hoërskool pretoria-noord · 8f mnr. fourie. doelwitte vir 2020 •om ‘n 100% slaagsyfer aan die...
TRANSCRIPT
-
HoërskoolPretoria-NoordGraad 8 Inligtingsaand
202018
-
PROGRAM1. Opening Mnr. R. Theyse2. Welkom in graad 8 Me. A. Smith3. Dissipline Mnr. H. Badenhorst4. Akademie Personeel5. Sport Mnr. R. Portheine6. Kultuur en Leierskap Me. C. Oosthuizen7. Noorderlig Me. A. Oliver8. Afsluiting Mnr. B. Fourie
-
OPENING
Mnr. R. Theyse
-
WELKOM IN GRAAD 8
Me. A Smith
-
VOOGPERSONEEL 2020
Me. A. Smith
Graadhoof
8A
Me. Louw
8B
Me. Bruyns
8C
Me. Venter-Kruger
8D
Me. Oosthuizen
8E
Mnr. Theyse
8F
Mnr. Fourie
-
DOELWITTE VIR 2020
• Om ‘n 100% slaagsyfer aan die einde van graad 8 te hê.
• Om goed gebalanseerde, gesonde engelukkige kinders in die hoërskool tekweek.
• Om ‘n groep leerders te ontwikkel wat gereed is om die res van hulhoërskoolloopbaan met ywer enentoesiasme aan te pak.
-
AFWESIGHEDE
• Kontak die skool wanneer u kind nie by die skool kan wees nie.
• Handig ‘n mediese sertifikaat by die voogpersoneellid in op die eerste dag wat u kind terug is by die skool.
• Indien ‘n kind vir meer as tien daeaaneenlopend afwesig is sonder verskoningmag die kind van die skool se register verwyder word.
-
• Indien ‘n leerder afwesig is tydens ‘n toets, eksamen of assesseringsopdrag moet ‘n mediese sertifikaat ingehandig word. Slegsdan sal die leerder as afwesig gemerk word op die puntelys andersins sal die leerdergeen punt (0) vir daardie opdrag kry nie.
• Poog ten alle tye om onnodige afwesighedete vermy aangesien die leerders baie werkverloor.
-
VROEG UITTEKEN VAN LEERDERS BY DIE KANTOOR
• Indien ‘n kind tydens skooltyd siek word of seerkry sal die skoolkantoor die ouers in kennis stel.
• Moedig asseblief u kind aan om kantoor toe te gaan en nie self hul ouers te bel nie.
-
VROEG UITTEKEN VAN LEERDERS BY DIE KANTOOR
• Indien ‘n leerder die skool tydens skooluremoet verlaat a.g.v. ‘n geldige rede moet die ouer ‘n dag voor die tyd ‘n brief aan die graadhoof rig.
• Die graadhoof sal erkenning daarvan en toestemming in die leerder se dagboekonderteken.
• Neem egter kennis dat leerders nie in die middel van ‘n periode die klas mag verlaatnie.
-
AKADEMIESE INGESTELDHEID
• Die skep van ‘n leerkultuur is PNHS se eersteprioriteit.
• Alle skrifte en handboeke van die betrokkedag se vakke moet by die skool wees.
• Huiswerk moet getrou gedoen word te middevan ‘n besige buitemuurse program.
• Leerders moet voorbereid skooltoe kom en gereed wees om te leer.
-
KOMMUNIKASIE
• Weeklikse omsendskrywes• Kwartaalprogram• Communicator • Facebook• SMS’e• Webbladsy• Volledige bespreking van die dag se program
tydens opening elke oggend.
-
KOMMUNIKASIE-KANALE
1. Voogpersoneellid of vakpersoneellid2. Graadhoof of departementshoof3. Adjunkhoof4. Hoof
-
SELFONE
•Geen selfone word tydensvoogperiode, toetsperiode enlesperiodes toegelaat nie.
• Selfone moet gedurende hierdie tyeafgeskakel wees en in die tas gebêreword.
• Selfone mag nie as sakrekenaarsgebruik word nie.
-
DISSIPLINE
Me. H. Badenhorst
-
Huiswerkboek
Skoolreëls
Vlakoortredings
Punte
Rekordhouding
PN 93
Ouer word ingelig
Gedragsprobleme
Detensie
Drie of meer detensies per vak - gerekordeer
Onderhoud
Ouers
Adjunkhoof
Hoof
Dissiplinêre verhoor
-
Vakpersoneel
AKADEMIE
-
Juf. K PortheineJuf. C Oosthuizen
AFRIKAANS
-
Kwartaal 1:
Taak 1: Mondeling (Lees)Taak 2: TransaksioneelTaak 3: OpstelTaak 4+5: Kwartaaltoets (Taal en begrip)
Kwartaal 2:
Taak 6: MondelingTaak 7: Opstel en transaksioneel (word voor die eksamen geskryf)Taak 8: Eksamen (Taal en begrip)
Kwartaal 3:
Taak 9: MondelingTaak 10: Letterkunde toetsTaak 11: Kreatiewe skryfwerk (projek)
Kwartaal 4:
Taak 12: LuistertoetsTaak 13: Opstel en transaksioneel (word voor die eksamen geskryf)Taak 14: Eksamen (Taal en begrip)
-
Juf. D BezuidenhoutJuf. A PrinsMnr. R Portheine
ENGELS
-
TEXTBOOKS - x3Learner’s bookReaderNovel (Holes)
-
TERM 1: Task 1 – Oral = Prepared speechTask 2 – Writing task = Essay & TransactionalTask 3 – Language and comprehension
TERM 2: Task 1 – Oral = Listening testTask 2 – Writing task = TransactionalTask 3 – Exam = Paper 1 – Oral
Paper 2 – Language, Comprehension, Literature
Paper 3 – Creative writing
TERM 3: Task 1 – Oral = Prepared readingTask 2 – Writing task = Essay & TransactionalTask 3 – Language and comprehension
TERM 4: Task 1 – Oral = Group discussionTask 2 - ProjectTask 3 – Exam = Paper 1 – Oral
Paper 2 – Language, Comprehension, Literature
Paper 3 – Creative writing
-
Juf. A van NiekerkJuf. J Reyneke
WISKUNDE
-
❖ Klastoetse sal op ‘n gereëlde basis op Vrydae geskryfword.
❖Daar sal tydens die akademiese uur op Woensdae ekstraklas wees van 14:00 – 15:00
❖Sakrekenaar: Casio fx – 991ZA PLUS
-
ASSESSERINGSPLAN VIR 2020
Kwartaal 1:19 Februarie – Opdrag 112 Maart – Toets 1
Kwartaal 2:5 Mei – OndersoekJunie Eksamen
-
Kwartaal 3:27 Julie – Projek27 Augustus – Toets 218 September – Toets 320 September - Toets 4 (Tel vir Kw 4)
Kwartaal 4:Eindjaar eksamen
SBA – 40%Eindjaareksamen – 60%
-
Mnr. G van AswegenJuf. J Reyneke
NATUURWETENSKAP
-
❖In graad 8 het die leerders 6 periodes in ‘n week NW.
❖Die leerders maak gebruik van ‘n skrifen handboek.
❖Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe word dus gesamentlik as Natuurwetenskappe aangebied.
-
ASSESSERINGSPLAN VIR 2020
KWARTAAL ASSESSERINGS
Kwartaal 1 Praktiese opdragKwartaaltoets
Kwartaal 2 Praktiese opdragHalfjaareksamen
Kwartaal 3 NavorsingsprojekKwartaaltoets
Kwartaal 4 Eindjaareksamen
-
Mnr. H BesterMnr. T Pieterse
LEWENSORIËNTERING
-
ASSESSERINGSPLAN VIR 2020
Kwartaal 1:• Opdrag
Kwartaal 2:• Junie Eksamen
Kwartaal 3:• Opdrag
Kwartaal 4:• November Eksamen
-
LO Sport
❖Tel 30% van elke kwartaal se punt.
❖Baie belangrik dat leerders daaraan deelneem.
❖Indien ‘n leerder nie daaraan kan deelneem nie, moet hulle ‘n doktersbrief saambring.
-
Juf. SwartJuf. Venter-KrugerJuf. Heystek
EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
-
EBW
❖Wat is EBW?
❖ EBW bestaan uit twee aspekte:
Besigheidstudies en Rekeningkunde
-
ASSESSERINGSPLAN VIR 2020
Graad 8Kwartaal Opdrag
1Datarespons
Gekontroleerde toets 1
2Projek
Junie Eksamen
3Gevallestudie
Gekontroleerde toets 2
4Jaarpunt 40%
November eksamen 60%
Finale punt 100%
-
Juf. M HeystekMnr. D BotesMnr. F Venter
SOSIALE WETENSKAPPE
-
• SW word verdeel in twee aparte vakke, naamlik:
• Geografie – Mnr Venter
• Geskiedenis – Mnr. Botes en Juf Heystek
• Kwartaaliks sal Geografie 50% en Geskiedenis50% tot die rapportpunt bydrae.
• Finale jaarpunt = Kwartaal 1 + 2 + 3 = 40%
Eindjaareksamen = 60%
-
ASSESSERINGSPLAN VIR 2020
KWARTAAL ASSESSERING
KWARTAAL 1 Geografie – KwartaaltoetsGeskiedenis – Toets
KWARTAAL 2 Geografie – EksamenGeskiedenis - Eksamen
KWARTAAL 3 Geografie – TaakGeskiedenis -Kwartaaltoets
KWARTAAL 4 Geografie – EksamenGeskiednis - Eksamen
-
SKEPPENDE KUNS
Me. Du Plessis
-
❖ Skeppende Kuns is nodig om u kind ‘n gebalanseerde opvoeding te verskaf.
❖ Van die tegnieke wat in Kuns aangeleer word, word ook in ander vakke toegepas.
❖ Kuns word saamgestel uit visuele kuns endrama.
-
ASSESSERINGSPLAN VIR 2020
• Drama - Improvisasie
• VK - Mitologiese houer
• Drama - Inheemse digkuns
• VK - Sosiale kwessies
• EKSAMEN - Skriftelike teorie eksamen
• Drama - Storie vertelling
• VK - Loopbaan
• Drama - Fliek
• VK - VK: Praktiese eksamen
-
Mnr. T. Kruger
TEGNOLOGIE
-
ASSESSERINGSPLAN VIR 2020• Kwartaal 1: 1x Mini PAT 70 punte 70%• 1x Kwartaal toets 60 punte 30%
• Kwartaal 2: PAT 70 punte 70%Eksamen 90 punte 30%
• Kwartaal 3: 1x Mini PAT 70 punte 70%• 1x Kwartaal toets 60 punte 30%
• Kwataal 4: PAT 70 punte 70%Eksamen 120 punte 30%
• Jaarpunte = mini PAT’s en toetse = 40= eksamen = 60%
-
Mnr. Portheine
SPORT
-
Me. Oosthuizen
KULTUUR EN LEIERSKAP
-
Me. Oliver
NOORDERLIG
-
VISIE EN MISSIE
Ons visie is om 'n groep te wees waar leerders se behoeftes raakgesien word, hulle menswaardigheid erken word, en 'n omgewing te skep waar leerders gelukkig kan wees.
Die beskerming en opheffing van die leerder in nood. Die kweek en instandhouding van Christelike waardes en morele standaarde. Om 'n skoolomgewing te vestig waar elke leerder gelukkig kan wees en ondersteun word om sy volle potensiaal te bereik.
-
WAT IS REEDS GEDOEN?
• Noordehoekie – agter saal
• Saaidae – Kwartaaliks
(Lys van produkte per graad)
• Broodjies vir Omgeekinders
• Kersbokse
-
NOORDEHOEKIE
-
KERSBOKSE
-
SKRYFBEHOEFTES
-
Wie help reeds?
• Mammas wat bid (Woensdae oggende)
• Broodjie mammas
• Helpende Hand
• Groep onderwysers
-
Waar om hulp te vra?
-
WORD DEEL VAN ONS…
• Kwartaalikse vergaderings. (20 Januarie 2020)
• Fondsinsamelings –
* “Hoedown” met Brendan Peyper: 20 Februarie
* Stalletjie tydens Karnaval (Mei maand)
-
Mnr. Fourie
AFSLUITING