hersiening en remediËrende onderrig instrument: … p2 memo.pdf · republiek van suid-afrika...

12
Streng gesproke nie vir toets/eksamen doeleindes nie. Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks • Sone 6 Zwelitsha 5608 • Privaatsak X0032 • Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA HOOFDIREKTORAAT – KURRIKULUM BESTUUR GRAAD 12 LEERDER ONDERSTEUNINGSPROGRAM HERSIENING EN REMEDIËRENDE ONDERRIG INSTRUMENT: VAK: AARDRYKSKUNDE – TWEEDE VRAESTEL Junie 2009 Hierdie dokument bestaan uit 12 bladsye. ANTWOORDE

Upload: others

Post on 25-Oct-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: HERSIENING EN REMEDIËRENDE ONDERRIG INSTRUMENT: … P2 memo.pdf · republiek van suid-afrika hoofdirektoraat – kurrikulum bestuur graad 12 leerder ondersteuningsprogram hersiening

Streng gesproke nie vir toets/eksamen doeleindes nie.

Provinsie van die OOS-KAAP ONDERWYS

Steve Vukile Tshwete Onderwys Kompleks • Sone 6 Zwelitsha 5608 • Privaatsak X0032 • Bhisho 5605 REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA

HOOFDIREKTORAAT – KURRIKULUM BESTUUR

GRAAD 12 LEERDER

ONDERSTEUNINGSPROGRAM

HERSIENING EN REMEDIËRENDE ONDERRIG INSTRUMENT:

VAK: AARDRYKSKUNDE – TWEEDE VRAESTEL

Junie 2009

Hierdie dokument bestaan uit 12 bladsye.

ANTWOORDE

Page 2: HERSIENING EN REMEDIËRENDE ONDERRIG INSTRUMENT: … P2 memo.pdf · republiek van suid-afrika hoofdirektoraat – kurrikulum bestuur graad 12 leerder ondersteuningsprogram hersiening

2 AARDRYKSKUNDE – TWEEDE VRAESTEL (GEOG) (MEMO 06/09) AFDELING A VRAAG 1: MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE [12.1.3 – 12.1.5] [12.2.1 – 12.2.3][12.3.1] Verwys na die 1:50 000 topografiese kaart 2830AA en die 2830AA 20 ortofotokaart van Dundee om die volgende vrae te beantwoord: Verskeie moontlike opsies word as antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A – D) langs die vraagnommer (1.1 – 1.10) in die blokkie wat aan die regterkant van die bladsy voorsien, is neer. 1.1 Dundee is ʼn dorp in … A Mpumalanga. B KwaZulu Natal. C Gauteng. D die Wes-Kaap. 1.2 Die breedteligging van die kaart noord van 2830AA Dundee is ... A 31°S. B 27°S. C 29°S. D 28°S. 1.3 Die verskynsel wat die spoorlyn in blok H4 verbind, is ʼn … A brug. B deurgrawing. C tonnel. D pad. 1.4 Die rigting van die nie-standhoudende rivier wat deur blokke B1, B2 en

A3 vloei is … A suidoos. B suidwes. C noordwes. D noordoos. 1.5 Die mees waarskynlike dreineerpatroon wat in blok B5 ontwikkel het,

is … A dendrities. B ontwrig. C parallel. D tralie.

B

B

D

B

C C

Page 3: HERSIENING EN REMEDIËRENDE ONDERRIG INSTRUMENT: … P2 memo.pdf · republiek van suid-afrika hoofdirektoraat – kurrikulum bestuur graad 12 leerder ondersteuningsprogram hersiening

(MEMO 06/09) AARDRYKSKUNDE – TWEEDE VRAESTEL (GEOG) 3 1.6 Die grafiek wat heel waarskynlik die temperatuur toestand vanaf punt 18

tot punt 20 op die ortofotokaart verteenwoordig is ... A

T °C T °C Distance toward the CBD Afstand na die SSG

B T °C T °C Distance toward the CBD Afstand na die SSG

C T °C T °C Distance toward the CBD Afstand na die SSG

D T °C T °C Distance toward the CBD Afstand na die SSG

1.7 Die grondgebruiksone waar die rioolwerke in blok F10 geleë is, is ʼn ... A residensiële sone. B industriële sone. C vervalsone. D Landelike-Stedelike oorgangsone. 1.8 Die mensgemaakte verskynsel nommer 17 op die ortofotokaart is ʼn ... A skietbaan. B slykdam. C reservoir. D fontein.

A

D

C

Page 4: HERSIENING EN REMEDIËRENDE ONDERRIG INSTRUMENT: … P2 memo.pdf · republiek van suid-afrika hoofdirektoraat – kurrikulum bestuur graad 12 leerder ondersteuningsprogram hersiening

4 AARDRYKSKUNDE – TWEEDE VRAESTEL (GEOG) (MEMO 06/09) 1.9 Die toeriste aantreklikheid wat nie voorkom in blokke B7, B8, C7 en C8

nie is ʼn ... A natuur reservaat. B gedenk monument. C staptoer. D piekniek. 1.10 Die tipe mineraal wat in die gebied van blok F1 ontgin word is ... A steenkool. B goud. C platinum. D ystererts. (10 x 2) [20]

A

B

Page 5: HERSIENING EN REMEDIËRENDE ONDERRIG INSTRUMENT: … P2 memo.pdf · republiek van suid-afrika hoofdirektoraat – kurrikulum bestuur graad 12 leerder ondersteuningsprogram hersiening

(MEMO 06/09) AARDRYKSKUNDE – TWEEDE VRAESTEL (GEOG) 5 AFDELING B VRAAG 2: PROFIELE EN BEREKENINGE 2.1 Verwys na die dwarsprofiel wat geteken is langs lyn T vanaf punthoogte

1268 tot punthoogte 1282 op die kaart en beantwoord die volgende vrae: 2.1.1 Identifiseer die tipe pad by X op die dwarsprofiel.

Die ander pad / sekondêre pad (1 x 2) (2)

2.1.2 Bepaal die gemiddelde hoogte op die dwarsprofiel waar hierdie

pad gebou was. 1170 m (Speling 1170 m – 1175 m) (1 x 2) (2)

2.1.3 Bereken die vertikale oordrywing van die deursnee profiel.

Vertikale Oordrywing skaaleHorisontal

skaalVertikale=

Vertikale skaal = 1 : 5000 1 cm = 100 m 50 x 100 = 5 000

00050:10005:1

=

00050100051

=

000500050

=

= 10 keer (4 x 1) (4) 2.1.4 Identifiseer die primêre ekonomiese aktiwiteit wat by Y op die

dwarsprofiel beoefen word. Landbou (1 x 2) (2)

Page 6: HERSIENING EN REMEDIËRENDE ONDERRIG INSTRUMENT: … P2 memo.pdf · republiek van suid-afrika hoofdirektoraat – kurrikulum bestuur graad 12 leerder ondersteuningsprogram hersiening

6 AARDRYKSKUNDE – TWEEDE VRAESTEL (GEOG) (MEMO 06/09) 2.1.5 Geleidelike hellings is geslik vir aktiwiteite soos die EEN in

VRAAG 2.1.4 hierbo geïdentifiseer. Staaf die bostaande stelling deur die gemiddelde gradiënt langs lyn T op die kaart te bereken vanaf kontoerlyn 1160 m tot kontoerlyn 1140 m.

Gradiënt =HEVI

HE VI = 1160 m – 1140 m = 20 m

HE =2cm1

0,5 km x 1000 = 500 m

= m500

m20

1: 25 (Speling = 1:22,5 - 1:27,5) (5 x 1) (5)

2.1.6 Deur gebruik te maak van die ortofotokaart, bereken die totale

afstand (in km) wat ʼn taxi aflê om passasiers vanaf vertrekpunt 20 in Dundee na Vryheid te vervoer. Foto afstand = 18,9 cm x 10 000 cm 100 000 cm = 18,9 cm 10 = 1,89 km + 75km = 76,89 = 77 km (Speling = 76,75 - 77) (5 x 1) (5)

Page 7: HERSIENING EN REMEDIËRENDE ONDERRIG INSTRUMENT: … P2 memo.pdf · republiek van suid-afrika hoofdirektoraat – kurrikulum bestuur graad 12 leerder ondersteuningsprogram hersiening

(MEMO 06/09) AARDRYKSKUNDE – TWEEDE VRAESTEL (GEOG) 7 2.1.7 Jy is ʼn land-opmeter wat werk aan ʼn tweede padkonstruksie

standplaas by R. Jou bestuurder wil die eerste padkonstruksie standplaas by S, waar jy vroeër gewerk het, ondersoek. Vir jou bestuurder om die kaart te gebruik benodig sy die magnetiese deklinasie vir 2009.

(a) Bereken die magnetiese deklinasie vir 2009.

Verskil in jare = 2009 – 1981 = 28 jaar Verandering = 2’ x 28' = 56' W √ Deklinasie in 2009 is = 18º 07' ±√ 56' 18º 63' = 19º03' W √ (4 x 1) (4)

(b) Voorsien die bestuurder van die presiese magnetiese peiling

om haar kompas te gebruik indien die ware peiling 106° is. MP = MD + WP = 19°3’ + 106° = 125°03’ (1 x 2) (2)

[26]

Page 8: HERSIENING EN REMEDIËRENDE ONDERRIG INSTRUMENT: … P2 memo.pdf · republiek van suid-afrika hoofdirektoraat – kurrikulum bestuur graad 12 leerder ondersteuningsprogram hersiening

8 AARDRYKSKUNDE – TWEEDE VRAESTEL (GEOG) (MEMO 06/09) AFDELING C

VRAAG 3: KAART INTERPRETASIE EN -ONTLEDING 3.1 Verwys na landvorme L in blok I8 en K in blok J10 en beantwoord die

volgende vrae: 3.1.1 Noem die landvorme gemerk K en L op die topokaart.

K = Spitskop L = Tafelkop/Mesa (2 x 2) (4)

3.1.2 Wat is die verskil in hoogte tussen landvorme K en L indien die

hoogte van K 1781,2 meter is? 1781,2 – 1639,9 = 141,3 (1 x 2) (2)

3.1.3 Verduidelik waarom K en L, hulle oorspronklike hoogte handhaaf

ten spyte daarvan dat die gebied aan erosie blootgestel is. Die harde deklaag bied sterk weerstand teen erosie (1 x 2) (2)

3.2 Jy is ʼn landboukundige uitbreidingsamptenaar wat pas in die gebied

aangestel is. 3.2.1 Verwys na blok H7, en noem die omgewingsprobleem wat vir jou

van grootste kommer is Gronderosie (1 x 2) (2)

3.2.2 Bespreek die uitwerking van hierdie omgewingsprobleem indien dit

nie beheer (aangespreek) word nie. Verwydering van vrugbare grond Afname in oesopbrengs Voedsel onsekerheid Landelike ontvolking (Aanvaar enige ander redelike antwoord) Enige TWEE (2 x 2) (4)

Page 9: HERSIENING EN REMEDIËRENDE ONDERRIG INSTRUMENT: … P2 memo.pdf · republiek van suid-afrika hoofdirektoraat – kurrikulum bestuur graad 12 leerder ondersteuningsprogram hersiening

(MEMO 06/09) AARDRYKSKUNDE – TWEEDE VRAESTEL (GEOG) 9 3.2.3 Watter advies sal jy aan die bekommerde boerdery gemeenskap

gee om die uitwerking van hierdie omgewingsprobleem te verminder? Bebossing Wisselbou Kontoerploeëry Lei boere op oor beter boerdery metodes Korrekte padbou metodes Bou van anti-erosie walle Die gebruik van organiese bemestingstowwe Goeie bestuur van dreinering (Aanvaar ander toepaslike voorstelle) Enige TWEE (2 x 2) (4)

3.3 Vergelyk die nedersettings Sibongile (Blokke F9 en F10) en Syrathmore

Park (Blokke F8 en F9) deur na die volgende te verwys: 3.3.1 Inkomste status van die inwoners.

Sibongile – Lae inkomste Syrathmore Park – Hoë inkomste (1 + 1) (2)

3.3.2 Verskaf TWEE redes in elke geval vir jou antwoord deur te verwys

na die kaart. Sibongile – Klein erwe / Gebrek aan groenigheid (plante) / naby rioolwerke (slegte reuke) / Gebrek aan dienste soos ontspanning; vervoer; elektrisiteit; skole; ens. / Oorbesetting

Enige TWEE (2 x 1) Syrathmore Park – Plante en mooi natuurtonele / Groter erwe / meer dienste / enkelgesin woonhuise

Enige TWEE (2 x 1)

(2)

(2) 3.3.3 Met verwysing na Sibongile nedersetting en Syrathmore Park, dink

jy dat die ligging van die Dundee vliegveld geskik is? Verskaf ʼn rede vir jou antwoord. Sibongile – Ja – buite die opstyg en landing sone/ minder geraas /Minder gevaarlik Enige Een

OF Syrathmore Park – Nee – Gevaarlik – in lyn met landing en opstyg sone / Geraas besoedeling Enige Een (2 + 2) (4)

Page 10: HERSIENING EN REMEDIËRENDE ONDERRIG INSTRUMENT: … P2 memo.pdf · republiek van suid-afrika hoofdirektoraat – kurrikulum bestuur graad 12 leerder ondersteuningsprogram hersiening

10 AARDRYKSKUNDE – TWEEDE VRAESTEL (GEOG) (MEMO 06/09) 3.3.4 Sibongile nedersetting, in teenstelling met Syrathmore Park, kan as

ʼn bewaakte nedersetting beskou word, met beperkte in- en uitgang roetes. Verklaar hierdie stelling deur bewyse vanaf die kaart of die foto te verskaf. Net twee ander paaie wat die woonbuurt met die res van die dorpie verbind Syrathmore Park het verskeie in- en uitgange na die hoofpad (2 x 2) (4)

3.3.5 Noem die regeringsbeleid wat verantwoordelik was vir die

ontwikkeling van bewaakte nedersettings. Groepsgebiede Wet (1 x 2) (2)

[34]

Page 11: HERSIENING EN REMEDIËRENDE ONDERRIG INSTRUMENT: … P2 memo.pdf · republiek van suid-afrika hoofdirektoraat – kurrikulum bestuur graad 12 leerder ondersteuningsprogram hersiening

(MEMO 06/09) AARDRYKSKUNDE – TWEEDE VRAESTEL (GEOG) 11 AFDELING D VRAAG 4: GEOGRAFIESE INLIGTINGSTELSELS (GIS) 4.1 Bestudeer die onderstaande foto en beantwoord die daaropvolgende vrae:

4.1.1 Met verwysing na die foto, noem ten minste DRIE komponente van

GIS wat identifiseer kan word. Komper Skandeerder Programmeerder Drukker Digiteerder Enige Drie (3 x 2) (6)

4.1.2 Die dame in die foto is besig met data manipulasie.

Verduidelik kortliks wat data manipulering is. Die herrangskikking van data sodat dit vir die doel van die gebruiker pas (1 x 2) (2)

4.1.3 Watter metode van data manipulasie word op die foto gebruik?

Vektor (1 x 2) (2)

Page 12: HERSIENING EN REMEDIËRENDE ONDERRIG INSTRUMENT: … P2 memo.pdf · republiek van suid-afrika hoofdirektoraat – kurrikulum bestuur graad 12 leerder ondersteuningsprogram hersiening

12 AARDRYKSKUNDE – TWEEDE VRAESTEL (GEOG) (MEMO 06/09) 4.2 Benoem ten minste DRIE data lae wat in blokke C3 en C4 aangetref word

en deur aardrykskundiges gebruik kan word om die fisiese toestand van daardie gebied te analiseer. Grondtoestand Kontoere Dreinering Hoeveelheid neerslag Temperatuur variasies (Aanvaar ander met verwysing na die blokke) Enige Drie (3 x 2) (6)

4.3 Vanweë die omgewingsprobleem in blokke I3 en I4, wat deur ʼn boer

ervaar word, het opbrengste drasties gedaal. Hoe kan GIS die boer help om opbrengste te verhoog? Om die beste gewasse vir die grondsoort te bepaal Om die helling van sy plaas te bepaal om kontoerploeëry te implementeer Bepaling van die mikroklimaat om voorsorgmaatreëls te implementeer Watter tipe bemestingstowwe mag in die gebied gebruik word Gemiddelde reënval te verkry (Aanvaar ander redelike antwoorde) EnigeTwee (2 x 2) (4)

[20] TOTAAL: 100