homonieme en homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede...

56
Homonieme (woorde wat dieselfde gespel word, maar nie dieslefde beteken nie) Homofone (woorde wat dieselfde klink, maar verskillend gespel word) Die weer lyk sleg vandag. Ek moet weer ná skool bly. Sy oefen om viets te lyk. Ek ry op my geel fiets. Sussie vang die blou bal. Ons skool hou ‘n bal. Mamma kook rys vir aandete. Ons reis baie oorsee. My potlood se punt is stomp. Wat is jou Wiskunde punt? Pappa is in ‘n slegte bui vandag. Die by het my gesteek. Meervoud en verkleinwoord van woorde wat eindig op i, o, u en lang a Meervoud en verkleinwoord van letters en syfers In woorde waar letters uitgelaat word foto's foto’tjie a's a’tjie ek's (ek is) bikini's bikini’tjie 3's 3’tjie daar's (daar is) ma's ma’tjie m's m’etjie g'n (geen) Homonieme en Homofone Afkappingsteken

Upload: others

Post on 02-Oct-2020

13 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Homonieme

(woorde wat dieselfde gespel word, maar

nie dieslefde beteken nie)

Homofone

(woorde wat dieselfde klink, maar verskillend gespel word)

Die weer lyk sleg vandag.

Ek moet weer ná skool bly.

Sy oefen om viets te lyk.

Ek ry op my geel fiets.

Sussie vang die blou bal.

Ons skool hou ‘n bal.

Mamma kook rys vir aandete.

Ons reis baie oorsee.

My potlood se punt is stomp.

Wat is jou Wiskunde punt?

Pappa is in ‘n slegte bui vandag.

Die by het my gesteek.

Meervoud en verkleinwoord van woorde

wat eindig op i, o, u en lang a

Meervoud en verkleinwoord van letters

en syfers

In woorde waar letters uitgelaat word

foto's foto’tjie a's a’tjie ek's (ek is)

bikini's bikini’tjie 3's 3’tjie daar's (daar is)

ma's ma’tjie m's m’etjie g'n (geen)

Homonieme en Homofone

Afkappingsteken

Page 2: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Woorde wat aandui waar ‘n voorwerp ten opsigte van ‘n ander voorwerp is.

Byvoorbeeld: Die vrou bly op Aberdeen.

Sy sit in die son.

Ons loop onder die sambreel.

Woorde wat twee sinne met mekaar verbind, soos en, want en maar.

Byvoorbeeld:

Ek hou van piesangs. Ek hou van aarbeie. Ek hou van piesangs en aarbeie.

Ek speel buite. Dit is lekker. Ek speel buite, want dit is lekker.

Sy wil swem. Dit is koud. Sy wil swem, maar dit is koud.

Verwys na getalle OF posisie.

Byvoorbeeld: Ek het twee ore.

Sy sit vierde van voor.

Ek het eerste gekom in atletiek.

Voorsetsels

Voegwoorde

Telwoorde

Page 3: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Woorde bestaan uit verskillende woordele.

Basisvorme is die kleinste selfstandige deel waaruit ‘n woord bestaan, soos olifant; rivier; broer.

Dit kan ook uit twee basisvorme bestaan, soos hoof + kamp (hoofkamp); wild + tuin (wildtuin).

Voorvoegsels en agtervoegsels is woordele wat vooraan en agteraan die basisvorme gevoeg

word om die betekenis te verander, soos gekerm; verbruin; angstig; olifante; rooier

Voorvoegsel Basis Agtervoegsel

goudgeel geel geelste

ontkiem kiem kiemloos

verlief lief liefde

Basisvorme, voorvoegsels en agtervoegsels

Page 4: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Wanneer twee of meer woorde saamgevoeg word.

Byvoorbeeld: appel + stronk = appelstronk

boek + rak = boekrak

grap + jas = grapjas

Wanneer ‘n basis ‘n voorvoegsel of agtervoegsel kry.

Byvoorbeeld: grap - grappig

bruin - verbruin

vriend – bevriend / vriendelik

‘n Nuwe woord wat van ‘n werkwoord afgelei is.

Byvoorbeeld: praat - pratende

tik – getikte

Afleidings

Deelwoorde

Samestellings

Page 5: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Woorde wat direk gepraat word (ons gebruik aanhalingstekens). Ons praat van ek, my,

myne ens.

Byvoorbeeld: “Wat is fout?” vra Mamma.

“Ek hou van piesangs.” sê Sannie.

Kyk na die volgende: Jan sê: “Die spinnekop het my darem groot laat skrik!”

Voor die direkte woorde, kom ‘n dubbelpunt. Onthou die aanhalingstekens weerskante van

‘n aanhaling.

Woorde wat indirek gepraat word (ons gebruik NIE aanhalingstekens NIE). Ons praat van

sy, haar, hy, syne, joune, hulle, ens.

Byvoorbeeld: Mamma vra wat fout is.

Sannie sê sy hou van piesangs.

Indirekte rede

Direkte rede

Page 6: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

A sentence is made up of different parts.

SUBJECT (who?)

VERB (what?)

OBJECT (tells more about the

verb) Sally is a very good skater. Sally is a very good skater. Sally is a very good skater.

Mom bakes delicious cakes. Mom bakes delicious cakes. Mom bakes delicious cakes.

The dogs chased the fat cat. The dogs chased the fat cat. The dogs chased the fat cat.

When a word shows more than one, we add -s to the end of the word.

Example: flowers; cakes; cats; mats; cups; televisions; bananas; farms; pets

BUT when a word end with a -s; -sh; -ch or -x, we add -es to the end of the word.

Example: dresses; brushes; bunches; tuxes; wishes; churches; coaches

Parts of a sentence

Plural nouns

Page 7: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

When we talk about things that often happen.

Example: The sun sets in the west.

It is cold in winter.

When we talk about what is going to happen.

I / We You / They He / She / It

will

wait wear be

for the rain to stop. a sunhat. cloudy today.

Sometimes you can use is / are going to instead of will.

Example: It will rain. It is going to rain.

They will eat lunch. They are going to eat lunch.

Simple present tense

Future tense

Page 8: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Geography / Geografie: Week 1 & 2

Classwork/ Klaswerk Girls: 2020-07-24 Boys: 2020-07-27

Classwork/ Klaswerk Mesies: 2020-07-27 Seuns: 2020-07-28

Revise work of Term 1 / Hersien Kwartaal 1 se werk

What is a settlement?

Wat is `n nedersetting?

Explain: a farm, a village, a town and a city

Verduidelik: `n Plaas, `n klein dorpie/gehuggie, `n dorp en `n stad

Read/Lees SS/SW pp 4,5 Read/Lees SS/SW pp 6,7

Page 9: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Mesies: 2020-07-28 Seuns: 2020-07-29

Mesies: 2020-07-29 Seuns: 2020-07-30

Discuss roads and footpaths and how they are used – refer to the different settlements

Bespreek paaie en voetpaaie en hoe dit gebruik word – verwys na die verskillende nedersettings

Read/Lees SS/SW pp 8-10

Mesies: 2020-07-30 Seuns: 2020-07-31

Mesies: 2020-07-31 Seuns: 2020-08-03

Landmarks and how to explain a route

Landmerke en hoe om `n roete te verduidelik

People and their needs – how to provide in these needs

Read / Lees Platinum pp 11, 12, 14 Read / Lees Platinum pp 15 - 19

Page 10: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Mense en hul behoeftes – hoe om te voorsien in hierdie behoeftes

Mapskills / Kaartwerk

Mesies: 2020-08-03 Seuns: 2020-08-04

Mesies: 2020-08-04 Seuns: 2020-08-05

Symbols as simple pictures or letters

Simbole as eenvoudige prentjies of letters

Concept of alpha-numeric grid references

Platinum pp27-29 Write Act. 5 p27 / Skryf Akt. 5 p27 Act. 6 p28 – orally Akt. 6 p28 – mondelings Platinum p 30-32 Write: Act. 9 p 32 /

Page 11: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Konsep van alfa-numeriese ruitverwysing

Skryf Akt. 9 p 32

Mesies: 2020-08-05 Seuns: 2020-08-06

Mesies: 2020-08-06 Seuns: 2020-08-07

Directions

Rigting

Map of South Africa

Kaart van SA - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede

Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act. 12 p37 Act. 13 p 37 Mondeling: Akt. 12 p 37 Akt 13 p 37 Use map to complete Act. 14 p 38. Gebruik kaart om Akt. 14 p38 te voltooi.

Page 12: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Capital cities and towns of each province / Hoofstede en dorpe van eie provinsie

Page 13: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Vraag 1

Bestudeer die volgende prente en gebruik dan jou eie kennis om die tabel te

voltooi:

Positiewe leierskap

Negatiewe leierskap

Rede

Prent A

Prent B

Prent C

Laerskool De Kuilen

Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Graad 4

Intervensie

A B C

25

Page 14: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Vraag 2

Bestudeer die foto’s en gebruik dan jou kennis om die vrae hieronder te

beantwoord:

2.1. Wat noem ons ‘n optrede om teenstand of ongelukkigheid oor iets te wys?

_____________________

2.2. Wat noem ons die regeringstelsel waar rassegroepe verskillend behandel

is en waar daar onregverdig teenoor die meerderheidsgroepe opgetree is?

_____________________

2.3. Noem twee dinge waarteen die mense in opstand gekom het en wat hulle

wou gehad het moes verander. Skryf in volledige sinne wat duidelik

uiteensit wat jy bedoel.

___________________________________________________________

___________________________________________________________

___________________________________________________________

___________________________________________________________

Page 15: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Vraag 3

Bestudeer die foto en gebruik dan jou kennis om die vrae te beantwoord:

3.1. Wie is die persoon in die foto wat omkring is? ______________________

3.2. Wat gebeur in die foto?

___________________________________________________________

3.3. Watter politieke party het die eerste volle demokratiese verkiesing in Suid-

Afrika gewen?

______________________

3.4. In watter jaar het dit plaasgevind? ____________

3.5. Hoekom is hierdie persoon as ‘n uitstekende leier beskou?

___________________________________________________________

___________________________________________________________

Page 16: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Vraag 4

Baie mense het leiers geword oor dit wat in hulle lewens met hulle gebeur het.

Meneer Mandela het altyd gesê dat hy by ander mense en ‘n donkie geleer het

om ‘n leier te wees. Gebruik die prente en verduidelik watter leierskaplesse hy

tydens elke ervaring geleer het.

A: ___________________________________________________________

___________________________________________________________

B: ___________________________________________________________

___________________________________________________________

C: ___________________________________________________________

___________________________________________________________

D: ___________________________________________________________

___________________________________________________________

A B

C D

Page 17: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Vraag 5

5.1. Wie is die persoon in prent A? _______________________________

5.2. Hy is ‘Mahatma’ genoem. Wat beteken die woord?

__________________________________

5.3. In watter land is hy gebore? _______________________________

5.4. Wat was sy beroep? _______________________________

5.5. Hoekom is daar ‘n standbeeld (prent C) van hierdie persoon in

Pietermaritzburg opgerig?

___________________________________________________________

___________________________________________________________

Satyagraha

A B

C

D E PROKUREER

Indië

Page 18: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

5.6. Die persoon het nie in geweld geglo om protes aan te teken nie. Die Hindoe-

naam ‘Satyagraha’ is gebruik om hierdie manier, om ‘n stryd te voer, te

beskryf. Wat beteken die woord?

___________________________________________________________

___________________________________________________________

Leerkrag: ________________________ Datum: _______________

Page 19: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

1. Skryf ‘n paragraaf en verduidelik watter eienskappe hierdie leier moet hê

sodat die mense in die prentjie hom sal volg.

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

_________________________________________________________________________________________________________

Kom ons gaan!

Page 20: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Vraag 1

Bestudeer die volgende prente en gebruik dan jou eie kennis om die tabel te

voltooi:

Positiewe leierskap

Negatiewe leierskap

Rede

Prent A

Prent B

Prent C

Laerskool De Kuilen

Sosiale Wetenskappe: Geskiedenis

Graad 4

Intervensie

A B C

25

Page 21: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Vraag 2

Bestudeer die foto’s en gebruik dan jou kennis om die vrae hieronder te

beantwoord:

2.1. Wat noem ons ‘n optrede om teenstand of ongelukkigheid oor iets te wys?

_____________________

2.2. Wat noem ons die regeringstelsel waar rassegroepe verskillend behandel

is en waar daar onregverdig teenoor die meerderheidsgroepe opgetree is?

_____________________

2.3. Noem twee dinge waarteen die mense in opstand gekom het en wat hulle

wou gehad het moes verander. Skryf in volledige sinne wat duidelik

uiteensit wat jy bedoel.

___________________________________________________________

___________________________________________________________

___________________________________________________________

___________________________________________________________

Page 22: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Vraag 3

Bestudeer die foto en gebruik dan jou kennis om die vrae te beantwoord:

3.1. Wie is die persoon in die foto wat omkring is? ______________________

3.2. Wat gebeur in die foto?

___________________________________________________________

3.3. Watter politieke party het die eerste volle demokratiese verkiesing in Suid-

Afrika gewen?

______________________

3.4. In watter jaar het dit plaasgevind? ____________

3.5. Hoekom is hierdie persoon as ‘n uitstekende leier beskou?

___________________________________________________________

___________________________________________________________

Page 23: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Vraag 4

Baie mense het leiers geword oor dit wat in hulle lewens met hulle gebeur het.

Meneer Mandela het altyd gesê dat hy by ander mense en ‘n donkie geleer het

om ‘n leier te wees. Gebruik die prente en verduidelik watter leierskaplesse hy

tydens elke ervaring geleer het.

A: ___________________________________________________________

___________________________________________________________

B: ___________________________________________________________

___________________________________________________________

C: ___________________________________________________________

___________________________________________________________

D: ___________________________________________________________

___________________________________________________________

A B

C D

Page 24: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Vraag 5

5.1. Wie is die persoon in prent A? _______________________________

5.2. Hy is ‘Mahatma’ genoem. Wat beteken die woord?

__________________________________

5.3. In watter land is hy gebore? _______________________________

5.4. Wat was sy beroep? _______________________________

5.5. Hoekom is daar ‘n standbeeld (prent C) van hierdie persoon in

Pietermaritzburg opgerig?

___________________________________________________________

___________________________________________________________

Satyagraha

A B

C

D E PROKUREER

Indië

Page 25: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

5.6. Die persoon het nie in geweld geglo om protes aan te teken nie. Die Hindoe-

naam ‘Satyagraha’ is gebruik om hierdie manier, om ‘n stryd te voer, te

beskryf. Wat beteken die woord?

___________________________________________________________

___________________________________________________________

Leerkrag: ________________________ Datum: _______________

Page 26: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

History/Geskiedenis

Friday, 24 July 2020 Girls Monday, 27 July 2020 Boys

• Revise and discuss the qualities of a good leader. Pg. 98 – 99. / Hersien en bespreek die eienskappe van ‘n goeie leier. Bl 98 – 99.

Tuesday, 28 July 2020 Girls Wednesday, 29 July 2020 Boys

• Paste in your History workbook and complete the Act. “What makes a good leader?” Colour in all the qualities of a good leader. / Plak in jou Geskiedenis werkboek die Akt. “Wat maak ‘n goeie leier.” Kleur al die goeie eienskappe van ‘n goeie leier in.

Thursday, 30 July 2020 Girls Friday, 31 July 2020 Boys

• Read on Pg. 100 – 107 about the leadership of Nelson Mandela. / Lees op Bl. 100 -107 oor die leierskap van Nelson Mandela.

• Read on Pg. 108 – 111 about the leadership of Mahatma Gandhi. / Lees op Bl. 108 -111 oor die leierskap van Mahatma Gandhi.

Monday, 3 August 2020 Girls Tuesday, 4 August 2020 Boys

• Learners complete an Intervention Act on the leadership of Nelson Mandela and Mahatma Gandhi. / Leerders voltooi ‘n Intervensie Akt. Oor die leierskap van Nelson Mandela en Mahatma Gandhi.

Wednesday, 5 August 2020 Girls Thursday, 6 August 2020 Boys

• Learners practise to write a paragraph of about 3 – 4 sentences on good leadership in their History workbooks. You may use the key words found in the activity that you completed on “What makes a good leader?” Remember the paragraph should always start with an introductory sentence. (I have given you your introductory sentence): “A good leader should be brave because he must be willing to stand up for his group members”

• / Leerders oefen om ‘n paragraaf van ongeveer 3 – 4 sinne oor leierskap in hul Geskiedenis werkboeke te skryf. Jy mag die sleutelwoorde in die Akt.” Wat maak ‘n goeie leier?” wat jy voltooi het, gebruik. Onthou ‘n paragraaf begin altyd met ‘n inleidende sin. (Ek het vir jou die inleidende sin gegee.): “’n Goeie leier is altyd dapper, want hy moet bereid wees om op te staan vir die lede van sy groep.”

Page 27: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Friday, 7 August 2020 Girls

• Learners complete their paragraph on leadership in their History workbooks. / Leerders voltooi die skrywe van hul paragraaf oor leierskap in hul Geskiedenis werboeke.

Page 28: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Page 1 of 3

Mathematics / Wiskunde: Gr 4: Week 1,2

Exercises will be from the Platinum textbook / Oefeninge is in die Platinum handbook.

All exercises should be done in Mathematics 2 book / Alle oefeninge moet in die Wiskunde 2 boek gedoen

word.

Classwork Homework

Girls: 24 July Boys: 27 July

Meisies: 27 Julie Seuns: 28 Julie

Number concept

• Place value

• Numeric value

• Compare

• Arrange

• Even and uneven numbers

Getalbegrip

• Plekwaarde

• Numeriese waarde

• Vergelyk

• Rangskik

• Gelyke en ongelyke getalle

Number names

Getalname

Exercise/Oefening 10.1 Nr. 1a,c,e 2

Exercise/Oefening 10.2 Nr. 1 b,c Worksheet/werkvel 1

Classwork Homework

Girls: 28 July Boys: 29 July

Meisies: 29 Julie Seuns: 30 Julie

• Rounding off to the nearest 10, 100, 1000

• 1onda f tot die naaste 10, 100,

1000

• Addition 4-digit numbers

• Optelling 4-syfergetalle

• Subtraction 4-digit numbers

• Aftrekking 4-syfergetalle

Exercise/Oefening 10.2 Nr 1 a,c,d,e 2 a,c,d,f Exercise/Oefening 11.1 1,2 (nearest/naaste 100) 7,8 (nearest/naaste 100) Worksheet/werkvel 2 Exercise/Oefening 11.4 1b,d, Exercise/Oefening 11.5 1 c,d

Page 29: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Page 2 of 3

Classwork Homework

Girls: 30 July Boys: 31 July

Meisies: 31 Julie Seuns: 1 Augustus

Multiplication

• 2-digit x 1-digit

• 2-digit x 2-digit Vermenigvuldiging

• 2-syfergetal x 1-syfergetal

• 2-syfergetal x 2-syfergetal Start with division

• 3-digit ÷ 1-digit Begin met deling

• 3-syfer ÷ 1-digit

Worksheet/werkvel 3 Exercise/Oefening 15.3 1 a-d 3/4 a,d Also look at the challenge on p.82 and try to solve it Kyk na die uitdaging op p82 en probeer dit oplos.

Classwork Homework

Girls: 3 August Boys: 4 August

Meisies: 4 Augustus Seuns: 5 Augustus

• More division

• Nog deling

Patterns

• Rule

• Table

• Flow diagram Patrone

• Reël

• Tabel

• Vloeidiagram

Worksheet / werkvel 4

Page 30: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Page 3 of 3

Classwork Homework

Girls: 5 August Boys: 6 August

Meisies: 6 Augustus Seuns: 7 Augustus

Complete patterns

• Rule

• Table

• Flow diagram Voltooi patrone

• Reël

• Tabel

• Vloeidiagram

Revision p91 Nr 1 a-h Hersiening p91 Nr 1 a-h

Page 31: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Page 1 of 5

Worksheet 1: Girls 27 July; / Boys 28 July

Werkvel 1: Meisies 27 Julie / Seuns 28 Julie

Paste this worksheet in your Mathematics 2 book after you have done the exercises from your text book. / Plak hierdie werkvel in jou Wiskunde 2 boek nadat jy die oefeninge uit jou handboek gedoen het.

1. Circle the bigger number in the pair / Omkring die grootste getal in

die paar

1.1 629; 810

1.2 307; 370

1.3 9 624; 3 999

1.4 2 401; 2041

1.5 6720; 6 702

2. Fill in ˂ or ˃ or = / Vul ˂ of ˃ of = in

2.1 784 ____ 274

2.2 8 241 _____ 7631

2.3 7 261 _____ 7 216

2.4 190 + 210 _____ 400 – 110

2.5 7 x 8 _____ 8 x 7

3. Arrange the following numbers from big to small / Rangskik die

volgende getalle van die grootste na die kleinste

3.1 48; 84; 8; 484; 844; 884

3.2 8 652; 8 562; 2 568; 2 865; 2 586

Page 32: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Page 2 of 5

Worksheet 2: Girls 29 July; / Boys 30 July

Werkvel 2: Meisies 29 Julie / Seuns 30 Julie

Paste this worksheet in your Mathematics 2 book after you have done the exercises from your textbook. / Plak hierdie werkvel in jou Wiskunde 2 boek nadat jy die oefeninge uit jou handboek gedoen het.

1. Use a shortcut to complete this as quickly as you can / Gebruik ‘n

kortpad om die oefening so vinnig as moontlik te voltooi

1 4 + 2 + 6 + 8 + 5 = 9 + 8 + 2 + 1 + 10 =

2 7 + 9 + 3+ 1 + 6 = 5 + 4 + 1 + 6 + 4 =

3 10 + 5 + 8 + 5 + 2 = 3 + 3 10 + 4 + 8 =

4 4 + 5 + 1 + 6 + 3 = 7 + 2 + 5 + 1 + 10

5 7 + 6 + 3 + 1+ 4 = 8 + 10 +10 + 2 + 4 =

2. Write only the answer. Use the shortcut. / Skryf slegs die antwoord.

Gebruik die kortpad.

1 6 + 10 = 6 + 11= 6 + 9 =

2 19 + 10 = 19 + 11 = 19 + 9 =

3 27 + 10 = 27 + 11 = 27 + 9 =

4 86 + 10 = 86 + 11 = 86 + 9 =

5 145 + 10 = 145 + 11 = 145 + 9 =

Page 33: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Page 3 of 5

3. Write only the answer. Use the shortcut. / Skryf slegs die antwoord.

Gebruik die kortpad.

1 63 - 10 = 63 - 11= 63 - 9 =

2 189 - 10 = 189 - 11 = 189 - 9 =

3 500 - 10 = 500 - 11 = 500 - 9 =

4 634 - 10 = 634 - 11 = 634 - 9 =

5 957 - 10 = 957 - 11 = 957 - 9 =

Page 34: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Page 4 of 5

Worksheet 3: Girls 31 July; / Boys 1 August

Werkvel 3: Meisies 31 Julie / Seuns 1 Augustus

Paste this worksheet in your Mathematics 2 book before you do the exercises from your textbook. / Plak hierdie werkvel in jou Wiskunde 2 boek voordat jy die oefeninge uit jou handboek doen.

Did you know? / Het jy geweet?

1 x o = 0 x 1

Therefore / Dus 0 x 1 = 0

1. Complete / Voltooi:

1.1 1 x 0 = ____

1.2 0 x 1 = ____

1.3 0 x 0 = ____

1.4 80 x 0 = ____

1.5 0 x 80 = ____

1.6 95 x 0 = ____

1.7 800 x 0 = _____

1.8 2 000 x 0 = ______

The product of 1 and a number is always the number itself / Die produk

van 1 en ‘n getal is altyd die getal self

2. Complete / Voltooi:

2.1 6 x 1 = ____

2.2 1 x 6 = ____

2.3 16 x 1 = ____

2.4 1 x 14 = ____

2.5 1 x 230 = ____

2.6 699 x 1 = _____

Page 35: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Page 5 of 5

Worksheet 4: Girls 4 August; / Boys 5 August

Werkvel 4: Meisies 4 Augustus / Seuns 5 Augustus

Paste this worksheet in your Mathematics 2 book before you do the exercises. / Plak hierdie werkvel in jou Wiskunde 2 boek voordat jy die oefeninge doen.

1 8 ÷ 4 = 80 ÷ 4 = 800 ÷ 4 =

2 9 ÷ 3 = 90 ÷ 3 = 900 ÷ 3 =

3 10 ÷ 2 = 100 ÷ 2 = 1 000 ÷ 2 =

4 4 ÷ 2 = 40 ÷ 2 = 400 ÷ 2 =

5 18 ÷ 3 = 180 ÷ 3 = 1 800 ÷ 3 =

6 40 ÷ 5 = 400 ÷ 5 = 4 000 ÷ 5 =

7 72 ÷ 9 = 720 ÷ 9 = 7 200 ÷ 9 =

8 80 ÷ 10 = 800 ÷ 10 = 8 000 ÷ 10 =

9 96 ÷ 8 = 960 ÷ 8 = 9 600 ÷ 8 =

10 12 ÷ 2 = 120 ÷ 2 = 1 200 ÷ 2 =

Do the following calculations in your book. Remember to use a clue board

to help you to find the answer. / Doen die volgende bewerkings in jou

boek. Onthou om ‘n wenkebord te gebruik om jou te help om die antwoord

te kry.

1. 74 ÷ 2 = 5. 620 ÷ 4 =

2. 52 ÷ 3 =

3. 145 ÷ 5 =

4. 369 ÷ 3 =

Page 36: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Natural Sciences and Technology / Natuurwetenskappe en Tegnologie

Friday, 24 July 2020 Girls Monday, 27 July 2020 Boys

• Read on Pg. 56 about solids, liquids and gases. / Lees op Bl. 56 oor vaste stowwe, vloeistowwe en gasse.

• Read on Pg. 58, 60 about the different changes of state in solids, liquids and gases. / Lees op Bl. 58 en 60 oor die verskillende veranderinge van toestand in vaste stowwe, vloeistowwe en gasse.

• Read on Pg. 64 about how temperature is measured. /Lees op Bl. 64 oor hoe temperatuur gemeet word.

• Read on Pg. 66 about the water cycle in nature. / Lees op Bl. 66 oor die water siklus in die natuur.

Tuesday, 28 July 2020 Girls Wednesday, 29 July 2020 Boys

• Complete the Topic Revision on Pg. 68 in your NST workbooks. / Voltooi die Hersiening op Bl. 68 in jou NWT werkboek.

• Read on Pg. 70 – 75 about raw and manufactured materials. / Lees Bl. 70 – 75 oor Verwerkte en Onverwerkte materiale.

• Read on Pg. 76 - 79 about the properties of materials. / Lees Bl. 76 - 79 oor die eienskappe van materiale.

Thursday, 30 July 2020 Girls Friday, 31 July 2020 Boys

• Complete the Topic Revision on Pg. 80 in your NST workbooks. / Voltooi die Hersiening op Bl. 80 in jou NWT werkboek.

• Read on Pg. 82, 84 about ways to strengthen materials. / Lees Bl. 82, 84 oor maniere om materiale te versterk.

Monday, 3 August 2020 Girls Tuesday, 4 August 2020 Boys

• Complete the Topic Revision on Pg. 92 in your NST workbooks. / Voltooi die Hersiening op Bl. 92 in jou NWT werkboek.

• Read on Pg. 94 about struts and frame structures. / Lees Bl. 94 oor stutte en raamstrukture.

Wednesday, 5 August 2020 Girls Thursday, 6 August 2020 Boys

• Read on Pg. 99 – 103 about indigenous structures. / Lees

op Bl. 99 – 103 oor inheemse strukture.

• Complete the Topic Revision on Pg. 106 in your NST workbooks. / Voltooi die Hersiening op Bl. 106 in jou NWT werkboek.

Page 37: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Friday, 7 August 2020 Girls

• Complete the Exam 2 on Pg. 107 - 108 in your NST workbooks. / Voltooi die Halfjaar – hersiening eksamen op Bl. 107 - 108 in jou NWT werkboek.

Page 38: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act
Page 39: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act
Page 40: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act
Page 41: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act
Page 42: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Page 1 of 3

PSW TERM 2

Activity / Aktiwiteit Week 1: 20 July – 23 July

Week 1: 20 Julie – 23 Julie Orientation and baseline

Orientasie en basislyn

Week 2: 24 July – 29 July • Do Activity 21.1: Being healthy and clean (personal and household hygiene)

(Diet and dental hygiene) (p.146)

Doen Aktiwiteit 21.1: Wees gesond en skoon • Content is relevant to address the COVID-

(bl. 146)

19. Content must be infused in the topic.

• Do Activity 21.2: Investigating household Week 2: 24 Julie – 29 Julie germs (p.146) (Persoonlike en huishoudelike higiëne) Doen Aktiwiteit 21.2: Ondersoek kieme in jou

(Dieet en mondhigiëne) huis (bl.146)

• Inhoud is relevant om COVID aan te spreek-19. • Do Worksheet 20: PSW: Personal hygiene Inhoud moet in die onderwerp integreer word. Doen Werkblad 20: Persoonlike higiëne

Example / voorbeeld:

• Diet and dental hygiene: Read and discuss 1. Sharing of personal items such as a hairbrush

(p.147)

(Covid: masks, stationery) Dieet en mondhigiëne: Lees en bespreek

Persoonlike items wat gedeel word soos `n (bl.147) haarborsel (Covid: masker, skryfbehoeftes)

2. Breeding areas such as toilets (Covid: desks at • Do Worksheet 21: Outline of tooth

school) Doen Werkblad 21: Buitelyn van tand Teelgebiede soos toilette (Covid: banke by die

skool) • Reading Activity: Lebo’s visit to the dentist (p.148) Lees aktiwiteit: Lebo gaan tandarts toe (bl.148)

Week 3: 30 July – 7 August • HIV and AIDS resource (paste in and (HIV and AIDS education) discuss)

• Content is relevant to address the COVID-19. MIV en VIGS bron (plak in en bespreek)

Content must be infused in the topic. • Reading Activity: HIV and AIDS (p.156-

Week 3: 30 Julie – 7 Augustus 157)

Lees aktiwiteit: MIV en VIGS (bl.156-157) (MIV – en VIGS- onderrig)

• Inhoud is relevant om COVID aan te spreek-19.

• Do Worksheet 23: AIDS Inhoud moet in die onderwerp integreer word.

Doen Werkblad 23: MIV

Example / voorbeeld:

• Reading activity: p.158 -159 1. How to protect yourself from HIV vs Covid Lees aktiwiteit: bl.158 -159

Hoe om jouself te beskerm teen MIV vs Covid

2. How HIV is transmitted vs Covid • Complete all outstanding work / revision

Hoe om jouself te beskerm teen MIV vs Covid Voltooi uitstaande werk/ hersien

Page 43: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Page 2 of 3

How to write a heading for an activity:

Hygiene at home (date out in full)

Activity 2.1 and 2.2

Activity 21.1

1.

2.

Activity 2.2

(answer)

Hoe om `n opskrif te skrywe vir `n aktiwiteit:

Higiëne by die huis (datum volledig)

Aktiwiteit 2.1 en 2.2

Aktiwiteit 21.1

1.

2.

Aktiwiteit 2.2

(antwoord)

Page 44: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

Page 3 of 3

Memo of worksheet 20

Memo of worksheet 23

Page 45: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act
Page 46: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act
Page 47: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act
Page 48: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act
Page 49: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act
Page 50: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act
Page 51: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act
Page 52: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act
Page 53: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act
Page 54: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act
Page 55: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

S.Fontini Graad 4SF

English

Afrikaans

Maandag, 20 Julie Meisies Dinsdag, 21 Julie Seuns

Listen and Speak:

• Read “Theme 9 Page 77: Listen to instructions” on p.182

• Answer the “After you listen” questions no. 1-5 orally on p. 77

Reading and viewing:

• Read “Read instructions” p.79-80

• Answer the “After you read” no. 1-3 questions on p.80 orally

Write:

• Complete the frame “How to treat scorpion stings” on p.83 in your book

Lees en kyk:

• Lees “Carlien se biltong-en-bloukaassop” op bl.84 en voltooi die “Post-lees: Verstaan die teks” op bl. 85 mondelings.

Skryf:

• Instruksieteks: Hoe om ‘n kombuis skoon te maak bl. 89 in jou boek.

Woensdag, 22 Julie Meisies Donderdag, 23 Julie Seuns

Baseline

Aanvangstoets

Vrydag, 24 Julie Meisies Maandag, 27 Julie Seuns

Language:

• Paste Parts of a sentence and complete questions 1-3 on p. 51 underneath in your book.

• Paste Plural nouns and complete the 6 words in the pink block underneath in your book.

• Complete Revision on p. 54 in your book.

Taal:

• Plak Homonieme en homofone in jou boek en voltooi die vrae 1-2 op bl.57 onderaan in jou boek.

• Plak Voorvoegsel, voegwoorde en telwoorde in en voltooi vrae 4-6 op bl. 58 onderaan in jou boek.

• Voltooi Deurlopende ass. op bl.60 in jou boek.

Dinsdag, 28 Julie Meisies Woensdag, 29 Julie Seuns

Language:

• Paste Simple present tense and complete questions 1-3 on p.59 underneath in your book.

• Paste Future tense and complete questions 1-2 underneath in your book.

• Complete Revision on p. 64

Taal:

• Plak Basisvorme, voorvoegsel en agtervoegsel in jou boek en voltooi die vrae 1-5 op bl. 67 onderaan in jou boek.

• Plak Afkappingsteken in en skryf die 13 woordjies in die pienk blokkie reg onderaan in jou boek.

• Voltooi Deurlopende ass. op bl.70

Donderdag, 30 Julie Meisies Vrydag, 31 Julie Seuns

Language:

• Paste Adverbs of degree and place and complete question 3 on p.72 and question 1 on p.81 underneath in your book.

• Paste Can/May and complete question 2 on p.81 underneath in your book.

• Complete Revision on p. 74

Taal:

• Plak Samestellings, afleidings en deelwoorde in en voltooi vrae 1-4 op bl. 77 onderaan in njou boek.

• Plak Direkte en indirekte rede in en voltooi vrae 5-6 op bl.78 onderaan in jou boek.

• Voltooi Deurlopende ass. bl.80

Page 56: Homonieme en Homofone · - oceans / oseana - provinces / provinsies - capital cities / hoofstede Platinum p 33-35 Write Act. 11 p35 Skryf Akt. 11 p 35 Platinum pp 36-39 Orally: Act

S.Fontini Graad 4SF

Maandag, 3 Aug Meisies

Dinsdag, 4 Aug Seuns

Complete Revision (no. 1-4) on p. 84

Voltooi Deurlopende assessering op bl. 90

Woensdag, 5 Aug Meisies Donderdag, 6 Aug Seuns

Complete Sample mid-year examination: Paper 2 on p. 85-86

Maak seker alle werk is op datum en gemerk (deur jouself)

Vrydag, 7 Aug Meisies

Complete all incomplete work and make sure all the work has been

marked (yourself)

Maak seker alle werk is op datum en gemerk (deur jouself)