graad/grade 9 grey kollege/grey college 2020 … · 2020. 5. 29. · ’n speelkaart word ewekansig...

6
1 GRAAD/GRADE 9 GREY KOLLEGE/GREY COLLEGE 2020 WISKUNDE/ MATHEMATICS MEMO 29 MEI/MAY 2020 OEFENING 2/EXERCISE 2 1. ’n Dobbelsteen is 50 keer gegooi. Die resultate is in die tabel hieronder gegee. 1) Bereken die relatiewe frekwensie dat die getal 5 verkry sal word. (2) Wat is die teoretiese waarskynlikheid dat die getal 5 verkry sal word? (3) Verduidelik die verskil in waarde tussen die relatiewe frekwensie en die teoretiese waarskynlikheid. 1. A die was thrown 50 times. The results are recorded in the table below. (1) Calculate the relative frequency that the number 5 will occur. (2) What is the theoretical probability that the number 5 will occur? (3) Explain the difference in value between the relative frequency and the theoretical probability. 2. ’n Speelkaart word ewekansig getrek uit ’n pak speelkaarte. Bepaal die waarskynlikheid dat jy die volgende speelkaart sal trek: (1) ‘n diamant (2) ’n aas van skoppens (3) ’n koning (4) ’n hart van diamante (5) die tien van klawers (6) die koningin van klawers (7) ’n boer, koningin of koning (8) die Joker, indien ingesluit in die pak

Upload: others

Post on 11-Oct-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: GRAAD/GRADE 9 GREY KOLLEGE/GREY COLLEGE 2020 … · 2020. 5. 29. · ’n Speelkaart word ewekansig getrek uit ’n pak speelkaarte. Bepaal die waarskynlikheid dat jy die volgende

1

GRAAD/GRADE 9 GREY KOLLEGE/GREY COLLEGE 2020

WISKUNDE/ MATHEMATICS MEMO 29 MEI/MAY 2020

OEFENING 2/EXERCISE 2 1. ’n Dobbelsteen is 50 keer gegooi. Die resultate is in die tabel hieronder gegee.

1) Bereken die relatiewe frekwensie dat die getal 5 verkry sal word. (2) Wat is die teoretiese waarskynlikheid dat die getal 5 verkry sal word? (3) Verduidelik die verskil in waarde tussen die relatiewe frekwensie en die teoretiese waarskynlikheid.

1. A die was thrown 50 times. The results are recorded in the table below.

(1) Calculate the relative frequency that the number 5 will occur. (2) What is the theoretical probability that the number 5 will occur? (3) Explain the difference in value between the relative frequency and the theoretical probability.

2. ’n Speelkaart word ewekansig getrek uit ’n pak speelkaarte. Bepaal die

waarskynlikheid dat jy die volgende speelkaart sal trek: (1) ‘n diamant (2) ’n aas van skoppens (3) ’n koning (4) ’n hart van diamante (5) die tien van klawers (6) die koningin van klawers (7) ’n boer, koningin of koning

(8) die Joker, indien ingesluit in die pak

Page 2: GRAAD/GRADE 9 GREY KOLLEGE/GREY COLLEGE 2020 … · 2020. 5. 29. · ’n Speelkaart word ewekansig getrek uit ’n pak speelkaarte. Bepaal die waarskynlikheid dat jy die volgende

2

2. A card is drawn at random from a pack of cards. Determine the probability of

drawing: (1) a diamond (2) an ace of spades (3) a king (4) a heart or diamond (5) the ten of clubs

(6) the queen of clubs (7) a jack, queen or king (8) the joker if it is included in the pack

3. Student op universiteit moet drie toetse skryf gedurende die eerste semester. Die uitkomste van elke toets is of Slaag (S) of Druip (D). Trek ‘n boomdiagram om alle moontlike uitkomste voor te stel.

Bepaal nou die waarskynlikheid dat die student : (1) die eerste toets slaag. (2) die laaste toets druip. (3) al drie toetse slaag. (4) die eerste toets druip maar die ander twee toetse slaag. (5) slegs twee toetse slaag. (6) tenminste een toets slaag.

3. A student at university is to write three tests during the first semester.

The outcomes of each test are Pass (P) or Fail (F). Draw a tree diagram to represents all possible outcomes.

Now determine the probability that the student will: (1) pass the first test. (2) fail the last test. (3) pass all three tests. (4) fail the first test but pass the other two tests. (5) pass only two tests (6) pass at least one test.

Page 3: GRAAD/GRADE 9 GREY KOLLEGE/GREY COLLEGE 2020 … · 2020. 5. 29. · ’n Speelkaart word ewekansig getrek uit ’n pak speelkaarte. Bepaal die waarskynlikheid dat jy die volgende

3

Page 4: GRAAD/GRADE 9 GREY KOLLEGE/GREY COLLEGE 2020 … · 2020. 5. 29. · ’n Speelkaart word ewekansig getrek uit ’n pak speelkaarte. Bepaal die waarskynlikheid dat jy die volgende

4

GRAAD/GRADE 9 GREY KOLLEGE/GREY COLLEGE 2020

WISKUNDE/ MATHEMATICS MEMO 1 JUNIE/JUNE 2020

OEFENING 3/EXERCISE 3

1. Bereken die lengte van die onbekende sye in elk van die volgende driehoeke. (Die

driehoeke is nie volgens skaal geteken nie). / Calculate the unknown sides in each of

the following triangles. Write your answers in surd form. Then use a calculator and round off your answers to two decimal places

a)

b)

c)

d)

a) c)

b)

Page 5: GRAAD/GRADE 9 GREY KOLLEGE/GREY COLLEGE 2020 … · 2020. 5. 29. · ’n Speelkaart word ewekansig getrek uit ’n pak speelkaarte. Bepaal die waarskynlikheid dat jy die volgende

5

d)

2. Bereken die onbekende sye in elk van die volgende driehoeke. Laat jou antwoord in

wortelvorm. Gebruik dan 'n sakrekenaar en benader jou antwoorde tot twee desimale

syfers./ Calculate the unknown sides in each of the following triangles. Write your answers

in surd form. Then use a calculator and round off your answers to two decimal places.

a)

c)

a) c)

Page 6: GRAAD/GRADE 9 GREY KOLLEGE/GREY COLLEGE 2020 … · 2020. 5. 29. · ’n Speelkaart word ewekansig getrek uit ’n pak speelkaarte. Bepaal die waarskynlikheid dat jy die volgende

6

3. ABCD en EBFD is parallelogramme. AE = ED. / ABCD and EBFD are parallelograms.

AE = ED

(1) Bewys dat ABCD reghoek is.

(2) Waarom is �̂� = 90°? (3) Bereken die lengte van FC. (4) Bereken die omtrek van ABCD. (5) Bereken die opppervlakte van ABCD.

(1) Show that ABCD is a rectangle.

(2) Why is �̂� = 90°? (3) Calculate the length of FC. (4) Calculate the perimeter of ABCD. (5) Calculate the area of ABCD.