graad 9 wiskunde - grey college · graad 9 grey kollege 2020 wiskunde klas 9 29 april 2020 doen die...

14
1 Graad 9 Wiskunde Basiese inligting Klas 8 28 April 2020 - Waarskynlikheid opdrag Klas 9 29 April 2020 - Waarskynlikheid opdrag Klas 10 30 April 2020 - Waarskynlikheid opdrag

Upload: others

Post on 12-Jun-2020

9 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Graad 9 Wiskunde - Grey College · GRAAD 9 GREY KOLLEGE 2020 WISKUNDE Klas 9 29 APRIL 2020 Doen die volgende op bladsye (Handig in by onderwyser, as skool heropen) Deel 2 VRAAG 3

1

Graad 9

Wiskunde

Basiese inligting

Klas 8 28 April 2020 - Waarskynlikheid opdrag

Klas 9 29 April 2020 - Waarskynlikheid opdrag

Klas 10 30 April 2020 - Waarskynlikheid opdrag

Page 2: Graad 9 Wiskunde - Grey College · GRAAD 9 GREY KOLLEGE 2020 WISKUNDE Klas 9 29 APRIL 2020 Doen die volgende op bladsye (Handig in by onderwyser, as skool heropen) Deel 2 VRAAG 3

2

GRAAD 9 GREY KOLLEGE WISKUNDE

Agtergrond inligting oor waarskynlikheid

Definisies

Waarskynlikheid Waarskynlikheid behels die berekening, skatting of voorspelling van wat moontlik in die toekoms kan gebeur. Dit gaan oor hoe waarskynlik dit is dat iets kan gebeur, of oor die kans dat dit gaan gebeur.

Eksperiment Hierdie eksperiment behels die opskiet van een muntstuk, gevolg deur die opskiet van ’n tweede muntstuk.

Proefneming Elke opskiet van een muntstuk gevolg deur ’n die opskiet van ’n ander word ’n proefneming genoem

Uitkoms ‘n Uitkoms is die resultaat van ’n proefneming. Steekproefruimte Die versameling van alle moontlike uitkomste word genoem

die steekproefruimte. Gebeurtenis ‘n Gebeurtenis is ’n versameling van een of meer uitkomste in

’n eksperiment. Dit bestaan uit een of meer uitkomste van die steekproefruimte.

Waarskynlikheid = 𝒂𝒂𝒏𝒕𝒂𝒂𝒍 𝒈𝒖𝒏𝒔𝒕𝒊𝒈𝒆 𝒖𝒊𝒕𝒌𝒐𝒎𝒔𝒕𝒆 𝒊𝒏 𝒅𝒊𝒆 𝒈𝒆𝒃𝒆𝒖𝒓𝒕𝒆𝒏𝒊𝒔

𝒕𝒐𝒕𝒂𝒂𝒍 𝒂𝒂𝒏𝒕𝒂𝒍 𝒈𝒖𝒏𝒔𝒕𝒊𝒈𝒆 𝒖𝒊𝒕𝒌𝒐𝒎𝒔𝒕𝒆 𝒊𝒏 𝒅𝒊𝒆 𝒔𝒕𝒆𝒆𝒌𝒑𝒓𝒐𝒆𝒇

Page 3: Graad 9 Wiskunde - Grey College · GRAAD 9 GREY KOLLEGE 2020 WISKUNDE Klas 9 29 APRIL 2020 Doen die volgende op bladsye (Handig in by onderwyser, as skool heropen) Deel 2 VRAAG 3

3

Voorbeeld 1

Voorbeeld 2

Page 4: Graad 9 Wiskunde - Grey College · GRAAD 9 GREY KOLLEGE 2020 WISKUNDE Klas 9 29 APRIL 2020 Doen die volgende op bladsye (Handig in by onderwyser, as skool heropen) Deel 2 VRAAG 3

4

Voorbeeld 3

Page 5: Graad 9 Wiskunde - Grey College · GRAAD 9 GREY KOLLEGE 2020 WISKUNDE Klas 9 29 APRIL 2020 Doen die volgende op bladsye (Handig in by onderwyser, as skool heropen) Deel 2 VRAAG 3

5

Page 6: Graad 9 Wiskunde - Grey College · GRAAD 9 GREY KOLLEGE 2020 WISKUNDE Klas 9 29 APRIL 2020 Doen die volgende op bladsye (Handig in by onderwyser, as skool heropen) Deel 2 VRAAG 3

6

Page 7: Graad 9 Wiskunde - Grey College · GRAAD 9 GREY KOLLEGE 2020 WISKUNDE Klas 9 29 APRIL 2020 Doen die volgende op bladsye (Handig in by onderwyser, as skool heropen) Deel 2 VRAAG 3

7

Voorbeeld 4

Page 8: Graad 9 Wiskunde - Grey College · GRAAD 9 GREY KOLLEGE 2020 WISKUNDE Klas 9 29 APRIL 2020 Doen die volgende op bladsye (Handig in by onderwyser, as skool heropen) Deel 2 VRAAG 3

8

Page 9: Graad 9 Wiskunde - Grey College · GRAAD 9 GREY KOLLEGE 2020 WISKUNDE Klas 9 29 APRIL 2020 Doen die volgende op bladsye (Handig in by onderwyser, as skool heropen) Deel 2 VRAAG 3

9

Voorbeeld 5

Page 10: Graad 9 Wiskunde - Grey College · GRAAD 9 GREY KOLLEGE 2020 WISKUNDE Klas 9 29 APRIL 2020 Doen die volgende op bladsye (Handig in by onderwyser, as skool heropen) Deel 2 VRAAG 3

10

Page 11: Graad 9 Wiskunde - Grey College · GRAAD 9 GREY KOLLEGE 2020 WISKUNDE Klas 9 29 APRIL 2020 Doen die volgende op bladsye (Handig in by onderwyser, as skool heropen) Deel 2 VRAAG 3

11

GRAAD 9 GREY KOLLEGE 2020

WISKUNDE Klas 8 28 APRIL 2020

Doen die volgende op bladsye (Handig in by onderwyser, as skool heropen)

Deel 1 WAARSKYNLIKHEID

VRAAG 1 1.1 Een kaart word uit ‘n pak speelkaarte getrek wat uit 52 kaarte bestaan. Wat is die waarskynlikheid dat die soort kaart: 1.1.1 ‘n 7 sal wees? 1.1.2 ‘n Diamant sal wees? 1.1.3 ‘n Koningin van Harte sal wees? 1.1.4 ‘n rooi kaart sal wees? 1.1.5 ‘n Swart Koning sal wees? 1.2 Die woord waarskynlikheid is in Duits WAHRSCHEINLICHKEIT. As ‘n letter ewekansig

gekies word, bepaal die waarskynlikheid om:

1.2.1 die letter W te kies.

1.2.2 ‘n klinker te kies.

1.2.3 die letter H of C te kies.

VRAAG 2

2.1 Die Tuckshop het ‘n spesiale aanbod wat een maaltyd, een koeldrank en een nagereg insluit. ‘n Kliënt kan enige van die volgende opsies neem: Maaltyd opsies: Hamburger of Tuna slaai Koeldrank opsies: Coke of Lemoensap Nagereg opsies: Roomys met sjokolade sous of Vrugteslaai.

2.1.1 Teken ‘n boomdiagram om die moontlike uitkomstes te illustreer. 2.1.2 Wat is die totale aantal uitkomstes? 2.2 Wat is die waarskynlikheid dat Johan, ‘n graad 9-leerder ‘n: 2.2.1 Tuna slaai en ‘n Coke sal kies? 2.2.2 Hamburger, Coke en Roomys met sjokolade sous sal kies? 2.2.3 Vrugteslaai sal kies?

Page 12: Graad 9 Wiskunde - Grey College · GRAAD 9 GREY KOLLEGE 2020 WISKUNDE Klas 9 29 APRIL 2020 Doen die volgende op bladsye (Handig in by onderwyser, as skool heropen) Deel 2 VRAAG 3

12

GRAAD 9 GREY KOLLEGE 2020

WISKUNDE Klas 9 29 APRIL 2020

Doen die volgende op bladsye (Handig in by onderwyser, as skool heropen)

Deel 2 VRAAG 3

3.1. ‘n Spinwiel genommer 1-8 word gedraai tesame met die opgooi van ‘n muntstuk met ‘n kop- en stertkant.

3.1.1 Teken ‘n tweerigtingtabel om al die uitkomstes aan te dui. 3.1.2 Bereken die waarskynlikheid om die volgende te kry: a) ‘n kop b) ‘n onewe getal c) ‘n stert en ‘n getal groter as 3 d) ‘n kop en ‘n priemgetal

VRAAG 4

4. Hierdie diagram toon die aantal leerders wat aan verskillende sportsoorte deelneem: Hokkie (H), sokker (S) en rugby (R). a) Hoeveel leerders is daar altesaam?

b) Hoeveel leerders neem aan al drie sportsoorte deel?

c) Hoeveel leerders speel rugby en sokker, maar nie hokkie nie?

d) Bereken die waarskynlikheid om ‘n leerder te kies wat net sokker speel.

S

16 2

3

1

R

8

H

0

6

Page 13: Graad 9 Wiskunde - Grey College · GRAAD 9 GREY KOLLEGE 2020 WISKUNDE Klas 9 29 APRIL 2020 Doen die volgende op bladsye (Handig in by onderwyser, as skool heropen) Deel 2 VRAAG 3

13

GRAAD 9 GREY KOLLEGE 2020

WISKUNDE Klas 10 30 APRIL 2020

Doen die volgende op bladsye (Handig in by onderwyser, as skool heropen)

Deel 3

VRAAG 5 5.1 Verminder 2𝑐 + 3𝑏 − 6𝑎 met 2𝑏 − 4𝑎 + 9𝑐

5.2 Vereenvoudig die volgende: 5.2.1 (2𝑎 − 3𝑦)(𝑎 + 5𝑦) 5.2.2 −3(𝑎2 − 4)2 5.2.3 2(𝑥 + 3)2 + (𝑥 − 4)(−3)

VRAAG 6

Los op vir x: 6.1. 3(2𝑥 + 3) = 4𝑥 + 3 6.2. 3(𝑥 − 4) = 6(𝑥 − 1) − 5(𝑥 − 2)

6.3. 12𝑥−15

8−

15𝑥−20

12=

1

6

6.4 𝑥+2

2−

𝑥−3

3= 6

Page 14: Graad 9 Wiskunde - Grey College · GRAAD 9 GREY KOLLEGE 2020 WISKUNDE Klas 9 29 APRIL 2020 Doen die volgende op bladsye (Handig in by onderwyser, as skool heropen) Deel 2 VRAAG 3

14

VRAAG 7

7.1 Die kwosiënt van twee getalle is 30 412. Die een getal is 246, bepaal die ander getal.

(Toon alle berekeninge)

7.2 Die verskil tussen twee getalle is 569 313. Die een getal is 17 456, bereken die ander

getal (Toon alle berekeninge)

7.3 Skryf die volgende wetenskaplike notasie as desimale getal:

14,205 × 103

7.4 Skryf die volgende getal in wetenskaplike notasie:

322 000 𝑘𝑔