grade 4 / graad 4 · grade 4 / graad 4 maak seker alle werk wat deurgegee was einde verlede...

27
Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20 April tot 1 Mei is op datum. Please make sure to read a story or a book on a daily basis (English and Afrikaans). Doen soveel hersiening moontlik. Make sure that you understand the work. Mommy/Daddy/Guardian must please make sure that the work is completed and help the learners. Maak seker dat leerders op die regte pad is en die werk verstaan. Please make use of the link below, to get access to the WCED planning, for week 1 and 2 of term 2’ work: http://sites.google.com/wced.info/cwed-learnerresources/ Die volgende “links”kan gebruik word om videos te kyk: - http://youtu.be/PbcYQNaEo2k - http://youtu.be/_DDPzxhs1yI - http://youtu.be/PXlfFXHxiYQ Indien u enige vrae het. We are available from 10:00-12:00 every Monday to Friday. E-mail: Juf. Fontini (slegs graad 4SF) - [email protected] Mrs. Biggs (only grade 4TB) [email protected] Miss. van Wyk (only grade 4BVW) [email protected] Mrs. Goosen (only grade 4EG) [email protected] Mrs. Moses (only grade 4MM) [email protected] Neem asseblief kennis dat bogenoemde e-pos adres (S.Fontini) net van toepassing is gedurende die tydperk van “lockdown”. Sodra ons terugkeer skooltoe, sal die e-pos nie meer bestaan nie.

Upload: others

Post on 09-Jun-2020

34 views

Category:

Documents


3 download

TRANSCRIPT

Page 1: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

Grade 4 / Graad 4

Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal

(in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee

was vir 20 April tot 1 Mei is op datum.

Please make sure to read a story or a book on a daily basis (English and

Afrikaans).

Doen soveel hersiening moontlik. Make sure that you understand the

work.

Mommy/Daddy/Guardian must please make sure that the work is

completed and help the learners. Maak seker dat leerders op die regte

pad is en die werk verstaan.

Please make use of the link below, to get access to the WCED planning,

for week 1 and 2 of term 2’ work:

http://sites.google.com/wced.info/cwed-learnerresources/

Die volgende “links”kan gebruik word om videos te kyk:

- http://youtu.be/PbcYQNaEo2k

- http://youtu.be/_DDPzxhs1yI

- http://youtu.be/PXlfFXHxiYQ

Indien u enige vrae het. We are available from 10:00-12:00 every Monday

to Friday. E-mail:

Juf. Fontini (slegs graad 4SF) - [email protected]

Mrs. Biggs (only grade 4TB) – [email protected]

Miss. van Wyk (only grade 4BVW) – [email protected]

Mrs. Goosen (only grade 4EG) – [email protected]

Mrs. Moses (only grade 4MM) – [email protected]

Neem asseblief kennis dat bogenoemde e-pos adres (S.Fontini) net van

toepassing is gedurende die tydperk van “lockdown”. Sodra ons terugkeer

skooltoe, sal die e-pos nie meer bestaan nie.

Page 2: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

Homework 4 - 15 May:

DATUM WERK

4 Mei Voltooi die werkblad: Homonieme en homofone

Spelwoorde (x3) en maak ’n sin met elke woord

Complete the worksheet: Plurals

5 Mei Voltooi die werkblad: Lettergrepe en klankgrepe EN Deelteken, kappie en afkortings

Complete the worksheet: Prefixes

6 Mei Voltooi die werkblad: Meervoud en verkleining

Spelling words (x3) and make a sentence with each word

Complete the comprehension: Buffaloes

7 Mei Voltooi die werkblad: Punktuasies en hoofletters EN

Voorvoegsels en agtervoegsels

Complete the worksheet: Is / Are

8 Mei Voltooi die werkblad: Samestellings

Spelwoorde (x3) en maak ’n sin met elke woord

Complete the worksheet: Subject, verb and object

11 ei Voltooi die werkblad: Sinonieme en antonieme

Spelling words (x3) and make a sentence with each word

Complete the worksheet: Prepositions

12 Mei Voltooi die werkblad: Manlik en vroulik

Complete the worksheet: Proper and common nouns

13 Mei Voltooi die werkblad: Trappe van vergelyking en intensiewe vorme

Spelwoorde (x3) en maak ’n sin met elke woord

Complete the worksheet: Adjectives

14 Mei Voltooi die werkblad: Sinne Complete the worksheet: Conjunctions

15 Mei Voltooi die werkblad: Ontkenning Spelling words (x3) and make a sentence with each word Complete the worksheet: Capital letters ad punctuations

Page 3: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

Spelwoorde:

4 Mei 8 Mei 13 Mei

ski finale yslik

amen robot besige

idee roete betyds

nota hemde boelie

ooit snoei virus

darem syfer enorme

bokant truie engele

tasbasaar video dokter

alarm viool ontbyt

altyd vyand pandemie

Spelling words:

6 May 11 May 15 May

yourself rolled usually

maybe finger parents

veteran except friend

complete speed whom

rather couldn’t heard

crowd eleven order

since catch villain

fresh itself basin

piece stolen cartoon

cotton button become

Page 4: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

HOMONIEME EN HOMOFONE

Kies die korrekte homofoon en onderstreep dit:

1. Ons het in die vlei / vly tussen die riete gespeel.

2. Ek vlei / vly die meisie en sê sy is pragtig.

3. Die meisie vly / vlei haar op die gras neer.

4. Die man met die baie karre is ryk / reik.

5. Hy ryk / reik my die hand van vriendskap.

6. Ons eet reis / rys saam met vleis vir aandete.

7. Ons reis / rys deur die land.

8. Die meisie wat gereed in die gimnasium boer, se lyfie is viets / fiets.

9. Ek ry met my fiets / viets deur die strate

10. Hy leun / leuen teen die muur.

11. Hy vertel ’n leun / leuen om uit die moeilikheid te kom.

Maak twee sinne met die volgende homonieme sodat die twee betekenisse

daarvan duidelik is.

Voorbeeld: Ek het ’n prys gewen in ’n kompetisie.

Die onderwyser prys die soet leerder.

1. pos

2. leer

3. bank

Page 5: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

LETTERGREPE EN KLANKGREPE

Skryf die volgende woorde se klankgrepe en lettergrepe neer:

Woord Klankgreep Lettergreep

blykmiddel

bestanddele

karre

vasberade

verbreek

gesiggie

haas

pannekoek

Deel die volgende woorde in lettergrepe op en dui aan of dit ’n oop- of ’n

geslote lettergreep is.

Wenk: ’n oop lettergreep eindig op ’n vokaal / klinker en ’n geslote lettergreep eindig

op ’n konsonant / medeklinker.

Byvoorbeeld: fotograaf: fo (oop) to (oop) graaf (geslote)

1. minister

2. lelik

3. woestyn

4. sirkel

5. saboteur

6. besprekings

7. harlekyn

8. inperking

Page 6: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

DEELTEKEN , KAPPIE EN AFKORTINGS

beindruk

koordinasie

vroeer

gereeld

bedrieer finansieel

geeet uitveer oe

affere vlermuis

le

kers

sker

wereld more

bere brue ver

Plaas deeltekens op die volgende woorde waar nodig:

Wenk: Nie al die woorde kry deeltekens nie.

Plaas kappies op die volgende woorde waar nodig:

Wenk: Nie al die woorde kry kappies nie.

Waarvoor staan die volgende afkortings?

1. asb.

2. antw.

3. bl.

4. mev.

5. bv.

6. vlg.

7. a.g.v.

8. d.w.s.

9. Afr.

10. no.

Gee die afkorting van de volgende:

1. hoofletter

2. televisie

3. dominee

Page 7: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

MEERVOUDE EN VERKLEINWOORDE

Skryf die meervoude en verkleiningsvorm van die volgende woorde neer.

WENK: OnthoU, wanneer die woord op ’n laaaaangklank eindig, kry die woord ’n

afkappings s

1. rok

2. ouma

3. dag

4. foto

5. oog

6. brug

7. skadu

8. pa _

9. baas

10. nar

Enkelvoud Meervoud Verkleining

pad

ring

koning

lewe

skilpad

loergat

houtvat

blom

oupa

bad

baadjie

Page 8: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

PUNKTUASIES EN HOOFLETTERS

Skryf die volgende sinne oor en maak die hoofletters reg:

1. hy het aan santie gesê dat hy die juffrou moet gaan help.

2. corné het sy pa gevra of hy by gert in johannesburg kan gaan slaap.

3. thomas het gevra: sal pa asseblief ja sê, want ons wil met binnebande in die nelsrivier gaan

swem.

4. my kat se naam is spikkels en my krimpvarkie se naam is vroudou.

5. ons ry die eerste saterdag in desember met die gautrein.

Skryf die volgende sinne oor en gebruik gepaste leestekens en hoofletters.

1. nadat ons mekaar met modder besmeer het het ons in die rivier gaan swem

2. jacques skreeu eina jy trap op my toon

3. wanneer gaan jy leer om toemond te kou

4. annelie sê ek is lief vir my land suid afrika

5. die hanswors ‘n snaakse gesig getrek

Page 9: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

VOORVOEGSELS EN AGTERVOEGSELS

Voorvoegsels kan ‘n betekenis hê. Skryf die betekenisse van die volgende

voorvoegsels neer:

1. On- in die woord oneerlik beteken

2. Her- in die woord herleef beteken

3. Wan- in die woord wanBESTUUR beteken

4. Mis- in die woord misvorm beteken

5. Tele- in die woord televisie beteken

Voltooi die volgende voorsetsels:

Dit is danke haar dat ek die toets deurgekom het. Hy spring die

swembad. My ma is bekommerd hom. Ek leun die muur met my skouer. Ek

moet die waarheid kom.

Ek verkies roomys lekkers, want dit is lekker koud die somer. Hy het

opset op sy boetie se toon getrap. Jasper het sy spanmaats die skande gesteek toe

hy nie opdaag die wedstryd nie.

Lana het wille haar vriendin ook by die huis gebly. Met verloop tyd sal hy

haar vergewe. Johan is gunste die nuwe rugbytruie.

Die swemmers het leiding die nuwe afrigter goed presteer. Sy is baie

bekommerd haar siek sussie wat longontsteking het.

Skryf die voorvoegsel en agtervoegsel van elke woord neer.

Voorvoegsel Agtervoegsel

benodig

dogtertjie

verliefde

ongelukkig

Page 10: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

Samestellings

Verbind die volgende woorde deur van ’n verbindingsklank gebruik te maak:

WENK: OnthoU dat jy soms lettertjies moet byvoeg.

1. Boek + rak =

2. perd + stert =

3. berg + skilpad =

4. kind + boek =

5. eet + tyd =

6. sop + nat =

7. kat + kwaad =

8. polisie + kar =

9. koffie + beker =

10. tee + sakkie =

Breek nou die woorde op:

1. houtkruis

2. verhuis

3. verjaar

4. broeksak

5. standvastigheid

6. kosblik

7. pennesakkie

8. spaarwiel

9. slaapsak

10. motorhuis

Page 11: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

SINONIEME EN ANTONIEME

Skryf die antonieme (teenoorgestelde betekenisse) van die woorde neer:

opgewek

nederig

orde

dronk

versigtig

gelukkig

wins

dof

kwaad

interessant

Skryf die sinonieme (woorde met min of meer dieselfde betekenis) neer:

gratis

grappig

ongeskik

hartseer

nors

briesend

foutief

ratelbek

gelukkig

mooi

Page 12: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

MANLIK EN VROULIK

Voltooi die volgende selfstandige naamwoorde deur die telkens die

teenoorgestelde geslag te gee:

Manlik Vroulik

spreker

non

aktriese

bruidegom

oom

oumagrootjie

meneer

dokter

Voltooi die volgende selfstandige naamwoorde deur die teenoorgestelde

geslag van diere aan te dui:

Manlik Vroulik

rooibokram

bul

teef

merrie

tiermannetjie

kapokhennetjie

varkbeer

Page 13: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

TRAPPE VAN VERGELYKING EN INTENSIEWE VORM

Voltooi die trappe van vergelyking van die byvoeglike naamwoorde:

Stellende Vergrotende Oortreffende

lank

minder

dood

kosbaar

pragtiger

die vinnigste

slim

beter

kwaad die kwaadste

hoog

Voltooi die intensiewe vorme:

WENK: OnthoU dat intensiewe vorme ALTYD as een woord geskryf word.

1. Baie moeg is

2. Baie doof is

3. Baie mooi is

4. Baie klein is

5. Baie swak is

6. Baie sout is

7. Baie duur is

8. Baie dik is

9. Baie lewendig is

10. Baie goedkoop is

Page 14: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

SINNE

stelsin, vraagsin, uitroepsin, bevelsin

Benoem die volgende sinne. Kies uit die volgende:

1. Wanneer gaan ons fliek?

2. Eina! Ek het my toon gestamp!

3. Jy moet nou dadelik jou kamer gaan opruim.

4. Pippa sit en eet haar toebroodjies.

Onderstreep die bysinne in die volgende sinne:

1. Die hond byt my boud terwyl ek die kat voer.

2. Ons huis staan daar naby waar die twee rivier in mekaar vloei.

3. Hy sit op die perd wat sopas die wedren gewen het.

4. Katie gee haar toebroodjies vir haar maat omdat sy mededeelsaam is.

5. Gerhard het, nadat hy geswem het, sy nat kostuum uitgetrek.

Skryf langs die volgende sinne of dit enkelvoudige of saamgestelde sinne is:

WENK: EnkelvoUDige sinne is “plain” eenvoUDige sinne. Saamgestelde sinne gee ekstra inligting

en het ’n voegwoord.

1. Die man met die weglêsnor loop op die strand. _

2. Nadat hy geëet het, het hy gaan slaap.

3. Hy hardloop om die baan, want hy wil fiks word.

4. Die vriendelike meisie groet al die kinders op pad skool toe.

Page 15: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

ONTKENNING

Skryf die volgende sinne oor in die negatief:

1. Ek sal altyd my huiswerk doen.

2. Ek het nog broodjies om te eet.

3. Ek sal vir iemand vra om dit te doen.

4. Kom ons gaan êrens heen.

5. Het hy dit al ooit vir jou gesê?

6. Ek het al iets vir oumense gedoen.

7. Ons het alreeds die fliek gesien.

8. Ek hou baie van roomys.

Page 16: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

PLURALS

Write the plural form of the following words.

REMEMBER: Some of the spelling changes of the word.

1. cake

2. body

3. foot

4. bowl

5. glass

6. sheep

7. table

8. leaf

9. hair

10. tomato

11. wolf

12. match

13. person

14. bush

15. child

Correct the word in brackets.

1. The go beside the spoons. (knife)

2. There are so many in this pond. (fish)

3. The flew south for winter. (goose)

4. The went shopping. (woman)

6. Two are needed to pull the cart. (ox)

7. I think there are in the barn. (mouse)

8. Look at the in the field! (deer)

Page 17: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

PREFIXES

Change the meaning of words with prefixes (in front of the word).

im un dis

Choose the correct prefixes from the boxes above to make new words with the

opposite meanings of the words below.

1. patient

2. like

3. happy

4. satisfied

5. do

6. kind

7. fair

8. approve

9. perfect

10. possible

Page 18: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

COMPREHENSION

Read the comprehension carefully and answer the questions that follow.

Page 19: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

1. Circle the best option to complete the sentence below.

The main character’s name is:

1.1 Davey

1.2 Mokgalo

1.3 Ryno

1.4 Buffalo

1.5 None of the above

2. Is the following statement true or false?

The Buffaloes Big-Shot for the last two seasons climbed a tree.

3. What is the objective of the game “Buffaloes”?

4. What was a Buffaloes Big-Shot expected to say to his prize?

5. Complete the sentence below by writing one word for the underlined phrase. The story begins at first light and it therefore starts in the .

6. What are the caterpillar-like barbs actually referring to in paragraph 4?

7. Why would gumboots be a good defence against them?

8. In what season do you think this story takes place? Motivate your answer from the text.

9. Why do you think the main character does not want to wake anyone as he goes outside?

10. Answer true or false to the following:

10.1 In the sentence I inched slowly forward along the skinny branch towards my prize, the

words I and my are personal pronouns.

10.2 The word slowly is an adverb.

10.3 The word skinny is a noun that is being described by the adjective branch.

11. In the sentence I began my ascent:

11.1 Identify and write down the subject.

11.2 Identify and write down the object.

11.3 Identify and write down the verb.

Page 20: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

12. Read the sentence below and answer the questions that follow.

With dawn just breaking through the grey above, the tree and its offerings were truly a

magnificent sight.

12.1 Underline two examples of metaphor.

12.2 Circle the three prepositions.

12.3 Rewrite the sentence in the simple present tense.

12.4 Rewrite the sentence in the simple future tense.

12.5 Write down an antonym for the word magnificent.

13.Rewrite the sentence with the correct punctuation.

“even mr bosman spoke to his buffalo nut” said my dad

Page 21: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

IS /ARE

Circle the correct word, is or are.

1. Mind what you say to him because he is/are quite sensitive to issues like this.

2. Ed Sheeran are/is not just a good vocalist but also an awesome guitar player.

3. Food, shelter and clothing are/is the basic necessities of any human.

4. Democrats are/is the ruling party.

5. Is/Are there any pencils left?

6. What is/are the matter with you?

7. This place is/are restricted to the public.

8. There are/is two books on the table.

9. There is/are many ways to bell the cat.

10. That is/are a nice place to start.

11. Happiness is/are hardly ever bought with money.

12. I am scared of heights so skydiving is/are definitely not my hobby.

13. The fish is/are all dead.

14. This is/are our first day at work.

15. Our bike is/are not as new as yours.

16. You is/are not going to the party, are you?

17. Is/Are they ready for their exams?

18. Our school is/are one of the best in this region.

19. Your assignments are/is to be submitted to me before Thursday.

20. If you are/is loyal to me I will reward you generously.

21. He is/are not going to school today.

22. Right and proper communication are/is very important.

23. You are/is acting paranoid for no reason at all.

24. We do the right things because we are/is good people.

25. Princess Chloe are/is generous to a fault..

Page 22: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

SUBJECT, VERB AND OBJECT

Underline the subject with red, circle the verb and underline the object

with blue.

1. Angela answered many questions in class today.

2. Dawid threw a paper airplane out the window.

3. My sister is writing a noval.

4. My aunt ate a hamburger at Spur.

5. The crocodiles ate the big buck.

6. Ben and Jack made a big mess in the back yard.

7. Father said he is angry.

8. Cayden plays with his toys.

9. The lion and the tiger were fighting near the river.

10. Grandmother baked us some chocolate cookies.

11. The nurse checked my blood pressure.

12. Dennis asked Mike if he can borrow his pencil.

13. Sir said we can leave early today.

14. Porcha swam in the dam.

15. The big fat cat sat on the red mat.

Page 23: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

PREPOSITIONS

Underline the preposition in each sentence below.

1. At noon we all went to lunch.

2. He is in jeopardy of not graduating.

3. The man sat on top of the historic rock.

4. The baseball was just out of reach from the boy.

5. They were on the verge of winning the championship.

6. He felt out of place at the party.

7. She is in trouble with her parents.

8. She ran into her friend by coincidence.

9. I looked above the cabinet to find my hat.

10. The two boys looked across the field towards the batter.

11. After the basketball game, I went to go eat dinner.

12. The boy leaned against the wall.

13. The mother walked along the side of the curb.

14. We were among the first people to arrive.

15. I walked around the block two times.

16. I showed up at the park after school.

17. We walked up the stairs.

18. My mom took a walk around the block.

19. I looked under my bed.

20. The girl looked behind the door for her friend.

21. Don’t leave without your coat.

22. During lunch we had a basketball tournament.

23. The car traveled at a high speed.

24. For a fraction of the cost you can buy a watermelon.

25. The boy tried to finish the race at any cost.

Page 24: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

PROPER AND COMMON NOUNS

Capitalize the proper nouns in each sentence below.

1. i live in the state of texas.

2. Do you think that stan is your best friend?

3. i must say that sarah is a very smart student.

4. The dodgers are good baseball team.

5. i live on lightview street.

6. asia is a very large continent.

7. i live in the united states of america

8. My favorite holiday is the fourth of july.

9. they placed the entire bag of hershey’s kisses on the table.

10. Next sunday, my friend luther will be flying to hawaii.

Underline the proper noun(s) in each sentence and correct.

1. Connor’s best friend goes to washington elementary.

2. Their father’s favorite store to shop is target.

3. Kerry’s dog, rusty, goes for a walk every morning.

4. Will you buy me a playstation for christmas?

5. Don’t forget to tell sarah and mary about the valentine lunch.

Page 25: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

ADJECTIVES

Rewrite each sentence below using the comparative or superlative form of

the adjective in parenthesis.

Example A: You are (tall) than my older brother.

You are taller than my older brother.

1. Who has the (easy) job in our family?

2. Do you think a screwdriver is (useful) than a hammer?

3. My dog is (cute) than yours.

4. I had the (wonderful) time with you today.

5. He is the (old) person in his family.

Underline the correct answer in the brackets.

1. I have a (bigger / biggest) problem than you.

2. That was the (stranger / strangest) thing that I have ever seen!

3. If you look (closest / closer) you can see the ocean from here.

4. That was the (bumpiest / bumpier) car drive ever.

5. You show the (gentler / gentlest) touch when handling the baby.

6. That mouse is the (tinier / tiniest) I have ever seen.

7. My pool is (shallowest / shallower) than yours.

8. The map we printed out is (simplest / simpler) than the one provided at the park.

9. My travel bag is (heavier / heaviest) than yours.

10. That is the (shiniest / shinier) car in the lot.

11. I have the (worse / worst) headache right now.

12. I had the (best / better) night out with my friends.

13. That test is (more important / most important) than playing video games.

14. You are (most generous / more generous).

Page 26: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

CONJUNCTIONS

for, and, nor, but, or, yet, so

Join the two sentences together using one of the conjunctions in the box.

Example: John loves football. John loves basketball.

John loves football and basketball.

1. I looked beneath my bed. I could not find my shoes.

2. I had fifty dollars. I bought a video game.

3. I read my program. I could not find information on my favorite player.

4. I approved the design. I approved the plan.

5. I could spell all the words. I could not define them.

Read each sentence below. Fill in each sentence with the correct

correlative conjunctions.

1. (either / or), (neither / nor)

We are going to the park are going home.

2. (either / or), (neither / nor)

James expressed their thoughts.

3. (either / or), (neither / nor)

the cousins Sharon told the truth.

4. (either / or), (neither / nor)

At night the cats the dogs wake us up.

5. (either / or), (neither / nor)

John will start today start tomorrow.

Page 27: Grade 4 / Graad 4 · Grade 4 / Graad 4 Maak seker ALLE werk wat deurgegee was einde verlede kwartaal (in die kommunikasieboeke of raport) EN die huiswerk wat deurgegee was vir 20

CAPITAL LETTERS AND PUNCTUATIONS

Write each sentence below. Capitalize each one correctly.

1. the class was ready to go on the field trip to the new york zoo.

2. ms washington was an excellent helper at the school.

3. we went to the grand canyon for vacation during the summer.

4. my friends love to go to disneyland during the winter.

5. students get restless in the month of may.

Rewrite each sentence below. Capitalize and add the correct punctuation

marks where needed.

1. how do you feel after your run in the afternoon

2. when do we get to go to the museum

3. i cant wait until it is my birthday

4. john asked, how are you this morning

5. david john and sam went hiking in the colorado mountains