hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en...

13
Hierdie dagboek is vir ingeligte deelname en voorbidding. MAANDAG 3 NOVEMBER 08:30 Senior Redaksie 09:30 Senior Bestuur 19:00 Roete 5 Preekvoorbereiding 19:00 Biduur vir die Vervolgde Kerk, Woodystr 726, WP, Neels 0845165654 5 Preekvoorbereiding DINSDAG 4 NOVEMBER 07:45 Leraarsvergadering 09:00 Jukskei 08:45 Senior Koor 19:00 35+ - Herberg WOENSDAG 5 NOVEMBER 05:45 Manne van die Woord 08:00 09:00 Kleretrommel SONDAG 2 NOVEMBER TEMA: Status of diens?’’ 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens Ds Janus Roux 09:45 Erediens (Doop) Ds Janus Roux 14:00 Erediens Afrikatale erediens 17:00 Omgee Inter-aksie 17:00 10erdiens Ds Danie Vermaak 18:00 Roete5 Geloofsvorming 18:00 Gr8 Belydenis (3-8) 18:00 Erediens Ds Alex Clark 09:00 Vroue Omgeegroep 10:30 Bloeddrukmeting 11:30 Senior Afsluitingsfunksie 19:00 “Connect” (R18) 19:00 Uur van Gebed DONDERDAG 6 NOVEMBER 09:00 Jukskei 09:00 Pilates oefeninge in Artos 14:00 Thusanang 19:00 Doopvoorbereiding (4) 19:00 TAXI VRYDAG 7 NOVEMBER G8 Kamp 3 tot Sondag 08:30 Jacob’s Well SATERDAG 8 NOVEMBER 05:45 Manne van die Woord SONDAG 9 NOVEMBER 08:00 & 09:45 Kinderkerk 08:00 Erediens (Nagmaal C + D) Ds Janus Roux 09:45 Erediens (Nagmaal E+ F) Ds Janus Roux 14:00 Erediens Afrikatale erediens 17:00 Omgee Inter-aksie 17:00 10erdiens (Nagmaal) Afsluiting Ds Danie Vermaak 18:00 Erediens Ds Alex Clark

Upload: others

Post on 29-Aug-2019

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Hierdie dagboek is vir ingeligte

deelname en voorbidding.

MAANDAG 3 NOVEMBER

08:30 Senior Redaksie

09:30 Senior Bestuur

19:00 Roete 5 Preekvoorbereiding

19:00 Biduur vir die Vervolgde Kerk,

Woodystr 726, WP, Neels 0845165654

5 Preekvoorbereiding

DINSDAG 4 NOVEMBER

07:45 Leraarsvergadering

09:00 Jukskei

08:45 Senior Koor

19:00 35+ - Herberg

WOENSDAG 5 NOVEMBER

05:45 Manne van die Woord

08:00 – 09:00 Kleretrommel

SONDAG 2 NOVEMBER

TEMA: “Status of diens?’’

08:00 & 09:45 Kinderkerk

08:00 Erediens – Ds Janus Roux

09:45 Erediens (Doop) – Ds Janus Roux

14:00 Erediens – Afrikatale erediens

17:00 Omgee Inter-aksie

17:00 10erdiens – Ds Danie Vermaak

18:00 Roete5 Geloofsvorming

18:00 Gr8 Belydenis (3-8)

18:00 Erediens – Ds Alex Clark

09:00 Vroue Omgeegroep

10:30 Bloeddrukmeting

11:30 Senior Afsluitingsfunksie

19:00 “Connect” (R18)

19:00 Uur van Gebed

DONDERDAG 6 NOVEMBER

09:00 Jukskei

09:00 Pilates oefeninge in Artos

14:00 Thusanang

19:00 Doopvoorbereiding (4)

19:00 TAXI

VRYDAG 7 NOVEMBER

G8 Kamp 3 tot Sondag

08:30 Jacob’s Well

SATERDAG 8 NOVEMBER

05:45 Manne van die Woord

SONDAG 9 NOVEMBER

08:00 & 09:45 Kinderkerk

08:00 Erediens (Nagmaal C + D)

– Ds Janus Roux

09:45 Erediens (Nagmaal E+ F)

– Ds Janus Roux

14:00 Erediens – Afrikatale erediens

17:00 Omgee Inter-aksie

17:00 10erdiens (Nagmaal) Afsluiting

– Ds Danie Vermaak

18:00 Erediens – Ds Alex Clark

AFSKEIDSETE

Janus en Alet Roux

Sondag, 23 November

om 12:00

op die kerkterrein

Bring eie gazebo, sambreel, stoele,

eetgerei en bykosse. Christo braai

100 hoenders op die spit.

Gee jou naam op by die kerkkantoor of

[email protected]

of julle die geleentheid gaan bywoon, asook die getalle.

SENIORBEDIENING

AFSLUITINGSFUNKSIE

5 November

Kom en geniet ‘n heerlike ete en kuier saam

in die Oinos Saal vanaf 11:30.

Ons verskaf agtergrondmusiek uit die ou dae

en deel so ‘n paar gesegdes en kwinkslae met

julle.

Bring asb jou eie drinkgoed en glase - ons sal

die res doen. Kaartjies is te koop teen R35

per persoon by die Kerkkantoor tot 26

Oktober.

Navrae: Schalk by 345 1605 of 083 484

8676.

KERSPROJEK 2014

Vanjaar gaan ons ons eie skoenboks-projek loods. Daar is ongeveer 70 kinders vir wie ons geskenke gaan insamel. Hoe dit gaan werk: ons het by die kerkkantoor ‘n boks met koeverte. Elke koevert bevat ‘n kind se naam, ouderdom en voorstelle vir geskenke. Die inhoud van elke skoenboks is ter waarde van R150.

Ons nooi julle uit om as gesin of omgeegroep ‘n koevert te kom afhaal, ‘n skoenboks vol te maak en dan, saam as gesin, die boks te versier.

Sluitingsdatum vir terugbring van pakkies:

23 November

Navrae: Meagin 071 354 0509

[email protected]

3 – 9 November Lees Matteus 25: 1 - 13

NUWE LERAAR

Die Kerkraad het op 28 Oktober vir ds.

Heinrich Carstens beroep as leraar in die plek

van ds. Janus Roux wat op 30 November 2014

emeriteer. Sy naam word vir goedkeuring aan

die gemeente bekend gemaak. Besware kan tot

en met 10 November 2014 om 11:00 by die

skriba van die ring, ds. Neels Muller (Pretoria

Oosterlig), ingedien word.

MANNA PROJEK

Benodig dringend kaas- smeer-grootte glas- botteltjies vir kaassmeer en konfyt asook leë 2l roomysbakke vir gaar maaltye.

Lewer af by die kantoor of koffiewinkel. Kontak: Hannelie White 0833247084 / 012 3451144

IDOP 2 November 2014 Internasionale Dag vir Gebed

Vir die Vervolgde Kerk

Hebreërs 13:3 -

3Dink aan die gevangenes asof julle self ook

gevangenes is, en aan dié wat mishandel word, asof julle self ook

mishandel word.

MANNA PROJEK

Benodig dringend kaas-

smeer-grootte glas

botteltjies vir kaassmeer en konfyt asook

leë 2l roomysbakke vir gaar maaltye.

Lewer af by die kantoor of koffiewinkel.

Kontak: Hannelie 0833247084 / 3451144

BROOD-OP-DIE-WATER

Het hande gevat met African Dynamics

group, by wie ons vooraf verpakte,

kospakkies bestel. Hierdie pakkies kos

R300.00 elk en is beplan om in ʼn gesin van 2

se basiese voedselbehoeftes vir ʼn maand te

voorsien.

Indien jy wil, kan jy so ‘n pakkie maandeliks

borg. Enige bedrag is welkom.

Vir enige navrae, kontak asseblief vir

Hannelie White 012-3451144 of

0833247084.

GEMEENSKAPSKOOR

Daar is ook ongelukkig mense wat uit die

gemeenskapskoor is as gevolg van siekte en

werksomstandighede wat verander het. Die koor het so 10 nuwe

stemme nodig, maar ons wil graag uitbrei en 'n massakoor hê. Mense wat al

voorheen in enige koor gesing het, kan asseblief vir Engelette kontak. Ons het

verlede week by Huis Margaretha Ackermann opgetree en net weer besef

hoe mense dit waardeer wanneer ons, ons tyd en stemme vir hulle gee.

Die beste is om 'n e-pos te stuur na [email protected] of om 'n sms te

stuur na 082-9010166.

NUWE INTREKKERS

Alle nuwe lidmate wat nog nie aange-

meld het nie, ontmoet asb. ons Nuwe

Lidmatespan voor in die kerk direk na die

erediens.

Die volgende nuwe lidmate het kom

aanmeld: Hannetjie Mouton; Andre en

Angelika de Villiers en Henk en Hester

Otto.

Die volgende nuwe attestate is

ontvang: William Thomas en Alveria Nel

en kinders

DOOPVOORBEREIDING Die volgende datums is 22, 29 Jan ’15, 5 en 12

Feb ‘15 vir die ouers wat in Maart, April en

Mei 2015 wil doop. Ouers is welkom om die

kursus tydens swangerskap by te woon.

Inligtingspamflet en doopvorm slegs by die

kerkkantoor.

ʼn Doopaansoekvorm moet asb 6 weke voor

die beoogde doopdatum ingehandig word.

Navrae: Kerkkantoor 345-1144.

TRAUMA-GEBEDSKETTING: Ons is ’n aantal gelowige kinders van ons Hemelse Vader wat 24-uur met liefde voorbidding sal doen vir jou onmiddellike krisis. Kontak: 082 3493148 (Aletha), 072 8508926 (Koos) of 345-1460. Ons bid hierdie week vir: Hospitaal: Trudie Bantjes Martie Schutter Herstel: Moira Haupt (345-1001) Melanie Gous (345-4658) Vic Smit (347-7698) Manus Niemann (345-3818) Delene Hugo (345-4887) Corrie Oosthuizen (345-4047) Erika Botha (0724476820) Isabel Van de Venter (997-5207) Kronies: Annette da Silva Babsie van den Berg Babs Cronje Dirk en Erna Kruger Elsie Seyfferdt Fanie Meyer Gavin Wise Hennie vd Merwe Jan Barnard Johan Marx

Kronies vervolg: Jan Fourie Karla Breytenbach Magda Wolfaardt Mattie Bosman Japie van Zyl Melinda Aldrich Pieter Bouillon Pieter Stannard Philip Luus Petrus Joubert Marlene Slabbert Thana Street Wiam Blom Stanley Robertson Kanker: Charlé Meyer Dawie Scholtz Marlize Schmitt Theron Trudie von Stade Chris en Elsie van Wyk Pat Strydom Rika Meyer Stella Breet

Kanker vervolg: Mariette Swanepoel Wickus J van Rensburg Familielede buite ons gemeente: Antoinette Smit Alida de Beer Adéle van Rensburg Altus du Plessis Christine Lemley Coen Bezuidenhout Johan de Kock Lezinda de Kock Estelle de Beer se pa Magda vd Westhuizen Jurie Wickham Liesel Rossouw Piet Venter (Martin se broer) Thalita Griesel Elisabet van Schalkwyk Piet Smit Theo Nell se moeder Tessa Coetzee Suna de Villiers se pa en ma Juan Smalberger

KINDERBEDIENING: PEUTERKERK (08:00 en 09:45)

Lestema: ‘n Hartseer einde.

By die huis: Vra jou kind om vir jou te vertel wat hierdie hartseer einde is waarvan hulle vandag geleer het.

KLEUTERKERK (08:00 en 09:45

Lestema: Die engel/ ster bo aan die Kersfeesboom.

By die huis: Laat jou kind jou vertel wat die betekenis van die engel/ster wat ons bo aan die Kersfeesboom is.

Hersien ook die afgelope 2 weke: betekenis van die Kersfeesboom en die betekenis van die versierings aan die

Kersfeesboom.

JUNIOR-KINDERKERK (08:00 en 09:45)

Lestema: God is goed - Die Heilige gees.

By die huis: Deel met jou kind hoe jy al die Heilige Gees in jou lewe ervaar het. Laat hy/sy jou vertel hoe die

Vader, die Seun en die Heilige Gees een vorm.

SENIOR-KINDERKERK (08:00 en 09:45)

Lestema: Die vrugte van die Gees.

By die huis: Laat jou kind die betekenis van die vrugte vertel wat gekoppel word aan die vrugte van die Gees.

veiligheidsheinings Inspeksie Sertifikate en Herstelwerk

Kontak: Quintin Pretorius by 082 426 7759

E-pos: [email protected]

Naaimasjiene en Omkapmasjiene

Neil:-

083 227 6135

gediens

012 653 6118

VERWYDERING VAN LIGTE

TUINAFVAL

PIETER SMIT

083 611 4208

Gaan jy

met verlof

en is

bekommerd

oor jou troeteldiere?

Ek kan HELP!!!!!

Ek is selfs bereid om te kom

inwoon terwyl jy weg is.

Kontak: Elize

0848009696

REALTY1 PRETORIA NUWE OOSTE

F1rst in Property

Vir die koop of verkoop van huise/meenthuise/

woonstelle of oop erwe in Rietvalleipark,

Rietvlei Ridge, Rietvlei Heights, Rietvalleirand,

Elarduspark en Wingate Park, kontak ons vir

puik diens!

Willie Erwee

Tel : 082 072 2719

Epos : [email protected]

Marlese Jooste

Tel : 079 872 7634

Epos : [email protected]

Lenie van Lelyveld

Tel : 076 690 6083

Epos : [email protected]

Opstel van testamente en

bereddering van bestorwe boedels

NIEL VAN DER

MERWE

Prokureurs

Ons lewer ‘n professionele diens en het

gesamentlik meer as dertig jaar

ondervinding in die opstel van testamente

en bereddering van bestorwe boedels.

Skakel gerus vir Niel van der Merwe op

selno 082 9005 354 of Braam Neethling

op selno 083 3096 854 vir enige navraag

of bystand.

Liewe Gemeente-familie, hierdie jaar vlieg so

vinnig einde toe en voor dit te laat is wil ek

graag die volgende deel. My dankbaarheid gaan

aan ons Hemelse Vader wat my weereens die

krag gegee het om hierdie jaar my passie verder

te kon uitleef. Aan die Leraars van hierdie

wonderlike gemeente wat altyd gereed is met

raad as ek hoop verloor. Aan u die gemeente

lede wat elke Sondag my advertensie lees en

met my gesels het oor besigheid en alles daar

rondom. Mag u ‘n Geesgevulde Kerstyd beleef

en mag ons volgende jaar weer God in ons

besighede en lewens eer as die Hoof

Uitvoerende Beampte. Mervyn Penwarden

(0610601905).

MARCEL SMIT TUINDIENSTE

083 605 8760

* GRASSNY * ONKRUIDVERWYDERING

* SPUIT GIF * SNOEI VAN PLANTE

WINKELASSISTENT vir naweke benodig

Winkelassistent word benodig vir winkel

in Elardusparksentrum oor naweke.

WERKSURE: Saterdae 08:30 -17:00

Sondae 08:30 – 13:00

VEREISTES:

* Manlik

* Reeds 18 jaar oud

* Eie vervoer

* Rekenaargeletterheid

* Gereelde beskikbaarheid

* Aangename geaardheid

* Eerlik en hardwerkend

Vir meer inligting skakel die eienaar:

082 847 3464

NG ELARDUSPARK: DEBIETORDEROPDRAG NG Elarduspark, ABSA, Rek nr. 150 058 0174 (Takkode: 631245)

(Vul asseblief volledig in – dankie!)

1 BANKBESONDERHEDE: Rekening in naam van:

Van

Voorletters Tel/Sel

Geboortedatum / /

E-posadres

Woonadres

Bank

Takno + Naam

Tipe Rekening Bv tjek/spaar/ noem asb:

Rekeningno

2 MAGTIGING

Ek die ondergetekende magtig die Kerkraad van die NG Gemeente Elarduspark om my

rekening soos vermeld maandeliks op die

16de dag......................................... OF 1ste dag........................................

tot verdere kennisgewing te debiteer met: R -

Die bedrag in woorde: ...................................................................................

(dag) (maand)

Aanvangsdatum: 20

Bv: 1 6 0 3 2014

3 OUTOMATIESE AANPASSING Ek versoek die Kerkraad om in .................................................. (maand) elke jaar

my debietorder met ..................% (persentasie in woorde) ..........................................

......................... ........................... aan te pas.

4 EENMALIGE AANPASSING

Verhoog asseblief my bestaande debietorder met R............................................vanaf

............................................................................................................... 20 ..................

Handtekening:......................................................... Datum: .......................................

7 Nuwe Testamentiese beginsels vir gee

1. Alles behoort in elk geval aan God. (1 Korintiërs 10:26)

2. Jou dankoffer is ’n aksie van aanbidding aan God. (Filippense 4:18)

3. My dankoffer gee my geloof in God se voorsiening weer. (Markus 12:38-44)

4. Die offer moet Christelik vrygewig wees. (2 Korintiërs 8:1-5)

5. My offer moet my geestelike betroubaarheid weergee. (Lukas 16:10-13)

6. My offer moet motiveer word uit liefde nie uit wetlike voorskrifte nie.

(2 Korintiërs 8:7-8)

7. My offer moet nie uit teensin of dwang wees nie, maar uit blymoedigheid.

(2 Korintiërs 8:11-12,9:7)

NG ELARDUSPARK: DEBIETORDEROPDRAG NG Elarduspark, ABSA, Rek nr. 150 058 0174 (Takkode: 631245)

(Vul asseblief volledig in – dankie!)

1 BANKBESONDERHEDE: Rekening in naam van:

Van

Voorletters Tel/Sel

Geboortedatum / /

E-posadres

Woonadres

Bank

Takno + Naam

Tipe Rekening Bv tjek/spaar/ noem asb:

Rekeningno

5 MAGTIGING

Ek die ondergetekende magtig die Kerkraad van die NG Gemeente Elarduspark om my

rekening soos vermeld maandeliks op die

16de dag......................................... OF 1ste dag........................................

tot verdere kennisgewing te debiteer met: R -

Die bedrag in woorde: ...................................................................................

(dag) (maand)

Aanvangsdatum: 20

Bv: 1 6 0 3 2014

6 OUTOMATIESE AANPASSING Ek versoek die Kerkraad om in .................................................. (maand) elke jaar

my debietorder met ..................% (persentasie in woorde) ..........................................

......................... ........................... aan te pas.

7 EENMALIGE AANPASSING

Verhoog asseblief my bestaande debietorder met R............................................vanaf

............................................................................................................... 20 ..................

Handtekening:......................................................... Datum: .......................................

8 Nuwe Testamentiese beginsels vir gee

1. Alles behoort in elk geval aan God. (1 Korintiërs 10:26)

2. Jou dankoffer is ’n aksie van aanbidding aan God. (Filippense 4:18)

3. My dankoffer gee my geloof in God se voorsiening weer. (Markus 12:38-44)

4. Die offer moet Christelik vrygewig wees. (2 Korintiërs 8:1-5)

5. My offer moet my geestelike betroubaarheid weergee. (Lukas 16:10-13)

6. My offer moet motiveer word uit liefde nie uit wetlike voorskrifte nie.

(2 Korintiërs 8:7-8)

7. My offer moet nie uit teensin of dwang wees nie, maar uit blymoedigheid.

(2 Korintiërs 8:11-12,9:7)