het jy geweet dat...? `n kerk in aksie teen armoede augustus 2013

10
Het jy geweet dat...? `n Kerk in aksie teen armoede Augustus 2013

Upload: suki

Post on 12-Jan-2016

51 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Het jy geweet dat...? `n Kerk in aksie teen armoede Augustus 2013. Nagenoeg 50% van ons land onder die erkende “armoede lyn” R515 p/m per capita leef Die boonste 20% van die land ontvang 74,7% van alle inkomste, die onderste 20% ontvang 1,4% van alle inkomste. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Het jy geweet dat...? `n Kerk in aksie teen armoede Augustus 2013

Het jy geweet dat...?

`n Kerk in aksie teen armoede

Augustus 2013

Page 2: Het jy geweet dat...? `n Kerk in aksie teen armoede Augustus 2013
Page 3: Het jy geweet dat...? `n Kerk in aksie teen armoede Augustus 2013

Nagenoeg 50% van ons land onder

die erkende “armoede lyn” R515 p/m per capita leef

Die boonste 20% van die land ontvang 74,7% van alle inkomste, die onderste 20% ontvang 1,4% van alle inkomste

Page 4: Het jy geweet dat...? `n Kerk in aksie teen armoede Augustus 2013

Die NGK-familie het vanjaar (subsidies ingesluit) slegs deur die sinodale strukture meer as R800 milj aan welsyn spandeer.

In die Wes-Kaap is Badisa se begroting alleen R322 milj

Badisa hanteer tans meer as 150 programme en bereik jaarliks meer as 1 miljoen mense

Page 5: Het jy geweet dat...? `n Kerk in aksie teen armoede Augustus 2013

Vier groot uitdagings bestaan ten opsigte van armoede

en die kerk kan hier ‘n rol speel

1. Struktreel – ekonomiese- en welsynsbeleid (profeties)

2. Onderwys

3. Denke van mense (Hoop vs Slagoffer-mentaliteit)

4. Morele opbou – werksetiek, eerlikheid ens.

Page 6: Het jy geweet dat...? `n Kerk in aksie teen armoede Augustus 2013

“Een van die groot uitdagings is om nie

net geld te gee nie maar daadwerklik by indiwidue betrokke te raak. Dit is moeilik.”

“Elke persoon wat ons sien in ’n vullisblik rondkrap, behoort ons harte intens aan te spreek.”

Page 7: Het jy geweet dat...? `n Kerk in aksie teen armoede Augustus 2013

Vroeë Kinder Ontwikkeling (ECD)

Landelike ontwikkeling

Alkohol- en dwelmmisbruik

VIGS

Werkverskaffing

Vaardigheidsontwikkeling

Ekologie (ja dit raak armoede!)

Nasionale welsynsbeleid

Page 8: Het jy geweet dat...? `n Kerk in aksie teen armoede Augustus 2013

www.omgee.org.za

Page 9: Het jy geweet dat...? `n Kerk in aksie teen armoede Augustus 2013

Ons kan nie groot dade doen nie,

maar slegs klein dade met groot

liefde!”

Moeder Teresa

Page 10: Het jy geweet dat...? `n Kerk in aksie teen armoede Augustus 2013

Skakel asseblief gerus die naaste kantoor van

CMR, KMD of Badisa

of

Suzanne Potgieter

Tel: (012) 342-0092

E-pos: [email protected]