hom alleen moet jy - am - rick... · aanbidding lukas 4:5 toe bring die duiwel hom op ‘n hoë...

54

Upload: others

Post on 11-Oct-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die
Page 2: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Hom alleen

moet jy

dien

Page 3: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die
Page 4: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Een God 1Timoteus 2:5 Want

daar is een God en

een Middelaar

tussen God en die

mense, die mens

Christus Jesus,

Page 5: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

God se tyd Matteus 24:14 En

hierdie evangelie

van die koninkryk

sal verkondig word

in die hele wêreld

tot ‘n getuienis

vir al die nasies;

en dan sal die

einde kom.

Page 6: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Johannes 14:3 En

as Ek gegaan en vir

julle plek berei

het, kom Ek weer en

sal julle na My toe

neem, sodat julle

ook kan wees waar

Ek is.

God se tyd

Page 7: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Matteus 17 En toe

hulle Hom sien, het

hulle Hom aanbid;

maar sommige het

getwyfel.18 En

Jesus het nader

gekom en met hulle

gespreek en gesê:

Aan My is gegee

alle mag in die

hemel en op aarde.

19 Gaan dan heen,

maak dissipels van

al die nasies, en

doop hulle in die

Naam

God se tyd

Page 8: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

van die Vader en

die Seun en die

Heilige Gees; en

leer hulle om alles

te onderhou wat Ek

julle beveel het.

20 En kyk, Ek is

met julle al die

dae tot aan die

voleinding van die

wêreld. Amen.

God se tyd

Page 9: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Familie Venote Efesiërs 3:6 dat

die heidene mede-

erfgename is en

medelede van die

liggaam en

mededeelgenote aan

sy belofte in

Christus deur die

evangelie

Page 10: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

2 Petrus 3:9 Die

Here vertraag nie

die belofte soos

sommige dit

vertraging ag nie,

maar Hy is

lankmoedig oor ons

en wil nie hê dat

sommige moet

vergaan nie, maar

dat almal tot

bekering moet kom.

Familie Venote

Page 11: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Kompetisie Esegiël 14:3

Mensekind, hierdie

manne het hulle

drekgode in hulle

hart opgeneem en

die struikelblok

tot hulle

ongeregtigheid voor

hulle aangesig

neergesit—sou Ek My

dan werklik deur

hulle laat

raadpleeg?

Page 12: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Kompeteer vir aanbidding

Lukas 4:5 Toe

bring die duiwel

Hom op ‘n hoë berg

en wys Hom al die

koninkryke van die

wêreld in ‘n

oomblik se tyd. 6

En die duiwel sê

vir Hom: Ek sal U

al hierdie mag gee

en hulle

heerlikheid, want

dit is aan my

oorgegee, en ek gee

dit aan wie ek wil.

Page 13: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

7 As U my dan

aanbid, sal alles

aan U behoort. 8 En

Jesus antwoord en

sê vir hom: Gaan

weg agter My,

Satan, want daar is

geskrywe: Die Here

jou God moet jy

aanbid en Hom

alleen dien.

Kompeteer vir aanbidding

Page 14: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Jesus herstel aanbidding

Johannes 4:20 Ons

vaders het op

hierdie berg

aanbid, en julle sê

dat die plek waar

ons behoort te

aanbid, in

Jerusalem is. 21

Jesus sê vir haar:

Vrou, glo My, daar

kom ‘n uur wanneer

julle nie op

hierdie berg en ook

nie in

Page 15: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Jesus herstel aanbidding

Jerusalem die Vader

sal aanbid nie. 22

Julle aanbid wat

julle nie weet nie;

ons aanbid wat ons

weet, want die

saligheid is uit

die Jode. 23 Maar

daar kom ‘n uur, en

dit is nou, wanneer

die ware aanbidders

die Vader in

Page 16: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Jesus herstel aanbidding

gees en waarheid

sal aanbid; want

die Vader soek ook

mense wat Hom só

aanbid. 24 God is

Gees; en die wat

Hom aanbid, moet in

gees en waarheid

aanbid. 25 Die vrou

sê vir Hom: Ek weet

dat die Messías

kom, Hy wat

Page 17: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Jesus herstel aanbidding

Christus genoem

word. Wanneer Hy

kom, sal Hy ons

alles verkondig. 26

Jesus sê vir haar:

Dit is Ek wat met

jou spreek!

Page 18: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Skaam? Romeine 1:16 Want

ek skaam my nie oor

die evangelie van

Christus nie, want

dit is ‘n krag van

God tot redding vir

elkeen wat glo,

eerste vir die Jood

en ook vir die

Griek.

Page 19: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Psalm 106:19 Hulle

het by Horeb ‘n

kalf gemaak en

gebuig voor ‘n

gegote beeld.20 En

hulle het hul

Heerlikheid verruil

vir die afbeelding

van ‘n bees wat

gras eet.21 Hulle

het God vergeet,

hulle Verlosser,

wat groot dinge

gedoen het in

Egipte,

Vergeet?

Page 20: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Uitdrukking van aanbidding

2 Timoteus 1:6 Om

hierdie rede

herinner ek jou

daaraan om die

genadegawe van God

aan te wakker wat

in jou is deur die

oplegging van my

hande.7 Want God

het ons nie ‘n gees

van vreesagtigheid

gegee nie,

Page 21: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Uitdrukking van aanbidding

maar van krag en

liefde en

selfbeheersing.

Page 22: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Romeine 12:13 Maak

voorsiening in die

behoeftes van die

heiliges; streef na

gasvryheid; 14 seën

die wat julle

vervolg, seën en

moenie vervloek

nie; 15 wees bly

met die wat bly is,

en ween met die wat

ween; 16 wees

Uitdrukking van aanbidding

Page 23: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

eensgesind onder

mekaar; moenie na hoë

dinge streef nie, maar

voeg julle by die

nederige; moenie

eiewys wees nie; 17

vergeld niemand kwaad

vir kwaad nie; bedink

wat goed is voor alle

mense; 18 as dit

moontlik is, sover as

dit van julle afhang,

leef in vrede met alle

mense. 19 Moenie julle

wreek nie,

Uitdrukking van aanbidding

Page 24: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

geliefdes, maar gee

plek vir die toorn;

want daar is

geskrywe: Aan My

kom die wraak toe,

Ek sal vergeld,

spreek die Here. 20

As jou vyand dan

honger het, gee hom

iets om te eet; as

hy dors het, gee

hom iets om te

drink, want

sodoende

Uitdrukking van aanbidding

Page 25: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

sal jy op sy hoof

vurige kole ophoop.

21 Laat jou nie

deur die kwaad

oorwin nie, maar

oorwin die kwaad

deur die goeie.

Uitdrukking van aanbidding

Page 26: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

1 Petrus 2:17

Julle moet almal

eer, die

broederskap liefhê,

God vrees, die

koning eer.

Uitdrukking van aanbidding

Page 27: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Openbaring 7: 9 Ná

hierdie dinge het

ek gesien, en kyk,

daar was ‘n groot

menigte wat niemand

kon tel nie, uit

alle nasies en

stamme en volke en

tale; hulle het

gestaan voor die

troon en voor die

Lam, bekleed met

wit klere en

Uitdrukking van aanbidding

Page 28: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

met palmtakke in hulle

hande; 10 en hulle het

met ‘n groot stem

geroep en gesê: Heil

aan onse God wat op

die troon sit, en aan

die Lam! 11 En al die

engele het rondom die

troon en die

ouderlinge en die vier

lewende wesens

gestaan, en hulle het

voor die troon op

hulle aangesig

neergeval en

Uitdrukking van aanbidding

Page 29: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

God aanbid en gesê:

12 Amen! Die lof en

die heerlikheid en

die wysheid en die

danksegging en die

eer en die krag en

die sterkte aan

onse God tot in

alle ewigheid!

Amen.

Uitdrukking van aanbidding

Page 30: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Aanbidding en my visie

1 Timoteus 6:10 Want

die geldgierigheid

is ‘n wortel van

alle euwels; en

omdat sommige dit

begeer, het hulle

afgedwaal van die

geloof en hulleself

met baie smarte

deurboor.11 Maar

jy, man van God,

vlug van hierdie

dinge weg, en

Page 31: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Aanbidding en my visie

jaag ná die

geregtigheid,

godsaligheid, geloof,

liefde, lydsaamheid,

sagmoedigheid. 12 Stry

die goeie stryd van

die geloof, gryp na

die ewige lewe,

waartoe jy ook geroep

is en die goeie

belydenis voor baie

getuies afgelê het.

Page 32: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Aanbidding en liefde

Matteus 24:12 En

omdat die

ongeregtigheid

vermeerder word,

sal die liefde van

die meeste

verkoel.13 Maar

wie volhard tot die

einde toe, hy sal

gered word.

Page 33: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die
Page 34: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Aanbidding is prioriteit

Handelinge 17:28

want in Hom lewe

ons, beweeg ons en

is ons, soos

sommige van julle

digters ook gesê

het: Want ons is

ook sy geslag.29

As ons dan die

geslag van God is,

moet ons nie dink

dat die godheid aan

goud of silwer

Page 35: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

of steen, die

beeldwerk van

menslike kuns en

uitvinding, gelyk

is nie.30 God het

dan die tye van

onkunde oorgesien

en verkondig nou

aan al die mense

oral dat hulle hul

moet bekeer, 31

omdat Hy ‘n dag

bepaal het waarop

Aanbidding is prioriteit

Page 36: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Hy die wêreld in

geregtigheid sal

oordeel deur ‘n Man

wat Hy aangestel

het, en Hy het

hiervan aan almal

sekerheid gegee

deur Hom uit die

dode op te wek.

Aanbidding is prioriteit

Page 37: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Matteus 21:12 En

Jesus het in die

tempel van God

ingegaan en almal

wat in die tempel

verkoop en koop,

uitgejaag en die

tafels van die

geldwisselaars en

die stoele van die

duiweverkopers

omgegooi.

Aanbidding is prioriteit

Page 38: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

13 En Hy sê vir

hulle: Daar is

geskrywe: My huis

moet ‘n huis van

gebed genoem word.

Maar julle het dit

‘n rowerspelonk

gemaak.14 En daar

het blindes en

kreupeles na Hom

gekom in die

tempel, en Hy het

hulle gesond

gemaak.

Aanbidding is prioriteit

Page 39: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

15 En toe die

owerpriesters en

skrifgeleerdes die

wonderwerke sien

wat Hy gedoen het,

en die kinders wat

in die tempel

uitroep en sê:

Hosanna vir die

Seun van Dawid! was

hulle verontwaardig

16 en sê vir

Aanbidding is prioriteit

Page 40: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Hom: Hoor U wat

hulle daar sê? En

Jesus antwoord

hulle: Ja, het

julle nooit gelees:

Uit die mond van

kinders en

suigelinge het U

vir U lof berei

nie?

Aanbidding is prioriteit

Page 41: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Aanbidding is prioriteit Lukas 17:11 En op

sy reis na

Jerusalem het Hy

deur Samaría en

Galiléa gegaan. 12

En toe Hy in ‘n

sekere dorp ingaan,

kom tien melaatse

manne Hom tegemoet,

wat op ‘n afstand

bly staan het.

Page 42: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Aanbidding is prioriteit 13 En hulle het hul

stem verhef en

gesê: Jesus,

Meester, wees ons

barmhartig! 14 En

toe Hy hulle sien,

sê Hy vir hulle:

Gaan vertoon julle

aan die priesters.

En onderwyl hulle

weggaan, het hulle

rein geword.15 En

een van hulle, toe

hy sien dat hy

Page 43: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Aanbidding is prioriteit gesond was, het

omgedraai en God

met ‘n groot stem

verheerlik.16 En hy

het op sy aangesig

neergeval by sy

voete en Hom

gedank. En hy was

‘n Samaritaan.17

Toe antwoord Jesus

en sê: Het tien nie

rein geword nie? En

waar is die nege?

Page 44: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Aanbidding is prioriteit 18 Was daar niemand

onder hulle te

vinde wat omgedraai

het om God te

verheerlik behalwe

hierdie vreemdeling

nie?19 En Hy sê vir

hom: Staan op en

gaan; jou geloof

het jou gered.

Page 45: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die
Page 46: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die
Page 47: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die
Page 48: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

Habakkuk 3:17

Alhoewel die

vyeboom nie sal

bloei en aan die

wingerdstokke geen

vrug sal wees nie,

die drag van die

olyfboom sal

teleurstel en die

saailande geen

voedsel oplewer

nie, die kleinvee

uit die kraal

verdwyn en geen

beeste in

Aanbidding verheerlik God

Page 49: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die

die stalle sal wees

nie—

8 nogtans sal ek

jubel in die HERE,

ek sal juig in die

God van my heil.

Aanbidding verheerlik God

Page 50: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die
Page 51: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die
Page 52: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die
Page 53: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die
Page 54: Hom alleen moet jy - AM - Rick... · aanbidding Lukas 4:5 Toe bring die duiwel Hom op ‘n hoë berg en wys Hom al die koninkryke van die wêreld in ‘n oomblik se tyd. 6 En die