herstel

26

Upload: peyton

Post on 11-Jan-2016

48 views

Category:

Documents


9 download

DESCRIPTION

HERSTEL. G. D. SE ORDE. … om sy Seun in my te openbaar …. Psa 89:7 (89:8) ‘n God grootliks gedug in die raad van die heiliges en vreeslik bo almal wat rondom Hom is?. Kommentaar:. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: HERSTEL
Page 2: HERSTEL

… om sy Seun in my te

openbaar …

Page 3: HERSTEL

Psa 89:7 (89:8) ‘n God grootliks gedug in die

raad van die heiliges en vreeslik bo almal wat

rondom Hom is?Kommentaar:

Page 4: HERSTEL

Ecc 5:1 (4:17) Gee ag op jou voet as jy na die huis van God gaan, want om nader te kom en te hoor, is beter as dat dwase ‘n slagoffer bring; want hulle het geen verstand nie, sodat hulle kwaad doen.

Ecc 5:2 (5:1) Wees nie haastig met jou mond nie, en laat jou hart nie gou ‘n woord uitbring voor die aangesig van God nie; want God is in die hemel, en jy op die aarde. Daarom moet jou woorde min wees.

Kommentaar:

Page 5: HERSTEL

Hab 2:20 Maar die HERE is in sy heilige

tempel—swyg voor Hom, o ganse aarde!

Kommentaar:

Page 6: HERSTEL

Job 2:10 Maar hy antwoord haar: Soos ‘n dwaas praat, praat jy! Die goeie sou ons van God aanneem, en nie

ook die slegte aanneem nie? By dit alles het Job

nie gesondig met sy lippe nie. Kommentaar:

Page 7: HERSTEL

Job 7:11 So wil dan ook ék my mond nie hou nie,

ek wil spreek in die benoudheid van my

gees, ek wil klae in die bitterheid van my siel.

Kommentaar:

Page 8: HERSTEL

Job 42:5 Volgens hoorsê het ek van U

gehoor; maar nou het my oog U gesien. Job 42:6 Daarom

herroep ek en het berou in stof en as.

Kommentaar:

Page 9: HERSTEL

1Co 4:7 Want wie trek jou voor? En wat het jy wat jy nie ontvang het nie? En as jy dit dan

ontvang het, waarom roem jy asof jy dit nie

ontvang het nie?[(CEV) What is so special

about you? What do you have that you were not given? And if it was given to you, how can you

brag?]

Kommentaar: Ons is geleende gawes.

Page 10: HERSTEL

1Co 9:16 Want as ek die evangelie verkondig, is dit vir my geen roem nie; want die dwang is my opgelê, en wee my as ek die evangelie nie

verkondig nie! Paulus het God se almag begryp, “DAT HY

GEEN KEUSE HET NIE.”

Page 11: HERSTEL

Gal 1:16 om sy Seun in my te openbaar, sodat ek Hom onder die heidene sou verkondig, het ek dadelik

nie vlees en bloed geraadpleeg nie,

Kommentaar: Paulus se roeping

Page 12: HERSTEL

Act 9:6 En terwyl hy bewe en verbaas was, sê hy: Here, wat wil U

hê moet ek doen? En die Here antwoord hom: Staan op en gaan na die stad, en dit sal jou gesê word wat jy

moet doen. Kommentaar: Paulus se roeping

Page 13: HERSTEL

Jer 10:23 Ek weet, o HERE, dat aan die mens sy weg nie toebehoort nie; nie aan ‘n man om

te loop en sy voetstappe te rig nie.

Kommentaar: Ons het geen VRYE wil nie.

Page 14: HERSTEL

Pro 16:9 Die hart van die mens dink sy weg uit, maar die HERE rig

sy voetstappe.

Kommentaar: Ons het geen VRYE wil nie.

Page 15: HERSTEL

Pro 20:24 Die voetstappe van ‘n man hang van die HERE af:

hoe sou ‘n mens dan sy weg verstaan?

Kommentaar: Ons het geen VRYE wil nie.

Page 16: HERSTEL

Job 14:16 Want nou TEL U my voetstappe. Let U nie op my sonde nie?

Kommentaar: Ons het geen VRYE wil nie.

Page 17: HERSTEL

Psa 37:23 Deur die HERE word die gange

van ‘n man bevestig, en Hy het ‘n welbehae in sy

weg.

Kommentaar: Ons het geen VRYE wil nie.

Page 18: HERSTEL

Rom 8:6 Want wat die vlees bedink, is die dood, maar wat die Gees bedink, is

lewe en vrede, Rom 8:7 omdat wat die

vlees bedink, vyandskap teen God is; want dit

onderwerp hom nie aan die wet van God nie, want dit kan ook

nie. Rom 8:8 En die wat in die

vlees is, kan God nie behaag nie;

Kommentaar: Ons het geen natuurlike ywer vir God nie.

Page 19: HERSTEL

Rom 3:10 soos geskrywe is: Daar is niemand regverdig nie, selfs

nie een nie.

Rom 3:11 Daar is niemand wat

verstandig is nie, daar is niemand wat God soek nie.

Rom 3:12 Hulle het almal afgewyk,

saam het hulle ontaard. Daar is niemand wat goed doen nie,

daar is selfs nie een nie.

Kommentaar: Ons het geen natuurlike ywer vir God nie.

Page 20: HERSTEL

Joh 6:44 Niemand kan na My toe kom as die

Vader wat My gestuur het, hom nie trek nie; en Ek sal

hom opwek in die laaste dag.

Kommentaar: Ons het geen natuurlike ywer vir God nie.

Page 21: HERSTEL

Php 2:12 Daarom, my geliefdes, soos julle altyd

gehoorsaam gewees het, nie in my teenwoordigheid alleen

nie, maar baie meer nou in my afwesigheid, werk julle eie heil uit met vrees en

bewing; Php 2:13 want dit is God wat in julle werk

om te wil sowel as om te werk na sy welbehae.

Kommentaar: Ons het geen natuurlike ywer vir God nie.

Page 22: HERSTEL

1Co 15:28 En wanneer alles

aan Hom onderwerp is, dan sal ook die Seun self Hom onderwerp aan die Een

wat alles aan Hom onderwerp het, sodat God

alles in almal kan wees.

Kommentaar: Ons het geen natuurlike ywer vir God nie.

Page 23: HERSTEL

Isa 10:5 Wee Assur! die roede van

my toorn en ‘n stok is hy—in hulle hand is my grimmigheid!

Isa 10:6 Ek sal hom stuur teen ‘n roekelose nasie, en Ek sal hom bevel gee teen die volk van my

grimmigheid, om buit te maak en roof in te samel en om hulle tot ‘n vertrapping te

maak soos modder van die strate.

Isa 10:7 Maar hy bedoel dit nie so nie, en sy hart dink nie so nie; maar om te verdelg, is in sy hart, en om nasies uit te

roei, nie min nie.

Kommentaar: Ons het geen natuurlike ywer vir God nie.

Page 24: HERSTEL

Isa 10:12 Maar as die HERE al sy werk voltooi het op die berg Sion en in

Jerusalem, dan sal Ek besoeking doen oor die vrug van die grootsheid van die hart van Assirië se koning en oor die gepraal

van sy hoë oë.

Isa 10:13 Want hy sê: Deur die krag van my hand het ek dit gedoen en deur my wysheid,

want ek is verstandig; en die grense van die volke het ek verwyder, en hulle

voorrade het ek geplunder; en die wat op trone sit, het ek soos ‘n maghebber

neergewerp.

Kommentaar: Ons het geen natuurlike ywer vir God nie.

Page 25: HERSTEL

Isa 10:15 Kan die byl hom beroem teen die wat

daarmee kap, of die saag spog teen hom wat dit trek? Asof ‘n staf húlle swaai wat hom ophef, asof ‘n stok

hóm ophef wat nie hout is nie!

Kommentaar: Ons het geen natuurlike ywer vir God nie.

Page 26: HERSTEL

Rom 9:17 Want die Skrif sê aan Farao: Juis hiervoor het Ek jou laat optree, dat Ek in

jou my krag kan toon en dat my Naam verkondig kan word op die hele aarde.

Rom 9:18 So is Hy dan barmhartig oor wie Hy wil en Hy verhard wie Hy wil.

Rom 9:19 Jy sal dan vir my sê: Waarom verwyt Hy dan nog, want wie het sy wil

weerstaan?

Rom 9:20 Maar tog, o mens, wie is jy wat teen God antwoord? Die maaksel kan tog nie vir die maker sê: Waarom het u my so gemaak nie?

Rom 9:21 Of het die pottebakker nie mag oor die klei, om uit dieselfde klomp die een

voorwerp tot eer en die ander tot oneer te maak nie?

Kommentaar: Ons het geen natuurlike ywer vir God nie.