hhh water for health duifies2-2 -...

1
Tel: 012 997 8070 / 012 997 8200 Selnr: 072 524 9830 Faks: 086 676 8616 epos: [email protected] Hoof: [email protected] Moreleta Duifies Crèche cum Kleuterskool De Villebois Mareuilrylaan 1353. Moreletapark Posbus 39541 Moreletapark 0044 Pretoria Suid Afrika T 012 997 8070 F 086 676 8616 [email protected] [email protected] Moreleta Duifies Crèche cum Pre Primary School 1353 De Villebois Mareuil Drive. Moreleta Park PO Box 39541 Moreleta Park 0044 Pretoria South Africa T 012 997 8070 F 086 676 8616 [email protected] [email protected] 01 Julie 2016 Getuigskrif vanaf Moreleta Duifies – Die gebruik van HHH Water and Health se “real water for real health” Na besoek vanaf HHH Water and Health het die Bestuur van die Kleuterskool die besluit geneem om met ingang 01 Julie 2015 van die water aan te koop vir die kinders by die skool. HHH Water & Health het Instappie by die skool kom doen saam met “Druppel” die handpop wat die Peuters en Kleuters te kom inlig oor waarom dit belangrik is om water van goeie gehalte te drink en waarom dit noodsaaklik is om ons waterbronne te beskerm. Elke klas is voorsien van 250 ml of 500 ml waterbottels soos per die ouderdomsgroep. Elke kind het sy eie bottel met sy naam of etiket op soos wat die ouderdomsgroep dit bepaal. Die bottels is van baie goeie gehalte en voldoen aan al die vereistes wat die SABS vereis. Die water word weekliks in 20 lt kanne afgelewer en voldoen ook aan al die vereistes van die SABS. Elke klas word voorsien van 20 lt kan water. Elke oggende word die botteltjies vol gemaak en die kinders word aangemoedig om hulle water te drink. In buitespel tyd word die botteltjies in krat buite toe geneem en kan die kinders enige tyd tydens buite spel kom water drink. Die botteltjies word gereeld gewas en gesteriliseer. Wanneer die plastiekkanne leeg is word die leë kan ingebring kantoor toe en geruil vir vol kan water. Daar word maandeliks kontrole gehou van die hoeveelheid water wat verbruik word per klas. Geen koeldrank wat gewoonlik net vol suiker, geursels en kleursels is word meer aan die kinders gegee nie. Ons ervaar dat voornemende of nuwe ouers altyd baie beïndruk is wanneer hulle verneem van die goeie water wat die skool aan die kinders verskaf en hoe ons die kinders aanmoedig om water te drink. Skakel hulle gerus by Tel 012 997 1386. Duifies Bestuur

Upload: others

Post on 07-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: HHH WATER FOR HEALTH Duifies2-2 - HidroPlushidroplus.co/wp-content/uploads/2017/01/Duifies_Kleuterskool.pdf · Getuigskrif vanaf Moreleta Duifies – Die gebruik van HHH Water and

Tel:  012  997  8070  /  012  997  8200  Selnr:  072  524  9830      Faks:  086  676  8616  

e-­‐pos:    [email protected]  Hoof:    [email protected]  

   

 

Moreleta  Duifies  Crèche  cum  Kleuterskool  

De  Villebois  Mareuilrylaan  1353.  Moreletapark  Posbus  39541      Moreletapark      0044      Pretoria      Suid  Afrika  

 T    012    997  8070  F    086  676  8616  

[email protected]  [email protected]  

  Moreleta  Duifies  Crèche  cum  Pre  Primary  School  1353  De  Villebois  Mareuil  Drive.  Moreleta  Park  PO  Box  39541      Moreleta  Park      0044      Pretoria      South  Africa    T  012    997  8070  F  086  676  8616  [email protected]  [email protected]  

 

01 Julie 2016

Getuigskrif vanaf Moreleta Duifies – Die gebruik van HHH Water and Health se “real water for real health” Na � besoek vanaf HHH Water and Health het die Bestuur van die Kleuterskool die besluit geneem om met ingang 01 Julie 2015 van die water aan te koop vir die kinders by die skool. HHH Water & Health het Instappie by die skool kom doen saam met “Druppel” die handpop wat die Peuters en Kleuters te kom inlig oor waarom dit belangrik is om water van goeie gehalte te drink en waarom dit noodsaaklik is om ons waterbronne te beskerm. Elke klas is voorsien van 250 ml of 500 ml waterbottels soos per die ouderdomsgroep. Elke kind het sy eie bottel met sy naam of etiket op soos wat die ouderdomsgroep dit bepaal. Die bottels is van baie goeie gehalte en voldoen aan al die vereistes wat die SABS vereis. Die water word weekliks in 20 lt kanne afgelewer en voldoen ook aan al die vereistes van die SABS. Elke klas word voorsien van � 20 lt kan water. Elke oggende word die botteltjies vol gemaak en die kinders word aangemoedig om hulle water te drink. In buitespel tyd word die botteltjies in krat buite toe geneem en kan die kinders enige tyd tydens buite spel kom water drink. Die botteltjies word gereeld gewas en gesteriliseer. Wanneer die plastiekkanne leeg is word die leë kan ingebring kantoor toe en geruil vir vol kan water. Daar word maandeliks kontrole gehou van die hoeveelheid water wat verbruik word per klas. Geen koeldrank wat gewoonlik net vol suiker, geursels en kleursels is word meer aan die kinders gegee nie. Ons ervaar dat voornemende of nuwe ouers altyd baie beïndruk is wanneer hulle verneem van die goeie water wat die skool aan die kinders verskaf en hoe ons die kinders aanmoedig om water te drink. Skakel hulle gerus by Tel 012 997 1386.

Duifies Bestuur