graad 12: woensdag 13 mei 2020 (lees die gedig en ... · later toe sy vader sterf is dalinyebo...

5
1 GRAAD 12: WOENSDAG 13 MEI 2020 (Lees die gedig en beantwoord die vrae wat daarop volg) GEDIG 7: PRYSLIED

Upload: others

Post on 25-Jun-2020

7 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: GRAAD 12: WOENSDAG 13 MEI 2020 (Lees die gedig en ... · Later toe sy vader sterf is Dalinyebo (thembo heerser) aangestel as sy voog. Die rivieroewers by iNqunu is waar hy vandaan

1

GRAAD 12: WOENSDAG 13 MEI 2020 (Lees die gedig en beantwoord die vrae wat daarop

volg)

GEDIG 7: PRYSLIED

Page 2: GRAAD 12: WOENSDAG 13 MEI 2020 (Lees die gedig en ... · Later toe sy vader sterf is Dalinyebo (thembo heerser) aangestel as sy voog. Die rivieroewers by iNqunu is waar hy vandaan

2

Page 3: GRAAD 12: WOENSDAG 13 MEI 2020 (Lees die gedig en ... · Later toe sy vader sterf is Dalinyebo (thembo heerser) aangestel as sy voog. Die rivieroewers by iNqunu is waar hy vandaan

3

OPSOMMING

Page 4: GRAAD 12: WOENSDAG 13 MEI 2020 (Lees die gedig en ... · Later toe sy vader sterf is Dalinyebo (thembo heerser) aangestel as sy voog. Die rivieroewers by iNqunu is waar hy vandaan

4

ʼn Pryslied is ʼn lied ter ere van iemand/ gemeenskap om hom/haar te prys, dit word gewoonlik

in die Afrika-kultuur gebruik.

Hierdie pryslied is geskryf om vir Nelson Mandela te eer, toe hy in 1994 as president

ingehuldig is.

Die gedig is ʼn liriese gedig en is baie klankryk. Assonansie en alliterasie asook herhaling word

gebruik om eenheid te gee, ritme en musicale klank aan die gedig te gee.

Die herhaling in die gedig hef ook belagrike woorde uit.

Die gedig bevat baie besonderhede van Nelson Mandela, bv. geografiese besonderhede.

STROFE 1

Strofe 2 beskryf wie Nelson Mandela is, waar hy vandaan kom en wie sy ouers is.

In reël 1 praat hulle”letterlik van die “sandkliphart”wat die uniegebou in Pretoria is. Dis van

sandsteen gemaak en word as die hart van Pretoria beskou.

Figuurlik is verwys die sand na Nelson Mandele se velkleur en die hart na die feit da thy die

hart van die mense is.

Versreël 4 en 5 verwys na hoe hy lyk (sy voorkoms) hy staan bo almal uit, hy het houtskool en

as, as sy hare. Dit verwys na sy grys hare.

Hy is die seun van uNosekeni (sy ma)

Hy het vlesige handpalms.

Hy het ʼn gevestigde familie uNgubengcuka (sy oupagrootjie)

Later toe sy vader sterf is Dalinyebo (thembo heerser) aangestel as sy voog.

Die rivieroewers by iNqunu is waar hy vandaan kom.

Hy word as ʼn heelmaker gesien (wat hy vir ons gedoen het.

STROFE2

Hy word hier as ʼn klein swart seun wat sy bolip deurboor (pierced) het.

STROFE 3

Hier word die begin van sy politieke lewe bespreek.

Hy is die eerste leier van Umkhonto we Sizwe (vryheidsvegter)

Hy word in reël 19 as ʼn karakter in ʼn storie van iemand wat ʼn ruk lank verswyn het en dan

weer sy verskyning maak. (Nelson was tronk toe en het weer terug gekom)

Versreël 17 en 20 word herhaal om dit uit te druk.

STROFE 4

Versreël 24 beteken “tak wat uitgetrek word” so ʼn tak laat merke op die vloer nes Madiba

merke is SA se geskiedenis gelaat het.

Versreël 26 en 27 verwys na hoe hy ʼn mate van herstel ná die apartheidsera wat soveel kwaad

aan die land gedoen het, gebring het.

Hy herstel orde in ʼn verskeurde land.

Versreël 30 hy is ʼn vredemaker in SA. Hy hersien vorige reëls wat nie meer geld nie, en herstel

gebroke verhoudings tussen swart en wit mense- hy bring versoening.

Page 5: GRAAD 12: WOENSDAG 13 MEI 2020 (Lees die gedig en ... · Later toe sy vader sterf is Dalinyebo (thembo heerser) aangestel as sy voog. Die rivieroewers by iNqunu is waar hy vandaan

5