hutten-buchdienst posbus 7234, pretoria, 0001 … · nicholas boothman shows exactly how to make...

4
Broers in die Stryd C.Schoeman Met die uitbreek van die Tweede Anglo-Boereoorlog in 1899 het ’n groot aantal Hollanders en Hollandse uitgewekenes by die Boere aangesluit. Hul redes het gewissel van lojaliteit teenoor hul gemeenskaplike aoms tot sterk an-Britse gevoelens en ’n soeke na avontuur. Broers in die Stryd vertel van hierdie vrywilligers se beproewings – die meeste van hulle was ongewoond aan Suid-Afrika se ruwe landskap en strawwe klimaat. Aanhalings en persoonlike staaltjies uit hul dagboeke en memoires skilder ’n lewendige beeld van hul ontberings op kommando, die gedonder en chaos op die slagveld, en die trauma van kamerade wat rondom hulle sneuwel. Broers in die Stryd dek die hele spektrum van die Hol- landers se rolle as soldate aan die verskillende gevegs- fronte, ambulanspersoneel en militêre aachés, en hul lewe in oorsese krygsgevangenekampe. 256 bls., HB met stofomslag, R 230 HUTTEN-BUCHDIENST Posbus 7234, Pretoria, 0001 Vuurklipstr.541 Die Wilgers T & F: 012 807 0434 072 229 2148 www.huen.co.za [email protected] Der Neue Stöckel Eugène Heer Internaonales Lexi- kon der Büchsen- macher, Feuerwaffen- fabrikanten und Arm- brustmacher. Vollständige Ausgabe des berühmten Stan- dardwerkes . Drei Bände im Kunstledereinband, insgesamt 2287 Seiten. Einmaliger Sonderpreis : R 3500 Bei Nachlieferung: 200 Euro bis 1200 Euro! Executive Outcomes E. Barlow Eeben Barlow a former lieutenant-colonel in the Permanent Force of the South African Defence Force, served in the Engineer Corp, the Reconnaissance Wing of the elite 32-Baalion, Military Intelligence and in the shadowy Civil Co-operaon Bureau division of Special Forces. When the government arbitrarily disbanded the CCB Barlow found himself on the street. Taking advantage of his exceponal military skills he formed Execuve Outcomes, a private company under whose aegis he was invited to train the SADF’s Special Forces in intelligence skills and to stem the flow of stolen diamonds from the De Beers Corporaon’s properes. 552 p., SC., R 350 How to Make people like you N.Boothman Whether selling, managing, applying to a university, looking for a job - or looking for a soulmate - the secret of success is connecng with other people. Nicholas Boothman shows exactly how to make the best of any relaonship's most crical moment - those first 90 seconds that make up a first impression. Armed with his program, readers learn to establish immediate trust by synchronizing voice tone and body language; the power of a Really Useful Atude; and how to get people talking and keep them talking. He discusses eye cues, the magic of opposites aracng, and sensory preferences - some of us are Visual people, others are Kinesthec (responding most to the sense of touch), and a few are Auditory. So when you say I see what you mean to a Visual, you're really speaking his or her language. 203 p., SC., R 300 Der Club of Rome J.Coleman Der Club of Rome (COR) ist die größte „Denkfabrik” der Neu- en Weltordnung. In Amerika war sie völlig unbekannt, bis Dr. John Coleman ihre Existenz 1969 zum ersten Mal ent- hüllte und unter demselben Titel 1970 sein aufsehenerre- gendes Buch veröffentlichte. Gegründet nach den An- weisungen des Komitees der 300, wurde die Existenz dieses elitären Clubs lange geleugnet, bis die 25-Jahrfeier seiner Gründung in Rom abgehalten wurde. Der Club of Rome spielt eine vitale Rolle in der gesamten externen und internen Planung der U'S-Regierung. Übrigens: er hat nichts mit Rom, Italien oder der Römisch-Katholischen Kirche zu tun. Das vorliegende Buch ist das letzte der Coleman-Trilogie (Band I: „Die Hierar- chie der Verschwörer - Das Komitee der 300“, Band II: „Das Tavistock-Instut - Aurag: Manipulaon“) und versteht sich als efergreifende Aufarbeitung der für die westliche Welt verheerenden Akvitäten des Club of Rome. 130 S., Taschenbuch, R 240 -all 3 tles also available in English- Prices can change without prior notice April 2016

Upload: builiem

Post on 15-Sep-2018

236 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: HUTTEN-BUCHDIENST Posbus 7234, Pretoria, 0001 … · Nicholas Boothman shows exactly how to make the best of any rela&onship's most cri&cal moment - those first 90 seconds that make

Broers in die Stryd

C.Schoeman

Met die uitbreek van die Tweede Anglo-Boereoorlog in

1899 het ’n groot aantal Hollanders en Hollandse

uitgewekenes by die Boere aangesluit. Hul redes het

gewissel van lojaliteit teenoor hul gemeenskaplike

a%oms tot sterk an&-Britse gevoelens en ’n soeke na

avontuur.

Broers in die Stryd vertel van hierdie vrywilligers se

beproewings – die meeste van hulle was ongewoond

aan Suid-Afrika se ruwe landskap en strawwe klimaat.

Aanhalings en persoonlike staaltjies uit hul dagboeke

en memoires skilder ’n lewendige beeld van hul

ontberings op kommando, die gedonder en chaos op

die slagveld, en die trauma van kamerade wat rondom

hulle sneuwel.

Broers in die Stryd dek die hele spektrum van die Hol-

landers se rolle as soldate aan die verskillende gevegs-

fronte, ambulanspersoneel en militêre a+achés, en hul

lewe in oorsese krygsgevangenekampe.

256 bls., HB met stofomslag, R 230

HUTTEN-BUCHDIENST Posbus 7234, Pretoria, 0001

Vuurklipstr.541

Die Wilgers

T & F: 012 807 0434

072 229 2148

www.hu0en.co.za

[email protected]

Der Neue Stöckel

Eugène Heer

Interna&onales Lexi-

kon der Büchsen-

macher, Feuerwaffen-

fabrikanten und Arm-

brustmacher.

Vollständige Ausgabe des berühmten Stan-

dardwerkes .

Drei Bände im Kunstledereinband, insgesamt

2287 Seiten.

Einmaliger Sonderpreis : R 3500

Bei Nachlieferung: 200 Euro bis 1200 Euro!

Executive Outcomes E. Barlow

Eeben Barlow a former lieutenant-colonel in the Permanent Force of the South African Defence Force, served in the Engineer

Corp, the Reconnaissance Wing of the elite 32-Ba+alion, Military Intelligence and in the shadowy Civil Co-opera&on Bureau

division of Special Forces.

When the government arbitrarily disbanded the CCB Barlow found himself on the street. Taking advantage of his excep&onal

military skills he formed Execu&ve Outcomes, a private company under whose aegis he was invited to train the SADF’s Special

Forces in intelligence skills and to stem the flow of stolen diamonds from the De Beers Corpora&on’s proper&es.

552 p., SC., R 350

How to Make people like you

N.Boothman

Whether selling, managing, applying to a

university, looking for a job - or looking for a

soulmate - the secret of success is connec&ng

with other people. Nicholas Boothman shows

exactly how to make the best of any rela&onship's most cri&cal

moment - those first 90 seconds that make up a first impression.

Armed with his program, readers learn to establish immediate

trust by synchronizing voice tone and body language; the power

of a Really Useful AKtude; and how to get people talking and

keep them talking. He discusses eye cues, the magic of opposites

a+rac&ng, and sensory preferences - some of us are Visual people,

others are Kinesthe&c (responding most to the sense of touch),

and a few are Auditory. So when you say I see what you mean to a

Visual, you're really speaking his or her language. 203 p., SC., R 300

Der Club of Rome

J.Coleman

Der Club of Rome (COR) ist die größte „Denkfabrik” der Neu-

en Weltordnung. In Amerika war sie völlig unbekannt, bis

Dr. John Coleman ihre Existenz 1969 zum ersten Mal ent-

hüllte und unter demselben Titel 1970 sein aufsehenerre-

gendes Buch veröffentlichte. Gegründet nach den An-

weisungen des Komitees der 300, wurde die Existenz dieses

elitären Clubs lange geleugnet, bis die 25-Jahrfeier seiner

Gründung in Rom abgehalten wurde. Der Club of Rome spielt eine vitale Rolle

in der gesamten externen und internen Planung der U'S-Regierung. Übrigens:

er hat nichts mit Rom, Italien oder der Römisch-Katholischen Kirche zu tun.

Das vorliegende Buch ist das letzte der Coleman-Trilogie (Band I: „Die Hierar-

chie der Verschwörer - Das Komitee der 300“, Band II: „Das Tavistock-Ins&tut

- AuVrag: Manipula&on“) und versteht sich als &efergreifende Aufarbeitung

der für die westliche Welt verheerenden Ak&vitäten des Club of Rome.

130 S., Taschenbuch, R 240 -all 3 &tles also available in English-

Prices can change without prior notice

April 2016

Page 2: HUTTEN-BUCHDIENST Posbus 7234, Pretoria, 0001 … · Nicholas Boothman shows exactly how to make the best of any rela&onship's most cri&cal moment - those first 90 seconds that make

Hartskombuis: Boerekos van die ABO tot vandag Hartskombuis kombineer beproefde Boerekos-resepte, indrukwekkende foto’s van artefakte uit die oorlog en fassinerende historiese feite. Dit bevat meer as 100 resepte van

biltong, wildspastei en pampoenkoekies tot nag-eregte en koeke—verweef met verhale soos die van tant Nonnie de la Rey, vrou van die beroem-de generaal, wat die veld ingevlug het met haar hele huishouding. 192 bls., SB., R 300

Die groot Verlange

L. Rousseau

Die digter, advokaat, joernalis, avonturier,

dwelmverslaafde en natuurkenner Eugene

Marais bly 'n boeiende figuur. Die groot

verlange bied nie alleen 'n fassinerende

blik op een van die veelsydigste en merk-

waardigste Afrikaners wat ooit geleef het

nie, maar gee terselfdertyd 'n panorama

van 'n groot gedeelte van die geskiedenis.

In hierdie uitgawe word die belangrikste

omissie in die eerste drie uitgawes van die

teks, naamlik Marais se rol in die ontdek-

king van die broodboom wat na hom genoem is, reggestel. Die teks

bevat ook nuwe bevindinge uit bronne wat vroeër oor die hoof

gesien is.

514 bls., HB., R 240

Asterix die Legioensoldaat

R. Goscinny / A. Uderzo

Daar is groot fout met Obelix! Hy eet net twee wildevarke

op ’n keer en dwaal rusteloos rond.

Die druïdes sien ’n nuweling in die

Galliese dorpie en sit dadelik twee

en twee bymekaar. Die beeldskone

Tierlantyn het kom kuier –

en Obelix is dolverlief. Ongelukkig

is Tierlantyn reeds verloof, en baie

hartseer, want haar verloofde,

Melodrama&x, het as legioen-

soldaat in Afrika soek geraak.

Natuurlik pak ons held, met ge-

broke hart maar dapper gemoed,

die tog na Afrika aan om haar geliefde te red.

Asterix die legioensoldaat is die 10de boek in die Asterix-

reeks.

Asterix en die Hoofman se Skild

R. Goscinny / A. Uderzo

Jare gelede is Vercingetorix by Alesia verslaan en Gallië

is amptelik oorwin ... ’n teer

onderwerp waaroor die Alesiërs

(of sal ons sê Alesjiërs) nie graag

praat nie. Tydens hierdie oorwin-

ning het Vercingetorix sy skild

aan Caesar se voete neergewerp

(le+erlik), en sedertdien is dit

nooit weer gesien nie ... En word

dit dus ’n gesogte voorwerp

waarna nie net Caesar nie, maar

ook ons Galliese helde soek.

Hulle soektog neem hulle na in-

teressante plekke en elkeen het ’n storie om te vertel

oor wat van die beroemde skild geword het. Hul begin

te wonder of hul ooit in die regte hoop houtskool soek!

Dalk is die skild nie so ver weg van hulle soos hulle dink

nie ...

Asterix en die hoofman se skild is die 11de boek in die

gewilde Asterix-reeks.

Nog ander Afrikaanse %tels beskikbaar:

Asterix en die Galliër / Asterix en die Gote / Asterix en die Goue Sekel / Asterix as Gladiator / Asterix en die Feesmaaltyd / Asterix en Cleopatra / Asterix en die groot Geveg / Asterix in Britannië / Asterix en die Noormanne / Asterix en die Pikte Asterix en die verlore Papirusrol 48 bls., SB, R 130 elk

Die deutschen Nordseeinseln

J.Trobitzsch

Borkum - Juist - Memmert - Norderney -

Baltrum - Langeoog - Spiekeroog

Die Geschichte der Strandung der

"Johanne"

Wangerooge - Sylt - Helgoland - Trutz, Blan-

ke Hans - Die Halligen und Marschinseln -

Föhr - Amrum - Lebensraum Wa+ - Na&on-

alpark Wa+enmeer? - Wo der Wind nicht

durchgeht - Garnelenfang - Paddeln im

Wa+enmeer - Insellexikon

103 S, gebunden, R 110

Mit vielen Farbfotos , deutsch, englisch, französisch

1980 erschienen

Meine Bilderbibel

K.de Kort

Eine Auswahl der elf

schönsten Bibelgeschichten

aus der Reihe "Was uns die

Bibel erzählt". Die eindrückli-

chen Bilder von Kees de Kort

machen auch dieses Buch zu

einem Erlebnis für Kinder ab

4 Jahren. Zu jeder Geschichte

gibt es ein Nachwort für

Erwachsene.

304 S. , geb., R 398

Postage & handling R 60

(Registered Mail)

PostNet / Aramex R 99

only to major centres-

Page 3: HUTTEN-BUCHDIENST Posbus 7234, Pretoria, 0001 … · Nicholas Boothman shows exactly how to make the best of any rela&onship's most cri&cal moment - those first 90 seconds that make

John Daniël Kestell

M.C.E. van Schoor

Die lewe van John Daniël Kestell is

die boeiende en inspirerende ver-

haal van ‘n seun van ‘n Britse Setlaar

en ‘n Trekkermoeder wat vir agt dek-

ades ten nouste met die lotgevalle

van die Afrikaervolk verweef was.

Deurslaggewend was sy aandeel aan

die die Afrikaner se geestelike en

kulturele vorming, en so groot was

die ag&ng en waardering van die Afrikaner daarvoor dat hy die

geliefde erenaam “Vader” Kestell verwerf het.

389 bls., HB. met stofomslag, R 150

Tini Tips

A.Nel

Six &ny books with interes&ng facts from:

Lady Lavender / Count Coriander / Senora Sage

Laird Thyme / Master Mint / Miss Rosemary

11 x 11 cm, HC., R 40 each

Oorlog– Beeld

J.Grobler

Toe die Britse Imperiale Ryk in 1899-1902 sy volle militêre mag teen die

Boererepublieke van Suider-Afrika in die veld gestoot het, het ’n groot gedeelte

van die res van die wêreld hulle morele ondersteuning aan die dapper burger-

krygers toegesê ... maar sedert die bi+er uiteinde van daardie ongelyke stryd

het geskiedskrywers die verhaal van die oorlog grotendeels uit ’n Britse

oogpunt benader.

Hierdie is ’n geskiedenisboek wat anders is.

Oorlog-Beeld voer ’n verbeeldingsprong uit om die krygswêreld van daardie

stryders wat deur Nelson Mandela as die ‘eerste Afrika-vryheidsvegters van die

20ste eeu’ beskryf is, te laat herleef. Hier, in koeran`ormaat soos dit destyds

kon gewees het, volg die verhaal van die ‘Engelse Oorlog’ wat deur Boere vertel

word: deur die offisiere wat hulle burgers op die slagvelde by Magersfontein,

Colenso en Spioenkop aanvoer; deur bi+ereinderburgers wat tot op die laaste

volgehou het; deur verveelde burgers wat Mafeking, Ladysmith en Kimberley

tevergeefs beleër het; deur vroue en kinders in die konsentrasiekampe; deur

regeerders en krygsgevangenes in ballingskap, asook verskeie ander deel-

nemers – alles toegelig uit ’n magdom kontemporêre bronne en met ’n

menigte foto’s wat destyds geneem is.

Daar word nie net oor militêre konfrontasies berig nie, maar ook oor die

kommandolewe, oor die ervaringe van krygsgevangenes in kampe oor die

aardbol heen versprei, oor die ak&witeite van die Boere-afgevaardigdes in die

buiteland wat buitelandse inmenging aan Boerekant teweeg moes bring, oor die

ak&witeite van prominente individue, soos pres. Paul Kruger en Emily Hobhouse,

en oor die treurige lot van vroue en kinders in die konsentrasiekampe.

368 bls., SB., slegs nog R 150 groo8ormaat

The Game Rangers / The silent Heroes of the African Bush

J. Roderigues

In these two collec&ons of short stories, the reader, through the skilled pen

of Jan Roderigues, becomes in&mately acquainted with these men, their

families, their excellent and loyal rangers and their pets, sharing in a wealth

of interes&ng experiences and facts about the excep&onally rich plant and

animal life of the Lowveld and the thirstland of the Kalahari.

240 p., SC. R 165, 242p., SC., R 180

Ook in Afrikaans beskikbaar

Banking details:

Absa The Grove

Hutten-Buchdienst

Acc.nr 1630 350 480

Branch: 333 845

Page 4: HUTTEN-BUCHDIENST Posbus 7234, Pretoria, 0001 … · Nicholas Boothman shows exactly how to make the best of any rela&onship's most cri&cal moment - those first 90 seconds that make

out of print out of print out of print out of print –––– außer Druck außer Druck außer Druck außer Druck –––– uit druk, last copies or second uit druk, last copies or second uit druk, last copies or second uit druk, last copies or second handhandhandhand

Die Augen Moskaus

B.Ruhland

Woher wußte Moskau während des Zweiten

Weltkriegs bis Ende 1943 buchstäblich alles über

die opera&ven Absichten der militärischen Füh-

rung des Dri+en Reiches. Der Autor war Vorge-

setzter und Kamerad in der Nachrichtenzentrale

des OKW. Sein authen&scher Bericht, von den

<Informanten> autorisiert, registriert in aller

Sachlichkeit hochbrisante Tatsachen.

320 S., geb. mit Schutzumschlag, R 150

Die Ersten und die Letzten

A. Galland

Diese berühmt gewordene, in

zahlreiche Sprachen übersetzte

Geschichte der deutschen

Jagdflieger im Zweiten Welt-

krieg gilt in aller Welt als Stan-

dardwerk. Adolf Galland,

während der entscheidenden

Phase des LuVkrieges General

der Jagdflieger, schildert aus

eigener Erfahrung und aus

eingehender Kenntnis der Hintergründe den mu&gen

und - in den letzten Kriegsjahren - hoffnungslosen

Einsatz der deutschen Jagdflieger.

392 S geb., R 250

Bloed en Sweet

M. Maritz

Die lewensverhaal van die

stoeier en statebond-

gordelhouer Manie Maritz

130 bls., HB., R 30 From under the rubble

Alexander Solzhenitsyn

Alexander Solzhenitsyn and six dissident colleagues

who at the &me of publica&on were s&ll living in

the USSR -- six men totally vulnerable to arrest,

imprisonment, or execu&on by the Soviet authori-

&es -- joined in the midseven&es to write a book

which surely remains the most extraordinary de-

bate of a na&on's future published in modern

&mes. Sha+ering a half-century of silence, From

Under the Rubble cons&tutes a devasta&ng a+ack

on the Soviet regime, a moral indictment of the

liberal West, and a Chris&an manifesto calling for a

new society -- one whose dominant values would

be spiritual rather than economic. Personally edited by the Nobel Prize-

winning author.

308 p., SC., R 180

Hirosjima

J. Hersey

Die verhaal van ses mense wat

die grootste mensgemaakte

ramp in die geskiedenis

deurleef het. Met die eenvoud

van 'n genie soos Bruce Bliven

dit noem, vertel John Hersey

wat hierdie ses ('n klerk, 'n

weduwee-kleremaakster, 'n

geneeskundige, 'n metodiste

predikant, 'n jong chirug en 'n Duitse katolieke

priester ) besig was om te doen om 8.15 vm op 6

Augustus 1945, toe Hirosjima verwoes is deur die

eerste atoombom wat ooit oor 'n stad neergelaat is.

126 bls., HB met stofomslag, R 160

Imperium

F. Parker Yockey

This is Yockey's famous masterpiece. It is inspired by Oswald Spengler's Decline of the West. Imperium

advocates the crea&on of a pan-European empire governed by sound principles or 'absolute poli&cs'. It

is divided into five parts, which are concerned with History, Poli&cs, 'Cultural Vitalism', America and the

World Situa&on. Imperium deals with doctrinal ma+ers as well giving a survey of the 'world situa&on' in

the 20th century. "In this book," writes Yockey, "are the precise, organic founda&ons of the Western

soul, and in par&cular, its Impera&ve at the present stage." "...What is wri+en here is also for the true America, even though

the effec&ve America of the moment, and of the immediate future is a hos&le America, an America of willing, mass-minded

tools in the service of the Culture-distor&ng poli&cal and total enemy of the Western Civiliza&on." "The mission of this gener-

a&on is the most difficult that has ever faced a Western genera&on. It must break the terror by which it is held in silence, it

must look ahead, it must believe when there is apparently no hope, it must obey even if it means death, it must fight to the

end rather than submit. ...The men of this genera&on must fight for the con&nued existence of the West..." "The soil of Eu-

rope, rendered sacred by the streams of blood which have made it spiritually fer&le for a Western genera&on. It must break

the terror by which it is held in silence, it must look ahead, it must believe when there is apparently no hope, it must obey

even if it means death, it must fight to the end rather than submit. ...The men of this genera&on must fight for the con&nued

existence of the West..." "The soil of Europe, rendered sacred by the streams of blood which have made it spiritually fer&le

for a millennium, will once again stream with blood un&l the barbarians and distorters have been driven out and the Western

banner waves on its home soil from Gibraltar to North Cape, from the rocky promontories of Galway to the Urals." The

book's Chicago-born author, Francis P. Yockey, was just 30 years old when he wrote Imperium in six months in a quiet village

on Ireland's eastern coast. His masterpiece con&nues to shape the thinking and steel the will of readers around the world.

626 p., SC., R 300