heilige persoon ?

20
Heilige persoon? God is heilig! Afgesonder Opsy gesit Afgedeel Anders Uniek Ewig Enigsoortig Sondeloos

Upload: aradia

Post on 23-Feb-2016

52 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Heilige persoon ?. God is heilig !. Heilig !. Jesaja. In sy Seun. God is heilig !. Opkyk !. Inkyk !. Hoe God is!. Ons het die Seun nodig !. Kyk op. Kyk in. Kyk uit. “ Wie sal Ek stuur ?”. “ Hier is ek . Stuur my”. Heilig , heilig , heilig !. Tesame. Individueel. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Heilige persoon ?

Heilige persoon?God is heilig!

Afgesonder

Opsy gesit

Afgedeel

Anders

Uniek

Ewig

Enigsoortig

Sondeloos

Page 2: Heilige persoon ?

• majesteit• morele suiwerheid• regverdigheid• afwesigheid van kwaad

Uniek

Jesaja

Heilig!

Page 3: Heilige persoon ?

Baie hoë troon

Soom vul die vertrek

Serafs: Heilig, heilig, heilig

Heiligheid

Page 4: Heilige persoon ?

Ander

In mense

In plekke

In die wet

In profete se prediking

In sy oordele

Page 5: Heilige persoon ?

In sy Seun

Ontvangenis (Lk 1)

Geboorte (Js 7: 14

Dood (2 Kor 5: 21)

Opstanding (Jh 20: 26 – 31)

Hemelvaart (Hb 4: 14 – 16)

Priesterskap (Hb 9: 11 – 28)

God is heilig!

Page 6: Heilige persoon ?

Opkyk!Inkyk!

(Js 6: 5) “Dit is klaar met my! Ek is verlore! Elke woord oor my lippe is onrein, en ek woon onder ’n volk van wie elke woord onrein is. En nou het ek die Koning gesien, die Here die Almagtige.”

Hoe God is!

Page 7: Heilige persoon ?

Ons het die Seun nodig!

Glo – en regverdig verklaar

Glo – en heiligmaking begin

Glo – en opgeneem in heerlikheid

Page 8: Heilige persoon ?

Kyk op

Kyk in

Kyk uit

Page 9: Heilige persoon ?

“Wie sal Ek stuur?”“Hier is ek. Stuur my”

Heilig, heilig, heilig!

Page 10: Heilige persoon ?

(I Kor 3: 16) 16Weet julle nie dat julle die tempel van God is en dat die Gees van God in julle woon nie? 17As iemand die tempel van God beskadig, sal God hom straf, want die tempel van God is heilig, en die tempel is julle

Tesame

Page 11: Heilige persoon ?

Individueel

(I Kor 6: 18vv) 18Julle moet niks met seksuele losbandigheid te doen hê nie. Elke ander sonde wat ’n mens doen, vind buite sy liggaam plaas, maar iemand wat seksueel losbandig lewe, vergryp hom aan sy eie liggaam. 19Of besef julle nie dat julle liggaam ’n tempel van die Heilige Gees is nie? Julle het die Heilige Gees, wat in julle woon, van God ontvang, en julle behoort nie aan julleself nie: 20julle is gekoop, en die prys is betaal. Julle moet God dus in julle liggaam verheerlik.

Page 12: Heilige persoon ?

4Die huwelik moet deur almal eerbaar gehou word. Wees in die huwelikslewe getrou aan mekaar, want ontugtiges en egbrekers sal onder die oordeel van God kom.

5Hou julle lewe vry van geldgierigheid; wees tevrede met wat julle het. God self het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.”

Hb 13: 4 – 5

Tong

Gedagtes

Page 13: Heilige persoon ?

Opkyk

Inkyk

Uitkyk

Heiligmaking

•Deur Heilige GeesNie vanself

Page 14: Heilige persoon ?

4 aspekte in reaksie1. Energie

(Hb 12: 14) 14Beywer julle vir vrede met alle mense asook vir ’n heilige lewe, waarsonder niemand die Here sal sien nie

“Make every effort…”

Page 15: Heilige persoon ?

4 aspekte in reaksie2. Denkwyse

(Ef 4) 17In die Naam van die Here doen ek ’n ernstige beroep op julle: Moenie langer soos heidene lewe nie. Hulle gedagtes lei tot niks, 18hulle verstand is verduister, en hulle het geen deel aan die lewe wat God skenk nie, omdat hulle hardnekkig in hulle onkunde volhard. 19Hulle het heeltemal afgestomp geraak en hulle met ’n onversadigbare drang aan losbandigheid oorgegee om al wat vuil is, te doen. 20Maar dit is nie hoe julle Christus leer ken het nie. 21Julle het tog van Hom gehoor, en omdat julle sy volgelinge is, is julle onderrig volgens die waarheid wat in Jesus is. 22Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. 23Julle gees en gedagtes moet nuut word; 24lewe as nuwe mense wat as die beeld van God geskep is: lewe volkome volgens die wil van God en wees heilig.

Page 16: Heilige persoon ?

4 aspekte in reaksie3. Opdrag te gehoorsaam

(I Pt 1: 14 – 16) As gehoorsame kinders moet julle nie julle lewe inrig volgens die begeertes wat julle vroeër gehad het toe julle God nie geken het nie. 15Nee, soos Hy wat julle geroep het, heilig is, moet julle ook in julle hele lewenswandel heilig wees. 16Daar staan immers geskrywe: “Wees heilig, want Ek is heilig!

Page 17: Heilige persoon ?

4 aspekte in reaksie4. Gesindheid

(Spr 8: 13) 13Om die Here te dien, is om te haat wat verkeerd is. Daarom haat ek hoogmoed en hovaardigheid, ’n verkeerde lewe en slinkse woorde.

Page 18: Heilige persoon ?

(II Kor 6: 14) 14Moenie met ongelowiges in dieselfde juk trek nie. Hoe kan daar vennootskap wees tussen reg en onreg? Hoe kan daar gemeenskap wees tussen lig en duisternis? 15Hoe kan daar eenstemmigheid wees tussen Christus en Belial? Hoe kan ’n gelowige dieselfde belange hê as ’n ongelowige? 16Hoe kan ’n ooreenkoms tot stand kom tussen die tempel van God en afgode? Ons is immers die tempel van die lewende God. Dit is soos God gesê het:

“Ek sal onder hulle woonen wandel,en Ek sal hulle God weesen hulle sal my volk wees.

Page 19: Heilige persoon ?

Sout & lig

Gaan ons verskil maak?

Page 20: Heilige persoon ?

Ken jy ‘n heilige?

Wat van jouself?

Op-

In-

Uitkyk