belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/lockdown/afrikaans graad 11 week 2 en …  · web...

12
WEEK 2 MEMORANDUM AKTIWITEIT 6 A. • Lyk deftig, maar moenie dit oordryf nie. • Vind soveel moontlik uit oor die besigheid waar jy aansoek doen. • Wees voorbereid op die vrae wat gevra gaan word. • Wees hoflik. • Jou liggaamshouding moet korrek wees. • Moenie kougom eet nie. • Wees eerlik en wees jouself. [43 woorde] B. Wees getrou aan jouself. Wees eerlik. Ondersteun jou vriende. Wees getrou aan jou vriende Gun jou vriende hul vryheid. Luister na jou vriende. Wys aan jou maat dat jy vir hom/haar omgee. (32 woorde) AKTIWITEIT 7 Oefeninge: 1. Maak telkens 2 sinne met elkeen van die volgende homonieme sodat die betekenis heeltemal duidelik is: 1 bloei 1.1 Ek het my vinger gesny en nou bloei dit. 1.3 In die lente bloei die vrugtebome. 2 berg 2.1 Dit is 'n hoë berg om uit te klim. 2.3 Hulle berg wyn in die kelder. 3 bly 3.1 Ek bly baie lekker in George. 3.3 Ons was baie bly om die goeie nuus te hoor. 4 brei 4.1 Ouma brei vir haar kleinkinders truie vir die winter.

Upload: others

Post on 14-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Afrikaans GRAAD 11 WEEK 2 en …  · Web viewWEEK 2 MEMORANDUM AKTIWITEIT 6 A. • Lyk deftig, maar moenie dit oordryf nie. •

WEEK 2MEMORANDUM

AKTIWITEIT 6

A. • Lyk deftig, maar moenie dit oordryf nie. • Vind soveel moontlik uit oor die besigheid waar jy aansoek doen. • Wees voorbereid op die vrae wat gevra gaan word. • Wees hoflik. • Jou liggaamshouding moet korrek wees. • Moenie kougom eet nie. • Wees eerlik en wees jouself. [43 woorde]

B. Wees getrou aan jouself.

Wees eerlik.

Ondersteun jou vriende.

Wees getrou aan jou vriende

Gun jou vriende hul vryheid.

Luister na jou vriende.

Wys aan jou maat dat jy vir hom/haar omgee.

(32 woorde)

AKTIWITEIT 7Oefeninge:1. Maak telkens 2 sinne met elkeen van die volgende homonieme sodat die betekenis heeltemal duidelik is:

1 bloei1.1 Ek het my vinger gesny en nou bloei dit.1.3 In die lente bloei die vrugtebome.

2 berg2.1 Dit is 'n hoë berg om uit te klim.2.3 Hulle berg wyn in die kelder.

3 bly3.1 Ek bly baie lekker in George.3.3 Ons was baie bly om die goeie nuus te hoor.

4 brei4.1 Ouma brei vir haar kleinkinders truie vir die winter.4.3 Die rugby afrigter brei sy span.

5 gans5.1 Hy is gans te oud vir haar.5.3 Die gans swem in die water.

6 hoop6.1 Ek hoop jy kom kuier gou vir ons.6.3 Hulle pak die bakstene op ’n hoop.

Page 2: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Afrikaans GRAAD 11 WEEK 2 en …  · Web viewWEEK 2 MEMORANDUM AKTIWITEIT 6 A. • Lyk deftig, maar moenie dit oordryf nie. •

7 kan7.1 My ma vra of julle kan kom kuier.7.3 Die kan melk het suur geword.

8 Leer8.1 Die handsak is van egte leer gemaak.8.3 Die kinders moet hul werk leer vir die eksamen.8.5 Die man klim op die dak met ’n leer.

9 teer9.1 Hulle lê die teer van die pad vandag.9.3 Hulle teer op die familie om vir hulle te sorg.

10 vat10.1 Vat gou die klere vir haar.10.3 Hulle tap die wyn in 'n vat in.

11 voer11.1 Die beeste se voer is klaar.11.3 Kan ek die baba voer.

12 weer12.1 Die weer in Kaapstad is guur.12.3 Julle moet weer kom kuier

2. Kies telkens die regte homofoon tussen hakies:1. Hy gaan op 'n (reis/rys) na Indië. 2. My werk het baie van my (vereis / verys).3. In China eet hulle net (reis/rys). 4. Die bergklimmers moet teen 'n (steil / styl)

krans uitklim.5. Die eend swem in die (vlei/vly). 6. Ek hou van die (steil / styl) van die komponis.7. Die meisie (vlei/vly) haar neer op die bank. 8. Die seun blaas die (beuel / beul) om hulle te

roep.9. Die president is die (lyer / leier) van die land. 10. Die (beuel / beul) voltrek die doodsvonnis.11. Hy is 'n kanker (leier / lyer). 12. Ons kan nie die diepte van die swembad (peil /

pyl) nie.13. Gaan (hael / haal) asseblief vir my 'n

koeldrank.14. Die seun (peil / pyl) op sy ma af.

15. Dit het so erg gereën en (gehael / gehaal). 16. Die meisie wat anorexia het, is baie (maar / maer).

17. Die water het in die koue (vereis / verys). 18. Jy kan (maar / maer) gaan, ek bly tuis.

3. Vul telkens die regte paroniem in om die volgende sinne korrek te voltooi:3.1.1 Hy het skuld erken op die aanklagte. 3.1.2 Ek herken die meisie wat ek lank terug gesien het. 3.1.3 Iemand word veroordeel. 3.1.4 Die gedig word beoordeel. 3.1.5 Die aantal mense doen aansoek vir die pos. 3.1.6 Tien is 'n getal. 3.1.7 Ek ontstel my as dinge verkeerd gaan. 3.1.8 Ons moet uitstel totdat almal gereed is. 3.1.9 Met al sy talente is hy bestem om dit nog baie ver te bring.3.1.10 Ek sal instem as almal vir my luister.

Page 3: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Afrikaans GRAAD 11 WEEK 2 en …  · Web viewWEEK 2 MEMORANDUM AKTIWITEIT 6 A. • Lyk deftig, maar moenie dit oordryf nie. •

3.1.11 Ek wil 'n beroep doen om saam te werk.3.1.12 My roeping is om mense te help.

AKTIWITEIT 8

Oefening 1:Kies die regte woord tussen hakies:1. (Lei / Ly) die tuin nat.2. (Ly / Lei) die span tot oorwinning.3. (Ly / Lei) die hond aan 'n leiband.4. (Ly / Lei) 'n gerieflike lewe.5. (Ly / Lei) aan 'n ongeneeslike siekte.6. Skiet met 'n (peil / pyl) en boog.7. 'n Atleet (peil / pyl) op die wenpaal af. 8. Ek kan sy karakter net nie (peil / pyl) nie.9. (Peil / Pyl) die diepte van die dam. (skat en bepaal)10. (Steil / Styl) hare is hare wat nie gekrul is nie. (d.w.s. reguit).11. (Steil / Styl) opdraand (steep).12. Die (steil / styl) van die bed is Victoriaans.13. Skrywer / atleet se (steil / styl).14. My ouma (brei / bry) 'n trui. (knit)15. (Brei / Bry) 'n bietjie uit op jou antwoord.16. Mense van Malmesbury (brei / bry) gewoonlik hulle r'e.17. Die (dokter / doktor) skryf vir jou medisyne voor wanneer jy siek is.18. (Vee / fee) die trappe met 'n besem.19. (Vee / Fee) wei in die veld.20. Die (vee / fee) swaai haar towerstaffie.21. (Ys / Eis) is gevriesde water.22. Ek (ys / eis) elke keer as hy so roekeloos bestuur.23. Ek (ys / eis) dat jy na my luister.24. Dien 'n (ys / eis) by die versekering in.25. (Leun / Leuen) teen die muur.26. Vertel 'n (leun / leuen). = jok27. 'n Mens se (vel / fel) bedek jou liggaam.28. Die houtkappers (vel / fel) die boom neer. (omkap)29. Die son brand (vel / fel) neer. (hewig)30. 'n (Beul / Beuel) is 'n laksman.31. Hy blaas op 'n (beul / beuel).32. Daar groei lelies in die (vlei / vly).33. Komplimente (vlei / vly) my.34. Ek (vlei / vly) my neer. (saggies en gerieflik neerlê).35. My hare is 'n (vaal / faal) kleur.36. Om te (vaal / faal) beteken om nie sukses te behaal nie.37. (vier / fier) jou sukses / verjaarsdag.

Page 4: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Afrikaans GRAAD 11 WEEK 2 en …  · Web viewWEEK 2 MEMORANDUM AKTIWITEIT 6 A. • Lyk deftig, maar moenie dit oordryf nie. •

38. My boetie is (vier / fier) jaar oud.39. Die perd se houding is trots en (vier / fier).40. Bome (bot / bod) in die lente.41. Karel is (bot / bod) en gesels min.42. Maak 'n (bot / bod) op die vendusie.43. Hy het 'n (graad / graat) in tale by die Universiteit van Stellenbosch behaal.44. Moenie 'n vis(graad / graat) insluk nie.45. (reik / ryk) uit na arm mense.46. Die (reik / ryk) man het 'n groot huis gekoop.

Oefening 2:2.1 Skryf die volgende sin oor in die TOEKOMENDE TYD.

Skaduwerk is ʼn ontdekkingsreis na die wêreld van werk.Skaduwerk sal ʼn ontdekkingsreis na die wêreld van werk wees.

2.2 Gee die SAMESTELLING van die woorde tussen hakies. Skryf slegs die woord as antwoord neer.Ek doen navorsing oor (beroep+velde).beroepsvelde

2.3 Gee die VERGROTENDE TRAP van die woord tussen hakies. Skryf slegs die woord as antwoord neer.Wat is (goed) as om self uit te vind of ʼn beroep reg is vir jou?beter

2.4 Skryf die sinne oor in die VERLEDE TYD.Skaduwerk is ʼn ontdekkingsreis na die wêreld van werk.Skaduwerk was ʼn ontdekkingsreis na die wêreld van werk.

2.5 Gee ’n ANTONIEM vir die onderstreepte woord. Skryf slegs die woord as antwoord neer.Die top 10 beroepe wat die meeste in aanvraag was in 2010 het in 2004 nie eers

bestaan nie.minste

2.6 Skryf die sin oor in die INFINITIEF.Jy moet skaduwerk doen vir jou toekoms.Begin so: Jy behoort ...Jy behoort skaduwerk te doen vir jou toekoms.

2.7 Skryf die KORREKTE BETREKLIKE VOORNAAMWOORD tussen hakies neer. Skryf slegs die woord as antwoord neer.Gebruik skaduwerk en maak (met+dit) seker van jou toekoms. daarmee

2.8 Gee ’n SINONIEM uit die leesstuk vir die onderstreepte woord in die volgende sin. Skryf slegs die woord as antwoord neer.Gebruik skaduwerk en maak seker van jou kanse.geleenthede

2.9 Gee die INTENSIEWE VORM van die woord tussen hakies. Skryf slegs die woord as antwoord neer.Jou gemoed moet (wyd) oop wees as jy skaduwerk doen.wawydoop

2.10 Verduidelik wat die funksie van die koppelteken in die onderstaande sin is.Wat is die voor- en nadele van hierdie werk?

Page 5: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Afrikaans GRAAD 11 WEEK 2 en …  · Web viewWEEK 2 MEMORANDUM AKTIWITEIT 6 A. • Lyk deftig, maar moenie dit oordryf nie. •

Staan in die plek van dele / vervang ’n woord2.11 Verbind die onderstaande sinne met die voegwoord tussen hakies.

Maak seker van jou beroep. Jy moet dit die res van jou lewe doen. (omdat)Maak seker van jou beroep, omdat jy dit die res van jou lewe moet doen.

2.12 Skryf die volgende sin in die LYDENDE VORM.Jy kan nie sonder navorsing werk nie. Sonder navorsing kan nie (deur jou) gewerk word nie.

2.13 Kies die KORREKTE WOORD tussen hakies. Skryf slegs die woord as antwoord neer.Doen (dis/dus) liewer bietjie navorsing.dus

2.14 Waarvoor staan www in die volgende e-pos adres? Skryf slegs die woord as antwoord neer.www.loopbaan.co.zawêreldwye web

2.15 Vorm ’n DEELWOORD van die woord tussen hakies. Skryf slegs die woord as antwoord neer.Die (glimlag) leerling beplan sy toekoms.glimlaggende

2.16 Skryf die volgende sin in die ONTKENNENDE VORM.Spring weg met ’n glimlag!Moenie met ’n glimlag wegspring nie.

2.17 Verbind die volgende sinne met alhoewel.Ek het skaduwerk gedoen, maar ek is nog onseker oor my toekoms.Begin so: Alhoewel ek ...Alhoewel ek skaduwerk gedoen het, is ek nog onseker oor my toekoms.

2.18 Gee die VERKLEINING van die onderstreepte woord. Skryf slegs die woord as antwoord neer.Vra vrae en maak aantekeninge.aantekeninkies

2.19 Voltooi die sin deur die KORREKTE VOORNAAMWOORD in te vul.Doen skaduwerk om …… loopbaan te beplan.jou

2.20 Skryf die volgende sin in die INDIREKTE REDE.Ek wil graag ʼn afspraak maak om skaduwerk te doen. Begin so: Jannie sê ...Jannie sê dat hy graag ’n afspraak wil maak om skaduwerk te doen.

2.21 Gee die OORTREFFENDE TRAP van die woord tussen hakies. Skryf slegs die woord as antwoord neer.Wat is die (goed) om uit te vind of ʼn beroep reg is vir jou?beste

2.22 Skryf die sin oor in die VERLEDE TYD.Hoe bou ek my CV op? Hoe het ek my CV opgebou?

2.23 Skryf die sin oor en VERVANG die onderstreepte voegwoord met die voegwoord tussen hakies.Doen jou navorsing oor die beroep sodat jy kan vrae vra terwyl jy daar is(dan)Doen jou navorsing oor die beroep dan kan jy vrae vra terwyl jy daar is.

Page 6: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Afrikaans GRAAD 11 WEEK 2 en …  · Web viewWEEK 2 MEMORANDUM AKTIWITEIT 6 A. • Lyk deftig, maar moenie dit oordryf nie. •

2.24 Skryf die onderstreepte GETAL in woorde uit.Die top 10 beroepe wat die meeste in aanvraag was in 2010 het in 2004 nie eers bestaan nie. tweeduisend en vier

2.25 Skryf die sin oor in die TOEKOMENDE TYD.Jy moet navorsing doen oor jou beroep.Jy sal navorsing moet doen oor jou beroep.

2.26 Skryf die sin oor as ’n BEVELSIN.Jy behoort jou toekoms te beplan.Beplan jou toekoms!

AKTIWITEIT 9A.

VRAE ANTWOORDE1. Op watter twee bekende sprokies is die

storie gebaseer?2. Wie is die karakters in die storie?3. In watter soort huis het hulle die eerste keer

gaan bly?4. Wat het die wolf met die huis gedoen?5. In watter soort huis het hulle die tweede keer

gaan bly?6. Wat het die wolf met hierdie huis gemaak?7. In watter boer se huis het hulle die derde

keer gaan bly?8. Watter plan maak die wolf daar om die

varkies te vang?9. Wat gebeur daarna?10. Hoekom is Rooikappie so verontwaardig?11. Waarom dink jy dat dit ’n snaakse storie is?12. Gee ’n beter afrikaanse woord vir

”voertsek”.

1. Die drie varkies en Rooikappietjie.2. Die wolf, Rooikappie, boer, drie varkies.3. Strooihuis4. Hy het dit omgeblaas.5. ’n Riethuis6. Ook omgeblaas.7. Bankrot boer.8. Hy het soos kervader deur die skoorsteen

gegly.9. Hulle almal hardloop uit die huis uit met die

wolf agterna.10. Omdat die wolf haar jaag en sy nie eens in

die storieis nie.11. Omdat twee stories gekombineer word.

Daar ‘n verassingselement aan die einde van die storie is.

12. Loop, gaan weg...

B.

gelukg e l u k

gesondg e s o n d

lewe

l e w e

Page 7: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Afrikaans GRAAD 11 WEEK 2 en …  · Web viewWEEK 2 MEMORANDUM AKTIWITEIT 6 A. • Lyk deftig, maar moenie dit oordryf nie. •

babab a b a

pragtige

p r a g t i g e

antwoord

a n t w o o r d

AKTIWITEIT 10

VRAE ANTWOORDE1. Hoekom was mnr. Ndou Dinsdagoggend vroeg op? Om sy pensioen te gaan haal.2. Hoe weet ons dat dit ’n spesiale geleentheid is? Dit was ’n jolige rit almal was

opgewonde.3. Gee ’n bewys van mnr. Ndou se goedhartigheid. Hy gee helfte van sy pap aan

Mutsuku.4. Is die amptenare by die pensioenkantore toegewyde werkers?

Motiveer jou antwoord.Nee. Hulle maak nie betyds oop nie en hulle verduidelik nie hoekom hulle nie pensioen kan kry nie.

5. Watter gebaar openbaar die onbeskofdheid van die amptenaar teenoor mnr. Ndou?

Hy trek net sy skouers op as mnr Ndou ’n vraag vra.

6. Watter verskil sien Mutsuku in die hospitaaltuine sedert hy daar gewerk het?

Dat dit baie agteruit gegaan het sedert hy daar gewerk het.

7. Wat doen mnr. Ndou om sy hond gesond te kry? Hy sny sy voorarm met die sykant van sy huisie se sinkplaat. Dit sweer later en hy kry antibiotika wat hy vir Mutsuku gee.

8. Waar is die hoofkantoor waarvandaan die hospitaal kennis moes kry?

Pietersburg / Polokwane

9. Was mnr Ndou ongelukkig met die regering? Hoekom sê jy so? Ja, want hy glo dat hulle nie agter hulle mense kyk nie.

10. Met wie se regering vergelyk hy die huidige regering? Apartheodsregering11. Wie het aan hulle meel geskenk? NTK12. Op watter maniere het die onderwyser mnr. Ndou gehelp? Hy beveel die kinders om hout

vir mnr. Ndou te bring. Hy gee ook ’n sakkie mieliemeel aan

Page 8: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Afrikaans GRAAD 11 WEEK 2 en …  · Web viewWEEK 2 MEMORANDUM AKTIWITEIT 6 A. • Lyk deftig, maar moenie dit oordryf nie. •

mnr. Ndou.13. Watter bedrag betaal mnr. Ndou om in die kaia te bly?14. Hoekom dink jy is dit ironies dat Mutsuku so geslaan is? Dit is ironies dat die inbrekers

vir Mutsuku wat oud en siek is om hulle enige kwaad te doen, so geslaan en geskop is.

15. Wat is die bookskap van die verhaal? Sorg vir die ou mense en behoeftiges

16. Vul die ontbrekende woorde in:a. Later daardie middag, net voor die son sak, spring

die 16.1-----in sy 16.2----- en draf na mnr Ndou se16.3----toe. Op ’n afstand sien hy die kinders om die huis 16.4-----. Plat op die grond sit die ou man. Sy kop is 16.5-----en hy 16.6------------geluidloos. Op sy 16.7----- lê die ou hond se16.8-----. Rigor mortis het alreeds ingetree. Die hond het al styf geword.

16.1 Dokter16.2 sweetpak16.3 kaia16.4 staan16.5 kaal16.6 huil16.7 skoot16.8 kop

17. Dink jy mnr Ndou se optrede het sy probleem opgelos? Nee, want die hond is tog dood op die einde.

WEEK 3AKTIWITEIT 11

Memorandum1. Waar, In versreël 2 en 3 sê sy:” waar ek sal loop -eendag.”2. Sy moet eers groot word. Of Haar kinderskoene ontgroei (Of iets soortgelyk)3. Vrydae middae inkopies gaan doen / Aande voor die kaggel sit. / Oor haar maag vryf as sy klaar geëet

het. / Na Beethoven, Bach se musiek luister. / In die kombuis wors gaar maak.4. C/ Sys al die stilte van die aand aangryp5. Geweld, skande, drank 6.1. C/ geld6.2. A/ horlosie en sonbril6.3. D/ skoene wat pas7. Smalend8. Dit is ‘n versvorm wat aan die digter vryheid gee om nie ‘n vaste rymskema te volg nie.9.9.1 tragiese9.2 hartseer9.3 saggies sug / lang,lang pad. 9.4 oor en oor9.5 heen en weer

AKTIWITEIT 12Memodandum

Page 9: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Afrikaans GRAAD 11 WEEK 2 en …  · Web viewWEEK 2 MEMORANDUM AKTIWITEIT 6 A. • Lyk deftig, maar moenie dit oordryf nie. •

1. stem2. besoek3. minibus4. verjaarsdagviering5.1. pyl5.2. peil6. kinderjare7. C/ samestellende afleiding8.1 skuldgevoelens = samestellende afleiding.8.2 tuinwerker = samestellende afleiding.8.3 handsakkie = samestellende afleiding8.4 bevriend = afleiding9.1 homophone9.2 paronieme9.3 homonieme

AKTIWITEIT 13

Oefening 1:Antwoorde

1. Gerda Dullart2. Dit verteenwoordig al lank die beste Afrika kookkuns.3. Rosebank4. 14h305. ’n Ierse tiener besluit om te soek na sy kindervriend wat destyds van ‘n brug af geval het.6. Op ‘n videospeletjie7. vier 8. komedie9. 87 minute10. Peter Cattaneo11. ’n Bekende sangeres/ superstar12. Vyf albums het oor en oor platinum status behaal.13. Na Suid Afrika14. Hulle bied gratis kaartjies aan die publiek as hulle op 10 November skakel.15. Datums is nie duidelik nie en het geen jaartal nie/Die lettertipes kon groter wees om mense se

aandag te trek.

Oefening 2:1. Piet sê dat hy die volgende vir haar sal gaan kuier.2. Anton vra waar die liniaal is wat hydie vorige dag dar neergesit het.3. Kopano vra vir Ntsiki of sy seker is sy die rekening die vorige betaal het.4. Die polisieman sê vir Zandile dat hy/sy nooit ‘n krimineel self moet probeer vaskeer nie.5. Die onderwyser vra hoekom hulle nie so goed soos die vorige jaar kan presteer nie.6. Die span span sê dat hulle hulle water daarnatoe bring (vat).

Page 10: belvedereschool.co.zabelvedereschool.co.za/Lockdown/Afrikaans GRAAD 11 WEEK 2 en …  · Web viewWEEK 2 MEMORANDUM AKTIWITEIT 6 A. • Lyk deftig, maar moenie dit oordryf nie. •

7. Wilmien vra vir Koba of sy daardie Eastgate toe gaan. 8. Susan vra vir Portia of sy die vorige aand Idols gekykhet.9. Juffrou Van Tonder sê aan die klas dat hulle moet stilbly.10. Lerato sê dat sy die volgende dag oorsee gaan.

AKTIWITEIT 14

Oefening 1:

1. boeglam2. oor3. van4. glo5. binnenshuis

6. beteken7. vir8. gebreekte9. doodgewone 10. beslis

11. hele12. reel13. Beantwoord14. vrae15. bygelowigheid

Oefening 2:

1. in2. af3. leer4. teen5. reageer6. of7. daarop

8. oor9. oomblik10. twyfel11. vir12. by13. in14. gebêre

15. nuwe16. vergeet17. ander18. steur19. aan20. sg.