graad 4 afrikaans kwartaal 2 (term 2) week 4 werkboek ......graad 4 afrikaans kwartaal 2 (term 2)...

7
1 Graad 4 Afrikaans Kwartaal 2 (Term 2) Week 4 Werkboek (Workbook) DAG 1 : OEFENING – DAY 1 : ACTIVITY Lees en skryf Datum : _____________ Week 4 _________________________________________________________________________________________________________ Lees die storie ‘Die rooi hennetjie’ en antwoord die vrae in VOLSINNE. ASG bl. 74 – 75 Vrae: 1. Kies die regte antwoord. 1.1 Rooi hennetjie het mieliepitte geplant om: a) die mielies te verkoop. b) die mielies te kook. c) die mielies te kook en eet. Antwoord (skryf a, b of c) __________________ (1) verkoop – to sell kook – to cook eet – to eat

Upload: others

Post on 21-Feb-2021

20 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Graad 4 Afrikaans Kwartaal 2 (Term 2) Week 4 Werkboek ......Graad 4 Afrikaans Kwartaal 2 (Term 2) Week 4 Werkboek (Workbook) DAG 1 : OEFENING – DAY 1 : ACTIVITY Lees en skryf Datum

1

Graad 4 Afrikaans

Kwartaal 2 (Term 2) Week 4 Werkboek (Workbook)

DAG 1 : OEFENING – DAY 1 : ACTIVITY Lees en skryf Datum : _____________ Week 4 _________________________________________________________________________________________________________

Lees die storie ‘Die rooi hennetjie’ en antwoord die vrae in VOLSINNE.

ASG bl. 74 – 75

Vrae: 1. Kies die regte antwoord.

1.1 Rooi hennetjie het mieliepitte geplant om:

a) die mielies te verkoop. b) die mielies te kook. c) die mielies te kook en eet.

Antwoord (skryf a, b of c) __________________ (1)

verkoop – to sell

kook – to cook

eet – to eat

Page 2: Graad 4 Afrikaans Kwartaal 2 (Term 2) Week 4 Werkboek ......Graad 4 Afrikaans Kwartaal 2 (Term 2) Week 4 Werkboek (Workbook) DAG 1 : OEFENING – DAY 1 : ACTIVITY Lees en skryf Datum

2

1.2 Rooi hennetjie wil hê dat die ander diere

a) haar moet help. b) net moet kyk. c) nie moet help nie.

Antwoord (skryf a, b of c) __________________ (1)

2. Noem die vier diere wat nie vir rooi hennetjie wou help nie?

(4) 3. Waar bly die diere in dié storie? Skryf jou antwoord in ‘n volsin.

(1) 4. Skryf die korrekte dieregeluid langs die dier. Die eerste een is as ‘n VOORBEELD gedoen.

Voorbeeld: hond Woef-woef donkie koei kat

(3) 5. Hoekom, dink jy, wou die ander diere nie vir rooi hennetjie help nie?

Skryf jou antwoord in ‘n volsin.

(1) 6. Hoekom het rooi hennetjie nie haar kos met die ander diere gedeel nie?

Skryf jou antwoord in ‘n volsin.

(2) 7. Wat is die les in die storie? Skryf jou antwoord in ‘n volsin.

(2) Totaal: 15 punte

Page 3: Graad 4 Afrikaans Kwartaal 2 (Term 2) Week 4 Werkboek ......Graad 4 Afrikaans Kwartaal 2 (Term 2) Week 4 Werkboek (Workbook) DAG 1 : OEFENING – DAY 1 : ACTIVITY Lees en skryf Datum

3

DAG 2 : OEFENING – DAY 2 : ACTIVITY Telwoorde - Hooftelwoorde Datum : _____________ Week 4 _________________________________________________________________________________________________________

Ons gaan vandag ons TELWOORDE oefen.

1 een 2 twee 3 drie 4 vier 5 vyf 6 ses 7 sewe 8 agt 9 nege 10 tien 11 elf 12 twaalf 13 dertien 14 veertien 15 vyftien 16 sestien 17 sewentien 18 agtien 19 negentien 20 twintig 30 dertig 40 veertig 50 vyftig 60 sestig 70 sewentig 80 tagtig 90 negentig 100 eenhonderd

Page 4: Graad 4 Afrikaans Kwartaal 2 (Term 2) Week 4 Werkboek ......Graad 4 Afrikaans Kwartaal 2 (Term 2) Week 4 Werkboek (Workbook) DAG 1 : OEFENING – DAY 1 : ACTIVITY Lees en skryf Datum

4

Oefening : Skryf die hooftelwoord langs die nommer neer. Write the number name next to the number.

1

2

3

4

5

6

7

8

9

10

11

12

13

14

15

16

17

18

19

20

Page 5: Graad 4 Afrikaans Kwartaal 2 (Term 2) Week 4 Werkboek ......Graad 4 Afrikaans Kwartaal 2 (Term 2) Week 4 Werkboek (Workbook) DAG 1 : OEFENING – DAY 1 : ACTIVITY Lees en skryf Datum

5

DAG 3 : OEFENING – DAY 3 : ACTIVITY Taalleer –Hersiening Datum : _____________ Week 4 _______________________________________________________________________________________

Verlede tyd

Skryf die volgende sinne oor in die verlede tyd. Write the following sentences in the past tense. 1. Kuhle speel met die hond.

2. Luhle was haar hande.

3. Zoey gooi die geel bal.

4. Milani hardloop in die tuin.

5. Sadie swem in die swembad.

6. Kim teken ‘n prentjie van ‘n hondjie.

Remember Hettie die heks (Hettie the witch) kicks the verb to the end of the sentence and stands in the verb’s place. The verb landed so hard that he gets a bump on his head, we call that bump a “ge-“

Page 6: Graad 4 Afrikaans Kwartaal 2 (Term 2) Week 4 Werkboek ......Graad 4 Afrikaans Kwartaal 2 (Term 2) Week 4 Werkboek (Workbook) DAG 1 : OEFENING – DAY 1 : ACTIVITY Lees en skryf Datum

6

DAG 4 : OEFENING – DAY 4 : ACTIVITY Taalleer – Hersiening Datum : _____________ Week 4 _______________________________________________________________________________________

Voegwoorde (Conjunctions)

‘n Mens gebruik ‘n voegwoord om twee of meer sinne aanmekaar

te skryf.

A conjunction is used when two or more sentences are joined together.

As jy ‘maar’ of ‘want’ gebruik, dan skryf ‘n komma voor ‘maar’ of

‘want’.

en maar want

‘en’

Voorbeeld: Die rowers stap by die winkel in. Hulle steel

geld. (en)

Antwoord: Die rowers stap by die winkel in en hulle steel geld.

‘maar’

Voorbeeld: Die rowers stap by die winkel in. Daar is ‘n

polisieman binne. (maar)

Antwoord: Die rowers stap by die winkel, maar daar is ‘n

polisieman binne.

‘want’

Voorbeeld: Die rowers stap by die winkel in. Die winkel het

baie geld. (want)

Antwoord: Die rowers stap by die winkel in, want die winkel

het baie geld.

en

Page 7: Graad 4 Afrikaans Kwartaal 2 (Term 2) Week 4 Werkboek ......Graad 4 Afrikaans Kwartaal 2 (Term 2) Week 4 Werkboek (Workbook) DAG 1 : OEFENING – DAY 1 : ACTIVITY Lees en skryf Datum

7

Oefening:

1. Ek trek my trui aan. Ek is koud. (want)

2. Ek wil buite speel. Dit begin om te reën. (maar)

3. Kayla lê op haar bed. Sy lees haar boek. (en)

4. My sussie speel in die tuin. Ek doen my huiswerk. (en)

5. Julie wil haar fiets ry. Die wiel is pap. (maar)

6. Olona gaan ‘n toebroodjie maak. Sy is baie honger. (want)

Jy is ‘n

stêr!