hristusfees 2012 kersgeskenkies vir ons seniorsngkerkmarblehall.co.za/uploads/koringaar 14 oktober...

2
SOPKOMBUIS Die sopkombuis is weer volstoom aan die gang en ons benodig steeds asseblief enige van die volgende: *Polistireen drink-bekers *Brood, Pakkies sop, pasta *Lyf-seep en klein boksies wasgoedseep *Groot kastrolle om sop in te kook Baie dankie vir almal se harde werk! Sopkombuis Groete 0132611442 Christusfees 2012 Kersgeskenkies vir ons Seniors Kersfees is om die draai en ons doen ‘n vriendelike beroep aan elke huisgesin in ons gemeente om ‘n bydrae te maak vir ons bejaardes. Elke huisgesin kan ‘n skoenboks neem en die houer oortrek met geskenkpapier. Die papier moet vasgeplak word met kouewaterlym. Die deksel moet egter los wees asb. Die volgende ges- kenkies kan dan in die houer geplaas word: Waslap- pie, seep, handeroom, lekkers, koekies of droëvrug- te ens. ‘n Mooi kersboodskappie moet ook in die houer geplaas word. Geskenkies moet by die kerk- kantoor afgelewer word. Byvoorbaat dankie vir julle bydrae om vir ons bejaardes ‘n kersgeskenkie te gee. Gesang 358-1 : Kersfees kom, kersfess kom, skenk ons ‘n helder somerkersfees in hierdie land, O Heer! SONDAG 14 OKTOBER: DS ALBERT VENTER TEKS: HAND 15:36-41 END UIT MET BELOFTES !

Upload: others

Post on 22-Jul-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: hristusfees 2012 Kersgeskenkies vir ons Seniorsngkerkmarblehall.co.za/uploads/koringaar 14 oktober 2012.pdf10/19 Rosa Koen-Swart 0823477788 ... 18:30 Omgeegroep: Johan Grobler - 082

SOPKOMBUIS

Die sopkombuis is weer volstoom aan die gang en ons benodig steeds asseblief enige van die volgende:

*Polistireen drink-bekers *Brood, Pakkies sop, pasta

*Lyf-seep en klein boksies wasgoedseep *Groot kastrolle om sop in te kook

Baie dankie vir almal se harde werk! Sopkombuis Groete

0132611442

Christusfees 2012 Kersgeskenkies vir ons Seniors

Kersfees is om die draai en ons doen

‘n vriendelike beroep aan elke huisgesin in ons gemeente om ‘n bydrae te maak vir

ons bejaardes. Elke huisgesin kan ‘n skoenboks neem en die houer oortrek met geskenkpapier. Die

papier moet vasgeplak word met kouewaterlym. Die deksel moet egter los wees asb. Die volgende ges-

kenkies kan dan in die houer geplaas word: Waslap-pie, seep, handeroom, lekkers, koekies of droëvrug-

te ens. ‘n Mooi kersboodskappie moet ook in die houer geplaas word. Geskenkies moet by die kerk-

kantoor afgelewer word. Byvoorbaat dankie vir julle bydrae om vir ons bejaardes ‘n kersgeskenkie te gee.

Gesang 358-1 : Kersfees kom, kersfess kom, skenk

ons ‘n helder somerkersfees in hierdie land, O Heer!

SONDAG 14 OKTOBER: DS ALBERT VENTER TEKS: HAND 15:36-41

END UIT MET BELOFTES !

Page 2: hristusfees 2012 Kersgeskenkies vir ons Seniorsngkerkmarblehall.co.za/uploads/koringaar 14 oktober 2012.pdf10/19 Rosa Koen-Swart 0823477788 ... 18:30 Omgeegroep: Johan Grobler - 082

Elsa Louw (0829261770) Ivonne Eins (0833471331) Jackie Heyneke (0828335983) Wynand Grobler (0769308804) Susan Massyn (0723344368) Piet Anker ( 0827772693)

Skakel asb die kerkkantoor by 013 261 1442 of vir Nita Erasmus by 082 780 4332 as jy weet van iemand wat voorbidding benodig.

Hierdie week is dit die Graad 9 se ouers se beurt om tee te skink. Onthou asseblief om die tee-koppies vrioegtydig te kom uitpak en om ook na die tyd

op te ruim. Baie dankie!

Ons Klereverkoping vir Bybels het meer as R2000 opgelewer waarmee ons altesaam 47 Bybels aangeskaf het en wat teen R10 elk verkoop is. Ons

benodig asb draadhangers en nog baie klere vir ons volgende verkoping. Baie dankie vir u wonderlike Bydraes! Chris Buys - 082 895 5746

10/14 Janine Lourens

10/14 Liezel Schenck 0828508364

10/14 Malan Terblanche 0824196333

10/16 Marlene Pieterse 0828266962

10/17 Obrè Lombard 0845611948

10/17 Francois Van Den Heever 0825660775

10/18 William Erasmus

10/18 Elsa Malan 0826661550

10/18 Nicolene Van Zyl 0132611316

10/19 Melinda Crevits 0823013751

10/19 Milla Kleynhans 0132612250

10/19 Rosa Koen-Swart 0823477788

10/20 Panayiotes Paissopoulos 0827740417

21 Oktober—Belydenisaflegging 4 November—Dankofferfees met Nagmaal : Besondere toewydings-geleentheid, die bedienings-groepe vergader na kerk vir ‘n halfuur om gemeenteraads-lede te nomineer, alle gemeentelede is welkom om in ‘n bedienings-groep van hulle eie keuse deel te neem, daarna vergader die kerkraad vir die verkiesing van die nuwe gemeenteraad. Na die verrigtinge sal daar ‘n bring en braai gemeente-ete wees vir die hele gemeente.

MAANDAG 14:30 Bybelstudie: Lynn Nieuwoudt - 082 896 6043

DINSDAG

18:00 Omgeegroep : Snyman Thessner - 079 516 1830

19:00 Bybelstudie : Alta Viljoen - 082 352 3123

WOENSDAG 09:30 Omgeegroep : Lourenza Barnard - 082 331 2350

17:00 Omgeegroep : Chris Buys 082 895 5746 DONDERDAG 18:30 Omgeegroep: Johan Grobler - 082 944 0296 18:00 Omgeegroep: Johan Barnard - 0828261485 18:00 Omgeegroep : Ouers met kleuters - 072 407 2875 18:30 Omgeegroep : Marius Schenk—082-9261027

VRYDAG 18:30 Omgeegroep : Anton Bredell - 082 825 9424

Persone wat belangstel om by Omgeegroepe in te skakel word versoek om die vorm by die deure in te vul en by Chris

Buys, Riekie van Niekerk, Anton Bredell, Ds Albert,

kerkkantoor of konsistorie in

te gee.

Die Volgende pos is beskikbaar by die kerkkantoor:

ADMINISTRATIEWE EN FINANSIELE BEAMPTE

Belangstellendes kan CV’S faks na 013 261 1987 of e-pos aan [email protected]

Enige navrae kontak: 013 261 1442 Sluitingsdatum: 19 Oktober 2012