graad 12 september 2015 wiskundige geletterdheid v1...1.2.5 verduidelik die betekenis van die konsep...

27
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, insluitende 1 antwoordblad en 2 bylae. *MLITA1*

Upload: others

Post on 13-Feb-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

SEPTEMBER 2015

WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1

PUNTE: 150 TYD: 3 uur

Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, insluitende 1 antwoordblad en 2 bylae.

*MLITA1*

Page 2: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. Hierdie vraestel bestaan uit VYF vrae. Beantwoord AL die vrae. 2. Nommer die vrae korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie

vraestel gebruik word. 3. Begin elke vraag op ʼn NUWE bladsy. 4. Beantwoord VRAAG 4.1.5 op die aangehegte ANTWOORDBLAD. Handig

die ANTWOORDBLAD saam met jou ANTWOORDEBOEK in. 5. Jy mag ʼn goedgekeurde sakrekenaar (niegeprogrammeerbare en

niegrafiese sakrekenaar) gebruik, tensy anders aangedui. 6. Toon al die berekeninge duidelik aan. 7. Rond AL die finale antwoorde paslik volgens die gegewe konteks af, tensy

anders aangedui. 8. Dui meeteenhede aan, waar van toepassing. 9. Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE,

tensy anders aangedui. 10. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

(EC/SEPTEMBER 2015) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 3

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 1 1.1 Mnr. en Me. Tana, ʼn jonggetroude paartjie is gereed om hul eerste huis

deur BNT Bank te koop. Hulle kry ʼn eiendom waarvan hulle hou teen ʼn prys van R1 250 000 (ignoreer oordragskoste en prokureurskoste). Mnr. Tana het 20% van sy ouers vir ʼn deposito gekry. BNT Bank het aan hulle ʼn verbandlening op die balans toegestaan.

RUSTENBURG

Tabel 1: Verbandterugbetalingsfaktore Verbandterugbetalingsfaktore

Rentekoers (%) JARE

5 10 15 20 25 30 10,00 21,25 13,22 10,75 9,65 9,09 8,78 10,25 21,37 13,35 10,90 9,82 9,26 8,96 10,5 21,49 13,49 11,05 9,98 9,44 9,15 10,75 21,62 13,63 11,21 10,15 9,62 9,33 11,00 21,74 13,78 11,37 10,32 9,80 9,52 11,25 21,87 13,92 11,52 10,49 9,98 9,71 11,50 21,99 14,06 11,68 10,66 10,16 9,90 [Bron: www.mortgagemax.co.za] Gebruik die gegewe inligting en tabel hierbo om die volgende vrae te

beantwoord. 1.1.1 Identifiseer die aantal jare wat hulle aan die verband sal

terugbetaal, as die betalingsfaktor 10,32 en die rentekoers 11% is. (2) 1.1.2 Bereken die totale bedrag wat hulle vanaf die bank moet leen. (4)

R1 250 000

Page 4: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.1.3 Gebruik die tabel en inligting hierbo en bereken hulle maandelikse

terugbetaling. Jy mag die volgende formule gebruik: Maandelikse terugbetaling = verbandbedrag x faktor

1 000 (3) 1.1.4 Bereken die totale bedrag wat hulle aan die einde van die termyn

terugbetaal het, uitsluitende prokureurskoste en oordragskoste. (3) 1.1.5 Bereken die totale rente wat hulle op hul verbandlening by BNT

Bank sal betaal. (2) 1.2 Mnr. Tana, ʼn 42-jarige man werk vir die plaaslike munisipaliteit en verdien

ʼn jaarlikse salaris van R476 012,28. Sy aftrekkings per maand is as volg; LBS: ----------- Pensioenfonds : R2 975,08 Gimnasium : R129,42 Versekeringspolisse : R585,00

Gebruik die belastingtabel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Tabel 2: Belastingtabel vir 2015/2016 INKOMSTEBELASTING: Individueel en trust

Belastingkoerse (jaar van aanslag eindig 29 Februarie 2016) Belasbare Inkomste (R) Belastingkoerse 0 – 181 900 18% van belasbare inkomste 181 901 – 284 100 32 742 + 26% van elke R bo 181 900 284 101 – 393 200 59 314 + 31% van elke R bo 284 100 393 201 – 550 100 93 135 + 36% van elke R bo 393 200 550 101 – 701 300 149 619 + 39% van elke R bo 550 100 701 301 + 208 587 + 41% van elke R bo 701 300 Belastingkortings en belastingdrempels: Korting Primêre korting (belastingbetaler onder 65) : R13 257 Sekondêre korting (Persone 65 en ouer) : R7 407 Tersiêre korting (Persone 75 en ouer) : R2 466 Ouderdom Belastingdrempel Onder ouderdom 65 R73 650 Ouderdom 65 na onder 75 R114 800 Ouderdom 75 en oor R128 500 [Bron: www.sars.gov.za] 1.2.1 Bepaal die aantal belastingkoerse beskikbaar in die bogenoemde

belastingtabel. (2) 1.2.2 Bereken Mnr. Tana se maandelikse bruto salaris. (2)

Page 5: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

(EC/SEPTEMBER 2015) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 5

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.2.3 Gebruik die belastingtabel, en bereken die totale maandelikse

belasting wat vanaf Mnr. Tana se salaris afgetrek word. (5) 1.2.4 Bereken Mnr. Tana se bydrae tot die Pensioenfonds as ʼn

persentasie van sy bruto salaris. (2) 1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit. Bestudeer die tabel

wat ʼn uittreksel is van ʼn munisipale rekeningstaat wat die waterverbruik bedrag wat betaal moet word, wys. Beantwoord die vrae wat volg.

Datum Diens Besonderhede Koste

(uitsluitend BTW)

BTW Koste (insluitend

BTW) 20/03/15 Water Meter no.B-

ZGD543 Tarief: Water Huishoudelike lesingdatums: Huidig (09/2/15) = 2 384 Vorige (07/01/15) = 2 368 Water 16 kℓ

R184,66 ----- R210,51

WATER SKULD

KOLLEKTERINGSAKSIE WA 0100: 6 kℓ @ 9,941230

WA 0100: 4 kℓ @10,136180 WA 0100: 10 kℓ @14,077830 WA 0100: 10 kℓ @18,249050 WA 0100: 30 kℓ +@ 22,901530

Die voorsiening van dienste mag opgehef word indien enige bedrag onbetaald is na die betaaldatum en die deposito mag gelyktydig hersien word. Neem kennis dat die betaaldatum nie van toepassing is op agterstallige rekeninge nie.

1.3.1 Bereken die bedrag BTW (Belasting op Toegevoegde Waarde) wat

belas is vir die watertarief wat in die tabel gegee is. (2) 1.3.2 Toon alle berekeninge hoe die totale bedrag van R184,66 bereken

was. (4) [33]

Page 6: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 2 2.1 Me. Tana reis vanaf Oos-Londen na King William’s Town. Die

spoedmeterlesings hieronder was by tye van aankoms afgeneem. Bestudeer die prent hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Die spoedmeterlesings:

2.1.1 Skryf neer die maksimum temperatuur vir daardie dag. (2) 2.1.2 Bereken die motor se brandstofverbruik in liter per kilometer

(ℓ/km). (2) 2.1.3 Bereken die totale aantal liter brandstof wat die motor sal verbruik

indien 13 570,84 km per jaar afgelê word. Gee jou antwoord tot die naaste liter. (3)

2.1.4 Bereken die afstand wat deur hierdie motor is vanaf Oos-Londen

na King William’s Town afgelê. Gee jou antwoord in meter. Jy mag die volgende formule gebruik: Afstand = Gemiddelde spoed x tyd (3) 2.1.5 Bepaal die tyd wat Me. Tana Oos-Londen verlaat het om na

King William’s Town te reis. (3) 2.1.6 Meld of die rit, in die oggend, middag of aand geneem was. (2)

2.1.4 2.1.4

← Gemiddelde spoed Brandstofverbruik →

Tyd geneem vir die rit

Page 7: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

(EC/SEPTEMBER 2015) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 7

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.2 Linda, ʼn graad 11-Toerisme onderwyseres koop vyftien 2-liter bottels

koeldrank vir 116 leerders wat op ʼn uitstappie gaan. Sy gebruik ʼn 250 mℓ koppie om die koeldrank vir elke leerder af te meet. Sy word deur ʼn graad 12-leerder gehelp om die koeldrank te skink.

2.2.1 Wys deur berekeninge dat die beskikbare koeldrank genoeg sal

wees vir al die graad 11-leerders om ‘n koppie koeldrink te kry. 1 koppie = 250 mℓ, 1 ℓ 1 000 mℓ (3) 2.2.2 ʼn Leerder wat uithelp kry twee derdes van die koppie koeldrank by

Linda. Bereken die verskil in koeldrank wat ontvang is deur ʼn graad 11-leerder en ʼn helpende leerder in milliliter. (3)

2.3 Mnr. en Me. Tana het inkopies in Phuket, Thailand gedoen en het 4 dae in

ʼn hotel gebly. ʼn Direkte vlug vanaf Johannesburg na Thailand neem 11 uur 2 minute en die afstand is 8 471 km. Hulle het ʼn klein geskenkie vir hul dogter gekoop waarin sy haar oorringe en haarbykomstighede kan bêre.

[Bron: www.google.com]

2.3.1 Bereken die totale aantal ure wat hulle in die hotel gebly het. (2) 2.3.2 Herlei die afstand tussen Thailand en Johannesburg na myl. 0,6214 myl = 1 km (2) 2.3.3 Bereken die oppervlak van die bokant van hul dogter se geskenk

as die deursnit 9 cm is. Jy mag die volgende formule gebruik: Oppervlak van ʼn sirkel = r2, waar = 3,142 (3) [28]

Page 8: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

8 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 3 3.1 Bestudeer die kaart van Grahamstad, BYLAAG 1 en beantwoord die vrae

wat volg. 3.1.1 Gee die ruitverwysing van die Diocesan Skool vir Meisies. (2) 3.1.2 Identifiseer die aantal krieketvelde wat in hierdie gebied van

Grahamstad gevind word. (2) 3.1.3 Daar is ʼn straat wat deur Tauntonstraat gaan. Noem hierdie

straat. (2) 3.1.4 Verwys na ruitverwysing GU15, suidwes van Graham Protea

geleë. Identifiseer die instelling wat ʼn versameling van kunsvlyte en ander voorwerpe van wetenskaplike, kunstige, kulturele en historiese belang versorg. (2)

3.1.5 Gee die algemene rigting van Somerset Heights ten opsigte van

Oatlands. (2) 3.2 Mnr. en Me. Tana koop ʼn TV-kabinet vanaf die Leeckay Meubelwinkel. Met

aflewering was dit in stukke en in groot bokse gedra. Hulle het iemand gestuur om dit in die Tana-gesin se huis aanmekaar te sit.

Gebruik BYLAAG 2 om die volgende vrae te beantwoord. 3.2.1 Noem die deel genommer 14 in die diagram. (2) 3.2.2 Identifiseer die deelnommer(s) wat as die stoorrakke gebruik

word. (2) 3.2.3 Bepaal die aantal dele genommer 20 wat in die boks moet wees. (2) 3.2.4 Meet die afstand van die boonste deel (13) van die kabinet in mm

en gee die verhouding as die werklike lengte 1 755 mm is. (2) 3.2.5 Hoeveel glasskroewe is nodig om die TV-kabinet aanmekaar te

sit? (2) 3.2.6 Alle skroewe is saam gemeng in ʼn houer wanneer die TV-kabinet

aanmekaar gesit word. Bepaal die waarskynlikheid dat die skroef wat uit die houer gehaal word, ʼn houtskroef is. (3)

[23]

Page 9: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

(EC/SEPTEMBER 2015) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 9

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 4 4.1 Die Maatskaplike Departement voorsien maatskaplike hulp aan mense in nood.

Die voorsiene feitelys is ʼn statistiese opsomming van maatskaplike toelae in die verskeie provinsies streke van Suid-Afrika. Maatskaplike toelae verwys na Ouderdomstoelaag (OAG), Oorlogveteraantoelaag (WVG), Ongeskiktheidsoelaag (DG), Toelaag in bystand (GIA), Kinderonderhoudstoelaag (CSG), Pleegsorgtoelaag (FCG) en Sorg Afhanklikheidstoelaag (CDG).

TABEL 3: Totale aantal maatskaplike toelaes by tipe toelaag en

provinsies soos op 31-05-2014 Streek OAG W

VG DG GIA CDG FCG CSG TOTAAL

OK 519072 59 180475 12907 18555 119285 A 2655420 VS 177963 6 79000 1584 6221 40962 638187 943923 GP 455457 103 113090 2294 15686 57222 1575990 2219842 KZN 616132 54 296083 31651 35919 130170 2702811 3812820 LP 423090 28 91999 13591 12745 60996 1650665 2253114 MP 218554 18 77355 3778 8998 35436 999473 1343612 NK 77409 11 48473 5304 4694 14735 279724 C NW 226434 15 85939 5484 8683 42060 766593 1135208 WK 277680 113 149920 10377 11312 29491 883802 1362695 TOTAAL 2991791 407 1122334 86970 B 530357 11302312 16156984 [Bron: SOCPEN-stelsel] [LW: Die totaal sluit die toelaag in bystand in] 4.1.1 Bepaal die getal provinsies (streke) wat van maatskaplike hulp deur

Maatskaplike Ontwikkeling voorsien word. (2) 4.1.2 Identifiseer die provinsie wat die minste aantal Ouderdomstoelaag

begunstigdes (OAG) het. (2) 4.1.3 Bereken die verskil tussen die aantal beguntigdes wat

kinderonderhoudstoelae (CSG) ontvang tussen Gauteng en Noordwes provinsies. (3)

4.1.4 Bereken die volgende ontbrekende waardes in die tabel: (a) A (2) (b) B (2) (c) C (2) 4.1.5 Teken ʼn lyngrafiek deur die Oorlogsveteraantoelaag (WVG) per

Provinsie te teken op die assestelsel wat op die ANTWOORDBLAD voorsien is. (4)

4.1.6 Gee die verhouding van die Oorlogsveteraanbegustigdes (WVG) in die

Vrystaat teenoor dié in die Mpumalanga streek. (2)

Page 10: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

10 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.1.7 Identifiseer die provinsie met die hoogste aantal mense wat ʼn Sorg

Afhankliheidstoelaag (CDG) ontvang. (2) 4.1.8 Skryf neer die totale aantal mense wat maatskaplike toelae in die

Wes-Kaap ontvang in woorde. (2) 4.2 Die bestuurder van ʼn groothandelaar, Ludwe, maak ʼn opname van die

verkope van Roomys, Sjokoladestawe en Coke vir die hele jaar. Die uitslag word in die onderstaande grafiek uitgebeeld.

Bestudeer die grafiek hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

4.2.1 Bepaal die hoeveelheid (in R) van Coke-verkope wat deur die

winkel tydens die somer die gemaak is. (2) 4.2.2 Identifiseer die seisoene met ʼn verskil van R4 000,00 vir die

verkope van Sjokoladestawe. (2) 4.2.3 Verskaf ʼn naam vir die tipe grafiek hierbo. (2)

0

10000

20000

30000

40000

50000

60000

70000

Winter Spring Summer Autumn

Verk

ope

(R)

Seisoene

Verkope vir die jaar

Coke

Chocolate Bars

Ice cream

Winter Lente Somer Herfs

Coke Sjokoladestafies Roomys

Page 11: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

(EC/SEPTEMBER 2015) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 11

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.3 Me. Ncombo woon in Port Edward. Sy maak ʼn opname van al die

elektrisiteitsverkope en die aantal eenhede wat ontvang is. Tabel 4: Opname van Elektrisiteitsverkope Maande April Mei Junie Julie September Oktober November Bedrag

(in Rand) 500 500 550 1 200 500 250 500

Eenhede

ontvang

338,2

338,2

371,95

758,7

311,7

155,9

251,4 4.3.1 Bereken die gemiddelde aantal eenhede wat ontvang is tot die

naaste eenheid. (4) 4.3.2 Bepaal die omvang (reikwydte/variasiewydte) op elektrisiteit

gespandeer. (3) 4.3.3 Bepaal die modale bedrag wat op elektrisiteit gespandeer is. (2) [38]

Page 12: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

12 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 5 5.1 Ncumisa, ʼn onthaalkomiteelid het drie kwotasies gemaak vir ʼn graad 12-

afskeidsfunksie. Bestudeer die grafieke hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

Plek A = R5 000 + 125n Plek B = R25 000 Plek C = R2 500 + 250n

5.1.1 Hoeveel sal dit kos om ʼn funksie by Plek A vir 100 mense te hou? (2) 5.1.2 Identifiseer die duurste plek om 180 mense te onthaal. (2) 5.1.3 Bepaal die aantal mense wat vir R4 000,00 by Plek C onthaal kan

word. (2) 5.1.4 Skryf neer die drie snypunte van die grafieke. (6) 5.1.5 Identifiseer die vaste koste vir Plek A. (2)

0

5000

10000

15000

20000

25000

30000

35000

40000

45000

50000

0 50 100 150 200

Kost

e in

Ran

de

Aantal mense

Vergelyking van plekke vir ʼn afskeidsfunksie

Venue A

Venue B

Venue C

Page 13: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

(EC/SEPTEMBER 2015) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 13

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

5.2 Na die formele deel van die afskeidsfunksiedag, sal die leerders swem en

pret op die strand hê. Een van die onderwysers soek op die internet wat die temperature vir die Afskeidsfunksiedag sal wees. Die lesings is soos volg: Temperatuur Laag 16 °C Hoog 78,8 °F Windspoed 19 km/ Windrigting O Vogtigheid 61% Kanse van reën 10%

[Bron: weather.news24.com] 5.2.1 Herlei 78,8 °F temperatuur na °C. Jy mag die formule gebruik: °C = (°F – 32°) ÷ 1,8 (3) 5.2.2 Bepaal die waarskynlikheid dat dit sal reën op die dag van die

afskeid. Gee jou antwoord in die eenvoudigste breuk. (3) 5.2.3 Bepaal die waarskynlikheid dat die huidige weerstoestand geen

vogtigheid het nie. (2) 5.3 Een van die minibus-taxi’s wat die skool gebruik om die leerders na en

vanaf die strand te vervoer, gebruik 22,5 liter om 289 km tussen Oos-Londen en Port Alfred af te lê . Die bestuurder vra R45 per leerder vir 86 leerders, 38 seuns en 48 meisies.

5.3.1 Bepaal die aantal minibus-taxi’s wat benodig word indien een

minibus 14 leerders kan vervoer. (3) 5.3.2 Die brandstofprys is R10,83 per liter. Bereken die totale koste vir

die rit vir EEN minibus insluitende die betaling per leerder. (3) [28] TOTAAL: 150

Page 14: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit
Page 15: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

14 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

ANTWOORDBLAD

VAN EN NAAM GRAAD 12: …….. VRAAG 4.1.5

Oorlogsveteranetoelaagbegunstigdes vir die verskeie provinsies

0

20

40

60

80

100

120

140

VS NK NW MP LP KZN OK GP WK

Aan

tal b

egun

stig

des

Provinsies

Page 16: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit
Page 17: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

(EC/SEPTEMBER 2015) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 15

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

BYLAAG 1

KAART VAN GRAHAMSTAD

Page 18: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit
Page 19: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

16 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

BYLAAG 2

Page 20: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT

GRAAD 12

SEPTEMBER 2015

WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MEMORANDUM

PUNTE: 150

Hierdie memorandum bestaan uit 8 bladsye.

Simbool Verduideliking M Metode A Akkuraatheid CA Deurlopende akkuraatheid RT/RG/RM Lees vanaf tabel/Lees vanaf ʼn grafiek/Lees vanaf kaart RP Lees vanaf plan SF Vervanging in ʼn formule S Vereenvoudiging P Penaliseer (geen eenhede, inkorrekte afronding, ens.) O Opinie J Regverdiging RO Afronding

Page 21: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

2 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

VRAAG 1 [33] Vraag Oplossing Verduideliking Punte

1.1 1.1.1 20 jaar99 2RT (2) 1.1.2 R1 250 000 x 20% 9

= R250 000 9 = R1 250 000 – R250 000 9 = R1 000 000 9

1M 1S 1M 1A (4)

1.1.3 Maandelikse 9 terugbetaling

= 1 000 000 x 10,32 9 1 000 = R10 320 9

1CV 1 SF 1S

(3) 1.1.4 R10 320 x 12 x 20 9

= R123 840 x 20 9 = R2 476 800,00 9

1M 1S 1S (3)

1.1.5 R2 476 800 – R1 000 000 9

= R1 476 800,00 9 1CV 1S (2)

1.2 1.2.1 6 koerse 99 2A (2) 1.2.2

9

= R39 667,69 9

1M 1S (2)

1.2.3 Jaarlikse belasting = 93 135 + 36% van

(476 012,28 – 393 200) 9 = 93 135 + 36% x (82 812,28) 9 = 93 135 + 29 812,42 = 122 947,42 p.j. 9 122 947,42 – 13 257 (korting) 9 Maandelikse belasting = 109 690,42 12 = R9 140,87 9

1M 1S 1S 1M 1A (5)

1.2.4

9 = 7,5% 9

1SF 1A (2)

Page 22: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

(EC/SEPTEMBER 2015) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 3

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

1.2.5 Belastingdrempel verwys na die bedrag van

verdienste waar mense belasting betaal, 9 indien jy minder verdien as hierdie bedrag ʼn jaar, betaal jy geen belasting. 9

2 verduidelikings

(2) 1.3 1.3.1 R210,51 – R184,669 OF 184,66 x 14% 9

=R25,859 = R25,85 9 1M 1S (2)

1.3.2 6 x 9,941230 + 4 x 10,136180+6 x 14,077830 9

= R59,65 9+ R40,54 9 + R84,47 9 = R184,66

1M 3S (4)

[33]

VRAAG 2 [28] Vraag Oplossing Verduideliking Punte 2.1 2.1.1 24,5 99 2RD (2) 2.1.2 7,7 𝓵 100 km

7,7 𝓵 = 100 km 9 100 100

0,077𝓵/km 9

1M deel deur 100 1S (2)

2.1.3 0,077 x 13 570,84 9

= 1 044,95 𝓵 9 = 1 045 𝓵 9

1M 1S 1A (3)

2.1.4 61 km/h x 1,05 uur 9

= 64,05 km 9 = 64 050 m 9

1M 1S 1A (3)

2.1.5 1,05 uur x 60 9 = 63 minute

= 1 uur 3 minute 9 17:24 - 1:03 16:21 9 OF 17:24 aankomstyd 24 = 0,4 uur 9 60 17 uur + 0,4 uur = 17,4 uur -1,05 uur 16,35 uur 9 16 uur + 0,35 uur = 16 uur + 0,35 x 60 min = 16 uur 21min = 16:21 9 Die tyd wat sy Oos-Londen verlaat het.

1M 1S 1S

(3) 2.1.6 Middag 99 2A (2)

Page 23: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

4 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

2.2 2.2.1 Beskikbare koeldrank = 15 x 2 𝓵

= 30 𝓵 9 Vereiste koeldrank = 250 m𝓵 x 116 = 29 000 m𝓵 9 1 000 = 29 𝓵 9 Dit sal genoeg wees vir al die graad 11-leerders.

1C 1S 1A

(3) 2.2.2

x 250 m𝓵

= 166,67 m𝓵 9 [Verskil] 250 m𝓵 – 166,67 9 = 83,33 m𝓵 9

1S 1 aftrekking 1A (3)

2.3 2.3.1 4 x 24 9

= 96 uur 9 1M 1S (2)

2.3.2 8 471 x 0,6214 myl 9

5 263,88 myl 9 1M 1S (2)

2.3.3 radius = deursnit = 9 cm = 4,5 cm 9

2 2 Oppervlak van bokant = πr2 = 3,142 (4,5 cm)2 9 = 63,63 cm2 9

1M 1SF 1S (3)

[28]

VRAAG 3 [23] Vraag Oplossing Verduideliking 3.1 3.1.1 GT 14 99 2A (2) 3.1.2 5 99 2A (2) 3.1.3 Glastonburystraat 99 2RM (2) 3.1.4 Albany museum 99 2RM (2) 3.1.5 Noordwes 99 2RM (2) 3.2 3.2.1 Draw Front Board 99 2RM (2) 3.2.2 7 en 19 99 2RM (2) 3.2.3 2 99 2RM (2)

Page 24: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

(EC/SEPTEMBER 2015) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 5

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

3.2.4 43 mm : 1 755 mm 9 = 1 : 40,8 9

43 mm 47 mm (aanvaar 42 – 45mm)

1C 1CA

(2) 3.2.5 9 99 2A (2) 3.2.6 9

9 =

9 or 15% of 0,15 3A

(3) [23]

Vraag 4 [38] Vraag Oplossing Verduideliking Punte 4.1 4.1.1 9 Provinsies 99 2RT (2) 4.1.2 Noord-Kaap99 2RT (2) 4.1.3 1 575 990 9 – 766 593 9

= 809 397 9

2 Korrekte waardes 1 CA (3)

4.1.4 A =2 655 420 – (519 072 +59 +180 475 + 12 907

+ 18 555+119 285) 9 = 2 655 420 – 850 353 9 = 1 805 067 9

OF A = 11 302 312 – (638 187 + 1 575 990 + 2 702 2811 + 1 650 666 + 999 473 + 279 724 + 766 593 + 883 802 9 A = 11 302 312 – 9 497 245 9 A = 1 805 067 9

1M 1S 1CA 1M 1S 1CA (3)

B = 18 555 + 6 221 + 15 686 + 35 919 + 12 745 +

8 998 + 4 694 + 8 683 + 11 312 9 =122 813 9

OF B = 16 156 984 – (2 991 791 + 407 + 1 122 334 + 86 970 + 530357 + 11 302 312) 9 = 122 813 9

1Add 1CA 1M 1CA (2)

C = 16 156 984 – (2 655 420 + 943 923 + 2 219

842 + 3 812 820 + 2 253 114 + 1 343 612 + 1 135 208 + 1 362 695) 9 = 430 350 9

OF C = 774 409 + 11 + 48 473 + 5 304 + 4 694 + 14 735 + 279 724 9 = 430 350 9

1M 1A 1M 1A (2)

Page 25: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

6 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.1.5 Grafiek VS NK NW MP LP KZN OK GP WK 6 11 15 18 28 54 59 103 113

1 Punt vir 3 provinsies korrek afgesteek = (3)

1 Punt vir verbinding van punte = (1)

(4) Slegs antwoord – volpunte 4.1.6 6 : 18 9

1 : 3 9 2A (2)

4.1.7 KwaZulu-Natal (35 919) 99 2RT (2) 4.1.8 1 362 695 = Een miljoen, 9 driehonderd twee-en-

sestigduisend, seshonderd vyf en negentig. 9 2 A (2)

4.2 4.2.1 Coke (Somer) = 18 700 99

(Aanvaar 18 600 – 18 800) 2RG

(2) 4.2.2 Herfs 9 en Winter 9 2RG (2) 4.2.3 Stapelbalkgrafiek of Stapelkolomgrafiek of

Stapelgrafiek 99 2A (2)

0

20

40

60

80

100

120

V S N K N W M P L P K Z N O K G P W K

AA

NTA

L BE

GU

NST

IGD

ES

PROVINSIES

OORLOGVETERANE TOELAAG PER PROVINSIE

Page 26: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

(EC/SEPTEMBER 2015) WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 7

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

4.3 4.3.1 338,2 x 2 + 371,95 + 311,7 + 155,9+758+251,4

7 9 Gemiddelde = 2 526,05 9 7 = 360,86 9 = 361 9

1M 1 deel deur 7 1S 1A (4)

4.3.2 Omvang = R1 200,00 9 – R 250,00 9

= R950,00 9 2CV 1CA (3)

4.3.3 R500,00 99 2A (2) [38] VRAAG 5 [28] Vraag Oplossing Verduideliking Punte 5.1 5.1.1 R17 500,00 99

OF Plek A = R5 000 + R125(100) = R5 000 + R12 500 9 = R17 500,00 9

2RG AO (2)

5.1.2 Plek C 99 2RG (2) 5.1.3 n = 6 99

OF (Beproewing en foute) R4 000 : R2 500 + R250(2) =R3 000 9 R2 500 + R250(4) = R3 500 R2 500 + R250(6) = R4 000 n = 6 korrekte antwoord 9

2 RG Slegs antwoord – volpunte AO

(2) 5.1.4 (i) (20,7 500) 99

(ii) (90,25 000) 99 (iii) (160, 25 000) 99

2RM 2RM 2RM (6)

5.1.5 R5 000,00 99 2A (2) 5.2 5.2.1 = (78,8 – 32) 9

= 46,8 ÷ 1,8 9 = 26 9

1SF 1S 1A (3)

5.2.2 9

9 =

9 1teller

1noemer 1S (3)

Page 27: GRAAD 12 SEPTEMBER 2015 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1...1.2.5 Verduidelik die betekenis van die konsep belastingdrempel. (2) 1.3 Mnr. Tana ontvang ʼn rekening van die munisipaliteit

8 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 (EC/SEPTEMBER 2015)

Kopiereg voorbehou Blaai om asseblief

5.2.3 Onmoontlik OF 0% 99 2A (2) 5.3.1

9

= 6,14 9 = 7 minibus taxi’s 9

1SF 1S 1S (3)

5.3.2 10,83 x 22,5 + 45 x 14 9

= R243,68 + R 630 9 = R873,68 9

1M 1A 1S (3)

[28] TOTAAL: 150