home - classique cape town - unify 2017 · 2017-10-13 · 111 jaar se ervaring en ’n goeie...

16
2017 unify September 2016

Upload: others

Post on 18-May-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Home - Classique Cape Town - unify 2017 · 2017-10-13 · 111 jaar se ervaring en ’n goeie reputasie in die bedryf Gemoedsrus • ’n 25% mediese spaarrekening wat jy beheer •

2017unify

Sept

embe

r 201

6

Page 2: Home - Classique Cape Town - unify 2017 · 2017-10-13 · 111 jaar se ervaring en ’n goeie reputasie in die bedryf Gemoedsrus • ’n 25% mediese spaarrekening wat jy beheer •

11 Ons gesondheidsorgvennote

11 Verduideliking van terme

12 Opsomming van uitsluitings

13 Kontak ons

inhoud

2 Opsomming en ledegeld

3 Voorkomende sorg en noodsaaklike dekking

5 Kernvoordele

7 Inwendig geïnplanteerde prostese

8 Dag-tot-dag-voordele

9 Uitgawes

10 ondersteunende inligting

1 waarom medihelp

4 voordele

Page 3: Home - Classique Cape Town - unify 2017 · 2017-10-13 · 111 jaar se ervaring en ’n goeie reputasie in die bedryf Gemoedsrus • ’n 25% mediese spaarrekening wat jy beheer •

1

waarom medihelp

dit gaan alles oor jou1Ons is elkeen uniek, maar een ding wat ons in gemeen het, is die behoefte om ons welstand te verseker. Dis waarom Medihelpdaarop fokus om in elke individu se gesondheidsorgbehoeftes te voorsien

Deurlopende diens op alle diensplatforms

’n gesonde beleggingMedihelp voldoen aan al die vereistes van ’n goeie belegging vir jou gesondheid 2’n Solvensievlak

wat deurlopend bo die vereiste vir die bedryf is

AA– gradering vir ons eisebetalingsvermoë,

deur Global Credit Rating toegeken

Een van die grootste oop mediese skemas in die bedryf

’n Toepassing vir lede met ’n elektroniese

lidmaatskapkaart

Video’s

wat moeilikeprosesse verduidelik

’n Toegewyde inbelsentrum

’n Instapdiens by ons 5 kantore ’n Veilige webtuiste

waar jy jou profiel en voordele kan

sien en wysig

’n Verskeidenheid geleenthede vir

interaksie op sosiale en digitale kanaleOpsies en waarde

om by elke fase van jou lewe te pas

10 aanpasbare voordele-opsies

’n Produkreeks, wat verskil in prys en voordele

waarde vir dieindividu3

Aparte voordele vir voorkomende sorg

’n Verpersoonlikte, gratis welstandsprogram wat jou in elke lewensfase

ondersteun

Sluit aan by MedihelpMultiSport vir drawwers,

stappers en fietsryers

• Ledegeld vir kinderafhanklikes geld totdat hulle 26 jaar oud is

• Vra jou adviseur oor die opsiewat spesifiek vir voltydse studente ontwikkel is

Gesondheidsbewus

111 jaar se ervaring en ’n goeie reputasie in die bedryf

Gemoedsrus• ’n 25% mediese spaarrekening wat jy beheer

• Onbeperkte dekking vir trauma en noodgevalle

Kinders is groot

Ons het ’n opsie wat jou welstand sal verseker, ongeag jou inkomste of profiel

• Posthospitaalvoordele 30 dae na ontslag vir jou herstel

• Geen oorhoofse jaarlikse limiet vir hospitaaldekking nie

Raak aktiefVoorkomende sorg

Page 4: Home - Classique Cape Town - unify 2017 · 2017-10-13 · 111 jaar se ervaring en ’n goeie reputasie in die bedryf Gemoedsrus • ’n 25% mediese spaarrekening wat jy beheer •

2

As jy op soek is na omvattende dekking vir privaat hospitale met ’n hoë 25%-spaarrekeningbydrae vir jou alledaagse gesondheidsorgbehoeftes, is Unify die regte keuse. Dié opsie bied ook versekerde dekking vir gesondheidstoetse. Kinders betaal die ledegeld vir kinderafhanklikes totdat hulle 26 jaar oud is.

• ’n Hoë spaarrekening (25%) om jou dag-tot- dag-gesondheidsorgbehoeftes te dek• Noodsaaklike dekking vir chroniese siektes op die Chronic Diseases List en 270 gelyste voorgeskrewe minimum voordele• Omvattende hospitaaldekking in die hospitaal van jou keuse• Dekking vir mediese noodgevalle• Voordele vir gespesialiseerde radiologie• Gesondheidstoetse as voorkomende sorg

ledegeldHierdie tabel verskaf ’n riglyn vir ledegeld wat op jou gesin

se samestelling gebaseer is. Kinders betaal die ledegeld van

kinderafhanklikes tot hulle 26 jaar oud is.

’n Kredietbedrag gelykstaande aan die maandelikse bydrae

tot die persoonlike mediese spaarrekening vermenigvuldig

met 12 maande sal aan die begin van die boekjaar beskikbaar

wees. Indien jy ná Januarie by Medihelp aansluit, sal jou

spaarrekeningbedrag bereken word volgens die oorblywende

aantal maande van die jaar.

Onthou asseblief dat laataansluitingsbeladings en werkgewer-

bydraes nie in berekening gebring is nie. Gesels asseblief met jou

geakkrediteerde adviseur vir ’n kwotasie wat op jou inligting

gebaseer is.

Unify

Maandelikse bydrae Jaarlikse spaarrekening-bedrag

Hooflid

R1 944 (R486 spaarbydrae per maand ingesluit)

Jaarlikse spaarrekeningbedragR5 832

AfhanklikeR1 602 (R402 spaarbydrae per maand ingesluit)

Jaarlikse spaarrekeningbedrag R4 824

Kinder-afhanklike<26 jaar

R588 (R150 spaarbydrae per maand ingesluit)

Jaarlikse spaarrekeningbedrag R1 800

R3 546 (R888 spaarbydrae per maand ingesluit)

Jaarlikse spaarrekeningbedragR10 656

R2 532 (R636 spaarbydrae per maand ingesluit)

Jaarlikse spaarrekeningbedrag R7 632

R3 120 (R786 spaarbydrae per maand ingesluit)

Jaarlikse spaarrekeningbedragR9 432

R4 134 (R1 038 spaarbydrae per maand ingesluit)

Jaarlikse spaarrekeningbedrag R12 456

R4 722 (R1 188 spaarbydrae per maand ingesluit)

Jaarlikse spaarrekeningbedrag R14 256

R5 310(R1 338 spaarbydrae per maand ingesluit)

Jaarlikse spaarrekeningbedrag R16 056

Page 5: Home - Classique Cape Town - unify 2017 · 2017-10-13 · 111 jaar se ervaring en ’n goeie reputasie in die bedryf Gemoedsrus • ’n 25% mediese spaarrekening wat jy beheer •

3

Rugbehandelingsprogram

Een Document-Based Care-rugbehandelingsprogram (DBC) per bevoordeelde by ’n DBC-fasiliteit (onderhewig aan protokolle en voorafgoedkeuring).

1. Addison se siekte

2. Asma

3. Bipolêre gemoedsversteuring

4. Bronchiëktase

5. Chroniese obstruktiewe lugwegsiekte (COLS)

6. Chroniese renale siekte

7. Crohn se siekte

8. Diabetes insipidus

9. Diabetes mellitus tipe 1

10. Diabetes mellitus tipe 2

11. Disritmie

12. Epilepsie

13. Gloukoom

14. Hartversaking

15. Hemofilie A en B

16. Hiperlipidemie

17. Hipertensie

18. Hipotiroïdisme

19. Kardiomiopatie

20. Koronêre arteriesiekte

21. Meervoudige sklerose

22. Parkinson se siekte

23. Rumatoïede artritis

24. Sistemiese lupus-eritematose (SLE)

25. Skisofrenie

26. Ulseratiewe kolitis

voorkomende sorgOns voordele vir voorkomende sorg is ontwerp om jou in staat

te stel om potensiële gesondheidsprobleme te identifiseer en

jou dag-tot-dag-voordele aan te vul.

Voordele Itemkodes Meer inligting

Bloedglukose *Totale cholesterol *ofKombinasietoets * (bloedglukose, totale cholesterol, LMI)MIV * – vrywillige berading en toetsing

Een per bevoordeelde per jaar

Soos met deelnemende apteke onderhandel

Beskikbaar by Clicks- en Dis-Chem-apteekklinieke

HealthPrint-welstandsprogram

HealthPrint is ’n aanlyn welstandsprogram wat jou in elke lewensfase ondersteun met toepaslike gesondheidsinligting. Jy kan ook:• Jou gesondheidsinligting en die uitslae van jou gesondheidstoetse aanlyn sien, bywerk en deel• Jou aktiwiteitsmonitor byvoeg en rekord hou van jou vordering• By Medihelp MultiSport aansluit, oefenklere teen ’n afslagprys kry en saam met die Medihelp-span deelneem aan

sekere wedlope• By leefstylspesifieke programme soos die swangerskap- en babaprogram aansluit om ekstra waarde te ontvang.

Gesondheidstoetse

* Hierdie voordele is nie beskikbaar indien jy vir ’n chroniese/VMV-toestand geregistreer is nie, aangesien dit dan nie meer as voorkomende sorg beskou word nie.

noodsaaklike dekkingOns bied 100% dekking vir 270 toestande en die volgende 26 chroniese siektes wat deur

aangewese diensverskaffers en netwerke behandel word volgens behandelingsprotokolle:

LMI – Liggaamsmassa-indeksVMV – Voorgeskrewe minimum voordele

Page 6: Home - Classique Cape Town - unify 2017 · 2017-10-13 · 111 jaar se ervaring en ’n goeie reputasie in die bedryf Gemoedsrus • ’n 25% mediese spaarrekening wat jy beheer •

4

Kernvoordele | Inwendig geÏnplanteerde prostese | Dag-tot-dag-voordele | Uitgawes

voordele

Page 7: Home - Classique Cape Town - unify 2017 · 2017-10-13 · 111 jaar se ervaring en ’n goeie reputasie in die bedryf Gemoedsrus • ’n 25% mediese spaarrekening wat jy beheer •

5

kernvoordeleKernvoordele sluit noodsaaklike mediese voordele in soos hospitalisasie, posthospitaalsorg, voordele vir noodgevalle en

tuisversorging as alternatief vir hospitalisasie.

Beskrywing Voordeel

DIAGNOSE, BEHANDELING EN SORGKOSTE VAN 270 VMV- EN 26

CHRONIESE TOESTANDE OP DIE CDL

Onderhewig aan protokolle, voorafgoedkeuring en aangewese verskaffers 100% van die koste

Onbeperk

VOORDELE VIR TRAUMA WAT HOSPITALISASIE VEREIS IN DIE

GEVAL VAN:

• Motorongelukke

• Steekwonde

• Skietwonde

• Kopbeserings

• Brandwonde

• Amper-verdrinking

Onderhewig aan goedkeuring, VMV-protokolle en gevallebestuur

100% van die koste

Onbeperk

NABLOOTSTELLINGSPROFILAKSE

NOODVERVOERDIENSTE (Netcare 911)

RSA, Lesotho, Swaziland, Mosambiek, Namibië en Botswana

Onderhewig aan voorafgoedkeuring en protokolle

In die land waar die bevoordeelde woon

• Padvervoer

• Lugvervoer

100% van die MT

Onbeperk

Buite die land waar die bevoordeelde woon

• Padvervoer 100% van die MT

R1 800 per geval

• Lugvervoer 100% van die MT

R11 800 per geval

24-UUR-HULPLYN EN TRAUMABERADING (Netcare 911) Skakel 082 911

ND

Trau

ma

NM

D

kernvoordeleBeskrywing Voordeel

HOSPITALISASIE (staats- en privaat hospitale en dagklinieke)Onderhewig aan voorafgoedkeuring, protokolle en gevallebestuur• Intensiewe sorg en hoësorg• Saalakkommodasie• Teaterfooi• Behandeling en saalmedisyne• Konsultasies, chirurgie en narkose

100% van die MTOnbeperk

POSTHOSPITAALSORGProfessionele dienste benodig vir tot 30 dae na ontslag wat volg op ’n Medihelp-goedgekeurde opname in ’n privaat hospitaal• Spraakterapie• Arbeidsterapie• Fisioterapie

100% van die MTL = R1 650 per jaarL+ = R2 200 per jaar

Page 8: Home - Classique Cape Town - unify 2017 · 2017-10-13 · 111 jaar se ervaring en ’n goeie reputasie in die bedryf Gemoedsrus • ’n 25% mediese spaarrekening wat jy beheer •

6

kernvoordeleBeskrywing Voordeel

BEVALLING (geboorte)Onderhewig aan voorafgoedkeuring, protokolle en gevallebestuur 100% van die MT

Onbeperk

TUISBEVALLINGOnderhewig aan voorafgoedkeuring• Professionele verpleegfooie• Toerusting• Materiaal en medisyne

100% van die MTR11 350 per geval

APPENDEKTOMIE

Onderhewig aan voorafgoedkeuring

• Konvensionele prosedure

100% van die MTOnbeperk

• Laparoskopiese prosedure 100% van die MT

Hospitalisasie:

R15 000 per bevoordeelde

PROSTATEKTOMIE

Onderhewig aan voorafgoedkeuring

• Konvensionele of laparoskopiese prosedure 100% van die MT

Onbeperk

• Robotgeassisteerde laparoskopiese prosedure 100% van die MT

Hospitalisasie:

R95 000 per bevoordeelde

STANDAARD RADIOLOGIE, PATOLOGIE EN MEDIESE TEGNOLOOGDIENSTE

Tydens hospitalisasie

Onderhewig aan kliniese protokolle

100% van die MT

Onbeperk

GESPESIALISEERDE RADIOLOGIE

Tydens en nie tydens hospitalisasie

Deur ’n spesialis versoek en onderhewig aan kliniese protokolle

• MRB en RT-beelding (onderhewig aan voorafgoedkeuring)

• Angiografie

Onbeperk

100% van die MT

Lid betaal die eerste R1 500 per ondersoek

ORGAANOORPLANTING

Onderhewig aan voorafgoedkeuring en kliniese protokolle

Slegs VMV

100% van die koste

FISIOTERAPIE, ARBEIDS- EN SPRAAKTERAPIE, DIEETKUNDIGE DIENSTE,

OUDIOMETRIE, PODIATRIE, MASSERING, ORTOPTIESE, CHIROPRAKTIESE,

HOMEOPATIESE, KRUIEKUNDIGE EN NATUROPATIESE DIENSTE, OSTEOPATIESE

EN BIOKINETIESE DIENSTE

Tydens hospitalisasie 100% van die MT

Onbeperk

SUURSTOF

Onderhewig aan voorafgoedkeuring en kliniese protokolle

Tydens en nie tydens hospitalisasie

100% van die MT

Onbeperk

Hiperbariesesuurstofbehandeling Tydens hospitalisasie

R550 per gesin per jaar

NEUROSTIMULATORS

Onderhewig aan voorafgoedkeuring en kliniese protokolle

• Toestel en komponente

100% van die MT

R95 750 per bevoordeelde per jaar

NIERDIALISE

Slegs VMV

Tydens en nie tydens hospitalisasie

Onderhewig aan voorafgoedkeuring en kliniese protokolle

100% van die koste

Page 9: Home - Classique Cape Town - unify 2017 · 2017-10-13 · 111 jaar se ervaring en ’n goeie reputasie in die bedryf Gemoedsrus • ’n 25% mediese spaarrekening wat jy beheer •

7

kernvoordeleBeskrywing Voordeel

TOEPASLIKE VOORGESKREWE MEDISYNE GERESEPTEER EN GEHEF DEUR DIE

HOSPITAAL OM UIT TE NEEM OP DIE DAG VAN ONTSLAG (TTO)

(VMV- chroniese medisyne uitgesluit)

100% van die MT

Spaarrekening

PSIGIATRIESE BEHANDELING VAN ’N GEESTESGESONDHEIDSTOESTAND

Onderhewig aan voorafgoedkeuring, dienste gelewer in ’n goedgekeurde hospitaal/

fasiliteit en deur ’n mediese dokter voorgeskryf

• Professionele dienste tydens en nie tydens hospitalisasie deur ’n psigiater gelewer

• Algemene saalakkommodasie

• Medisyne tydens die tydperk van behandeling in die fasiliteit gebruik

• Buitepasiëntkonsultasies

100% van die MT

R21 000 per bevoordeelde per jaar

(maksimum R28 750 per gesin per jaar)

ONKOLOGIE*

Onderhewig aan voorafgoedkeuring en registrasie op die Medihelp-

onkologiebestuursprogram. Protokolle en aangewese verskaffer (ICON)

van toepassing

• Radioterapie

• Bragiterapie

• Chemoterapie en gepaardgaande adjuvante medisyne (medisyne onderhewig

aan die MOVP)

• Beenmurg-/stamseloorplantings (onderhewig aan protokolle)

100% van die koste

Aangewese verskaffer: ICON

HOSPIESDIENSTE EN SUBAKUTE SORGFASILITEITE AS ALTERNATIEF VIR

HOSPITALISASIE

Onderhewig aan voorafgoedkeuring, en dienste gelewer in ’n goedgekeurde fasiliteit

en deur ’n mediese dokter voorgeskryf

100% van die MT

Onbeperk

PRIVAAT VERPLEGING AS ALTERNATIEF VIR HOSPITALISASIE

Onderhewig aan voorafgoedkeuring

(Algemene dag-tot-dag-versorging uitgesluit)100% van die MT

*Sien verduideliking van terme vir meer inligting

inwendig geïnplanteerde prosteseBeskrywing Voordeel

INWENDIG GEÏNPLANTEERDE PROSTESEAlle hospitaalopnames en prostese is onderhewig aan voorafgoedkeuring, protokolle en gevallebestuur

100% van die MT

• EVARS-prostese R111 800 per bevoordeelde per jaar

• Vaskulêre/kardiale prostese R47 900 per bevoordeelde per jaar

• Funksionele gesondheidsnoodsaaklike prostese• Heup-, knie- en skouervervanging* In geval van akute besering waar vervanging die enigste klinies toepaslike behandelingsmodaliteit is Protokolle geld

R53 050 per bevoordeelde per jaarHospitalisasie:100% van die MTProstese:Voordele vir funksionele gesondheidsnoodsaaklike prostese geld (nie-VMV-gevalle)

• Intra-okulêre lense Sublimiet onderhewig aan voordele vir funksionele gesondheidsnoodsaaklike prostese:2 lense per bevoordeelde per jaarR3 600 per lens

• Prostese met rekonstruktiewe of restourerende chirurgie R8 300 per gesin per jaar

* Voordele nie van toepassing op slytasie nie

Page 10: Home - Classique Cape Town - unify 2017 · 2017-10-13 · 111 jaar se ervaring en ’n goeie reputasie in die bedryf Gemoedsrus • ’n 25% mediese spaarrekening wat jy beheer •

8

dag-tot-dag-voordeleBeskrywing Voordeel

DAG-TOT-DAG-VOORDELE• Konsultasies by algemene praktisyns• Spesialiste• Noodeenhede• Fisioterapie• Kliniese sielkunde• Standaard radiologie & patologie• Psigiatriese verpleging• Tandheelkunde• Uitwendige prostese, mediese, chirurgiese en ortopediese toestelle• Oogkunde• Hiperbariesesuurstofbehandeling (nie tydens hospitalisasie)• Akute en chroniese medisyne

Spaarrekening

• Stomakomponente• Inkontinensieprodukte/-benodighede

100% van die MT

Onbeperk

VMV- chroniese medisyneOnderhewig aan voorafgoedkeuring en registrasie op Medihelp se bestuursprogram vir VMV-medisyne

100% van die MHVP

ND – Noodsaaklike dekkingVMV – Voorgeskrewe minimum voordeleNMD – Nood mediese diensteCDL – Chronic Diseases ListMRB – Magnetiese resonansiebeeldingRT – RekenaartomografieL – Lid

MHVP – Medihelp-verwysingsprysMOVP – Medihelp-onkologieverwysingsprysICON – Independent Clinical Oncology NetworkEVARS – Endovaskulêre aortavervangingsterapieMT – Medihelp-tarief wat Medihelp vir voordele betaal wat ’n gekontrakteerde tarief of enkelafsetprys kan insluit

Page 11: Home - Classique Cape Town - unify 2017 · 2017-10-13 · 111 jaar se ervaring en ’n goeie reputasie in die bedryf Gemoedsrus • ’n 25% mediese spaarrekening wat jy beheer •

9

uitgawesGebruik netwerkdiensverskaffers, volg die regte voorafgoedkeuringsproses, en onderhandel tariewe met jou dokter – dis maar net ’n paar

van die maniere waarop jy bydraes op mediese uitgawes uit jou eie sak kan bestuur of verminder.

Prosedurespesifieke uitgawesDaar is ’n beperkte aantal prosedures met ’n lae voorkomsyfer waarop ’n prosedurespesifieke betaling vereis word.

Nek- en rugfusiesDie lid betaal die eerste R9 000 per opname en die balans is betaalbaar teen 100% van die MT.*

Endoskopiese proseduresDaar is net vier endoskopiese prosedures waarop ’n lid self ’n bydrae moet maak.

Gespesialiseerde radiologieDienste gelewer tydens en nie tydens hospitalisasie moet deur ’n spesialis aangevra word. Voordele is onderhewig

aan kliniese protokolle en die uitgawe hieronder.

Beskrywing Voordeel

• MRB en RT-beelding (onderhewig aan voorafgoedkeuring)

• Angiografie

Gedek teen 100% van die MT

Lid betaal die eerste R1 500 per opname

Voorafgoedkeuring is belangrik100% van die Medihelp-tarief word betaal indien beplande hospitaalopnames vooraf goedgekeur word (protokolle en gevallebestuur

geld). Indien dit nie vooraf goedgekeur word nie, sal ’n 80%-voordeel geld.

Noodvervoerdienste (Netcare 911) binne en buite die land waarin die lid woon (pad- en lugvervoer) moet vooraf goedgekeur word om

vir die toepaslike voordeel te kwalifiseer. Indien dit nie vooraf goedgekeur word nie, sal ’n 50%-voordeel geld, behalwe in geval van nood

mediese toestande.

Endoskopiese prosedures Fasiliteit Voordeel

• Gastroskopie• Kolonoskopie• Artroskopie• Sigmoïdoskopie

In die hospitaal Gedek teen 100% van die MTLid betaal die eerste R3 400 per opname

*MT – Medihelp-tarief wat Medihelp vir voordele betaal, wat ’n gekontrakteerde tarief of die enkelafsetprys kan insluit. Die onderskeie tariewe word in die Reëls van Medihelp uiteengesit.

Hierdie is ’n opsomming van die voordele. In geval van ’n dispuut geld die geregistreerde Reëls van Medihelp (onderhewig aan goedkeuring deur die Raad vir Mediese Skemas).Indien ’n bevoordeelde deur die loop van ’n boekjaar aansluit, word voordele pro rata bereken volgens die oorblywende aantal maande van die jaar.

Algemene vrywaring

Hierdie brosjure is vir bemarkingsdoeleindes bedoel en bevat slegs ’n opsomming van Medihelp se voordele. Wanneer lede by Medihelp aansluit, ontvang hulle ’n verwelkomingsgids met volledige inligting en ’n toepaslike voordelebrosjure. In die geval van ’n dispuut geld die geregistreerde Reëls van Medihelp, wat op versoek beskikbaar is.

Die inligting in hierdie brosjure is onderhewig aan goedkeuring deur die Raad vir Mediese Skemas.

Die inligting in hierdie brosjure kan van tyd tot tyd verander. Verwys asseblief na Medihelp se webtuiste vir ’n bygewerkte brosjure of raadpleeg die Reëls van Medihelp vir die nuutste inligting.

Ons raai jou aan om finansiële advies oor jou gesondheidsorgdekking te kry, deur met jou finansiële adviseur te gesels.

Page 12: Home - Classique Cape Town - unify 2017 · 2017-10-13 · 111 jaar se ervaring en ’n goeie reputasie in die bedryf Gemoedsrus • ’n 25% mediese spaarrekening wat jy beheer •

10

Ons gesondheidsorgvennote | Verduideliking van terme | Opsomming van uitsluitings | Kontak ons

ondersteunende inligting

Page 13: Home - Classique Cape Town - unify 2017 · 2017-10-13 · 111 jaar se ervaring en ’n goeie reputasie in die bedryf Gemoedsrus • ’n 25% mediese spaarrekening wat jy beheer •

11

ondersteunende inligting

Ons gesondheidsorgvennoteOns het ’n vennootskap met voorkeurverskaffers en -netwerke aangegaan om jou toegang tot bekostigbare gehaltesorg te gee.

verduideliking van termeEVARS verwys na endovaskulêre aortavervangingsterapie en word vir voordele oorweeg indien die pasiënt aan abdominale aorta-

aneurisme ly met ’n gepaardgaande hoë narkoserisiko.

Hospitaalvoordele is voordele vir dienste wat tydens hospitaalverblyf deur die hospitaal gelewer word. Dit sluit saalakkommodasie en

saalmedisyne in, asook standaard radiologie en patologie, fisioterapie en ander aanvullende gesondheidsdienste wat tydens hospitalisasie

gelewer word. Hospitaalvoordele is aan voorafgoedkeuring onderhewig en Medihelp betaal 80% van die hospitaalrekening indien die

opname nie vooraf goedgekeur is nie. Noodopnames moet op die eerste werksdag ná die opname geregistreer word (sien ook “Nood

mediese toestand”).

Koste beteken die koste van VMV-dienste, wat ten volle deur Medihelp betaalbaar is indien die dienste vir VMV kwalifiseer en as sulks by

Medihelp geregistreer is, en deur aangewese diensverskaffers gelewer word volgens aanvaarde VMV-behandelingsprotokolle.

Medihelp-tarief verwys na die tarief wat Medihelp vir verskillende mediese dienste betaal, en kan insluit die gekontrakteerde

tarief vir dienste soos met sekere diensverskaffersgroepe soos hospitale ooreengekom, die Medihelp-tandheelkundetarief vir

tandheelkundedienste, en die enkelafsetprys vir akute medisyne. Die onderskeie tariewe word in die Reëls van Medihelp omskryf.

Die Medihelp-verwysingsprys (MHVP) is op alle voorafgoedgekeurde VMV-medisyne van toepassing. Die prys word bepaal volgens die

kostedoeltreffendste behandeling ooreenkomstig getuienisgebaseerde geneeskundige beginsels. Die MHVP verskil tussen voordele-opsies

en kan voortdurend wysig (byvoorbeeld wanneer nuwe generiese ekwivalente op die mark bekendgestel word). Besoek gerus Medihelp se

webtuiste by www.medihelp.co.za vir die nuutste MHVP. Dit is raadsaam om jou dokter te raadpleeg indien jy VMV- chroniese medisyne

gebruik om te sorg dat jy sover moontlik medisyne op die MHVP gebruik en sodoende uitgawes kan voorkom of verminder.

OneHealth & Dis-Chem DirectOneHealth is die bestuurde gesondheidsorgvennoot vir MIV-/vigsverwante dienste en nablootstellingsprofilakse en Dis-Chem Direct is die aangewese diensverskaffer van MIV-/vigsmedisyne.

Spesialisnetwerk’n Spesialisnetwerk sorg vir die doeltreffende bestuur van enige spesialissorg wat jy veral vir VMV-dienste mag benodig, en verminder sodoende bydraes uit jou eie sak. Besoek www.medihelp.co.za om te sien watter spesialiste deel van die netwerk vir jou opsie is.

Netcare 911Netcare 911 is ons vennoot vir die lewer van nood mediese dienste, insluitend noodvervoer, noodbystand en traumaberading.

MobileMedsMobileMeds is ’n gerieflike medisynebestelling- en afleweringsdiens, veral vir goedgekeurde maandelikse chroniese medisyne.

ICONICON is die Independent Clinical Oncology Network waaraan meer as 80% van die land se onkoloë behoort. Hulle bied kankerbehandeling van die hoogste gehalte deur ’n landwye netwerk van gevorderde chemoterapie- en radioterapiefasiliteite. ICON is Medihelp se aangewese verskaffer van kankerbehandeling.

Voorkomende sorgClicks en Dis-Chem is Medihelp se aangewese verskaffers van gesondheidstoetse vir voorkomende sorg.

DBCMedihelp se rugbehandelingsprogram word in samewerking met Document-Based Care (DBC) aangebied. Elke program word deur ’n multidissiplinêre mediese span ontwikkel volgens die individu se kliniese profiel.

Page 14: Home - Classique Cape Town - unify 2017 · 2017-10-13 · 111 jaar se ervaring en ’n goeie reputasie in die bedryf Gemoedsrus • ’n 25% mediese spaarrekening wat jy beheer •

12

’n Nood mediese toestand is die skielike en onverwagse voorkoms van ’n gesondheidstoestand wat onmiddellike mediese of chirurgiese

behandeling vereis en waar die versuim om hierdie behandeling te verskaf, die ernstige aantasting van liggaamsfunksies of ernstige

wanfunksionering van ’n orgaan of liggaamsdeel tot gevolg kan hê of die persoon se lewe in ernstige gevaar kan stel. ’n Mediese praktisyn

moet die nood mediese toestand as sulks sertifiseer. Nood mediese toestande kwalifiseer vir VMV en moet dus vir VMV geregistreer word

(sien ook “VMV”).

Onkologie: 98% van alle onkologiegevalle kwalifiseer vir voorgeskrewe minimum voordele (VMV), wat Medihelp ingevolge die Wet teen

100% van die koste dek, mits die onkologie deur onkoloë in die Independent Clinical Oncology Network (ICON) volgens hulle protokolle

gelewer word. Onkologie wat buite ICON gelewer word of van hulle protokolle afwyk, is onderhewig aan betalings uit jou eie sak.

Protokolle is kliniese riglyne vir die behandeling van mediese toestande wat deur kenners van die spesifieke mediese toestande

saamgestel is en op beste praktyk gebaseer is.

Spaarrekening beteken ’n rekening wat namens ’n lid deur Medihelp bygehou word en wat maandeliks met die lid se bydrae gekrediteer

word. Fondse in die spaarrekening word gebruik om kwalifiserende mediese uitgawes mee te betaal en fondse wat nie gebruik word nie,

akkumuleer.

Uitgawes is die verskil tussen die dekking wat Medihelp verleen en die koste/tarief wat vir die mediese diens gehef is. Hierdie uitgawes

moet direk aan die diensverskaffer betaal word. Lede moet in die volgende gevalle betalings maak:

• Indien dokters en ander verskaffers van mediese dienste tariewe hef wat Medihelp se tariewe oorskry, is die lid verantwoordelik vir die

betaling van die verskil tussen die bedrag geëis en die bedrag wat Medihelp betaal;

• Indien Medihelp se voordeletoekenning nie 100% is nie of indien die koste die limiet vir die betrokke diens oorskry (bv. vir prostese); en

• Indien ’n lid verkies om nie dienste by ’n aangewese verskaffer (bv. die ICON-netwerk in die geval van onkologie) te ontvang nie, of

indien ’n voorafbepaalde betaling op ’n sekere diens van toepassing is, soos per voordele-opsie aangedui.

Voorgeskrewe minimum voordele (VMV) word betaal vir 26 chroniese toestande op die CDL en 270 diagnoses met hul behandelings wat

in die Regulasies van die Wet op Mediese Skemas, 1998 (Wet No 31 van 1998) gepubliseer is. Hierdie Regulasies verplig mediese skemas

om voordele te betaal vir die diagnose, behandeling en sorgkoste wat met enige van hierdie toestande verband hou asook vir mediese

noodgevalle (wat voldoen aan die gepubliseerde definisie) sonder dat enige limiete van toepassing is. VMV is aan voorafgoedkeuring,

protokolle en die gebruik van aangewese diensverskaffers onderhewig, waar toepaslik (bv. ICON vir kankerbehandeling).

opsomming van uitsluitings Verwys asseblief na die Reëls van Medihelp vir die mediese toestande, prosedures en dienste, toestelle, medisyne, verbruikbare voorraad

en ander produkte wat uitgesluit is van voordele. Die volgende is ’n uittreksel uit die Reëls:

• Dienste wat nie in die Reëls vermeld word nie asook dienste wat, na die mening van die Raad van Trustees, nie gemik is op algemeen

aanvaarbare mediese behandeling van ’n werklike of vermeende siektetoestand of gebrek wat noodsaaklike liggaamsfunksies benadeel

of bedreig nie (die proses van veroudering word nie as ’n siektetoestand of gebrek beskou nie).

• Reis- en verblyfkoste, insluitend maaltye asook administrasiekoste van ’n bevoordeelde en/of ’n diensverskaffer.

• Operasies, behandelings en prosedures uit eie keuse, vir kosmetiese doeleindes, en vir vetsug, met die uitsondering van die behandeling

van vetsug wat deur ’n mediese spesialis as lewensnoodsaaklik gemotiveer en vooraf deur Medihelp goedgekeur is.

• Koste wat die Medihelp-tarief vir ’n diens of die maksimum voordeletoekenning waarop ’n lid geregtig is, oorskry, onderhewig aan VMV.

• Afsprake nie nagekom nie.

• Behandeling van alkoholisme en dwelmmisbruik asook dienste gelewer deur inrigtings wat geregistreer is kragtens die Wet op die

Voorkoming en Behandeling van die Misbruik van Afhanklikheidsvormende Stowwe, 2008 (Wet No 70 van 2008) of deur ander

inrigtings wie se dienste van dieselfde aard is, uitgesluit dienste soos in die Regulasies onder die Wet op Mediese Skemas, 1998

uiteengesit.

• Die koste van vervoer met ’n ambulans/noodvoertuig van ’n hospitaal/ander inrigting na ’n woning.

• Fasiliteitsfooie by noodeenhede.

• Verwydering van geÏmpakteerde verstandtande.

• Fisioterapiedienste gelewer met die verwydering van geÏmpakteerde verstandtande.

• Dienste gelewer deur voorligters wat nie as kliniese sielkundiges geregistreer is nie.

• Antiretrovirale medisyne wat as voorafblootstellingsprofilakse gebruik word.

Page 15: Home - Classique Cape Town - unify 2017 · 2017-10-13 · 111 jaar se ervaring en ’n goeie reputasie in die bedryf Gemoedsrus • ’n 25% mediese spaarrekening wat jy beheer •

13

kontak onsMedihelpMedihelp KliëntesorgsentrumTel: 086 0100 678Faks: 012 336 [email protected]

Aansoekvorms (nuwe besigheid)[email protected]

[email protected]

E-diensteKry toegang tot die beveiligde webblad vir lede by www.medihelp.co.zaLaai die toepassing (app) vir lede af by iStore/ Google Play store

Indiening van [email protected]: 012 336 9556

Hospitaalopnames (Alle hospitaalopnames moet vooraf goedgekeur word)Elektroniese voorafgoedkeuring:www.medihelp.co.za (beveiligde webblad vir lede)Tel: 086 0200 678Faks: 012 336 [email protected]

VMV- chroniese medisyne en meer as 30 dae se medisynevoorraadTel: 086 0100 678Faks: 012 334 2460 (chroniese en VMV-medisyne)Faks: 012 334 2425 (meer as 30 dae se voorraad)[email protected]

Voorgeskrewe minimum voordele (VMV)Tel: 086 0100 678Faks: 086 0064 762 [email protected]

MRB en RT-skanderingTel: 086 0200 678

OnkologieTel: 086 0100 678Faks: 086 0064 [email protected]

Privaat verpleging, hospies- en subakutesorgfasiliteiteTel: 086 0100 678Faks: 012 336 [email protected]

Chroniese nierdialise & suurstof wat tuis toegedien wordTel: 086 0100 678Faks: 012 336 [email protected]

MobileMedsTel: 086 0100 678Faks: 012 336 [email protected]

Medihelp bedroglynTel: 012 334 2428Faks: 012 336 [email protected]

StreekkantorePretoriaMedihelp HoofkantoorSteve Bikoweg 410Pretoria

BloemfonteinThe Office Park Eenheid No 6H.v. President Reitz- en DerdelaanWestdeneBloemfontein

Port ElizabethEerste vloerFairview House GebouRingweg 66GreenacresPort Elizabeth

KaapstadBlok 4De Tijger KantoorparkH.v. Hannes Louw- en McIntyrelaanParow

DurbanGrondvloer Eenheid No 1Sasfin HouseThe Boulevardstraat 7Westway Office ParkWestvilleDurban

VennoteNetcare 911Tel: 082 911

MIV-/vigsprogram & nablootstellingsprofilakseSiektebestuursprogramOneHealthTel: 086 014 3258Noodgevalle: 071 786 4520Faks: 086 644 [email protected] DirectTel: 011 589 2788Faks: 086 641 [email protected]

Raad vir Mediese Skemas

Tel: 086 1123 [email protected]

Page 16: Home - Classique Cape Town - unify 2017 · 2017-10-13 · 111 jaar se ervaring en ’n goeie reputasie in die bedryf Gemoedsrus • ’n 25% mediese spaarrekening wat jy beheer •

086 0100 678www.medihelp.co.zaMedihelp is ’n gemagtigde verskaffer van finansiële dienste (FSP No 15738)

A14

925

BLOG