huistaal afrikaans graad 1 aktiwiteitsboek 2

33
Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020) Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2 My naam is

Upload: others

Post on 24-Oct-2021

36 views

Category:

Documents


2 download

TRANSCRIPT

Page 1: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

Huistaal Afrikaans Graad 1

Aktiwiteitsboek 2

My naam is

Page 2: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

c Kyk na die storiekaarte. Waaroor gaan die storie? Wat gebeur 1ste, 2de, 3de, 4de en laaste?

1

4

3 2

5

Page 3: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

b Skryf nou ‘n sin oor elke storiekaart. Gebruik die skryfraam en die woorde in die blok.

Kom ons skryf eers ‘n naam vir die storie.

a Lees nou die storie vir jou maat. seun by kop sit neus klap val plat gras

1

4

3

2

5

Page 4: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

A Kom ons hersien ons kort klanke.

a- is vir appel

8 apie agt akker anker

Page 5: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

U Bou die -a- klank woorde.

t Skryf die woorde in hulle klankfamilies.

-ag -an -ak

v Skryf twee rymwoorde in elke huisie.

d n -ag l

p m -an v

s b -ak t

-at -am

Page 6: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

C Met watter klank eindig die woorde?

V Leesbegrip: Lees die woorde in die blok en gebruik dit om die sinne te voltooi.

1. Die hond grawe ‘n groot .

2. Mamma vir boetie elke aand.

3. Die spring in die boom.

4. Ek my rooi appel.

5. Pappa dra ‘n mooi .

kat bad gat hap das

Page 7: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

Pas die prente bymekaar.

Page 8: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

Leestekens

Leestekens is baie belangrik. Sinne bestaan uit woorde.

Wanneer ons ‘n sin skryf begin ons altyd met ‘n hoofletter.

Daar is spasies tussen elke woord. ‘n Sin eindig met ‘n punt.

punt

Die kat sit.

Page 9: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

f Skryf die sinne met die korrekte leestekens. ‘n Sin begin met ‘n hoofletter en eindig met ‘n punt. Onthou om ‘n vinger spasie tussen die woorde te maak.

1. die kat sit op die tak

2. die man vat die pan

3. ek lag vir die nat kat

4. my sak hak aan die tak

5. die man stap na die rak

Page 10: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

h Soek die a- woordjies in die blok en omkring.

f Teken ‘n bypassende prent by die woord. tak

sak bak rak

gat

nat kas pad

b Kies ‘n woord en skryf ‘n spogsin.

kat pan sal rak

man dag

k a t p a n b r a k d d e f d a g h m a n q o j u r s a l t

Page 11: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

e- is vir emmer

emmer elf elfie

1 1

Page 12: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

elo Bou die -e- klank woorde.

t Skryf die woorde in hulle klankfamilies.

-et -el -en

D Skryf twee rymwoorde in elke huisie.

h p -et n

t b -el w

k h -en w

-eg -es

Page 13: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

N Skryf die sinne met die korrekte leestekens. ‘n Sin begin met ‘n hoofletter en eindig met ‘n punt.

Onthou om ‘n vinger spasie tussen die woorde te maak.

1. pappa se mes is weg

2. ek tel ses eiers in die nes

3. ek lees my les

4. die hen lê op haar nes

5. ben het ‘n pen gewen

Page 14: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

L Soek die e- woordjies in die blok en omkring.

6 Teken ‘n bypassende prent by die woord. bel

tel

hek

nek

red

vel

reg

veg

Q Kies ‘n woord en skryf ‘n spogsin.

pen wen bed hen vet les

a b y p e n o c w e n u i h e n d f b e d l e s v e t j h g

Page 15: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

M Met watter klank eindig die woorde?

, Leesbegrip: Lees die woorde in die blok en gebruik dit om die sinne te voltooi.

1. Die lê op haar nes.

2. Ek skryf met my .

3. Ek lees my .

4. Ek slaap in my .

5. Die vark lê in sy hok.

pen vet hen les bed

Page 16: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

Pas die p re nte bym ekaar.

Page 17: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

i- is vir insek

igloe insek ink Indiaan

Page 18: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

d Bou die -i- klank woorde.

P Skryf die woorde in hulle klankfamilies.

-ik -it -ig

k Skryf twee rymwoorde in elke huisie.

d m -ik h

r s -it w

l s -ig d

-ip -in

Page 19: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

f Skryf die sinne met die korrekte leestekens. ‘n Sin begin met ‘n hoofletter en eindig met ‘n punt.

Onthou om ‘n vinger spasie tussen die woorde te maak.

1. die dik man hik en hik

2. ek sit die pit in die blik

3. die vis het ‘n wit vin

4. ek wip soos ek skrik

5. die wit haas sit

Page 20: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

D Soek die i- woordjies in die blok en omkring.

E Teken ‘n bypassende prent by die woord. sin

pil ril vin

wit

hik gil bril

F Kies ‘n woord en skryf ‘n spogsin.

vis hik pit lig dit wit

a c h i k y z v i s a o d i t e r m l i g w i t s l k p i t

Page 21: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

r Met watter klank eindig die woorde?

t Leesbegrip: Lees die woorde in die blok en gebruik dit om die sinne te voltooi.

1. Die igloe is soos sneeu.

2. Ek sit die aan.

3. Ek elke aand.

4. Die swem in die water.

5. Die hasie op die klip.

wit hik sit lig bid

Page 22: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

o- is vir otter

os otter

Page 23: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

V Bou die -o- klank woorde.

X Skryf die woorde in hulle klankfamilies.

-ol -ok -op

Z Skryf twee rymwoorde in elke huisie.

t r -ol k

b k -ok r

p k -op s

-os -om

Page 24: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

r Skryf die sinne met die korrekte leestekens. ‘n Sin begin met ‘n hoofletter en eindig met ‘n punt.

Onthou om ‘n vinger spasie tussen die woorde te maak.

1. die otter sit in die son

2. die os is in die bos

3. my rok ‘n swart kol

4. die bok is in die hok

5. die haas hop om die bos

Page 25: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

E Soek die o- woordjies in die blok en omkring.

R Teken ‘n bypassende prent by die woord. rok

os bos tol

hok

bok mot hop

Y Kies ‘n woord en skryf ‘n spogsin.

som kos bok rok hop pos

a k o s e u b d r o k y h o p v w z p o s s o m g b o k r t

Page 26: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

U Met watter klank eindig die woorde?

I Leesbegrip: Lees die woorde in die blok en gebruik dit om die sinne te voltooi.

1. Mamma maak kos in die .

2. Kyk hoe rol my blou .

3. Ek plak my prent met my .

4. Sussie speel met haar .

5. Ek doen my in my boek.

tol pot gom som pop

Page 27: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

u- is vir Ulrich uil

bus nul mus Onthou: Ulrich uil is ‘n nagdier en baie skaam - hy kruip gewoonlik tussen ander letters weg.

Page 28: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

V Bou die -o- klank woorde.

X Skryf die woorde in hulle klankfamilies.

-ug -ut -us

Z Skryf twee rymwoorde in elke huisie.

l s -ug r

h p -ut st

s r -us

m

-us -ul

Page 29: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

r Skryf die sinne met die korrekte leestekens. ‘n Sin begin met ‘n hoofletter en eindig met ‘n punt.

Onthou om ‘n vinger spasie tussen die woorde te maak.

1. die bus ry op die bult

2. mamma sug, sy wil rus

3. ek is lus vir ‘n stuk vis

4. ons ry in die bus

5. die bul val op sy rug

Page 30: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

n Soek die u- woordjies in die blok en omkring.

b Teken ‘n bypassende prent by die woord. sus

vul

mus

rus

bus

sug dun kus

j Kies ‘n woord en skryf ‘n spogsin.

sug nul ruk lug kul bus

n u l b d c l u g s u g o b u s e i t r u k v w k u l j g z

Page 31: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

b Met watter klank eindig die woorde?

B Leesbegrip: Lees die woorde in die blok en gebruik dit om die sinne te voltooi.

1. Die stop by die skool.

2. Sussie in die middag.

3. Ek gee ‘n groot .

4. Kyk hoe blou is die .

5. My is op my kop.

bus rus mus lug sug

Page 32: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

H Luister na die storie en teken.

Ben is 6 jaar oud. Hy het ‘n tas in sy hand. Dit is Ben se 1ste dag by die groot skool. Ben stap skool toe. Hy sien sy Juffrou.

Die son skyn warm in die lug.

Page 33: Huistaal Afrikaans Graad 1 Aktiwiteitsboek 2

Graad 1 Huistaal Aktiwiteitsboek 2 (c) www.myklaskamer (2020)

Leeskaart

dag nag jag lag mag sag wag dat gat kat mat nat jas kas pas tas hen wen ken pen les mes nes ses

wet met net vet bel tel vel wel bok hok rok jok bos los kos pos hom som kom dom bog nog sog tog bul nul vul kul bus lus mus sus sug rug lug tug