graad 8 grey kollege 24 april 30 april 2020 ......2020/04/30  · 24 april – 30 april 2020...

8
Grey Kollege 1 Graad 8 Opdrag 5.2 GraAd 8 GREY KOLLEGE 24 April – 30 April 2020 MEETKUNDE VAN 3D FIGURE HOOFSTUK 25 Terminologie Toppunt Die punt waar die rande van die driehoekige vlakke van ‘n piramide bymekaar kom Silinder ‘n Silinder het identiese parallelle ronde basisse en ‘n geronde syvlak wat reghoekig is as dit plat gemaak word Rand Vlak ‘n Rand is waar twee vlakke bymekaar kom ‘n Vlak is ‘n plat oppervlakte op ‘n 3D voorwerp. Net ‘n Patroon wat in ‘n 3D voorwerp gevou kan word Prisma ‘n Prisma is die naam vir ‘n vaste figuur met identiese parallelle veelhoekige basisse en ander reghoekige vlakke Piramide ‘n Piramide is die naam van ‘n vaste figuur met ‘n veelhoekige basis, waarvan die ander vlakke almal driehoeke is, wat by ‘n punt, die toppunt bymekaar kom.

Upload: others

Post on 09-Aug-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: GraAd 8 GREY KOLLEGE 24 April 30 April 2020 ......2020/04/30  · 24 April – 30 April 2020 MEETKUNDE VAN 3D FIGURE HOOFSTUK 25 Terminologie Toppunt Die punt waar die rande van die

Grey Kollege 1 Graad 8 Opdrag 5.2

GraAd 8 GREY KOLLEGE

24 April – 30 April 2020

MEETKUNDE VAN 3D FIGURE HOOFSTUK 25

Terminologie

Toppunt Die punt waar die rande van die driehoekige vlakke van ‘n

piramide bymekaar kom

Silinder

‘n Silinder het identiese parallelle ronde basisse en ‘n

geronde syvlak wat reghoekig is as dit plat

gemaak word

Rand Vlak

‘n Rand is waar twee vlakke

bymekaar kom ‘n Vlak is ‘n plat oppervlakte

op ‘n 3D voorwerp.

Net ‘n Patroon wat in ‘n 3D

voorwerp gevou kan word

Prisma

‘n Prisma is die naam vir ‘n vaste figuur met identiese

parallelle veelhoekige basisse en ander reghoekige

vlakke

Piramide

‘n Piramide is die naam van ‘n vaste figuur met ‘n

veelhoekige basis, waarvan die ander vlakke almal

driehoeke is, wat by ‘n punt, die toppunt bymekaar kom.

Page 2: GraAd 8 GREY KOLLEGE 24 April 30 April 2020 ......2020/04/30  · 24 April – 30 April 2020 MEETKUNDE VAN 3D FIGURE HOOFSTUK 25 Terminologie Toppunt Die punt waar die rande van die

Grey Kollege 2 Graad 8 Opdrag 5.2

Sfeer

‘n Sfeer is ‘n vaste figuur waarin elke punt op die

oppervlak ewe ver van die middelpunt van die sfeer af

is.

Buite - oppervlakte

Die som van die oppervlaktes

van die vlakke van ‘n 3D vorm.

Hoekpunt ‘n Punt waar twee of meer

rande bymekaar kom

Volume Die ruimte in ‘n 3D vorm

Reëlmatige veelhoek ‘n Veelhoek met gelyke

hoeke en sye

Gelyksydige driehoek ‘n Driehoek met gelyke sye

en gelyke hoeke van 60𝑜

Vierkant ‘n Reghoek met gelyke sye en

alle hoeke regte hoeke

Reëlmatige vyfhoek ‘n Veelhoek met vyf gelyke sye en vyf gelyke hoeke =

108𝑜

Page 3: GraAd 8 GREY KOLLEGE 24 April 30 April 2020 ......2020/04/30  · 24 April – 30 April 2020 MEETKUNDE VAN 3D FIGURE HOOFSTUK 25 Terminologie Toppunt Die punt waar die rande van die

Grey Kollege 3 Graad 8 Opdrag 5.2

Platoniese Vaste Figure

‘n Reëlmatige veelhoek het die volgende eienskappe:

Die vlakke is almal kongruent

Die vlakke is reëlmatige veelhoeke

Die rande is almal ewe lank

Dieselfde getal rande kom by elke hoekpunt bymekaar

Viervlak Tetraëder

Sesvlak Heksaedeer Kubus

Agtvlak Oktaëder

Twaalfvlak Dodekaëder

Twintigvlak Ikosaëder

Page 4: GraAd 8 GREY KOLLEGE 24 April 30 April 2020 ......2020/04/30  · 24 April – 30 April 2020 MEETKUNDE VAN 3D FIGURE HOOFSTUK 25 Terminologie Toppunt Die punt waar die rande van die

Grey Kollege 4 Graad 8 Opdrag 5.2

Piramide

‘n Piramide is ‘n veelvlak met net een basis en al die ander vlakke is driehoek en wat by ‘n

punt bokant die basis bymekaar kom, die toppunt genoem.

‘n Regte piramide se toppunt is direk bokant die middelpunt van die basis. Die middelpunt van

die basis is ewe ver van elke hoekpunt.

Page 5: GraAd 8 GREY KOLLEGE 24 April 30 April 2020 ......2020/04/30  · 24 April – 30 April 2020 MEETKUNDE VAN 3D FIGURE HOOFSTUK 25 Terminologie Toppunt Die punt waar die rande van die

Grey Kollege 5 Graad 8 Opdrag 5.2

Tipes 3D-voorwerpe

Page 6: GraAd 8 GREY KOLLEGE 24 April 30 April 2020 ......2020/04/30  · 24 April – 30 April 2020 MEETKUNDE VAN 3D FIGURE HOOFSTUK 25 Terminologie Toppunt Die punt waar die rande van die

Grey Kollege 6 Graad 8 Opdrag 5.2

Doen die volgende oefeninge op ‘n folio.

1. Teken die tabel oor en voltooi die volgende tabel: (Jy hoef nie die prentjies oor te teken

nie)

3D figuur Naam van

vorm Aantal

vlakke V

Aantal hoekpunte

H

Aantal rande R

1

2

3

4

5

Page 7: GraAd 8 GREY KOLLEGE 24 April 30 April 2020 ......2020/04/30  · 24 April – 30 April 2020 MEETKUNDE VAN 3D FIGURE HOOFSTUK 25 Terminologie Toppunt Die punt waar die rande van die

Grey Kollege 7 Graad 8 Opdrag 5.2

2. Teken ‘n net vir die volgende prismas volgens skaal. Toon duidelik al die sy lengtes van

die nette

2.1. 2.2.

2.1.

2.2.

5

4

3

2

Page 8: GraAd 8 GREY KOLLEGE 24 April 30 April 2020 ......2020/04/30  · 24 April – 30 April 2020 MEETKUNDE VAN 3D FIGURE HOOFSTUK 25 Terminologie Toppunt Die punt waar die rande van die

Grey Kollege 8 Graad 8 Opdrag 5.2

3. Teken die tabel oor en voltooi die volgende tabel: (Jy hoef nie die prentjies oor te teken

nie)

3.1.

Platoniese vaste

figuur

Naam van

figure

Vorm van

vlakke

Aantal vlakke

V

Aantal hoekpunte

H

Aantal rante

R V + H R + 2

1

2

3

4

5

3.2. Skryf die verband neer tussen die aantal vlakke (V), die aantal hoekpunte (H) en die

aantal rante (R)