document

13
Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Maar Jesus sê: "Iemand het My aangeraak, want Ek het agtergekom dat daar krag van My uitgegaan het". (Luk 8:46); "Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede". (Luk 8:48); "Moet jou nie ontstel nie. Glo net, en sy sal gered word". (Luk 8: 50) Jesus is die Lewe, die Oorwinnaar, die Opstanding en die Onoorwinlike. 1 NUWEJAARSDAG 2 3 9:00 EREDIENS (DOOP) 4 5 6 7 8 9 10 9:00 EREDIENS 11 12 13 ALLE SKOLE OPEN 18:30 JEU GSPAN VERG 14 15 6:00 MANNEGEBED 16 8:00 GEBED 17AFSKOP 9:00 EREDIENS 9:00 KINDERKERK, JEUGDIEN S, KATEGESE 18 19 20 9:00 BYBELSTUDIE 19:00 GEBEDSAFSKOP 21 22 6:00 MANNEGEBED 23 8:00 GEBED 24 LEEF GESOND 1 9:00 EREDIENS 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS, KATEGESE 25 19:00 KERKRAADSVER G 26 27 9:00 BYBELSTUDIE 19:00 BELYDENISKLAS VIR VOLWASSENES 28 29 6:00 MANNEGEBED 30 8:00 GEBED 31 LEEF GESOND 2 9:00 EREDIENS 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS, KATEGESE Daarom moet julle julle sondes teenoor mekaar bely en vir mekaar bid sodat julle gesond kan word. (Jak 5:16) NLV Januarie 2010

Upload: netrix

Post on 15-Mar-2016

214 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

http://www.quellerina.co.za/wp-content/uploads/2010/04/2010_Kalender.pdf

TRANSCRIPT

Page 1: Document

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Maar Jesus sê: "Iemand het My aangeraak, want Ek het agtergekom dat daar krag van My uitgegaan het". (Luk 8:46); "Dogter, jou geloof het jou gered. Gaan in vrede". (Luk 8:48);

"Moet jou nie ontstel nie. Glo net, en sy sal gered word". (Luk 8: 50) Jesus is die Lewe, die Oorwinnaar, die Opstanding en die Onoorwinlike.

1 NUWEJAARSDAG

2

3 9:00 EREDIENS (DOOP)

4 5 6 7 8 9

10 9:00 EREDIENS

11

12

13 ALLE SKOLE OPEN 18:30 JEUGSPANVERG

14

15 6:00 MANNEGEBED

16 8:00 GEBED

17AFSKOP 9:00 EREDIENS 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS, KATEGESE

18

19

20 9:00 BYBELSTUDIE 19:00 GEBEDSAFSKOP

21

22 6:00 MANNEGEBED

23 8:00 GEBED

24 LEEF GESOND 1 9:00 EREDIENS 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS, KATEGESE

25 19:00 KERKRAADSVERG

26

27 9:00 BYBELSTUDIE 19:00 BELYDENISKLAS VIR VOLWASSENES

28

29 6:00 MANNEGEBED

30 8:00 GEBED

31 LEEF GESOND 2 9:00 EREDIENS 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS, KATEGESE

Daarom moet julle julle sondes teenoor mekaar bely en vir mekaar bid sodat julle gesond kan word. (Jak 5:16) NLV Januarie 2010

Page 2: Document

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Werk hard, verteer min, gee baie - en alles vir

Jesus Christus. (Anthony Norris

Groves)

1 2 19:00 GROEIKURSUSSE

3 9:00 BYBELSTUDIE 10:15 WATERVALDIENS

4

5 6:00 MANNEGEBED

6 8:00 GEBED

7 LEEF GESOND 3 9:00 EREDIENS (DOOP) 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE 18:30 AANDDIENS

8 9 19:00 GROEIKURSUSSE

10 9:00 BYBELSTUDIE

11

12 6:00 MANNEGEBED GR 11 KAMP

13 8:00 GEBED GR 11 KAMP

14 LEEF GESOND 4 9:00NAGMAAL,BROODFEES 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE

15

16 19:00 GROEIKURSUSSE

17 9:00 BYBELSTUDIE

18

19 6:00 MANNEGEBED

20 8:00 GEBED

21 LEEF GESOND 5 9:00 EREDIENS 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE

22 19:00 KERKRAADSVERG (BEGROTING)

23 19:00 GROEIKURSUSSE

24 9:00 BYBELSTUDIE

25

26 6:00 MANNEGEBED

27 8:00 GEBED

28 LEEF GESOND 6 9:00 EREDIENS 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE

"Op U woord sal ek die nette uitgooi" (Luk 5:5).

Wees verseker: Op die gehoorsames wag daar groot

verrassings.

Februarie 2010

Page 3: Document

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Here, wees my

genadig en maak my vry.

1 2

3 9:00 BYBELSTUDIE 10:15 WATERVAL DIENS

4 19:00 GEBEDSBYEEN-KOMS VIR VROUE

5 6:00 MANNEGEBED WÊRELDBIDDAG VIR VROUE GR 10 KAMP

6 8:00 GEBED WÊRELDBIDDAG VIR MANS GR 10 KAMP

7 LEEF GESOND 7 9:00 EREDIENS (DOOP) 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE 18:30 AANDDIENS

8

9

10 9:00 BYBELSTUDIE

11

12 6:00 MANNEGEBED

13 8:00 GEBED OPLEIDING AVONTUUR- KAMP

14 LEEF GESOND 8 9:00 EREDIENS 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE

15

16

17 9:00 BYBELSTUDIE

18

19 6:00 MANNEGEBED AVONTUURKAMP 19-23/3

20 8:00 GEBED AVONTUURKAMP

21 MENSEREGTEDAG 9:00 EREDIENS

22 OPENBARE VAKANSIEDAG

23

24 9:00 BYBELSTUDIE

25

26 ALLE SKOLE SLUIT

27 26-28/3 STAPTOER DRAKENSBERG

28 9:00 EREDIENS

29

30

31 Maart 2010

Page 4: Document

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Met blydskap sal julle water skep uit die fontein van redding. Op díé dag sal julle uitroep: "Loof die Here, roep sy Naam, aan maak sy dade onder die volke bekend en verkondig dat sy Naam groot is." (Jes 12:3-4)

1 19:00 AANDNAGMAAL

2 GOEIE VRYDAG 8-10:00 STILTENAGMAAL

3 ORANJERIVIER-ROEI 3-7/4

4 9:00 PAASFEES (DOOP)

5 GESINSDAG

6

7

8

9

10

11 9:00 EREDIENS

12 ALLE SKOLE OPEN

13 149:00 BYBELSTUDIE

15

16 6:00 MANNEGEBED 19:00 ATKV PAASFEES

17 8:00 GEBED

18 9:00 EREDIENS 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE

19 20 21 9:00 BYBELSTUDIE

22

23 6:00 MANNEGEBED

24

25 9:00 EREDIENS

26 SKOOLVAKANSIEDAG

27 VRYHEIDSDAG

28 9:00 BYBELSTUDIE

29

30 6:00 MANNEGEBED

Stop! Bid eers!

Ek en jy het toegang tot die fontein van redding met die water van die ewige lewe, want jy het toegang tot die kruis van Christus.

April 2010

Page 5: Document

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

Met sononder het almal hulle siekes, wat aan allerhande kwale gely het, na Hom toe gebring. Hy het een vir een die hande opgelê en hulle gesond

gemaak. (Luk 4:40)

1 WERKERSDAG

2 9:00 EREDIENS (DOOP)

3

4

5 9:00 BYBELSTUDIE

6

7 6:00 MANNEGEBED GR 8+9 KAMP

8 8:00 GEBED GR 8+9 KAMP

9MOEDERSDAG 9:00 EREDIENS 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE

10

11

12 9:00 BYBELSTUDIE

13 HEMELVAARTDAG 19:00 HEMELVAART-DIENS

14 6:00 MANNEGEBED

15 8:00 GEBED

169:00 EREDIENS 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE 18:30 AANDDIENS

17 19:00 PINKSTERDIENS

18 10:15 WATERVAL DIENS 19:00 PINKSTERDIENS

19 10:15 WATERVAL DIENS 19:00 PINKSTERDIENS

20

21 6:00 MANNEGEBED

22 8:00 GEBED

23 Wêreldbiddag 9:00 PINKSTERFEES 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE

24 19:00 KERKRAADSVERG

25

26 9:00 BYBELSTUDIE

27

28 6:00 MANNEGEBED

29 8:00 GEBED

30 9:00 NAGMAAL BROODFEES 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE

31 Vra hulp - by

Jesus Mei 2010

Page 6: Document

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag So seker as wat die smaak van melk die aard van die bossies waarin die koeie wei, reflekteer, so seker reflekteer die smaak van ons woorde die aard van die dinge waarmee ons ons harte vul.

1 2 9:00 BYBELSTUDIE 10:15 WATERVAL DIENS

3

4 6:00 MANNEGEBED

5 8:00 GEBED

6 9:00 EREDIENS (DOOP) 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE 18:30 AANDDIENS

7

8

9 ALLE SKOLE SLUIT

10

11

12

13 9:00 EREDIENS

14 15

16 JEUGDAG

17

18

19

20 VADERSDAG 9:00 EREDIENS

21 22

23

24

25

26

27 9:00 EREDIENS

28

29 30

God is altyd by jou en met jou. Wil jy dan nie `n gesprek met Hom voer nie? (Broer

Andrew)

Page 7: Document

Wie nie eens bewus is daarvan dat hy bid nie, bid die heel beste. Gebed is om aan die deur te klop, geloof is om te verwag dit sal oopgaan. (WJ Harley)

Junie 2010 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

Here, lê `n smaak vir gebed op my tong, en laat my lippe dan `n banket van lof vir U berei. En mag hierdie feesmaal - wanneer ek dit eers een keer geproe het - my voed maar nooit versadig nie, sodat ek altyd weer na gesprek met U sal smag tot in ewigheid. (Ralph W Seager)

1

2

3

4 9:00 EREDIENS (DOOP)

5

6

7

8

9

10 MANNEKAMP BOSVELD

11 9:00 EREDIENS

12

13 ALLE SKOLE OPEN

14 9:00 BYBELSTUDIE

15

16 6:00 MANNEGEBED

17 8:00 GEBED

18 9:00 EREDIENS 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE

19

20 RINGSITTING, Kloofendal

21 9:00 BYBELSTUDIE

RINGSITTING

22

23 6:00 MANNEGEBED

24 8:00 GEBED

25 9:00 EREDIENS 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE

26 19:00 KERKRAADSVERG

27

28 9:00 BYBELSTUDIE

29

30 6:00 MANNEGEBED

31 8:00 GEBED

Page 8: Document

Jesus Christus bring die verlossing na hierdie wêreld en Hy alleen. (Hand 4:12)

Julie 2010 Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

Julle weet van Jesus van Nasaret, dat God Hom met die Heilige Gees gesalf en met krag toegerus het. Hy het rondgegaan, oral goeie werke gedoen en almal gesond gemaak wat in die mag van die duiwel was, want God was by Hom. (Hand 10:38)

1 9:00 EREDIENS (DOOP) 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE 18:30 AANDDIENS

2

3

4 9:00 BYBELSTUDIE 10:15 WATERVAL DIENS

5

6 6:00 MANNEGEBED JEUGSPANKAMP

7 JEUGSPANKAMP

8 9:00 EREDIENS JEUGSPANKAMP

9 VROUEDAG JEUGSPANKAMP

10

11 9:00 BYBELSTUDIE

12

13 6:00 MANNEGEBED

14 8:00 GEBED

15 GESIN GESOND 1 9:00 EREDIENS 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE

16

17 19:00 GROEIKURSUSSE

18 9:00 BYBELSTUDIE

19

20 6:00 MANNEGEBED PRIVAAT SKOLE SLUIT

21 8:00 GEBED

22 GESIN GESOND 2 9:00NAGMAAL,BROODFEES 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE

23 24 19:00 GROEIKURSUSSE

25 9:00 BYBELSTUDIE

26

27 6:00 MANNEGEBED

28 8:00 GEBED

Page 9: Document

29 GESIN GESOND 3 9:00 EREDIENS 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE

30 31 19:00 GROEIKURSUSSE Augustus 2010

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Tussen die gekletter van potte en panne in die kloosterkombuis is my hart vol diepe vrede, want ek bid oop-oë en my werk word `n sakrament (Broer Lawrence)

1 9:00 BYBELSTUDIE 10:15 WATERVAL DIENS

2

3 6:00 MANNEGEBED MUSIEKKONSERT: Matthys Roets +Quellerina groep

4 8:00 GEBED

5 GESIN GESOND 4 9:00 EREDIENS (DOOP) 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE 18:30 AANDDIENS

6 PRIVAAT SKOLE OPEN 19:00 KERKRAADSVERG

7 19:00 GROEIKURSUSSE

8 9:00 BYBELSTUDIE

9

10 6:00 MANNEGEBED GR 11 KAMP

11 8:00 GEBED GR 11 KAMP

12 9:00 EREDIENS 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE

13

14

15 9:00 BYBELSTUDIE

16

17 6:00 MANNEGEBED

18 8:00 GEBED

19 9:00 EREDIENS ds Jannie Pelser 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE

20

21

22 9:00 BYBELSTUDIE

23 SKOLE SLUIT

24 ERFENISDAG SUPER SEWES KAMP

25 SUPER SEWES KAMP

26 9:00 EREDIENS SUPER SEWES KAMP

27 SUPER SEWES KAMP

28 SUPER SEWES KAMP

29 SUPER SEWES KAMP

30 SUPER SEWES KAMP

Liewe Heer, ek is tog so ongehoorsaam en ek wil nie so wees

nie. Help my deur U genade. Asseblief. Here. Amen

Page 10: Document

Ek sal nie maklik my lewe aan jou godsdiens toevertrou solank dit nie gesien kan word nie. Lampe praat nie,

maar hulle skyn. (CH Spurgeon) September 2010

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Teenoor Christus Jesus is ek dankbaar: Hy het my krag gegee en my betroubaar geag om my in sy diens te stel, al het ek Hom voorheen belaster, vervolg en beledig. Maar God was genadig teenoor my omdat ek in my ongeloof nie geweet het wat ek doen nie. (1 Tim 1:12-13)

1 SUPER SEWES KAMP

2 GESINSKAMP 1-3/10

3 9:00 EREDIENS (DOOP)

4 SKOLE OPEN

5

6 9:00 BYBELSTUDIE 10:15 WATERVAL DIENS

7

8 6:00 MANNEGEBED

9 8:00 GEBED

10BLOMMEFEES 9:00 EREDIENS 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE 18:30 AANDDIENS

11 CLAREMONT BEJAARDES VAKANSIE 11-15/10

12 13 9:00 BYBELSTUDIE

14

15 6:00 MANNEGEBED

16 8:00 GEBED

17 9:00 EREDIENS 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE

18

19

20 9:00 BYBELSTUDIE

21

WES-TVL SINODE

22 6:00 MANNEGEBED WES-TVL SINODE

23 8:00 GEBED WES-TVL SINODE

24 9:00 EREDIENS 9:00 KINDERKERK, JEUGDIENS EN KATEGESE HENNOPSRIVIER PIEKNIEK

25

26 27 9:00 BYBELSTUDIE

28

29 6:00 MANNEGEBED

30 8:00 GEBED

Page 11: Document

31 9:00 BELYDENIS -AFLEGGING 9:00 KINDERKERK,

Gebed is meermale `n stryd, nie `n

goeienaggebedjie nie. (Wendell Phillips) Oktober 2010

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Ons tyd is kort, daarom moet ons minder met mense praat en meer met God. (Leonard Ravenhill)

1 2 3 9:00 BYBELSTUDIE 10:15 WATERVAL DIENS

4

5 6:00 MANNEGEBED

6 8:00 GEBED

7 9:00 DANKFEES 9:00 KINDERKERK, 10:00 KATEGESE- BEKRONING 12:00 GEMEENTE-ETE

8 19:00 KERKRAADSVERG

9 10 9:00 BYBELSTUDIE

11

12 6:00 MANNEGEBED

13 8:00 GEBED

14 9:00 NAGMAAL, BROODFEES 9:00 KINDERKERK

15

16 17 9:00 BYBELSTUDIE

18

19 6:00 MANNEGEBED

20 8:00 GEBED

21 9:00 KERSSANGDIENS 9:00 KINDERKERK

22

23

24 9:00 BYBELSTUDIE- AFSLUITING

25 KROONJARE KERSETE

26 6:00 MANNEGEBED

27 8:00 GEBED

Page 12: Document

28 9:00 EREDIENS 9:00 KINDERKERK- KERSSPEL

29

30 November 2010

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

Vreugde, blydskap en vrede in Jesus Christus vir nou en vir altyd.

1

2

3 PRIVAAT SKOLE SLUIT

4

5 9:00 EREDIENS (DOOP)

6

7

8

9

10 SKOLE SLUIt

11

12 9:00 EREDIENS

13

14

15

16 VERSOENINGSDAG

17

18

19 9:00 EREDIENS 19:30 KERSLIEDERE BY KERSLIG

20

21

22

23 KOSPAKKIES UITDEEL

24

25 KERSDAG 8:00 KERSDIENS

26 WELWILLENDHEIDS- DAG

27 OPENBARE VAKANSIE-DAG

30 29

30

31

En so sal ons altyd by die Here wees. (1

Thes 4:17b)

Page 13: Document

9:00 EREDIENS

19:00 OUJAARSDIENS

Die toekoms is op jou, is jy gereed saam met

Hom? Desember 2010