hoËrskool strand oudskolierebond …strandsk/images/2015dokumente... · bymekaar gesit en en gekyk...

Download HOËRSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND …strandsk/images/2015dokumente... · bymekaar gesit en en gekyk waar die skool oor ... Klopper (Nuusbrief 11 van 5 Desember 2014) het daar heelwat

If you can't read please download the document

Upload: ngominh

Post on 21-Feb-2018

298 views

Category:

Documents


59 download

TRANSCRIPT

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    Brief van die Redakteur Liewe Horskool Strand-oudskoliere

    Mnr. Klopper bedank elke leerder, ouer, opvoeder, werker, borg, adverteerder, oudskolier en beampte wat vanjaar n bydrae gelewer het om ons skool n nog beter plek vir ons kinders te maak (en nageslag kan die OSB dalk byvoeg) (Nuusbrief 11:1, van 5 Desember 2014). U bydrae, hoe groot of klein, het gemaak dat ons in Desember vanjaar kan s:

    Dit was goed. Dit was lekker. Dit was reg. Ons gaan dit weer doen.

    Baie dankie ook aan die skakelpersone tussen die Bond en die skool; Esther Loedolff en Melody Erasmus, vir hul gereelde steun.

    Planne vir 2015 Die OSB vertrou dat elkeen van ons lesers n vredevolle gesende Kersfees gehad het, heerlik uitgerus het en reg is vir nuwe dinge in 2015.

    In September-maand 2014, het die BL, die leierspan en ander belangstellende leerkragte koppe bymekaar gesit en en gekyk waar die skool oor vyf jaar van nou af moet wees. Volgens mnr. Klopper (Nuusbrief 11 van 5 Desember 2014) het daar heelwat nuwe idees, planne en vrae na vore gekom. Van die planne wat reeds gemplimenteer is, sluit in ondersoeke na die doeltreffende aanwending van tegnologie in die skool en die uitbreiding van kapitaalprojekte by die skool. Om die rede is n Tegnologiekomitee en n Kapitaalontwikkelingskomitee op die been gebring.

    Vroeg in 2015 loods die skool die d6 School Communicator om beter kommunikasie met die skoolgemeenskap te h. Daar is ook besluit om die skool se fondinsamelings geleenthede beter te kordineer en te beplan, daarom dan eerder enkele groter geleenthede in die toekoms, as vele klein geleenthede.

    Volgens mnr. Klopper, l daar opwindende tye vir die skool voor. Gedurende 2015 vra hy almal se betrokkenheid en maan alle betrokkenes om tyd saam met die skool geniet en saam met hul sal groei.

    In dieselfde asem kan die OSB ook terug rapporteer dat die Bond verseker n nuwe en opwindende era ingaan.met natuurlik die hulp van tegnologie en die oud-skoliere se ondersteuning.

    Die OSB is onder leiding van Bertie (Popo) van Niekerk (1984) (bertievanniekerk @capetown.gov.za) en die databasis wat hy gevestig het, beslaan al 2300 oudleerders (van 6542 oudleerders). Met die hulp van Esther Loedolff kon die OSB die huidige matrieks se kontakbesonderhede bekom, dus beskik die OSB oor nog meer volledige kontakbesonderhede. Die OSB is steeds op soek na sommige oud-skoliere se kontakbesonderhede, asook vrywilligers wat as klasverteenwoordigers kan optree. Kontak Bertie gerus per e-pos in verband hiermee.

    "1

    OUDSKOLIERE ARENDENUUS

    HORSKOOL STRAND

    mailto:[email protected]

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    Wat skool renies aanbetref, is oudskoliere baie aktief. Daar is formeel 6 tot 7 renies gedurende 2014 gehou, maar soos die e-posse ingekom het, het die Redaksie tred verloor met hoeveel renies werklik plaasgevind het! Daar was ook in September n "Noodbraai" of Pre- 35 jaar renie van die 1981- matriekklas by die Gordonsbaai Rots en Strand Hengelklub gehou in die vorm van n bring-en-braai. Ferdi Joubert (Sel: 082 636 5924 en e-pos [mailto:[email protected]]) was aan die stuur van sake vir hierdie funksie.

    Kyk gerus na die 1984-matriekklas se skyfievertoning van hul renie wat onlangs plaasgevind het (www.oudskoliere.com), veral om te sien hoeveel gesigte jy kan herken.

    Die OSB se nuusbriewe word drie tot vier keer n jaar uitgegee en kan by [email protected] gelees word. Oud-skoliere kan adverteer in nuusbriewe, wat die wreld ingestuur word.en after all, the global village is very small. Kontak gerus vir Adriaan Joubert by 081 712 2631 oor die plasing van advertensies. Vir interessantheidshalwe, Roelof Rabe (1984 sien brokkie later) was dan die eerste adverteerder in die huidige OSB nuusbrief (as ek reg onthou).

    Die OSB sien ook uit na n baie opwindende 2015 met die doel om nog oud-skoliere op te spoor en die OSB komitee te finaliseer. Die OSB benodig nog die hulp van elke oud-skolier wat inligting aanbetref. Met n volgende nuusbrief gaan ook lyste uit, soos byvoorbeeld van Notable Alumni (skryf gerus jou kriteria neer vir so n benaming en ook wie jy in gedagte het). Oud-skoliere word versoek om asb. bydraes direk na Rose Basson by [email protected] te stuur.

    Aktuele sake by die skool Matrieks Matrieks 2014 groet met unieke afskeidsgeskenk

    n Jarelange tradisie van die matriekleerders van HS, is om met hul vertrek n afskeidsgeskenk aan die skool (lees in n vorige OSB nuusbrief, geskryf deur Alwyn Smit, meer oor een van die eerste matriekafskeidsgeskenke). Die 2014-groep het op n unieke manier die tradisie volgehou, deurdat hul die skoolembleem met mosaiektels in die voorportaal verewig het.

    Mnr. Klopper en sy personeel bedank elke matriekleerder, -ouer en graad 12-registeronderwyser wat vir vyf weke fondse moes genereer om hierdie droom n werklikheid te maak. Die grootste dankie gaan egter aan me. Erna Groenewald wat die skets op papier op so n besondere wyse gestalte kon gee.

    Matriekafskeid

    Op Vrydag, 3 Oktober, het die graad 12-leerders hul skoolloopbaan formeel afgelsuit met die matriekafskeid by die Lord Charles Hotel. Die matrieks het soos elegante rolprentsterre gelyk met hul aandklere en spogmotors. Die aandklere moes weer op 16 Oktober vir skoolhemde verruil word (ook n Arend-tradisie) en de keer het hulle seker gemaak dat hul nie weer die skoolhemde kon dra nie. Die hemde is gevul met boodskappe en herinneringe.

    Met die oog op die Nasionale Senior Sertikaat (NSS) eksamen wat reeds op Maandag, 20 Oktober begin het, het die skool, op Vrydag, 17 Oktober, formeel afskeid geneem van die matriekleerders

    "2

    mailto:[email protected]:http/www.oudskoliere.com?subject=mailto:[email protected]:[email protected]

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    in die Strand stadsaal. Tydens hierdie geleentheid is die leerders wat in 2014 op akademiese- en sportgebied uitsonderlik presteer het, beloon:

    Spesiale toekennings vir uitsonderlike prestasies in 2014 toegeken aan die volgende leerders:

    Die Skoolhoofdeskild vir leerder van die jaar - Jaco de Wet (sien webwerf vir volledige inligting),

    Die Wisseltrofee vir veelsydigheid, asook die beker vir veelsydigheid op kultuurgebied - Marichje de Necker,

    Die Pieter Koen-beker vir volharding en deursettingsvermo - Hern Viljoen,

    Die Du Toit-beker vir sportmanskap (dogters) - Marizelle Verwey,

    Die John Jennings-beker vir sportmanskap (seuns) - Arnand Swart,

    Die Hectic Biltong-trofee vir sportvrou van die jaar (individuele sport) - Delia Meyer gegee,

    Die Morkel-beker vir sportman van die jaar (individuele sport) - Deon Germishuys,

    Die Thom Potgieter-beker vir sportvrou van die jaar (spansport) - Savannah Ksner,

    Die Tonie Potgieter-beker vir sportman van die jaar (spansport) -Elmo Barnard,

    En Die Sport Suppliers-trofee vir sportpresteerder van die jaar, asook die Ster-toekenning vir beste prestasie in n buitesport (kushengel) - Schalk Burger.

    Graad 11-voetedag en lentepiekniek

    Die 2015 se matrieks (huidige graad 11s) het in Oktober n voetedag en lentepiekniek gehad en hul eerste dag as die amptelike seniors van die skool gevier.

    Die 2015 matrieks het n nuwe tradisie ingelui deur die amptelike ingebruiknemeing van die matrieklokaal (Nuusbrief 10 van 31 Oktober 2014). Na skool is die nuwe seniors deur die leerderraad met n lentepiekniek bederf.

    Die skooljaarblad een van die skool se pronkstukke - is vanjaar kosteloos aan soveel mooontlik van die skool se leerders beskikbaar gestel. Mnr. Klopper bedank al die bemarkers, adverteerders en veral vir me. Lillibet Badenhorst.

    ARENDE-AAND

    In Oktober-maand, het die graad 8-kuikens volwaardige Arende geword toe hulle hul rooi kuikenknoop vir n Arendebalkie verruil het. Welkom in die Arende-kamp!

    PERSONEEL

    Na 22 jaar se diens aan die skool, sHorskoolStrand vaarwelaanmnr. Van Dyk. Mnr. van Dyk het in 1993 by Horskool Strand begin en sedertdien was hy nie net betrokke by die akademiesevoorbereidingvan leerdersnie, maarook by ander projekte in die skool.

    "3

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    AKADEMIE IS HS SE BESIGHEID - TOP 10 GRAAD 12 AKADEMIESE PRESTEERDERS (SEPTEMBER 2014-08-17), ASOOK TOP GRAAD 11 AKADEMIESE PRESTEERDERS (EINDEKSAMEN 2014):

    Mnr. Klopper het die tien beste akademiese presteerders in graad 12 aangekondig en hulle is die volgende leerders:

    1. Dieter Klink (90.1%)

    2. Carl Theunissen

    3. Liza Hollander

    4. Kirsten van Zyl

    5. San Erasmus (dogter van Aneen Steyn-Durand 1984)

    6. Ulrich Retief

    7. Jaco de Wet

    8. Johan Kritzinger

    9. Nardo Henning

    10. Juwn Brnn

    11. Michael Coombes

    12. Marelise J. van Rensburg

    13. Tanya Coetzee

    14. Marichje de Necker (82.5%)

    Vanaf graad 8 tot graad 11 is daar in 2014 talle TOP AKADEMIESE PRESTEERDERS (sien webwerf vir meer informasie), soos die volgende:

    Danie Theron (88.7%) is die toppresteerder vir graad 8;

    Enja Langeveldt (93.1%) vir graad 9;

    Johan Eybers (90.4%) vir graad 10,

    En Marilene Blom (92.5%) is die top presteerder vir graad 11.

    Die graad 11 top presteerders is die volgende:

    1. Marilene Blom (92.5%)

    2. Nina McCarthy

    3. Delia Meyer

    4. Anja van Zyl

    5. Liezel Simon

    6. Amy Johannes

    "4

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    7. Joy Groenewald

    8. Jodri Oothuizen

    9. Jana Hayes

    10. Annette Kritzinger

    11. Erica Theron

    12. Cathleen Mostert

    13. Jana Nieuwenhuizen

    14. Lize Bosman (81.1%)

    TAALBONDEKSAMEN

    Mnr. Klopper skryf in sy nuusbrief dat ses-en-vyftig leerders die Suid-Afrikaanse Taalbondeksamen vanjaar afgel het. In die senior afdeling het Marilene Blom altwee vraestelle met n A-gemiddeld geslaag en die res van die seniors het 3 B-gemiddeldes en 14 C-gemiddeldes behaal.

    In die junior afdeling het Andrea Cordy n B-gemiddeld behaal, terwyl Bianca Pesch en Danelle van der Westhuizen elk n C-gemiddeld behaal het.

    LEWENSWETENSKAP-UITSTAPPIES

    Die graad 10-leerders het n onkologie-eenheid gedurende die derde kwartaal besoek en die graad 11-leerders se jaarlikse uitstappie was na die Tygerberg-kampus. Hierdie jaar het die skool ook die dialise-eenheid van die Vergelelgen hospitaal besoek.

    WISKUNDE-KOMPETISIES

    Kezia Rietoff en Elger Braasch (beide in graad 9) is genooi om aan die Interprovinsiale Wiskunde kompetisie op 13 September deel te neem.

    LEERDERRAAD

    LEERDERRAADKAMP

    Die Redaksie herhaal die name van die graad 11-leerders wat vir 2015 aangewys is: Delia Meyer (hoofdogter), Louw Coetzee (hoofseun), Cathleen Mostert (onderhoofdogter), Peter de Klerk (onderhoofseun Andr Viviers, Chrismari Fourie, Dylan Matthews, Elke Briendenhann, Herman Gerber en Lindie Strmbeck. Die nuwe leerderraad is onder aanvoering van me. Juliana Kotz en hul fokus vir 2015 is skooltrots, of dan Arendetrots (Nuusbrief 10 van 31 Oktober 2014).

    In September-maand het die Verteenwoordigende Raad van Leerders (VLR) hul eerste amptelike spanbou-byeenkoms by Apple Creek in Grabouw gehad waar mnr. Klopper en die leerders kernaspekte van leierskap bespreek het, die nodige beplanning vir 2015 gedoen en n eie visie vir hul nuwe termyn verwoord het. Bewapen met die skool se vyf kernwaardes, kan hul nie verkeerd gaan nie.

    "5

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    Volgens mnr. Klopper sal alle leiers van die skool se leierskapsvaardighede voortaan dwarsdeur hul horskoolloopbaan optimaal benut en ontwikkel word. Die skool se leerderraad het op 4 Desember hul eerste opleidingsessie gehad om hul vaardighede te ontwikkel. Die Fredrick van Zyl Slabbert Leierskap Instituut (FVZS) het die opleiduing waargeneemdie eerste keer wat hierdie instituut so n kursus aan horskoolleerders bied! Die opleiding strek oor die hele termyn en elke kwartaal sal daar n ander onderwerp rondom leierskap aangeroer word. Die ideaal sal wees om in die toekoms hierdie kursus oop te maak vir enige belangstellende leerder.

    Die vier hoofleiers neem in die Desembervakansie deel aan nog/ander leierskapprogramme by die ATKV-jeugleiersimposium by Goudini spa.

    Veels geluk aan Delia Meyer wat gekies is om in Desember (12-18) Die Burger se Top 50 jeufgleierskonferensie by te woon.

    Kultuursake Helderberg-eisteddfod: woordkuns Tydens die Herderberg Eisteddfod (sien Nuusbrief 9 van 3 Oktober 2014) het woordkunstenaars vir die tweede keer vanjaar die geleentheid gekry om hul vaardighede voor n gehoor en n ervare beoordelaar te toets. Die volgende leerders stap almal weg met n toekenning:

    Jandr de Necker, Xena Gericke, Ansela Burger, Leon van der Westhuizen, Andrea Cordy, Nina McCarthy, Liezel Simon, Katia Theron, Michael Dobie, San Erasmus en Ulrich Retief.

    Na afloop van die eisteddfod is twee leerders wat uitsonderlik presteer het, met verdere toekennings beloon:

    Nina McCarthy (graad 11) ontvang n medalje vir die hoogste gemiddelde prestasie (95%) in die senior fase, asook n pryswennersertifikaat vir die enkele hoogste perentasie (96%) in haar graadgroep.

    Michael Dobie (graad 12) ontvang n pryswennersertifikaat vir die enkele hoogste presentasie (88%) in sy graadgroep.

    Nina McCarthy ontvang ook n spesiale uitnodiging om by die jaarlikse Prestige konsert op te tree.

    Helderberg-eisteddfod: musiek Die volgende leerders het almal Cum laude-sertifikate verwerf in die afdelings vir klavier, blokfluit en musiekvermaaklikheid: San Erasmus, Johan Kritzinger, Nina McCarthy, Leandro Bezuidenhout, Taylor Lekas, Petro Ferreira, Marichje de Necker, Elke Briedenhann en Jandr de Necker.

    Van bogenoemde leerders het ook medaljes en pryswennersertifikate vir uitstaande prestasies ontvang: Nina McCarthy, San Erasmus, Leandro Bezuidenhout, Taylor Lekas en Petro Ferreira (lees meer hieroor in Nuusbrief 9 van 3 Oktober 2014).

    "6

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    Unisa praktiese musiekeksamen Die volgende leerders het in Augustus 2014 hul UNISA praktiese eksamens afgel: San Erasmus, Leandro Bezuidenhout en Nina McCarthy het almal Eervolle Vermelding vir onderskeidelik die Graad 7-klaviereksamen en Graad 7-blokfluiteksamen ontvang.

    Kabaretaand Die Kabaretaand, getiteld Ai die liefde darem is in September op die planke gebring. Volgens mnr. Louw. het almal die liefdespad van herinneringe, versugtinge en drome saam met die skool geniet en het die kabaretaand die volgende waarheid gellustreer: musiek is die taal van die engele (mnr. A.N.E. Louw, Nuusbrief 9 van 3 Oktober, 2014).

    Me. Wilna Joubert-Dunbar en me. Lillibet Badenhorst was die leerkragte wat betrokke was by de toweraand en die leerders wat betrokke was, was onder andere Nina McCarthy, San Erasmus, Tino Viljoen en Liezel Simon. Hul het verseker bewys dat Horskool Strand gesen is met hope talent.

    ATKV-tienertoneelkompetisie

    In Augustus het die senior toneelspan met Skaakmat aan die ATKV-tienertoneelkompetisie by die Horskool Durbanville deelgeneem.

    Die volgende leerders het toekenings verdien: Tino Viljoen, Ulrich Retief, Marichje de Necker, Od Jordaan, Leon van der Westhuizen, Lindie Strmbeck, Nina McCarthy. Mnr. Louie de Necker het baie lof ontvang en n paar pryse/toekennings vir bogenoemde stuk ingepalm (sien die uitslae soos reeds bekend gemaak is in Nuusbrief 9 van 3 Oktober 2014).

    ATKV-radikale redenaarskompetisie Ansela Burger (graad 9) het n derde plek behaal in die ATKV se Nasionale Radikale Redenaarskompetisie.

    Musiek-en-posie aand n Baie bedrywige kultuurseisoen is met die musiek-en-posie aand afgesluit waar eisteddfod-deelnemers gebruik gemaak het van woord en klank. Die werk van, onder andere, Antjie Krog en Bob Dylan is aan die gehoor voorgehou.

    Horskool Strand-dansers in nuus Verskeie leerders is genooi om aan die Baxter Dance Festival 2014 (Celebrating 10 years of dance) deel te neem. Die volgende leerders of dansers staan onder leiding van me. Yolanda de Jager van die Zest Dance Connexion school: Mariska Niemand, Lindie Strmbeck, Elzaan Kuun, Louwlene van die Walt, Joshua Eva, Mia Werner, Nikki Whitehead, Tenica Harmse, Megan Latsky, Tara Germishuys, Marietjie Louw, Beancia Hittler, Inge Terblanche en Melissa Badstbner.

    "7

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    Horskool Strand-personeel ondersteun wreld diabetesdag en hul skenk bloed In November 2014 het die personeel van die skool Wreld Diabetesdag gevier deur hul bloedsuikervlakke te laat meet. Hierdie geleentheid is moontlik gemaak deur mnr. George Jubilin van die Goedehoop apteek.

    Een maal per jaar besoek die WP-bloedoortappingsdiens die skool om bloed te in en om toekomstige skenkers te werf. Hierdie jaar was nie anders as ander jare nie en in Oktober het 52 senior leerders en personeellede bloed geskenk.

    Noodhulptoekennings Tydens n toekenningsfunksie is noodhulpleerders vir hul toewyding en diens vereer. Die volgende leerders het volkleure ontvang vir hul prestasies rakende noodhulp: San Erasmus, Janeke Olivier, Mishka Steyn en Werlise Rautenbach.

    Die volgende leerders het spesiale toekennings ontvang:

    Die Van Dyk-wisseltrofee vir beste prestasie in die vlak 2-eksamen Ankia Lloyd,

    Lea Ter Haar-wisseltrofee vir beste prestasie in die vlak 3-eksamen Mishka Steyn,

    Ria Marais-wisseltrofee vir die meeste noodhulpdiens en die Stephan Smith-wisseltrofee vir toewyding aan noodhulp - Janeke Olivier.

    Bemarker Vir enige navrae kan die bemarker by die skool, me. Hannelie van Lill gekontak word: [email protected] telefonies by 0817165536 en021 8531056. By laasgenoemde kies u dieopsie vir haar op die skakelbord.

    Sportnuus Die OSB vertrou dat u al die wonderlike prestasies op die amptelike Facebook-blad; "Horskool Strand Strand High School" vir meer inligting besoek het. Die skool se amptelike Twitter rekening se handvatsel is @HS Strand. Die skool het ook n profiel vir sport geskep by @HSStrandSport.

    Prestige atletiek-aflosbyeenkoms Op 23 September 2014, het die Arende se eerste aflosbyeenkoms op die skool se eie sportveld plaasgevind. Die hele byeenkoms het slegs bestaan uit aflositems, maar daar was ook n mylwedloop en dan boeresport op Erfenisdag. Die volgende skole is uitgenooi na die byeenkoms: Horskool Brackenfell, Bredasdorp, Overberg (Caledon), Parel Vallei en Hermanus.

    Atletiek Top 10-Byeenkoms: Bredasdorp

    Al het bogenoemde byeenkoms 38 deelnemende skole ingesluit, kon HS se atlete steeds wegstap met 12 medaljes en het n negende plek in die kategorie vir groot skole behaal.

    "8

    mailto:[email protected]

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    Top 10-Byeenkoms: Horskool Dirkie Uys, Moorreesburg

    Die skool se atlete het ook deelgeneem aan hierdie byeenkoms waaraan 27 skole deelgeneem het en het n vyfde plek behaal.

    Mercia Oosthuizen en nog n atleet van Outeniqua is aangewys as die beste meisieatleet van die dag.

    Steeds Atletiek

    Die skool se atlete het die atletiekseisoen afgesluit deur aan die Hugenote-byeenkoms te Wellington en die Paul-Roos Gimnasium-byeenkoms in Stellenbosch deel te neem. By die Hugenote-byeenkoms het sewe atlete eerste plekke gekry (Zaid Williams met twee); ses atlete tweede plekke en ses atlete derde plekke gekry (sien die webwerf vir nog informasie).

    By die Paul Roos Gimnasium-byeenkoms het vyf atlete eerste plekke behaal en ses (twaalf altesaam) atlete met tweede plekke en derde plekke.

    Horskool Strand atlete na Pretoria

    Die skool se atlete neem, soos in 2011, in Februarie 2015 weer aan die atletiekbyeenkoms van die NWU en die Prestige College in Pretoria deel. Ongeveer 80 skole van oor die hele land deelneem aan hierdie gesogte byeenkoms.

    Daar word beoog om met die volgende atlete aan hierdie byeenkoms deel te neem:

    Seuns: Zaid Williams, Thabo Ntuthu, Anrich Stofberg, Henrico Janse van Rensburg, Christiaan de Wet en Gershon September.

    Dogters: Elke Briedenhann, Michelle Laas, Shannon Vermeulen, Misha Erasmus, Mercia Oostuizen en Clarise Lerm.

    Atletiekinterskole 2015

    Die Interskole vind op Maandag, 16 Februarie 2015, op Coetzenburg in Stellenbosch plaas. Dit val saam met Parel Vallei se 30e verjaardag en mnr. Klopper spekuleer dat Parel Vallei se atlete alles in die stryd sal werp om sukses te bereik (Nuusbrief 11 van 5 Desember 2014).

    Hokkie

    Die eerste ronde hokkieproewe vir 2015 se 0.18A-spanne is afgehandel en die finale proewe is geskeduleer vir die eerste week van die eerste kwartaal waartydens die keuringsproses afgehandel sal word (sien die vollediege lys van spelers in Nuusbrief 11 van 5 Desember 2014).

    Die 0.18A-seuns en dogters toer in April 2015 na George waar hulle aan die York Easter Festival gaan deelneem.

    Me. Leani van der Merwe rig die eerste seuns- en dogtershokkiespanne af in 2015.

    Gholfnuus

    Die OSB het in September-maand verneem dat Elmo Barnard gesamentlik die beste rondtes (73) by die Strand Junior Ope op 21 September gespeel het. Elmo kom dan tweede na die uitspeelwedstryd. Hierdie talentvolle sportman is ook gekies vir die WP o.19 gholfspan en aangewys as kaptein van hierdie span.

    "9

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    Deon Germishuys is gekies vir beide die WP o.15, asook die WP o.17 span.

    Danelle en Leon van der Westhuizen is in die Boland meisiespan opgeneem wat aan die Nomads SA-meisiekampioenskap gaan deelneem het.

    Kriekettoer na die Suid-Kaap

    Die eerste krieketspan het vir die derde agtereenvolgende jaar aan Horskool Punt, in Mosselbaai, se KFC-krieketfees deelgeneem. Uitblinkers in die wedstryde was Peter de Klerk en Marnes Gouws. Die skool se nuwe afrigter, mnr. Ruan Serfontein word bedank vir sy positiewe insette in so n jong span vier van die spelers is in graad 8.

    Die krieket-ouers is baie ondersteunend en entoesiasties en het onder leiding van mnr. Jurie Gouws n baie geslaagde wynproe en wynveiling op die landgoed Longridge, buite Somerset-Wes, aangebied.

    Roeselare

    Twaalf HS-leerders, onder leiding van Leon de Jager en me. Lynette Wolf, was in September deel van n kulturele uitreik na Europa. Dit is die dertiende jaar dat die skool die uitruilprogram met die Burger School in Roeselare, Belgi voortsit. Hierdie groep het n paar Europese lande besoek en die kulturele hoogtepunt was verseker toe leerders in Belgi tuis gegaan het in die Belge se huise.

    Buitesport

    Staanplankroei Mishka Steyn het in November-maand aan n kompetisie in de sport deelgeneem en daarmee haar plek in die SA-span verseker. Sy het die 10 km maklik gewen. Mishka het gedurende 2014 drie eerste plekke en een tweede plek behaal. Hierdie prestasies het ook aan haar die Suid-Afrikaanse Ope titel vir vroue besorg. Die SA-span neem in Mei 2015 deel aan die Wreld-kampioenskap in Mexiko.

    Mishka het verder aan die Volvo Ocean-komeptisie in die V&A Waterfront deelgeneem, waar haar span n tweede plek behaal het terwyl sy n eerste plek behaal het.

    Boogskiet AJ Groenewald en Wian Fourie het aan die WP-veldskiet kampioenskap deelgeneem waar elkeen n eerste plek in hul onderskeie aqfdelings behaal het.

    Stoei Johan Eybers het aan die SA-kadette kampioenskap deelgeneem en twee goue medaljes verwerf.

    Ruan Erasmus, Phillip en Quinton Cronje het aan die SA Jeug-kampioenskap deelgeneem. Volgens mnr. Klopper het hulle gemengde welslae behaal, maar hulle was deurgaans ware ambassadeurs vir die skool.

    Aksienetbal Brodi van Zyl, Jandr Koekemoer en Tiaan Botes het in April as lede van die Bolandspan aan die jaarlikse Provinsiale Toernooi vir gemengde spanne deelgeneem.

    "10

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    Lyfplankroei Dylan Latsky het in Oktober aan die SA-lyfplankkampioenskap deelgeneem waar hy n 21ste plek in sy ouderdomsgroep behaal het.

    Perdry Amke Brits het as lid van die WP-span n goue medalje vir Performance Riding tydens die SANESA Nasionale kampioenskap gewen en is daarna as die nasionale kampioen in hierdie dissipline aangewys.

    Gimnastiek Charlize Theron het in Oktober as lid van die WP-span aan die SA Gimnastiek Spele deel te neem.

    Branderplankry Milan van Rhyn het aan die SA Branderplankry-kampioenskap in Jeffreysbaai deelgeneem en het in die elfde posisie (uit 121 ryers) geindig.

    Gewigoptel Reinhardt Brnardo het by die SA Gewigoptel-kampioenskap in die junior afdeling eerste en in die senior afdeling vyfde geindig. Ondanks sy besering wat hy daartoe in staat om n totaal 209 kg op te tel.

    Me. Salma van der Merwe is die nuwe buitesportorganiseerder vir 2015.

    Kontak haar gerus by [email protected] rakende buitesportsoorte.

    Die Suidooster Die skool se koerant het in 1982 vir die eerste keer verskyn in en kan na 30 jaar per internet gelees kan word- die adres is http: suidooster.word.press.com.

    Nuwe Suidooster-redaksie kook! Die nuwe Suidooster-redaksie vir 2015 is: 4 graad 8 leerders, 5 graad 9 leerders en dan 12 leerders vir graad 11. Hulle is die volgende: Liezel Simon (redaktrise), Marilene Blom (subredaktrise), Anja van Zyl, Dina-Mari Geldenhuys, Michele Hechter, Carina Pieters, Rico Meyer, Joy Groenewald, Jana Nieuwenhuizen, Jana Hayes, Ruan Swart en Joshua Lausberg.

    In September-maand het twee van Horskool Strand se redaksielede, LiezelSimon en Dina-Mari Geldenhuys, asook me. M.Simon (oudleerder) wat hullevergeselhet, Media24besoek om meer te leer by die media-reus. Buiten bogenoemde besoek, het die redaksiespan ook n spanbousessie in die laaste kwartaal by die Kindertrustsentrum van die skool gehou. John Gooderham (eienaar van n plaaslike Total Strand-vulstasie) het die geleentheid geborg.

    TI AMO-VERENIGING Die leerders wat aan hierdie vereniging behoort, het in die vierde kwartaal n kersboomprojek geloods, waartydens hul n kerspakkie vir elkeen van die 185 inwoners van die Zandvliet-versorgingsoord gegee het.

    "11

    mailto:[email protected]

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    CANSA-RELAY-FOR-LIFE In Maart 2015 vind die CANSA-RELAY-FOR-LIFE plaas. Indien gesinne wil deelneem, kontak me. Lucille Kruger by [email protected]

    Renies Die volgende renies is vir 2014 beplan:

    Die kontakpersoon vir die 1968-matriekklas is Danie Pienaar (082 377 7714) en volgens hom het hy en 18 klasmaats (of altesaam 12 van hul klas) op 12 de Desember 2014 saam geet in Stellenbosch.

    D i e k o n t a k p e r s o o n v i r d i e 1 9 6 9 - m a t r i e k r e n i e i s O h n a S m i t / G e y e r ([email protected]) met die oog op n renie in Oktober of November 2014.

    Die 1970-matriekklas het ook onlangs n renie of a get-together gehou onder leiding van Susan Pienaar (Danie 082 377 7714).

    Die 1974 matrieks het hul 40-jaar renie in Oktober gehou Lawrence Stewart is die kontakpersoon (Sel: 082 800 3875 en e-pos: [email protected] - sien brokkies onder die 1974-matriekklas) en sy komiteelede was die volgende: Pieter Lotz, Marius Fuchs, Ivy Dahms (Hanekom), Nila Bester en Johan Mostert.

    Die 1977-klas sal heel moontlik, DV hul 40-jaar renie in 2017 vier (oorsese maats kan laat weet watter tydgleuf hul pas). Klasmaats kan Louis van Zyl kontak by (083 658 8156) of vir Liesbet Morkel/De Jongh by (073 630 0268).

    Die 1981-klas het in September 2014 n "Noodbraai" of Pre- 35 in die Strand gehou. Ferdi Joubert (082 636 5924; [mailto:[email protected]]) was aan die stuur van sake vir die byeenkoms. Die 1981-matriekklas se volgende renie is in 2016 en as oud-skoliere nog niks van hierdie groep gehoor het nie, kontak Ferdi gerus, want hy mag dalk nie jou kontakbesonderhede h nie.

    Die 1985-klas beplan n renie en klasmaats kan Amelia Kriel/Buckley kontak by die volgende epos adres en selfoonnommer: [email protected] en 083-2706503. Bertie sal die jaargroep help sover moontlik aangesien hierdie jaargroep nog glad nie n renie gehou het nie. Klasmaats wat bereid is om Amelia te help, kan haar so gou moontlik kontak. Die 1984 matrieks, met Bertie van Niekerk aan die stuur, het in Oktober 2014 renie gehou (sien brokkie onder 1984).

    - Die matrieks van 1994 het reeds hul 20e renie in Augustus gehou. Joanita Potgieter/de Bruyn en Janine Jerling/Pienaar was die organiseerders van hierdie jaargroep se renie ([email protected] en [email protected]). Lees ook meer oor hul feesvieringe onder 1994.

    Naskrif: Dis is moontlik die eerste keer in die geskiedenies dat pa, ma en dogter (Danie, Susan en Janine) in een jaar hul eie renies gerel (of betrokke is by sodanige relings) of bygewoon het. Laat ons gerus weet as u hierdie verskynsel al tegekom het. Dit kom vir die Redaksie voor asof de Pienaar-gesin stewige rotse van die Helderberg-kom is.

    "12

    mailto:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    DOKTORE Die OSB weet verseker dat daar nog oudskoliere is wat doktorsgrade behaal het, maar ons het nie die nodige inligting om dit te staaf nie. Die OSB wil graag die nodige eer aan oud-skoliere met doktorsgrade betoon as u dus van so iemand weet, laat ons gerus weet.

    (Dr.) Louis Jenkins, lekker om jou positiewe kommentaar op die oudskoliere webwerf te lees, maar onthou asb., die OSB sal graag MEER oor jou akademiese loopbaan (en ander fasette van jou lewe) wil hoor. Ons oudskoliere is trots op jou!

    ONS SPESIALE RUIMTE word in hierdie nuusbrief opgedra aan drie persone:

    1. Sorina Jaftha (1996) as die ontvanger van n spesiale toekenning: Sorina Jaftha is n Pharmacy Supervisor, of the Department of Health of the Western Cape Government (Adress: Worcester Community Day Centre, Suggetstreet, Worcester 6850, Tel: 0 2 3 3 4 8 4 1 2 1 , F a x : 0 8 6 7 2 0 8 2 8 1 e n E - m a i l : S o r i n a . J a f t h a @ w e s t e r n c a p e . g o v . z a e n w e b s i t e : www.westerncape.gov.za).

    Sorina is deur die bestuurder van die apteek, mnr. Charles Williams genomineer vir die Provinsiale Suid-Afrikaanse Vereniging van Hospitale en inrigtings-Aptekers (SAVHIA) of die SAAHIP Western Cape Branch Pharmacist of the Year Award 2014.

    Sorina werk vir die Worcester CDC Apteek in Breedevallei (n sub-distrik) as toesighoudende apteker in die Wynland distrikte. Sy is veral deur mnr. Williams aangeprys vir haar ondervinding, toesighouding oor ander aptekers, uitnemende leierskap en pasinte-sorg en sy is aangewys as die Beste apteker vir 2014 (in bogenoemde kategorie).

    Sorina het haar toekenning tydens n toekenningsaand op Vrydagaand 31 Oktober 2014 by die Pharmacy House in Kenilworth ontvang. Wow, Sorina, jou ons as oud-skoliere is trots op jou.

    2. Lawrence Stewart (1974) as Hoofseun (ook sy jaargroep se klasverteenwoordiger) en bydrae as ingenieur: Lawrence het na skool op Stellenbosch siviele ingenieurswese gaan studeer en het in 1979 n Hons. B Ing-graad verwerf. Daarna het hy vir twee jaar diensplig in die Geniekorps gedoen. Na diensplig het Lawrence by die destydse raadgewende ingenieursfirma Van Wyk & Louw in Kaapstad begin werk en na ongeveer vier jaar in die Kaap, onderskeidelik in Pretoria, Rustenburg en Ladysmith (Natal) gewerk vir so twee-en-half jaar.

    In Januarie 1988 het hy by die firma V3 Raadgewende Ingenieurs in Bellville aangesluit en was later direkteur van die firma. Na 25 jaar by V3 het Lawrence in 2013 by Lyners Raadgewende Ingenieurs en Projekbestuurders in Bellville begin en werk steeds daar.

    Hy is getroud met Est (van der Westhuizen) vanuit die Noord-Kaap. Hierdie paartjie het mekaar in Stellenbosch ontmoet. Hulle het drie dogters, genaamd Annemie, Michelle en Lauren, waarvan die laasgenoemde twee dogters onlangs getroud is. Daar is nog geen kleinkinders nie en die Stewart-gesin woon steeds in Durbanville.

    Die OSB bedank Lawrence vir sy leierskap, lojaliteit en betrokkenheid by Horskool Strand en die oud-skoliere.

    "13

    mailto:[email protected]://www.westerncape.gov.za/

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    3. Fransisca de Wet/Neveling (1977) vir haar nalatenskap: Enige van haar vriende of vriendinne is baie welkom om hul bydraes in te stuur en die OSB sal dit op die oudskoliere webwerf plaas; so ook enige ander bydraes oor ander oud-skoliere of leerkragte wat reeds afgesterf het (of lewe).

    In memoriam Dit is met GROOT hartseer dat die 1977-matriekklas oud-skoliere nou eedeel dat Fransisca (Twakkies) Neveling onlangs in Oktober 2014 na n lang siekbed in Kanada, Vancouver, oorlede is. Fransisca word oorleef deur haar man en drie dogters.

    Van haar Suid-Afrikaanse familie en vriende het die geleentheid gehad om tydens dankseggingsdiens/te in die Helderberg-kom en vermoedelik in Worcester van haar afskeid te neem.

    Ek en Twakkies was nie BFFs of best friends forever op skool nie, want sy het reeds vir Muggie/Elaine Smit/Norman en Johlene Krynauw/Smith aan haar sy gehad. Ons was egter vir jare in dieselfde meisie-klas, het op dieselfde leerderraad gedien altwee hokkie gespeel. Wat laasgenoemde aanbetref, was sy baie ratser as ek en het sy haar hart uitgespeel in die Eerste span (ek het vir die Tweede span gespeel). Wat skoonheid aanbetref was Fransisca my ook vr vooruit en was sy saam met Zo Vos/Kruger ons sjampanjenooiens vir 1977. Twakkies was effe kort en dan nie die tradisionele langbeen skoonheid nie, maar dit het nie afbreuk gemaak aan die leerders se keuse nie. Inteendeel, Fransisca, Zo, Liesbet Morkel/De Jong en Reinette Vaughan is blykbaar as die hot girls van ons jaargroep beskryf deur die destydse matriekseuns.

    By ons eerste 77-klas renie (10 jaar renie) is daar baie fotos geneem, maar die een wat my sal bybly, is waar Christo (en elkeen met hul gades), Roelf, Zo en Fransisca op is. Fransisca met baie attitude en n uitbundige strik op haar kop!

    Nadat Fransisca-hulle na Kanada verhuis het, het die groep bly hoop dat Twakkies rens in die toekoms weer n renie sou kon bywoon waar ons skouers teen mekaar sou skuur en dalk n grappie of twee sou deel, maar helaas. Gelukkig was dit haar twee beste maats, Muggie en Johlene, beskore toe Fransisca blykbaar n tyd terug alleen na Suid-Afrika gekom het.

    Dankie vir die energie, sprankel en oorgawe waarmee jy gelewe het, Fransisca. Mag almal wat vir jou lief was getroos word met mooi herinneringe.

    Rus sag, Miss Sunshine.

    Rose Lloyd/Basson (namens 1977-matriekklas).

    "14

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    Dit en dat Die Bond herhaal maar weer die volgende: neem asb. kennis dat die volgende nusies (sonder die bedoeling daarvan)dalk soms nie 100% korrek is nie, omdat nuus al verouderd kan wees en dikwels onderworpe is aan menslike persepsies/geheuevermo. Korrigeer gerus die Bond, want di seksie het ten doel om meer te vertel van die handel en wandel van oud-skoliere en om trots uit te spreek oor mede oud-skoliere. Onthou asb. dat as daar ook sekere uitsprake gemaak word, dit beslis nie namens almal gemaak kan word nie.

    1996 Samarie Smith ( n joernalis) het Suid-Afrika vroer vanjaar by die Wreld-wynproekampioenskapsbyeenkoms in Champagne, Frankryk verteenwoordig. Lees gerus hieroor in Beeld van 20 Desember en ook Beeld van 31 Desember 2014 met die artikel n Borrelende feestyd. Volgens Samarie was haar besoek n voorreg, maar in haar artikel besing sy ook die lof van die SA MCC/Mthode Cap Classique-wyne wat goedkoper is as Champagne.

    Samarie skryf ook in die Rapport van 28 Desember 2014 die artikel Is jy te besig om te lf? Lees gerus self wat het die hoe-gaan-dit siekte, oggendnotas, n uitstappie na die mark, slaap en klein dorpies met mekaar in gemeen. Veels geluk Samarie, jy is n baie goeie ambassadeur vir Suid-Afrika en dankie vir jou wenke ons sal dit probeer onthou.

    1994 Janine Jerling/Pienaar ([email protected]) het na hul renie laat weet dat fotos van hul bymekaarkoms op die volgende facebook bladsy beskikbaar is:

    www.facebook.com/groups/1407228979539051

    1984 Bertie van Niekerk is klasverteenwoordiger vir die jaargroep en sy klas het renie gehou in Oktober [hakies geskrap].

    Anneen Steyn-Durand se dogter, San Erasmus, is n HS 2014-martriekleerder. Sien gerus aktuele sake in hierdie uitgawe - haar naam verskyn drie maal, vir akademie, eisteddfodd en UNISA eksamen. Anneen bedank Bertie vir sy moeite met die oudskoliere en noem dat sy nie kan glo dat hulle 30 jaar terug se matriekklas is nie, want ek voel steeds bietjie soos 18. Anneen (Steyn-Durand) behou die volgende posisie; sy is n HR Practitioner of the Western Cape Provincial Parliament. Haar kontaknommers is soos volg: Tel. +27 21 487 1662 en e-pos, [email protected].

    Steeds by die 1984-klas. Dit was lekker om die volgende oud-skoliere op hul skyfievertoning te herken, Mauritz Acker (het darem gehoor hy het weer getrou na sy vrou se afsterwe);

    Helena Truter/ Labuschagne (soos die Redaksie laas gehoor het, is Helena n onderwyseres op Cradock waar Alma Truter/Du Toit ook in omgewing woon),

    (Dr.) Wimpie Basson (was dekades terug baie betrokke by die OSB),

    Jan Potgieter (jongste seun van vyf seuns van mnr. A.H. Potgieter),

    "15

    mailto:[email protected]://www.facebook.com/groups/1407228979539051mailto:[email protected]

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    Annelize Loxton (onder andere Hettienne 1977- en Edgar -1979 - se suster),

    Bertie/Popo van Niekerk (organiseerder hul funksie),

    En Roelof Rabe van Roelof Rabe Argitekte CC, Suite 186, Privaatsak x22, Tygervalley, 7536 en [mailto:[email protected]].

    1981 Carl Gersbach is klasverteenwoordiger vir die jaargroep.

    Dit was lekker om die volgende klasmaats se name op Ferdi Joubert se voorlopige Pre- 35 jaar renie se bywoningslys te sien:

    Buks Blaauw, Piet Andr Blom, Anneline Bonthuys/Hopkins, Kobus de Wit, Carl Gersbach, Elsa Groenewald, Hendrik Groenewald, Ferdi Joubert, Tiekie Morkel, Dalene Morkel/Fourie, Johann Niemand, Dawie Osborne,Cobus Krige, Sonja Louw/Krige, Morkel van Niekerk, Jorinda van Niekerk/ Pretorius en Sharon Warren/Van Jaarsveld. (Lekker om ook n paar name te sien onder andere, Carl Gersbach en Tiekie Morkel - van ROCK, die organisasie of groep wat vir jare betrokke was by die skool en gesorg het vir groot finansile inspuitings). Die OSB dank jul vir jul toegewyding tot die skool en gemeenskap. Dankie vir die goeie voorbeeld wat julle stel.

    Ferdi het laat weet dat hul byeenkoms n groot sukses was en die oud-leerders het n hond uit n bos gekuier!

    1979 Winnie (Morkel) Hopley is die klasverteenwoordiger vir die 1979 matriekgroep.

    1978 Wilma Van Rooyen [[email protected]] het onlangs van haar laat hoor. Sy spreek haar dank uit vir die nuusbriewe wat sy gereeld ontvang. Hopenlik stil dit n bietjie haar verlange na die Strand. Sy het ook navraag gedoen oor renies vir die klas van 1978 gedurende 2014 of 2015. Weet iemand dalk of so n geleentheid sal plaasvind?

    1977 Louis van Zyl (hoofbestuurder by Hortgro in die Paarl) en Rose Basson (Lloyd) Basson is steeds klasverteenwoordigers vir hierdie matriekgroep. Een van Louis se seuns het hierdie jaar graad gevang, vermoedelik sy jongste seun.

    Volgens n bron, gaan dit goed met Stanley Henning en sy gesin en werk hy blykbaar nou in Harare.

    Eubeth Beyers werk nog as n verpleegkundige op passasierskepe. Sy het vir haar n huis in die Strand gekoop, maar bly tans in Pringle baai.

    Pierre A. van Dyk, n Senior ontwerp ingeneur by Electronics at the Somerset West Site kan by die volgende nommers gekontak word: +27 (0)21 850 3168, Faks. +27 (0)86 201 8198, Sel: +27 (0)83 232 2251 of epos: Pierre van Dyk, beskikbaar by [email protected], het onlangs die fotoversameling Vintage Cape Town/Old memories. Too

    "16

    mailto:%255Bmailto:[email protected]%255Dmailto:[email protected]

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    old for me met die OSB gedeel. Volgens Pierre kort de reeks fotos net n foto van die ou Blue Owl in die Strand.

    "17

    Die oorspronklike Snoekies-wegneemkafee in Houtbaai

    Spotty dog roadhouse 1964

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    "18

    Gerestoureerde Mostert se Meul 1936

    Boxing Day ca 1960

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    "19

    Kersfeesinkope, OK Bazaar Adderlystraat 1953

    Heerengracht ca 1959

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    "20

    Muizenberg

    Woodstock-strand 1933/2010

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    "21

    Maleise troue, Bo-Kaap

    Begin van die Goeue Akker, laat 1969

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    "22

    Drama in Langstraat, ca 1977

    Kerkpiekniek in Tokai se bos, ca 1962

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    Helene Van der Spuy/Segal se ma is aan die begin van Desember 2014 oorlede. Helene, baie sterkte en simpatie aan jou en jou gesin!

    1976 Ilse Murray/Marnewicke is die 1976 klasverteenwoordiger wat nusies verifieer. Haar dogter was onlangs in SA saam met haar verloofde. Die twee verliefdes is in Engeland woonagtig. Veels geluk aan haar dogter met haar verlowing!

    1975 Denise Greyvenstein/Kirk ([mailto:[email protected]]) het ook in November 2014 van haar laat hoor. Sy geniet die nuusbriewe wat uitgestuur word en het veral die insetsel oor Sir (mnr. Kreuser) baie geniet. Sy skryf dat mnr. Kreuser n groot invloed op haar ontwikkeling gehad het.

    1974 Lawrence Stewart (Hoofseun in 1974) is sy jaargroep se klasverteenwoordiger. Lawrence was ook die kontakpersoon vir hul renie wat DV geskeduleer is vir die 03 en 04 Oktober 2014 (Sel: 082800 3875 en e-pos: [email protected]). Lawrence s dat daar gholf beplan is vir die 3de by Erinvale,die 4de n ontbyt by Surfside en die namiddag/aand (vanaf so 16h00) n lekker saamkuier by Somerbosch op die R44 op pad na Stellenbosch.

    In 1974 was Caren (Hugo) Van der Merwe, hoofmeisie saam met Lawrence en Marius Fuchs en Nelda Fuchs (Ozrovech).

    Lawrence vertel dat Caren getroud is met Ds. Willie van der Merwe en dat hulle wye draaie deur die wreld maak. Hulle was aanvanklik in Namibi, daarna in Orlando in Florida VSA, Frankryk, Duitsland en is nou terug in Swakopmund in Namibi. Sy en haar man het groot Koninkrykswerk gedoen en het pastorale sorg en ondersteuning aan sendelinge dwars oor die wreld verskaf. Haar e-pos adres is [email protected] en selnommer +264 81737 2167.

    Caren, die Redaksie is seker dat menige oud-skolier meer sal wil weet van jul wedervaringe en die OSB sal graag n tipe joernaal van julle wedervaringe op die oud-skoliere webwerf wil plaas.

    De matriekklas het renies gehou in 1984 (10 jaar), 1999 (25 jaar), 2004 (30 jaar), 2009 (35jaar) en 2014 (40 jaar). Hul klasgroep het eenparig besluit dat daar elke 5 jaar renie moet wees aangesien die wolwe nou onder hul kan begin vang. Volgens Lawrence se wete, is daar nog net twee van hul klasmaats oorlede, synde Nelda Fuchs (Ozrovech) en Carolina Wools.

    Die manne uit hul klas in die buiteland, is Dr. Stephan Nieuwoudt (medies) in Kanada, Dr. Barclay Tofte (medies) in Engeland, Allen Levy in Engeland, Casper Pelser in Engeland en Philip Morkel (n broer van Laurentius, Liesbet, Winnie en Gerhard) in Duitsland. Die res is maar versprei oor SA en Namibi. Die meerderheid van hulle klas is waarskynlik nog in die Wes-Kaap. Dankie, Lawrence!

    "Naskrif: Allen Levy en sy ouma was die enigste oorlewendes in n grusame ongeluk in ongeveer 1973. Ian was in graad 8 en hy het gesterf in die ongeluk, asook sy ouers en n baba-sussie of n boetie. Dit is sekerlik een van die gebeure wat HS se oud-skoliere altyd sal bybly die Redaksie.

    "23

    mailto:%255Bmailto:[email protected]%255Dmailto:[email protected]

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    1970 Susan Pienaar en haar 1970-klasmaats het in November 2014 n lekker get-together gehad. Van hulle het mekaar 40 jaar laas gesien.

    Die volgende klasmaats het die funksie bygewoon:

    Alida Theron, Susan Theron, Leonor de Villiers, Anika Louw (sy woon reeds haar lewe lank in Ierland waar sy en haar man n dansskool het), Nicoleen Boonzaaier, Wena Lombaard, Mare Lambrechts, Isabel Vlok.

    V.l.n.r.:Alida Theron, Susan Theron, Leonor de Villiers, Anika Louw, Nicoleen Boonzaaier, Wena Lombaard, Mare Lambrechts, Isabel Vlok

    "24

  • HORSKOOL STRAND OUDSKOLIEREBOND NUUSBRIEF 1 VAN 2015

    V.l.n.r.: Mare Lambrechts, Alida Theron, Leonor de Villiers. Voor: Anika Louw, sy woon reeds haar lewe lank (na skool) in Ierland waar sy en haar man n dansskool het.

    1969 Ohna Smit/Geyer ([email protected]) is tans besig om die 1969- matriekklas se matriekrenie te rel vir Oktober of November 2014. Ohna woon blykbaar in Kaapstad.

    1968 Danie Pienaar is n OSB komiteelid, n klasverteenwoordiger, n ouer en oud-skolier van HS. Buiten bogenoemde, is hy van beroep 'n argitek en bedryf sy eie Danie Pienaar Argitekte besigheid in Somerset-Wes. Verder skryf hy natuurlik amper beter as Blouwillem in Die Beeld.

    Liewe Oud-skoliere, veels geluk aan alle presteerders ongeag op watter gebied! Waar jy ookal presteer, ons mede oud-skoliere is trots op jou! Die OSB se innige simpatie aan ons oud-skoliere wat iemand onlangs aan die dood afgestaan het en waar iemand tans siek is, baie sterkte! Ons groet u almal DV tot n volgende keer in 2015.

    Alle nusies rakende oud-skoliere kan gerig word aan Rose Basson [email protected], Sel 083 321 0908 of Tel. 012 993 3503.

    Volhard en Oorwin

    Arend-Groete

    OSB

    "25

    mailto:[email protected]:[email protected]