identiteit: ons is ’n inklusiewe geloofsentrum wat …...2019/05/02  · die koninkryk deur woord...

4
2 Junie 2019 BAIE WELKOM!! Nuwe geloofsfamilies wat by die bediening hier wil in- skakel kan die Gasvryheidsbediening met die goue hoedjies onder die Koinonia-afdak ontmoet vir meer inligting en alle vrae. Kom drink ’n koppie koffie/tee! EREDIENSTE 09:00 Oggenddiens (09:00 winter-en somertyd) Sonja en Tjokker Tema: Soos ‘n kind 18:00 Centre of Faith Volgende Sondag: Henco Venter 09:00 Japie Marais Scripture: Luke 15:11-32 18:00 Naresh Mahabeer Deurkollekte: Sonja en Tjokker kostes Pastorale spreekkamer : Die leraars is na die erediens beskikbaar vir enige pastorale gesprekke. Meld gerus aan by die kantoor. Neem asseblief kennis dat daar ’n fout is op die jaarprogram. Pinkster is 2 tot 6 Junie en nie 12 tot 16 Mei nie. Pinkstersondag is 9 Junie. Identiteit: Ons is ’n inklusiewe geloofsentrum wat biddend daarna streef om die Woord van God volgens Skrieginsels eietyds en suiwer aan gelowiges met verskillende spiritualiteitsbehoeftes te bedien. So kom die Koninkryk deur Woord en Heilige Gees vir almal. Unikids-erediens GEEN

Upload: others

Post on 01-Aug-2020

6 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Identiteit: Ons is ’n inklusiewe geloofsentrum wat …...2019/05/02  · die Koninkryk deur Woord en Heilige Gees vir almal. Unikids-erediens GEEN Gebedsgeleentheid vir gemeente

2 J

un

ie

2019

BAIE WELKOM!!

Nuwe geloofsfamilies wat by die bediening hier wil in-skakel kan die Gasvryheidsbediening met die goue hoedjies onder die Koinonia-afdak ontmoet vir meer inligting en alle vrae.

Kom drink ’n koppie koffie/tee!

EREDIENSTE

09:00 Oggenddiens (09:00 winter-en somertyd)

Sonja en Tjokker Tema: Soos ‘n kind

18:00 Centre of Faith Volgende Sondag:

Henco Venter 09:00 Japie Marais Scripture: Luke 15:11-32 18:00 Naresh Mahabeer

Deurkollekte: Sonja en Tjokker kostes

Pastorale spreekkamer : Die leraars is na die erediens beskikbaar vir enige

pastorale gesprekke. Meld gerus aan by die kantoor.

Neem asseblief kennis dat daar ’n fout is op die jaarprogram. Pinkster is 2 tot

6 Junie en nie 12 tot 16 Mei nie. Pinkstersondag is 9 Junie.

Identiteit: Ons is ’n inklusiewe geloofsentrum wat biddend daarna

streef om die Woord van God volgens Skrifbeginsels eietyds en suiwer

aan gelowiges met verskillende spiritualiteitsbehoeftes te bedien. So kom

die Koninkryk deur Woord en Heilige Gees vir almal.

Unikids-erediens GEEN

Page 2: Identiteit: Ons is ’n inklusiewe geloofsentrum wat …...2019/05/02  · die Koninkryk deur Woord en Heilige Gees vir almal. Unikids-erediens GEEN Gebedsgeleentheid vir gemeente

Gebedsgeleentheid vir gemeente en ons bedienings:

Dinsdae: 13:00 in die kerkkantoor.

Sondae: 08:00 in die kerkkantoor.

Skakel Minette du Preez by 082 920 1907.

Elkeen ervaar die een of ander tyd fisieke, emo-

sionele of geestelike nood, of het sommer net

bemoediging of versorging nodig. In die ge-

meente probeer ons deur verskeie omgee-

aksies mekaar ondersteun en versorg. Stel ons asseblief in kennis, indien daar enige lidmate siek, of in die

hospitaal is. Die hospitale stuur nie meer vir ons die naamlyste nie,

omdat hulle kragtens die wetgewing op die beskerming van persoonlike inligting, dit nie mag

beskikbaar stel nie.

Siekes en meelewing:

Bernard Buys, Von Bondestraat 8, Tel 082 332 0259.

Mercia vd Merwe, Tel 066 213 3546.

Martina van der linde, Stellenryk 8, 083 246 3824

Mag die Here sy liefdevolle hand van sorg en heling oor jul hou.

Ons kom weekliks bymekaar om ons verlossing

in Jesus Christus te vier en God passievol te

aanbid. Die erediens is vir ons die sentrale punt

van feesviering, versorging, bemagtiging en

mobilisering.

The English ministry, Centre of Faith, with a service every Sunday

at 18:00 during the academic periodes of the university. We focus on

ministry to the student community in the vicinity.

Renaldo Meyer (Cell 084751 0011) is the ministry leader of the Cen-

tre of Faith.

Page 3: Identiteit: Ons is ’n inklusiewe geloofsentrum wat …...2019/05/02  · die Koninkryk deur Woord en Heilige Gees vir almal. Unikids-erediens GEEN Gebedsgeleentheid vir gemeente

Ons en ons kinders word hier toegerus om

geestelik te groei.

Groeigoggas 1: 2jr tot 5jr in grot

Groeigoggas 2: Gr.R en Gr. 1 in grot

Gr. 2 en Gr. 3: in Oppersaal gedurende diens

Unikids: in Oppersaal gedurende diens

Gr. 7: in kantoor na erediens

Tieners: in Oppersaal na erediens

Belydenis groep: in kantoor na erediens

Jeug-koördineerder: Zilke Mahabeer 071 491 6496

Inligting vir volgende tema sal binnekort volg.

Ons dien die gemeenskap en die wêreld.

Wil jy betrokke raak in die gemeente?

Kom kuier en gesels met ons.

Kombersprojek:

Liewe gemeente, ek vra dat u die komberspro

jek ondersteun. Ons beoog om behalwe die

haweloses, ook vir Jade-huis en ander armes

van komberse te voorsien. Ons vra regtig nie nuwe komberse nie.

Bruikbare komberse is welkom. Kom ons kyk of ons „n verskil in

iemand se lewe kan maak hierdie winter. Genade in aksie is ook

„n intansie wat veral in armer dele van Hilton omgewing werk.

Vir meer inligting kontak Annette Raath 0832357659.

Page 4: Identiteit: Ons is ’n inklusiewe geloofsentrum wat …...2019/05/02  · die Koninkryk deur Woord en Heilige Gees vir almal. Unikids-erediens GEEN Gebedsgeleentheid vir gemeente

Preke is op die web-

werf beskikbaar.

K

AN

TO

OR

INL

IGT

ING

Gesels ook saam op Facebook.

NG Universitas.

Gemeentedata

Indien u van adres of telefoon-

nommer verander, laat weet

asseblief die kerkkantoor ter

wille van „n effektiewe bediening.

Tel: 051 522 4911 E-pos [email protected]

Web www.universitasng.co.za

Preke is op die webwerf beskikbaar.

Dankoffers Bankbesonderhede vir Internet-

betalings:

Absa Brandwag. Rek no.1570580066.

Tak 632005

Verwysing: Naam en Dankoffer

Tjeks moet asseblief uitgemaak word

aan Geloofsentrum Universitas. Telefoonnommers

Leraars

Retief Botha 082 564 0830

André Oosthuizen 082 378 3081

Bertie Haasbroek 083 440 4955

Japie Marais 082 782 8834

Jeugwerkers

Zilke Mahabeer 071 491 6496

Renaldo Meyer 072 033 6782

WhatsApp vanaf kerk

Hoe werk dit? Jy moet die kerk se nommer 081828

9536 by jou selfoon se kontaknommers voeg, om „n

WhatsApp te kry.

Dit is „n “broadcast list” om inligting aan die gemeente te stuur. Jy kan daarop

“reply”, MAAR jou boodskap sal NET by die kerkkantoor gesien kan word. So…

daar sal nie kort kort boodskappe op jou selfoon deurkom nie.

Preek op Youtube: Die oggenddiens kan lewendig op die inter-

net gekyk word. Hoe doen mens dit? Gaan na jou internet en tik

Youtube in. Kliek op Youtube. Gaan soek dan in Youtube vir

“Geloofsentrum Universitas”. Kliek dan daarop. Die laaste ere-

dienste word tans as “live stream” aangedui. Dit bly beskikbaar as jy later

daarna wil kyk. Beveel dit ook vir ander aan.