hoërskool brandwag | eeu van dankbaarheid  · web viewtema: my eie winkel. opdrag : verbeel jou...

4
SKEPPENDE KUNS GR.9 KWARTAAL 2 2020 TEMA: MY EIE WINKEL OPDRAG : Verbeel jou jy is die eienaar van ń winkel of besigheid Eerstens moet jy vasstel waste tipe winkel of besigheid jy “besit” Dan moet jy bepaal WAAR hierdie winkel of besigheid gaan wees. (Hierdie gaan die agtergrond of omgewing van jou winkel bepaal. Jy gaan ń skildery maak van jou winkeltjie. Daar moet Perspektief wees van die straat se kant af, dus kan jy die voorkant van jou winkel uitbeeld, of soos dit bv. in ń straat geleë is.Jy kan ook tweepunt – perspektief hê. Die naam van jou winkel moet sigbaar wees en die tipe gebou en voorkoms, moet alles deel wees van jou konsep. Ekstra elemente wat bydraend is tot die idee kan bv. op die sypaadjie wees. Jy moet ń fokuspunt hê. Perspektief moet uitgebeeld word. Jy moet kleur gebruik. Jy mag enige elemente en beginsels in jou kunswerk insluit, solank dit op die ou end eenheid of harmonie weerspieël. JY GAAN VIR HIERDIE TYDPERK NET JOU BEPLANNING DOEN. SKRYF OP ń A4 BLADSY JOU BEPLANNING EN IDEES NEER.

Upload: others

Post on 15-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Hoërskool Brandwag | EEU VAN DANKBAARHEID  · Web viewTEMA: MY EIE WINKEL. OPDRAG : Verbeel jou jy is die eienaar van ń winkel of besigheid. Eerstens moet jy vasstel waste tipe

SKEPPENDE KUNS GR.9 KWARTAAL 2 2020

TEMA: MY EIE WINKEL

OPDRAG :

Verbeel jou jy is die eienaar van ń winkel of besigheid

Eerstens moet jy vasstel waste tipe winkel of besigheid jy “besit”

Dan moet jy bepaal WAAR hierdie winkel of besigheid gaan wees. (Hierdie gaan die agtergrond of omgewing van jou winkel bepaal.

Jy gaan ń skildery maak van jou winkeltjie.

Daar moet Perspektief wees van die straat se kant af, dus kan jy die voorkant van jou winkel uitbeeld, of soos dit bv. in ń straat geleë is.Jy kan ook tweepunt – perspektief hê.

Die naam van jou winkel moet sigbaar wees en die tipe gebou en voorkoms, moet alles deel wees van jou konsep.

Ekstra elemente wat bydraend is tot die idee kan bv. op die sypaadjie wees.

Jy moet ń fokuspunt hê. Perspektief moet uitgebeeld word. Jy moet kleur gebruik. Jy mag enige elemente en beginsels in jou kunswerk insluit, solank dit op die ou

end eenheid of harmonie weerspieël.

JY GAAN VIR HIERDIE TYDPERK NET JOU BEPLANNING DOEN.

SKRYF OP ń A4 BLADSY JOU BEPLANNING EN IDEES NEER.

OP DIE AGTERKANT OF OP ń ANDER A4 BLADSY DOEN JOU BASIESE SKETS.GEBRUIK SOMMER KLEURPOTLODE SODAT JY GOED KAN BEPLAN,

Wanneer jy terug is by die skool, gaan jy hierdie op A3 oorteken en skilder met jou Akriel verf.

Hierdie is wat jy dan moet saambring:

Page 2: Hoërskool Brandwag | EEU VAN DANKBAARHEID  · Web viewTEMA: MY EIE WINKEL. OPDRAG : Verbeel jou jy is die eienaar van ń winkel of besigheid. Eerstens moet jy vasstel waste tipe

BENODIGHEDE:

Verf en kwaste Houer vir water Palet om verf op te sit Ou t-hemp o moor jou klere aan te trek Toilet- of kombuispapier Koerantpapier

Hierdie is die riglyne waarmee jy geassesseer gaan word

Assesseringsriglyne:

Onvolledig of nie volgens standaard

Toon basiese begrip en hantering

Toon ń sterk begrip en beter vlak van kreatiwiteit

Uitstekende begrip, toepassing en kreatiwiteit

Puntetelling: 0-3 4-6 7-8 9-101. Voorbereiding en

beplanning2. Komposisie met

perspektief3. Gebruik van elemente

soos bv.kleur, asook tegniek

4. Interessante detail, afronding en voltooiing

5. Algehele gevoel, kreatiwiteit en estetiese waarde

TOTAAL: 50/ 2.5 = 20

Hier volg ń paar tipes winkels op verskillende plekke. Dit kan enigeiets wees van ń Spaza shop tot ń “Pimp my Ride” winkel.Dit hang alles af van jou belangstellings en / of voorkeure:

Page 3: Hoërskool Brandwag | EEU VAN DANKBAARHEID  · Web viewTEMA: MY EIE WINKEL. OPDRAG : Verbeel jou jy is die eienaar van ń winkel of besigheid. Eerstens moet jy vasstel waste tipe

WEES KREATIEF! Dink aan jou eie belangstelling, stokperdjies! Kies ń oulike naam , doen iets wat jou eie idee is! Sterkte en geniet hierdie droom, dit mag dalk net waar word eendag!