huisgids 31 oktober

8
LINETTE RETIEF H ierdie verruklike eiendom in Waterkloofhoogte, Pre- toria, wat bestaan uit twee stylvolle huise en ’n tuin- woonstel, spreek van smaak, ge- halte en sjarme. Van die stylvolle argitektuur en opwindende tuinontwerp tot die puik vloei tussen die binne- kant en die buiteruimte, beloof dié wenkombinasie aan die eie- naar ’n weelderige leefstyl, kom- pleet met groot potensiaal vir onthale wat lank onthou sal word. Kom dit by slaapgerief, is daar drie slaapkamers, almal met lugversorging. Die hoofslaapkamer sluit ’n en suite-badkamer in en die ander twee deel ’n volledig toegeruste badkamer. Die leefkamers bestaan uit ’n formele sitkamer met lugversor- ging, ’n formele eetkamer met ondervloerse verhitting vir die geniepsige Hoëveldse winters, en ’n afsonderlike gesinskamer, asook ’n studeerkamer bo en ’n groot ateljee wat as werk-, naaldwerk- of stokperdjiekamer gebruik kan word. Die groot, moderne kombuis pronk met houtkaste en graniet- oppervlakke, twee kookblaaie, een met gas en die ander een elektries, twee dubbele oogvlak- oonde, ’n groot opwaskamer en ’n afsonderlike waskamer wat ook as spens ingespan kan word. Die ontspanne styl word ver- volmaak deur twee goed ont- werpte onderdak-patio’s, kom- pleet met sitkamers, en ’n eet- en kroegruimte wat uitloop op ’n swembad en vlak dammetjies in ’n lieflike ontwerperstuin. Daar is ook ’n boorgat. Die huis word afgerond deur uitstekende personeelverblyf, vier motorhuise en twee onder- dakstaanplekke en puik veilig- heidsmaatreëls, waaronder twee straatwagte wat die eiendom 24 uur per dag bewaak. Vir meer inligting oor dié be- sonderse belegging, bel Iola Heim van Diplomatic Properties by 082 297 9182. OLIVE CRESCENT AFTREE OORD RENAISSANCE FAERIE GLEN FEATHERWOOD AFTREEOORD DIE WILGERS AFTREEOORD VEILIG, LUUKS EN RUIM Twee slaapkamers, 2 badkamers met pragafwerking. Houtraamvensters en granietblaaie. Groot oopplankombuis met aparte wasarea. Dubbelmotorhuis met outomatiese houtdeur. Siekeboeg word beplan. SO SKAARS SOOS HOENDERTANDE Grondeenheid in hierdie puik aftreeoord. Goeie siekeboeg wat voorsiening maak vir Alzheimer- pasiënte. Twee slaapkamers, 1 badkamer met pragtige afwerking. Oopplanleefarea wat lei na 'n onderdakpatio. Afdak naby eenheid. 137 m². 2-slaapkamer-simpleks in hierdie lieflike aftreeoord. Drie leefareas wat lei na 'n onderdakpatio met baie privaat tuin, 1.5 badkamers, 1 motorhuis met elektriese deur. Dubbelafdak. 'n Moet-sien. R1 595 000 R1 595 000 R995 000 PRENTJIEMOOI! WEB-ID 91344195309 WEB-ID 91344198799 Tweeslaapkamereenheid in hierdie gewilde aftreeoord met baie goeie siekeboeg. Maak voorsiening vir Alzheimer-pasiënte. 1 groot badkamer met bad en stort. Groot leefarea wat lei na 'n baie privaat onderdakpatio. 1 motorhuis. R1 195 000 VEILIG, PRIVAAT MET UITSTEKENDE LIGGING PROTEA AFTREEOORD WEB-ID 91344198752 X1QPYB91-BS311015 Huisgids Adverteer: Nicolette Erasmus | 012 485 9042; [email protected] Redaksionele inhoud: Linette Retief | 011 713 9269; [email protected] Voorstad: Waterkloofhoogte Prys: R12 miljoen Grootte van erf: 2 512 m² Geboue: sowat 850 m² Profiel van voornemende kopers: Gesin wat groot landskaptuin en onthaal geniet. Kontak: Iola Heim van Diplomatic Properties by 082 297 9182. Besigtiging slegs per afspraak. KORTLIKS Beeld ’n Pronkwoning wat weelderige woongerief bied. Die sprankelende swembad in ’n ontwerperstuin. Gemak en weelde sonder weerga Een van die groot kuierplekke. Die binneruim vloei uit na ’n houtdek met ’n uitsig op die tuin. Die slaapkamers het lugversorging, en die formele eetkamer het ondervloerse verhitting vir daai geniepsige Hoëveldse winters.

Upload: beeld

Post on 24-Jul-2016

230 views

Category:

Documents


5 download

DESCRIPTION

Beeld: Huisgids - 31 Oktober 2015

TRANSCRIPT

Page 1: Huisgids 31 oktober

LINETTE  RETIEF

Hierdie verruklike eiendomin Waterkloofhoogte, Pre-toria, wat bestaan uit

twee stylvolle huise en ’n tuin-woonstel, spreek van smaak, ge-halte en sjarme.

Van die stylvolle argitektuur en opwindende tuinontwerp tot die puik vloei tussen die binne-kant en die buiteruimte, beloof dié wenkombinasie aan die eie-naar ’n weelderige leefstyl, kom-pleet met groot potensiaal vir onthale wat lank onthou sal word.

Kom dit by slaapgerief, is daardrie slaapkamers, almal met lugversorging.

Die hoofslaapkamer sluit ’n ensuite-badkamer in en die ander twee deel ’n volledig toegeruste badkamer.

Die leefkamers bestaan uit ’n formele sitkamer met lugversor-ging, ’n formele eetkamer met ondervloerse verhitting vir die geniepsige Hoëveldse winters, en ’n afsonderlike gesinskamer, asook ’n studeerkamer bo en ’n groot ateljee wat as werk-, naaldwerk- of stokperdjiekamer gebruik kan word.

Die groot, moderne kombuis pronk met houtkaste en graniet-oppervlakke, twee kookblaaie, een met gas en die ander een elektries, twee dubbele oogvlak-oonde, ’n groot opwaskamer en ’n afsonderlike waskamer wat ook as spens ingespan kan word.

Die ontspanne styl word ver-volmaak deur twee goed ont-werpte onderdak-patio’s, kom-pleet met sitkamers, en ’n eet- en kroegruimte wat uitloop op ’n swembad en vlak dammetjies in ’n lieflike ontwerperstuin. Daar is ook ’n boorgat.

Die huis word afgerond deur uitstekende personeelverblyf,

vier motorhuise en twee onder-dakstaanplekke en puik veilig-heidsmaatreëls, waaronder twee straatwagte wat die eiendom 24 uur per dag bewaak.

Vir meer inligting oor dié be-sonderse belegging, bel Iola Heim van Diplomatic Properties by 082 297 9182.

OLIVE CRESCENT AFTREE OORDRENAISSANCE FAERIE GLEN FEATHERWOOD AFTREEOORD DIE WILGERS AFTREEOORD

VEILIG, LUUKS EN RUIM

Twee slaapkamers, 2 badkamers met pragafwerking.Houtraamvensters en granietblaaie. Groot oopplankombuismet aparte wasarea. Dubbelmotorhuis met outomatiesehoutdeur. Siekeboeg word beplan.

SO SKAARS SOOS HOENDERTANDEGrondeenheid in hierdie puik aftreeoord. Goeie siekeboegwat voorsiening maak vir Alzheimer- pasiënte. Tweeslaapkamers, 1 badkamer met pragtige afwerking.Oopplanleefarea wat lei na 'n onderdakpatio. Afdak nabyeenheid.

137 m². 2-slaapkamer-simpleks in hierdie lieflike aftreeoord.Drie leefareas wat lei na 'n onderdakpatio met baie privaattuin, 1.5 badkamers, 1 motorhuis met elektriese deur.Dubbelafdak. 'n Moet-sien.

R1 595 000 R1 595 000 R995 000PRENTJIEMOOI!

WEB-ID 91344195309 WEB-ID 91344198799

Tweeslaapkamereenheid in hierdie gewilde aftreeoord met baiegoeie siekeboeg. Maak voorsiening vir Alzheimer-pasiënte. 1groot badkamer met bad en stort. Groot leefarea wat lei na 'nbaie privaat onderdakpatio. 1 motorhuis.

R1 195 000VEILIG, PRIVAAT MET UITSTEKENDE LIGGING

PROTEA AFTREEOORD

WEB-ID 91344198752

X1QPYB91-BS311015

HuisgidsAdverteer:  Nicolette  Erasmus  |  012  485  9042;  [email protected] Redaksionele  inhoud:  Linette  Retief  |  011  713  9269;  [email protected]

Voorstad: WaterkloofhoogtePrys: R12 miljoenGrootte van erf: 2 512 m²Geboue: sowat 850 m²Profiel van voornemende kopers: 

Gesin wat groot  landskaptuin en onthaal geniet.Kontak:  Iola Heim van Diplomatic Properties by 082 297 9182.Besigtiging slegs per afspraak.

KORTLIKS

Beeld

’n Pronkwoning wat weelderige woongerief bied.

Die sprankelende swembad  in  ’n ontwerperstuin.

Gemak en weelde sonder weerga

Een van die groot kuierplekke.

Die binneruim vloei uit na  ’n houtdek met  ’n uitsig op die tuin.

Die slaapkamers het lugversorging, en die formele eetkamer het ondervloerse verhitting vir daai geniepsige Hoëveldse winters.

Page 2: Huisgids 31 oktober

2 Huisgids/Property Guide Saterdag 31 Oktober 2015

Sick and Tired star ng every month from Zero...

the Ups and Downs of the property market?

What We Offer:

Na onal Successful brand and marke ng strategies

More than 25 years experience in the rental market

Full training and ongoing support

Proven Business model and strategy

All systems ,procedures and documenta on

We handle all the back office admin, payments, trust recon, debt

collec ng, etc.

Maintenance call centre

You only do the marke ng and earn fees and monthly income....

Send email : karenva@na onalle ng.co.za

Rental Por olioSubject line: to receive

more informa on

Start earning monthly recurring income by building your own Rental

Management Por olio. Earn R20k + per month and cover all your

overheads not having to depend on sales only!

X1QQ6UGH-BS311015

LINETTE  RETIEF

Om ’n huis te koop wat baieaandag nodig het, kan ’nbaie voordelige belegging

wees. Die sukses van hierdie soort aankoop hang egter daar-van af of die koper die nodige voorsorgmaatreëls getref en die regte prosedures gevolg het, sê Adrian Goslett, streeksbestuurder en uitvoerende hoof van RE/MAX van Suidelike Afrika.

Huise wat baie opknapwerk no-dig het, beteken by implikasie dat die koper bykomende geld aan die eiendom sal moet bestee.

Tog kan die koop van so ’n huisverskeie voordele inhou.

“Vir baie beleggers wat die ka-pitaal het om aan opknapping te bestee, is so ’n aankoop ’n manier om ’n hoër winsmarge te verse-ker wanneer hulle die eiendom in ’n later stadium verkoop, mits hulle natuurlik tred gehou het met presies hoeveel hulle bestee om die eiendom te herstel,” sê hy.

Nog ’n voordeel is dat daar dik-wels minder mededinging in die mark is vir so ’n huis en die prys laer is, wat die potensiaal vir wins verhoog.

Goslett het die volgende riglynevir kopers wat op soek is na hier-

die soort “vernuwersdrome”:) Ligging is altyd deurslagge-

wend belangrik.) Kyk na die ontwerp van die

huis. Om ’n huis op te knap is een ding, maar om die ontwerp daarvan heeltemal te verander kan ’n mens duur te staan kom.

) Bepaal die algemene toestandvan die huis. As daar te veel ge-breke of strukturele skade is, kan dit wees dat die huis nie die geld of moeite werd is nie. “Kosmetie-se foute kan maklik reggestel word, maar groot veranderinge aan ’n huis se struktuur of fonda-ment kan baie geld en deskundigevernuf kos.”

Koop vir opknap, maar . . .

Page 3: Huisgids 31 oktober

Saterdag 31 Oktober 2015 Huisgids/Property Guide 3

R5 9 0009Phase1 so

ldout,

Phase2 now

selling

Available units from: 1 bed /1 bathr rAvailable units from: 1 bed /1 bathr rAvailable units from: 1 bed /1 bathr r

(Transfer duty included) * Terms and conditions apply

Close to Gautrain, N1,

HBen Schoeman ighway,

Centurion Mall, Unitas Hospital,

Afrikaans and English schools.

fromR606 968Selling Price

Gerh

ard

Str

eet

Lenchen

Avenue

Rabie

Street

JeanA

venue

JeanA

venue

DIE

HO

EW

ES

2 bedr,

1 bathr.

Rooihuiskraal.

Units from

Units from

R 000990

Wilgers: Casa Salice

Only 3-bedr-units available.Close to Wilgers Hospital.

083 530 5417 | 083 530 1753 | 012 809 2044 | 083 226 6761 | 082 926 4525

[email protected] / [email protected] | www.caliber.co.za

Show times:Saturday 11 00-14 00: :

unday 14 00-17 00S : : or by appointment

X1QQ6UA9-B1311015

Page 4: Huisgids 31 oktober

4 Huisgids/Property Guide Saterdag 31 Oktober 2015

WATERKLOOF RIDGE R10 000 000 An exclusive home …A charisma c blend of splendour and charm ‐ truly a feast

for the eyes and the senses. Expansive accommoda on, understated elegance and top‐of‐the‐range finishes exemplify this

magnificent home. Ideally suited for a luxurious lifestyle and lavish entertaining. The home whispers quality, oozes luxury, is

set in a prime security estate and has a view that stretches forever… you'll feel like touching the stars!

IOLA 082 297 9182

WATERKLOOF RIDGE – R2 750 000 A rare find…This homeepitomises unclu ered design, sleek and sophis cated elegance,state of the art finishes complemented by open‐plan living. Aunique and interes ng design surrounded with lovely greenery…A spacious and airy design offering refinement and style for acomfortable and easy way of life. Gather memories to cherish inthis lovely family home. IOLA 082 297 9182

WATERKLOOF RIDGE R6 495 000 Loca on and views...

Spacious home for a mature family or the execu ve lifestyle, which

offers ample en suite‐bedrooms and separate living areas with an

informal braai area that overlooks the estate. It has a very low‐

maintenance garden and pool that offers a lock‐up‐and‐go lifestyle

with a 6‐car‐garage for parking. 24‐hour manned security! Also

available for rental R45 000 pm. IOLA 082 297 9182

GRACIOUS BEAUTY IN HEART OF WATERKLOOF! R8 050 000 Large family home ideal for entertainment and

those big family gatherings! Once you enter the entrance gate you will immediately experience the tranquil beauty of this

garden with waterfalls and lovely garden rooms. Large open living areas lead to pa os and garden areas, which makes this the

ideal home for entertainment large groups. Spacious bedrooms and exquisite bathrooms make this ideal for the large family

who is looking for quality as well as a home! A boma in the garden for those relaxing warm evenings around the fire! A study as

well as many extras i.e. a wine cellar, storeroom and many more, makes this a rare gem in Waterkloof! IRMA 071 612 4652

WATERKLOOF RIDGE R5 500 000 MODERN, SPACIOUS

HOME WITH GORGEOUS VIEW IN SECURITY ESTATE! Do you want an

architecturally designed family home that offers views, spacious, open‐

plan rooms, great entertainment areas, has a bushveld atmosphere yet

is ultra‐modern – all set in an upmarket security estate? Look no

further! This fabulous home is one of a kind! IRMA 071 612 4652

WATERKLOOF R5 200 000 –Home of Dis nc on …..Classic

and charming out of a picture book… Tucked away in the heart of

Waterkloof this home offers elegance and style…a home

dis nguished by refinement. Double volume space and built‐in

sound system through‐out the living areas and beau ful kitchen

with lots of air and light. It has a state‐of‐the‐art security system and

is truly for the discerning buyer. Perfect for a mature couple that

would like to scale down, it offers a guest suite on the ground floor

that can be used as a main bedroom. Low maintenance lock‐up‐and‐

go lifestyle. ….4BR, 3BA, 3LA, Study, Domes c Qtrs, 2 Garages,

House +/‐465m² Erf 1176m² View by appointment only.

ITALA TANZINO 083-260-6994

WATERKLOOF RIDGE R8 750 000 or

R55 000 pm rental. On top of the world. An illustrious

design set against a backdrop of sky, this combina on of

extraordinary architecture is a masterpiece of design and

ultra‐ modern flair. The home boasts expansive propor ons,

an ul mate lifestyle and special emphasis on light and the

amazing views. 4 bedr en suite, cinema room, snooker room,

family room, dining room, 2 lounges, pool, 3 garages, staff

accommoda on, excellent security.

IOLA HEIM 082 297 9182

WATERKLOOF RIDGE R4 250 000 Your piece of the bushveld! The

concept has the ambiance of the bushveld where the mellowed charm of the

home exudes character, flair and atmosphere, making it part of the natural

se ng of a bushveld lodge. Exteriors and interiors are reinvented to create

beau ful yet prac cal living and entertaining spaces. Recently upgraded,

with accommoda on and excellent living spaces for a luxurious lifestyle. This

home offers copious parking and an outstanding 100 m² office space with a

kitchen, bathroom and granite‐topped desks. Throw away the wishbone...

your wish is here! IOLA 082 297 9182

X1QQ0QCR-BS311015

Page 5: Huisgids 31 oktober

Saterdag 31 Oktober 2015 Huisgids/Property Guide 5

Houghton 011 728 7013 Olivedale 010 020 0273 Randburg 011 792 7357 Centurion 012 030 0209 Let’s meet at www.aHpROp.CO.za

Let’s meet atwww.ahprop.co.za

eastwood r1 900 000Upmarket, very neat and central duplex!In a 24-hr guarded security complex. Offering a kitchenwith granite tops and pantry, spacious living areas to abalcony with views. 2 Large beds & 2 baths.

ELSABE 083 845 3432 WEB: ADHS-2963

Garden cottaGeMorELEtA PArk r6500

O/p kitchen, lounge / dining room with deck. Secure.

apartmentGArSfontEin r9 400

Duplex with own garden, 3 bed, 2 bath, 1 garage, 1 extra

parking. Available 1 December.

hoUsesfAEriE GLEn r10 500

3 bed, 2 bath thatch, boomed area, 2 parkings, pvt

garden. Immediately available.WooDHiLL GoLf EStAtE r25 000

Mod, D/S 3 bed, 2 bath, SQ, built-in braai and patiofAEriE GLEn r16 000

3 bed, 3 bath, 3 garages, splash pool in boomed area.

LooKInG For rentaL propertIes Forpre-QUaLIFIed tenants!

ISaBEL’S RENTaLS 082 377 0571

hIGhveLd r1 950 000Built with entertainment in mind!Its 3 sunny beds are situated around the entertainmentarea which incl an o/p kitchen with dining and livingarea. Covered patio overlooks blue pool / Jacuzzi.

MicHELLE 079 590 1391 WEB: ADHS-2918

ON SHOw2pm - 5pm

wonderboom soUth r1 600 000neat home and garden, ready to move in.3 Beds, 1 bathroom and spacious kitchen. Lush gardenwith pool and lapa. 1 Bed garden cottage. Lots ofparking. Very well located high up in the Moot.

ELSABE 083 845 3432 WEB: ADHS-2919

meyersparK r2 100 000Brand new! And calling you to sign!Lovingly restored 3 bedroom family home! Large fittedstudy and flatlet with kitchenette as a bonus! Just±500m from Meyerspark Primary school!

iSABEL 082 377 0571 WEB: ADHS-2682

maGaLIesKrUIn r1 450 000Warmfamilyhomehaseverythingyouneed!3 Large beds, 2 baths, kitchen to dining area, 2 spaciousliving areas one of which leads out to a large coveredpatio. Study, double garage and lots ofextras!

ELSABE 083 845 3432 WEB: ADHS-2967

waterKLooF heIGhts r12 000 000in a class of its own - exceptional finishes!A soothing retreat after a busy day - enjoy your privacywithout sacrificing quality. Versatile accommodationoptions adapt to formal / informal living.

iSABEL 082 377 0571 WEB: ADHS-2981

dIe wILGers r2 290 000Warm & cosy family home waiting for you.This home has something for everyone. The perfectkitchen for mom, entertainment area with built-in bar &braai for dad, a play area for the kids and a pool for all!

iSABEL 082 377 0571 WEB: ADHS-2853

ON SHOw2pm - 5pm

ON SHOw2pm - 5pm

Page 6: Huisgids 31 oktober

6 Huisgids/Property Guide Saterdag 31 Oktober 2015

Page 7: Huisgids 31 oktober

Saterdag 31 Oktober 2015 Huisgids/Property Guide 7

Hierdie feesseisoen gaan Oukraal jou bederf met iets ekstra in jou kerskous. Of dit nou ‘ningeboude braai is waarop jy jou kastanjes kan rooster, of ’n dubbelmotorhuis omKersvader se slee in te parkeer, die keuse is joune. Kies uit meer as 10 opsies vanaf dieekstras lys, met ‘n totale waarde van R100 000, absoluut gratis met komplimente van SableHomes.

Vanaf R1 450 000 3 Slaapkamers Ideaal vir gesinneGeniet die volle gebruik van die aangrensende Oukraal-Woonstelle se geriewe, insluitende dieklubhuis, ‘n swembad, kinderspeelarea, muurbalbaan en gholfoefennette. Oukraal Huise is sentraalgelee in Hazeldean, die nuwe 900 hektaar-gemeenskapsontwikkeling in Pretoria-Oos. Hazeldeanbestaan uit skole, parke, ’n kliniek, winkelsentrums en kantore, ideaal gelee in ‘n eko-vriendelikeparkagtige omgewing.

KONTAK ONS LIZA | 084 548 2830WWW.SABLEHOMES.CO.ZA

| 012 809 5700

WAT SAL JY DOEN MET ‘N EKSTRA R100 000 IN JOU KERSKOUS?

Gelee in Hazeldean, die nuwe voorstad van Pretoria Oos.Besoek die Hazeldean verkoop skantoor in Ridgeweg, Hazeldean.

Ke sfeesOUKRAALO‘n vroee kom na¨

¨

¨¨

Page 8: Huisgids 31 oktober

8 Huisgids/Property Guide Saterdag 31 Oktober 2015

SEKURITEIT 24 UUR-BEMANDE SEKURITEITHEK MET BEMANDE TOEGANGSBEHEERKAMERASGEËLEKTRIFISEERDE HEININGVEILIGHEIDSHEKKE

www.urbanc.co.zawww.urbanc.co.zawww.urbanc.co.zawww.urbanc.co.za

• LEONARD: 082 446 4825• JURGEN 060 966 8046 • ANRÉ 084 915 8419

• ANTHONY 083 676 0135 • ROZANNE: 072 951 8800

• LEONARD: 082 446 4825• JURGEN 060 966 8046 • ANRÉ 084 915 8419

• ANTHONY 083 676 0135 • ROZANNE: 072 951 8800

SEDERT 1975

SLEGS TE HUUR

2 SLK, 1 BADK, AFDAK2 SLK, 1 BADK, 1 MOTORH3 SLK, 2 BADK, 1 MOTORH

– R5 000 – R6 000 PM– R6 500 PMR6 000 –– – R7 500 PMR7 000

* *KLUBHUIS SWEMBAD* UITSTEKENDE LIGGING TEN OPSIGTE

VAN HOOFWEË, WINKELSENTRUMS, ENS.

Nie volgens skaal nie

RUIMTEWEG

ALE

TTA

LOUISA

RO

OIH

UIS

KR

AA

L WE

G

OU

JHB

WE

G

WIN

KE

L-S

EN

TR

UM

MA

LL@R

ED

S

LOUISAPARK

S25° 52” 12.0”E28° 07”46,9” HENDRIK VERWOERDRYLAAN

Louisa Park in Celtisdal, Centurion

NUWEONTWIKKELING

VANAF

1 OKTOBER

Vanaf

R5 000 pm!!!Vanaf

R5 000 pm!!!

X1QMVTMD-BS171015

Voordele ingesluit:

- Veilige sekuriteitsomgewing

- Etes

- Skoonmaak van woonstel

- Wasgoeddiens

- Alle eenhede stap uit op tuine

- Mediese monitering

- Mediese sorg (indien verkies)

- Sekere uitgawes kan van mediese fonds verhaal word

- Deeltitel, lewensreg of eenhede te huur

1-slaapkamer-simplekswoonstellenou beskikbaar

Zambezi Aftree-oord, Montana

Vir besigtiging

Kontak Veronica 083 530 5021

sommer nou!X1QF7C9H-B1220815