huisgids 7 november

8
86 Jean Ave, Doringkloof CENTURION Tel: 012 667 1754 Fax: 012 667 2374 E-mail: [email protected] [email protected] Ria Viljoen@ 082 568 7570 ",-’+%(),,$ ",-’+%(),,$ Stylvolle ! Moderne afwerkings en 'n kombuis geskik vir gesinsgenot 'n meestersjef!! 4 slaapkamers, 3 badkamers (2 en suite). Braaipa3o met uitsig oor geves3gde tuin. 38 m²‐kantoor, apart van die BONUS: hoo2 uis! Dubbelmotorhuis, 3 motorafdakke met skadune4 e en swembad. Goeie sekuriteit. 148m aie modern, dupleks in gesogte kompleks. Oopplanleefare ²: b a met kaggel, gastebadkamer, 3 slk en 2 badk, dubbelmotorhuis )1//#)/,+ )1//#)/,+)& )1//#)/,+*!+,- )1//#)/,+*!+,- R2 150 000 R2 150 000 R 0 000 2 0 5 R 0 000 2 0 5 R1 480 000 DRINGEND! R1 480 000 DRINGEND! ALLEENMANDAAT ALLEENMANDAAT "’# &,#0#. R1 390 000 R1 390 000 3slaapk, 2 badk, gerestoreerd, kombinasie van teëls en gelamineerde houtvloere. Uitstekende waarde vir Geld ",-’+%(),,$ ",-’+%(),,$ R1 0 000 68 R1 0 000 68 Baie dringende verkoop!! Ideale gesinshuis met baie ekstras. Bediendegeriewe en kantoor as jy van die huis af wil werk. 4 slaapk, 2 badk. Skakel vandag nog voor dit te laat is. Op skou Sondag 3 – 5 Loop oor die pad na Supersport Park, puik Sekuriteit. 2 slaapk, 2 badk, motorhuis R 000 780 R 000 780 Besoek ons webwerf vir meer foto’s: www.rveprop.co.za Praghuis vir groot gesin 4slaap, 2badk, woonstel vir oupa en ouma Dubbel Motorhuis met afdakke vir 4 motors. Op skou Sondag 3 – 5 X1QR65J5-B1071115 Huisgids Beeld Adverteer: Nicolette Erasmus | 012 485 9042; [email protected] Redaksionele inhoud: Linette Retief | 011 713 9269; [email protected] Linette Retief H ierdie sonnige, styl- volle, gemoderniseer- de woning is boonop perfek geleë nie. Danksy ’n unieke versmelting van toeka se sjarme en moder- ne toerusting en afwerking, is dit ’n puik beleggingsgeleent- heid in die hartjie van Water- kloof wat alles en meer aan die kieskeurige, aktiewe gesin bied wat hou van onthaal. Binne wag vier ruim slaapka- mers met pragtig opgeknapte en suite-badkamers en – as ’n verrassing vir die kleinspan – ’n heerlike groot speelkamer by hul slaapkamers. Kom dit by onthaal en ont- span, is daar opsies te kus en te keur . . . Daar is ruim oopplanleef- ruimtes – informeel sowel as formeel – wat ineenvloei. Hulle vloei na buitelug-kuierplekke – onderdak, sodat ’n mens nie natreën nie – wat ’n pragtige uitsig bied oor die droomtuin. Dié het sprinkelbesproeiing. Boonop is die verhitte swembad gerieflik digby die stoep geleë. Daar is ook ’n reusagtige plaasstoep met ingeboude ont- haal- en braaigeriewe . . . Dan is daar die hoofsitkamer met ’n lieflike houtvloer en ’n gesellige kaggelgedeelte, ’n enorme oopplangesinskamer en keurig gemoderniseerde kom- buis, kompleet met ’n gasstoof, uit-die-oog-opwaskamer en ’n afsonderlike was- en strykka- mer. Om alles te kroon bied die ei- endom ’n magdom toegevoegde waarde, waaronder kantoor- ruimte van sowat 100 m² met ’n afsonderlike ingang, eie ont- vangslokaal en twee ruim kan- tore. Daar is ook ruim en netjiese personeelverblyf, ’n motorhuis met ruimte vir vier voertuie en ’n werkruimte en, les bes, puik sekuriteit. Vir die belegger wat nie self daar wil woon nie, is die eien- dom ook hoogs verhuurbaar en sal dit selfs die belangstelling van diplomatieke instellings ook lok. Die huis is Saterdag 7 No- vember op skou van 11:00 tot 14:30. Sjarme van gister ideaal vir vandag Buurt: Waterkloof Adres: Longstraat 217 Prys: R5,395 miljoen Erfgrootte: 1 426m² Huisgrootte: Sowat 680 m² Alleenmandaat: Heiberg Estates Kontak: Bambie by 083 654 3773 of Ruanda by 082 301 9332. Op skou: Saterdag van 11:00 tot 14:30. Rigtingaanwysers vanuit Albert- en Longstraat. KORTLIKS Hierdie sonnige huis is waar toeka se sjarme vandag se gerief en elegansie ontmoet. Die landskaptuin is ’n toonbeeld van styl. Die gesellige droomkombuis vloei na die gesinskamer. 

Upload: beeld

Post on 24-Jul-2016

252 views

Category:

Documents


3 download

DESCRIPTION

Beeld: Huisgids - 7 November 2015

TRANSCRIPT

Page 1: Huisgids 7 november

86 Jean Ave, Doringkloof

CENTURION

Tel: 012 667 1754Fax: 012 667 2374

E-mail:[email protected]

[email protected]

Ria Viljoen@ 082 568 7570

Stylvolle ! Moderne afwerkings en 'n kombuis geskik virgesinsgenot'n meestersjef!! 4 slaapkamers, 3 badkamers (2 en suite). Braaipa o

met uitsig oor geves gde tuin. 38 m²‐kantoor, apart van dieBONUS:hoo uis! Dubbelmotorhuis, 3 motorafdakke met skadune e en

swembad. Goeie sekuriteit.

148m aie modern, dupleks in gesogte kompleks. Oopplanleefare²: b amet kaggel, gastebadkamer, 3 slk en 2 badk, dubbelmotorhuis

R2 150 000R2 150 000

R 0 0002 05R 0 0002 05R1 480 000 DRINGEND!R1 480 000 DRINGEND!ALLEENMANDAATALLEENMANDAAT

R1 390 000R1 390 000

3slaapk, 2 badk, gerestoreerd, kombinasie van teëls en gelamineerdehoutvloere. Uitstekende waarde vir Geld

R1 0 00068R1 0 00068Baie dringende verkoop!!

Ideale gesinshuis met baie ekstras. Bediendegeriewe en kantoor as jy

van die huis af wil werk. 4 slaapk, 2 badk.

Skakel vandag nog voor dit te laat is.

Op skou Sondag 3 – 5Loop oor die pad na Supersport Park, puik Sekuriteit.

2 slaapk, 2 badk, motorhuis

R 000780R 000780

Besoek ons webwerf vir meer foto’s:

www.rveprop.co.za

Praghuis vir groot gesin4slaap, 2badk, woonstel vir oupa en ouma

Dubbel Motorhuis met afdakke vir 4 motors.

Op skou Sondag 3 – 5

X1QR65J5-B1071115

HuisgidsBeeld

Adverteer:  Nicolette  Erasmus  |  012  485  9042;  [email protected] Redaksionele  inhoud:  Linette  Retief  |  011  713  9269;  [email protected]

Linette  Retief

Hierdie sonnige, styl-volle, gemoderniseer-de woning is boonopperfek geleë nie.

Danksy ’n unieke versmeltingvan toeka se sjarme en moder-ne toerusting en afwerking, is dit ’n puik beleggingsgeleent-heid in die hartjie van Water-kloof wat alles en meer aan die kieskeurige, aktiewe gesin bied wat hou van onthaal.

Binne wag vier ruim slaapka-mers met pragtig opgeknapte en suite-badkamers en – as ’n verrassing vir die kleinspan – ’n heerlike groot speelkamer by hul slaapkamers.

Kom dit by onthaal en ont-span, is daar opsies te kus en te keur . . .

Daar is ruim oopplanleef-ruimtes – informeel sowel as formeel – wat ineenvloei. Hulle vloei na buitelug-kuierplekke – onderdak, sodat ’n mens nie natreën nie – wat ’n pragtige uitsig bied oor die droomtuin. Dié het sprinkelbesproeiing. Boonop is die verhitte swembad gerieflik digby die stoep geleë.

Daar is ook ’n reusagtige plaasstoep met ingeboude ont-haal- en braaigeriewe . . .

Dan is daar die hoofsitkamermet ’n lieflike houtvloer en ’n gesellige kaggelgedeelte, ’n enorme oopplangesinskamer en keurig gemoderniseerde kom-

buis, kompleet met ’n gasstoof, uit-die-oog-opwaskamer en ’n afsonderlike was- en strykka-mer.

Om alles te kroon bied die ei-endom ’n magdom toegevoegde waarde, waaronder kantoor-ruimte van sowat 100 m² met ’n afsonderlike ingang, eie ont-vangslokaal en twee ruim kan-tore.

Daar is ook ruim en netjiesepersoneelverblyf, ’n motorhuis met ruimte vir vier voertuie en ’n werkruimte en, les bes, puik sekuriteit.

Vir die belegger wat nie selfdaar wil woon nie, is die eien-dom ook hoogs verhuurbaar en sal dit selfs die belangstelling van diplomatieke instellings ook lok.

Die huis is Saterdag 7 No-vember op skou van 11:00 tot 14:30.

Sjarme van gister ideaal vir vandag

Buurt:  WaterkloofAdres: Longstraat 217Prys: R5,395 miljoenErfgrootte:  1 426m² Huisgrootte: Sowat 680 m²Alleenmandaat: Heiberg EstatesKontak: Bambie by 083 654 3773 of Ruanda by 082 301 9332.Op  skou: Saterdag van 11:00 tot 14:30. Rigtingaanwysers vanuit Albert­ en Longstraat.

KORTLIKS

Hierdie  sonnige  huis  is  waar toeka se sjarme vandag se gerief en elegansie ontmoet. 

Die  landskaptuin  is  ’n toonbeeld van styl.  Die gesellige droomkombuis vloei na die gesinskamer. 

Page 2: Huisgids 7 november

2 Huisgids/Property Guide Saterdag 7 November 2015

SEKURITEIT 24 UUR-BEMANDE SEKURITEITHEK MET BEMANDE TOEGANGSBEHEERKAMERASGEËLEKTRIFISEERDE HEININGVEILIGHEIDSHEKKE

www.urbanc.co.zawww.urbanc.co.zawww.urbanc.co.zawww.urbanc.co.za

• LEONARD: 082 446 4825• JURGEN 060 966 8046 • ANRÉ 084 915 8419

• ANTHONY 083 676 0135 • ROZANNE: 072 951 8800

• LEONARD: 082 446 4825• JURGEN 060 966 8046 • ANRÉ 084 915 8419

• ANTHONY 083 676 0135 • ROZANNE: 072 951 8800

SEDERT 1975

SLEGS TE HUUR

2 SLK, 1 BADK, AFDAK2 SLK, 1 BADK, 1 MOTORH3 SLK, 2 BADK, 1 MOTORH

– R5 000 – R6 000 PM– R6 500 PMR6 000 –– – R7 500 PMR7 000

* *KLUBHUIS SWEMBAD* UITSTEKENDE LIGGING TEN OPSIGTE

VAN HOOFWEË, WINKELSENTRUMS, ENS.

Nie volgens skaal nie

RUIMTEWEG

ALE

TTA

LOUISA

RO

OIH

UIS

KR

AA

L WE

G

OU

JHB

WE

G

WIN

KE

L-S

EN

TR

UM

MA

LL@R

ED

S

LOUISAPARK

S25° 52” 12.0”E28° 07”46,9” HENDRIK VERWOERDRYLAAN

Louisa Park in Celtisdal, Centurion

NUWEONTWIKKELING

VANAF

1 OKTOBER

Vanaf

R5 000 pm!!!Vanaf

R5 000 pm!!!

X1QMVTMD-BS171015

X1QQXB5M-B1071115

LINETTE  RETIEF

Die Rawson Eiendomsgroepse derde Wes-Kaapse kom-mersiële franchise-tak wat

drie jaar gelede gestig is, met Mi-ke Abrahamse en Gary Vos aan die stuur, gaan jaar na jaar stand-houdend van krag.

“Die afgelope ses maande,” sê Abrahamse, “het ons omsetsyfers op huurkommissie verdubbel – en met meer voorraad tot ons beskik-king kan ons selfs nog beter doen.

“In Julie vanjaar het ons span 14huurkontrakte gefinaliseer waar-van heelwat vir drie tot vyf jaar is met ’n 8% tot 9% jaarlikse huur-aanpassing.”

Die Julie-prestasie was by uit-stek merkwaardig omdat dit in die middel van die winter is – ’n tyd wanneer kommersiële verhu-

ring en verkope in die Kaap tradi-sioneel stadiger is.

Hoewel nie een soort nywer-heids- of kommersiële eiendom duidelik in sterker aanvraag is as ’n ander nie, wys Abrahamse daarop dat daar ’n volgehoue vraag na kleiner minifabrieke en pakhuise, veral in die kategorie vir 300 m² tot 1 000 m², is.

Hierdie opsies is by uitstek ge-wild wanneer dit twee of drie kan-tore en werfruimte insluit en

boonop in ’n veiligheidspark met ’n geëlektrifiseerde heining en ’n veiligheidswag op die perseel ge-leë is.

Huurgeld in die gewildste ny-werheidsgebiede wissel van R30 tot R60 per m², met die gewildste minifabrieke wat teen ’n gemid-deld van R45 per m² verhuur word.

Abrahamse wys daarop dat 80%van hul tak se opbrengs deur huurkontrakte gegenereer word. Hulle het egter ook die afgelope ses maande drie eiendomme ver-koop met waardes van tussen R800 000 en R7,2 miljoen.

“In elk van hierdie gevalle was ons kliënte tevrede met die prys wat hulle betaal en die diens wat hulle by ons gekry het,” sê hy.

Bel Gary Vos by 082 880 2242 of Mike Abrahamse by 021 557 5514 vir meer inligting.

Nywerheidsverhuring bly gewildIllustrasie:  ISTOCK

Daar is ’n volgehoue vraag na kleiner minifabrieke en pakhuise.

Page 3: Huisgids 7 november

Saterdag 7 November 2015 Huisgids/Property Guide 3

Houghton 011 728 7013 Olivedale 010 020 0273 Randburg 011 792 7357 Centurion 012 030 0209 Let’s meet at WWW.AHPROP.CO.ZA

Let’s meet atWWW.AHPROP.CO.ZA

EASTWOOD R1 900 000Upmarket, very neat and central duplex!In a 24-hr guarded security complex. Offering a kitchenwith granite tops and pantry, spacious living areas to abalcony with views. 2 Large beds & 2 baths.

ELSABE 083 845 3432 WEB: ADHS-2963

KAMEELDRIFT EAST R3 400 000Dream of owning your own game farm?This lovely 8 hectare property is situated 8km fromPretoria, which makes it ideal as a weekend farm. Thedevelopment potential is enormous!

ISABEL 082 377 0571 WEB: ADHS-2244

WATERKLOOF HEIGHTS R12 000 000In a class of its own!Experience class, character and timeless elegance. Itwill be a privilege to introduce you to the epitome oftranquility!!

ISABEL 082 377 0571 WEB: ADHS-2981

AMANDASIG R2 300 000You will love this Tuscan family home!Easy flowing home has 3 sunny beds, 3 baths, light &spacious o/p lounge/ dining room.

MARIE 082 468 2604DIRESHNEE 082 784 6380 WEB: ADHS-2357

LINETTE  RETIEF

’N Eiendomsbeleggingkan nie as suksesvolbeskou word as dit nie

’n opbrengs lewer wat minstens aan dié van ’n goeie geldfonds gelykstaande is nie – met die ka-pitaalvermeerdering as bonus.

Hierdie mening is onlangs deur Bill Rawson, voorsitter van die Rawson Eiendomsgroep, uit-gespreek.

“Om dié soort suksesvolle op-brengs te behaal,” het hy byge-voeg, “is slegs moontlik indien ’n beleid van volgehoue opgrade-ring aanvaar en jaar in en jaar uit gevolg word.”

Hiermee saam, sê hy, moet daar aanvaar word dat eiendom-me, waar moontlik, verkoop be-hoort te word om opgeknapte en beter aankope te finansier.

“In my ervaring vergeet baie beleggers om ’n uitkyk op lan-ger termyn te hê en loop daar-om die geleentheid mis om eien-domme te bekom wat baie wins-gewend kan word.

“Hoe dit ook al sy, dit maak sin om een of meer eiendomme te verkoop as die belegger se mikpunt is om sy maandelikse verbandpaaiemente op die res van sy portefeulje te verminder. Sodoende kan hy sy kontant-vloei verhoog.

“Of hy kan aanbeweeg en ’n ei-endom koop wat beter opbrengs-te kan lewer.”

Hierdie taktiek, verduidelik Rawson, word deur talle van Suid-Afrika se voorste genoteer-de eiendomsfondse gebruik, soos Growthpoint en Redefine, wat die afgelope tien jaar op ’n vol-gehoue grondslag die JSE se ge-middeldes oortref het.

Opknapping maak jou huis ’n beter belegging

Foto:  ISTOCK 

Hy vertel verder dat een van sy kollegas se beleggingstrategie is om twee eiendomme per jaar te koop, waarvan hy een vinnig herverkoop en een as ’n langter-mynbelegging beskou.

Die wins van die eiendom watvinnig verkoop word, word dan feitlik altyd gebruik om die uit-staande saldo op die ander eien-domme te verminder en ’n eien-dom met die vooruitsig van be-ter opbrengste te koop.

Dit is noemenswaardig, sê hy,dat ná 12 jaar in eiendom meer as 50% van die verbandbedrae op hierdie belegger se portefeul-je afbetaal is.

Die opknapping van sy eien-dom en verbetering van sy op-brengste word voorts jaar ná jaar volgehou.

Bel die Rawson Eiendomsgroepby 021 658 7100 vir meer inlig-ting.

In my ervaring vergeet baie beleggers om ’n uitkyk op die langer termyn te hê en loop daarom die geleentheid mis om eiendomme te bekom wat baie winsgewend kan word.

Page 4: Huisgids 7 november

4 Huisgids/Property Guide Saterdag 7 November 2015

FAERIE GLEN R4 995 000 House or guest house withendless views... Spacious living areas and large open plankitchen, all perfect for entertainment. It also offers a large lapa,with a separate entrance that makes it perfect for largefunc ons. The spacious, well-manicured garden is serviced by aborehole with a computerised irriga on system. There is also a900 litre solar hea ng system as well as domes c's quarters withtwo bedrooms and a bathroom! FANIE 082 960 8351

SILVER LAKES R4 595 000 Absolutely Stunning! This

home offers tranquil open plan living, with an atrium leading lots

of natural light into the home. Undercover pa o with a water

future ideal to sit and enjoy your sun downers with family and

friends looking out on the sparkling pool and spacious garden

with exo c plants. All bedrooms have balconies and kitchene e

upstairs for evening enjoyment…FANIE 082-960-8351

BAILEYS MUCKLENEUK R3 950 000 Calling all

professionals! Tranquil bush veld feel. This home is situated in a

closed-off area, walking distance to the university and Boys

High Afrikaans and English schools. Large and spacious

recep on areas, with oversized bedrooms and beau ful teak

wooden flooring, recently renovated. Perfect for a mature

family or a person that would like to work from home…

MADRE 082 377 4560

WATERKLOOF RIDGE R2 750 000 A rare find... Thishome epitomises unclu ered design, sleek and sophis catedelegance, state-of-the-art finishes complemented by open-planliving. A spacious and airy design offering refinement and style fora comfortable and easy way of life. Gather memories to cherish inthis lovely family home. It offers three garages and ample parkingspace. Conveniently close to all the schools, major highways toJHB and shopping malls. IOLA HEIM 082 297 9182

WATERKLOOF RIDGE R6 495 000 LOCATION AND

VIEWS. Spacious home for a mature family or the execu ve

lifestyle, which offers ample en suite-bedrooms and separate living

areas with an informal braai area that overlooks the estate. It has a

very low-maintenance garden and pool that offers a lock-up-and-go

lifestyle with a 6-car-garage for parking. 24 hour manned security!

Also available for rental at R45 000 pm. IOLA 082 297 9182

WATERKLOOF RIDGE R8 750 000 or R55 000 pm

rental. On top of the world. An illustrious design set against a

backdrop of sky, this combina on of extraordinary architecture is a

masterpiece of design and ultra-modern flair. The home boasts

expansive propor ons, an ul mate lifestyle and special emphasis on

light and the amazing views. 4 bedr en suite, cinema room, snooker

room, family room, dining, 2 lounges, pool, 3 garages, staff

accommoda on, excellent security. IOLA HEIM 082 297 9182

ON SHOW

SUN 3-5 PM

GROENKLOOF R2 750 000 PERFECT FOR A

STARTER FAMILY! Pre y fresh... Set inPRICED TO SELL!a lovely garden, the living areas open to a sparkling pool, and large

green lawn for kids to play and kick a ball! This home is on one level

with beau ful wooden floors and recently remodelled, which makes it

child and pet friendly, or for an older couple wishing to scale down.

Conveniently close to all the best schools, university, shopping centres

and easy access to the JHB highways. ITALA 083 260 6994

WATERKLOOF R2 695 000 LOCATION! LOCATION!

LOCATION! It might sound like a cliché, but this is a very good

buy with the right address! It needs a li le TLC, but it offers 4

bedrooms with the main downstairs and pool with compact

garden! It is perfect for the adventurous spirit that would like to

the upgrade and turn it into a good home investment or for

embassy to rent! Also perfect for the older couple wishing to scale

down, yet stay in their familiar area. ITALA 083 260 6994

WATERKLOOF RIDGE R2 950 000 Price reduced!

MODERN with VIEWS! Central! Entertainment area is ideal for

those relaxed weekend braais around the pool! Spacious lock-up

and go lifestyle with low-maintenance garden. Perfect for a

couple or mature family. Two oversized and separate bedrooms

allow to work from home with easy access to N1 and Menlyn

Mall. 3 bedr, 2½ bathr, 3 living-areas, study, domes c's quarters,

pool, double garage.THEA 073 192 1086

ON SHOW

SUN 3-5 PM

ON SHOW

2SUN -5 PM

ON SHOW

2SUN -5 PM

WATERKLOOF RIDGE R4 500 000 WINELAND

EXPERIENCE IN PRETORIA! Once you enter the gates of this

exclusive security estate you are in a vineyard se ng ... with space and

charm that surround you! An invi ng fountain at the entrance gate

creates the right ambience that complements the serenity of this

Georgian property. This is a very secure house in a popular estate and

quality finishes throughout as well as many invi ng open

entertainment areas makes this a must to view!

IRMA 071 612 4652

RENTAL PROPERTIES

AREA PRICE BED BATH CAR/CP

Faerie Glen R12 000 3 2 2 CPMoreletapark R13 000 3 2.5 2 CARTugela Park R14 500 (Furnished) 3 2.5 CAR/1 CP1Hazelwood R17 900 3 2.5 2 CAR/2 CPLynnwood Manor R18 000 3 2.5 2 CAR/2 CPWaterkloof Ridge R18 000 3 2.5 2 CARFaerie Glen R23 500 3 2.5 2 CARNewlands R26 000 3 2.5 2 CAR/2 CPMenlo Park R12 500 2 2 2 CPSterrewag R22 000 3 2 2 CAR

IRMA VAN SCHALKWYK 071 612 4652Kilner Park R7 250 2 1 1 CP

Alphen Park R22 000 4 3 2 GAR

Woodhill R19 000 3 2.5 2 GAR

Silver Lakes R36 000 4 3 2 GAR

Silver Lakes R15 000 urnished) 1 1 1 GAR(F

FANIE 082 960 8351

X1QRAUUH-BS071115

Page 5: Huisgids 7 november

Saterdag 7 November 2015 Huisgids/Property Guide 5

OP

SK

OU

SA

11:0

0–

14:3

0!

R5,395m

'nsonnige,

goedonderhou

enopgeknap te

veelsydi gefam

iliehuis, G

OEIE

AD

RE

S!

Me

tm

od

er

ne

so

we

la

s

oorsp

ronklike

afwerkin

gs,

hierd

ieeien

dom

bied

; ruim

teen

oopp

lanleefareas, 'n

prag

tige

kobuis . D

ietu

inhet 'n

verhitte

swem

bad

e n'n

dubbel

gro

otte

patio

/sto

eparea

met

in

geb

oude

braai,

dit

vorm

deel

vandie

buite

on

thaal

area.V

ieren

-suite

slaapkam

er s,

sow

elas

'nap

arteo

ntsp

ann

ing

sareavir

kind

ers,dit

maak

hierd

iehuis

ideaal

vir'n

gro

terfam

ilie.A

s'n

ekstrabonu

s:die

huis

bied

ongeveer

100

kanto

orru

imte

met

'n

aparte

ing

ang

.'n

Bed

iend

ek wartiere

met

bad

kamer

asook

'nm

oto

rhuis

vir4

voertu

ie.R

uanda082

3019332.

R2

95mVEELSYD

IG–

SELFW

OO

NO

FVIR

DIPLO

MATIEKE

VERH

UR

ING

.G

oeie

adres

inR

up

ertstraat, by

mees

pro

min

ente

skole

enTu

kkies, daad

werklik

go

eieb

elegg

ing

sgeleen

theid

: het

syvir

selfw

oo

no

fd

iplo

matieke

verhu

ring

. Beskik

oo

r2

ekstraru

imleefareas,

gro

ot

on

derd

aksto

epm

etin

geb

ou

de

braai

enm

oo

iu

itsigo

or

die

tuin

/swem

bad

–in

win

terh

eeltemal

afsluitb

aar. 4S

laapkam

ersm

et2

bad

kamers, saam

geg

roep

eerin

veiligh

eidso

ne, m

et 'nap

arteg

aste-en-su

iteo

f stud

eerkamer

is.D

ieko

mb

uis

iseersteklas

met

gran

ietafwerkin

gs

enap

artew

as/strykkamer. D

ieeien

do

mh

et uitm

un

tend

eseku

riteit enlae

on

de

rho

ud

tuin

me

ts

prin

ke

lb

es

pro

eiin

g.

Ne

tjies

eb

edien

dekw

artiere,2

mo

torh

uise.

On

mid

dellike

okku

pasie.

Bambie

083654

3773.

R2,885m

TREK

NET

IN–

PASG

EMO

DER

NISEER

,GOEIE

ADRESNABY

ALLES!V

innigeokkupasie, huis

entuin

met groot speelgrasperke, pas

stylvol gemoderniseer.

Reuse

oopplanleefaream

etnuw

eoopplankom

buisen

opwasarea,

allesfront

noorden

heerliksonnig

indie

winter,

geselligekaggelarea.

3ruim

slaapkamers,

baieingeboude

kasteen

2nuw

ebadkam

erssaam

into

es

luitb

are

ve

iligh

eid

so

ne

.B

uite

stu

dio

me

thuishulpverblyf.

Motorhuis

vir4

voertuie.S

pogtuin,kuierarea

omsw

embad

enideale

kindervriendeliketuin!

Goeie

sekuriteit. OO

KTE

HU

UR

:R20

850pm

.Bam

bie083

6543773.

R2,95m

GO

EIELIG

GIN

GIN

STILSTR

AA TN

ABYSKO

LEEN

BRO

OKLYN

MALL.

Huis

isom

skepin

woonhuis

plusaparte

kantoorvleuel met eie

ingang

engeriew

e. Huis

met

3ruim

ensonnige

leefareas,

4slaapkam

ers,3

badkamers,

kuierkombuis

met

aparteopw

asareaplus

waskam

er . Patio

met

uitsig

oor diesw

embad

vir diew

armsom

ersdae.

Bambie

083654

3773.

R8

,5m

KR

YJO

UK

ER

SL

IGG

IE-E

IEN

DO

MIN

GE

SO

GT

ELAW

LEYSTRAAT!

Kin

derp

aradys,

dro

om

wo

nin

gm

etd

roo

mtu

in,

vol

erf(2

55

2m

²).K

eurig

enm

etaan

dag

aand

iefyn

sted

etail,o

pg

egrad

eerto

t'n

skitterend

eju

weel!

3reu

seaan

eenvlo

eiend

eleefareas

met

2g

esellige

kagg

elkuierareas,

prag

tige

Rh

od

esiesekiaatvlo

ere–

on

thaalm

et gem

ak2

00

gaste! R

euse

on

thaalarea

lei na

ho

utd

ekm

etm

oo

iu

itsigo

psw

emb

aden

bo

om

ryketu

in–

sterkb

oo

rgat

enb

espro

eiing

stelsel.Fyn

pro

ewersko

mb

uis

met

soveel

ekstra

s,

gassto

of

en

ele

ktrie

se

oo

nd

,ap

arte

op

wasare

a.

Stu

deerkam

erm

et ho

utp

anele

eneie

kagg

el, prag

tige

uitsig

op

tuin

.4

slaapkam

ersm

et3

bad

kamers

saamin

aparte

vleuel. M

oto

rhu

isevir

tot

6vo

ertuie,

uitsteken

de

sekuriteit.

Hu

ishu

lpverb

lyf.B

EN

UT

HIE

RD

IEU

NIE

KE

EN

SK

AA

RS

BE

LE

GG

ING

SG

EL

EN

TH

EID

!Bam

bie083

6543773.

R1,735m

PRAG

TIGE, PER

FEKIN

STAND

GEH

OU

DE

ENG

EMO

DER

NISEER

DE

VICTOR

IAANSE

WO

NIN

GO

PG

RO

OT

ERF!

Stil

straatadres,

5m

inu

tese

stapafstan

dn

aA

ffies.S

oveel

karakterm

etreu

sep

laasstoep

,m

oo

isteo

rego

nd

enh

ou

tvloere, h

ged

rukte

plafo

nn

e!S

itkamer

met g

esellige

kagg

elkuierarea, n

uw

eko

mb

uis

met

gran

ietafwerkin

gs.

3slaap

kamers,

3n

uw

eb

adkam

ers.G

roo

tb

uiteg

ebo

ue

wat

maklik

in2

stud

entew

oo

nstelle

om

skepso

uko

nw

ord

.A

fdakke,

uitsteken

de

sekuriteit,

baie

terreinp

arkeerplek,

gro

ot

grasp

erkevir d

iew

oelw

aters.Bambie

083654

3773

R2

,3

78

mI D

EA

LE

WO

NI N

GV

I RD

I EPER

FEKSION

ISTIESEM

AARPR

ETTIGE

GESIN

–KEU

RIG

OPG

EGR

ADEER

.P

ragtig

eh

ou

tvloere,

loo

dg

lasvensters

enkag

gel.G

esellige

kuierso

nsto

ep, 3

gro

ot leefareas

met

stu

de

erk

am

er.

Ge

se

llige

ku

ierp

laa

sk

om

bu

ism

et

oo

rspro

nklike

oreg

on

den

kaste,g

ranietafw

erking

s,g

eno

egkaste

virp

akplek,

spen

s.3

son

nig

eslaap

kamers

met

ing

ebo

ud

ekaste,

2vo

lb

adkam

ers,p

lus

gasteto

ilet.G

roo

to

nd

erdako

nth

aalaream

etin

geb

ou

de

braaip

lek,lan

dskap

tuin

.B

on

us:

tuin

wo

on

stelm

etleefarea,

bad

kamer, klein

kom

bu

isieen

dakslaap

kamer. G

evestigd

etu

in,

du

bb

eltoeslu

itmo

torh

uis,ekstra

parkeerp

lekvir

±3

mo

tors.G

oeie

sekuriteit.Lauriann

082858

7256.

BR

OO

KLY

NB

ro211

GR

OEN

KLO

OF

Gro

145

BR

OO

KLY

NB

ro212

WATER

KLO

OF

Wat2

78

SU

NN

YSID

E-O

OS

Sun039

CO

LB

YN

Col0

18

ALLEEN

MA

ND

AAT

WATER

KLO

OF

Wat2

80

ALLEEN

MA

ND

AAT

NUW

EVR

YSTELLING

DE

EL

MA

ND

AA

T

NUW

EVRYSTELLIN

G

VERKOOP

EIE

ND

OM

ME

GE

SO

EK

:T

EH

UU

R/T

EK

OO

P.G

RA

TIS

WA

AR

DA

SIE

S.S

KA

KE

LS

OG

OU

MO

ON

TLIK

:012

362

4628/0

83

654

3773.

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

OP

SK

OU

SAT.

11:0

0–

14:3

0!

OP

SK

OU

SAT.

11:0

0–

14:3

0!

OP

SK

OU

SAT

11: 0

0–

14:

30!

.

Be

no

dig

dr

ing

en

de

ien

do

mm

e!

Sk

ak

el

on

se

er

ste

!G

ra

tise

ien

do

ma

ss

es

se

rin

gs

!K

OM

MER

SIE

EL

1

R9,375m

+B

TWV

RY

STA

AN

DE

KA

NTO

OR

GEB

OU

MET

UITM

UN

TEND

EBLO

OTSTELLIN

GIN

LYNN

WO

OD

WEG

,KLIPGO

OI

VANTU

KS!*

Baie

go

eiestraatad

res,o

mrin

gm

etp

uik

op

enb

arevervo

erstelsels,op

BR

Ten

Gau

trein-b

usro

etes.*V

eelsydig

enkan

ofin

2o

nafh

anklike,selfo

nd

erho

ud

end

ekan

too

rsuites

ofselfs

in4

kwad

rante

verdeel

wo

rdo

mm

eeras

eensakeo

nd

ernem

ing

tevestig

*Tw

eeverd

iepin

gs,

elkeverd

iepin

gm

eteie

privaat

of

gesam

entlike

ing

ang

,en

eieb

adkam

eren

kom

bu

isgeriew

e.*

Elke

vloer

met

3–

6d

irekteurskan

tore,

raadsaal/o

pleid

ing

sgeriew

een

oo

pp

lanareas

wat

tot

40

werkn

emers

kanh

uisves.

*V

eilige

terrein

parkeerp

lekvir

10

mo

tors,

plu

sb

uitep

arkeerp

lek

*U

itstekend

eseku

riteit*

Geleen

theid

om

aang

rensen

de

eiend

om

oo

kte

koo

pen

teko

nso

lideer.

Bambie

083654

3773.

BR

OO

KYN

Off2

20

NIE

UW

MU

CK

LEN

EU

KO

ff217

R2.885

mLU

UKSE

KANTO

OR

SUITE

(235m

²)ING

ESOG

TEPAR

KLAND

S-KANTO

OR

PARK

INBR

ON

KHO

RSTSTR

AAT.*

On

mid

dellike

okku

pasie,

5m

inu

testap

afstand

na

Bro

oklyn

Mall,

voo

rsteeen

heid

,so

nn

ig,

mo

oi

uitsig

met

heerlike

kuierb

alkon

ne

*P

erfekin

stand

geh

ou

metp

ragtig

ed

ekor–

trekn

etin!*

Gro

oto

ntvan

gs-en

wag

aream

etaparte

ekstrab

eveiligd

e"server

roo

m"

*A

parte

direkteu

rsvleuel

meteie

sekretaressekanto

or,p

rivaatbalko

n*

Go

ed,sen

traalg

eplaasd

eraad

saal/op

leidin

gslo

kaal*K

anto

orsp

asievir

8–

12

werkn

emers

*P

rivaatb

adkam

eren

kom

bu

isgeriew

e*

Uitsteken

de

sekuriteitBam

bie083

6543773.

GA

RSFO

NTEIN

KA

NTO

OR

PA

RK

Off2

21

R885

000+

BTW

IDEA

LES

ENTR

ALE

LIGG

ING

ING

EVES

TIGD

EK

AN

TOO

RPA

RK

NA

BY

MEN

LYN

ENN

1!*

Een

heid

(71

m²),

islu

uks

om

skepm

etlu

gverso

rgin

gen

ho

utv

loe

red

eu

rga

an

s*

Gro

ot

on

tva

ng

sa

rea

*R

eu

se

direkteu

rskanto

or

wat

oo

kvir

raadsverg

aderin

gs

geb

ruik

kanw

ord

*R

uim

oo

pp

lan

are

aw

aa

rw

erk

sta

sie

sv

ir6

-8w

erknem

ersin

gerig

kanw

ord

.*

Eie

kom

bu

isgeriew

e*

Uitsteken

de

sekuriteit

*P

ragtig

eko

mp

lekstuin

e,w

atervalleen

met

go

eieb

esoekersp

arkeerruim

te,en

bem

and

ein

gan

ge.

Bambie

083654

3773.

BR

OO

KLY

NB

ro1

94

R6,95m

DIE

JAKARAN

DAS

BLOM

INM

ARAISSTR

AAT!U

itstekend

elig

gin

g.H

erewo

nin

gn

aby

skole

enTu

kso

p2

55

2m

²–

veeldo

elige

eiend

om

!H

oo

fhu

isin

uitm

un

tend

eto

estand

met

prag

tigste

ho

utvo

ere,kag

gels,

ged

rukte

plafo

nn

e.8

slaapkam

ers,8

luu

kseb

adkam

ers, lug

versorg

ing

stoestelle

deu

rgaan

s. Ap

artelu

ukse

wo

on

stelm

et3

slaapkam

ers,2

bad

kamers

enalle

and

erg

eriewe.

Uitsteken

de

sekuriteit.

Prag

tige,

go

edu

itgeleg

de

tuin

met

gro

ot

bo

me,

swem

bad

.O

op

pla

nk

an

too

rge

bo

80

me

tp

riva

at

terreinp

arkeerplek.

Go

eiead

resin

stilstraat!

Bambie

083654

3773.

NIE

UW

MU

CK

LEN

EU

KM

uc0

66

R2,248m

NA

BY

ALLES

–W

INK

ELS,

SK

OLE,

HO

OFR

OETES

,G

AU

TREIN

.LEK

KER

BLY

EN/O

FKAN

TOR

E!M

aklikein

stand

hou

din

g,g

esellige

wonin

gm

etso

nnig

e,du

bbelvo

lum

eleefareasen

kaggel

–lei

na

ond

erdako

nth

aalstoep

enb

raaiplek.

Kom

buis

met

aparte

opw

asareaen

strykkamer.B

oo

nste

verdiep

ing:

stud

eerho

ekie,3noo

rdfro

ntslaap

kamers

metp

ragtig

eu

itsig,2

bad

kamers

–h

oo

fensu

item

etbalko

nen

baie

kaste!D

ubb

elmoto

rhuis,g

oeie

sekuriteit,klein

ererf–

maklike

instan

dhou

din

g!Bam

bie083

6543773.

KO

MM

ER

SIE

EL

3K

OM

MER

SIE

EL

2

DEELM

AN

DA

AT

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

BR

OO

KLY

NB

ro208

HATFIE

LD

Hat0

26

R2,385m

VEELSYDIG

,IN

PRETO

RIU

SSTRAAT

–G

EBRU

IKAS

WO

ON

HU

ISO

FSO

NEER

VIRKAN

TOR

EO

FKO

MM

UN

E!B

inne8

minute

stapafstandna

Tuks,goeie

liggingnaby

Gautreinstasie

–uiters

goeieprys!

Laeinstandhouding,

uitersnetjies

–kan

netintrek.

Heerlik

sonnig

e,noord

fron

tleefareasw

atlei

na

onthaalaream

etm

ooiuitsig

oppragtige,

maklik

instandhoubaretuin

ensw

embad.

4slaapkam

ers,2

badkamers,studeerkam

er.Goed

toegerustekom

buis,dubbelm

otorhuis,uitstekendesekuriteit.

Bambie

083654

3773.

R3,

998mS

T ATIGE

DU

BB

EL VER

DIEP

ING

,S

TYLV

OL

OPG

EGR

ADE ER

,U

ITSTEKEND

I NSTAN

DG

EHO

UM

ETD

RO

OM

TU

IN.

Stil

en

priv

aa

t,n

ab

yB

roo

kly

n-

win

kelsentru

m.

Statig

ed

ub

belverd

iepin

gm

etreu

seaan

eenvlo

eiende

leefareas, prag

tige

houtvlo

ere!R

euse

sitkm

et

ka

gg

el,

ee

tka

me

rg

oe

dg

ep

laa

sb

yre

us

eo

nth

aalkom

bu

ism

etekstra

gran

ietwerko

pp

e rvlakkeen

werkeilan

d,ap

arteopw

a sarea.G

esinskam

er ,6ekstra ru

imslaap

kamers

met

4g

emodern

ise erde

bad

kamers !

(PLU

S:

3buiteka m

ersm

et eiegerie w

e).Sw

embad

meto

nth

aaldek,

allermooist e,g

oed

uitg

elegde

enlae-in

standhoudin

gst u

in,

besp

roeiin

gst e

lsel!

Du

bb

elm

oto

rhu

is,

uits

teken

de

sekurite it.Bam

bie083

6543773.

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

BR

OO

KLY

NB

ro2

07

R2,998m

LAEINSTANDHOUDING,

HEERLIKSONNIG,

SENTRAALBY

ALLESIN

STILOM

GEWING.

Die

eiendomin

totaliteitis

in'n

perfekin

standgehoude

toestanden

jykan

netjoutas

neersitenintrek!

Die

maklik

hanteerbaretuin

isgoed

uitgelêm

etheerlike

onthaalstoep.D

aaris

ekstraruim

,aaneenvloeiende,

noordfrontleefareasm

etneutraal

geteëldevloere

deurdie

helew

oonhuis.D

iekom

buisis

beslisgeskik

virdie

onthaalliefhebberm

etgroot

granietwerkoppervlakke

enaparte

opwaskam

er.D

aaris

3so

nn

ige

sla

ap

kam

ers

en

3b

ad

kam

ers

,p

lus

buitestudentehoekie.2

motorhuise,

uitstekendesekuriteit.

Bambie

083654

3773.

BR

OO

KLY

NB

ro032

TE

HU

UR

WATER

KLO

OF

Wat1

45

R16

750pm

.D

UETLEW

EIN

HO

OFSTR

AAT!L

oo

pafstan

dvan

An

ton

vanW

ou

wlaersko

ol!

Weg

gesteek

inp

ypsteel

virekstra

sekuriteit.

2ru

imen

son

nig

eo

op

plan

leefareasm

etuitsig

oo

rd

ieh

ou

tdek

ensw

emb

ad,sem

i-oo

pp

lanko

mb

uis

me

tg

ran

ietb

laa

ie,

ap

arte

op

wa

sa

rea

en

waskam

er.3slaap

kamers

(beid

een

suite)

plu

sg

astetoilet.

Bin

nen

shu

iseg

asbraaier.

Sw

emb

ad,

kleintu

inaan

die

agterkan

tvan

die

eiend

om

.D

ub

belto

esluitm

oto

rhu

is.A

larmstelsel.

Go

eieseku

riteit.Lauriann082

8587256.

R14

550.00pmLO

OPAFSTAN

DN

AM

EISIES/SEU

NS

HO

ËR,PR

ETOR

IAO

OS

LAERSKO

OL

ENTU

KS!LieflikeparketH

OU

TVLOER

E,ruimleefarea

MET

KAGG

ELw

atu

itkyko

pO

ND

ER

DA

KO

NT

HA

AL

AR

EA

ME

TIN

GE

BO

UD

EG

AS

BR

AA

IE

NG

RO

OT

KIND

ERVR

OIEN

DELIEK

TUIN

2S

on

nig

eslaap

kamers,2

bad

kamers,stu

deerkam

erEN

OF

3d

eslaap

kamer,

fun

kion

eleko

mb

uis

met

gen

oeg

kaste.B

edien

de

Kw

artiere,d

ub

bel

mo

torh

uis.

BO

NU

S:

Stu

den

testu

dio

met

eieko

mb

uisie

enb

adkam

er.G

oeie

sekuriteit.O

kkup

asie:1FE

B2

01

6Lauriann

082858

7256

R13

750pm

.SKAAR

S250

mSE

STAPAFSTAND

NA

ANTO

NVAN

WO

UW

LAERSKO

OL!

Lae

instan

dh

ou

din

g,

vriend

elike,so

nn

ige

gesin

swo

nin

gm

etp

erfektead

resn

aby

laerskoo

l,w

inkels

enG

autrein

-bu

shalte.

BO

NU

S:

Privaat,

ruim

enlu

ukse

wo

on

stelvleuel

wat

oo

kas

nasko

olso

rgsen

trum

of

kanto

rekan

dien

!H

oo

fhu

ism

etru

im,o

op

plan

leefareas,gran

ietafgew

erkteko

mb

uis

met

aparte

op

wasarea,

stud

eerkamer,

3slaap

kamers

met

2b

ad

ka

me

rs

en

ba

iein

ge

bo

ud

ek

as

te

.W

oo

ns

tel/k

an

too

rvle

ue

l:re

us

ele

efa

rea

me

tg

ranietafg

ewerkte

kom

bu

is,reu

seslaap

kamer

met

eieb

adkam

er.2m

oto

rhu

ise,uitsteken

de

sekuriteit!

Bambie

083654

3773.

TE

HU

UR

TE

HU

UR

NIE

UW

MU

CK

LEN

EU

KM

uc0

47

PR

INSIP

AA

LSE

KEU

SE!

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

BA

ILEYS

MU

CK

LEN

EU

KB

ai0

12

SU

NN

YSID

EO

OS

Sun0

38

R3,9m

OP

BO

YS

HIG

HS

EV

OO

RS

TOEP

-24/7

SEKUR

ITEIT,STR

AATING

AN

GIN

MAR

AISSTR

AAT.R

uim

eng

rasieuse

wo

nin

gm

etrustig

ep

laasatmo

sfeer–

reu

se

wo

on

are

as

me

tp

rag

tigs

teh

ou

tvlo

ere

,d

ub

belvo

lum

ep

lafon

ne,

eetkamer,

TV

-kamer,

reuse

sitkamer

met

kagg

elen

skuifd

eure

wat

lein

ag

oed

gevestig

de

tuin

met

gro

ot

bo

me

–g

roo

terf

van±

23

00

m²!

4s

laa

pk

am

ers

me

t2

ba

dk

am

ers

sa

am

into

esluitb

areveilig

heid

son

e.Ku

ierkom

bu

ism

etp

ragtig

eu

itsig

en

ap

arte

op

wa

sa

rea

,2

mo

torh

uis

e,

2h

uish

ulp

kamers,g

oeie

sekuriteit.

Bambie

083654

3773.

R1,7 5

mS TIL

ENBAIE

PRIVAA T,

VICTOR

IAANS

OP

SY

BES

TE!K

arakt ervolle

wo

nin

gm

etp

ragti g

eh

ou

tvloere ,

kagg

el sen

ged

rukte

plafo

nn

e.Id

eaa las

eiend

om

metkan

tore

of vir

verhu

r ing

–stap

5m

inu

teA

ffiesto

e!4

s laapkam

e rs,2

bad

kamers ,

3leefareas ,

go

edto

egeru

steko

mb

uis.

Bu

itewo

on

stelm

etreu

seleefarea

e np

ragtig

eko

mb

uis

plu

s2

s laapkam

ers,b

ad

ka

me

r.S

we

mb

ad

en

ku

ierla

pa

,la

e-

ins

tan

dh

ou

din

gs

tuin

,v

olo

pv

eili g

eterrein

parkeerp

lek. Go

eieseku

riteit.Bam

bie083

6543773 .

RESID

EN

SIE

EL

R1,985

mID

EAALVIR

VERH

UR

ING

,KLIPGO

OIN

AAFFIES

OF

UN

IVERSITEIT.

Karaktervo

llew

onin

gm

etp

ragtig

eg

edru

ktestaalplafo

nn

e,h

ou

tvloere,

kagg

elen

loo

dg

lasvensters.

Sitkam

er,eetkam

erm

etreuse

oreg

onden

skuifd

eure

virdaard

iesp

esialekerslig

aandetes,

plaasso

nsto

ep,

studeerkam

er,3

ekstragro

ot

du

bb

elkamers.

Dakw

on

ing

met

eiegeriew

eP

LU

Sreu

setu

inw

oonstelvir

tot3

studen

tem

eteie

kom

buis

enbad

kgeriew

e.Goeie

sekuriteit,

maklik

han

teerbare

tuin

.Bambie

083654

3773.

SU

NN

YSID

E-O

OS

Sun033

DEEL

MANDAAT

RESID

EN

SIE

EL

RESID

EN

SIE

EL

GR

OEN

KLO

OF

Gro

147

WATER

KLO

OF

Wat2

02

R2,735

mLEKKER

BLY-,LEKKERKU

IERW

ON

ING

!N

abyA

nto

nvan

Wouw

Laersko

ol in

stil,boom

rykestraat. S

uid

ingan

gm

et noord

frontleefareas,ekstra

ruim

leefareas,4

gro

ot

slaapkam

ersm

etb

aiein

geb

oude

kaste,2

bad

kamers.

Goed

toeg

eruste

kom

buis

met

spen

ssen

traalnab

yalles

gep

laas.K

indervrien

delike

speeltu

inm

etgro

ot

grasp

erke,sw

embad

.Tu

instu

dio

virstu

den

tm

eteie

kom

buis

enbad

kamerg

eriewe

Bambie

083654

3773

R3,8m

.M

AKLIKH

ANTEER

BAARM

ETD

IER

EGTE

AD

RE

S.

LU

UK

SE

BLY

-EN

-RY

WO

NIN

GM

ET

UITM

UN

TEND

ESEKU

RITEIT.

Was

lank

verhu

ur

aanto

on

aang

ewen

de

dip

lom

atiekein

stelling

.S

tud

eer-/TV

-k

am

er,

ge

se

llige

,a

an

ee

nv

loe

ien

de

en

no

ord

fron

tleefareasm

etreu

seku

ier-/braaisto

epen

swem

bad

.P

raktiesu

itgeleg

de

eng

ranietafg

ewerkte

kom

bu

ism

etap

arteo

pw

asarea.4

slaapkam

erso

pb

oo

nste

vlakm

et2b

adkam

ers–

ekstraruim

slaapkam

erm

etb

uite-in

gan

g,

kano

ok

asg

roo

tg

esinskam

ero

fkan

too

r(b

uitetrap

),g

ebru

ikw

ord

.D

ub

belm

oto

rhu

is,m

aklikh

anteerb

aretu

in.Bam

bie083

6543773.

DEELM

AN

DA

AT

DEELM

AN

DA

AT

DEELM

AN

DA

AT

ALLEEN

MA

ND

AAT

ALLEEN

MA

ND

AAT

NUW

EVR

YSTELLING

X1QQXAR5-B1071115

Page 6: Huisgids 7 november

6 Huisgids/Property Guide Saterdag 7 November 2015

Vir besigtiging

Kontak Veronica 083 530 5021

sommer nou!

Voordele ingesluit:

- Veilige sekuriteitsomgewing

- Etes

- Skoonmaak van woonstel

- Wasgoeddiens

- Alle eenhede stap uit op tuine

- Mediese monitering

- Mediese sorg (indien verkies)

- Sekere uitgawes kan van mediese fonds verhaal word

- Deeltitel, lewensreg of eenhede te huur

1-slaapkamer-simplekswoonstelle

nou beskikbaarZambezi Aftree-oord, Montana

X1QRG535-B1071115

Wil u van bestuursagent verander? Mamre spesialiseer in die bestuur van:

Deeltitelkomplekse•

Huiseienaarsverenigings•

Winkel- en industriële ontwikkelings•

Opleiding van trustees•

Invordering en finansie- ring van agterstallige heffings•

Persoonlike aandag aan komplekse•

• Verhurings

• Gemoedsrus vir trustees

[email protected] 012 940 8197

Faks 086 523 6246

MAMREKOMPLEKSADMINISTRASIE

X1QRG7E5-B1071115

Page 7: Huisgids 7 november

Saterdag 7 November 2015 Huisgids/Property Guide 7

Ch istmasOUKRAALOan early is coming to

This festive season, Oukraal is adding some jingle bells and whistles to your home.Whether it be a built-in braai to roast some chestnuts, a double garage to park Santa’ssleigh or a dressing room, with over ten upgrades to choose from and a R100 000 to spendfor free, the choice is yours.

Starting from R1 450 000 3 Bedrooms Ideal for families

Enjoy full use of the neighbouring Oukraal Bachelors development’s facilities and amenities, includingclubhouse, kids’ play area, squash court, heated pool and boutique golfing and practice nets. Oukraaltakes you right to the heart of the new 900 hectare commmunity development - Hazeldean. Everythingfrom schools to parks, shops and offices are right at hand in an eco-friendly, park-like environment.

CONTACT US LIZA | 084 548 2830WWW.SABLEHOMES.CO.ZA

| 012 809 5700

WHAT WOULD YOU DO WITH YOUR R100 000 GIFT ?

Situated in Hazeldean, the new capital of Pretoria EastVisit the Hazeldean Sales Office in Ridge Road, Pretoria East

Page 8: Huisgids 7 november

8 Huisgids/Property Guide Saterdag 7 November 2015

LINETTE  RETIEF

Terwyl daar huiseienaars iswat dink verhuring is dieideale manier om ’n ekstra

inkomste te genereer, is die ver-antwoordelikhede wat daarmee gepaard gaan nie vir almal ge-skik nie, sê David Williams, eie-naar-makelaar van RE/MAX Sentraal, wat die noordelike voorstede van Johannesburg dek.

Hy wys daarop dat voornemen-de verhuurders verskeie faktore in ag behoort te neem voordat hulle ’n eiendom verhuur.

“Die verhuurder moet sy na-vorsing doen oor die mark en die moontlike huurbedrag wat vir die eiendom behaal kan word. Hy vind dalk dit het fi-nansieel meer sin om die eien-dom te verkoop as om dit te ver-huur,” sê hy.

Volgens Spencer Schwartz, verhuringskundige by RE/MAX Sentraal, is nog ’n oorweging of dit beter sal wees om die eien-dom gemeubileerd te verhuur.

Huise wat op korporatiewe huurders gemik is, word dik-wels gemeubileerd verhuur.

’n Voornemende verhuurder moet ook besluit hoeveel hy bereid is om vir instandhouding van die eiendom te belê omdat alle instandhouding sy verant-woordelikheid sal wees.

“Nog ’n vraag is of die ver-huurder die eiendom op sy eie wil verhuur en of hy dit sal oor-weeg om ’n professionele verhu-ringsagent te gebruik.”

’n Verhuringsagent kan waar-de tot die proses toevoeg deur sy kennis en ervaring met die ver-huurder te deel. Verhurings-agente het die kundigheid om alle aspekte van die verhurings-ooreenkoms te hanteer.

“Agente het ook toegang tot kredietbeheer-inligting waarmee bepaal kan word of huurders ge-skik is of nie. Agente het ’n trustrekening waarin deposito’s belê kan word.”

Volgens Schwartz het verhuur-ders wat ’n bestuursagent ge-bruik ook toegang tot verseke-ring, ’n groter verskeidenheid

bemarkingsmateriaal en -media, makliker toegang tot vinnige regsadvies, asook kontrakte wat reeds op die proef gestel is en sodoende vir die verhuurder be-skerming bied.

Adrian Goslett, streeksbestuur-der en uitvoerende hoof van RE/MAX van Suider-Afrika, sê die keuse van die regte huurder is een van die belangrikste oor-wegings.

Schwartz sê wanneer dit by diekeuring kom, moet die verhuur-der soek na ’n persoon wat die maandelikse huurgeld kan be-kostig en ’n skoon kredietge-skiedenis het. Dit is ook belang-rik om verwysings na te gaan om die geskiedenis van die huurder se vorige huurgewoon-tes te bepaal.

Verhuurders moet ook kennis neem van die bepalings van die Wet op Verbruikersbeskerming, en die wyses waarop dit die huurder in staat stel om die huurtydperk vroeg te beëindig.

“My raad aan verhuurders is om klousules of voorwaardes in te sluit wat hulle in sekere om-standighede in staat stel om aan te dring op die vroeë beëindi-

Agente ken slaggate in verhuring

Foto:  ISTOCK 

ging van die huurtydperk, by-voorbeeld wanneer die eiendom op die mark geplaas word.”

Inspeksies aan die begin en einde van die huurtydperk is ui-ters belangrik. Indien dit nie ge-beur nie, kan skadevergoeding nie van die deposito afgetrek word nie.

Hy raai verhuurders aan om net een agent op ’n slag te ge-bruik.

Meer as een advertensiebord buite die eiendom wek die in-druk dat die verhuurder sukkel om die eiendom te verhuur en dat daar dalk iets verkeerd is.

Vir meer inligting kontak Spencer Schwartz by RE/MAX Sentraal by 011 217 6900 of 084 524 4616.

Die verhuurder moet bewus wees van wetgewing wat die huurder beskerm.