hutten uhdienst posbus 7234, pretoria, 0001 januarie 2018 ... · geheime revolusie neil arnard,...

2
HUTTEN-BUCHDIENST Posbus 7234, Pretoria, 0001 Vuurklipstr.541 Die Wilgers T & F: 012 807 0434 072 229 2148 www.huen.co.za [email protected] Januarie 2018 VOLKSVERRAAD / $ELLOUT Adv. PJ Pretorius - en daarna - Ons kry byna daagliks navrae vir hierdie boeke. Die feit is dat nóg die Afrikaanse, nóg die Engelse weergawe ooit weer in druk sal verskyn. Dit is egter nie die enigste bron waarin daardie tragiese gebeure in ons geskiedenis beskryf word nie. Onderstaande boeke is ewe gesaghebbend oor die onderwerp. Trouens, adv. Pretorius het selfs by sommige van hulle geleen. Sonder om verder vrugteloos te soek kan u uself steeds op hoogte bring. PIONNE DVD of VHS, 167 min, R120 ‘n Gedramaseerde weergawe, met vele insetsels van die werklike rolspelers, in die verhaal van verraad teenoor die Boere-Afrikanervolk en sy land. PIONNE het groot opspraak verwek toe dit in 1990 vrygestel is, en is onmiddellik verban. Dit skroom nie om op belangrike tone te trap nie. Feite wat in hierdie film aan die lig kom is nooit in die pers of op TV gesien nie. PIONNE ontmasker en ontstel, maar het ook ‘n boodskap vir Suid-Afrika. (Miskien nie geskik vir kinders nie.) Die IDASA-komplot teen Afrikanernasionalisme Jaap Marais, 208 bls, R140 Die verhaal van volksverraad deur “regse” leiers wat, terwyl Afrikaners aan die polieke fopspeen van ‘n volkstaat gesuig het, met die linkse IDASA gekonkel het om die Afrikaner eerloos aan die ANC/SACP te onderwerp. IN DIE LOOPGRAAF Adriaan Snyman, SB, 160bls, R190 As u Volksverraad van adv PJ Pretorius gelees het, sal u hierdie boek ook wil lees. As u nooit Volksverraad gelees het nie, moet u hierdie boek lees. Die Afrikaner is in die laaste loopgraaf en verraad is endemies onder ons volk. Het u gedink u weet wat alles om ons aangaan, hoe die swartes redeneer en teen ons agiteer, hoe ons eie mense ons uitverkoop? U sal verbaas staan. Op één bladsy word soveel as en nog lewende handlangers van die ANC by die naam genoem, en vele meer dwarsdeur die boek. De Klerk se moewe, en hoeveel geld hy ontvang het, word uitgespel. Het u gedink daar is niks meer oor Siener te sê nie? Maar ‘n ware profeet laat hom nie so maklik slmaak nie, en getrou aan hulle aard, het Siener sy stem verhef om in hierdie donker van donker tye nog hard en duidelik gehoor te kan word. Die Bedenklike Verskyning van Militêre Pensionarisse in die Afrikaner Volksfront. Jaap Marais, 30bls, R40 Hoe is die generaals betrek in FW de Klerk se verraad? Also available in English: Behind the Military Ranks in the Afrikaner Volksfront. Die Lang Generaal Alan Elsdon, 246bls, R260 Genl. Lang Hendrik van den Bergh word verbind met verskeie opspraakwekkende moorde. Alhoewel die boek geskryf as fiksie, is dit gebaseer op ware feite. Rapport beskryf dit as “Skokonthullings in fusie van waarheid en fiksie”. Bestel terwyl voorraad hou! Afrikanernasionalisme en die Nuwe Suid-Afrika Jaap Marais, 118 bls, R40 Onderhoude en korrespondensie van mnr. Jaap Marais met die verraaiers self. Stryd teen Vreemde Oorheersing LW Bienedell, 218 bls, R110 ‘n Versameling arkels en toesprake deur mnr Jaap Marais wat een van die eerste persone was wat die verraad sien kom het en persoonlik beleef het. Pryse en beskikbaarheid kan te enige tyd verander.

Upload: others

Post on 24-Mar-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

HUTTEN-BUCHDIENST Posbus 7234, Pretoria, 0001

Vuurklipstr.541

Die Wilgers

T & F: 012 807 0434

072 229 2148

www.hutten.co.za

[email protected]

Januarie 2018

VOLKSVERRAAD / $ELLOUT Adv. PJ Pretorius

- en daarna -

Ons kry byna daagliks navrae vir hierdie boeke. Die feit is dat nóg die Afrikaanse, nóg die Engelse weergawe ooit weer in druk sal verskyn. Dit is egter nie die enigste bron waarin daardie tragiese gebeure in ons geskiedenis beskryf word nie. Onderstaande boeke is ewe gesaghebbend oor die onderwerp. Trouens, adv. Pretorius het selfs by sommige van hulle geleen. Sonder om verder vrugteloos te soek kan u uself steeds op hoogte bring.

PIONNE DVD of VHS, 167 min, R120 ‘n Gedramatiseerde weergawe, met vele insetsels van die werklike rolspelers, in die verhaal van verraad teenoor die Boere-Afrikanervolk en sy land. PIONNE het groot opspraak verwek toe dit in 1990 vrygestel is, en is onmiddellik verban. Dit skroom nie om op belangrike tone te trap nie. Feite wat in hierdie film aan die lig kom is nooit in die pers of op TV gesien nie. PIONNE ontmasker en ontstel, maar het ook ‘n boodskap vir Suid-Afrika. (Miskien nie geskik vir kinders nie.)

Die IDASA-komplot teen Afrikanernasionalisme Jaap Marais, 208 bls, R140 Die verhaal van volksverraad deur “regse” leiers wat, terwyl Afrikaners aan die politieke fopspeen van ‘n volkstaat gesuig het, met die linkse IDASA gekonkel het om die Afrikaner eerloos aan die ANC/SACP te onderwerp.

IN DIE LOOPGRAAF Adriaan Snyman, SB, 160bls, R190

As u Volksverraad van adv PJ Pretorius gelees het, sal u hierdie boek ook wil lees. As u nooit Volksverraad gelees het nie, moet u hierdie boek lees. Die Afrikaner is in die laaste loopgraaf en verraad is endemies onder ons volk. Het u gedink u weet wat alles om ons aangaan, hoe die swartes redeneer en teen ons agiteer, hoe ons eie mense ons uitverkoop? U sal verbaas staan. Op één bladsy word soveel as tien nog lewende handlangers van die ANC by die naam genoem, en vele meer dwarsdeur die boek. De Klerk se motiewe, en hoeveel geld hy ontvang het, word uitgespel. Het u gedink daar is niks meer oor Siener te sê nie? Maar ‘n ware profeet laat hom nie so maklik stilmaak nie, en getrou aan hulle aard, het Siener sy stem verhef om in hierdie donker van donker tye nog hard en duidelik gehoor te kan word.

Die Bedenklike Verskyning van Militêre Pensionarisse in die Afrikaner Volksfront.

Jaap Marais, 30bls, R40 Hoe is die generaals betrek in FW de Klerk se verraad? Also available in English: Behind the Military Ranks in the Afrikaner Volksfront.

Die Lang Generaal Alan Elsdon, 246bls, R260 Genl. Lang Hendrik van den Bergh word verbind met verskeie opspraakwekkende moorde. Alhoewel die boek geskryf as fiksie, is dit gebaseer op ware feite. Rapport beskryf dit as “Skokonthullings in fusie van waarheid en fiksie”.

Bestel terwyl voorraad hou!

Afrikanernasionalisme en die Nuwe Suid-Afrika

Jaap Marais, 118 bls, R40 Onderhoude en korrespondensie van mnr. Jaap Marais met die verraaiers self.

Stryd teen Vreemde Oorheersing

LW Bienedell, 218 bls, R110 ‘n Versameling artikels en toesprake deur mnr Jaap Marais wat een van die eerste persone was wat die verraad sien kom het en persoonlik beleef het. Pryse en beskikbaarheid kan te enige tyd verander.

Judasbok Wynand du Toit, 204bls, R240 Subtitel: Verraad ter wille van Oorlewing. In Mei 1985 land ‘n 9-man-span van die SA Spesmagte op ‘n strand in Angola. Hulle doel: die vernietiging van ses massiewe olie-opgaartenks. Die daaropvolgende skietgeveg lei tot die dood van twee soldate en die gevangeneming van kapt. Wynand du Toit. Dit alles dui op een ding: Verraad

Blood on their Hands J. Pitchford, 208 p, SC, R295

When Johan Booysen hears that the new Provincial Police Chief takes back-handers from a Durban businessman, he decides to give her the benefit of the doubt. But the evidence becomes im-possible to ignore and he soon gets dragged down the corridors of power and politics into a web of intrigue, de-ceit and betrayal that, at times, he has trouble making sense of. Only when he is arrested, handcuffed and tossed into a cell does Booysen realise just how ruthless those opposed to him are – an opposition he comes to call the ‘cabal’ – and whom he believes have more blood on their hands than the so-called Cato Manor Death Squad with which he is closely associated.

En nou, die nadraai …...

Hendrik Frensch Verwoerd, South Africa’s Greatest Prime Minister S. M. Goodson, 144p SC R 170 Dr. Verwoerd has been unjustly condemned as the architect of apartheid, when it was in fact the official policy of successive Dutch and British colonial administra-tions. Dr. Verwoerd gave apartheid a new name, a different meaning and dimen-sion and implemented it in a far more humane manner for the benefit of every-one. Separation at social level, mutual co-operation in the economic sphere and scope for the indigenous Bantu peoples to obtain their freedom and independ-ence at their own pace, unhindered by the depredations of the super capitalists and international bankers. These policies received widespread support through-out all population groups and were a reflection of an economy growing at 6% per annum and a Black unemployment rate of 5%. Amongst Black people Dr. Ver-woerd was accorded the highest accolades with the titles of Rapula, the rainmak-er who brings the good things in life, and Sebeloke, the protector of the people. Dr. Verwoerd would not tolerate any interference in the internal affairs of South Africa and it was his determination to destroy the subversive activities of the in-ternational money power, which contributed to his demise and the eventual downfall of South Africa. To-day the country is an abject colony of the interna-tional bankers and, not surprisingly, experiences the greatest disparity in income distribution in the world.

Was hierdie dalk die rede?

Aflewering - Spesifiseer asb die versendingsopsie wat u verkies:

R60 per besending – pakketpos ongeag die aantal boeke. R20 vir een enkel boek per gewone briefpos. R110 per koerier (2-3 dae).

Bankdetails: Absa The Grove, Hutten-Buchdienst, Rek.nr 1630 350 480

Kwart voor ‘n Bloedbad De Wet Potgieter, 272 bls, SB, R220 Onderhoude met die destydse leiers van die Boere Krisis Aksie (BKA) en die Afrikaner Vryheidsfront (AVF), wat aan die voorpunt van regse verset teen De Klerk se hervormingsplanne was. Hierdie organisasies is oor-tuig dat hulle die geleentheid tot ordelike burgerlike verset ontneem is en dat die Nasionale Party die AWB gebruik het om die regse vleuel van die Afrikanervolk so negatief moontlik te laat lyk.

Geheime Revolusie

Neil Barnard, 289bls, SB, R285 In opdrag van PW Botha het Barnard hoogs geheime gesprekke met Mandela gevoer. Selfs die kabinet het nie geweet nie.

Days of the Generals Hilton Hamann, 242 pages, R220 What really happened during SA’s involvement in Angola? What was the relationship between military and political leaders? How did the military handle the “end of apartheid”? What was SA’s involvement in the death of the communist leader of Mocambique, Samora Machel? These and other questions answered in this sensational book based on interviews with top military generals of the previous political dispensation.

Verslag van die Kommissie van Ondersoek na die Dood van wyle Sy Ed. Dr. HF Verwoerd

126 bls, R110

Dokument X, CD, R80

Gunter Schicklgruber Nie meer in druk beskikbaar nie maar wel op CD. Volksverraad het die knoeiery agter die gordyn van Afrikaner-politiek oopgeruk. Schicklgruber doen dieselfde met die huidige politieke bestel.

Hy fokus op die politici en sakebestuurders wat beheer uitoefen op spioene; informan-te, agente en samewerkers uit die apart-heidstydperk, Hy dui aan hoe die Intelligen-siediens tydens die apartheidsjare hoë-profiel ANC-lede d.m.v. dwelms en kriminele aktiwiteite gekorrupteer het, veral die Lusa-ka-groep. Laastens wys hy hoe bg. aktiwite-ite aangewend is om die Lusaka-groep aan bewind te kry.