hartlik welkommontanapoort.co.za/mpoort docs/poortpos2016/poortpos 2016...dit kan ook moontlik wees...

8
1 “Maak die beste gebruik van elke geleentheid, want ons lewe in ‘n goddelose tyd . . . .(Ef. 5:16) 2016-04-17 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 16 NOMMER 61 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 HARTLIK WELKOM VREUGDE IN DIENS VAN DIE HERE TOEGEWENS. MAG GENADE GUNS VIR JOU MEER AS GENOEG WEES. Ons verwelkom ds. Pieter van der Walt, emeritus van die GK Bethlehem. Dankie dat u ons in ons ontmoeting met die Here sal lei. Vanaand tree dr. Pieter Heystek as ons liturg op. Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort “Dinamies kerk in die wêreld”

Upload: lamdang

Post on 15-Mar-2018

231 views

Category:

Documents


6 download

TRANSCRIPT

Page 1: HARTLIK WELKOMmontanapoort.co.za/mpoort docs/poortpos2016/POORTPOS 2016...Dit kan ook moontlik wees dat die firma waar u werk groeps-eposse geblok het. Laat weet asb die Admin Beampte

1

“Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

want ons lewe in ‘n goddelose tyd . . . .” (Ef. 5:16)

2016-04-17

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF)

JAARGANG 16 NOMMER 61 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00

HARTLIK WELKOM

VREUGDE IN DIENS VAN DIE HERE TOEGEWENS.

MAG GENADE GUNS VIR JOU MEER AS GENOEG WEES.

Ons verwelkom ds. Pieter van der Walt, emeritus

van die GK Bethlehem. Dankie dat u ons in ons

ontmoeting met die Here sal lei.

Vanaand tree dr. Pieter Heystek as ons liturg op.

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort “Dinamies kerk in die wêreld”

Page 2: HARTLIK WELKOMmontanapoort.co.za/mpoort docs/poortpos2016/POORTPOS 2016...Dit kan ook moontlik wees dat die firma waar u werk groeps-eposse geblok het. Laat weet asb die Admin Beampte

2

DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING:

OGGENDEREDIENS – 08H00 AANDEREDIENS – 17H30

Liturg: Ds. Pieter van der Walt Liturg: Dr. Pieter Heystek

ONTMOETINGSDIENS ONTMOETINGSDIENS Votum en groetseën Votum en groetseën Lofsang: Skrifb 3-3:1,2,3,4 Lofsang: Ps. 33:11 Geloofsbelydenis WOORDDIENS Sing: Ps 31:5,17 (Tweede melodie) Gebed van die gemeente VEROOTMOEDIGING EN VERSOENINGSDIENS Sing: Ps. 33:1,3 Wet van die Here Skriflesing: Lukas 15:1-10 Sing: Skrifb 7-2:1 Preekteks: Lukas 15:1-10 WOORDDIENS Preektema: Die Here weet van jou en gee Gebed van die gemeente om vir jou! Sing: Ps 89:2 Sing: Ps. 118:14 Skriflesing: Jesaja 10:20-27 en 11:1,2,3(a) DANKDIENS

Preekteks: Jesaja 11:1 en 6:13 Gebed van die gemeente

Preektema: Nuwe lewe uit die dood. Liefdegawes DANKDIENS Sing: Ps. 71:1,2,12,14 Liefdegawes Amen van die gemeente: Skrifb. 13-3 Sing: Skrifb 1-1:7

Seën van die Here Amen van die gemeente: Skrifb. 13-3

DIE KERKRAAD VRA VRIENDELIK DAT JY OP DIE VOLGENDE SAL LET:

OFFERGAWES:

TYDENS DIE EREDIENSTE: Diens van barmhartigheid.

BY DIE KERKDEURE: 17 APRIL : Oggend : Studentekas Aand : Bybelverspreiding

24 APRIL : Oggend : Ekumenisiteit (Londen) Aand : Kerkblad

1 MEI : Oggend : Jeugbediening

DIENSBEURTE IN DIE KONSISTORIE: 17 APRIL : Oggend : BE1 - Oudl. Willem Lubbe en Diak. Adelene Lubbe : Aand : TR1 - (Oudl. Kobus vd Merwe en Diak. Wynand Steyn) 24 APRIL : Oggend : TR3 - Oudl. Ray Strydom en Diak. Michelle vd Walt : Aand : ZCE - Oudl. Adriaan van Niekerk en Diak. Andre Venter 1 MEI : Oggend : ZO1 - Oudl. Jan Bedford en Diak. Retha van Graan

(T.W.V. DIE EER VAN GOD EN ORDELIKE GEMEENTE-FUNKSIONERING)

Page 3: HARTLIK WELKOMmontanapoort.co.za/mpoort docs/poortpos2016/POORTPOS 2016...Dit kan ook moontlik wees dat die firma waar u werk groeps-eposse geblok het. Laat weet asb die Admin Beampte

3

KATKISASIE: “Laat my lammers wei . . .” (Joh. 21:15)

Voorskool – Gr. 7 : Vanoggend na die erediens. Ons vertrek direk na die klassies toe.

Gr. 8 – 11 : WOENSDAE Gr. 8-10 : 17h30-18h30 Werkstuk 6

Gr. 11 : 18h30-19h30 Hoofstuk 4 Gesonde Leer

EREDIENSTYE LANGNAWEEK VAN 1 MEI: Oggend – 10h00; Aand is ons gaste van Magalieskruin – 17h45

JEUGDIENS: HOU DV 12 JUNIE 2016 OOP. OGGENDDIENS MET ‘N SPESIALE GAS!! Moenie vergeet nie: 10h00

OUDERLINGE EN DIAKEN NUUS: Oudl. Flip en Diak. Fransie van der Walt maak verskoning vir Sondae tot en met 8 Mei 2016 se eredienste aangesien hul weg is met vakansie.

NAMIBIA JAGTERS: ‘n Klompie broers beplan om weer DV vanjaar, ten bate van die bedieningsfonds van gemeentes in Namibia te gaan jag. Ons gaan weer lekker wildsbiltong en droëwors verkoop. Daaroor later meer. Jagdatum: DV 9-17 Julie 2016 ONS WIL GRAAG SO TWEE OF WAT “NUWE” JAGTERS TOT ONS GROEP TOEVOEG. Onthou net: elke jagter betaal sy eie onkoste. Wil jy saamgaan? Gesels dan so gou as moontlik met dr. Pieter (082 682 1142)

Onthou van die mooi Eland- en Springbokvelle wat te koop is. Skakel vir Jan Minnie (082 856 9862).

KLEINGELD WORD GROOTGELD . . . . . Onthou van ons spaarblikkies. Gaan haal vir jou een in die kerkkantoor en help om die sente te laat inrol.

EPOS ADRESSE: DRINGEND Die volgende persone se midweek eposse kom terug as onafgelewer. As jy een van hulle is stuur asb ‘n epos aan die kerkkantoor sodat ons kan kyk of jou adres korrek is ([email protected]). Dit kan ook moontlik wees dat die firma waar u werk groeps-eposse geblok het. Laat weet asb die Admin Beampte of reël by jou IT afdeling dat die midweek epos deurgaan.

Wayne Bezuidenhout; Michelle Blaeser; Minette Botha; Belinda Botha; Pricilla Venter; Flip Schutte; Danie vd Walt; Jaco Pieters; Hennie van Heerden (jnr); Pierre Meyer; Sarie vd Walt; Martie de Jager; Leon Mulder; Louis vd Nest; Danie Niemand; Alexz Haages; Anel Grobler; Anton en Elzabe Mulder; Stephanus Coetzee; Johan de Jager.

Page 4: HARTLIK WELKOMmontanapoort.co.za/mpoort docs/poortpos2016/POORTPOS 2016...Dit kan ook moontlik wees dat die firma waar u werk groeps-eposse geblok het. Laat weet asb die Admin Beampte

4

ONS WEBWERF:

Besoek ons werf by www.montanapoort.co.za

CD’S VAN PREKE:

Hoe gemaak as jy ‘n CD van die preke wil bestel?

In die voorportaal is ‘n boek (vir Montanapoort) skryf jou bestelling in die boek.

Op die daaropvolgende Sondag wag in die voorportaal vir Wikus Steyn, hy gee die CD vir jou en jy betaal hom. R20 per CD.

DIENSGROEPNUUS:

OGGEND BYBELSTUDIE: DV 20 April om 08h45 in die katkisasielokaal (omdat Magalieskruin ‘n begrfnis het, kom ons wees hulle terwille). Studiestuk 18. Die studiestuk is op die tafel by die kantoor se ingang beskikbaar.

GEREFORMEERDE VRIENDEKRING:

1. 19 April 2016 Uitstappie na ‘n melkery en kaasfabriek (naby Jasmyn) Kom proe die kaas en eet ‘n wafel met stroop; tee en koffie. Prys: R145 per persoon Vertrek: 09h00 vanaf kerkkompleks Magalieskruin/Montanapoort

2. Ons 2016 Midweek: 11-16 September Waar: ATKV Klein Kariba (net buite Bela-Bela Warmbad) Koste: R2490 per persoon (Dit sluit in: Busvervoer (retoer); brunch, aandete en verblyf. Akkomodasie: Ons gaan tuis in die Vishoek huisies 6 mense per eenheid (1 dubbelbed en 4 enkelbeddens; twee badkamers per eenheid) ONS MOET ALMAL DEEL. ONGELUKKIG GEEN ENKEL WOONSTELLE! Hoe meer siele hoe meer vreugde. Hoe betaal mens: R415 per maand vir 6 maande. Februarie, Maart, April, Mei, Junie en Julie – R415 en dan is jou toer voluit betaal. Jy kan ook eenmalig betaal as jy dit so sou verkies. Betaal by Mariki in Montanapoort se kerkkantoor of direk in die kerk se rekening: ABSA, Geref Kerk Pta-Montanapoort, Rek no. 404 960 3702, tak kode 632 005, Verwysing: Voorletters en van – MWToer

Page 5: HARTLIK WELKOMmontanapoort.co.za/mpoort docs/poortpos2016/POORTPOS 2016...Dit kan ook moontlik wees dat die firma waar u werk groeps-eposse geblok het. Laat weet asb die Admin Beampte

5

VROUE VIR CHRISTUS (VVC):

DIENSGROEPE: Ons het die volgende diensgroepe in die gemeente: Administrasie; Bediening; Katkisasie; Woonwa en Tent Doppers; Jeug van Gister; Meelewing en Ondersteuning; Dopperduimpies; Dopper-Tjoppers; Toerusting; Evangelisering; Vroue vir Christus; TOPIA Bediening; Geref Vriendekring; Nuwe Lidmate; Inligtings Diensgroep; Indien jy by enige diensbaar wil wees skakel asb met dr. Pieter by 082 682 1142.

KOINONIA: ONS HET MEKAAR NODIG

“Geliefdes, ons moet mekaar liefhê,

want liefde kom van God . . . . . .” (1 Joh. 4:7)

KERKVERBAND: Beroepe:

Ontvang Ds W van den Heever [Werner] van Vryheid na Gobabis.

Aanvaar Ds RA Bain [Ronald] van Cachet na Potchefstroom.

GEMEENTEVERBAND:

VERJAARSDAE: APRIL 17 Johan Jv Vuuren (082 566 3027); Willie Lineveldt (082 302 2030). 18 Neels Steenkamp (082 800 8002); Adri Wyma (082 782 8942). 19 Anrike Prinsloo (082 326 8818 - pa); Brenden Vorster (082 348 9665 - ma). 20 Ane Swart (083 415 3784). 21 Elsa Buys (082 871 7364); Lizette Sim (082 906 0724). 22 Chris de Bruin (082 426 8703); Chris Kotze (084 657 4998); Elize van Wyk (083 741 0980).

17 April 2016 Annalise Joubert Sue Kloppers Belinda Botha Marieta de Beer Joey Botha Lida de Jager

076 151 3187 083 462 2477 082 491 3172 082 625 7168 082 847 1479 084 092 4562

24 April 2016 Pattie Ligthelm Adrienne de Kock Emma Kruger Ria Janse v Rensburg Marie Opperman Suzette van Niekerk

082 547 8427 084 572 7430 084 890 0064 083 779 0809 083 356 3491 083 983 1886

1 Mei 2016

Geen tee a.g.v. langnaweek

(ONS DINK AAN ÉN ONDERSTEUN ÉN BID VIR MEKAAR . . . .)

TEESKINKBEURTE:

Page 6: HARTLIK WELKOMmontanapoort.co.za/mpoort docs/poortpos2016/POORTPOS 2016...Dit kan ook moontlik wees dat die firma waar u werk groeps-eposse geblok het. Laat weet asb die Admin Beampte

6

LIDMATE WAT SIEK IS: Dooplidmaat Hein du Preez (082 441 1891 - ma) wat sy arm gebreek het; Marie Aucamp;

Hettie Horn (083 565 2724); Kobus Labuschagne (083 709 1524); Nettie Coete (082 775 3460); Lettie Botha (072 171 1221); Gert van der Walt (072 238 4199).

SIMPATIE: Met Ray en Joke Strydom (083 273 5513) en familie. Hulle dogter is oorlede en die troosdiens was

Vrydag. Met die familie van sr. Bettie Myburg. Tannie Bettie is verlede week oorlede en word Donderdag

begrawe. (Tyd nog nie bekend.)

ONS DINK AAN: ONS DINK AAN ALMAL WAT SIEK IS EN OM WATTER REDE OOKAL SUKKEL EN SWAARKRY. (LIDMATE WAARVAN ONS NIE SPESIFIEK WEET NIE.).

SO IETS VAN ALLES

“Betoon hartlike broederliefde

teenoor mekaar . . . . . .” (Rom. 12:10)

Die adverteerder aanvaar verantwoordelikheid vir die advertensie

en nie die Kerkraad van die Geref. gemeente Pta-Montanapoort nie.

Neem asseblief kennis dat advertensies van lidmate voortaan slegs 2x agtereenvolgens sal verskyn.

Daarna word dit verwyder en moet lidmate eers weer versoek dat ‘n advertensie geplaas word.

Indien jy wil adverteer stuur ‘n epos na die kerkantoor en gee jou advertensie deur

([email protected])

Heerlike tuisgebakte koekies

en beskuit: Soetkoekies, gemmerkoekies, vlakoekies en heerlike tuisgebakte gesondheids-beskuit. Beskuit: R80 per kg Koekies: R80 per kg; R40 per 500g Vir meer inligting kontak Elsie Bakker by 073 991 0785

Good enuf 2 eat: Spyseniering: Klein of groot geleenthede, Verjaarsdae, Baba Tee’s, Kantoor funksies, ens. Kontak: Joey Botha 0828471479

PAFURI-STOFFERING: Vir die oortrek van meubelkussings asook woonwakussing, kontak Elna Pretorius by 072 132 3611.

UPTOWN TRADING: Vir alle bouwerk in en om die huis. Verfwerk, Staalwerk, Aanbouings en Veranderings. Kontak: Gert Botha 0828537432

Page 7: HARTLIK WELKOMmontanapoort.co.za/mpoort docs/poortpos2016/POORTPOS 2016...Dit kan ook moontlik wees dat die firma waar u werk groeps-eposse geblok het. Laat weet asb die Admin Beampte

7

SPAAR GELD OP U AANKOPE: Kom ons maak n verskil in ons gemeenskap. Besighede in ons omgewing stel ons in staat om afslag te kry op ons aankope. Indien u nie die fondse so verkry alles self kan benut nie skenk ‘n persentasie daarvan aan ‘n liefdadigheidsorganisasie van u eie keuse. Vir inligting kontak Jeff Leslie op epos [email protected]

DIE WEEK SE DOEN EN LATE:

AFSPRAAK MET DR. PIETER Die Predikant gaan weekliks voort met roetine huisbesoek en Diensgroep vergaderings.

In geval van watter situasie ookal wat die ouderling of diaken nie kan help nie, OM DR. PIETER TE

ENIGE TYD TE SKAKEL (082 682 1142).

Ons bedien u graag.

18 April : Katkisasie Diensgroep 18h00 in kerkkantoor 19 April : Vroue v Christus Bestuursvergadering 18h00 in kerkkantoor 21 April : TOIBO Klein Hannes Fanus Trustfonds 09h00 dr. Pieter

KERKKANTOOR EN BANKBESONDERHEDE: By die kerksaal se buitedeur in. Regs van jou is trappe met ‘n staalhek. Op met die trappe is die kerkkantoor. Maandae – Vrydae: 08h00-14h00; Tel: 012 548 9082; Faks: 086 565 8932; Admin Beampte: 072 980 9287 Epos: [email protected] Indien jy ‘n epos of faks gestuur het, bevestig dit dan groot asseblief telef

TEE/KOFFIE VANOGGEND NA DIE

EREDIENS. BAIE DANKIE AAN

ANNALISE JOUBERT EN HAAR HELPERS.

Nuwelinge skakel oudl. Hercules Botha (082 781 5733) so gou as moontik. Ons bedien jou graag.

Page 8: HARTLIK WELKOMmontanapoort.co.za/mpoort docs/poortpos2016/POORTPOS 2016...Dit kan ook moontlik wees dat die firma waar u werk groeps-eposse geblok het. Laat weet asb die Admin Beampte

8

Preeknota’s Datum: ____________________

Prediker: ____________________

Skriflesing: ____________________

Fokusvers: ____________________

Preektema: __________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

“Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ‘n regte lewenswyse te kweek . . . . .” (2 Tim. 3:16)

Skeurstrokie

PLAAS IN OFFERGAWESAKKIE/-HOUTBUSSIE AS JY UITSTAP

Naam: ____________________________________________________

Selfoon / Landlyn: ___________________________________

1. Ek/Ons is ‘n nuwe intrekker(s) en sal ‘n besoek waardeer

2. Ek/Ons is ‘n besoeker(s)/gas(te) en sal ‘n besoek waardeer

3. Ek/Ons wil graag deur ‘n diaken besoek word

4. My/Ons telefoon en adresbesonderhede het soos volg verander:

Nuwe woonadres: _____________________________________________________

Landlyn: _________________________________

Selfoon: _________________________________

Epos: ___________________________________

Werkstelefoon: ___________________________ Datum: ____________________