graad 11 ontwerp prakties visuele kommunikasie...8. logo 10 9. sketse van ontwerpe 10 10. ondersoek...

10
OHS Ontwerp Pat 2 Gr11 2020 1 HOËRSKOOL OUTENIQUA ONTWERP GRAAD 11 PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK 2 NAAM VAN LEERDER: _____________________________________________ GRAAD: __________ GRAAD 11 ONTWERP PRAKTIES VISUELE KOMMUNIKASIE KWARTAAL 2

Upload: others

Post on 07-Dec-2020

6 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: GRAAD 11 ONTWERP PRAKTIES VISUELE KOMMUNIKASIE...8. logo 10 9. Sketse van ontwerpe 10 10. Ondersoek materiale 5 11. Tydsbestuur 20 TOTAAL 100 Kommentaar : Vervaardigingsproses: Onderwerp

OHS Ontwerp

Pat 2 Gr11

2020

1

HOËRSKOOL OUTENIQUA ONTWERP GRAAD 11

PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK 2

NAAM VAN LEERDER: _____________________________________________ GRAAD: __________

GRAAD 11 ONTWERP PRAKTIES VISUELE KOMMUNIKASIE

KWARTAAL 2

Page 2: GRAAD 11 ONTWERP PRAKTIES VISUELE KOMMUNIKASIE...8. logo 10 9. Sketse van ontwerpe 10 10. Ondersoek materiale 5 11. Tydsbestuur 20 TOTAAL 100 Kommentaar : Vervaardigingsproses: Onderwerp

OHS Ontwerp

Pat 2 Gr11

2020

2

Opdrag:

Skep bemarkingsmateriaal vir jou splinternuwe, unieke restaurant/ eetplekkie of

koskaravaan.

Vir hierdie opdrag gaan jy inspirasie soek en navorsing doen oor jou herkoms. Jou eie

unieke geskiedenis en herkoms/ heritage is die inspirasie vir jou eie splinternuwe restaurant/

eetplekkie/ koskaravaan. Om hierdie nuwe besigheid te laat werk moet jy ‘n sterk

handelsmerk vestig en daarvoor het jy jou eie unieke ontwerpe nodig.

Wat is ‘n handelsmerk?

Voorbeelde van bemarkingsmateriaal

Page 3: GRAAD 11 ONTWERP PRAKTIES VISUELE KOMMUNIKASIE...8. logo 10 9. Sketse van ontwerpe 10 10. Ondersoek materiale 5 11. Tydsbestuur 20 TOTAAL 100 Kommentaar : Vervaardigingsproses: Onderwerp

OHS Ontwerp

Pat 2 Gr11

2020

3

JOU TEMA: MY HERKOMS

Inspirasie

Jy gaan navorsing doen oor waar jy vandaan kom, wie jou familie was, wat hulle gedoen het, waarmee hulle gery het, wat hulle aangetrek het en wat hul belangstellings was. M.a.w wat het jou voorvaders/ ouers/ familie gedefinieer.

Dit is ontsettend belangrik vandag om die mark te betree met iets nuuts en iets anders. Die enigste manier hoe mens dit regkry is om jou eie storie te vertel. Maar jy gaan hierdie inspirasie gebruik om ‘n nuwe ‘funky, functional and fantastic’ handelsmerk te vestig.

Page 4: GRAAD 11 ONTWERP PRAKTIES VISUELE KOMMUNIKASIE...8. logo 10 9. Sketse van ontwerpe 10 10. Ondersoek materiale 5 11. Tydsbestuur 20 TOTAAL 100 Kommentaar : Vervaardigingsproses: Onderwerp

OHS Ontwerp

Pat 2 Gr11

2020

4

Maak prente, foto’s en stories bymekaar van jou herkoms. Dit kan enigiets

wees bv. argitektuur, karre, klere, diere, plante, insekte, handwerk wees. Dit kan ook tipies Suid-Afrikaans wees.

Skryf ‘n opstel waarin jy wonderlike en interessante ontdekkings oor jou familie

beskryf. Verduidelik wat en hoe jy dit gaan gebruik as inspirasie vir jou besigheid. Dit wys ook hoe jy jou herkoms inspirasie gaan verwerk of nuutmaak. 5 punte

Maak ‘n breinkaart om al jou idees en beplanning van jou besigheid te wys.

Beskryf hoe die styl van die interieur gaan lyk, watter kosse bedien gaan word, wie die

voorbereiding en bediening gaan doen. Watter ure die besigheid gaan oop wees. In

watter area jy die besigheid gaan oopmaak. Wie jou moontlike teikenmark is. 5 punte

Bou ‘n collage om jou storie uit te beeld. 10 punte

Page 5: GRAAD 11 ONTWERP PRAKTIES VISUELE KOMMUNIKASIE...8. logo 10 9. Sketse van ontwerpe 10 10. Ondersoek materiale 5 11. Tydsbestuur 20 TOTAAL 100 Kommentaar : Vervaardigingsproses: Onderwerp

OHS Ontwerp

Pat 2 Gr11

2020

5

Sketse van jou inspirasie: Doen kontoersketse en tonale sketse in pen/potlood/ink of houtskool

van dit wat jou ontwerp inspireer. Doen ‘n volle bladsy. 10 punte

Ontwikkeling van produkte, oppervlakke, patrone en visuele beelde wat gebruik kan word in jou ontwerpe. (Potloodsketse)

Skep ten minste vier verskillende patrone wat geskik sal wees vir

oppervlakke soos: tafeldoeke, oortreksels, kussings, ‘coasters’, voorskote, muurpapier asook vir logo ontwerpe en verpakkingsmateriaal.

Doen die beste een in kleur. 1bl. 10 punte

Ontwikkel jou tipografie

Doen ontwikkelingsketse van geskikte tipografie vir jou handelsmerk.

1bl. 10 punte

Ontwikkel jou logo 1bl 10 punte

Page 6: GRAAD 11 ONTWERP PRAKTIES VISUELE KOMMUNIKASIE...8. logo 10 9. Sketse van ontwerpe 10 10. Ondersoek materiale 5 11. Tydsbestuur 20 TOTAAL 100 Kommentaar : Vervaardigingsproses: Onderwerp

OHS Ontwerp

Pat 2 Gr11

2020

6

Skep/ ontwikkel jou verskillende produkte/ oppervlakke waarop jy

jou handelsmerk gaan gebruik. Dit moet spesifiek by jou besigheid pas.

1bl. 10 punte

Ondersoek geskikte materiale en kleure vir jou produkte en oppervlakke.

Instruksies: 1. Toets en eksperimenteer met verskillende materiale vir jou ontwerpe. 1 bl. 5 punte 2. Sny klein ‘samples’ of gebruik ‘swatches’ van verskillende materiale. 3. Rangskik en integreer jou sketse (dit wat jy beplan om te maak) met toetsmateriale,

kleure en teksture. 4. Dui aan watter van jou toetse/eksperimente jy gaan aanwend in jou vervaardiging.

Page 7: GRAAD 11 ONTWERP PRAKTIES VISUELE KOMMUNIKASIE...8. logo 10 9. Sketse van ontwerpe 10 10. Ondersoek materiale 5 11. Tydsbestuur 20 TOTAAL 100 Kommentaar : Vervaardigingsproses: Onderwerp

OHS Ontwerp

Pat 2 Gr11

2020

7

Page 8: GRAAD 11 ONTWERP PRAKTIES VISUELE KOMMUNIKASIE...8. logo 10 9. Sketse van ontwerpe 10 10. Ondersoek materiale 5 11. Tydsbestuur 20 TOTAAL 100 Kommentaar : Vervaardigingsproses: Onderwerp

OHS Ontwerp

Pat 2 Gr11

2020

8

Vervaardigingsproses: 1. Skep die bemarkingsmateriaal en/ of oppervlakke: Jy het nou ‘n wye verskeidenheid media en materiale wat jy kan gebruik vir die vervaardiging van jou bemarkingsmateriaal ondersoek.

Maak seker dat jy nuwe en interessante oppervlakke en ontwerpe skep wat funksioneel vir jou besigheid is.

Jy kan jou patrone en oppervlakke wat jy ontwikkel het scan of afneem en ‘print’ en dan produkte daaruit skep. Jy kan ook gedeeltes daarvan gebruik.

Beplan eers voordat jy wegspring. Goeie beplannning spaar tyd.

Kyk asb. na die goeie gebruik van weggooimateriale n die voorbeelde hieronder.

Page 9: GRAAD 11 ONTWERP PRAKTIES VISUELE KOMMUNIKASIE...8. logo 10 9. Sketse van ontwerpe 10 10. Ondersoek materiale 5 11. Tydsbestuur 20 TOTAAL 100 Kommentaar : Vervaardigingsproses: Onderwerp

OHS Ontwerp

Pat 2 Gr11

2020

9

Ontwerpproses: GRAAD 11 VISUELE KOMMUNIKASIE KWT2 Naam:

1. Opstel 5

2. Breinkaart 5

3. Collage 5

4. Kontoersketse 10

5. Tonale sketse 10

6. Komposisies/patroon 10

7. Tipografie 10

8. logo 10

9. Sketse van ontwerpe 10

10. Ondersoek materiale 5

11. Tydsbestuur 20

TOTAAL 100

Kommentaar :

Vervaardigingsproses: Onderwerp 2 Bemarkingsmateriaal

1. Kreatiwiteit en oorspronklikheid 25

2. Tegniek en vakmanskap 25

3. Afwerking en netheid van oppervlak en produkte

20

4. Geskiktheid van bemarkingsmateriaal vir spesifieke besigheid.

20

5. Tydsbestuur 10

TOTAAL 100

Kommentaar:

Page 10: GRAAD 11 ONTWERP PRAKTIES VISUELE KOMMUNIKASIE...8. logo 10 9. Sketse van ontwerpe 10 10. Ondersoek materiale 5 11. Tydsbestuur 20 TOTAAL 100 Kommentaar : Vervaardigingsproses: Onderwerp

OHS Ontwerp

Pat 2 Gr11

2020

10

Nog voorbeelde van bemarkingsmateriaal van eetplekke: