graad 4 eat / ht afrikaans junie 2020€¦ · graad 4 eat / ht afrikaans kwartaal 2 – junie 2020...

33
Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak en die werk op ‘n skoon vel papier doen. (Meeste van die werk is op Kwartaal 1 en 2 gebaseer, die leerders kan hul werkboeke, handboeke en woordeboeke gebruik indien hulle `n word nie verstaan nie./ Most of the work the learners already did in term 1, please make use of their workbooks, textbooks and dictionaries is they don’t understand.) - Agtervoegsels - Ontkenning - Tydsvorme - Sinonieme en Antonieme

Upload: others

Post on 05-Aug-2020

157 views

Category:

Documents


19 download

TRANSCRIPT

Page 1: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Graad 4 EAT / HT Afrikaans

Kwartaal 2 – Junie 2020

Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan

die dokument oopmaak en die werk op ‘n skoon vel papier

doen. (Meeste van die werk is op Kwartaal 1 en 2 gebaseer, die

leerders kan hul werkboeke, handboeke en woordeboeke

gebruik indien hulle `n word nie verstaan nie./ Most of the

work the learners already did in term 1, please make use of

their workbooks, textbooks and dictionaries is they don’t

understand.)

- Agtervoegsels

- Ontkenning

- Tydsvorme

- Sinonieme en Antonieme

Page 2: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Agtervoegsels Naam en van:_______________________________

1. Volg die leidrade en vorm nuwe woorde met die Agtervoegsels, soek

dan die nuwe woorde in die woord soek:

M E E B U B R H A R

E E R G A G S O E E

N O E E M N R E H G

S O B E T E K K R T

L G N A B Y A I K L

I W V R U G T E E G

K G S T I L T E F C

T L A F D I E P T E

H O P E L O O S E R

A A O U D E R D O M

B A K S T E R O O D

1. Mens+lik 6. Stil+te

2. Bank+ie 7. Diep+te

3. Hoek+ie 8. Hope+loos

4. Reg+tig 9. Ouder+dom

Page 3: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

5. Vrug+te 10. Bak+ster

Ontkenning Naam en van:_______________________________

1. Skryf die volgende sinne in die Ontkennende vorm:

1.1) Sy slaap op die bank.

________________________________________________________________

1.2) Gaan jy êrens heen?

________________________________________________________________

1.3) Wil jy nog roomys hê?

________________________________________________________________

1.4) Was julle by die see, vir die vakansie?

________________________________________________________________

1.5) Is daar iemand by die huis?

________________________________________________________________

1.6) Gaan ons baie huiswerk hê?

________________________________________________________________

1.7) Ek glo jou.

________________________________________________________________

1.8) Wil jy koffie hê?

________________________________________________________________

Page 4: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Tydsvorme Naam en van:_______________________________

1. Skryf die volgende sinne oor in die verskillende Tydsvorme:

1.1) Jakob lees sy boek.

Verlede tyd:_______________________________________________________

________________________________________________________________

Toekomende tyd:__________________________________________________

________________________________________________________________

1.2) Sandra sing in die koor.

Verlede tyd:_______________________________________________________

________________________________________________________________

Toekomende tyd:__________________________________________________

________________________________________________________________

1.3) Ek het die brief geskryf.

Teenwoordige tyd:_________________________________________________

________________________________________________________________

Toekomende tyd:__________________________________________________

________________________________________________________________

1.4) My ma het vir my nuwe skoene gekoop.

Teenwoordige tyd:_____________________________________________

____________________________________________________________

Toekomende tyd:______________________________________________

____________________________________________________________

1.5) Ek speel rugby.

Verlede tyd:__________________________________________________

____________________________________________________________

Toekomende tyd:______________________________________________

____________________________________________________________

Page 5: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Sinonieme & Antonieme Naam en van:_______________________________

1 Verbind die volgende woorde met die Sinoniem wat by die woord pas:

Forseer

Geraas

Garage

Woedend

Rympie

Ontstaan

Voedsel

Rein

Motorhuis

Gediggie

Begin

Kos

Lawaai

Skoon

Dwing

Kwaad

2) Verbind die volgende woorde met die Antoniem (teenoorgestelde woord)

wat by die woord pas:

Afbreek

Vertikaal

Begin Nadeel

Horisontaal Meerderheid

Stedelik Afneem

Voordeel Oneg

Toeneem Landelik

Minderheid Opbou

Eg Einde

Page 6: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Graad 4 EAT / HT Afrikaans

Kwartaal 2 – Junie 2020

- Voorsetsels

- Samestellings

- Meervoude

Page 7: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Voorsetsels Naam en Van:________________________________________

1.Vul die regte Voorsetsels (Prepositions) in die volgende sinne:

1.1) Ek wil ________die dak klim.

1.2) Die boks sjokolade lê_________________ die TV.

1.3) Plak die plakkaat ________________die muur.

1.4) Kom sit ________________my en jou pa.

1.5) Jy bly________________die dam.

1.6) Die partytjie is___________vieruur.

1.7) Die hond is _________________die kat.

1.8) Die pikkewyn staan__________________haat twee pikkewyntjies.

1.9) Jy moet ___________oupa toe gaan.

Page 8: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Samestellings Naam en van:_______________________________

1. Maak sinne met die volgende samestellings.

1.1 Hond+hok=_______________________________________________

___________________________________________________________

1.2 Boom+huis=_______________________________________________

____________________________________________________________

1.3 Seun+skool=______________________________________________

____________________________________________________________

1.4 Slaap+kamer=_____________________________________________

____________________________________________________________

1.5 Stad+lewe=_______________________________________________

____________________________________________________________

1.6 Tafel+doek=_______________________________________________

____________________________________________________________

Page 9: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Meervoude Naam en van:_______________________________

Gee die volgende meervoude vir die volgende woorde:

1.1Haan=________________ 1.2 Leer=________________

1.3 Roos=________________ 1.4 Muur=________________

1.5 Boom=________________ 1.6 Boek=________________

1.7 Huis=_________________ 1.8 Kat=_________________

1.9 Appel=________________ 1.10 Eier=_______________

1. Maak sinne met die volgende meervoude:

1.1 Blomme=_____________________________________

_________________________________________________

1.2 Trokke=_______________________________________

_________________________________________________

1.3 Tafels=________________________________________

__________________________________________________

1.4 Stoele=_______________________________________

_________________________________________________

Page 10: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

1.5 Bakke=________________________________________

__________________________________________________

Graad 4 EAT / HT Afrikaans

Kwartaal 2 – Junie 2020

- Bywoorde

- Voegwoorde

- Voornaamwoorde

- Voorsetsels

Page 11: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Bywoorde Naam en Van: ________________________________________

1.Onderstreep die regte bywoorde:

1.1) Die rowers vlug (stadig/vinnig).

1.2) Die bestuurder bel (dadelik/vinnig) die polisie.

1.3) Die polisie vang die rowers (maklik/moeilik) na die rooftog.

1.4) Die vliegtuig vlieg (hoog/laag).

1.5) Die kers brand (helder/dof).

1.6) Die seun hardloop (vinnig/stadig) toe die hond hom jaag.

1.7) Die seuns speel (binne/op) die boomhuis.

1.8) Die seuns speel (bo/onder) die dak.

Page 12: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Voegwoorde Naam en van: _______________________________

1. Verbind die volgende sinne:

1.1 Die bestuurder sien die rowers. Hy bel die polisie (en)

____________________________________________________________

1.2 Die rowers probeer vlug. Die polisie sit hulle agterna. (maar)

____________________________________________________________

1.3 Die polisie vang die rowers. Hulle het geld gesteel. (want)

____________________________________________________________

1.4 Kim en Hashim is maats. Hulle speel saam. (want)

____________________________________________________________

1.5 Kim is kwaad vir Hashim. Hy breek haar kryt. (want)

____________________________________________________________

1.6 Hashim en Kim is bly. Hulle is weer maats. (want)

____________________________________________________________

1.7 Ek hou van Susan se ouma. Sy bak ‘n groot koek. (want)

____________________________________________________________

1.8 Ek hou van Lindi se ouma. Sy maak ‘n T-hemp. (want)

____________________________________________________________

1.9 Ek dra ‘n trui. Dit is koud. (omdat)

____________________________________________________________

Page 13: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Voornaamwoorde Naam en van: _______________________________

1. Voltooi die sinne met die regte voornaamwoorde:

Sy, haar, ons, haar, my, sy, jou

1.1 Hy drink ‘n koeldrank. Dis_____________koeldrank.

1.2 Sy eet ‘n roomys. Dis_______________roomys.

1.3 Ek sê dit is_______________ouma.

1.4 Jy sê dit is_______________ouma.

1.5 Sy sê dit is_______________ouma.

1.6 Hy sê dit is_______________ouma.

1.7 Ons sê dit is______________ouma.

2. Onderstreep die regte voornaamwoord:

2.1 Fabian woon saam met (sy/haar) ma en pa.

2.2 Fabian het ‘n sussie (sy/haar) naam is Kate.

2.3 (Julle/Hulle) ouma bly ook by hulle.

2.4 (Julle/Hulle) tannie en (sy/haar) twee kinders woon in dieselfde

huis.

Page 14: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Voorsetsels Naam en van: _______________________________

1. Onderstreep die regte voorsetsels:

1.1 Kyk (in/na) die kaart van die dorp as jy wil sien waar die winkels

is.

1.2 Die rowers kruip (agter/in) die park weg.

1.3 Hulle hardloop weg en draai regs (op/by) die robot.

1.4 Die rowers is nou (by/aan) die polisiekantoor.

1.5 Die polisiekantoor is (onder/op) die hoek (met/van) Sesde straat.

1.6 Die rowers sal gou (van/agter) tralies wees.

1.7 Die rowers steel geld (vir/by) die ABC-winkel.

1.8 Die bestuurder (aan/van) die winkel bel die polisie.

1.9 Daar is prente (teen/onder) die muur.

1.10 Juffrou staan (op/langs) die bord

1.11 Die leerders sit (op/langs) stoele.

Page 15: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Graad 4 EAT / HT Afrikaans

Kwartaal 2 – Junie 2020

- Afkortings

- Telwoorde

- Oop en geslote lettergrepe

- Woorde wat einding op f/v en d/t

Page 16: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Afkortings

Naam en Van: ________________________________________

1.Skryf die afkortings vir die volgende woorde:

1.1) Suid-Afrika- SA 1.6) Dokter- Dr.

1.2) Asseblief- ____________ 1.7) Maandag-_____________

1.3) Ensovoorts- __________ 1.8) Dinsdag-______________

1.4) Graad- ______________ 1.9) Rand-________________

1.5) Meneer-______________ 1.10) Julie-_______________

2. Skryf die woorde vir die volgende afkortings:

2.1) Wo.- ____________ 2.6) Des.- Desember

2.2) Min.- ___________ 2.7) Son.- Sondag

2.3) Jun.-____________ 2.8) Bl.-_______________

2.4) Afr.- ____________ 2.9) Aug.-_____________

2.5) Kg.-_____________ 2.10) c.-______________

Page 17: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Telwoorde Naam en van: _______________________________

1. Skryf die volgende getalle in woorde

1.1) 1- Een 1.6) 10- Tien

1.2) 8- ______________ 1.7) 3-________________

1.3) 9-______________ 1.8) 5-________________

1.4) 12-_____________ 1.9) 4-________________

1.5) 2-______________ 1.10) 7-_______________

2. Skryf die volgende woorde in getalle

2.1) Ses- 6 2.6) Elf- 11

2.2) Twintig –____ 2.7) Vyftien-________

2.3) Vyftig- ______ 2.8) Honderd-________

2.4) Dertien-_____ 2.9) Een en twintig-

_____________

2.5) Vyf en dertig- ______ 2.10) Een en vyftig-____________

Page 18: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Oop en geslote lettergrepe

Naam en van: _______________________________

1. Breek die volgende woorde op in lettergrepe en dui aan of

dit ‘n geslote of oop lettergreep is:

Oop lettergrepe- As die lettergreep op ‘n klinker eindig is die

lettergreep oop a,e,i,o,u

Geslote lettergreep- As die lettergreep op ‘n medeklinker eindig is die

lettergreep toe..

• Bv. treine- trein(geslote lettergreep)- ne(oop lettergreep)

• Tafel- ta(oop lettergreep)- fel(geslote lettergreep)

1.1 Pragtig- Prag(g)-tig(g) 1.6 Aaklig-________________

1.2 Waarsku-___________ 1.7 Hardloop-______________

1.3 Belofte-_______________ 1.8 Aangaan- ______________

1.4 Pampoen-_____________ 1.9 Belowe-_______________

1.5 Kombers- _____________ 1.10 Geraas- ______________

Page 19: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Woorde wat ending op f/v en d/t

Naam en van: _______________________________

1. Vul die letter f/v in:

1.1 In die fabriek word fietse gemaak.

1.2 Ek gaan vir my _rugte koop.

1.3 Sal jy _ir my die kaas bring asb.

1.4 Hier is _ier mense in die kar.

1.5 My _an is van der Merwe.

1.6 My pa het net 4 _ingers aan sy regter hand..

1.7 My meneer het vir my ‘n mooi _erhaal vertel van Trompie.

2. Vul die letter d/t in:

2.1 Baard 2.6 Oggend

2.2 Maan_ 2.7 ten_

2.3 Rappor_ 2.8 gron_

2.4 buur_ 2.9 spel_

2.5 Oon_ 1.10 Fou_

Page 20: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Graad 4 EAT/ HT Afrikaans

Kwartaal 2 – Junie 2020

- Hoofletters en Leestekens

- Verlede Tyd

- Meervoude

- Telwoorde en Voegwoorde

- Begripslees

Page 21: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Hoofletters en leestekens Naam en Van: __________________________

LEESTEKENS

Punt (.) Komma (,)

Uitroepteken (!) Vraagteken (?)

Hoofletters (Capital letter) –

‘n sin begin altyd met ‘n hoofletter, mense, dorpe, plekke, skole, besighede, produkte begin altyd met ‘n hoofletter.

1. Lees die onderstaande paragraaf deur en vul hoofletters (capital letters) en

leestekens (punctuation) in.

my naam is elton ek het swart hare en bruin oë ek dra vandag ‘n wit hoed en ‘n pet

gister het ek ‘n grys hemp en ‘n swart broek gedra

Skryf die volgende sinne oor met die regte leestekens.

1. die kinders het lekker roomys geeet.

___________________________________________________________________

2. lottie wil graag donderdag gaan fliek.

___________________________________________________________________

3. bly stil

___________________________________________________________________

4. wil jy graag saam lottie gaan fliek

___________________________________________________________________

Page 22: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Verlede tyd Naam en Van: __________________________

A. Skryf die sinne oor in die verlede tyd.

Voorbeeld: Rowers steel geld by die ABC-winkel.

Antwoord: Rowers het geld by die ABC-winkel gesteel.

1. Die een rower dra ‘n swart jas.

______________________________________________________________

______________________________________________________________

2. Die ander rower dra ‘n blou trui.

______________________________________________________________

______________________________________________________________

3. Die bestuurder help die polisie.

______________________________________________________________

______________________________________________________________

4. Die polisie vang die rowers.

______________________________________________________________

______________________________________________________________

5. Die polisie kry al die geld.

______________________________________________________________

______________________________________________________________

6. Hashim en Kim ry saam fiets.

______________________________________________________________

______________________________________________________________

7. Hulle tel saam geld.

______________________________________________________________

______________________________________________________________

Page 23: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Meervoude Naam en Van: __________________________

B. Kies die korrekte meervoud in die blokkie.

1. jas _______________________________

2. winkel___________________________

3. rower_____________________________

4. pet _______________________________

5. trui _______________________________

6. bestuurder_________________________

Skryf die meervoude van die volgende woorde.

pet

straat

jas

boom

pot

skool

bok

muur

rowers winkels

bestuurders

truie jasse pette

Page 24: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Telwoorde en voegwoorde Naam en Van: __________________________

A. Telwoorde

Hooftelwoorde: een, twee, tien, tagtig, honderd, duisend

Rangtelwoorde: eerste, tweede. agtste, twintigste, tagtigste, honderdste

Vul die volgende telwoorde op die regte plek in.

twaalf agtste eerste een vyf

Wim het Saterdag 1. ___________medalje ontvang nadat hy 2. __________ was

in sy wedloop by die atletiek. Die 3. _______ skole wat deel geneem het, het almal

van baie ver afgekom. Wim het in die 4. _____________ baan gehardloop en daar

was 5. ____________ kinders wat gehardloop het.

B. Verbind die sinne deur middel van voegwoorde.

Voorbeeld: Die rowers stap by die winkel in. Hulle steel geld. (en)

Antwoord: Die rowers stap by die winkel in en hulle steel geld.

a) Die bestuurder sien die rowers. Hulle bel die polisie. (en)

______________________________________________________________

______________________________________________________________

b) Die rowers probeer vlug. Die polisie sit hulle agterna. (maar)

______________________________________________________________

______________________________________________________________

c) Die polisie vang die rowers. Hulle het geld gesteel. (want)

______________________________________________________________

______________________________________________________________

Page 25: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Begripslees Naam en Van: __________________________

Lees die onderstaande leesstuk noukeurig deur.

Die storie van die eier!

Wie was eerste, die hoender (chicken) of die eier (egg)?

Hierdie vraag pla mense al eeue (ages) lank.

Kom ons kyk na die lewe van

’n eier of die toekomstige (future) hoender.

Hoenderhenne lê een tot twee eiers ’n dag. Hierdie henne “sit” bo-op die eiers om dit

warm te hou. Na een-en-twintig (twenty-one) dae broei (breeding) die kuikens

(chicks) uit.

Wanneer ’n kuiken gereed is om gebore te word, pik die kuiken die dop (shell) van

binne af oop. Dit kan ’n hele dag vat vir die kuiken om uit sy dop te kom! Kuikens

is nie altyd geel nie. Hulle kan wit, swart of selfs bruin wees.

Vir die eerste twee dae het ’n kuiken nie kos of water nodig nie. Hulle kry

vere in die eerste week van hul lewe. Die kuikens hou daarvan om klein

insekte en wurmpies te eet. Dit neem ’n kuiken vier maande om ’n volwasse (mature)

hoender te word!

Teks geksryf deur: H Cronje (Verwerk en verkry vanaf: teachingresoures.co.za)

BEANTWOORD DIE VOLGENDE VRAE VOLLEDIG

1. Wat is die titel van die storie?

________________________________________________________________

2. Verduidelik wat die probleem aan die begin van die storie was?

________________________________________________________________

________________________________________________________________

3. Hoeveel eiers lê henne per dag?

________________________________________________________________

Page 26: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

4. Verduidelik in jou eie woorde hoe die henne hulle eiers warm hou.

________________________________________________________________

________________________________________________________________

5. Sê of die volgende stelling waar of onwaar is.

a) Die hoenderhenne broei hulle kuikens na 12 dae uit.

________________________________________________________________

b) Kuikens kry reeds in die eerste week al vere.

________________________________________________________________

6. Beskryf wat ‘n kuiken doen wanneer hulle gereed is om gebore te word.

________________________________________________________________

7. Waarom dink jy is dit moeilik vir ‘n kuiken om uit sy dop te kom?

________________________________________________________________

8. Gee die kleure wat kuikens kan wees.

__________________________________

__________________________________

__________________________________

9. Noem twee dinge wat kuikens eet.

__________________________________

__________________________________

10. Hoe lank neem dit ‘n kuiken om ‘n hoender te word?

________________________________________________________________

Page 27: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Graad 4 EAT/ HT

Begripslees

Beantwoord die volgende vrae op ‘n aparte stuk papier en bêre die papier in jou

flipfile.

Lees noukeurig deur die leesstuk

Waar kattemaai Katinka rond?

Katinka is Ansie se kat. Sy lê elke aand op ‘n kussing op die stoel in Ansie se kamer.

Katinka word vroeg soggens honger en dan maak sy vir Ansie wakker met haar koue

snoet teen Ansie se neus! Maar nie vanoggend nie. Waar is Katinka?

Ansie staan op en gaan na haar boetie se kamer, “Pieter, weet jy waar Katinka is?

Pieter is besig om sy tas te pak vir skool. “Nee, ek weet nie.”

“Ek dink Katinka is weg. Sal jy my hekp soek?” vra Ansie. “Moenie simpel wees nie,

hoekom sal jouk at nou weg wees?” vra Pieter. “Sy slaap seker onder die bed. Gaan

kyk daar!” Hy gooi sy tas oor sy skouer.

“Mamma, waar is Katinka?” vra Ansie. “Ek weet nie.” Mamma braai spek, eiers en

tamaties in die pan. “Katinka het my nie kom wakker maak nie. En kyk, daar is nog kos

in haar bak. Sal Mamma my help soek?” vra Ansie. “Ek maak ontbyt.” Sê mamma. “Sy

sit seker in die boom in die agterplaas. Gaan kyk daar.”

“As niemand my dan wil help soek nie, gaan ek alleen!” Ansie begin oral soek, maar

Katinka slaap nie onder die bed nie, sy is nie in die boom in die agterplaas nie. Sy speel

ook nie in die gras oorkant die straat nie; sy’s nêrens nie!

Mismoedig gaan sit Ansie by mamma in die kambuis. “Ai, ek wonder waar sy kan wees.

Ek het al oral gesoek,”

“Hoor daar!” roep mamma uit en beduie na die kas onder die wasbak. “Wat kan dit

wees?” vra Ansie. Sy stap na die kas wat effens oop is.

“Mamma! Pieter! Kom kyk!” roep Ansie. “Katinka het kleintjies!”

Page 28: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

“Ek bel gou vir pappa!” sê mamma. “Ek wonder wat hy gaan sê!”

Beantwoord die volgende vrae volledig:

1. Noem drie (3) karakters uit die leesstuk. (3)

______________________________________________________________

2. Identifiseer die tiepe troeteldier wat Katinka is. (1)

______________________________________________________________

3. Beskryf die plek waar Katinka elke aand lê en slaap. (1)

______________________________________________________________

4. Gee die rede hoekom Pieter nie vir Ansie wil help soek na Katinka nie. (1)

______________________________________________________________

______________________________________________________________

5. Noem die drie(3) bestanddele wat mamma besig is om gaar te maak vir

ontbyt. (3)

______________________________________________________________

6. Defineer die woord soggend in jou eie woorde. (1)

______________________________________________________________

7. Beskryf hoe Ansie gevoel het to sy nie vir Katinka gekry het nie. Gee een (1)

woord uit die leesstuk. (1)

______________________________________________________________

8. Identifiseer die plek waarna mamma beduie het to sy iets gehoor het. (1)

______________________________________________________________

______________________________________________________________

9. Wat het Katinka gekry? (1)

______________________________________________________________

10. Vertel hoe Katinka vir Ansie wakker maak in die oggende. (1)

______________________________________________________________

______________________________________________________________

11. Waar het Ansie vir Katinka gaan soek? Noem drie (3) plekke. (3)

Page 29: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

______________________________________________________________

______________________________________________________________

______________________________________________________________

12. Kies die regte antwoord om die sin te voltooi. “Ek bel gou vir __________!”(1)

a) Boetie

b) Pappa

13. Beskryf in jou eie woorde hoe dink jy voel Ansie nou dat sy weet waar Katinka is.

(1)

______________________________________________________________

______________________________________________________________

14. Het jy enige troeteldier? Watse troeteldier het jy? (1)

______________________________________________________________

Page 30: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Graad 4 EAT / HT Afrikaans

Kwartaal 2 – Junie 2020

Opdrag 1: Beantwoord die volgende vrae op ‘n aparte stuk papier en bêre die

papier in jou flipfile.

Lees noukeurig deur die leesstuk

Dodelike insekte

Insekte is klein goggatjies wat van warm, nat woude tot in jou huis voorkom.

Muskiete

Die meeste insekte is skadeloos vir die mens, maar sommige is baie giftig. Die muskiet

is die wêreld se dodelikste insek. Ongeveer eenhonderd miljoen mense sterf elke jaar

aan malaria.

Mens moet pille drink of inspuitings kry wanneer hulle na ‘n malaria-gebied gaan.

Verlammingsbosluise

Hierdie bosluis word in Australië aangetref. Hulle leef hoofsaaklik op katte, honde en

vee, maar sal ook ‘n mens byt. Terwyl die bosluis bloed suig, dra dit ‘n gifstof oor, wat

die mens of dier verlam.

Is insekte giftig?

Miere, bye en perdebye dra gif wat gewoontlik onskadelik is. Sommige mense is egter

allergies vir die gif en moet by ‘n dokter uitkom.

Sommige insekte is nie giftig nie, maar dra dodelike siektes oor wat mense kan laat

sterf.

Page 31: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

Al is hulle klein, kan insekte dodelik wees. Wees dus altyd versigtig en moenie sommer

met enige ou goggatjie speel nie!

Beantwoorde die volgede vrae volledig:

1. Watter insek word as die gevaarlikste vir die mens beskou? Hoekom sê jy so?

(2)

________________________________________________________________

2. Beskryf hoe die verlammingsbosluis sy gasheer vergiftig.

(2)

________________________________________________________________

________________________________________________________________

3. Noem drie insekte wat gif dra.

(3)

________________________________________________________________

________________________________________________________________

4. Kan ‘n insek wat nie giftig is nie, ‘n mens se dood veroorsaak?

(1)

________________________________________________________________

________________________________________________________________

5. Identifiseer die twee voorsorgmaatreëls wat jy kan tref voordat jy ‘n malaria

gebied

betree. (2)

________________________________________________________________

________________________________________________________________

6. Beskryf waar insekte voorkom.

(2)

________________________________________________________________

________________________________________________________________

7. Voltooi die volgende sin deur die regte antwoord neer te skryf.

Sommige mense is egter a)______________ vir die gif en moet by ‘n b)

______________ uitkom. (2)

Page 32: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

8. Kan klein insekte ook dodelik wees? Haal ‘n sin uit die leesstuk om jou antwoord

te staaf. (2)

________________________________________________________________

________________________________________________________________

9. Identifiseer die twee soorte insekte wat bespreek word in die leesstuk.

(2)

________________________________________________________________

10. Was jy al ooit in ‘n Malaria gebied? As jy was, waar? (1)

________________________________________________________________

Opdrag 2: TAAL

Beantwoord die volgende vrae op ‘n aparte stuk papier en bêre die papier in jou

flipfile.

1. Gee die meervoude van die volgende woorde.

a) Insek – ____________________

b) Kat – ____________________

c) Oupa – ___________________

2. Skryf die volgende woorde oor deur ‘n deelteken op die regte plek te sit.

a) Geeet - _____________________

b) Spieel - _____________________

c) Beinvloed- _____________________

3. Gee die intensiewe vorm van die volgende woorde.

a) Ryk - _____________________

b) Hard - _____________________

c) Rooi - _____________________

4. Verdeel die volgende woorde in lettergrepe.

a) Horlosie - _____________________

b) Skadeloos - _____________________

c) Bedrywig - _____________________

Page 33: Graad 4 EAT / HT Afrikaans Junie 2020€¦ · Graad 4 EAT / HT Afrikaans Kwartaal 2 – Junie 2020 Dit is nie nodig dat die werkkaarte gedruk word nie. Ouers kan die dokument oopmaak

5. Skryf die afkortings in woorde.

a) asb. - _____________________

b) kapt. - _____________________

c) dr. - _____________________

6. Skryf die volgende woorde oor in die verkleiningsvorm.

a) Gogga - _____________________

b) Pil - _____________________

c) Kat - _____________________

d) Hond - _____________________