graad: 6 vak: sosiale wetenskappe (geografie) … · naam skool fat activity/form leerder se punt...
TRANSCRIPT
FAT Activity/Form Leerder se
punt
Leerder %
1.
Kaartvaardighede
TOTAAL
GRAAD: 6
VAK: SOSIALE WETENSKAPPE (GEOGRAFIE)
KWARTAAL EEN
FORMAL ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1.
Naam: _______________________________________________________
Klas: ___________________________ Datum: ______________________
Skool: __________________________ Onderwyser:__________________
Gr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1 Bladsy 1
Gr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1 Bladsy 2
Gr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1 Bladsy 1
GRAAD 6 FORMELE ASSESSERINGSTAAK (FAT) 1: KWARTAAL 1
SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE
FAT: KAARTVAARDIGHEDE (FOKUS: AFRIKA) TYDSDUUR: 1 UUR
DATUM: PUNTETOTAAL: 40
Instruksies : 1. Lees die instruksies 2. Beantwoord ALLE vrae 3. Skryf netjies en leesbaar 4. Netjiese werk sal waardeer word.
Figuur 1: Aardbol wat die mees belangrikste lengtelyne en breedtelyne voorstel
Bron: instagrok.com, longitude and latitude
Bestudeer die aardbol en skryf die vier stellings oor in jou boek. Kies een van die woorde tussen
hakkies( Greenwichlyn of ewenaar),om die stellings waar te maak:
1. ‘n Lyn wat van Noord na Suid loop.
_______________________________________________________
2. ‘n Lyn wat die wêreld in ‘n noordelike- en suidelike halfrondes verdeel.
_______________________________________________________
Gr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1 Bladsy 2
3. ‘n Lyn wat die wêreld in ‘n oostelike- en westelike halfrondes verdeel.
_______________________________________________________
4. ‘n Lyn wat van oos na wes om die wêreld loop.
_______________________________________________________
(4)
5. Beskryf die verskil tussen lengtelyne en breedtelyne deur die aardbol (figuur 1) hierbo
te gebruik.
______________________________________________________________________
______________________________________________________________________
______________________________________________________________________
______________________________________________________________________
________________________________ ( 2)
Figuur 2: Wêreldkaart wat kontinente aandui (lengtelyne en breedtelyne)
Figuur 2 (Sien aanghegte kaart)
www.cubscouttracker.com
6. Noem die naam van ‘n vasteland waardeur die volgende lyne loop:
a. 80° Wes
______________________________________
b. 20° Suid
______________________________________
(2)
Gr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1 Bladsy 3
B B
7. Beskryf in jou eie woorde wat die term " woordskaal" beteken.
_________________________________________________________________ (1)
Figuur 3: Kaart van provinsies in Suid Afrika
Bron: Mapwork made easy: A handbook for Educators 2008, Grade 4, 5, 6 page 13, Ruth
Versveld, 2008).
8. Gebruik die lynskaal om die afstand tussen stad A en B in km te bereken .
( Stede in Suid-Afrika) A- Kaapstad en B- Durban (3)
A
B
Aktiwiteitsblad C – Suid Afrika
Gr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1 Bladsy 4
Figuur 4: Wêreld politieke / fisiese kaarte en satelietbeelde
Bron: Geology.com (World political / Physical Maps and Satellite Images)
9. President Zuma het op ‘n wêreld toer gegaan. Hy vlieg van (A) O.R. Tambo
lughawe na Parys (Frankryk). Van Parys vlieg hy na (B) Washington
(VSA) en (C) Brasilië (Suid- Amerika). Hy eindig sy reis in (D) Tokio (Japan).
Dui op die kaart aan.
Benoem die verskillende halfrondes wat President Zuma besoek het, genommer
A tot D. Gebruik jou potlood en trek ‘n lyn van A, B, C tot D. (5)
A: ---------------------------
B: ---------------------------
C: --------------------------
D: --------------------------
10. Rangskik die skale in die volgorde van die kleinste tot die grootste. (1)
1:1 000 1:50 000 000 1:50 000 1:100 000 1: 50 1: 10 000
11. Watter skaal in vraag 10 sou die beste wees vir ‘n kaart van Afrika? (1)
Gr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1 Bladsy 5
____________________________________________
12. Watter skaal hierbo sou die beste wees vir ‘n kaart van jou straat waar jy bly
____________________________________________
(1)
13.Gee die betekenis van die volgende terminologie in jou eie woorde:
a. Atlas
___________________________________________________________
b. Kontinent
___________________________________________________________
c. Steenbokskeerkring
___________________________________________________________
d. Oseaan
___________________________________________________________
e. Suidpool
___________________________________________________________
f. Halfronde
___________________________________________________________ (6)
14.Teken die Tabel hieronder oor en voltooi die tabel .
a. Gee ‘n voorbeeld of naam van die Fisiese en Menslike eienskappe. Elke
eienskap(naam) moet ‘n voorbeeld wees van die DRIE langste, grootste
en hoogste in die WêRELD. (10)
Verskynsel NAAM
Twee riviere (2)
Berg reeks (1)
Woestyn (1)
Woud (1)
‘n Groot land (1)
Twee groot stede (2)
Twee oseane (2)
Bron: Social Sciences: Solutions for all grade.6 Learner Book page 22, Ranby P et al
2012.
Gr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1 Bladsy 6
Figuur 5: Uitreksel van inhoudsopgawe geneem uit Viva Sosiale Wetenskappe Graad 6
(Leerdersboek)
INHOUDSOPGAWE
Kaartvaardighede Kaartsimbole Rigting Lengte – en breedtelyne Skaal Suid- Afrika Fisiese Politiese Klimaat Plantegroei Landbou Myne en minerale Suid – Afrika: provinsies Noord - Kaap Wes -Kaap OOS - Kaap KwaZulu-Natal Mpumalanga Limpopo Noordwes provinsie Vrystaat Gauteng Die WêRELD Fisies
4-5 6 7 8-9 10-11 12-13 14 14 15 15 16 – 17 18 – 19 20 – 21 22 23 24 25 26 27 28 - 29
Polities Klimaat en Plantegroei Bevolking Die Vastelande en die Stille Oseaan Afrika - polities Afrika - fisies Asië Europa Australiëen Nieu Seeland Noord-Amerika Suid - Amerika Stille Oseaan en eilande Antarktika Aarde in die Ruimte Die Solar Sisteem Seisoene en Tydsones Die Maan Indeks Indeks van plekname
30 – 31 32 – 33 34 – 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 - 52
Bron: Viva Social Sciences grade 6 Learner Book, page 21, Ebrahim F et al 2012
(vertaling).
Gr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1 Bladsy 7
15. LEES en gebruik die Inhoudsopgawe bladsy( verwysing figuur 5 ) om die vrae te
beantwoord. Na watter bladsy sal jy blaai om die volgende uit te vind:
a. Wêreld bevolking __________________________
b. Rivier in Afrika __________________________
c. Suid -Afrika se klimaat __________________________
d. Skaal __________________________ (4)
(40)
Gr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1 Bladsy 8
GRAAD 6 NASIENRIGLYNE (MEMORANDUM) VIR FAT 1: KWARTAAL 1
SOSIALE WETENSKAPPE: GEOGRAFIE
FAT: KAARTVAARDIGHEDE (FOKUS: WÊRELD)) PUNTETOTAAL: 40
1. Greenwich - lyn (1)
2. Ewenaar (1)
3. Greenwich - lyn (1)
4. Ewenaar (1)
5. Lengtelyne loop van die Suidpool na die Noordpool en kom by die pole bymekaar.
Breedtelyne loop van Oos na Wes, die lyne loop ewewydig, bly dus ewe ver van mekaar
en kruis mekaar nooit nie. (2)
6. A. Noord - Amerika B. Suid - Amerika/ Afrika/Australië (2)
7. Woorde kan gebruik word om ‘n skaal op ‘n kaart aan te dui. (1)
8. A: Kaapstad B. Durban 1cm = 80 km
15 Cm x 80 = 1 200km (3)
9. A. Suidelike - halfrond
B. Noordelike - halfrond
C. Westelike - halfrond
D. Oostelike – halfrond (5)
10. 1:50 000 000
1:100 000
1:50 000
1:10 000
1:50 (1)
11. 1:50 (1)
12. 1:50 (1)
13. A: ‘n Versameling kaarte wat ons van geografiese inligting voorsien.
B: Uitgestrekte landmassa
C: 23½ S Br lyn
Gr 6 FAT SW (GEOGRAFIE) KWARTAAL 1 Bladsy 9
D: Uitgestrekte watermassa
E. Mees suidelike gedeelte van die wêreld
F. Verdeel die wêreld in twee gelyke helftes (6)
14. Twee riviere: Nyl- / Amasonerivier
Berg: Berg Everest
Woestyn: Sahara/Arabiese/Gobi - woestyn
Woude: Rusland Tiaga/Kanada/Amasone
Lande: Rusland/Kanada/China
Grootste stede: Tokio/Mexico Stad/New York
Oseane: Stille/Atlantiese/Indiese oseaan (10)
15. A. 34-35
B. 37
C. 14
D. 8-9 (4)
TOTAAL: 40