hoeveel geloof is genoeg? markus 9:14-29 ds. hannes pretorius · barry van ginkel, bertha bester,...

6
28 Junie - 4 Julie 2020 Die Covid-19 virus raak ons almal op een af an- der manier. Bid dat die Here ons daarvan sal be- waar en dat ons Sy liefde in hierdie tyd sal leef teenoor mekaar. Ons vra spesiale voorbidding vir ons leiers en ons gesondheidspersoneel. Gesinne wat geliefdes verloor het en nie geleentheid het om behoorlik afskeid te neem nie. Sake-ondernemings wat sukkel om te oor- leef. Die veiligheid van onderwysers en leerders wat skool bywoon Die beskerming van mediese personeel wat blootgestel word aan die Corona-virus Arm gemeenskappe in ons land wat nie genoeg kos het nie. Ons nooi jou graag uit na ons aanlyn bediening. Kliek gerus die skakels hier onder: Facebook & YouTube: NG George Bergsig Video van die Preek is Sondae 08:00 beskikbaar. Webblad: www.george-bergsig.co.za Tuiskerk-blad & Bulletin op ons webblad Sel / WhatsApp: 079 136 8107 [email protected]a (navrae) [email protected] (media) Dra asb die sake vir Voorbidding aan die Here op: Teen die kultuur van geweld teen vroue en kinders Cremhog, Badisa, VGK sopkombuis en an- der organisasies se bediening aan mense in nood. Andre en Lidy van der Bergh: Veiligheid en beskerming (fisies en vir ons gesondheid) wanneer ons families besoek om kos en klere uit te deel. Die aannemingsproses van Amber, dat dit vinnig gefinaliseer sal word. Sy is nou reeds meer as twee jaar by ons. Lidy se weeklikse video boodskap, dat dit die kinders en ouers sal bereik en dat God dit sal gebruik sodat die kinders geestelik kan groei. INkonteks: Bid vir die wêreldekonomie Hoeveel geloof is genoeg? Markus 9:14-29 Ds. Hannes Pretorius

Upload: others

Post on 20-Jul-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Hoeveel geloof is genoeg? Markus 9:14-29 Ds. Hannes Pretorius · Barry van Ginkel, Bertha Bester, Bottie & Rita Bothma, Brian Starke, Connie Jordaan, ... Do 2 Jul: Alida Gerber-Lategan,

28 Junie - 4 Julie 2020

Die Covid-19 virus raak ons almal op een af an-

der manier. Bid dat die Here ons daarvan sal be-

waar en dat ons Sy liefde in hierdie tyd sal leef

teenoor mekaar. Ons vra spesiale voorbidding vir

ons leiers en ons gesondheidspersoneel.

Gesinne wat geliefdes verloor het en nie

geleentheid het om behoorlik afskeid te

neem nie.

Sake-ondernemings wat sukkel om te oor-

leef.

Die veiligheid van onderwysers en leerders

wat skool bywoon

Die beskerming van mediese personeel wat

blootgestel word aan die Corona-virus

Arm gemeenskappe in ons land wat nie

genoeg kos het nie.

Ons nooi jou graag uit na ons aanlyn bediening.

Kliek gerus die skakels hier onder:

Facebook & YouTube:

NG George Bergsig

Video van die Preek is Sondae 08:00 beskikbaar.

Webblad: www.george-bergsig.co.za

Tuiskerk-blad & Bulletin op ons webblad

Sel / WhatsApp: 079 136 8107

[email protected] (navrae)

[email protected] (media)

Dra asb die sake vir Voorbidding aan die Here op:

Teen die kultuur van geweld teen vroue en

kinders

Cremhog, Badisa, VGK sopkombuis en an-

der organisasies se bediening aan mense

in nood.

Andre en Lidy van der Bergh:

Veiligheid en beskerming (fisies en vir

ons gesondheid) wanneer ons families

besoek om kos en klere uit te deel.

Die aannemingsproses van Amber, dat

dit vinnig gefinaliseer sal word. Sy is

nou reeds meer as twee jaar by ons.

Lidy se weeklikse video boodskap, dat

dit die kinders en ouers sal bereik en

dat God dit sal gebruik sodat die

kinders geestelik kan groei.

INkonteks: Bid vir die wêreldekonomie

Hoeveel geloof is genoeg?

Markus 9:14-29

Ds. Hannes Pretorius

Page 2: Hoeveel geloof is genoeg? Markus 9:14-29 Ds. Hannes Pretorius · Barry van Ginkel, Bertha Bester, Bottie & Rita Bothma, Brian Starke, Connie Jordaan, ... Do 2 Jul: Alida Gerber-Lategan,

2

Sluit aan by ons AANLYN-BEDIENING via WhatsApp

Kliek gerus op die SKAKELS:

Om daaglikse boodskappe van Bemoediging te ontvang.

Om deel te word van ons WhatsApp Kommunikasie groep vir oa. ska-kels na Eredienste, Lofsang, Kindertyd, Tuiskerk, Bulletin en gebedsver-soeke.

Siekes in die gemeente (a-z) - Fil 4:6

Alida Viljoen, André en Anita Cornelissen,

Annelie Schwertseger, Annie van Vuuren,

Barry van Ginkel, Bertha Bester, Bottie & Rita

Bothma, Brian Starke, Connie Jordaan,

Corné Snygans, Daan Marais, Danie Gouws,

Dirk Louw, Dirkie Botha, Elizabeth Retief,

Elize Colton, Erna Viljoen, Gerrit Schoeman,

Gregory Gregg, Hugo van Dyk, Jessie Rademan,

John & Nadine Levey, Kobus Botha,

Kobus Esterhuizen, Koos Theunissen,

Lenie Gerber, Magdaleen Heydenrych,

Magiel Gouws, Marietsen Serfontein,

Otto van Vuuren, Philna Nelson, Pierre & Marie

Loubser, Rosie Cilliers, Thea Bantjes,

Wera de Beer, Wilna du Toit, Willie du Plessis,

Wollie Wolmarans.

Seënwense aan die seniors 80 jaar en

ouer wat hul geboortedag herdenk

Ons innige meege-

voel met die familie

van Sam van Zyl,

Groenkloof,

wat oorlede is, asook

met Andre en Jani

van der Berg.

Sy ma is oorlede.

Lief & Leed

So 28 Jun: Hennie Coetzee.

Di 30 Jun: Toet Hoepfner.

Vr 3 Jul: Elizabeth Hofmeyr.

Sa 4 Jul: Ida Jordaan.

So 28 Jun: Liam de Wet, Martie Lamprecht,

Max Nel, Ewan Philpott, Anrich Schrade.

Ma 29 Jun: Christiaan Jacobsz, Stefan le Roux,

Martin Lombard, Johan Martins,

Heinrich Nel, Henlie Sparks,

Theunie van Tonder, Billie van Wyk.

Di 30 Jun: JC Barnard, Amelia Croukamp,

Johan de Bruyn, Berdien Gouws,

Deidré Hall, Elsa Luyt, Marius Nel,

Volker Schillack,

Vernette van der Merwe,

Henriëtte van Niekerk.

Wo 1 Jul: Sarie Erasmus, Marie Jackson,

Hester Nel, Dominique Snygans,

Jenny van der Walt, Jan Combrink.

Do 2 Jul: Alida Gerber-Lategan, Ria Jonck,

Casper Lombard.

Vr 3 Jul: Magdaleen du Plessis, Hardus Fivaz,

Ralie Odendaal, George Snygans.

Sa 4 Jul: Yvette Borrett, Marina Flear,

Gerald Janse van Rensburg,

Deon Steenkamp, Johann Troskie.

Hartlik geluk aan ons lidmate wat verjaar

Page 3: Hoeveel geloof is genoeg? Markus 9:14-29 Ds. Hannes Pretorius · Barry van Ginkel, Bertha Bester, Bottie & Rita Bothma, Brian Starke, Connie Jordaan, ... Do 2 Jul: Alida Gerber-Lategan,

3

Een manier om sinvol besig te kon bly in die grendeltyd, is

om baie van ons verskuilde talente en gawes, wat in die be-

sige roetine van 'n "normale lewe" agterwee gebly het, te be-

oefen in hierdie tyd.

Nou het baie mense meer tyd gehad om kreatief te wees.

Was jy in die tuin doenig? Het jy jou kombuis herontdek?

Dalk het jy jou houtwerk gereedskap, verfkwaste of 'n vergete

musiekinstrument afgestof.

Hier is jou geleentheid om jou Grendel-talente met die ge-

meente te deel. Wys ons waarmee jy besig was in en om die

huis: stokperdjies, resepte, projekte of kunswerke.

Ons beplan om 'n e-boek saam te stel wat op die gemeente

se webblad gepubliseer word. Afdelings sluit in Kosmaak,

Tuinmaak, Kunswerke en Huisprojekte – daar is beslis 'n

kategorie vir elkeen in die huis!

Lidmate wat hulle vlyt/craft projekte wil deel kan een of 'n

paar foto's stuur met 'n kort beskrywing daarby. As daar 'n

storie, getuienis of Skrifgedeelte saam met die projek gaan,

vertel dit ook.

Ons sien opgewonde uit om grendelstories te hoor en die

vlytige talente van ons lidmate te bewonder!

Stuur jou foto('s) en storie teen Vrydag, 10 Julie 2020 na

[email protected] of na ons sel / WhatsApp no

079 136 8107.

Ons mik om die e-boek voor die einde van Julie te publiseer.

Grendel-vlyt E-boek

Page 4: Hoeveel geloof is genoeg? Markus 9:14-29 Ds. Hannes Pretorius · Barry van Ginkel, Bertha Bester, Bottie & Rita Bothma, Brian Starke, Connie Jordaan, ... Do 2 Jul: Alida Gerber-Lategan,

4

Hulp aan behoeftiges

Baie van ons lidmate wil graag betrokke raak

by mense in ons gemeente wat swaarkry en

behoeftig is. Dankie vir julle diensbaarheid en

omgeeharte!

Dit is agv. die grendeltyd moeilik om self na

so 'n gesin in nood te gaan. Die beste manier

om te sorg dat jou bydrae by hulle uitkom,

hetsy in die

vorm van kon-

tant of van ‘n

kospakkie, is

om direk in ons

gemeente se

gewone bankre-

kening ‘n de-

posito te maak

en dit aan te dui as: Gemeente-nood.

Daar is tans 8 gesinne vir wie ons daaruit

voorsien. As jy weet van mense wat fisies

swaarkry, stel een van ons leraars in kennis

sodat ons die nodige aan hulle kan voorsien.

CREMHOG

Sopkombuise in Thembalethu

Die VGK gemeente in Thembalethu het 4 sop-

kombuise waar hulle sop en kos voorsien aan

behoeftiges in die gemeenskap en in Mandela

Village plakkerskamp.

Hulle benodig sopbestanddele soos boontjies, lensies, groente, pasta, vleis, soppoeier en brood,

blikkieskos of enige nie-bederfbare produkte. Gee dit asb af by die kerkkantoor.

Rosemoor skuil-

ing sluit op 30

Junie. George

Munisipaliteit

werk hard om

soveel as moontlik mense uit te plaas dat hulle

nie hoef terug te gaan straat toe nie. CREMHOG

ondersteun tot 30 Junie met etes en ook met uit-

plasings. Vanaf middel Julie word ons Kiosk– en

straatbediening hervat. Ons beplan om opleiding

en dissipelskap saam met die kos bediening te

hervat. Baie dankie vir jul ondersteuning die

laaste 3 maande. Daar is steeds groot uitdagings

wat nou te middle van Covid19 voorlê. Hou

asseblief aan met jou gebede en ondersteuning.

Ons wil vir elkeen wat op straat nog is kombers

baadjies laat maak. Komberse en goeie 2de

handse skoene is steeds ‘n groot behoefte.

Verder maak ons leë 1liter jogurt houers byme-

kaar om uitdeel-etes in voor te berei. Gee jou

skoon houers asb af by die kerkkantoor.

Persone wat per EFT ‘n bydrae wil maak:

CREMHOG, ABSA, Spaar, Rek no 924 066 5875,

Verwysing: Van & Rosemoor

André Olivier - 082 551 8900

SOPBEDIENING:

Sop kan in 2l roomysbakke by die kerkkantoor

afgegee word. Kontak gerus vir Anna-Marie van

Eck (082 378 4776) vir meer inligting.

Page 5: Hoeveel geloof is genoeg? Markus 9:14-29 Ds. Hannes Pretorius · Barry van Ginkel, Bertha Bester, Bottie & Rita Bothma, Brian Starke, Connie Jordaan, ... Do 2 Jul: Alida Gerber-Lategan,

5

In hierdie grendeltyd is daar van ons lidmate wat sukkel met emosionele en

sielkundige krisisse.

Indien jy dringend die behoefte het om met ‘n sielkundige te gesels, kan jy gratis kontak maak met ‘n

sielkundige, wat deur E-Kerk gekontak kan word: [email protected]. As dit baie dringend is en jy

iemand plaaslik wil “sien”, kontak gerus vir Ds. Anton wat jou in kontak kan bring met ‘n sielkundige.

Grendeltyd krisis

Page 6: Hoeveel geloof is genoeg? Markus 9:14-29 Ds. Hannes Pretorius · Barry van Ginkel, Bertha Bester, Bottie & Rita Bothma, Brian Starke, Connie Jordaan, ... Do 2 Jul: Alida Gerber-Lategan,

6

Leraars:

Ds. Anton Louw: 044 871 1212, 083 286 3292

Ds. Hannes Pretorius: 084 456 0401

Ds. Rudolph Grobler: 044 871 5611, 082 820 9899

Douglas Stanley: 072 951 7687 - Jeugwerker

Personeel:

Christa de Meyer: 083 399 1835 - Koster

Martie van Staden: 079 136 8107 - Admin

Marina Victor: 071 591 0217 - Finansies

Wilna Jones: 082 493 2870 - Media

FACEBOOK: NG George-Bergsig | WEB & YouTube: www.george-bergsig.co.za

Kerkkantoor URE: Ma - Vry, 08:00-13:00 | TEL: 044 871 1338 | Sel: 079 136 8107

ADRES: H/v 4de & Meyerstr. | POSADRES: Posbus 4040, George-Oos, 6539

Die afskaf van eredienste het ‘n nadelige invloed op die gemeente se finansies

omdat die erediens dankoffers wat ook die koevertbydraes insluit (wat ‘n belangrike

deel van ons inkomste uitmaak) nou weggeval het.

Ons wil lidmate aanmoedig om asb nog steeds ‘n dankoffer te gee dmv ‘n elektroniese oorbetaling:

NGK George-Bergsig, ABSA, TJEK, REK NO: 890 580 009, TAK: 632 005. VERWYSING: Van & waar-

voor. Epos bewys na [email protected].

Hul gee terugvoer tydens Sondag se erediens.

Armoede in Suid-Afrika is in hierdie tyd baie meer sigbaar as

ooit tevore. Hope mense het hul werk verloor en hul kan nie aan

die daaglikse behoeftes van hul gesinne voorsien nie. RANSOM

FOUNDATION het ‘n enorme groei gesien in die aanvraag na

voedsel, komberse en klere. André en sy span was baie besig

oor die afgelope twee maande. Tydens die inperkingstyd het

RANSOM alreeds meer as 20 000 maaltye voorsien.

Lees meer in ons Nuusbrief: Dumela (PDF). Ons wil vir elkeen uit ons harte dankie

sê wat saam met ons staan deur

middel van gebed en / of finansiële

bydrae. Mag jy die aanwesigheid van

God ervaar en bly groei in jou geloof.

Liefde en vrede Andre, Lidy, Saranda en

Amber.

Besoek gerus ons fantastiese nuwe

webwerf: Ransom Foundations

(www.ransomfoundationsa.org)

Jy kan ons ook vind op facebook:

RansomSA

Lees gerus ons nuutste uitgawe deur hierdie skakel te

volg: Bergsig Nuus - Junie 2020

André & Lidy van der Bergh

Dankoffers