hoërskool alberton lewens-oriëntering 3 junie 2015 graad 10 … · 2016-06-27 · 8 afdeling c...

12
1 Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie 2015 Graad 10 Junie Eksamen Tyd: 2 uur Eksamninator: G. Reynolds, M. Pretorius Punt: 80 Moderator: A. Basson Naam:______________________________________ Graad: __________________ Afdeling A Afdeling B Afdeling C Totaal instruksies: Hierdie vraestel bestaan uit 3 afdelings: Afdeling A – Verpligtend Afdeling B – Verpligtend Afdeling C - Keuse vraag Beantwoord die vraestel op die antwoordstel Skryf net met ’n bloupen Beantwoord al die vrae Lees die vrae noukeurig deur. Sterkte!

Upload: others

Post on 13-Feb-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie 2015 Graad 10 … · 2016-06-27 · 8 Afdeling C Opstelvrae Punt: 30 Beantwoord enige drie van die vier vrae. Voltooi die vrae in opstelformaat

1

Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie 2015

Graad 10 Junie Eksamen Tyd: 2 uur

Eksamninator: G. Reynolds, M. Pretorius Punt: 80

Moderator: A. Basson

Naam:______________________________________ Graad: __________________

Afdeling A Afdeling B Afdeling C Totaal

instruksies:

Hierdie vraestel bestaan uit 3 afdelings:

Afdeling A – Verpligtend

Afdeling B – Verpligtend

Afdeling C - Keuse vraag

Beantwoord die vraestel op die antwoordstel

Skryf net met ’n bloupen

Beantwoord al die vrae

Lees die vrae noukeurig deur.

Sterkte!

Page 2: Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie 2015 Graad 10 … · 2016-06-27 · 8 Afdeling C Opstelvrae Punt: 30 Beantwoord enige drie van die vier vrae. Voltooi die vrae in opstelformaat

2

Afdeling A Kort Vrae punt: 20

Beantwoord die volgende vrae op die antwoordblad.

Vraag 1

Is die volgende stellings Waar of Vals?

1.1. Die Suid-Afrikaanse handves van Regte beskerm elke persoon in die land se

menseregte.

1.2. Media soos koerante, tydskrifte, tv, radio, Facebook ens. het nie ‘n groot invloed

op jou selfbeeld/selfrespek nie.

1.3. Mishandeling in ‘n verhouding vind slegs plaas wanneer ‘n man ‘n vrou fisies

mishandel of onderdruk.

1.4. Dit is belangrik om jouself te ken, bv. jou belangstellings en vermoëns, wanneer jy

beroepskeuses maak.

1.5. Goeie leesgewoontes help jou inligting op te spoor, te verstaan en te onthou.

Vraag 2 Pas die term in Kolom A by die definisie in Kolom B Punt: 7

A B

1. Ubuntu a. Die reg tot ‘n veilige, gesonde, produktiewe en volhoubare

lewe

2. Onderdrukking b. Elke persoon op een of ander manier van die ander verskil en

spesiaal is

3. Selfrespek c. Respekteer, waardeer en glo in jouself

4. Selfontwikkeling d. Verbindtenis aan mekaar en gereelde menslikheid

5. Uniekheid e. Versterk jou swakhede en verbeter jou vaardighede en

sterkpunte

6. Mag f. Om beheer of gesag oor ‘n ander persoon of omgewing te he

7. Omgewingsgeregtigheid g. Terugehou te word deur gebruik van dwang of gesag

Vraag 3 Punt: 8

Gee die definisies van die volgende termes

3.1. Maatskaplike geregtigheid

3.2. Beroepsvelde

3.3. Rassisme

3.4. Armoede

Page 3: Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie 2015 Graad 10 … · 2016-06-27 · 8 Afdeling C Opstelvrae Punt: 30 Beantwoord enige drie van die vier vrae. Voltooi die vrae in opstelformaat

3

Antwoordblad vir Afdeling A:

Vraag 1:

1.1. _______________

1.2. _______________

1.3. _______________

1.4. _______________

1.5. _______________

Vraag 2:

1.

2.

3.

4.

5.

6.

7.

Vraag 3

3.1. ______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

3.2. ______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

3.3. ______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

3.4. ______________________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________________

Totaal: ________________/ 20

Page 4: Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie 2015 Graad 10 … · 2016-06-27 · 8 Afdeling C Opstelvrae Punt: 30 Beantwoord enige drie van die vier vrae. Voltooi die vrae in opstelformaat

4

Afdeling B Scenario’s en toepassingsvrae punt: 30

Vraag 4 Leesstuk punt: 15

Leesstuk A: Impak van MIV/VIGS op ondernemings

4.1. Waarom het MIV/VIGS ‘n impak op die landbou bedryf? (2)

4.2. Noem 2 mites wat te doen het met die oordrag van MIV/VIGS. (2)

Impak op ondernemings

Die effekte wat vigs op ondernemings en op die ekonomie het, is baie kompleks.

Sommige ondernemings word meer ernstig deur die epidemie geaffekteer. Byvoorbeeld, sekere werkers

soos trekarbeiders in die landboubedryf kan maklik vervang word indien hulle sou sterf. Indien hierdie

werkers nie baie belangrik vir die onderneming is nie, sal die betrokke sektor nie baie skade ly nie.

In ander sektore kan die storie dalk heel anders lyk. Ondernemings in ander sektore kan baie ernstig geraak

word, self al is daar ‘n lae voorkoms van vigs. Indien die werkers by afsterwe moelik is om te vervang, kan dit

ernstige gevolge vir die onderneming inhou. Die finansiële sektor is ‘n voorbeeld hiervan, omdat dit spesiale

vaardighede van werknemers verg. Hierdie sektor het baie hoogs opgevoede en ervare werknemers in

belangrike posisies.

Page 5: Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie 2015 Graad 10 … · 2016-06-27 · 8 Afdeling C Opstelvrae Punt: 30 Beantwoord enige drie van die vier vrae. Voltooi die vrae in opstelformaat

5

Leesstuk B:

4.3. Beskryf kortliks die direkte invloede wat MIV/VIGS op die produktiwiteit van

ondernemings het. (3)

4.4. Noem twee eksterne faktore wat ‘n indirekte invloed op produktiwiteit het. (2)

4.5. Wat is die gevaar om gesonde werkers oor tyd te laat werk? (2)

4.6. Bespreek krities hoe ‘n siekte soos MIV/VIGS ‘n invloed op ‘n land se ekonomie kan

hê. (4)

Impak op produktiwiteit Direkte invloede: Afwesigheid as gevolg van vigs lei tot 'n direkte daling in die produktiwiteit van ‘n onderneming. Mense is nie net afwesig omdat hulle sélf siek is nie, maar ook omdat iemand in die familie siek is. Nog erger, indien hierdie persoon 'n sleutelposisie in 'n onderneming beklee, kan dit 'n drastiese impak hê op die produktiwiteit van ander werknemers wat wél by die werk is. Indirekte invloede: Die produktiwiteit van 'n onderneming kan ook afhang van eksterne faktore soos infrastruktuur en elektrisiteit, of ander ondernemings se noodsaaklike dienste. Die impak wat MIV op híérdie faktore het, sal die betrokke onderneming se produktiwiteit indirek beïnvloed. In sommige besighede moet gesonde werknemers ekstra ure werk om in te staan vir hul afwesige kollegas, wat veroorsaak dat die onderneming ook meer moet betaal vir hierdie ekstra ure; maar die werknemers put hulself uit en sal dan minder produktief begin werk. Werkers se vermoë om op hul werk te fokus sal ook daal wanneer daar probleme by hul huis is, soos byvoorbeeld wanneer iemand as gevolg van vigs sterf.

Page 6: Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie 2015 Graad 10 … · 2016-06-27 · 8 Afdeling C Opstelvrae Punt: 30 Beantwoord enige drie van die vier vrae. Voltooi die vrae in opstelformaat

6

vraag 5 Leesstuk Punt: 15

Lees die leesstuk en beantwoord die vrae.

5.1. Waarom is Lerato Motshabi uit die skool geskors? (2)

5.2. Hoe het Lerato gevoel? (2)

5.3. Op watter manier is daar teen Lerato gediskrimineer? (4)

5.4. Noem Lerato se menseregte wat geskend is. (4)

5.5. Gee Lerato se skool raad: Hoe kan die skool verdraagsaamheid en respek teenoor

diversiteit betoon? (3)

Page 7: Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie 2015 Graad 10 … · 2016-06-27 · 8 Afdeling C Opstelvrae Punt: 30 Beantwoord enige drie van die vier vrae. Voltooi die vrae in opstelformaat

7

Antwoordblad vir vraag 5:

5.1.

5.2.

5.3.

5.4.

Page 8: Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie 2015 Graad 10 … · 2016-06-27 · 8 Afdeling C Opstelvrae Punt: 30 Beantwoord enige drie van die vier vrae. Voltooi die vrae in opstelformaat

8

Afdeling C Opstelvrae Punt: 30

Beantwoord enige drie van die vier vrae. Voltooi die vrae in opstelformaat.

vraag 7

Mans en vrouens verskil baie van mekaar deur hul voorkoms, emosionele vlak en

manier hoe hulle dinge doen. Help jou vriend/vriendin om die biologiese verskille tussen

mans en vroue te verstaan. Verskaf voorbeelde by elk. (10)

of

vraag 8

Almal droom van ‘n beroep wat hulle sukses in die lewe gaan gee. Maar dit is moelik.

Daar is sekere stappe wat jy kan gebruik om jou te help met die keuse. Die eerste stap

is selfkennis. Bespreek die vyf areas van jouself wat jy moet ken om suksesvol te wees.

(10)

of

vraag 9

Jy is ‘n spreker by ‘n jeugkongres oor Diskriminasie. Jy word gevra om ‘n toespraak

voor te berei. In jou toespraak moet jy:

Jou definise vir diskriminasie gee

Die twee tipes diskriminasie te beskryf en voorbeelde gee

Jou oplossing vir diskriminasie aan die jeug oor te dra.

(10)

of

vraag 10

Die begin stap van studie en leer begin in ‘n klaskamer. Bespreek waarom lees en

luister ‘n belangrike deel van leer is. Verskaf voorbeelde om jou antwoord te rugsteun.

(10)

Page 9: Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie 2015 Graad 10 … · 2016-06-27 · 8 Afdeling C Opstelvrae Punt: 30 Beantwoord enige drie van die vier vrae. Voltooi die vrae in opstelformaat

9

Afdeling C opstelvraag:

Page 10: Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie 2015 Graad 10 … · 2016-06-27 · 8 Afdeling C Opstelvrae Punt: 30 Beantwoord enige drie van die vier vrae. Voltooi die vrae in opstelformaat

10

Afdeling C opstelvraag:

Page 11: Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie 2015 Graad 10 … · 2016-06-27 · 8 Afdeling C Opstelvrae Punt: 30 Beantwoord enige drie van die vier vrae. Voltooi die vrae in opstelformaat

11

Afdeling C opstelvraag:

Page 12: Hoërskool Alberton Lewens-oriëntering 3 Junie 2015 Graad 10 … · 2016-06-27 · 8 Afdeling C Opstelvrae Punt: 30 Beantwoord enige drie van die vier vrae. Voltooi die vrae in opstelformaat

12

Afdeling C opstelvraag: