hasie kwassie - riebie.co.za · druk vas en skeur die bladsy met die dominante hand van bo na onder...

10
Lees asseblief alle inligting | Please read all the information Laat julle oggendroetine glad verloop Die geheim van streslose oggende is om presies te weet wat gedoen moet word en in watter volgorde. Spesifieke take en duidelike roetine help almal om betyds te wees sonder dat ‘n geskree nodig is. Maak tyd om jou reëls en verwagtings aan die kinders oor te dra. Laat hulle goed verstaan wat werk nie en wat moet verander. Wanneer die oggende dan stresvol raak, verwys terug na julle gesprek. “Ons het hieroor gepraat. Jy weet wat jy moet doen, so gaan doen dit nou”. Sommige ma’s werk baie harder as hulle kinders. Hulle maak hom/haar vyf keer wakker en as die kind uiteindelik opgestaan het, word hy/sy elke tien minute daaraan herinner om sy/haar kosblik te pak. Hou dadelik op daarmee, want dit werk in elk geval nie. Nadat julle ‘n gesprek oor die oggendreëls gehad het, hoef jy hom/haar net daaraan te herinner. Voelgoed.co.za - Februarie 2015 Let your morning routine run smoothly The secret of stress-free mornings is to know exactly what must be done and in which order. Specific tasks and clear routine helps everyone to be on time, without having to shout. Make time to explain your rules and expectations to your children. Let them understand what does not work and what must change. When mornings become stressful, refer to your talk. We spoke about this. You know what to do, so do it”. Some moms work much harder than their children. They call him/her five times to get up and when the child eventually gets up, he/she must be reminded every ten minutes to pack his/her lunch box. Stop it immediately, it does not work. After your talk about the morning rules, just remind him/her about it. Voelgoed.co.za - February 2015 Hasie Kwassie GRAAD R • GRADE R 25/04/2019 www.riebie.co.za 1. Lief & leed / Joys & sorrow

Upload: others

Post on 01-Nov-2019

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Hasie Kwassie - riebie.co.za · Druk vas en skeur die bladsy met die dominante hand van bo na onder uit. Teach your child to tear pictures out of a magazine. Technique: Choose the

Lees asseblief alle inligting | Please read all the information

Laat julle oggendroetine glad verloop

Die geheim van streslose oggende is om presies te weet wat gedoen moet word en in wattervolgorde. Spesifieke take en duidelike roetine help almal om betyds te wees sonder dat ‘ngeskree nodig is.

Maak tyd om jou reëls en verwagtings aan die kinders oor te dra. Laat hulle goed verstaanwat werk nie en wat moet verander. Wanneer die oggende dan stresvol raak, verwys terugna julle gesprek. “Ons het hieroor gepraat. Jy weet wat jy moet doen, so gaan doen dit nou”.

Sommige ma’s werk baie harder as hulle kinders. Hulle maak hom/haar vyf keer wakker en asdie kind uiteindelik opgestaan het, word hy/sy elke tien minute daaraan herinner om sy/haarkosblik te pak. Hou dadelik op daarmee, want dit werk in elk geval nie. Nadat julle ‘n gesprekoor die oggendreëls gehad het, hoef jy hom/haar net daaraan te herinner.

Voelgoed.co.za - Februarie 2015

Let your morning routine run smoothly

The secret of stress-free mornings is to know exactly what must be done and in which order.Specific tasks and clear routine helps everyone to be on time, without having to shout.

Make time to explain your rules and expectations to your children. Let them understand whatdoes not work and what must change. When mornings become stressful, refer to your talk.“We spoke about this. You know what to do, so do it”.

Some moms work much harder than their children. They call him/her five times to get up andwhen the child eventually gets up, he/she must be reminded every ten minutes to packhis/her lunch box. Stop it immediately, it does not work. After your talk about the morningrules, just remind him/her about it.

Voelgoed.co.za - February 2015

Hasie KwassieGRAAD R • GRADE R

25/04/2019www.riebie.co.za

1. Lief & leed / Joys & sorrow

Page 2: Hasie Kwassie - riebie.co.za · Druk vas en skeur die bladsy met die dominante hand van bo na onder uit. Teach your child to tear pictures out of a magazine. Technique: Choose the

Baie geluk aan ons maatjies wat in Mei verjaar !

Congratulations to our little friends celebrating their birthdays in May !

Juffrou Lynette : Liam 7/05 ; Gwen 18/05 ; Dian 31/05Juffrou Sonja : Wiehan 15/05 ; Kian 28/05 ; Anja 30/05 ; Jamanique 31/05Juffrou Cathy : Amika 6/05 ; Karlien 15/05 ; Clara 16/05Teacher Mariette : Kirsten 12/05 ; Oratile 24/05

Maandag / Monday - Playball ; Drama ; Ballet

Dinsdag / Tuesday - Swem / Swimming ; Gholf / Golf

Woensdag / Wednesday - Netbal / Netball ; Rugby Akademie / Rugby Academy (Onthou tekkies / Remember tackies)

Donderdag / Thursday - Tennis - (Onthou tekkies / Remember tackies)- Swem / Swimming

Vrydag / Friday - Dance Mouse

Playball Debbie082 440 4708

Gholf / Golf Janus084 444 9395

Swem / Swimming Ellen082 920 8747

Ballet Karlien083 297 5714

Netbal / Netball &

RugbyAkademie / Academy

Venessa083 660 4707

David081 575 2682

Tennis Jean084 457 2732

Dance Mouse Elden078 998 3688

Drama Lydia073 829 0593

Onthou asseblief – Alle buitemuurse aktiwiteite wat buite aangebied word, is onderhewig aan weerstoestande. Indien dit reën, kan die aktiwiteit nie plaasvind nie. Die laaste swemles vir die seisoen is op 23 Mei 2019. Swemlesse word weer op 6 Augustus 2019 hervat.

Please remember – All extramural activities taking place outside, are subject to weather conditions. The activity cannot be presented if it rains. The last swimming lesson for the season is on 23 May 2019. Swimming lessons will commence again on 6 August 2019.

3. Buitemuurse aktiwiteite / Extra Mural Activities

2

Page 3: Hasie Kwassie - riebie.co.za · Druk vas en skeur die bladsy met die dominante hand van bo na onder uit. Teach your child to tear pictures out of a magazine. Technique: Choose the

29/04/2019 - 3/05/2019

WONDERLIKE WEER / WONDERFUL WEATHER

5.1 SKOOLRëELS / SCHOOL RULES

Geen speelgoed mag skool toe kom nie. Wees betyds vir skool. Skool begin 07:30. U kind ontwrig die klas as hy/sy laat is. Gebruik altyd jou Hasie Kwassie tas.

No toys allowed at school. Be on time. School starts at 07:30. Your child disrupts class when he/she is late. Always use your Hasie Kwassie school bag.

5.2 SKOOLBYWONING / SCHOOL ATTENDANCE Is besig met assessering. Leerders MOET asseblief elke dag by die skool wees.

Busy with assessment. Learners MUST please be at school every day.

3

Page 4: Hasie Kwassie - riebie.co.za · Druk vas en skeur die bladsy met die dominante hand van bo na onder uit. Teach your child to tear pictures out of a magazine. Technique: Choose the

5.3 SKOENVETERS / SHOE LACES Leer u kind om asseblief sy/haar skoenveters self vas te maak. Dit is nou die ideale geleentheid omdat die maatjies skoene aantrek.

Please teach your child to tie his/her own shoelaces. Now is the ideal opportunity as our little friends are wearing shoes more often.

5.4 SKEUR VAN PRENTE / TEARING OF PICTURES Leer u kind om prente uit ‘n tydskrif te skeur. Tegniek: Kies die prentjie wat jy wil uitskeur. Druk vas en skeur die bladsy met die dominante hand van bo na onder uit.

Teach your child to tear pictures out of a magazine. Technique: Choose the picture you would like to tear out. Push down with hand and tear the page with dominant hand from top to bottom.

5.5 LEGKAART / PUZZLES Bou legkaarte met jou kind. Tegniek: Bou eers die hoeke en kante en dan die binneste gedeelte. Kom ons kyk na die prentjie van die legkaart! (Visuele diskriminasie).

Build puzzles with your child. Technique: Build the corners and the four sides first and then the inside (middle). Let’s look at the picture of the puzzle! (Visual discrimination).

5.6 COLLAGE 26 APRIL / COLLAGE 26 APRIL Elke leerder maak sy eie collage. Stuur “scrap booking” items, oorskiet geskenkpapier, ou knope, kunsblommetjies,

vere, ensovoorts skool toe. Plaas in sak met kind se naam op. Ons leen nie. Pritt, gom en A3 karton, waarop leerders ‘n collage maak, word in die klas verskaf.

Each learner makes his own collage. Send “scrap booking” items, left-over gift wrap, old buttons, artificial flowers, feathers,

etcetera to school. Place in bag with child’s name on. We do not borrow. Pritt, glue and A3 cardboard on which learners make a collage, are provided in the

class.

5.7 WAGKLAS / WAITING CLASS Boeties/sussies moet Hasie Kwassies betyds kom haal. As ‘n Hassie Kwassie kind laat kom haal word, word hy/sy naskool toe geneem en ‘n

dagfooi is dan betaalbaar deur ouers.

Brothers/sisters must fetch Hasie Kwassies on time. If Hasie Kwassie learner is fetched late, he/she will be taken to aftercare and a day

fee will then be payable by parents.

4

Page 5: Hasie Kwassie - riebie.co.za · Druk vas en skeur die bladsy met die dominante hand van bo na onder uit. Teach your child to tear pictures out of a magazine. Technique: Choose the

6.1 BELANGRIKE DATUMS / IMPORTANT DATES Teken asseblief die volgende belangrike datums in u dagboek aan :Please diarise the following important dates :

Donderdae/Thursdays Nuusboek / News fileVrydae/Fridays Nuusboek terug / News file back

27 April Vryheidsdag / Freedom Day01 Mei / May Werkersdag / Workers’ Day08 Mei / May Verkiesingsdag / Election Day10 Mei / May Oupa- en Oumadag / Grandparents’ Day12 Mei / May Moedersdag / Mothers’ Day24 Mei / May Gholfdag / Golf Day16 Junie / June Jeugdag / Youth Day14 Junie / June Skool sluit / School closes16 Junie / June Vadersdag / Fathers’ Day09 Julie / July Skool heropen / School re-opens

Hierdie program is onderhewig aan veranderings / This programme is subject to change.Verwys ook na die Riebie-Klanke / Please also refer to the Riebie-Chatter

Web & D6

6.2 KONTAK SKOOL / CONTACT SCHOOL Indien ‘n Hasie Kwassie personeellid gekontak moet word, skakel asseblief tussen

10:30 en 11:00

Should you have to contact a Hasie Kwassie staff member, please call between10:30 and 11:00

6.3 T-HEMDE (Netheid) / T-SHIRTS (Neatness) Onthou T-hemp vir elke dag. T-hemp mag met kort- of langbroek gedra word. Langmou T-hemp mag op koeler dae onder T-hemde gedra word. Dogters – mag dieselfde kleur linte as T-hemp in hare dra. Kort hare, netjies gekam. Seuns – kort, netjies gekamde hare.

Remember T-shirt, every day. T-shirt may be worn with shorts or long pants. Long sleeved T-shirt may be worn underneath T-shirt on cool days. Girls – may wear the same colour ribbon as the T-shirt in long hair. Short hair, neatly

combed. Boys – short, neatly combed hair.

6. Algemeen / General

5

Page 6: Hasie Kwassie - riebie.co.za · Druk vas en skeur die bladsy met die dominante hand van bo na onder uit. Teach your child to tear pictures out of a magazine. Technique: Choose the

6.4 KLEREDRAG / CLOTHING Dit word koeler – Plaas warm kledingstuk in kind se tas. Merk ALLE kledingstukke – Naam en van. Personeel aanvaar GEEN verantwoordelikheid vir verlore klere.

It is getting cooler – Place warm top in child’s suitcase. Mark ALL clothing – Name and surname. Staff ARE NOT responsible for any lost clothing.

6.5 T-HEMDE & DRY MACS / T-SHIRTS AND DRY MACS T-hemde beskikbaar @ R90-00 elk. Dry Macs beskikbaar @ R200-00 elk.

T-Shirts available @ R90-00 each. Dry Macs available @ R200-00 each.

6.6 OUPA- EN OUMADAG / GRANDPARENTS DAY

Datum : 10 Mei 2019 (Slegs vir oupas en oumas) Tyd : 08:00 tot 11:00 Plek : Laerskool Van Riebeeckpark – skoolsaal. Belangrik : Gee inligting aan grootouers deur. Onthou : ‘n Storieboek om vir u kleinkind te lees. (U neem die storieboek huis toe). Kleredrag

Dogters : « Lang denimbroek en wit langmou T-hemp (met geen prentjies of

patrone daarop nie).« Tekkies.« Een poniestert hoog op kop en blou blom aan voorkant van

poniestert. Kort hare – blou blom bo-op kop vasgeknip.« Ontvang blou blom op 2 Mei 2019 saam met nuuslêer.

Seuns : « Lang denimbroek en wit langmou T-hemp (met geen prentjies of

patrone daarop nie).« Tekkies.« Hare netjies.

Sonja CD’s en DVD’s

« Verkope van CD’s @ R80-00 / DVD’s @ R100-00 / CD & DVD Combo @ R150-00 /Tjokker knope @ R5-00.

« Slegs KONTANT.« Verkope sal na afloop van verrigtinge plaasvind.« Oupa en Ouma, koop asseblief vir my Sonja se liedjies!

6

Page 7: Hasie Kwassie - riebie.co.za · Druk vas en skeur die bladsy met die dominante hand van bo na onder uit. Teach your child to tear pictures out of a magazine. Technique: Choose the

Date : 10 May 2019 (Grandfathers and grandmothers only) Time : 08:00 to 11:00 Venue : Van Riebeeckpark Primary – school hall. Important : Inform grandparents. Remember: A story book to read to your grandchild. (You take the book home again). Dress

Girls : « Long denim pants and white long sleeve T-shirt (with no pictures or

patterns on it).« Tackies.« One pony high up on the head with flower on the front of the pony.

Short hair – blue flower pinned on top of head.« Receive blue flower with newsfile on 2 May 2019.

Boys : « Long denim pants and white long sleeve T-shirt (with no pictures or

patterns on it).« Tackies.« Hair neat.

6.7 OUERS EN VERVOER INDIVIDUE WAT WAG IN MIDDAE / PARENTS AND

TRANSPORT INDIVIDUALS WHO WAIT IN AFTERNOONS Ons versoek asseblief dat kinders wat saam met ouers onder die bome wag, sal stil

sit en nie op die stoepe hardloop en speel nie. Ons vra dat ouers en vervoer-individue wat saam kinders wag, asseblief toesig en

beheer oor kinders sal uitoefen, om te verseker dat leerders wat nog besig is metklasse gerespekteer word.

Geen leerders of ouers voor Hasie Kwassie klasse, by die saal of by die trappenie, asseblief.

We request children who wait with parents under the trees, to sit still and not run orplay in the corridors.

Out of respect for the children who are still busy in class, we request parents andtransport individuals who wait with children, to please supervise and exercise controlover the children.

No learners or parents in front of Hasie Kwassie classrooms, at the hall or onthe steps, please.

Sonja CD’s and DVD’s

« Sales of CD’s @ R80-00 / DVD’s @ R100-00 / CD & DVD Combo @ R150-00/ Tjokker buttons @ R5-00.

« CASH only.« Sales will take place after the event.« Grandpa and Granny, please buy me Sonja’s songs!

7

Page 8: Hasie Kwassie - riebie.co.za · Druk vas en skeur die bladsy met die dominante hand van bo na onder uit. Teach your child to tear pictures out of a magazine. Technique: Choose the

6.8 AFHAAL VAN KINDERS TYDENS SKOOLURE / PICKING UP CHILDREN DURING

SCHOOL HOURS Kinders mag slegs vir geldige redes tydens skoolure afgehaal word. Reël, waar moontlik, ten minste ‘n dag voor die tyd met die klasonderwyseres.

Children may only be fetched during school hours for valid reasons. Where possible, please make arrangements with the class teacher at least a

day in advance.

6.9 AANLYNAANSOEK – GRAAD 1 (2020)Soos die afgelope twee jaar, moet ouers van Graad 1 en Graad 8 leerders vir 2020 weeraanlyn aansoek by skole doen.

Die aanlynstelsel sal binnekort geaktiveer word. Ek doen egter ‘n ernstige beroep opouers om die media, sowel as die skool se nuusbriewe, vir inligting dop te hou.

Let wel: Die aanlynstelsel is op ‘n “first come, first served” basis gebaseer, wat betekendat slegs die eerste hoeveelheid aansoeke wat ‘n skool kan akkommodeer in ag geneemkan word. Leerders wat in Hasie Kwassie Pre-Primêr is, is volgens die aanlynstelsel niévan ‘n plek in Graad 1 by die Riebies verseker nie.

Die skool het in 2018 reeds in die eerste paar minute wat die Aanlynstelsel oopgemaakhet, honderde aansoeke ontvang. Al die aansoeke kon nié geakkommodeer word nie,insluitend die van Hasie Kwassie leerders wat nie vroeg genoeg aansoek gedoen hetnie.

BELANGRIKHou asseblief die Media en ons skool se nuusbriewe dop vir meer inligting.

ONLINE APPLICATION – GRADE 1 (2020)As in the past two years, parents of Grade 1 and Grade 8 learners for 2020, must againapply online for admission.

The online system will soon be activated. We are making an urgent appeal to parents toplease watch the media as well as the school’s newsletters for information.

Please note: The online system is based on a “first come, first served” principle, whichmeans that only the first number of learners that a school can accommodate will beconsidered for enrolment. Learners currently in Hasie Kwassie Pre-Primary are notautomatically assured of a place in Grade 1 at the Riebies, according to the onlinesystem.

In 2018 the school received hundreds of applications within minutes of the opening of theonline system. All the applications could not be accommodated, including those of HasieKwassie learners who did not apply early enough.

IMPORTANT

8

Page 9: Hasie Kwassie - riebie.co.za · Druk vas en skeur die bladsy met die dominante hand van bo na onder uit. Teach your child to tear pictures out of a magazine. Technique: Choose the

Please continue to watch the Media and our school’s newsletters for more information.

6.10 KUNSWEDSTRYD DATUMS 2019 / EISTEDDFOD DATES 2019

Kunswedstryd optreedatums is soos volg:

27 – 31 Mei 2019 Voorgeskrewe Poësie (Afrikaanse Studente)NG Kerk, Birchleigh

(Spesifieke optreedatum vir elke leerder sallater deurgegee word).

10 – 13 Junie 2019 Prescribed Poetry (Engelse Studente)NG Kerk, Birchleigh

(Spesifieke optreedatum vir elke leerder sallater deurgegee word).

31 Julie 2019 Koor Cantare

Curro Serengeti

1 Augustus 2019 Spreekkoor

Curro Serengeti

Eisteddfod performance dates are as follows:

27 – 31 May 2019 Voorgeskrewe Poësie (Afrikaans Students)Dutch Reformed Church, Birchleigh

(Specific performance date for each learnerwill be communicated).

10 – 13 June 2019 Prescribed Poetry (English Students)Dutch Reformed Church, Birchleigh

(Specific performance date for each learnerwill be communicated).

31 July 2019 Choir Cantare

Curro Serengeti

1 August 2019 Choral Verse

Curro Serengeti

Vir enige inligting i.v.m. die Kunswedstryd, kan u Me Lydia Swanepoel se whatsappgroep dophou. Me Swanepoel kan direk geskakel word.

For any information regarding the Eisteddfod, you can follow Ms Lydia Swanepoel’s

whatsapp group. Ms Swanepoel can be phoned directly.

9

Page 10: Hasie Kwassie - riebie.co.za · Druk vas en skeur die bladsy met die dominante hand van bo na onder uit. Teach your child to tear pictures out of a magazine. Technique: Choose the

LYNETTE | CATHY | SONJA | MARIETTE | ANKE

13