hartlik welkom by die erediens!dr. willem boshoff sel: 079 881 9682 [email protected]...

4
Hartlik welkom by die erediens! www.ngkqueenswood.co.za 09:00 Dr. Willem Boshoff Openbaring 21-22 Hoogtepunt: Die nuwe hemel, nuwe aarde , nuwe JerusalemDs. Karel Albrecht Dr. Willem Boshoff Openbaring 21-22 Hoogtepunt: Die nuwe hemel, nuwe aarde , nuwe JerusalemDs. Karel Albrecht Dr. Willem Boshoff Openbaring 21-22 Hoogtepunt: Die nuwe hemel, nuwe aarde , nuwe JerusalemDs. Karel Albrecht

Upload: others

Post on 24-Jan-2021

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • H a r t l i k w e l ko m b y d i e e r e d i e n s !

    w w w . n g k q u e e n s w o o d . c o . z a

    09:00

    Dr. Willem Boshoff Openbaring 21-22 “Hoogtepunt:

    Die nuwe hemel, nuwe aarde ,

    nuwe Jerusalem”

    Ds. Karel Albrecht

    Dr. Willem Boshoff Openbaring 21-22 “Hoogtepunt:

    Die nuwe hemel, nuwe aarde ,

    nuwe Jerusalem”

    Ds. Karel Albrecht

    Dr. Willem Boshoff Openbaring 21-22 “Hoogtepunt:

    Die nuwe hemel, nuwe aarde ,

    nuwe Jerusalem”

    Ds. Karel Albrecht

  • G e b e d s h o e k i e

    Die gemeente se voorbidding word vir die volgende lidmate

    gevra:

    Gemeente: Anna-Marie Potgieter Almedastraat 193 Deon Kok, Woodlandsrylaan 217 Ben Stander, Waltonlaan 21

    Huis Herfsblaar:

    Pieter Maree, Yvonne Visser, Bab-sie Daffue, Petro Helmbold, Tertia de Jager en Mari van der Stoep

    Susan Strijdom:

    Geen inligting ontvang nie

    Ons almanak het gesê Saterdag 30 Mei is

    Basaar...

    Agv. grendeltyd gaan dit nie gebeur nie. Ons het egter die inkomste no-dig, daarom gaan ons voort met projekte wat wel moontlik is! Ons moet dit wat tans gedoen kan word, groter en beter doen om op te maak vir dit wat nie gedoen mag word nie!! Ons het 'n lieflike skenking van wild ontvang en gaan voort met die basaar se biltongtafel. Pasteie groot (R65) en pasteie klein (R30), droëwors en biltong klein pakkie(R25) en groot pakkie (R50) sal Maandae en Woensdae beskikbaar wees by die Kerkkan-toor.

    Basaarlyste vir kontantbydraes gaan ook vanaf 8 Junie aan dia-kens/ouderlinge/pastorale werkers gegee word. Sodra daar ʼn beves-tigde datum is vir Basaar sal dit deurgegee word aan die gemeente. Ondersteun ons ook hiermee om ons kerkkas aan die gang te hou.

    Hiermee wil ons elke

    Gemeente lid bedank vir

    die gereelde

    elektroniese inbetaling

    van hul

    maandelikse dankoffer en

    Sondae kollekte.

  • V E R J A A R S D A ESondag, 31 Mei 2020

    Kaylee de Beer (0825605937) Connie Loots

    (0123331371/0845774000) Martjie van den Berg

    Maandag, 1 Junie 2020

    Cornelio Botha Alma Bronkhorst (0823620701)

    Dinsdag, 2 Junie 2020

    Gerda Jacobs (0123334721) Kobus Labuschagne

    (0123313170) Kotie Muller (0123330450)

    Woensdag, 3 Junie 2020

    Estelle Bezuidenhout (0844411568)

    Jomarie Botes (0766889266)

    Donderdag, 4 Junie 2020

    Rita Moller (0123335929) Isabeau Wessels (0820600279)

    Vrydag, 5 Junie 2020

    Chris Bernhardi (0123333313) Ina Eybers 90820578350) Rolf Gerke (0123333602)

    Almi Greyling (0725154396) Zanru Greyling (0725154396) Marietha Marais (0123334757)

    Nevaeh van Deventer

    Saterdag, 6 Junie 2020

    Andries Botes Tersia van Rooyen (0824495141)

    80-Plus klubSpesiale gelukwensing

    aan die volgende lidmate:

    Connie Loots word vandag 89 Alma Bronkhorst word Maandag 84

    Kotie Muller word Dinsdag 91

    Ons bid u Gods rykste seën toe op u verjaardag

    Louis Botha Kinderhuis Louis Botha het tans ʼn groot behoefte aan toiletbenodigdhede: bv. seep, tan-depasta en toiletpapier. Hulle het asb. kontantbydraes ook nodig vir win-tersklere en wintersskoolklere vir die kinders. (Louis Botha is seker dat jul-le sal verstaan dat ons tans geen tweedehandse items kan ontvang nie. Sodra ons die nodige goedkeuring kry sal ons wel almal in kennis stel) Skenkings kan Maandae en Woensdae by Kerkkantoor afgegee word of self by die veiligheidswag van Louis Botha.

    Kontak Ancha vir enige navrae - 0832308366

  • Saakgelastigde: Anneli Roux 012 333 1797 [email protected] Admin. Beampte/ Kassie-re: Helanie Viviers 012 333 3969 [email protected] Koster: Susan Smuts 012 333 9435 0829370225 [email protected]

    Garretlaan 249,

    Queenswood, 0186

    Posbus 11869, Queens-wood, 0121

    Kantoorure:08:30–13:30

    Vir die wat graag hul maan-delikse bydrae direk in die bankrekening wil inbetaal, (ons spaar heelwat bank-koste!) is die bankbeson-derhede soos volg:

    NG Queenswood

    ABSA Ben Swartstraat Takkode 632-005

    Tjekrekening Nr. 1430 5800 90

    Spesifiseer asb. u volle

    voorletters en van, asook waarvoor u die bydrae gee, by u inbetaling! Faks asb. bewys van inbetaling na

    086 693 7723 of e-pos aan [email protected].

    Baie dankie!

    Vir die wat graag hul maandelikse bydrae direk in die bankrekening wil inbetaal, (ons spaar heel-wat bankkoste!) is die bankbesonderhede soos

    ABSA Ben Swartstraat

    voorletters en van, asook

    gee, by u inbetaling! Faks asb. bewys van inbetaling

    Nuwe Intrekkers Baie welkom. Ons wil u graag so gou moontlik tuis laat voel en deel maak van ons geloofs-gesin!

    Nuwe intrekkers Vanaf Pretoria Tuine Heleen Barnard Huis Herfsblaar BG08

    Ds. Karel Albrecht

    Sel: 083 607 9726

    kare l .a lbrecht@gmai l .com

    Dr. Willem Boshoff

    Sel: 079 881 9682

    kakiebos62@gmai l .com

    Ds. Jan van den Berg

    012 333 4889 Sel:083 415 4938

    janbergpta@gmai l .com

    Oopdeur beleid: Die leraars nooi u hartlik uit om met hul te skakel indien u graag ‘n afspraak met hul wil maak!

    Sopkombuis

    Sopkombuis word gekanselleer tot verdere

    kennisgewing

    Franco's building and renovation projects

    Vir al u bou-, opknappings- en opgraderingbehoeftes, jou een-stop winkel. www.fscon.co.za Franco - 0822578601

    http://www.fscon.co.za/