het jy geweet? - cansa.org.za · rook veroorsaak meer as 18 soorte kanker: kanker van die long,...

9
Tolvry 0800 22 66 22 www.cansa.org.za ROOK ROOK HET JY GEWEET? HET JY GEWEET? Tabak-verwante siektes maak meer as 44 000 Suid- Afrikaners en byna 6 miljoen mense wêreldwyd jaarliks dood, dit is een persoon elke ses sekondes, wat neerkom op 1:10 persone in die wêreld Tabak-verwante siektes maak meer as 44 000 Suid- Afrikaners en byna 6 miljoen mense wêreldwyd jaarliks dood, dit is een persoon elke ses sekondes, wat neerkom op 1:10 persone in die wêreld Tabakverbruik verhoog die risiko van kanker van die longe, slukderm, mond, blaas, pankreas, niere, maag, serviks en bors Tabakverbruik verhoog die risiko van kanker van die longe, slukderm, mond, blaas, pankreas, niere, maag, serviks en bors 600 000 nie-rokers sterf elke jaar a.g.v. blootstelling aan tweedehandse rook 600 000 nie-rokers sterf elke jaar a.g.v. blootstelling aan tweedehandse rook Rook veroorsaak meer as 18 soorte kanker: kanker van die long, blaas, nierbekken, mondholte, orofarinks, hipofarinks, esofagus, larinks, pankreas, nasofarinks, neusholte en sinuses, maag, nier, ureter, baarmoederheks, miëloïede leukemie, kolorektum, en ovaria Rook veroorsaak meer as 18 soorte kanker: kanker van die long, blaas, nierbekken, mondholte, orofarinks, hipofarinks, esofagus, larinks, pankreas, nasofarinks, neusholte en sinuses, maag, nier, ureter, baarmoederheks, miëloïede leukemie, kolorektum, en ovaria

Upload: nguyendiep

Post on 27-Mar-2019

216 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: HET JY GEWEET? - cansa.org.za · Rook veroorsaak meer as 18 soorte kanker: kanker van die long, blaas, nierbekken, mondholte, orofarinks, hipofarinks, esofagus, larinks, pankreas,

Tolvry 0800 22 66 22www.cansa.org.za

ROOKROOKHET JY GEWEET?HET JY GEWEET?

Tabak-verwantesiektes maak meer as44 000 Suid-Afrikaners en byna 6miljoen mensewêreldwyd jaarliksdood, dit is eenpersoon elke sessekondes, watneerkom op 1:10persone in die wêreld

Tabak-verwantesiektes maak meer as44 000 Suid-Afrikaners en byna 6miljoen mensewêreldwyd jaarliksdood, dit is eenpersoon elke sessekondes, watneerkom op 1:10persone in die wêreld

Tabakverbruik verhoogdie risiko van kankervan die longe,slukderm, mond,blaas, pankreas, niere,maag, serviks en bors

Tabakverbruik verhoogdie risiko van kankervan die longe,slukderm, mond,blaas, pankreas, niere,maag, serviks en bors

600 000 nie-rokerssterf elke jaar a.g.v.blootstelling aantweedehandse rook

600 000 nie-rokerssterf elke jaar a.g.v.blootstelling aantweedehandse rook

Rook veroorsaak meer as 18 soorte kanker: kanker van dielong, blaas, nierbekken, mondholte, orofarinks, hipofarinks,esofagus, larinks, pankreas, nasofarinks, neusholte ensinuses, maag, nier, ureter, baarmoederheks, miëloïedeleukemie, kolorektum, en ovaria

Rook veroorsaak meer as 18 soorte kanker: kanker van dielong, blaas, nierbekken, mondholte, orofarinks, hipofarinks,esofagus, larinks, pankreas, nasofarinks, neusholte ensinuses, maag, nier, ureter, baarmoederheks, miëloïedeleukemie, kolorektum, en ovaria

Page 2: HET JY GEWEET? - cansa.org.za · Rook veroorsaak meer as 18 soorte kanker: kanker van die long, blaas, nierbekken, mondholte, orofarinks, hipofarinks, esofagus, larinks, pankreas,

EKONOMIESEEKONOMIESEIMPAK VAN TABAK:IMPAK VAN TABAK:Tabakgebruik kos nasionaleekonomieë geweldig, deurverhoogde gesondheids-orgkoste en verminderdeproduktiwiteit.

Dit vererger gesondheids-ongelykhede en armoede,aangesien die armste menseminder spandeer opnoodsaaklikhede soos kos,opvoeding en gesondheidsorg.

“Die tabak industrie produseer enbemark produkte wat voortydigmiljoene mense doodmaak,huishoudings van �nansies wat virkos en onderwys gebruik kan word,beroof en enorme gesondheidsorg-koste op gesinne, gemeenskappe enlande oplê”

Dr Oleg Chestnov,WGO se Assistent-Direkteur-Generaal vir Nie-Oordraagbare Siektes (NCDs) en Geestesgesondheid

Waarop jy eerder kanspande :erOm 'n Gebalanseerde Lewenstyl te

lei, moedig jou aan om gesond teeet, gereelde oefening te doen,stresvry te wees, om vir gereeldeondersoek te gaan en om tabak enealkohol te vermy

Deur op te hou rook, kan jyeerder jou geld spandeer omgesonder te leef:

1 DA R30G -

=Koop 'n gesonde itemsoos 'n smoothie, pakappels, piesangs of

soortgelyk

1 WEEK R210-

=Gaan vir gereelde sifting,soos 'n Papsmeer * ofPSA** by jou naasteKANSA Sorgsentrum

1 M R900AAND -=

Spandeer tyd saam metgeliefdes en geniet 'n

gesonde ete uit

1 R11 000JAAR -=

Neem daardiewelverdiende vakansie watjy nooit kon bekostig nie,of betaal skuld af (soos

skoolfonds)*Papsmeer – siftingstoets vir vroeë diagnose van servikale kanker**PSA: Prostaat Spesi�eke Antigeen toest – vingerprik bloedtoets om prostaatabnormaliteite op te spoor

Gebaseer op R30 per pakkie sigarette en een pakkie per dag

*Papsmeer – siftingstoets vir vroeë diagnose van servikale kanker**PSA: Prostaat Spesi�eke Antigeen toest – vingerprik bloedtoets om prostaatabnormaliteite op te spoor

Gebaseer op R30 per pakkie sigarette en een pakkie per dag

Tolvry 0800 22 66 22www.cansa.org.za

Page 3: HET JY GEWEET? - cansa.org.za · Rook veroorsaak meer as 18 soorte kanker: kanker van die long, blaas, nierbekken, mondholte, orofarinks, hipofarinks, esofagus, larinks, pankreas,

Tolvry 0800 22 66 22www.cansa.org.za

WAT IS IN JOU ROOK?WAT IS IN JOU ROOK?Waterpyp:

Waterpyp rook bevatmeer as 300

gevaarlike en skadelikechemikalieë en 27

kankervormendechemikalieë is totdusver geïdenti�seer

in hookah.

Van dié sluit in:

� Arseen - rottegif

� Koolstofmonoksied - uitlaatgasse

� Formaldehied - boumateriaal

� Lood - batterye

� Nikotien - sigarette

� Teer - gifstof

Waterpyp:Waterpyp rook bevatmeer as 300

gevaarlike en skadelikechemikalieë en 27

kankervormendechemikalieë is totdusver geïdenti�seer

in hookah.

Van dié sluit in:

� Arseen - rottegif

� Koolstofmonoksied - uitlaatgasse

� Formaldehied - boumateriaal

� Lood - batterye

� Nikotien - sigarette

� Teer - gifstof

Sigarette:Tabak entweedehandserook bevatmeer as 1 400gevaarlike enskadelikechemikalieë en81 kankerveroorsakendechemikalieë wat tot dusver insigarette geïdenti�seer is.

Van dié sluit in:

� Asetoon - verfverwyderaar

� Ammoniak - toiletreiniger

� Arseen - rottegif

� Butaan - aanstekervloeistof

� Koolstofmonoksied - uitlaatgasse

� Naftaleen - mottegif

� Fenol - ontsmetmiddel

Sigarette:Tabak entweedehandserook bevatmeer as 1 400gevaarlike enskadelikechemikalieë en81 kankerveroorsakendechemikalieë wat tot dusver insigarette geïdenti�seer is.

Van dié sluit in:

� Asetoon - verfverwyderaar

� Ammoniak - toiletreiniger

� Arseen - rottegif

� Butaan - aanstekervloeistof

� Koolstofmonoksied - uitlaatgasse

� Naftaleen - mottegif

� Fenol - ontsmetmiddel

RATPOISON

BUTANE GAS

LIGHTER

FLUIDSuitable for all lighters

Page 4: HET JY GEWEET? - cansa.org.za · Rook veroorsaak meer as 18 soorte kanker: kanker van die long, blaas, nierbekken, mondholte, orofarinks, hipofarinks, esofagus, larinks, pankreas,

Tolvry 0800 22 66 22www.cansa.org.za

TYD OM OPTYD OM OP

TE HOUTE HOUOm tabak op te gee kan'n positiewe uitwerkingop jou gesondheid enleefstyl hê:� Die vermindering van die risiko

van kanker� Laer hartklop en bloeddruk� Beter asemhaling� In staat wees om te loop sonder om kort van

asem te wees� Leef 'n langer en gesonder lewe� Meer �siese energie� Om 'n goeie rolmodel vir kinders en die jeug te wees

Page 5: HET JY GEWEET? - cansa.org.za · Rook veroorsaak meer as 18 soorte kanker: kanker van die long, blaas, nierbekken, mondholte, orofarinks, hipofarinks, esofagus, larinks, pankreas,

Tolvry 0800 22 66 22www.cansa.org.za

ROOK:ROOK:TYDLYN VAN OPHOUTYDLYN VAN OPHOU

20 minute na laastesigaret: bloeddruk enpolsslag verlaag;liggaamstemperatuurverander na normaal

11

8 uur na ophou:koolstofmonoksied vlakkein die bloed daal nanormale vlak;suurstofvlakke styg

22

24 uur na ophou: kansevan hartprobleme verlaag33

48 uur na ophou:senuweepunte beginhergroei; vermoë om teruik en proe versterk

44

Na 2 weke tot 3 maande:bloedsirkulasie verbeter;om te loop word makliker;longfunksie verbeter

55 Na 1 tot 9 maande:vermindering van hoes,sinus opeenhoping,moegheid, kortasemheid

66

Na 1 jaar: oortollige risikovan koronêre hartvatsiekteverminder tot die helftevan dié van 'n roker

77

Na 5 tot 15 jaar: beroerterisiko verminder tot diévan mense wat nooitgerook het nie

88

Na 10 jaar: risiko van longkankerdaal tot so min as een-helfte vandié van 'n roker; risiko van kankervan die mond, keel, slukderm,blaas, niere, en pankreas neemaf; risiko van ulkusvorming daal

99

Na 15 jaar: risiko van koronêrehartvatsiekte is nou gelyk aan diévan mense wat nog nooit gerookhet nie; risiko van dood terug nabyna die vlak van mense wat nognooit gerook het.

1010

Page 6: HET JY GEWEET? - cansa.org.za · Rook veroorsaak meer as 18 soorte kanker: kanker van die long, blaas, nierbekken, mondholte, orofarinks, hipofarinks, esofagus, larinks, pankreas,

Tolvry 0800 22 66 22www.cansa.org.za

TYD VIR 'KICK BUTT'TYD VIR 'KICK BUTT'KANSA se eKick Butt program - 'nunieke aanlyn rookstaakprogram. Deur'n reeks e-posse, opnames ena�aaibare materiaal, word jy gelei engementor om op te hou rook. Om nie terook nie, word 'n lewenslangegewoonte, nie net die tyd tussen tweesigarette nie. Hierdie program verskaf'n reeks van handige instrumente om virgoed op te hou rook.

Om tabak op te gee kan 'npositiewe uitwerking op jougesondheid en leefstyl hê:� Die vermindering van die risiko van

kanker� Laer hartklop en bloeddruk� Beter asemhaling� In staat wees om te loop sonder om

kortvan asem te wees� Leef 'n langer en gesonder lewe� Het meer �siese energie� Om 'n goeie

rolmodel virkinders endie jeugte wees

Tydlyn van ophou� 20 minute na laaste sigaret: bloeddruk en polsslag verlaag;

liggaamstemperatuur verander na normaal� 8 uur na ophou: koolstofmonoksied vlakke in die bloed daal na

normale vlak; suurstofvlakke styg� 24 uur na ophou: kanse van hartprobleme verlaag� 48 uur na ophou: senuweepunte begin hergroei; vermoë om te ruik

en proe versterk� Na 2 weke tot 3 maande: bloedsirkulasie verbeter; om te loop word

makliker; longfunksie verbeter� Na 1 tot 9 maande: vermindering van hoes, sinus opeenhoping,

moegheid, kortasemheid� Na 1 jaar: oortollige risiko van koronêre hartvatsiekte verminder tot

die helfte van dié van 'n roker� Na 5 tot 15 jaar: beroerte risiko verminder tot dié van mense wat

nooit gerook het nie� Na 10 jaar: risiko van longkanker daal tot so min as een-helfte van

dié van 'n roker; risiko van kanker van die mond, keel, slukderm,blaas, niere, en pankreas neem af; risiko van ulkusvorming daal

� Na 15 jaar: risiko van koronêre hartvatsiekte is nou gelyk aan diévan mense wat nog nooit gerook het nie; risiko van dood terug nabyna die vlak van mense wat nog nooit gerook het.

www.ekickbutt.org.za

Page 7: HET JY GEWEET? - cansa.org.za · Rook veroorsaak meer as 18 soorte kanker: kanker van die long, blaas, nierbekken, mondholte, orofarinks, hipofarinks, esofagus, larinks, pankreas,

Tolvry 0800 22 66 22www.cansa.org.za

TYD VIRTYD VIR‘KICK BUTT’‘KICK BUTT’

KANSA se eKick Butt program - 'n uniekeaanlyn rookstaakprogram. Deur 'n reeks e-posse,opnames en a�aaibare materiaal, word jy geleien gementor om op te hou rook.Om nie te rook nie, word 'nlewenslange gewoonte, nie netdie tyd tussen twee sigarettenie. Hierdie program verskaf'n reeks van handige instrumenteom vir goed op te hou rook.

www.ekickbutt.org.za

Page 8: HET JY GEWEET? - cansa.org.za · Rook veroorsaak meer as 18 soorte kanker: kanker van die long, blaas, nierbekken, mondholte, orofarinks, hipofarinks, esofagus, larinks, pankreas,

Tolvry 0800 22 66 22www.cansa.org.za

MAAK GEREED VIR 'NMAAK GEREED VIR 'NGEENNAAM VERPAKKINGGEENNAAM VERPAKKING

Suid-Afrika gaan binnekorttabakprodukte slegs in geennaamverpakking met gra�esewaarskuwingstekens bekendstel.

Geennaam verpakking is 'nbelangrike manier om dieaanvraag te verminder:� Dit verminder die aantreklikheid

van tabakprodukte,� Beperk die gebruik van tabak

verpakking as 'n vorm vanreklame en� Beperk misleidende verpakking

en etikettering.

Die gebruik van gra�ese(geïllustreerde) pakketwaarskuwings sal die ernstigeimplikasies van die gebruik vantabak uitbeeld.

Suid-Afrika gaan binnekorttabakprodukte slegs in geennaamverpakking met gra�esewaarskuwingstekens bekendstel.

Geennaam verpakking is 'nbelangrike manier om dieaanvraag te verminder:� Dit verminder die aantreklikheid

van tabakprodukte,� Beperk die gebruik van tabak

verpakking as 'n vorm vanreklame en� Beperk misleidende verpakking

en etikettering.

Die gebruik van gra�ese(geïllustreerde) pakketwaarskuwings sal die ernstigeimplikasies van die gebruik vantabak uitbeeld.

Page 9: HET JY GEWEET? - cansa.org.za · Rook veroorsaak meer as 18 soorte kanker: kanker van die long, blaas, nierbekken, mondholte, orofarinks, hipofarinks, esofagus, larinks, pankreas,

Tolvry 0800 22 66 22www.cansa.org.za

KEN DIE WETKEN DIE WET

Kernpunte:� Volwassenes mag nie in ‘n motor

rook waar ‘n kind van jonger as12 jaar ‘n passasier is nie.

� Rook word nie toegelaat oppersele (private huise ingesluit)wat gebruik word vir kommersiëlekindersorgaktiwiteite sooscrèches, of vir opvoeding enonderwys

� Slegs persone bo 18 jaar wordtoegelaat in ‘n aangeweserookgebied

� Rook word nie toegelaat ingedeeltelik-afgekampte openbareplekke soos balkonne, oordektepatio’s, verandas, loopgange enparkeergebiede nie

Wetgewing is baie duidelik oor waar mensemag rook en waar rook verbode is. Dit is joureg om te kla wanneer iemand in jou teenwoordig-heid rook. Dit is ook jou reg om remediërende stappete neem as iemand rook in enige plek waar rook verbode isRapporteer die voorval by die OmgewingsgesondheidBeampte van die betrokke plaaslike owerheid.

� Die boete vir die eienaar van ‘nrestaurant, drinkplek, kroeg ofwerksplek wat die rookwetverbreek, is maksimaal R50 000en vir elke individuele roker R500

� Die tabakindustrie mag nie langerbemarkingspartytjies hou watjongmense teiken nie

� Wetgewing bepaal dat geenpersoon enige tabakprodukmag verkoop of beskikbaarstel aan ‘n persoon jonger as18 jaar nie

� Smousoutomate wattabakprodukte verkoop, magnie gebruik word om anderprodukte soos sky�es ensjokolades te verkoop nie

ELKE INDIVIDU HET

DIE REG TOT 'N

ROOKVRYE

OMGEWING

ELKE INDIVIDU HET

DIE REG TOT 'N

ROOKVRYE

OMGEWING