hoe kry jy soi’s? behandeling van soi’s (buiten miv) 2014-coj logo - afrk.pdf · behandeling...

2
Geswelde kliere in die lies-area. Lae buikpyn. Uitslag en vratte. Behandeling van SOI’s (buiten MIV) Die meeste SOI’s (buiten MIV), kan met antbiotika genees word. Hoe gouer jy kliniek toe gaan vir behandeling, hoe makliker is dit om die infeksie te genees. Voltooi altyd die hele kursus medikasie wat jy gekry het – selfs al lyk dit of die infeksie opgeklaar is. Indien jy die medikasie staak voor dit klaar is, kan die infeksie terugkeer. Moet nooit jou medikasie met iemand deel nie, aangesien dit sal beteken dat beide jy en die ander person nie genoeg daarvan opneem om die SOI te genees nie. ’n Man mag besluit om ’n tradisionele geneser te raadpleeg, maar jy moet ook jou dokter besoek. Wat is die verhouding tussen SOI’s en MIV? MIV, die virus wat VIGS veroorsaak, is ’n SOI. Die grootste gevaar van SOI’s, is dat dit jou kanse om MIV op te doen, verhoog. Indien jy of jou seksuele maat ’n SOI en MIV het, verhoog die kanse om MIV oor te dra of te kry, dramaties. Baie SOI’s veroorsaak klein snytjies of skeurtjies in die vel. Indien jou metgesel MIV- positief is, kan die MIV jou liggaam tydens seks deur hierdie openinge binnedring. Die uitskeidings van enige SOI kan baie hoë konsentrasies van MIV bevat. Tekens en simptome Indien jy enige van die volgende ondervind, moet jy so gou as moontlik ’n gesondheidswerker raadpleeg: Ongewone afskeiding van die vagina, penis of anus. Geslagsdele wat jeuk. Pyn tydens urinering. Pyn tydens seksuele omgang. Genitale sere. SOI’s, oftewel seksueel-oordraagbare infeksies word versprei deur onbeskermde seks te hê met iemand wat ’n SOI het. Hoe kry jy SOI’s? Deur onbeskermde seks te hê en met seksuele vloeistowwe (semen, per-ejakulasie en vaginale vloeistof) en die oppervlaktes van die penis, vulva, rektum en die mond, in aanraking te kom. Deur alle tipes seksuele kontak (anaal, oraal en vaginaal). Alle seksuele kontak wat liggaamsvloeistowwe behels, moet as riskant geag word. Die gebruik van kondome verlaag die kanse om SOI’s op te doen, maar is nie 100% veilig nie, aangesien jy steeds met geïnfekteerde areas van die geslagsdele in kontak kan kom. MIV, die virus wat tot VIGS lei, is ook ’n SOI, maar dit kan ook deur bloed en borsmelk oorgedra word. Slegs herpes kan oorgedra word deur mond-tot-mond soene. Hoe kan ek myself teen SOI’s beskerm? In die vroeë stadiums van infeksie, kan jy SOI’s nie waarneem nie. Selfs al kan jy dit egter nie sien nie, is dit nog steeds aansteeklik en kan dit aan ander oorgedra word. Jy kan jouself en jou metgesel teen SOI’s (insluitend MIV) beskerm indien jy elke keer en vir elke rondte van seks (vaginaal of anaal), ’n kondoom gebruik. Jy kan ook ’n SOI opdoen deur onbeskermde orale seks (penis afsuig of vagina lek).

Upload: others

Post on 02-Feb-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

• Geswelde kliere in die lies-area.• Lae buikpyn.• Uitslag en vratte.

Behandeling van SOI’s (buiten MIV)• Die meeste SOI’s (buiten MIV), kan met

antbiotika genees word.

• Hoe gouer jy kliniek toe gaan vir behandeling, hoe makliker is dit om die infeksie te genees.

• Voltooi altyd die hele kursus medikasie wat jy gekry het – selfs al lyk dit of die infeksie opgeklaar is.

• Indien jy die medikasie staak voor dit klaar is, kan die infeksie terugkeer.

• Moet nooit jou medikasie met iemand deel nie, aangesien dit sal beteken dat beide jy en die ander person nie genoeg daarvan opneem om die SOI te genees nie.

• ’n Man mag besluit om ’n tradisionele geneser te raadpleeg, maar jy moet ook jou dokter besoek.

Wat is die verhouding tussen SOI’s en MIV?• MIV, die virus wat VIGS veroorsaak, is ’n SOI.

• Die grootste gevaar van SOI’s, is dat dit jou kanse om MIV op te doen, verhoog.

• Indien jy of jou seksuele maat ’n SOI en MIV het, verhoog die kanse om MIV oor te dra of te kry, dramaties.

• Baie SOI’s veroorsaak klein snytjies of skeurtjies in die vel. Indien jou metgesel MIV-positief is, kan die MIV jou liggaam tydens seks deur hierdie openinge binnedring.

• Die uitskeidings van enige SOI kan baie hoë konsentrasies van MIV bevat.

Tekens en simptomeIndien jy enige van die volgende ondervind, moet jy so gou as moontlik ’n gesondheidswerker raadpleeg:

• Ongewone afskeiding van die vagina, penis of anus.

• Geslagsdele wat jeuk.• Pyn tydens urinering.• Pyn tydens seksuele omgang.• Genitale sere.

SOI’s, oftewel seksueel-oordraagbare infeksies word versprei deur onbeskermde seks te hê met iemand wat ’n SOI het.

Hoe kry jy SOI’s?• Deur onbeskermde seks te hê en met

seksuele vloeistowwe (semen, per-ejakulasie en vaginale vloeistof) en die oppervlaktes van die penis, vulva, rektum en die mond, in aanraking te kom.

• Deur alle tipes seksuele kontak (anaal, oraal en vaginaal). Alle seksuele kontak wat liggaamsvloeistowwe behels, moet as riskant geag word.

• Die gebruik van kondome verlaag die kanse om SOI’s op te doen, maar is nie 100% veilig nie, aangesien jy steeds met geïnfekteerde areas van die geslagsdele in kontak kan kom.

• MIV, die virus wat tot VIGS lei, is ook ’n SOI, maar dit kan ook deur bloed en borsmelk oorgedra word.

Slegs herpes kan oorgedra word deur mond-tot-mond soene.

Hoe kan ek myself teen SOI’s beskerm?• In die vroeë stadiums van infeksie,

kan jy SOI’s nie waarneem nie. Selfs al kan jy dit egter nie sien nie, is dit nog steeds aansteeklik en kan dit aan ander oorgedra word.

• Jy kan jouself en jou metgesel teen SOI’s (insluitend MIV) beskerm indien jy elke keer en vir elke rondte van seks (vaginaal of anaal), ’n kondoom gebruik.

• Jy kan ook ’n SOI opdoen deur onbeskermde orale seks (penis afsuig of vagina lek).

• Geswelde kliere in die lies-area.Geswelde kliere in die lies-area.• • Lae buikpyn.• Uitslag en vratte.

Behandeling van SOI’s (buiten MIV)Behandeling van SOI’s (buiten MIV)• • Die meeste SOI’s (buiten MIV), kan met

antbiotika genees word.

• Hoe gouer jy kliniek toe gaan vir behandeling, hoe makliker is dit om die infeksie te genees.hoe makliker is dit om die infeksie te genees.

• • Voltooi altyd die hele kursus medikasie wat Voltooi altyd die hele kursus medikasie wat • Voltooi altyd die hele kursus medikasie wat • jy gekry het – selfs al lyk dit of die infeksie opgeklaar is.

• Indien jy die medikasie staak voor dit klaar is, kan die infeksie terugkeer.

• Moet nooit jou medikasie met iemand deel nie, aangesien dit sal beteken dat beide jy en die ander person nie genoeg daarvan opneem om die SOI te genees nie.opneem om die SOI te genees nie.

• ’n Man mag besluit om ’n tradisionele geneser te raadpleeg, maar jy moet ook jou geneser te raadpleeg, maar jy moet ook jou dokter besoek.

Wat is die verhouding tussen SOI’s en Wat is die verhouding tussen SOI’s en MIV?MIV?Wat is die verhouding tussen SOI’s en MIV?Wat is die verhouding tussen SOI’s en Wat is die verhouding tussen SOI’s en MIV?Wat is die verhouding tussen SOI’s en

• MIV, die virus wat VIGS veroorsaak, is ’n SOI.

• • Die grootste gevaar van SOI’s, is dat dit jou Die grootste gevaar van SOI’s, is dat dit jou kanse om MIV op te doen, verhoog.kanse om MIV op te doen, verhoog.

• Indien jy of jou seksuele maat ’n SOI en MIV Indien jy of jou seksuele maat ’n SOI en MIV het, verhoog die kanse om MIV oor te dra of het, verhoog die kanse om MIV oor te dra of te kry, dramaties.te kry, dramaties.

• Baie SOI’s veroorsaak klein snytjies of Baie SOI’s veroorsaak klein snytjies of skeurtjies in die vel. Indien jou metgesel MIV-positief is, kan die MIV jou liggaam tydens positief is, kan die MIV jou liggaam tydens seks deur hierdie openinge binnedring.seks deur hierdie openinge binnedring.

Tekens en Tekens en simptomesimptomeIndien jy enige Indien jy enige van die volgende ondervind, van die volgende ondervind, moet jy so gou as moontlik ’n moet jy so gou as moontlik ’n gesondheidswerker raadpleeg:gesondheidswerker raadpleeg:

• Ongewone afskeiding van die vagina, Ongewone afskeiding van die vagina, penis of anus.penis of anus.

• Geslagsdele wat jeuk.Geslagsdele wat jeuk.• Pyn tydens urinering.Pyn tydens urinering.

oftewel seksueel-oordraagbare infeksies oftewel seksueel-oordraagbare infeksies word versprei deur onbeskermde seks te hê word versprei deur onbeskermde seks te hê met iemand wat ’n SOI het.

Deur onbeskermde seks te hê en met Deur onbeskermde seks te hê en met seksuele vloeistowwe (semen, per-ejakulasie seksuele vloeistowwe (semen, per-ejakulasie en vaginale vloeistof) en die oppervlaktes en vaginale vloeistof) en die oppervlaktes van die penis, vulva, rektum en die mond, in van die penis, vulva, rektum en die mond, in

Deur alle tipes seksuele kontak (anaal, oraal en vaginaal). Alle seksuele kontak wat liggaamsvloeistowwe behels, moet as riskant liggaamsvloeistowwe behels, moet as riskant

Die gebruik van kondome verlaag die kanse om SOI’s op te doen, maar is nie 100% veilig nie, aangesien jy steeds met geïnfekteerde nie, aangesien jy steeds met geïnfekteerde areas van die geslagsdele in kontak kan kom.

MIV, die virus wat tot VIGS lei, is ook ’n SOI, MIV, die virus wat tot VIGS lei, is ook ’n SOI, maar dit kan ook deur bloed en borsmelk

Slegs herpes kan oorgedra word deur mond-tot-mond soene.

Hoe kan ek myself teen SOI’s

In die vroeë stadiums van infeksie, kan jy SOI’s nie waarneem nie. Selfs al kan jy dit egter nie sien nie, is dit nog steeds aansteeklik en kan dit aan aansteeklik en kan dit aan

Jy kan jouself en jou metgesel teen SOI’s Jy kan jouself en jou metgesel teen SOI’s (insluitend MIV) beskerm indien jy elke keer en (insluitend MIV) beskerm indien jy elke keer en vir elke rondte van seks (vaginaal of anaal), ’n vir elke rondte van seks (vaginaal of anaal), ’n

Seksueel-oordraagbare Infeksies (SOI’S)

Wat JY moet weet omtrent…Hoe jy MIV opdoen Die virus versprei deur alle soorte seksuele kontak (vaginaal, anaal en oraal), bloed-tot-bloed kontak en van moeder na kind deur ligaamsvloeistowwe soos bloed, vaginale vloeistowwe en borsmelk.

Enige iemand wat onbeskermde seks het kan MIV opdoen, maar jy is ’n hoë risiko indien jy:

• Meer as een seksuele maat het.

• Drank of dwelms gebruik, aangesien dit inhibisies verlaag en riskante seksuele gedrag verhoog.

• In ’n verhouding is waar geld of goedere in ruil vir seks aangebied

word, aangesien hulle kan verkies om nie kondome

te gebruik nie.

• In ’n verhouding met ’n ouer person

is, aangesien hulle meer seksuele maats mag hê.

• Ander seksueel-oordraagbare infeksies

(SOI’s) het.

• Dwelms gebruik en naalde

met ander deel.

• Rowwe of droë seks het wat snye en bloeding kan veroorsaak. Dit laat die virus toe om jou liggaam makliker binne te dring.

Waarom is MIV-toetsing belangrik?• Wanneer jy MIV opdoen, raak jy nie dadelik

siek nie. Dit beteken dat jy MIV vir baie jare kan versprei voordat jy jou MIV status ken.

• Jy kan nie sien as iemand MIV het nie; slegs ’n toets kan dit bepaal.

• Net soos hoë bloeddruk en diabetes, kan MIV deur ’n gesonde leefstyl en behandeling beheer word. Behandeling sal meer doeltreffend wees as jy dit op die regte tyd neem en nie wag tot jy baie siek is nie.

• Deur jouself te toets neem jy beheer oor jou gesondheid en jou lewe.

• Om vir MIV te toets is ’n teken van liefde en respek vir jou metgesel en jouself.

Almal behoort hulle status te ken sodat hulle na hul eie gesondheid kan omsien en ander mense in hul lewens kan beskerm.

Infeksies (SOI’S)Infeksies (SOI’S)Infeksies (SOI’S)Infeksies (SOI’S)Infeksies (SOI’S)Infeksies (SOI’S)• Meer as een seksuele maat het.

• Drank of dwelms gebruik, aangesien dit inhibisies verlaag en riskante seksuele gedrag verhoog.

• In ’n verhouding is waar geld of goedere in ruil vir seks aangebied

word, aangesien hulle kan verkies om nie kondome

te gebruik nie.

• In ’n verhouding met ’n ouer person

is, aangesien hulle meer seksuele maats mag hê.

infeksies (SOI’s) het.

• Dwelms gebruik en naalde

met ander deel.

• Rowwe of droë seks het wat snye en bloeding kan veroorsaak. Dit laat die virus toe om jou liggaam makliker binne te dring.

hi4LIFE

Kry GRATIS Gesondheidsinligtingop jou selfoon

Om te registreer, stuur ’n ‘bel my asseblief’ boodskap na:

072 523 9398

Afrikaans

Hierdie pamfl et is befonds met steun van die VSA president se Noodplan vir VIGS-Hulp (President’s Emergency Plan for AIDS Relief – PEPFAR) program met behulp van die VSA se Agentskap vir Internasionale Ontwikkeling (USAID) onder Samewerkingsooreenkoms No. AID 674-A-12-00015 deur Anova Gesondheidsinstituut (AHI).• Die opinies in hierdie pamfl et uitgespreek, is nie noodwendig dié van PEPFAR, USAID of AHI nie.• Die mense in die prente is modelle en het nie noodwendig MIV nie.

Nasionale VIGS Hulplyn – 0800 012 322 (tolvry)City Health Department – 011 407 6845/29Jy kan HIVSA kontak by: Tel: +27 11 494 1900

City HealthDepartment