graad 11 november leerwerkinligting - … · saamgestel deur jj van niekerk 1 graad 11...

12
Saamgestel deur JJ van Niekerk 1 GRAAD 11 LEERWERKINLIGTING November Eksamen 2012 REKENINGKUNDE 12 NOVEMBER 2012 Leermaterial Leerinhoud Vraag 1: Bankversoening Vraag 2: Algemene Grootboek Vraag 3: Vennootskappe Vraag 4: Klubs Vraag 5: Begrotings Nuwe Era Graad 11 Handboek Vraag 6: Vervaardiging # Vraestelle Tyd Punte Raamwerk van Eksamenvraestelle: Vraestelindeling en Puntetoekenning 1 3 uur 300 Die vraestel bestaan uit 6 vrae. TOERISME 12 NOVEMBER 2012 # Vraestelle Punte Tyd Raamwerk van Eksamenvraestelle: Vraestelindeling en Puntetoekenning EEN 2OO 3UUR Afdeling A Kortvrae Afdeling B,C,D,E, Langvrae Leermaterial Leerinhoud (bladsye/hoofstukke/notas/ ens.) ALLE MODULES Alle hersieningsvrae behandel in die vierde kwartaal Alle modules behandel in 2012 Oxford Suksesvolle toerisme leerderboek Alle notas ontvang gedurende die jaar

Upload: hoangkhanh

Post on 05-Jun-2018

292 views

Category:

Documents


2 download

TRANSCRIPT

Page 1: GRAAD 11 NOVEMBER LEERWERKINLIGTING - … · Saamgestel deur JJ van Niekerk 1 GRAAD 11 LEERWERKINLIGTING November Eksamen 2012 REKENINGKUNDE 12 NOVEMBER 2012 Leermaterial Leerinhoud

Saamgestel deur JJ van Niekerk 1

GRAAD 11 LEERWERKINLIGTING November Eksamen 2012

REKENINGKUNDE 12 NOVEMBER 2012

Leermaterial Leerinhoud Vraag 1: Bankversoening Vraag 2: Algemene Grootboek Vraag 3: Vennootskappe Vraag 4: Klubs Vraag 5: Begrotings

Nuwe Era Graad 11 Handboek

Vraag 6: Vervaardiging # Vraestelle Tyd Punte Raamwerk van Eksamenvraestelle: Vraestelindeling en

Puntetoekenning 1 3 uur 300 Die vraestel bestaan uit 6 vrae.

TOERISME 12 NOVEMBER 2012

# Vraestelle Punte Tyd Raamwerk van Eksamenvraestelle: Vraestelindeling en Puntetoekenning

EEN 2OO 3UUR Afdeling A Kortvrae

Afdeling B,C,D,E, Langvrae

Leermaterial Leerinhoud (bladsye/hoofstukke/notas/ ens.) ALLE MODULES Alle hersieningsvrae behandel in die vierde kwartaal

Alle modules behandel in 2012 Oxford Suksesvolle toerisme leerderboek Alle notas ontvang gedurende die jaar

Page 2: GRAAD 11 NOVEMBER LEERWERKINLIGTING - … · Saamgestel deur JJ van Niekerk 1 GRAAD 11 LEERWERKINLIGTING November Eksamen 2012 REKENINGKUNDE 12 NOVEMBER 2012 Leermaterial Leerinhoud

Saamgestel deur JJ van Niekerk 2

INGENEURSGRAFIKA & ONTWERP I 12 NOVEMBER 2012

# Vraestelle Punte Tyd Raamwerk van Eksamenvraestelle: Vraestelindeling en Puntetoekenning

1

200

2 h

2 200 2 h

Leermaterial Leerinhoud (bladsye/hoofstukke/notas/ ens.)

VRAESTEL 1 SIVIEL

• TWEE PUNT PERSPEKTIEF • DEURSNEE AANSIGTE : DEUR EN VENSTER (Leer die

mate) • WATER STELSELS : WARM /KOUD • ISOMETRIESE TEKENE (Teken volledige blok) • KORT VRAE - ANALITIES

VRAESTEL 2 MEGANIES

• SAMESTELLINGS • ISOMETRIESE TEKENE (Teken volledige blok) • STERIOMETRIE / VASTE LIGGAME • INTERPRETASIE VAN TEKENINGE • ONTWIKKELINGS EN ONTVOUINGS

RTT 12 NOVEMBER 2012

Leermateriaal Leerinhoud

Alle werk in handboek is behandel, raadpleeg ook die notas soos verskaf.

Praktiese vraestel (V1): Alle werk soos behandel, opsommend, maar nie beperk tot: Woordprosessering (formatering, grafika, tabelle, kommentaar, hiperskakels, kolomme) Sigbladverwerking (formatering, funksies, formules) Lêerorganisering Databasis (Skep/Verander van tabelle, navrae, forms, reports)

Teoretiese vraestel (V2): Alle werk soos behandel soos in handboek (hele handboek), insluitend addisionele nota’s soos uitgedeel in klas, insluitend maar nie beperk tot NUWE ONTWIKKELINGS. Hersieningsvrae op blad uitgedeel in 4de kwartaal. Alle werk behandel in Graad 10 – sien ook nota’s op Y-drive o.a. die volgende dokumente:

• Internet Sekuriteit met aanlyn finansiele transaksies • Malware • Steel van inligting

# Vraestelle Tyd Punte Raamwerk van Eksamenvraestelle:

Vraestelindeling en Puntetoekenning 1 3 uur 180

2 3 uur 150 10 punte veelkeuse, 10 punte pas-by-mekaar items Die res van die vrae tel 1 tot 8 punte per vraag in elke onderafdeling.

Page 3: GRAAD 11 NOVEMBER LEERWERKINLIGTING - … · Saamgestel deur JJ van Niekerk 1 GRAAD 11 LEERWERKINLIGTING November Eksamen 2012 REKENINGKUNDE 12 NOVEMBER 2012 Leermaterial Leerinhoud

Saamgestel deur JJ van Niekerk 3

MUSIEK PRAKTIES 13 NOVEMBER 2012 AFRIKAANS III (DEEL 1) 13 NOVEMBER 2012

# Vraestelle Punte Tyd Raamwerk van Eksamenvraestelle: Vraestelindeling en Puntetoekenning

1 70 2 ure Begrip [30]; Opsomming [10]; Taal [30]

2 80 2½ ure Gedigte [30]; Roman [25]; Drama [25]

3 100 2½ ure

Deel I: Lang stuk [50] (1¼ uur) Deel II: Korter stuk [30]; kort stuk [20] (1¼ uur)

Leermateriaal Leerinhoud (bladsye/hoofstukke/notas/ ens.)

Taal Alle klasoefeninge, notas in werkboek Afrikaans ons taal-handboek: Kortvat agterin (opsomming van taalwerk)

Gedigte Ongesiene gedig: poësieteorie (agterin Versreise) (10 punte) Raka: slegs deel I en V (kortvrae vir 20 punte) Roman Vaselinetjie (kortvrae OF langvraag vir 25 punte) Drama Periandros van Korinthe (kortvrae OF langvraag vir 25 punte) Let wel: Indien jy die kortvrae van Vaselinetjie gekies het, MOET jy die langvraag van Periandros doen. Indien jy die langvraag van Vaselinetjie kies, MOET jy die kortvrae van Periandros doen.

IT 14 NOVEMBER 2012

Leermateriaal Leerinhoud

Notas, voorbeelde in klas gedoen, handboek

Praktiese vraestel: Alle werk soos behandel in graad 10 en11: Opsommend, maar nie beperk tot: Navrae in MS Access, relationships (fk en pk). Basiese programmeringskonstrukte (iterasie strukture, kondisie, veranderlikes, veranderlikes, skikkings) Strukturering van kode (metodes, tipe metodes, klasse en objekte) Probleemoplossing met stringfunksies en wiskundige funksies (random, eksponente, rouding, ens) Lees en skryf van lêers Objekte, Skikking van Objekte (vind grootste, kleinste, gemiddeld, ens)

Page 4: GRAAD 11 NOVEMBER LEERWERKINLIGTING - … · Saamgestel deur JJ van Niekerk 1 GRAAD 11 LEERWERKINLIGTING November Eksamen 2012 REKENINGKUNDE 12 NOVEMBER 2012 Leermaterial Leerinhoud

Saamgestel deur JJ van Niekerk 4

Notas, handboek

Teorie: Alle werk behandel in die klas in graad 11 en graad 10 – sien Y:\GRADE11\IT\Teorie die lêergidse

Notas soos uitgedeel in Graad 10 en Graad 11, wat o.a. insluit NUWE ONTWIKKELINGS. Ook nota’s elektronies beskikbaar gestel op die Y-drive

# Vraestelle Tyd Punte Raamwerk van Eksamenvraestelle:

Vraestelindeling en Puntetoekenning

1 3 uur 120 Vraag 1 SQL Vraag 2 Objekte Vraag 3 Probleemoplossing

2 3 uur 180 10 punte veelkeuse vrae Die res vrae wat 1 tot 8 punte per vraag in al die onderafdelings tel.

EKONOMIE 14 NOVEMBER 2012

Leermaterial Leerinhoud Makro Ekonomie (Kwartaal 1) Mikro Ekonomie (Kwartaal 2) Ekonomiese Strewes (Kwartaal 3)

Vraestel 1:

Kontemporêre Ekonomiese kwessies (Kwartaal 4) # Vraestelle Tyd Punte Raamwerk van Eksamenvraestelle: Vraestelindeling en

Puntetoekenning

1 3 uur 30

Afdeling A: Kortvrae (50 punte) Afdeling B: Data gebasseerde en besprekingsvrae (150 punte) Keusevraag van drie uit vyf. Elke vraag tel 50 punte. Afdelng C: Langvrae (100 punte) Keusevraag van twee uit vier. Elke vraag tel 50 punte.

GEOGRAFIE I en II 14 NOVEMBER 2012

# Vraestelle Punte Tyd Raamwerk van Eksamenvraestelle: Vraestelindeling en Puntetoekenning Watermassas = 90

Ekologie = 90 1

300

3 h Ontwikkeling + Behoeftes = 120

II 100

1h 30 min Kaartwerk + GIS

Leerinhoud (bladsye/hoofstukke/notas/ ens.) Alle modules + notas

Leermaterial Kaartwerk + GIS

Page 5: GRAAD 11 NOVEMBER LEERWERKINLIGTING - … · Saamgestel deur JJ van Niekerk 1 GRAAD 11 LEERWERKINLIGTING November Eksamen 2012 REKENINGKUNDE 12 NOVEMBER 2012 Leermaterial Leerinhoud

Saamgestel deur JJ van Niekerk 5

KUNS 14 NOVEMBER 2012

Leermaterial Leerinhoud Alle notas in werkboek Elemente van Kuns, Beginsels van Ontwerp Bauhaus, De Stijl, Kubisme, Fauvisme, Dadaïsme, Surrealisme, Popkuns Neo-Klassisisme, Romantisisme, Futurisme Bespreking en vergelykings tussen kunswerke van Kunstenaars van verskeie Kunsbewegings

Werkboek

Stylkenmerke van Kunsbewegings en Kunstenaars # Vraestelle Tyd Punte Raamwerk van Eksamenvraestelle: Vraestelindeling en

Puntetoekenning 1 3 uur 100 Die vraestel bestaan uit 5 vrae van 20 punte elk. Elke vraag het twee of meer onderafdelings

AFRIKAANS I en AFRIKAANS III (DEEL 2) 15 NOVEMBER 2012 Sien 13 November 2012. ENGELS I en II 16 NOVEMBER 2012

Leermaterial Leerinhoud

Poetry and novel My Name; Prayer before Birth; The world is too much with us; The riot policeman; When I have fears that I may cease to be; Animal Farm; fig. of speech and sound devices

Language

Comprehension; summary; language: parts of speech, punctuation, indirect speech, passive voice, tenses and concord, question formation. the negative, homophones/homonyms, synonyms/antonyms Essay

Writing Transactional writing: letter to the press; dialogue; formal speech; diary; instructions; directions

# Vraestelle Tyd Punte Raamwerk van Eksamenvraestelle: Vraestelindeling en

Puntetoekenning

Paper 1 2 hours 80 Language

Paper 2 2 hours 70 Literature: poetry and Animal Farm

Paper 3 2 hours 100 Essay; transactional writing

Page 6: GRAAD 11 NOVEMBER LEERWERKINLIGTING - … · Saamgestel deur JJ van Niekerk 1 GRAAD 11 LEERWERKINLIGTING November Eksamen 2012 REKENINGKUNDE 12 NOVEMBER 2012 Leermaterial Leerinhoud

Saamgestel deur JJ van Niekerk 6

ENGELS HUISTAAL #

Vraestelle Punte Tyd Raamwerk van Eksamenvraestelle: Vraestelindeling en Puntetoekenning

1 70 2

Paper 1 (Language): Point-form summary rules. Advertising techniques, cartoon and poster analyses, textual editing (grammar mistakes), figures of speech, parts of speech, common vocabulary errors, punctuation marks, sentence structure (simple, complex, compound), fact & opinion, register (formal & informal)

2 80 2

Paper 2 (Literature) Drama: Macbeth – essay question or contextual question Poetry: All poetry studied this year.. Novel: Animal Farm – essay question or contextual question

3 100 2

Paper 3 (Writing, Section A + Section B): Ensure that you know the difference between the following genre: argumentative, discursive, expository, descriptive, reflective and narrative Ensure that you also know the most common transactional genres studied this year.

Leermaterial Leerinhoud (bladsye/hoofstukke/notas/ ens.) Workbook Language Handguide English in Context Notes

Study all language and literary aspects studied this year.

LEWENSWETENSKAPPE 1 19 NOVEMBER 2012

Leermaterial Leerinhoud Kagiso Senior sekondêre Lewenswetenskappe handboek Gr11 Hoofstuk 1 – 12 (GEEN MATRIEK WERK NIE )

Alle leerinhoud en aktiwiteite in die handboek (antwoorde verskyn in jou werkboek!). Geen ekstra notas hierdie jaar uitgedeel hoef geleer te word nie. ( behalwe vrae wat vir hersienning deur die jaar gedoen was ) Konsentreer op donker gedrukte woorde en opskrifte + sketse

Vraestel I – Hfs 1-6

Hfst 1-6 Alle leerinhoud baie belangrik :Leerinhoud, sketse, werking, funksies ,struktuur,sketse, definisies , siektes. Al 6 hfst eweredig versprei oor vraestel. Langvraag sal uit Hfst 1- 4 kom. Slegs KV uit hfst 5 en 6

Page 7: GRAAD 11 NOVEMBER LEERWERKINLIGTING - … · Saamgestel deur JJ van Niekerk 1 GRAAD 11 LEERWERKINLIGTING November Eksamen 2012 REKENINGKUNDE 12 NOVEMBER 2012 Leermaterial Leerinhoud

Saamgestel deur JJ van Niekerk 7

Vraestel II – Hfs 7- 12

Hfst 7 Swartgedrukte woorde(defenisies) + KV Hfst 8 ,9,10 Alle leerinhoud baie belangrik leerinhoud,sketse,klassifikasie,verwantskappe,Filogenetiese bome, modifikasies, Biogeografie Langvraag sal uit hoofstuk 8-10 kom

Hfst 11 &12 Konsentreer op swartgedrukte woorde (defenisies) ,hoof opskrifte , afleidings,betekenisse, datarespons en gevallestudies,grafieke ens.Grafieke kan vertolk, hoof tiepes besoedelinge (twee bronne en twee gevolge/uitwerking ). Maak seker van die vogende begrippe : Voedselwebbe, ontbossing, plaagdoders, eutrofikasie , suurreën, uitwerking van oorbevolking, indringerspesies, beheer van indringerspesies ,osoonuitputting, kweekhuiseffek, aardverwarming , Kioto-protokol, verwoestyning Geen langvraag uit hfst 11 & 12 nie ( slegs KV of noem ens)

# Vraestelle Tyd Punte Raamwerk van Eksamenvraestelle: Vraestelindeling en

Puntetoekenning

Vraestel: I

2uur 30 min.

150 punte

Afdeling A – 50 punte Bestaan uit ‘n verskeidenheid soort vrae, bv. meervoudige keusevrae, terminologie, pas van items en diagramme.

50

Afdeling B – 60 punte Bestaan uit twee vrae wat elkeen ‘n verskeidenheid vaardighede en bevoegdhede assesseer. Vrae mag subvrae hê Vrae mag gegrond wees op data in verskillende vorms, paragrawe, tekeninge ens.

60

Afdeling C – 40 punte Die eerste deel van hierdie afdeling bestaan uit een vraag wat gegrond is op ‘n gevallestudie of gegrond is op dataontleding. Die tweede deel bestaan uit ‘n opstel

40 Vraestel: II

2uur 30 min.

150 punte

Afdeling A – 50 punte Bestaan uit ‘n verskeidenheid soort vrae, bv. meervoudige keusevrae, terminologie, pas van items en diagramme.

50 Afdeling B – 60 punte

Bestaan uit twee vrae wat elkeen ‘n verskeidenheid vaardighede en bevoegdhede assesseer. Vrae mag subvrae hê Vrae mag gegrond wees op data in verskillende vorms, paragrawe, tekeninge ens.

60

Page 8: GRAAD 11 NOVEMBER LEERWERKINLIGTING - … · Saamgestel deur JJ van Niekerk 1 GRAAD 11 LEERWERKINLIGTING November Eksamen 2012 REKENINGKUNDE 12 NOVEMBER 2012 Leermaterial Leerinhoud

Saamgestel deur JJ van Niekerk 8

Afdeling C – 40 punte Die eerste deel van hierdie afdeling bestaan uit een vraag wat gegrond is op ‘n gevallestudie of gegrond is op dataontleding. Die tweede deel bestaan uit ‘n opstel

40 INGENEURSGRAFIKA en -ONTWERP II 20 NOVEMBER 2012 Sien 12 November 2012. MUSIEK I en II 20 NOVEMBER 2012

Leermateriaal Leerinhoud

Klasnotas Musiekteorie: Unisa Graad 5 sillabus; Solfanotasie; Alle toonlere en modusse

Notas

Musiekgeskiedenis: Klassieke genres, sonatevorm, ander vormskemas, “band”musiek – big band en blaasorkes, Europop – ABBA, Afropop – Mango Groove, SA komponis – Arnold van Wyk, Sothomusiek

# Vraestelle Tyd Punte Raamwerk van Eksamenvraestelle: Vraestelindeling en

Puntetoekenning MUSIEK I 3H00 120 MUSIEK II 1H30 30

FISIESE WETENSKAPPE I 21 NOVEMBER 2012

# Vraestelle Punte Tyd Raamwerk van Eksamenvraestelle: Vraestelindeling en Puntetoekenning

Vraestel 1 150 3 ure 25 Punte kortvrae 125 Punte langer vrae Leermaterial Leerinhoud (bladsye/hoofstukke/notas/ ens.) Draaimoment Halfgeleiers Stroomelektrisiteit Elektrostatika Meganika

Alles soos in klas bespreek

GESKIEDENIS I 21 NOVEMBER 2012

# Vraestelle Punte Tyd Raamwerk van Eksamenvraestelle: Vraestelindeling en Puntetoekenning

1 150 3 uur BB-vrae 45 punte Opstel 30 punte = 150

2 150 3 uur BB-vrae 45 punte Opstel 30 punte = 150

Page 9: GRAAD 11 NOVEMBER LEERWERKINLIGTING - … · Saamgestel deur JJ van Niekerk 1 GRAAD 11 LEERWERKINLIGTING November Eksamen 2012 REKENINGKUNDE 12 NOVEMBER 2012 Leermaterial Leerinhoud

Saamgestel deur JJ van Niekerk 9

Leermaterial Leerinhoud (bladsye/hoofstukke/notas/ ens.) Vraestel 1 (1) Hfs 4 Uitdagings vir Kapitalisme. USSR (2) VSA Vraestel 2 (1) 5 Wetenskaplike Rassisme

Op soek na Geskiedenis

(2) Notas Koue Oorlog (3) 7 Apartheid

BESIGHEIDSTUDIES 21 NOVEMBER 2012

# Vraestelle Punte Tyd Raamwerk van Eksamenvraestelle: Vraestelindeling en Puntetoekenning Afdeling A = 40 punte Afdeling B = 180 punte (3 x 60 punte) Kies DRIE vrae uit VYF

1

300

1 uur Afdeling C = 80 punte (2 x 40 punte)

Kies TWEE vrae uit VIER Leermaterial Leerinhoud (bladsye/hoofstukke/notas/ ens.) Handboek Notaboek Tutoriale Klastoets Klasaktiwiteite

Leeruitkoms 1, 2, 3 en 4 Detail sal in klas bespreek word.

GASVRYHEIDSTUDIES 21 NOVEMBER 2012

# Vraestelle Punte Tyd Raamwerk van Eksamenvraestelle: Vraestelindeling en Puntetoekenning

1 200 3 uur Afdeling A – 40 punte Multikeuse

Afdeling B – E 40 punte elk

Leermaterial Leerinhoud (bladsye/hoofstukke/notas/ ens.) Verken Gasvryheid Alle onderwerpe Alle notas en tutoriale van die jaar

Page 10: GRAAD 11 NOVEMBER LEERWERKINLIGTING - … · Saamgestel deur JJ van Niekerk 1 GRAAD 11 LEERWERKINLIGTING November Eksamen 2012 REKENINGKUNDE 12 NOVEMBER 2012 Leermaterial Leerinhoud

Saamgestel deur JJ van Niekerk 10

LEWENSORIëNTERING 22 NOVEMBER 2012

# Vraestelle Punte Tyd Raamwerk van Eksamenvraestelle: Vraestelindeling en Puntetoekenning Afdeling A Kortvrae

Afdeling B Langvrae EEN

75

1.5UUR Afdeling C Langvrae

Leermaterial Leerinhoud (bladsye/hoofstukke/notas/ ens.) Alle hersieningsvrae behandel in vierde kwartaal Lewensoriëntering graad

11 Handboek,Oxford Suksesvolle leerderboek

Inligting in handboek

ENGELS III 22 NOVEMBER 2012 Sien 16 November 2012. FISIESE WETENSKAPPE II 23 NOVEMBER 2012

Leermaterial Leerinhoud

Handboek, Werkboek,

Notas en Hersieningswerk

Vraestel 2: CHEMIE Molekuulvorms, Oksidasiegetalle en Intermolekulêrekragte Ideale en Ware Gasse Energie en chemiese veranderinge Soort reaksies: Sure en Basisse, Redoksreaksies en Organiese Chemie Benaming en Formules van Organiese molekules Ontginning van die litosfeer: Goud

# Vraestelle Tyd Punte Raamwerk van Eksamenvraestelle: Vraestelindeling en

Puntetoekenning

FW 2 3 uur 150 Afdeling A [25 punte]: Een-woord vir (5) Veelkeuse vrae (20) Afdeling B [125 punte]: Langer vrae

GESKIEDENIS II 23 NOVEMBER 2012 Sien 21 November 2012.

Page 11: GRAAD 11 NOVEMBER LEERWERKINLIGTING - … · Saamgestel deur JJ van Niekerk 1 GRAAD 11 LEERWERKINLIGTING November Eksamen 2012 REKENINGKUNDE 12 NOVEMBER 2012 Leermaterial Leerinhoud

Saamgestel deur JJ van Niekerk 11

WISKUNDE I 26 NOVEMBER 2012

Leermaterial Leerinhoud Alle gr10 en 11 werk soos in klas behandel.

Alles soos uiteengesit by die vraestel inhoud.

# Vraestelle Tyd Punte Raamwerk van Eksamenvraestelle: Vraestelindeling en

Puntetoekenning

1 3 ure 150

Algebra en Ongelykhede ±45 Rye en Reekse ±25 Finansies ±15 Funksies ±45 Lineêre Programmering ±20

2 3 ure 150

Statistiek ±25 Transformasies ±15 Analitiese Meetkunde ±35 Trigonometrie en Trigfunksies ±75

WISKUNDE GELETTERDHEID I 26 NOVEMBER 2012

Leermateriaal/Hulpbron: Leerinhoud:

1. Ken & Verstaan Wiskundige Geletterdheid Graad 11. Karen Morrison; Karen Press,2006.

Alle werk gedurende die jaar behandel is belangrik, en slegs die volgende werk is uitgelaat:

• Algebraïese oplossing van vergelykings p.88 ( Mod 2 hfst 2) • Hoofstuk 3: Kwadratiese vergelykings en grafieke. ( p. 100 – 109 ) • Hoofstuk 3: Reghoekige driehoeke. p. 186 – 211( Mod 3 ). • Die mond-en-snor-diagram p. 260-261 ( Mod 4 ).

2. Wiskundige Geletterdheid vir die Klaskamer grd 12. Radmaste, Heineman, 2007.

Hoofstuk 1: Die keuse van ‘n Selfoon • Eenheid een tot nege. (p. 2 tot 21)

3. Tutoriale gedoen deur die loop van die jaar:

Deeglike vaslegging en verryking van behandelde werk.

3. Hersieningswerkkaarte: Uitgedeel tydens vierde kwartaal.

4. Eksamenhulpstudiegids vir graad 10-12:.

Verkrygbaar in die klerebank teen R 85 elk.

5. Alle vraestelle van evaluerings gedoen deur die loop van die jaar:

Behoort geliasseer te wees in jou tutoriaalleër.

6. Graad 12 Vraestelle:

Uitwerk van ou graad 12 vraestelle, verkrygbaar vanaf die WKOD se amptelike webtuiste. ( google – wced )

Page 12: GRAAD 11 NOVEMBER LEERWERKINLIGTING - … · Saamgestel deur JJ van Niekerk 1 GRAAD 11 LEERWERKINLIGTING November Eksamen 2012 REKENINGKUNDE 12 NOVEMBER 2012 Leermaterial Leerinhoud

Saamgestel deur JJ van Niekerk 12

Vraestelle Tyd Punte Raamwerk van Eksamenvraestelle: Vraestelindeling en

Puntetoekenning [ 40 % ± 5%] Vlak 1 van Blooms se Taksonomie. Basiese wiskundige begrippe, en die uitvoer van eenvoudige wiskundige berekeninge. Vraestel 1 2 ure 100 [ 60 % ± 5%] Vlak 2 van Blooms se Taksonomie. Dit is: Toepas van roetine prodesure in bekende kontekste. [ 20 % ±5%] Vlak 2 van Blooms se Taksonomie. Dit is: Toepas van roetine prodesure in bekende kontekste. [ 40 % ±5%] Vlak 3 van Blooms se Taksonomie. Toepassing van meervoudige stappe en – prosedure in ‘n verskeidenheid van kontekste. [ 40 % ±5%] Vlak 4 van Blooms se Taksonomie. Redeneer en reflekteer.

Vraestel 2 2 ure 100

Elke vraestel toets al 4 modules soos uiteengesit in die handboek. Elke module dra dieselfde gewig m.a.w. ongeveer 25 % van die volle vraestel.

RTT PRAKTIES 27 NOVEMBER 2012 Sien 12 November 2012. IT PRAKTIES 27 NOVEMBER 2012 Sien 14 November 2012. LEWENSWETENSKAPPE II 28 NOVEMBER 2012 Sien 19 November 2012. AFRIKAANS II 29 NOVEMBER 2012 Sien 13 November 2012. WISKUNDE II 30 NOVEMBER 2012 Sien 26 November 2012. WISKUNDE GELETTERDHEID II 30 NOVEMBER 2012 Sien 26 November 2012.

Alle sterkte word ons Graad 11 klasgroep van 2012 toegewens met hul voorbereidings vir die November eksamen.

Ons het hoë verwagtinge van julle.

Hoërskool Jan van Riebeeck PERSONEEL

2012