hier in die suidland van afrika lȇ ons spore ver en wyd. onder die winter- en somerson

Download Hier in die suidland van Afrika lȇ ons spore ver en wyd. Onder die winter- en somerson

If you can't read please download the document

Upload: zeroun

Post on 08-Jan-2016

59 views

Category:

Documents


16 download

DESCRIPTION

Hier in die suidland van Afrika lȇ ons spore ver en wyd. Onder die winter- en somerson jag ons met nederigheid. Deur die jare heen het ons bewaar met eerbied vir ons land, respek vir mekaar. Daar waar die springbok en koedoe wei, waar die voëls op winde sweef, - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

  • Hier in die suidland van Afrikal ons spore ver en wyd.Onder die winter- en somersonjag ons met nederigheid.Deur die jare heen het ons bewaar met eerbied vir ons land, respek vir mekaar.

  • Daar waar die springbok en koedoe wei,waar die vols op winde sweef,sien ons die hand van die Opperheerwat mens en dier laat leef.Met ons kundigheid sal ons bewaarvir mres wat nog kom, vir kinders van Afrika.

  • Here in the southern part of Africaour tracks lie everywhereunder the winter and summer sunwe hunt with love and care.Through the years gone bywe did conserve,respecting fellow men the land of our birth

  • There where the springbuck and kudu roam,where the birds soar in the sky,we see the hand of the Lord above, with His will we will comply.With our skills and carewe will conservefor the future yet to come,for the children of Africa