grey college | parallel medium school for boys · web viewbeantwoord al die vrae. nommer al die...

17
GRAAD 9 NATUURWETENSKAPPE MAART 2020 TYD: 1½ UUR TOTAAL: 70 Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.

Upload: others

Post on 08-Jun-2021

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewBeantwoord AL die vrae. Nommer al die vrae in jou antwoordboek presies soos dit in die vraestel genommer is. 4.Skryf netjies

GRAAD 9

NATUURWETENSKAPPE

MAART 2020

TYD: 1½ UUR

TOTAAL: 70

Hierdie vraestel bestaan uit 11 bladsye.

Page 2: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewBeantwoord AL die vrae. Nommer al die vrae in jou antwoordboek presies soos dit in die vraestel genommer is. 4.Skryf netjies

Natuurwetenskappe Graad 9 2 Lejweleputswa Maart 2020

INSTRUKSIES

1. Die vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS:

AFDELING A – Een vraag (Vraag 1)

AFDELING B – Vier vrae (Vrae 2 tot 5)

2. Beantwoord AL die vrae.

3. Nommer al die vrae in jou antwoordboek presies soos dit in die vraestel genommer is.

4. Skryf netjies en leesbaar.

Kopiereg voorbehou

Page 3: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewBeantwoord AL die vrae. Nommer al die vrae in jou antwoordboek presies soos dit in die vraestel genommer is. 4.Skryf netjies

Natuurwetenskappe Graad 9 3 Lejweleputswa Maart 2020

AFDELING AVRAAG 1

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer (1.1.1 – 1.1.10) in die ANTWOORDBOEK neer, bv.1.1.11 D.

1.1.1 Watter een van die volgende is groter?

A SpermB EmbrioC FetusD Ovum (1)

1.1.2 … is die proses waar die sperm en ovum saamsmelt.

A MenstruasieB KopulasieC BevrugtingD Inplanting (1)

1.1.3 Mense kan verhoed dat hulle HIV opdoen deur …

A onbeskermde seks te hê met iemand wat reeds HIV het.B ARV's te neem.C ʼn bloedoortapping met bloed vanaf ʼn besmette persoon.D die gebruik van ʼn kondoom. (1)

1.1.4 Wat is die spysverteringstelsel?

A Die liggaam se bloedvervoerstelsel.B Die liggaam se voedselverwerkingstelsel.C Die liggaam se asemhalingstelsel.D Die liggaam se senuweestelsel. (1)

1.1.5 Bestudeer die volgende stellings.

Uitgeasemde lug verskil van ingeasemde lug in die volgende opsigte:(i) Dit bevat meer koolstofdioksied.(ii) Dit bevat minder suurstof.(iii) Dit bevat meer waterdamp.(iv) Dit bevat meer suurstof.

Die korrekte kombinasie is ...A Slegs (i) en (ii).B Slegs (ii) en (iii).C Slegs (i), (ii) en (iii).D Slegs (iii) en (iv). (1)

Kopiereg voorbehou

Page 4: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewBeantwoord AL die vrae. Nommer al die vrae in jou antwoordboek presies soos dit in die vraestel genommer is. 4.Skryf netjies

Natuurwetenskappe Graad 9 4 Lejweleputswa Maart 2020

1.1.6 Wanneer ons inasem, asem ons baie gasse in, insluitend suurstof. Wat gebeur met die gasse wat die liggaam nie kan gebruik nie?

A Dit word na suurstof in die longe verander.B Dit word uitgeasem.C Dit word deur die liggaam deur die aorta gesirkuleer.D Dit word deur die spysverteringstelsel geabsorbeer. (1)

1.1.7 Wat is die funksie van die slagare, are en kapillêre?

A Hulle filtreer onsuiwerhede uit die bloed.B Hulle pomp bloed na die hart.C Hulle dra boodskappe oor van die brein na die spiere.D Hulle dra bloed na en van al die liggaamsdele. (1)

1.1.8 Die trachea is deel van die … stelsel.

A spysverteringB senuweeC respiratorieseD kardiovaskulêre (1)

1.1.9 Die enigste sirkulatoriese weefsel in ons liggaam wat suurstof en voedsel kan dra en vervoer.

A SpiereB Senuwee C BloedD Been (1)

1.1.10 ʼn Meganiese proses waartydens lug in en uit die longe beweeg.

A UitasemingB InasemingC AsemhalingD Ingestie (1)

(10)

Kopiereg voorbehou

Page 5: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewBeantwoord AL die vrae. Nommer al die vrae in jou antwoordboek presies soos dit in die vraestel genommer is. 4.Skryf netjies

Natuurwetenskappe Graad 9 5 Lejweleputswa Maart 2020

1.2 Kies ʼn item van KOLOM B wat pas by die stelling in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A – E) langs die vraagnommer (1.2.1 – 1.2.5) in die ANTWOORDBOEK, byvoorbeeld, 1.2.6 H..

KOLOM A KOLOM B

1.2.1 ʼn Organel in die sel wat help om energie vry te stel.

1.2.2 ʼn Tipe sel met ʼn reëlmatige vorm.

1.2.3 ʼn Organel in die sitoplasma van plantselle verantwoordelik vir fotosintese.

1.2.4 Die sferiese organel wat die sel se beheersentrum is en oorerflike eienskappe dra.

1.2.5 ʼn Jellieagtige medium wat bestaan uit 70% – 90% water en gewoonlik kleurloos is.

(5)TOTAAL AFDELING A: 15

Kopiereg voorbehou

A...

B

C

D

E

Page 6: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewBeantwoord AL die vrae. Nommer al die vrae in jou antwoordboek presies soos dit in die vraestel genommer is. 4.Skryf netjies

Natuurwetenskappe Graad 9 6 Lejweleputswa Maart 2020

AFDELING B

VRAAG 2

2.1 Verskillende selle is onder ʼn elektronmikroskoop bestudeer. TWEE waarnemings is gemaak. In die EERSTE WAARNEMING het leerders ʼn sel met ʼn onreëlmatige vorm en geen chloroplaste gesien. Die TWEEDE WAARNEMING was ʼn sel omring deur ʼn selwand en het ʼn groot vakuool bevat.

2.1.1 Noem die tipe sel in die EERSTE WAARNEMING. (1)

2.1.2 Gee EEN rede vir jou antwoord. (1)

2.2 Die leerders is toe gevra om die struktuur te teken wat hulle in die TWEEDE WAARNEMING gesien het. Meeste leerders het ʼn struktuur soos die een hieronder, geteken.

2.2.1 Voorsien ʼn byskrif EN gee ʼn funksie vir deel C. (2)

2.2.2 Tabuleer TWEE verskille tussen plant- en dierselle. (3)

2.2.3 Gee die funksie vir elk van die volgende organelle:

(a) Vakuool (1)

(b) Selwand (1) [9]

Kopiereg voorbehou

Page 7: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewBeantwoord AL die vrae. Nommer al die vrae in jou antwoordboek presies soos dit in die vraestel genommer is. 4.Skryf netjies

Natuurwetenskappe Graad 9 7 Lejweleputswa Maart 2020

VRAAG 3

3.1 Bestudeer DIAGRAM 3.1 hieronder wat die menslike spysverteringstelsel voorstel en beantwoord die vrae wat volg.

3.1.1 Definieer meganiese vertering. (1)

3.1.2 Identifiseer die dele gemerk C en D. (2)

3.1.3 Hoe is deel B aangepas om sy funksie te verrig? Noem TWEE aanpassings. (2)

3.1.4 Noem EEN gesondheidskwessie van die spysverteringstelsel. (1)

3.2 Vergelyk die vloeidiagram hieronder met DIAGRAM 3.1 en beantwoord die vrae.

Kopiereg voorbehou

D - Egestie van onverteerde

voedsel

Dikderm- C

Dunderm- Vertering

- B

Maag- Meganiese vertering – Chemiese vertering

A- Die kanaal tussen

die mond en die maag

Mond- Chemiese en

meganiese vertering

DIAGRAM 3.1

Page 8: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewBeantwoord AL die vrae. Nommer al die vrae in jou antwoordboek presies soos dit in die vraestel genommer is. 4.Skryf netjies

Natuurwetenskappe Graad 9 8 Lejweleputswa Maart 2020

3.2.1 Watter LETTER in DIAGRAM 3.1 pas by A in die vloeidiagram? (1)

3.2.2 Benoem deel A in die vloeidiagram. (1)

3.2.3 Benoem die proses wat in C in die vloeidiagram plaasvind. (1)

3.2.4 Waar of vals? Die letter E in DIAGRAM 3.1 verteenwoordig dieselfde komponent as die letter D in die vloeidiagram. (1)

3.2.5 Benoem die letter D. (1)

3.3 Oorweeg die diagram hieronder.

3.3.1 Verskaf die korrekte opskrif (naam) vir die diagram hierbo. (1)

3.3.2 Identifiseer die komponente X en Y. (2)

3.4 ʼn Kliniek ontvang gevalle van leerders wat spysverteringsprobleme ervaarin ʼn skool. Gesondheidspraktisyns is na die skool gestuur en hulle het teruggekeer met die volgende resultate.

Aantal leerders met verskillende spysverteringsversteurings

Spysverterings-versteurings

Lewer-sirrose Diarree Hardlywigheid Maagsere

Graad 8 0 25 10 15Graad 9 0 20 5 13Graad 10 2 10 15 25Graad 11 3 10 16 18Graad 12 4 16 28 19

Kopiereg voorbehou

Vitamiene en minerale

Vette en olies

Page 9: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewBeantwoord AL die vrae. Nommer al die vrae in jou antwoordboek presies soos dit in die vraestel genommer is. 4.Skryf netjies

Natuurwetenskappe Graad 9 9 Lejweleputswa Maart 2020

3.4.1 Watter EEN van die bogenoemde versteurings word meestalmet ʼn ongesonde dieet geassosieer? (1)

3.4.2 Gebruik die tabel en teken ʼn STAAFGRAFIEK om slegs die aantal leerders in GRAAD 9 wat aan verskillende spysverteringsversteurings ly, aan te toon. Teken die grafiek in jou antwoordboek. (6)

[21]

VRAAG 4

4.1 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg.

4.1.1 Watter DRIE liggaamstelsels word in die diagram verteenwoordig? (3)

4.1.2 Gee die NAME van die dele gemerk A en B. (2)

4.1.3 Gee die NAAM van die struktuur wat verantwoordelik is vir diepomp van bloed deur die liggaam. (1)

4.1.4 Gee die LETTER van die struktuur wat gedeoksigeneerde bloed na die longe vervoer. (1)

Kopiereg voorbehou

Spierweefsel

Sleutel: Gas uit die atmosfeerGas opgelos in bloed

Page 10: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewBeantwoord AL die vrae. Nommer al die vrae in jou antwoordboek presies soos dit in die vraestel genommer is. 4.Skryf netjies

Natuurwetenskappe Graad 9 10 Lejweleputswa Maart 2020

4.2 Die bloed by G is GEOKSIGINEERDE BLOED oppad na die spier.

4.2.1 In die spier diffundeer suurstof uit die bloed na die spierselle.Wat word hierdie proses genoem? (1)

4.2.2 Watter proses in die spierselle benodig suurstof om energievry te stel? (1)

4.2.2 Watter tipe bloed verlaat die spier? (1)[10]

VRAAG 5

Woordebank vir Vraag 5:

menstruasie ovulasie swangerskap bevrugting inplantasie

5.1 Bestudeer die diagram van ʼn menslike voortplantingsorgaan en beantwoord die vrae wat volg.

5.1.1 Is die diagram hierbo die MANLIKE of VROULIKE voortplantings-orgaan? (1)

5.1.2 Gee die LETTER en die NAAM van die deel waar die ovum geproduseer word. (2)

5.1.3 Benoem die PROSES waartydens ʼn eiersel vrygestel word uit die deel genoem 5.1.2. (1)

Kopiereg voorbehou

Page 11: Grey College | Parallel medium school for boys · Web viewBeantwoord AL die vrae. Nommer al die vrae in jou antwoordboek presies soos dit in die vraestel genommer is. 4.Skryf netjies

Natuurwetenskappe Graad 9 11 Lejweleputswa Maart 2020

5.1.4 Watter LETTER verteenwoordig die baarmoeder (uterus)? (1)

5.1.5 Wat is die hooffunksie van die baarmoeder (uterus)? (1)

5.1.6 Noem TWEE gesondheidskwessies wat die voortplantingstelsel hierbo beïnvloed. (2)

5.2 Bestudeer diagramme A en B hieronder, wat sommige stadiums vanmenslike voortplanting toon. Antwoord die vrae wat volg.

5.2.1 Gee die name van die stadiums van voortplanting in diagrammeA en B onderskeidelik. (2)

5.2.2 Watter een van stadiums vind eerste plaas? (1)

5.2.3 As die proses in diagram B nie plaasvind in vroue nie, vind ʼn ander proses plaas. Gee die naam van daardie proses. (1)

5.2.4 Lys DRIE veranderinge wat plaasvind in die vroulike liggaam gedurende puberteit. (3)

[15]

TOTAAL AFDELING B: 55GROOTTOTAAL: 70

Kopiereg voorbehou

Sperm binne-in die ovum