iederark 24 julie 24 julie.pdf · 2016. 7. 22. · hierdie verkiesingstyd hulle beginsels sal as...

8
Ds Willem Louw (018) 294 8197 082 240 7549 Kerkkantoor Tel: (018) 294 8121 Faks: (018) 294 3900 Webwerf: hp://www.ngkmiederpark.co.za Epos: [email protected] Sendingkantoor: [email protected] Jeugkantoor: [email protected] Ds Okkie Cilliers (018) 297 7926 082 340 7549 Uitgawe 23/2016 24 Julie 2016 Sondag 24 Julie Maandag 25 Julie Dinsdag 26 Julie Woensdag 27 Julie Donderdag 28 Julie Vrydag 29 Julie Saterdag 30 Julie Oggend Erediens 09:15 Selbediening verg Koffiediens 17:30 Ouderling Verg 18:00 Sending/Getuienis 18:00 Manne Biduur 07:00

Upload: others

Post on 04-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Iederark 24 Julie 24 Julie.pdf · 2016. 7. 22. · hierdie verkiesingstyd hulle beginsels sal as Christene sal uitleef, Jean-Blaise was in Pointe Noire en hy het veilig teruggekeer

Ds Willem Louw(018) 294 8197082 240 7549

KerkkantoorTel: (018) 294 8121

Faks: (018) 294 3900Webwerf: http://www.ngkmiederpark.co.za

Epos: [email protected]: [email protected]

Jeugkantoor: [email protected]

Ds Okkie Cilliers(018) 297 7926082 340 7549

Uitgawe 23/2016 24 Julie 2016

Sondag 24 Julie

Maandag25 Julie

Dinsdag26 Julie

Woensdag 27 Julie

Donderdag28 Julie

Vrydag29 Julie

Saterdag30 Julie

Oggend Erediens 09:15Selbediening verg Koffiediens 17:30

Ouderling Verg 18:00

Sending/Getuienis 18:00

Manne Biduur 07:00

Page 2: Iederark 24 Julie 24 Julie.pdf · 2016. 7. 22. · hierdie verkiesingstyd hulle beginsels sal as Christene sal uitleef, Jean-Blaise was in Pointe Noire en hy het veilig teruggekeer

Uitgawe 23/2016 Bladsy 2

SENDING G E B E D S V E R S O E K E 19 Junie 2016

KONGO VERITASDs Dawie En Naomi

Ons is weer vol in die werk en daarom vra ons voorbidding vir die volgende projekte waarmee ons hierdie semester besig is: Die groepe wat in Pastore Eric, Peter en Jafta se gemeentees in Kayelitsha opgelei word – bid spesifiek dat hulle in hierdie verkiesingstyd hulle beginsels sal as Christene sal uitleef, Jean-Blaise was in Pointe Noire en hy het veilig teruggekeer die 11de Jule. Dit het baie goed met hom en die opleiding daar gegaan. Hy het leiers van drie denominasies betrokke gehad, maar daar is ook belangstelling van ander kerke in die opleiding. Bid ook dat dit moontlik vir hom en sy vrou sal wees om volgende jaar permanent na hulle land van herkoms te kan teruggaan sodat hierdie werk voortgesit kan word. Die Franssprekende kerke in die Kaap wat met opleiding besig is. Vir Dr Kasongo se aansoek om as geestelike werker by die gevangenis toegelaat sal word. ‘n Kongolees wat in Pollsmoor opgesluit was, het vir hom vertel dat daar ‘n groot nood is. Daarom het hy aansoek gedoen sodat hy daar ook met opleiding kan begin. Nuwe opleidingsgroepe wat nou moet begin.

HOSPITAAL SENDING.Petro Zaayman

Vandag is dit weer die Bult gemeente se beurt om die siek mense te besoek. . Bid asb vir ons Heer se seen.Bid asb vir : ’n jong man met Spinnekopbyt Geswel en baie pyn. Ou dame, 89 jaar weduwee been verloor, diabeet, was in koma. Kinders oorsee. Moet na Ouetehuis . Baie emosioneel.

MALAWI SENDINGPieter Loots

Bid asb vir: Ouma van Mpumbe, Monica en mama Stella albei met baie hoë bloeddruk.

JERRY EN MAGDA

Dank die Here vir sy liefde en ontferming.Dankie vir ons Kerkie wat nog net ‘n dak kort.Ons eer die Here vir die gemeentetjie wat volhard in geloof en aanbidding. Bid vir my vriend Andre wat sy been verloor het. Dat sy been gesond sal word sodat hy ‘n kunsbeen kan kry. Bid die Here se leiding oor ons werk en gehoorsaamheid aan Sy Woord. Annermarie van 3 jaar wie Rattax ingekry het en geen nagevolge het nie. Dankie vir elkeen wie ons onderste en in die Sendingveld. Sonder julle sou dit nie moontlik gewees het nie.

Ere aan God

Page 3: Iederark 24 Julie 24 Julie.pdf · 2016. 7. 22. · hierdie verkiesingstyd hulle beginsels sal as Christene sal uitleef, Jean-Blaise was in Pointe Noire en hy het veilig teruggekeer

Uitgawe 23/2016 Bladsy 3

Page 4: Iederark 24 Julie 24 Julie.pdf · 2016. 7. 22. · hierdie verkiesingstyd hulle beginsels sal as Christene sal uitleef, Jean-Blaise was in Pointe Noire en hy het veilig teruggekeer

Uitgawe 12/2016 Bladsy 3

HOSPITAAL OPNAMES Wanneer lidmate van die gemeente op-geneem word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by opname duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te spoor.

GEBEDSVERSOEKE By die sydeur en in die ingansportaal is ’n houtkassie gemerk ”Gebedsversoeke” As jy wil hê ons moet saam met jou bid oor ’n saak of dat ons by jou huis saam met jou moet kom bid, gooi jou versoek in die houer en dit sal opgevolg word.

GEBEDSKAMER Ds Okkie is soggens na die erediens in die ge-bedskamer beskikbaar indien iemand wil ge-sels of wil bid.

GEBEDSKRYGERS Die gebedskrygers bid elke oggend in die gebedskamer om 06:30 en Sondae word voorbidding gedoen vir die erediens om 07:30. Kontakpersoon hiervoor is Grobbie Grobler 0829663704

GEMEENTE BIDUUR Ons wil graag weer vanaf die gebedsbedie-ning se kant ‘n weeklikse gemeentebiduur aan die gang kry. ‘n Voorstel is om elke Donderdagaand om 18:30 bymekaar te kom by die konsistorie. Ons gaan bid vir: ons land/regering, Potchefstroom, nooddienste en ook ons eie gemeente se aktiwiteite en bedieninge. Kom asb en deel saam en bid saam—ook vir alles wat jy op die hart het en in gebed wil deel met medegelowiges. Kontakpersoon hiervoor is Riaan Marx 0610037813

NOODBANK Die behoeftiges wat kospakkies by ons noodbank kry het behoefte aan die volgende items: Yskaste Wasmasjien Babastootwaentjie Breekware Betel Radio Planke vir houthuis Plafonstukke (Ceiling board) Kontakpersoon: Jordi Terblanche Sel: 082 788 5907 Landlyn: 018 293 3719 As daar mense is wat die noodbank kan help met Inkopiesakke, kan hulle dit net in die kombuis laat. Ons sal dit daar kry.

MALAWI UITREIK

Almal wat op die Malawi uitreik wil gaan reserveer solank 1-15 Julie vir die uitreik en stuur asb jul besonderhede na ds Willem of die sendingkantoor. [email protected]

Uitgawe 23/2016 Bladsy 4

Op Sondag 24 Julie tree die NWU Puk Koor by NG Potchefstroom Die Bult op, hulle sal tydens die erediens (9:00) optree en spesiaal daarna (10:00) ‘n uitvoering lewer vir enige een wat belangstel. Almal is baie welkom by

hierdie geleentheid.

Page 5: Iederark 24 Julie 24 Julie.pdf · 2016. 7. 22. · hierdie verkiesingstyd hulle beginsels sal as Christene sal uitleef, Jean-Blaise was in Pointe Noire en hy het veilig teruggekeer

Uitgawe 12/2016 Bladsy 3

HOSPITAAL OPNAMES Wanneer lidmate van die gemeente op-geneem word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by opname duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te spoor.

GEBEDSVERSOEKE By die sydeur en in die ingansportaal is ’n houtkassie gemerk ”Gebedsversoeke” As jy wil hê ons moet saam met jou bid oor ’n saak of dat ons by jou huis saam met jou moet kom bid, gooi jou versoek in die houer en dit sal opgevolg word.

GEBEDSKAMER Ds Okkie is soggens na die erediens in die ge-bedskamer beskikbaar indien iemand wil ge-sels of wil bid.

GEBEDSKRYGERS Die gebedskrygers bid elke oggend in die gebedskamer om 06:30 en Sondae word voorbidding gedoen vir die erediens om 07:30. Kontakpersoon hiervoor is Grobbie Grobler 0829663704

GEMEENTE BIDUUR Ons wil graag weer vanaf die gebedsbedie-ning se kant ‘n weeklikse gemeentebiduur aan die gang kry. ‘n Voorstel is om elke Donderdagaand om 18:30 bymekaar te kom by die konsistorie. Ons gaan bid vir: ons land/regering, Potchefstroom, nooddienste en ook ons eie gemeente se aktiwiteite en bedieninge. Kom asb en deel saam en bid saam—ook vir alles wat jy op die hart het en in gebed wil deel met medegelowiges. Kontakpersoon hiervoor is Riaan Marx 0610037813

NOODBANK Die behoeftiges wat kospakkies by ons noodbank kry het behoefte aan die volgende items: Yskaste Wasmasjien Babastootwaentjie Breekware Betel Radio Planke vir houthuis Plafonstukke (Ceiling board) Kontakpersoon: Jordi Terblanche Sel: 082 788 5907 Landlyn: 018 293 3719 As daar mense is wat die noodbank kan help met Inkopiesakke, kan hulle dit net in die kombuis laat. Ons sal dit daar kry.

MALAWI UITREIK

Almal wat op die Malawi uitreik wil gaan reserveer solank 1-15 Julie vir die uitreik en stuur asb jul besonderhede na ds Willem of die sendingkantoor. [email protected]

Uitgawe 23/2016 Bladsy 5

Biduur is dan Woensdae 17:30 by die kerk. Oggende se bid tyd is 6:00.

Naaldwerk masjien kookgereiLaaikaste linneenige meubels gordynefietse komberseBreekgoed onpaar bordeeetgerei koppies Kontak Jordi Terblanchesel: 0827885907 Landlyn: 018 2933719

2 plaat stofie Mans tekkies, (Nrs 7 tot 9)boks vrieskassie Klere: 10 jarige seunMans winters baadjies (informeel) Klere: 13 jarige dogter

Page 6: Iederark 24 Julie 24 Julie.pdf · 2016. 7. 22. · hierdie verkiesingstyd hulle beginsels sal as Christene sal uitleef, Jean-Blaise was in Pointe Noire en hy het veilig teruggekeer

Uitgawe 23/2016 Bladsy 6

Julie Verjaarsdae

Page 7: Iederark 24 Julie 24 Julie.pdf · 2016. 7. 22. · hierdie verkiesingstyd hulle beginsels sal as Christene sal uitleef, Jean-Blaise was in Pointe Noire en hy het veilig teruggekeer

Uitgawe 23/2016 Bladsy 7

Page 8: Iederark 24 Julie 24 Julie.pdf · 2016. 7. 22. · hierdie verkiesingstyd hulle beginsels sal as Christene sal uitleef, Jean-Blaise was in Pointe Noire en hy het veilig teruggekeer

Uitgawe 23/2016 Bladsy 8

Selgroep: Vroue

Waar en Wanneer: Elke Maandag aand by Kerksaal vanaf 18:15 tot 19:30Wie: Enige vrou wat behoefte aan geestelike ondersteuning wil kry en

wat saam wil gaan op vrouekampe

Skakel: Sannie 082 075 2382

Datums vir vrouekampe soos volg: * 26 tot 28 Augustus 2016 * 27 tot 29 November 2016

Kostes: R150.00 per persoon, sluit alles in. Vroue wat belangstel skakel gerus Sannie: 082 075 2382

RedakteurMari Hanekom

[email protected]: 0616140000

Alle nuusbriewe, advertensies en "ietsies" kan na die boonste e-pos gestuur word