iets is weg – wat?
DESCRIPTION
Iets is weg – wat?. Ek wil by die plek kom. Die “U is nou hier kol”. U is nou hier. Ek wil by die plek kom. Om te weet waar u is:. Help dat u die kaart kan benut Plaas u binne in die prentjie, gee u perspektief Plaas u op die pad na die eindbestemming - PowerPoint PPT PresentationTRANSCRIPT
Iets is weg – wat?
Ek wil by die plek kom
Die “U is nou hier kol”
Ek wil by die plek
kom
U is nou hier
Om te weet waar u is:
• Help dat u die kaart kan benut
• Plaas u binne in die prentjie, gee u perspektief
• Plaas u op die pad na die eindbestemming
• Verminder die risiko dat u sal verdwaal op pad na die einde
Die (her)Vorming
Sodat julle kan verstaan, en nie perspektief verloor nie
Twee stadiums
• Van val tot opstaan (bekering)
• Van ru-yster tot staalprofiel (heiligmaking – die Walsprosses)
Verloop van elke gelowige se weg
Groei, en word gevorm na beeld van
Jahshua / Adam 2
Ges
kape
na
beel
d va
n V
ader
Gev
al in
sta
tuur
–
geva
nge
in
gaos
Her
gebo
re
as g
eest
elik
e w
ese
- ba
ba
Gro
ei n
a vo
lwas
senh
eid
DoodB
eker
ing
Vorming / Walsing
Eerste stadium – Opstaan as nuwe mens
Adam voor val
Mens in gevalle toestand so
nutteloos soos ‘n stuk ongevormde
klei
Deur Jahshua word ons weer
lewendig en Gees vervuld
met bekering – asof ons nuut
gemaak is
Twede stadium – Wals prosses - Gemeente
Goeie staal, onbruikbare
profiel Eerste roller Finale vorm
Bruikbare profiel
Gemeente?
Goeie staal, onbruikbare
profiel
Eerste roller
Finale vorm
Bruikbare profiel
In prosses van vorming – die gemeente lid
Gemeenteraad speel ‘n groot rol(ler) hier
Na die beeld van Jahshua
Om mee te bou
Die walsprosses gaan altyd gepaart met
• Verandering van vorm
• Wrywing
• Hitte
• Slytasie
• Beweging
Moets van die Walsprosses
• Moet ruwe yster kan akkomodeer en wals tot bruikbare profiele
• Moet in stand gehou word (olie, verstellings)
• Moet bron van ruwe yster in ag neem• Moet geskoei wees op behoefte
(voorskrif) van bouer (verbruiker)
Moenies van die Walsprosses
• Moenie ontwerp word om slegs een spesifieke vorm van roumateriaal
• Moenie toelaat dat ‘n yster vassteek in die produksielyn nie
• Moenie “geleende” rollers van vreemde vorm, in homogene roller prosses invoeg nie – dit veroorsaak blokkasie en skade
U moet:
• U self sien as ru-yster in vorming, nie as die finale roller nie, dit is Jahshua se werk
• Besef dat vorming nie altyd lekker is nie, maar altyd nodig is.
• Besef dat as u ruwe vorm‘n “plat yster” was, die wals prosses ook ontwerp is om ruwe“ronde stawe” in te neem, en als na die vorm van Jahshua te rol – die rollers kan nie na u voorkeur gestel word nie, dan steek die ronde ysters daarin vas, en lei die wals (gemeente) skade.
Wees rustig, want:
• Vader meet nie hoogte in meters nie, hy meet dit aan u offer – onthou die weduwee se offer het bo al die baie in die tempel uitgestaan
• U offer word gemeet aan die mate waartoe dit uit gebrek gebring word, nie aan u statuur, u getalle, u glans of u klank nie – moenie minderwaardig voel in u aanbidding nie.
• Offers sluit in gebed, lofprysing, toewyding, heiliging, ens
Ter afsluiting
• Dogma is die blinde lid se staf – maar om sonder ‘n staf te wandel, verg ‘n goeie oog – hou die oë op Jahshua
• Te veel trek aan slegs eenkant, laat die paal omval – as almal trek, ook aan teenoorgestelde kante, staan die paal stewig
• Stop so nou en dan, en word stil – in die stilte, die koelte van die storm, het Hy beweeg.