huisgids 24 oktober

8
86 Jean Ave, Doringkloof CENTURION Tel: 012 667 1754 Fax: 012 667 2374 E-mail: [email protected] [email protected] Ria Viljoen@ 082 568 7570 ",-’+%(),,$ ",-’+%(),,$ Stylvolle ! Moderne afwerkings en 'n kombuis geskik vir gesinsgenot 'n meestersjef!! 4 slaapkamers, 3 badkamers (2 en suite). Braaipa3o met uitsig oor geves3gde tuin. 38 m²-kantoor, apart van die BONUS: hoo2 uis! Dubbelmotorhuis, 3 motorafdakke met skadune4e en swembad. Goeie sekuriteit. 148m aie modern, dupleks in gesogte kompleks. Oopplanleefare ²: b a met kaggel, gastebadkamer, 3 slk en 2 badk, dubbelmotorhuis Prag3ge gerestoureerde gesinshuis. 4 sl pk, studeerkamer, swembad en tuinarea. Dubbelmotorhuis. aa Skakel gou! ",-’+%(),,$ ",-’+%(),,$ R1 0 000 88 R1 0 000 88 DRINGEND! Simpleks. Briljante waarde! 3 slaapk, 2 badk, lapa-stoep, dubbelmotorhuis en stoorkamer. Digby Unitas, skole en hoofweë. R1 200 000 R1 200 000 )1//#)/,+)& )1//#)/,+)& )1//#)/,+*!+,- )1//#)/,+*!+,- Baie mooi gesinshuis, - 4 slaapk, studeer kamer, ubbel otorhuis, d m huishulpverblyf, groot stoep en lekker kuier- kombuis. R1, MIL 85 R1, MIL 85 R 0 000 2 0 5 R 0 000 2 0 5 R1 480 000 DRINGEND! R1 480 000 DRINGEND! ALLEENMANDAAT ALLEENMANDAAT Deelmandaat Goeie Waarde! Uiters Netjies! "’# &,#0#. R1 390 000 R1 390 000 3slaapk, 2 badk, gerestoreerd, kombinasie van teëls en gelamineerde houtvloere. Uitstekende waarde vir Geld X1QP5BB5-B1241015 Huisgids Adverteer: Nicolette Erasmus | 012 485 9042; [email protected] Redaksionele inhoud: Linette Retief | 011 713 9269; [email protected] Beeld LINETTE RETIEF D ie eerste indruk van hier- die prageiendom in die ge- sogte Midstream Estate is een van onwrikbare gehalte en ’n volmaakte kombinasie van warmte en styl – van die sentrale klankstelsel en marmerafwerking tot die ingevoerde ligte en gepo- leerde porseleinteëls. Op met die elegante trap wag vier slaapkamers en vier badka- mers met afwerking van die boonste rakke, asook ’n informe- le sitkamer wat ideaal is vir ’n vroegoggend-koffietjie of vir die kinders om in te baljaar. Onder wag vier indrukwekken- de leefruimtes wat uitvloei na ’n binnenshuise patio met ’n inge- boude braai en kroeg. Hierdie uitmuntende onthaalpo- tensiaal word verder verhoog deur ’n asemrowende oopplan- ontwerperskombuis, kompleet met opwaskamer, ’n instapspens, gasstoof, ingeboude konveksie- oond en eethoekie. Dié pakket word voltooi deur ’n studeerkamer, drie motorhuise, volledige personeelverblyf en twee pakkamers. Midstream Estate vorm deel van vyf eksklusiewe landgoedere in Midstream Estates wat pronk met topgehalte sekuriteit. Geriewe in die omgewing sluit in ’n Sasol-motorhawe, ’n winkel- sentrum, spreekkamers, ’n dag- hospitaal, Mediclinic-hospitaal, private onderwys van babasorg tot gr. 12, kerke, klubhuise, ’n krieketveld, tennis- en muurbal- bane en ’n gholfbaan. Daar is ook ’n gim, verskeie ge- meenskaplike swembaddens en verskeie staproetes, asook parke. Vir meer inligting kontak An- nie Kuyler van Midstream Real Estates by 082 850 1041, 012 940 9090, of stuur e-pos na [email protected]. Droomaansig van ’n droomeiendom. Een van die ruim slaapkamers, met houthortjies. Praghuis in gewilde Midstream Een van die ontwerpersbadkamers. Die binnekroeg loop uit op die patio. Adres: Midstream Estate, Midrand Prys: R4,9 miljoen. Grootte: 1 185 m², Huis: 456 m². Kontak: Annie Kuyler van Midstream Real Estate by 082 850 1041, 012 940 9090 of [email protected] Kortliks

Upload: beeld

Post on 24-Jul-2016

224 views

Category:

Documents


1 download

DESCRIPTION

Beeld: Huisgids - 24 Oktober 2015

TRANSCRIPT

Page 1: Huisgids 24 oktober

86 Jean Ave, Doringkloof

CENTURION

Tel: 012 667 1754Fax: 012 667 2374

E-mail:[email protected]

[email protected]

Ria Viljoen@ 082 568 7570

Stylvolle ! Moderne afwerkings en 'n kombuis geskik virgesinsgenot'n meestersjef!! 4 slaapkamers, 3 badkamers (2 en suite). Braaipa o

met uitsig oor geves gde tuin. 38 m²-kantoor, apart van dieBONUS:hoo uis! Dubbelmotorhuis, 3 motorafdakke met skadune e en

swembad. Goeie sekuriteit.

148m aie modern, dupleks in gesogte kompleks. Oopplanleefare²: b amet kaggel, gastebadkamer, 3 slk en 2 badk, dubbelmotorhuis

Prag ge gerestoureerde gesinshuis.4 sl pk, studeerkamer, swembad en tuinarea. Dubbelmotorhuis.aa

Skakel gou!

R1 0 00088R1 0 00088

DRINGEND!Simpleks. Briljante waarde! 3 slaapk, 2 badk,

lapa-stoep, dubbelmotorhuis en stoorkamer. Digby Unitas,skole en hoofweë.

R1 200 000R1 200 000

Baie mooi

gesinshuis,

-4 slaapk, studeer

kamer,

ubbel otorhuis,d m

huishulpverblyf,

groot stoep en

lekker kuier-

kombuis.

R1, MIL85R1, MIL85

R 0 0002 05R 0 0002 05R1 480 000 DRINGEND!R1 480 000 DRINGEND!ALLEENMANDAATALLEENMANDAAT

Deelmandaat

Goeie Waarde! Uiters Netjies!

R1 390 000R1 390 000

3slaapk, 2 badk, gerestoreerd, kombinasie van teëls en gelamineerdehoutvloere. Uitstekende waarde vir Geld

X1QP5BB5-B1241015

HuisgidsAdverteer:  Nicolette  Erasmus  |  012  485  9042;  [email protected] Redaksionele  inhoud:  Linette  Retief  |  011  713  9269;  [email protected]

Beeld

LINETTE  RETIEF

Die eerste indruk van hier-die prageiendom in die ge-sogte Midstream Estate is

een van onwrikbare gehalte en ’n volmaakte kombinasie van warmte en styl – van die sentrale klankstelsel en marmerafwerking tot die ingevoerde ligte en gepo-leerde porseleinteëls.

Op met die elegante trap wag vier slaapkamers en vier badka-mers met afwerking van die boonste rakke, asook ’n informe-le sitkamer wat ideaal is vir ’n vroegoggend-koffietjie of vir die kinders om in te baljaar.

Onder wag vier indrukwekken-de leefruimtes wat uitvloei na ’n binnenshuise patio met ’n inge-boude braai en kroeg.

Hierdie uitmuntende onthaalpo-tensiaal word verder verhoog deur ’n asemrowende oopplan- ontwerperskombuis, kompleet met opwaskamer, ’n instapspens, gasstoof, ingeboude konveksie-oond en eethoekie.

Dié pakket word voltooi deur ’nstudeerkamer, drie motorhuise, volledige personeelverblyf en twee pakkamers.

Midstream Estate vorm deel van vyf eksklusiewe landgoedere in Midstream Estates wat pronk met topgehalte sekuriteit.

Geriewe in die omgewing sluit in ’n Sasol-motorhawe, ’n winkel-sentrum, spreekkamers, ’n dag-hospitaal, Mediclinic-hospitaal, private onderwys van babasorg tot gr. 12, kerke, klubhuise, ’n krieketveld, tennis- en muurbal-bane en ’n gholfbaan.

Daar is ook ’n gim, verskeie ge-meenskaplike swembaddens en verskeie staproetes, asook parke.

Vir meer inligting kontak An-nie Kuyler van Midstream Real Estates by 082 850 1041, 012 940 9090, of stuur e-pos na [email protected].

Droomaansig van  ’n droomeiendom. 

Een van die ruim slaapkamers, met houthortjies. 

Praghuis in gewilde Midstream

Een van die ontwerpersbadkamers.  Die binnekroeg  loop uit op die patio. 

Adres: Midstream Estate, MidrandPrys: R4,9 miljoen.Grootte:  1 185 m², Huis: 456 m².Kontak: Annie Kuyler van Midstream Real Estate by 082 850 1041, 012 940 9090 of [email protected]

Kortliks

Page 2: Huisgids 24 oktober

2 Huisgids/Property Guide Saterdag 24 Oktober 2015

SEKURITEIT 24 UUR-BEMANDE SEKURITEITHEK MET BEMANDE TOEGANGSBEHEERKAMERASGEËLEKTRIFISEERDE HEININGVEILIGHEIDSHEKKE

www.urbanc.co.zawww.urbanc.co.zawww.urbanc.co.zawww.urbanc.co.za

• LEONARD: 082 446 4825• JURGEN 060 966 8046 • ANRÉ 084 915 8419

• ANTHONY 083 676 0135 • ROZANNE: 072 951 8800

• LEONARD: 082 446 4825• JURGEN 060 966 8046 • ANRÉ 084 915 8419

• ANTHONY 083 676 0135 • ROZANNE: 072 951 8800

SEDERT 1975

SLEGS TE HUUR

2 SLK, 1 BADK, AFDAK2 SLK, 1 BADK, 1 MOTORH3 SLK, 2 BADK, 1 MOTORH

– R5 000 – R6 000 PM– R6 500 PMR6 000 –– – R7 500 PMR7 000

* *KLUBHUIS SWEMBAD* UITSTEKENDE LIGGING TEN OPSIGTE

VAN HOOFWEË, WINKELSENTRUMS, ENS.

Nie volgens skaal nie

RUIMTEWEG

ALE

TTA

LOUISA

RO

OIH

UIS

KR

AA

L WE

G

OU

JHB

WE

G

WIN

KE

L-S

EN

TR

UM

MA

LL@R

ED

S

LOUISAPARK

S25° 52” 12.0”E28° 07”46,9” HENDRIK VERWOERDRYLAAN

Louisa Park in Celtisdal, Centurion

NUWEONTWIKKELING

VANAF

1 OKTOBER

Vanaf

R5 000 pm!!!Vanaf

R5 000 pm!!!

X1QMVTMD-BS171015

www.na onalle ng.co.za

Residensiële Verhuringsagente met takke landswyd

Waardevolle kundigheid en opsies

Gereg eerde agente met ervaring

X1QPGX7W-BS241015

LINETTE  RETIEF

Huispryse in die rustigeValsbaaidorpie Vishoekhet die afgelope jaar met

sowat 30% gestyg vanweë die groeiende gebrek aan huise op die mark.

So sê Keith Searle, eienaar vanRealNet se Suidelike Skiereiland-franchise, wat daarop wys dat die vraag nou die aanbod oor-skry. Dit is veral die geval in buurte soos Capri, Glencairn, Melkhoutpark en Faerie Knowe.

“Nie lank gelede nie kon ’n mens ’n huis in hierdie gebiede vir minder as R1 miljoen kry, maar deesdae is daar niks vir onder R1,5 miljoen beskikbaar nie.”

Huiseienaars hier is bewus vandie skerp prysstygings, maar die meeste is nie bereid om te ver-koop nie, sê Searle.

’n Gebrek aan nuwe ontwikke-lings die laaste paar jaar het die huistekort vererger en verdere opwaartse druk op pryse gesit.

“Kopers is skynbaar bereid omdie huidige pryse te betaal vir Vishoek se rustige strandleefstyl en die pragtige see-uitsigte wat baie huise bied.

“Vishoek bied steeds van die beste waarde as ’n mens kyk na vergelykbare eiendomme en ge-riewe in Kaapstad.”

Searle wys daarop dat die ko-persprofiel in Vishoek besig is om te verander.

“Pensionarisse wat huise vir

hul aftrede koop, was in die ver-lede die norm, maar die jongste tendens toon dat kopers tussen 30 en 50 met skoolgaande kinders hulle in Vishoek kom vestig.

“Daar is ook ’n groot klomp Gautengse kopers. Hulle waar-deer die relatiewe bekostigbaar-heid van die omgewing.”

Die dorp, wat tussen ’n berg endie see geleë is, het beperkte grond vir ontwikkeling, maar daar is steeds erwe beskikbaar vir kopers wat hul eie huise met uitsigte oor Valsbaai wil bou. Die erwe is beskikbaar teen pryse van sowat R400 000, sê hy.

“Daar is ook twee nuwe ontwik-kelings op pad – een in Capri-laan en een op Ou Kaapse Weg – dit kan help om van die druk in die mark verlig.”

Vishoek het goeie skole en me-diese geriewe.

Nuwe inwoners kan uitsien naverbeterde waterstelsels en ’n nuwe winkelsentrum oorkant die Longbeach Mall, met ’n Checkers Hyper, ’n Virgin Active-gim-nasium en ’n Dis-Chem-apteek.

Vishoek al hoe gewilder onder jonger kopers

Vishoek  is geleë aan die Valsbaai­kant van die Kaapse Skiereiland en pronk met  lieflike strande.

Kopers is skynbaar bereid om die huidige pryse te betaal vir Vishoek se rustige strandleefstyl en die pragtige see­uitsigte wat baie huise bied.

Page 3: Huisgids 24 oktober

Saterdag 24 Oktober 2015 Huisgids/Property Guide 3

Houghton 011 728 7013 Olivedale 010 020 0273 Randburg 011 792 7357 Centurion 012 030 0209 Let’s meet at www.aHpROp.CO.za

Let’s meet atwww.ahprop.co.za

NewlaNds R2 650 000New on the market!Close to theMenlyn Shopping Centre and the NewlandsShopping complex. 3 Spacious beds and an extra flatlet/ home office. Huge stand, double garage plus carport.

ISABEL 082 377 0571 WEB: ADHS-2961

HigHveld R1 980 000Built with entertainment in mind!Its 3 sunny beds are situated around the entertainmentarea which incl an o/p kitchen with dining and livingarea. Covered patio overlooks blue pool / Jacuzzi.

MIcHELLE 079 590 1391 WEB: ADHS-2918

apaRtmeNtsWAtErkLoof rIDgE r10 800 ISABEL 082 377 0571

Upmarket and modern, fully furnished one bedroom

with kitchen and lounge and amazing views of

Waterkloof.

WAtErkLoof rIDgE r12 600 ISABEL 082 377 0571

Luxurious fully furnished and serviced 1 bedroom incl

Wi-fi and DSTV bouquet in secure complex.HOUsesfAErIE gLEN r10 500 ISABEL 082 377 0571

Delightful 3 bed, 2 bath thatch in boomed off area

with 2 parking and own small garden. Imm avail.

WooDHILL r25 000 ISABEL 082 377 0571

Modern, D/S 3 bed, 2 baths, staff accommodation,

built-in braai and patio.

lOOKiNg FOR ReNtal pROpeRties FORpRe-QUaliFied teNaNts!

AMAZING RENTALS

ON SHOW2pm - 5pm

Kyalami aH R7 800 000A fabulous find in country surroundings!Spread out over ± 3ha, you will find 3 sep dwellings plusbuilt-in bar, pool and workshop with 3 living quarters.Perfect for extended family or to earn an extra income!

DIrESHNEE 082 784 6380 WEB: ADHS-2881

wONdeRbOOm sOUtH R1 600 000Neat home and garden, ready to move in.3 Beds, 1 bathroom and spacious kitchen. Lush gardenwith pool and lapa. 1 Bed garden cottage. Lots ofparking. Very well located high up in the Moot.

ELSABE 083 845 3432 WEB: ADHS-2919

meyeRspaRK R2 100 000Brand new! And calling you to sign!Lovingly restored 3 bedroom family home! Large fittedstudy and flatlet with kitchenette as a bonus! Just±500m from Meyerspark Primary school!

ISABEL 082 377 0571 WEB: ADHS-2682

mNaNdi R2 700 000country-styled business / function venue!Bordered by equestrian estates on ±1.1ha of primeproperty, situated close to major access routes forMidrand, Sandton, Centurion, Lanseria Airport.

DIrESHNEE 082 784 6380 WEB: ADHS-1936

HaRtbeespOORt dam R1 650 000Holiday...or not? Working today....or not?Working in Pretoria, reside at the Dam! A cool thatchroof home with 4 beds, 3 baths, situated in a smallsecurity estate is waiting just for you!

ISABEL 082 377 0571 WEB: ADHS-2914

Page 4: Huisgids 24 oktober

4 Huisgids/Property Guide Saterdag 24 Oktober 2015

WATERKLOOF RIDGE R8 750 000 or R55 000 pm rental.On top of the world. An illustrious design set against a backdrop of sky, this combina on of extraordinary architecture is a

masterpiece of design and ultramodern flair. The home boasts expansive propor ons, an ul mate lifestyle and special

emphasis on light and the amazing views. 4 bedr en suite, cinema room, snooker room, family room, dining, 2 lounges, pool,

3 garages, staff accommoda on, excellent security.

IOLA HEIM 082 297 9182

WATERKLOOF R6 500 000OLDE-WORLDE MAGIC Tradi onal family home offering gracious living from

room to room. Well-constructed, generous accommoda on, a full Waterkloof

Erf and two large well-presented flats offering copious accommoda on and

p r i v a t e e n t r a n c e s . A g r a c i o u s g r a n d e d a m e . R E F : R L 9 6

www.nimblerealestate.co.za 3 bedr, 2 bathr, study, 4 recep on areas, 2 garages,

3 carports, 2 flats, domes c's quarters, 3-phase electricity. Full erf 2 552 m².

IOLA HEIM 082 297 9182

Waterkloof Ridge R8 500 000Modern palace on the hill in secured area with diploma c policing.Defined by the generous living and entertainment areas, this house has alovely bond between the indoor and outdoor spaces. This home boastsfour sunny bedrooms and a study. Sophis cated clean lines with elegantfinishes and classic furniture throughout. A sparkling pool and sauna, lushlandscaped garden and a gorgeous view of Pretoria complete the picture.

THEA BOTHA 073 192 1086

WATERKLOOF R5 200 000 Home of distinction.Classic and charming out of a picture book… Tucked away in the

heart of Waterkloof this home offers elegance and style…a

home dis nguished by refinement. Double volume space and

built-in sound system throughout the living areas, beau ful

kitchen with lots of air and light. It has a state-of-the-art

security system and is truly for the discerning buyer. Perfect for

a mature couple that would like to scale down, it offers a guest

suite on the ground floor that can be used as a main bedroom.

Low maintenance lock-up-and-go lifestyle. ….4 bedr, 3 bathr, 3

living areas, study, domes c's quarters, 2 garages. House ± 465

m². Erf 1 176 m². View by appointment only.

ITALA TANZINO 083 260 6994

WATERKLOOF RIDGE R3 000 000This home is for the sophis cated buyer who is looking for a

classic, elegant lock-up-and-go lifestyle with no maintenance.

Beau fully appointed with clean lines, ample accommoda on,

sunny rooms and an address in a pres gious estate in a blue-

chip area... all in all, a sound investment. Invita on to view!

IOLA 082 297 9182

WATERKLOOF RIDGE R2 750 000A rare find…This home epitomises unclu ered design, sleek and

sophis cated elegance, state-of-the art finishes complemented by

open-plan living. A unique and interes ng design surrounded with

lovely greenery... A spacious and airy design offering refinement and

style for a comfortable and easy way of life. Gather memories to cherish

in this lovely family home.

IOLA 082 297 9182

WATERKLOOF RIDGE R6 495 000 Loca on and views...

Spacious home for a mature family or the execu ve lifestyle, which

offers ample en suite-bedrooms and separate living areas with an

informal braai area that overlooks the estate. It has a very low

maintenance garden and pool that offers a lock-up-and-go lifestyle

with a 6-car-garage for parking. 24 hour manned security! Also

available for rental R45 000 pm.

IOLA 082 297 9182

WATERKLOOF RIDGE R10 000 000An exclusive home… A charisma c blend of splendour and charm – truly a

feast for the eyes and the senses. Expansive accommoda on, understated

elegance and top of the range finishes exemplifies this magnificent home.

Ideally suited for a luxurious lifestyle and lavish entertaining. The home

whispers quality, is smothered with luxury, is set in a prime security estate

and has a view that stretches forever. You'll feel like touching the stars!

IOLA 082 297 9182

ON SHOW

SUN 3-5PM

RENTAL PROPERTIES

AREA PRICE BED BATH CAR/CP

Garsfontein R8 000 (furnished) 1 1 1 CP

Moreletapark R13 000 3 2.5 2 CAR

Tugela Park R14 500 (furnished) 3 2.5 1 CAR/1 CP

Hazelwood R17 900 3 2.5 2 CAR/2 CP

Lynnwood Manor R18 000 3 2.5 2 CAR/2 CP

Waterkloof Ridge R18 000 3 2.5 2 CAR

Faerie Glen R23 500 3 2.5 2 CAR

Newlands R26 000 3 2.5 2 CAR/2 CP

Menlo Park R12 500 2 2 2 CP

Sterrewag R22 000 3 2 2 CAR

IRMA VAN SCHALKWYK 071 612 4652

X1QPDRUD-BS241015

Page 5: Huisgids 24 oktober

Saterdag 24 Oktober 2015 Huisgids/Property Guide 5

Lynnw

ood

632

Park

lands

Suite

3

17

9M

ara

isK

are

eb

loe

mF

oto

:T

ram

36

9B

ronkhors

t102

EIE

ND

OM

ME

GE

SO

EK

:T

EH

UU

R/T

EK

OO

P.G

RA

TIS

AS

SE

SS

ER

ING

S.

SK

AK

EL

SO

GO

UM

OO

NT

LIK

:012

362

4628

/083

654

3773.

R3,1

98

mV

EELS

YD

IG–

SELF

WO

ON

OF

VIR

DIP

LO

MA

TIE

KE

VE

RH

UR

ING

.G

oeie

adres

inR

up

ertstraat,b

ym

eesp

rom

inen

tesko

leen

Tukkies,

goeie

beleg

gin

gsg

eleenth

eid:

hetsy

virself

woon

ofdip

lom

atiekeverh

urin

g.B

eskikoor

2ekstraru

imleefareas,

gro

ot

onderd

akstoep

met

ing

eb

ou

de

bra

ai

en

mo

oi

uits

igo

or

die

tuin

/swem

bad

–in

win

terheeltem

alafsluitb

aar.4

slaapkam

ersm

et2

bad

kamers,

saamgeg

roep

eerin

veiligh

eidso

ne,

met

'nap

arteen

suite-

gastekam

ero

fstu

deerkam

er.D

ieko

mb

uis

iseersteklas

met

gran

ietafwerkin

gs

enap

artew

as/strykkamer.

Die

eiendom

het

uitm

unten

de

se

ku

riteit

en

lae

-on

de

rho

ud

tuin

me

tsp

rinkelb

espro

eiing.

Netjiese

bed

iendekw

artiere,2

moto

rhuise.O

nm

iddellike

okku

pasie.

Bam

bie

083

654

3773.

R13

750.00P

M.

SK

AA

RS

250M

SE

STA

PA

FSTA

ND

VA

NA

NTO

NVA

NW

OU

W-LA

ERS

KO

OL!

Min

onderhoud,vriendelike,

sonnigefam

iliewoning

met

perfekteadres

nabylaerskool,

winkels

enG

autreinbusstop.BO

NU

S:P

rivaat,ruimen

luuksew

oonstelvleuelw

atook

asnaskoolsorgsentrum

ofkantore

kandien!

Hoofhuis

met

ruim,

oopplan leefareas,kom

buism

etgranietafw

erkin gsen

aparteopw

asarea,studeerka mer,3

slaapkamers

met2

badkame rs

enbaie

ingeboudekaste.

Wo onstel/kantoorvleuel:

reuseleefaream

etkom

buism

etgranietafw

erkin gs,reuseslaapkam

erm

eteie

badka mer.2

motorhuise,uitstekende

sekuritei t!B

ambie

083654

3773.

R8

,5M

KR

YJ

OU

KE

RS

LIG

GIE

EIE

ND

OM

ING

ES

OG

TE

LA

WL

EY

ST

RA

AT

!K

ind

erparad

ys,d

roo

mw

on

ing

met

dro

om

tuin

,vo

lerf

(25

52

m²).

Keu

rigen

met

aand

agaan

die

fynste

detail,

op

geg

radeer

tot

'nskitteren

de

juw

eel!3

Reu

seaan

eenvlo

eiend

eleefareas

met

2g

esellige

kagg

elkuier

areas,prag

tige

Rh

od

esieseteak

vloere

–o

nth

aalm

etg

emak

20

0g

aste!R

euse

on

thaal

arealo

op

uito

ph

ou

tdek

metm

oo

iuitsig

op

swem

bad

enb

oo

mryke

tuin

–sterk

bo

org

aten

besp

roeiin

gstelsel.

Go

urm

etko

mb

uis

met

soveel

ekstras,g

asstoo

fen

elektrieseo

on

d,

aparte

op

wasarea.

Stu

deerkam

erm

eth

ou

tpan

eleen

eiekag

gel,

prag

tige

uitsig

op

tuin

.4

Slaap

kamers

met

3b

adkam

erssaam

geg

roep

eerin

aparte

vleuel.

Mo

torh

uise

virto

t6

voertu

ie,u

itstekend

eseku

riteit.B

edien

dekw

artiere.B

EN

UT

HIE

RD

IEU

NIE

KE

EN

SK

AA

RS

BE

LE

GG

ING

SG

EL

EE

NT

HE

ID!B

am

bie

08

36

54

37

73

.

NIE

UW

MU

CK

LEN

EU

KM

uc047

GR

OEN

KLO

OF

Gr o

145

WATER

KLO

OF

Wat2

78

R2,9

85

mP

RA

GTIG

OP

GEG

RA

DEER

–TR

EK

NET

IN!

Vin

nig

eokku

pasie,

huis

entu

inm

etgro

ot

speelg

rasperke,

sopas

stylvolg

emodern

iseer.R

euse-o

opplan

leefaream

etnuw

eoopplan

kom

buis

enopw

asarea,alles

front

noord

,heerlik

sonnig

indie

win

ter,gesellig

ekag

gelarea.

3ru

imslaap

kamers,

baie

ingeb

oude

kasteen

2nuw

ebad

kamers

saamgeg

roep

eerin

toeslu

itbare

veiligheid

sone.

Buite-ateljee

met

huish

ulp

kwartiere.

Moto

rhuis

vir4

voertu

ie.S

pogtu

in,

kuierarea

om

swem

bad

enid

ealekin

dervrien

delike

tuin

!G

oeie

veiligheid

.O

OK

TE

HU

UR

:R

20

85-p

mB

am

bie

083

654

3773.

Be

no

dig

dr

ing

en

de

ien

do

mm

e!

Sk

ak

el

on

s1

ste

!!G

ra

tise

ien

do

ms

as

se

ss

er

ing

s!

R9

,37

5M

+B

TW

VR

YS

TA

AN

DE

KA

NT

OO

RG

EB

OU

ME

TU

ITM

UN

TEN

DE

BLO

OTS

TELLIN

GIN

LYN

NW

OO

DW

EG

,K

LIP

GO

OI

VA

NT

UK

S!

*B

aiegoeie

straatadres,

om

ring

met

puik

open

bare

vervoerstelsels,o

pB

RT-

enG

autrein

-busro

etes.*V

eelsydig

enkan

in2

onafh

anklike,

selfonderh

ouden

de

kanto

orsu

itesof

selfsin

4kw

adran

teverd

eelw

ord

om

meer

aseen

sakeondern

emin

gte

huisves.

*Tw

eeverd

iepin

gs,

elkeverd

iepin

gm

eteie

privaat

of

gesam

entlike

ingan

g,

eneie

bad

kamer

enko

mbuisfasiliteite.

*Elke

verdiep

ing

het3

–6

direkteu

rskanto

re,raadsaal/o

pleid

ingsfasiliteite

enoopplan

areasw

atto

t40

werkn

emers

kanhuisves.

*V

eilige

terreinparkerin

gvir

10

moto

rs,plu

sbuitep

arkering.

*U

itstekende

sekuriteit.*

Geleen

theid

om

ook

aangren

sende

eiendom

teko

op

ente

konso

lideer.B

am

bie

083

654

3773.

BR

OO

KYN

Off2

20

NIE

UW

MU

CK

LEN

EU

KO

ff21

7

R2

.85

ML

UU

KS

EK

AN

TO

OR

SU

ITE

(23

5m

²)IN

GE

SO

GT

EP

AR

KL

AN

DS

-KA

NT

OO

RP

AR

KIN

BR

ON

KH

OR

ST

ST

RA

AT.

*O

nm

idd

ellikeo

kkup

asie,5m

inu

tese

stapn

aB

roo

klynM

all,v

oo

rste

ee

nh

eid

,s

on

nig

,m

oo

iu

itsig

me

th

ee

rlike

kuierb

alkon

ne.

*P

erfeko

nd

erho

um

etp

ragtig

ed

ekor

–trek

ne

tin

!*

Gro

ot

on

tva

ng

s-

en

wa

ga

rea

me

ta

pa

rte,

ekstrabeveilig

de

“serverroo

m”.*

Ap

arted

irekteursvleu

elmet

eiesekretaressekan

too

r,p

rivaatb

alkon

.*

Go

eden

sentraal

gep

laasde

raadsaal/o

pleid

ing

slokaal.

*K

anto

orru

imte

vir8

–1

2w

erknem

ers.*

Privaat

bad

kamer

enko

mb

uisg

eriewe.

*U

itstekend

eseku

riteit.Ba

mb

ie0

83

65

43

77

3.

BR

OO

KLY

NB

ro1

94

R6

,98

MV

OL

BU

RG

ER

ER

F(2

55

2m

²),V

EE

LD

OE

LIG

EH

ER

EW

ON

ING

OF

GA

ST

EH

UIS

ME

TP

RA

GT

IGE

TU

IN,

SW

EM

BA

DP

LU

SK

AN

TO

RE

EN

BA

IEV

EIL

IGE

TER

REIN

PA

RK

ER

ING

.H

oofh

uis

inuitm

unten

de

toestan

dm

etp

rag

tige

ho

utv

oe

re,

ka

gg

els

,g

ed

ruk

tep

lafo

nn

e.

8slaap

kamers,

8lu

ukse

bad

kamers,

lugverso

rgin

gsto

estelledeu

rgaan

s.A

parte

luukse

woonstel

met

3slaap

kamers,

2bad

kamers

enalle

ander

fasiliteite.U

itstekende

sekuriteit.

Prag

tige,

goed

uitg

elegde

tuin

met

gro

ot

bom

e,sw

embad

.O

opplan

kanto

org

ebou,

±80

met

privaat

terreinparkerin

g.

Goeie

adres

instil straat! B

am

bie

083

654

3773.

NIE

UW

MU

CK

LEN

EU

KM

uc0

66

R2

,24

8m

NA

BY

AL

LE

S–

WIN

KE

LS

,S

KO

LE

,H

OO

FR

OETES

,G

AU

TR

EIN

.LEK

KER

BLY

EN

/OF

KA

NTO

RE!

Maklike

on

derh

ou

d,

gesellig

ew

on

ing

met

son

nig

e,d

ub

be

lvo

lum

ele

efa

re

as

en

ka

gg

el

–le

in

aonderd

akonth

aalstoep

enbraaip

lek.K

om

buis

met

aparte

op

wa

sa

rea

en

stry

kk

am

er.

Bo

on

ste

ve

rdie

pin

g:

stud

eerho

ekie,3

no

ord

fron

tslaapkam

ersm

etp

ragtig

euitsig

,2bad

kamers

–hoofen

suite

metb

alkon

enbaie

kaste!D

ubbelm

oto

rhuis,

goeie

sekuriteit,

kleiner

erf–

maklike

onderh

oud!B

am

bie

083

654

3773.

KO

MM

ER

SIE

EL

1

Pre

toriu

s1076

Rivier107

HATFIE

LD

Hat0

26

R2,3

85

mV

EELS

YD

IG,IN

PR

ETO

RIU

SS

TR

AA

T–

GEB

RU

IKA

SW

OO

NH

UIS

OF

SO

NEER

VIR

KA

NTO

RE

OF

KO

MM

UN

E!

8m

inu

tese

sta

pvan

af

Tuks,

go

eie

ligg

ing

nab

yG

autrein

stasie–

uiters

goed

gep

rys!M

inonderh

oud,u

itersn

etjie

s–

ka

nn

et

intre

k.

He

erlik

es

on

nig

e,

noord

frontleefareas

wat

leina

onth

aalaream

etm

ooiu

itsigop

prag

tige,

maklik

onderh

oubare

tuin

ensw

embad

.4

slaapkam

ers,2bad

kamers,stu

deerkam

er.Goed

toeg

eruste

kom

buis,d

ubbelm

oto

rhuis,u

itstekende

sekuriteit.

Bam

bie

083

654

3773.

BR

OO

KLY

ND

ev124

TE

HU

UR

WATER

KLO

OF

Wat1

45

R1

67

50

.00

pm

.D

UE

TL

EW

EIN

MA

INS

TR

AA

T!

Lo

op

afs

tan

dv

an

An

ton

va

nW

ou

w-la

ers

ko

ol!

Weg

gesteek

inp

ypsteelvir

ekstraseku

riteit.2ru

imen

son

nig

eo

op

plan

leefareasm

etu

itsigo

or

die

ho

utd

eke

ns

we

mb

ad

,s

em

i-oo

pp

lan

ko

mb

uis

me

tg

ranietb

laaie,ap

arteo

pw

asareaen

waskam

er.3

slaapkam

ers(b

eide

ensu

ite)p

lus

gasteto

ilet.B

inn

ensh

uise

gasb

raai.S

wem

bad

,klein

tuin

aand

ieag

terkant

vand

ieeien

do

m.

Du

bb

eltoeslu

itmo

torh

uis.

Alarm

stelsel. Go

eieseku

riteit.La

uria

nn

08

28

58

72

56

.

R5

,8M

+B

TW

ON

TW

IKK

EL

ING

SG

RO

ND

VIR

TO

T4

0W

OO

NE

EN

HE

DE

NA

BY

ME

NL

OP

AR

K-S

KO

LE

.*

Uitsteken

de

ligg

ing

op

BR

T-en

Gau

treinro

etes,o

fstap

win

kelsen

skoo

lto

e!Tw

eeg

oed

blo

otg

estelde,

aang

rensen

de

eiend

om

me

wat

geko

nso

lideer

eng

eson

eerkan

wo

rdvir

ho

ëdig

theid

son

twikkelin

g.

*B

estaand

eeien

do

mm

ekan

oo

kg

ebru

ikw

ord

virverh

urin

gm

etu

itstekend

eR

OI

totd

atreg

teg

oed

gekeu

ris

–eien

aaro

ok

bereid

om

6m

aand

ete

wag

viro

ord

rago

mreg

teen

plan

ne

inp

lekte

kry–

bep

erkh

ou

kostes.

Ba

mb

ie0

83

65

43

77

3.

BR

OO

KLY

NB

ro2

11

DEELM

AND

AAT

SU

NN

YSID

E-O

OS

Sun038

BA

ILEYS

MU

CK

LEN

EU

KB

ai0

12

Ma

rais

str

19

R3

,9M

OP

BO

YS

HIG

HS

EV

OO

RS

TO

EP

-2

4/7

-S

EK

UR

ITE

ITS

TR

AA

TIN

GA

NG

INM

AR

AIS

ST

RA

AT.

'nR

uim

engrasieu

sew

onin

gm

etru

stige

plaasatm

osfeer

–re

us

ew

oo

na

rea

sm

et

pra

gtig

eh

ou

tvlo

ere

,d

ub

be

lvo

lum

ep

lafo

nn

e,

ee

tka

me

r,T

V-k

am

er,

reusesitkam

erm

etkag

gel

ensku

ifdeu

rew

atlei

na

goed

gevestig

de

tuin

metg

rootb

om

e–

gro

oterfvan

±2

300

m²!

4slaap

kamers

met

2bad

kamers

saamgeg

roep

eerin

toeslu

itbare

veiligheid

sone.

Kuierko

mbuis

met

prag

tige

uits

ige

na

pa

rteo

pw

as

are

a,

2m

oto

rhu

ise

,2

bed

iendekam

ers,goeie

sekuriteit.B

am

bie

083

654

3773.

R1

,75

MS

TIL

EN

BA

IEP

RIV

AA

T,V

ICTO

RIA

AN

SO

PS

Y

BE

ST

E!

Karakter vo

llew

on

ing

met

prag

ti ge

ho

ut vlo

ere,kag

gels

eng

edru

ktep

lafonn

e.Id

eaalvir

selfb

lyen

kanto

reo

fvirverh

ur in

g–

5m

inu

tese

stapvan

af Affies!

4slaap

kamers,2

bad

kamers ,3

l eefareas, go

edto

egeru

steko

mb

uis.

Bu

itewo

on

stelm

etreu

seleefareaen

prag

tige

kom

bu

i sp

lus

2slaap

kamers,

bad

kamer.

Sw

emb

aden

kuierlap

a, tuin

wat m

ino

nd

erho

ud

ben

od

ig, vo

lop

veilige

terreinp

arker ing

. Go

eieseku

riteit. Ba

mb

ie0

83

65

43

77

3.

SU

NN

YSID

E-O

OS

Sun033

R1

,98

5m

IDE

AA

LV

IRV

ER

HU

RIN

G,

KL

IPG

OO

IV

AN

AF

FIE

SO

FU

NIV

ER

SIT

EIT.

Karaktervo

llew

on

ing

met

prag

tige

ged

rukte

staalplafo

nn

e,ho

utvlo

ere,kagg

elenlo

od

glasven

sters.S

itkamer,

eetkamer

met

reuse-

Ore

go

nd

en

sk

uifd

eu

rev

ird

aa

rdie

sp

es

iale

kersligaan

detes,

plaasso

nsto

ep,

stud

eerkamer,

3ekstrag

roo

td

ub

belkam

ers.D

akwo

nin

gm

eteie

fasiliteiteP

LU

Sreu

setuin

wo

on

stelvir

tot

3stu

den

tem

et

eie

ko

mb

uis

en

ba

dk

am

erg

erie

we

.G

oe

ieseku

riteit,maklik

han

teerbare

tuin

.B

am

bie

08

36

54

37

73

.

Riv

ier

13

5Ju

lius

Je

pp

e4

30

GR

OEN

KLO

OF

Gro

147

WATER

KLO

OF

Wat2

02

R2

,75

MS

EK

UR

ITE

IT,R

UIM

TE

,5

MIN

UT

ES

ER

YV

AN

AF

AF

FIE

S,

WIN

KE

LS

EN

N1

.E

iend

om

was

etlikejare

aanto

on

aagew

end

eam

bassad

everh

uu

ren

sod

anig

op

geg

radeer

met

pu

ikseku

riteitsmaatreëls!

Nab

yA

nto

nvan

Wo

uw

-laersko

ol in

stil,b

oo

mryke

straat.S

uid

ein

gan

gn

oo

rder

uitleef,

ekstraruim

leefareas,4

gro

ot

slaapkam

ersm

etb

aiein

geb

ou

de

kaste,2

bad

kamers.

Go

edto

egeru

steko

mb

uis

met

spen

ssen

traal nab

yalles

gep

laas.K

ind

ervriend

elikesp

eeltuin

met

gro

ot

grasp

erke,sw

emb

ad.

Tuin

stud

iovir

stud

ent

met

eieko

mb

uis

enb

adkam

ergeriew

e.B

am

bie

08

36

54

37

73

.

R3

,8m

.M

AK

LIK

HA

NT

EE

RB

AA

RM

ET

DIE

RE

GT

EA

DR

ES

.L

UU

KS

EB

LY

-EN

-RY

-WO

NIN

GM

ET

UIT

MU

NT

EN

DE

SE

KU

RIT

EIT.

Was

lank

verhu

ur

aanto

on

aang

ewen

de

dip

lom

atieke

instel l in

g.

Stu

deer/T

V-kam

er,g

esel l ige,

aa

ne

en

vlo

eie

nd

en

oo

rdfro

ntle

efa

rea

sm

et

reu

se

-ku

ier/braaisto

epen

swem

bad

.P

raktiesu

itgeleg

de

kom

bu

ism

et gran

ietafwerkin

gs

enap

arteo

pw

asarea. 4s laap

kamers

op

bo

on

stevlak

met

2b

adkam

ers–

ekstraruim

slaapkam

erm

etb

uite-in

gan

g, kan

oo

kaltern

atiewelik

asg

roo

tg

esinskam

ero

fkan

too

r(b

uitetrap

),g

ebru

ikw

ord

.D

ub

belm

oto

rhu

is,m

aklikh

anteerb

aretu

in.B

am

bie

08

36

54

37

73

.

GA

RSFO

NTEIN

-KA

NTO

OR

PA

RK

R885

00

0+

BTW

IDEA

AL

MET

SE

NTR

ALE

LIG

GIN

GIN

GE

VE

ST

IGD

EK

AN

TO

OR

PA

RK

NA

BY

ME

NLY

NE

NN

1!

*Een

heid

(71

m²)

islu

uks

metlu

gverso

rgin

gen

houtvlo

ered

eu

rg

aa

ns

.*

Gr

oo

to

nt

va

ng

sa

re

a.

*R

eused

irekteurskan

toor

wat

ook

virraad

svergad

ering

sgeb

ruik

kanw

ord

.*R

uim

oo

pplan

areaw

aarw

erkstasiesvir

6-8

werkn

emers

ingerig

kanw

ord

.*

Eie

kom

buisg

eriewe.

*U

itste

ke

nd

es

eku

riteit.

*P

rag

tige

ko

mp

lek

stu

ine

,w

atervalle,go

eieb

esoekersp

arkering

enbem

ande

ing

ange.

Bam

bie

083

65

43

773

.

R1

68

50

.00

+B

TW

.L

IGG

ING

!L

IGG

ING

!LIG

GIN

G!

220

m².

Ideaal

virfirm

aw

atsen

traalg

ep

os

isi o

ne

er

WIL

we

es

.R

uim

,g

roo

toopplan

kanto

or ru

imte

met

drie

kleiner

kanto

re,ra

ad

sk

am

er

en

on

tva

ng

s.

2b

ad

ka

me

rs,

fun

ks

ion

ele

ko

mb

uis

en

ba

iev

eilig

eterrein

parkerin

g.N

aby

a llehoofro

etesm

et maklike

toeg

ang

tot

Bro

oklyn

/L yn

nw

oo

d/

Hatfield

.Lauria

nn

082

858

7256.

R2

,38

5M

ilOU

TY

DS

EG

LO

RIE

PE

RF

EK

GE

KO

MB

INE

ER

ME

TM

OD

ER

NE

GE

RI E

WE

–S

TY

LVO

LO

PG

EG

RA

DE

ER

,S

TI L

ST

RA

AT

NA

BY

TU

KS

!P

ragti g

eh

ou

tv loere, lo

od

glas

vensters

enkag

gel

.Gesellig

eku

ierso

nsto

ep,

3g

roo

tleefare as

met

stu

de

erk

am

er.

Ge

se

llige

ku

ier

pla

as

ko

mb

ui s

me

to

orsp

ron

klik eorig

enp

ine

kaste,g

raniet

afwerkin

gs,

gen

oeg

kastevir

pakp

lek,sp

ens.

3S

on

ni g

eslaap

kamers

met

ing

e bo

ud

ekaste

2vo

lb

adk am

ers,p

lus

gaste

toilet .

Gro

ot

on

derd

ako

nth

aalaream

eting

ebo

ud

eb

raai,gela n

dskap

eer de

tuin

.B

on

us:

tuin

wo

on

stelm

etleefa rea,

bad

kamer

,klein

kom

bu

is ieen

loft

s/k.G

evesti gd

etu

in,

du

bb

elto

esl uit

mo

torh

uis,ek stra

parkerin

gvir

plu

sm

inu

s3

mo

tors.

Go

eieseku

riteit .La

uria

nn

08

28

58

72

56

.

BR

OO

KLY

NB

ro2

08

R3

,99

9m

ST

AT

IGE

DU

BB

ELV

ER

DIE

PIN

G,

ST

YLV

OL

OP

GE

GR

AD

EE

R,

UIT

ST

EK

EN

DO

ND

ER

HO

UM

ET

DR

OO

MT

UIN

.S

tilen

privaat,

nab

yB

roo

klyn-in

kopiesen

trum

.S

tatige

du

bb

elverdiep

ing

met

reuse-

aaneen

vloeien

de

leefareas,p

ragtig

eho

utvlo

ere!R

euse

sitkamer

met

kagg

el,e

etk

am

er

by

reu

se

-on

tha

alk

om

bu

ism

et

ek

stra

gran

ietwerko

pp

ervlaktesen

werkeilan

d,

aparte

op

wasarea.

Fa

milie

ka

me

r,6

ek

stra

ruim

sla

ap

ka

me

rsm

et

4g

emo

dern

iseerde

bad

kamers!

(PL

US

:3

buitekam

ersm

eteie

geriew

e).S

wem

bad

met

on

thaald

ek,allerm

oo

iste,g

oed

uitg

ele

gd

etu

inw

at

min

on

de

rho

ud

be

no

dig

,b

espro

eiingstelsel!

Du

bbelm

oto

rhu

is,uitsteken

de

sekuriteit.

Ba

mb

ie0

83

654

37

73.

Nic

ols

on

31

5

BR

OO

KLY

NO

ff21

4

CO

LB

YN

Col0

18

OP

SK

OU

SAT

11:0

0–

14:3

0!!

KO

MM

ER

SIE

EL

2

BR

OO

KLY

NB

ro1

74

R5,8

MG

EV

ES

TIG

DE,

BES

TAA

ND

EG

AS

TEH

UIS

–O

OK

IDEA

AL

VIR

ME

DIE

SE

“S

TE

P-D

OW

N”

-FA

SIL

ITE

ITM

ET

PU

IK,

SEN

TR

ALE

LIG

GIN

GTU

SS

EN

DIP

LO

MA

TIE

KE

INS

TELLIN

GS

,W

INK

ELS

EN

HO

SP

ITALE!

*S

tilstraat,

rustig

eatm

osfeer,

gro

ot

bom

e.*S

itkamer

wat

uitkyk

oor

tuin

,sw

embad

,onth

aallapa.

*9

ekstraruim

ensu

ite-dubbelslaap

kamers,

DS

tv,ko

ffie/teestasies,yskassies,

lugverso

rgin

g.

*2

addisio

nele

ensu

ite-kamers

viren

kelperso

ne.

*O

ntb

ytkamer.

*M

eub

els,to

ebeh

ore

enan

der

toeru

sting

isin

geslu

it–

inven

taris.*G

emid

deld

ein

kom

steper

maan

dro

ndom

R85

000,g

evestigde

klandisie.*

Goeie

sekuriteit

enterrein

parkerin

g.B

am

bie

083

654

3773

PR

INSIP

AA

LSE

KEU

SE

Rupert

530

NUUT

INDIE

MAR

K

R2

,99

9m

MIN

ON

DE

RH

OU

D,

HE

ER

LIK

SO

NN

IG,

SEN

TR

AA

LB

YA

LLES

INS

TIL

OM

GEW

ING

.D

ieeien

dom

ingeh

eel isin

'nperfek

onderh

oude

toestan

den

jykan

net jo

utas

neersit

enin

trek!D

iem

aklikhan

teerbare

tuin

isgoed

uitg

elêm

et

he

erl ik

eo

nth

aa

lsto

ep

.D

aa

ris

ek

stra

ruim

,aan

eenvlo

eiende

noord

frontleefareas

metg

eteëlde

vloere

in'n

neu

tralekleu

rdeu

rdie

hele

woonhuis.

Die

kom

buis

isbeslis

ge

sk

ikv

ird

ieo

nth

aa

l l iefh

eb

be

rm

et

gr

oo

tgran

ietwerko

ppervlaktes

enap

arteopw

askamer.

Daar

is3

son

nig

eslaap

kamers

en3

bad

kamers,p

lus

studen

teden

buite.

2m

oto

rhuise,u

itstekende

sekuriteit.B

am

bie

083

654

3773.

BR

OO

KLY

NB

ro207

Nic

ols

on

31

3

DEELM

AND

AAT

DEELM

AND

AAT

DEELM

AND

AAT

ALLEENM

AND

AAT

KO

MM

ER

SIE

EL

3K

OM

MER

SIE

EL

4K

OM

MER

SIE

EL

5TE

HU

UR

KO

MM

ER

SIE

EL

ALLEENM

ANDAAT

R5

,39

5m

'nS

on

nig

e,

go

ed

on

de

rho

ud

ee

no

pg

ekn

ap

te,

vee

lsydig

efa

milie

hu

is,G

OE

IEA

DR

ES

!M

etm

od

erne

sow

elas

oo

rspro

nklike

afwerkin

gs,b

iedh

ierdie

eiend

om

:ruim

teen

oo

pp

lanleefareas,'n

prag

tige

kom

bu

is.Die

tuin

het

'nverh

ittesw

emb

aden

'nd

ub

belg

roo

tte-patio

/stoep

aream

eting

ebo

ud

eb

raai,d

itvo

rmd

eelvan

die

on

thaalarea

bu

ite.V

ieren

suite-

slaapkam

ers,sow

elas'n

aparte

on

tspan

nin

gsarea

virkin

ders,

maak

hierd

ieh

uis

ideaal

vir'n

gro

terfam

ilie.A

s'n

ekstrab

on

us:

die

hu

isb

iedo

ng

eveer1

00

m²-kan

too

rruim

tem

et'n

aparte

ing

ang

.B

edien

dekw

artierem

etb

adkam

eraso

ok

'nm

oto

rhu

isvir4

voertu

ie.Ru

an

da

08

23

01

93

32

.

WATER

KLO

OF

Wat2

80

Long

217

GASTEH

UIS

TE

HU

UR

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

ALLEEN

MANDAAT

OP

SK

OU

SAT

11

:00

–1

4:3

0!!

OP

SK

OU

SAT

11

:00

–1

4:3

0!!

NUUT

INDIE

MAR

K

NUUT

INDIE

MAR

K

ALLEENM

AND

AAT

OP

SK

OU

SAT

11:0

0–

14:3

0!!

NUW

EVR

YSTELLING

NUUT

INDIE

MAR

K

X1QP4N85-B1241015

Page 6: Huisgids 24 oktober

6 Huisgids/Property Guide Saterdag 24 Oktober 2015

Die gesogte Six Fountains-residensiële landgoed is ge-leë in die oostelike voorste-

de van Pretoria, langs die Silver Lakes-gholflandgoed.

Dié uitmuntende ontwikkelingis ’n veilige hawe waar mense met gemoedsrus kan leef. Kinders kan buite speel en paartjies kan in die middag gaan wandel. Kort-om: Inwoners sal nie net veilig wees nie, maar ook veilig voel, wat grootliks sal bydra tot ’n stresvrye omgewing.

Dit is egter nie waar die voor-dele ophou nie.

Die landgoed bied ’n wye spek-trum van aantreklike voordele. Die belangrikste is die ultramo-derne, hoogs verfynde sekuriteit-stelsel wat elektroniese monite-ringstoestelle en spesiaal gekeur-de sekuriteitswagte insluit wat die landgoed 24 uur per dag be-waak.

Die puik ligging van die land-goed beteken boonop inwoners het maklike toegang tot feitlik el-

ke deel van Pretoria via Solomon Mahlanguweg wat daar verby-loop, Lynnwoodweg en die N1- en N4-snelweg.

Die middestad is sowat 20 mi-

nute se ry van die landgoed af. Twee hoër- en drie laerskole is

naby, terwyl die Wilgers-hospi-taal, Menlyn-sentrum, Atterbury Value Mart en Olympus Plaza

ook gerieflik naby is.Twee mensgemaakte mere van

20 hektaar en drie mensgemaakte riviere is asemrowende fokuspun-te wat bydra tot ’n natuurlike en

kalmerende atmosfeer, wat ver-der versterk word deur die tuine, die inheemse plante, die visse in die mere en riviere en die natuur-like voorkoms van Six Fountains.

Die  asemrowende  dam  op  die  landgoed.

Six Fountains bied gemoedsrus‘‘Kinders kan buite speel en paartjies kan in die middag gaan wandel.

ONTWIKKELINGSFOKUS

SIX FOUNTAINS (Bendeman Boulevard)Pragtige en praktiese gesinswonings te koop!

Koop direk van die ontwikkelaar.

Oordrag- en registrasiekoste ingesluit!Kontak: Karien 082 378 7152 (Sa & So)

Jeanine 083 657 3979 (Sa & So)Skoutye: Sa 11:00 – 14:00

So 14:00 – 17:00

Skoueenhede...

BATELEUR (Chervil Avenue, Annlin)UITSTEKENDE BELEGGING!

Koop direk van die ontwikkelaar.

Oordrag- en registrasiekoste ingesluit!Kontak: Helgard 082 926 1455 (Sa)

Barthlo 082 303 3602 (So)Skoutye: Sa 11:00 –14:00

So 14:00 –17:00X1QPK4M1-B1241015

Page 7: Huisgids 24 oktober

Saterdag 24 Oktober 2015 Huisgids/Property Guide 7

Page 8: Huisgids 24 oktober

8 Huisgids/Property Guide Saterdag 24 Oktober 2015

Ch istmasOUKRAALOan early is coming to

This festive season, Oukraal is adding some jingle bells and whistles to your home.Whether it be a built-in braai to roast some chestnuts, a double garage to park Santa’ssleigh or a dressing room, with over ten upgrades to choose from and a R100 000 to spendfor free, the choice is yours.

Starting from R1 450 000 3 Bedrooms Ideal for families

Enjoy full use of the neighbouring Oukraal Bachelors development’s facilities and amenities, includingclubhouse, kids’ play area, squash court, heated pool and boutique golfing and practice nets. Oukraaltakes you right to the heart of the new 900 hectare commmunity development - Hazeldean. Everythingfrom schools to parks, shops and offices are right at hand in an eco-friendly, park-like environment.

CONTACT US LIZA | 084 548 2830WWW.SABLEHOMES.CO.ZA

| 012 809 5700

WHAT WOULD YOU DO WITH YOUR R100 000 GIFT ?

Situated in Hazeldean, the new capital of Pretoria EastVisit the Hazeldean Sales Office in Ridge Road, Pretoria East