iii - mieliestronk a · 18 oppiwater 2016. dit is sondag 1 mei 2016. “elize! hoe laat is dit?...

32
III - A MIELIESTRONK NUUSBLAD VAN DIE NOORD-VRYSTAAT STREEK: SAWA Tenfbewonerfjie £/'uu/' IIEI.£ ilIEtlEI.t1!ytJ - !YEr IIIERl

Upload: others

Post on 12-Oct-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

III -A MIELIESTRONK NUUSBLAD VAN DIE NOORD-VRYSTAAT STREEK: SAWA

Tenfbewonerfjie

£/'uu/' rit~ IIEI.£ ilIEtlEI.t1!ytJ t~ i~~~IJJ/'~ - !YEr IIIERl

Page 2: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

KONTAK ONS VIR ‘N AFSPRAAK

Anton Swanepoel 082 5529 654

Kantoor:

Tel: (012) 661 1160

Faks: (012) 661 1549

2

Page 3: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

Junie 2016

Uitgawe : No 13

Item: Bls: NOVS BESTUUR 2015/2016 4 GEBIEDSBESTUUR 5 REDAKSIONEEL 6 VOORSITTERS VERSLAG 7 TAMBOTIVREUGDE 8 LIEF EN LEED 10 VERJAARSDAE 17 OPPIWATER 18 TEGNIES 22 KAMPE 2016 24 LEDELYS 25 KLIPDRAAI 28 SLANGBYT 30

3

Page 4: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

Bestuur 2014/5

4

VOORSITTER: JOHAN

VAN DEN BERG

Rameau str 15 Vanderbijlpark,

1900

082 772 5815 (S)

jpjvdberg@ gmail.com

ONDER-VOORSITTER:

KOOS BOSHOFF Posbus 557 Koppies

9540 082 335 5359

056 777 2900(h) Koos.boshoff@draglobal

.com

PENNINGMEESTER:

HENDA LESSING Colin Straat 3

Sasolburg 1947

076 189 5568(S)

[email protected]

SEKRETARESSE: ELIZE BOSHOFF

Posbus 557 Koppies 9540

082 455 8591(S) 056 777 2990 (h)

elizengkoppies

@vodamail.co.za

KAMPKOMITEE: NICK ROOS

Patriot Str 55 Sasolburg 1947 083 284 3355 016 976 4420

Nickroos

@telkomsa.net

JEUGOUERS:

Vakant

REDAKSIE JOKE

VAN DEN BERG

Rameau str 15 Vanderbijlpark,

1900

082 772 5815 (S)

jpjvdberg@ gmail.com

Snr Burger Vert : BURGIE TURNBULL

Lombard str 34 Vaalpark 1910

084 909 2740(S)

sales@atlassystems.

co.za

Page 5: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

ALLE DEPOSITO’S NA DIE SAWA NOVS REKENING MOET GEPAARD

GAAN MET VOLLEDIGE BESKRYWING OP DIE VERWYSING

GEDEELTE VAN DIE DEP. STROKIE.

(LID SE NAAM, VAN EN NOMMER)

INDIEN MOONTLIK FAKS OF E-POS DEP. STROKIE AAN DIE

PENNINGMEESTER OF SEKRETARESSE BANKBESONDERHEDE:

NAAM VAN BANK: FNB

IN NAAM VAN: SAWA NOVS

TAK: VAAL MALL

REKENING NOMMER: 51290039010

TAK KODE: 250945

TIPE REKENING: TJEKREKENING

Elize : [email protected]

Izak : [email protected]

- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -

Die SAWA Webtuiste is te kry by:

www.sawa.org.za

Die SAWA kantoor kan gekontak word by: 011 918 0699

of

[email protected]

5

VAALDRIEHOEK—GEBIEDSBESTUUR 2014/15

VOORSITTER: Frans Kloppers

082 336 7009 (s) kloppers.frans@

gmail.com

ONDER-VOORSITTER: Johan van den Berg 082 772 5815 (S)

[email protected]

SEKRETARIS

Tienie Herold 083 304 0604 (S)

[email protected]

Page 6: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

6

Hi Novsies,

Dankie aan almal wat ‘n bydrae gemaak het tot die

Mieliestronk, as dit so aanhou sal ons weer ‘n groter

weergawe moet oorweeg.

Hierdie uitgawe is dan ook die laaste voor die AJV,

maar moet nie ophou om julle bydrae’s aan te stuur nie,

as dit nie in die heel nuutste een is nie dan in die

daaropvolgende een.

Geniet die Winter kampe en ons sien uit om julle by die

AJV te sien.

Joke.

Page 7: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

Hallo Novsie’s,

Jip dit is amptelik, winter is hier. Ons kamp weer met Bola’s en

baie hout. Maar dit het sy eie bekoring die winter kampe. Ou

bruines en ‘n lekker kombers en beanie’s.

Die jaar vlieg verby, ons het heelwat beserings so deur die jaar

opgetel met van ons vriende (lede), ons het siek geword, gesond

geword, geliefdes aan die dood afgestaan en nuwe lede in die

gesin werwelkom. Die sirkel van die lewe.

Ons het darem al so twee lede se terugvoere vir die Bestuurs

verkiesing vir die AJV ontvang, maar daar is nog ‘n groot leemte

wat gevul moet word. Novsies ek maak nie ‘n grap as ek sê ek is

klaar die jaar nie, kom praat met my, of bel my met voorstelle

asseblief.

Ek doen ‘n beroep op julle almal om die AJV die 27e Aug by

Soetdoring by te woon om 12h00 is die vergadering, ons kamp

saam met Rietvalei wat ook by Sionbergh saam met ons gekamp

het, en die aand se tema is “Voortrekkers” dit beloof om weer ‘n

lekker ding af te gee.

Ook ‘n hartelike welkom aan ons nuwe lede, wat by Koppisol

aangesluit het. Jacques & Christa en Karel & Rita.

Groete,

Johan.

7

Page 8: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

TambotiVreugde kamp 29April tot 2 Mei So kom ons almal toe “eventually” veilig by die kampterein aan. Party Novsies al van vroeg in die week - Dis nou die pensionarisse en die wat nie vir ‘n baas werk nie. Groot is die vreugde om mekaar weer te sien. Ek meen ons is mos‘n familie. Die saamtrek het weer ‘n pragtige klomp jongmense opgelewer. So help ons mekaar staanmaak….ingerig vir ‘n lekker langnaweek in die bos.

Groot vure word gemaak. Dis toe dat ek half “confused” raak. Maak ons groot vuur omdat ons baie is wat gaan braai, of dalk vir die koue? Later die aand toe hoor ons Leeus brul en Jakalse tjank. Dis toe dat ek besef, nee matter!! Hulle maak vuur om daai outjies weg te hou. Van ons is mos maar bang gate?? Ons het lekker elke oggend die plaasheinings gaan patroleer en die wereld-vol “ge-stroll” Heerlik in die vars lug. Behalwe natuurlik my buurvrou! Sy glo slaap eindig duskant 10 in die oggend. Lekka Mev. Marx Lekke!! Daar was soos oudergewoonte weer heerlike idees, drankies en grappe met mekaar gedeel. Gepraat daarvan:

Koos en sy pel het 'n sak vol lemoene by die bure gesteel. Hulle hardloop na die naaste begraafplaas om die lemoene te verdeel, toe hulle by die hek inhardloop, val 2 lemoene uit die sak en word net daar gelos. 'n Dronkie oppad terug van die kroeg loop daar verby en hoor toe: "Een vir my en een vir jou, een vir my en een vir jou." Hy skrik hom sommer dadelik nugter en hardloop na die dominee toe. "Dominee, Dominee, kom saam asseblief, kom hoor hoe deel God en Satan lyke tussen hulle in die begraafplaas en die stemme gaan voort! "Een vir my en een vir jou, een vir my en een vir jou." Skielik sê die een stem "Nou wat van die twee by die hek?"Die dominee het die vinnigste gehardloop. Na bls 11....

8

Page 9: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

9

R60-00 –klein R80-00—groot

Page 10: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

LIEF

Ons het ‘n paar nuwe lede bygekry by Koppisol, Jacques & Christa (Sarie) en Karel & Rita. Roelf en Hetta word Oupa en Ouma.

Leed

Linda se rug is onbehandelbaar, die Dr sê sy sal maar daarmee moet saamleef, sterkte vir jou. Corrie het ‘n lelike stamp teen die been gehad wat ontsteek het, dit gaan beter maar Suster Johnette het nog baie werk te doen met die been. Hannetjie se Galblaas is verwyder nadat hy ernstig ontsteek was. Dit gaan darem nou baie beter. Jong Chiquita was in die Hospitaal met bloedklont op die long. Dit gaan baie beter na Dr se behandeling.

10

Page 11: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

Vanaf Bls 9...

So tussen ‘n propvol naweek van rugby kyk, swem en games speel het ons

toe ook ‘n lekker potjiekos saamesyn gehad. Daar is Novsies wat kan, glo

my. Heerlike potjies met potbrode is voorbery.

Met die afsluiting was ons verbaas om te hoor hulle het van wolf

skaapwagter gemaak. Ja wragtig is JP toe luistervink. Het hy toe net mooi

almal uitgehaal....’n dem grocery lys vol pitte word uitgedeel. Hy het seker

gehoor die klub kort geld, toe haal hy dit op almal uit. Tot die gaste het

deurgeloop.

Maandag het die penne en pale

geval en almal het ‘n veilige rit na

hul bestemmings gehad.

Nog bietjie humor voor ek groet.

Bekeer julle die Kaapse styl

Van iewers af dreun 'n prediker se waarskuwende stem oor die omstanders

se koppe:

"Djulle moet vi djulle bekeer! Djulle moet djulle se verkeerdighede laat staan! En as

djulle nie wil luister'ie, sal djulle hel toe gaan! En die hel, sê ek vir djulle, is 'n

vrieslike plek. Die Woord sê: "Daar sal 'n geween wies en 'n gekners van djulle se

tanne!"

Iemand lag en die prediker kyk stip in sy rigting.

"En djy, met die haasbek daaannerkant - die manne wat'ietannehet'ie, vir hulle sal

tanne gesupplaai word! Maar kners sal djulle kners!"

11

Page 12: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

12

Geld maak

Drie seuntjies spog by die skool oor hulle pappas.

Die eerste een sê: "My pa skryf 'n paar woorde op 'n stuk papier, en noem dit

'n gedig en Dan gee hulle hom sommer R500."

Die tweede een sê: "Dis nog niks nie. My pa skryf 'n paar dinge op 'n stuk

papier, en hy noem dit 'n lied, en Dan gee hulle hom R1000."

Die derde seuntjie se: "My pa is nog beter. Hy skryf 'n paar woorde op 'n stuk

papier en noem dit 'n preek. En Dan

vat dit agt manne om al die geld

bymekaar te maak!"

Voorspoed tot weersiens.

Lawrence

Page 13: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

.

13

Page 14: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

14

Lessing Versekering Makelaars BK 2008/210880/23

Persoonlike & Kommersiële versekering

Tel: 016 976 8972 / 016 976 9508

Your Insurance,

4 X 4 & Outdoor Assurance Specialists

3 Collin Street/straat Gelisensieerde Finansiële Dienste verskaffer Sasolburg FSP no 36936 Org no 3744 1947 Faks: 086 572 6574 Sel: 082 940 2833 E-Pos: [email protected]

Page 15: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

15

Page 16: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

16

: ~ ~luk tltet'fILL IVto~dll~~! C-<Jd I :i

I "R~k3Q SetiJ{lJ1Clt:ito IJiyt I

Jru IJiyt elk F~!!I

Page 17: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

Verjaarsdae

Junie

2 Braam van Rooyen 4 Koos Boshof 22 Christo Viljoen 29 Sean Goethe

Julie

4 Martie van der Walt 10 Johan de Beer 12 Lawrence Thysse 12 Joke van den Berg 14 Jannie Barnard 16 Nick Roos 17 Elize Boshoff 19 Roelf Harmse 27 Hannetjie van der Westhuizen 27 Hendrik Sidaway 29 Jacques Thysse

Augustus

9 Annette Greef 14 Wink vd Westhuizen 24 Jay Jay Jordaan

17

Page 18: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

18

OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet nog vir-Janina en Renier oplaai op pad OR Tambo lughawe toe. Wekker is nie geaktiveer vir naweek opstaan nie. Vining word daar gestort en aangetrek, nie tyd vir koffie en hare doen nie. SLOW Lounge se kof-fie is immers lekker. Renier en Janina word soos afgespreek stiptelik om half sewe opgelaai by hul huis in Edenglen. AVIS motor word ge-los op die lughawe en ons vat pad terminaal B toe om in te boek vir die vlug Kaapstad toe. EISH!! Wat ‘n begin vir die trippie was dit nie? Vlug Kaapstad toe was heel lekker, ontbyt en koffie op die vliegtuig skaars klaar, toe begin ons gereedmaak om te land op Kaapstad Internationaal. UBER taxi is darem ‘n gerieflike manier om te pendel, want dié stop reg voor die terminal gebou op die hawe. Ons het later begin aanboord gaan aangesien die boot bietjie later in die hawe ingekom het as wat beplan was. Dit het 11 meter branders trotseer op pad, of is dit op see, Kaapstad toe. Skade is op drie vloere aange-meld en moes herstel word. Nie te lank gewag om deur registrasie en doeane te kom alvorens ons aanboord kon gaan nie, ons tasse uitgepak kon kry, en heerlik te kan begin ontspan het nie. Die weg vaart partytjie aangebied deur RSG se Martelize Brink en Johan Rademan is onderbreek deur die verpligte veiligheids dril, maar het daarna heerlik voort gegaan. 16H30 het die mishoring geblaas vir die kleiner bootjies om pad te gee en ons was op pad Namibië toe. So tussen die cocktails deur was daar darem tyd om fotos te neem van Tafelberg en Kaapstad wat stadig agtergelaat word.

Maandag is rustig deurgebring op die dek met eet en cocktails drink. Vir die mense wat hou van putt-putt, hierdie is nogal ‘n uidagende baan. Die balletjie rol nie rond soos die boot dein nie!!

Page 19: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

19

Maandagaand was dit tyd vir die mooi-mooi”s aantrek vir die kapteins ete. Het ons nie al te mooi gelyk nie? Ongelukkig geen fotos nie. Dinsdagoggend net na ontbyt nader ons Walvisbaai. Ietwat mistig, maar die mis verdwyn vining en ons maak gereed om aan wal tegaan om Walvisbaai van nader te leer ken. Van die geadverteerde biertuin in Walvisbaai was daar geen teken nie en moes ons maar op ons eie Windhoek bier en Tafel bier gaan drink. Waarand-ers As by die Spur ?

Walvisbaai is maar soos enige groot dorp in SA, en gelukkig praat die mense daar ook Afrikaans. Vieruur vertrek die boot weer en ons is onderweg Luderitz toe. Teleurstelling was groot toe ons meegedeel word dat ons nie Luderitz gaan aan-doen nie vanwee ‘n naderende kouefront wat Kaapstad Donder-dag nag gaan bereik en die Kaptein nie die passasiers in gevaar wil stel nie. Woensdag was maar ‘n winderige dag op die see en ons het die hele dag in die sitkamers deurgebring. Donderdag het ons ge-wonder of die storm ‘n realiteit sou wees aangesien dit so mooi dag was. Almal was weer op die dek, en die middag laat het ons stadig maar seker Kaapstad genader.

Page 20: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

Ons kon Tafelberg aanskou soos Jan van Riebeeck dit 350 jaar gelede beleef het. Donderagaand het ons in die hawe geanker gelê en al die ongebruikte koepons gebruik. Heerlike musiek en baie lek-ker geselskap.

Nog ‘n uitnodiging van die Kaptein om cocktails saam met hom te nuttig vir oulaas het gevolg. Vrydag was, soos die voorspelling was, erg winderig in die Kaap. Ons het nadat ons deur doeane is, die dag verwyl deur in die waterfront te gaan rondlê, weer te eet, en daarna ‘n motor gaan huur, bietjie rondgery, Gordonsbaai en Strand te be-sigtig, voor ons lughawe toe is en weer terug Gauteng toe.

20

Page 21: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

Ons het Sondag nadat ons by die huis gekom het, nog geloop en waggel, gedink ons is nog op see. Weergaan? Verseker!! Plaas dit op julle kluite klap lysie indien julle dit nog nie gedoen het nie. Koos en Elize

21

Page 22: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

4WD Band Druk vir Sand Die betuur van ’n 4 x 4 op sand verg ‘n redelike kennis van drie simple riglyne, band druk, spoed en die ontwikkling van ‘n paar bestuurs tegnike. Ons sal spoed nou nie bespeek nie en gaan slegs nou net oor band druk praat. In diep honger grond, die absolute sleutel om die momentum te behou is band druk . Om te verstaan hoe band druk ‘n rol speel in sand speel en jou kanse om uit die moeilikheid te bly en uit die moeilikheid te bestuur. As jy hierdie berig lees oor “DIE Waarheid van Bande” moet jy vestaan dit gaan nie or die maak van band X, of die maak Y beter is of nie. Faktore soos band druk en tegniek maak ‘n baie grooter verskil om “off road” toestande te wen en nie die einaar van “ Groot Voet Sand Vreeters” bande nie.

Hoe om te bepaal wat die regte band druk moet wees vir sand. Ek sal aanneem dat die 4x4 bakkie se bande is volgens die verskaffer se speks vir pad gebruik gepomp is. 1. Trek nou die bakkie op ‘n harde, plat stuk pad. 2. Meet die afstaand tussen die pad en die onderste rim van die band (a.) 100%. Verlaag nou die bande se druk tot die afstand 75% van die oorspronklike hoogte is. (b.) met 25% Bvb as (a.) 100mm was, dan word die nuwe afstand (b.) 75mm. a.) Is die straat druk en (b.) Is jou sand druk. Skryf die neer in jou bakkie se handbook. Onthou net, geen twee omgewings of bakkies is die selfde nie. Faktore soos tipe sand , sand digtheid, dws. nat of los, weerstoestande – gewig van die bakkie en die profile van die band speel ook ‘n groot rol. Baie mense soos daar by Sudwana laat sak die bande tot 1 of 1.2 Bar. Maar ‘n band druk tot so lag soos 0.8 Bar is al gebruik sonder band skade. Mense onthou net om dadelik weer styf te pomp as jy weer op die teerpad ry. As jy opspoed, briek of draai met (b.) druk, doen dit net saggies of anders klim die band van die rim af.

Toerusting

1. Band druk meter 2. Lug pomp 12VDC, om bande weer op te pomp. 3. Meetband om afstand te meet (a) en (b).

Novs groete Burgert.

22

Page 23: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

23

33

SPECIALISING IN:

• Air-Conditioning • Refrigeration • Ventilation • Evaporative Cooling

FOR THE BEST PRICES ON:

• Room air-conditioners • Split air-conditioners

• Console air-conditioners • Package air-conditioners

• Computer room air-conditioners • Cassette air-conditioners

• Underceiling air-conditioners • Caravan air-conditioners

PO Box 9552 Kempton Gate 1619

Page 24: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

24

Kampe vir 2016.

Datum Plek Kamp Kommandante

22-24 Jan Soetdoring Roelf en Hetta

19-21 Feb Umfula—Visvang. Burgert en Anton

24 –28 Maart Presidente—Klipdraai

29,30 April1,2 Mei

Tambotivreugde Johan en Joke. & Burgie.

27-29Mei Koppisol Koos en Elize

15—19 Junie Klipdraai Roelf en Hetta

26-28 Aug AJV Soetdoring Bestuur

23-25 Sept Bloekompoort

14-16 Okt Kongres Dagbestuur.

21-23 Okt Eastco Parys

25-27 Nov Kerskamp Klipdraai Susan en Terien.

Page 25: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

25 NOVS – LEDELYS – 2016

LIDNR

VAN & VOORLETTERS POSADRES/STRAATADRES

NOEM NAAM

VER-JAAR DAG

TELEFOON NOMMERS

8996 Barnard, WH Posbus 3339, Vereeniging, 1930 Joubertstr. 37, Vereeniging [email protected]

Bill Irene Melissa Michelle

25 Sep 25 Sep 25 Jun 16 Feb

082 442 0576 082 450 9950 016 4212084(w)

10343 Barnard, JH Posbus 14802, Dersley, 1569

Jannie Bernice Carla Lisa Johan

14 Jul 5 Jan 21 Mei 14 Okt

082 894 1480

11941 Boshoff,K Posbus 557 Koppies 9540

Koos Elize Christian Madri

4 Junie 17 Julie 5 Okt 9 Feb

082 335 5359 082 455 8591 056 777 2990(h)

12586 Delport JH ?? Woonstelle Vanderbijlpark [email protected]

Sas 6 Apr

082 322 9700

12586 De Beer, MS Pierneef straat 11 Sasolburg 1947

Johan Magda

10 Jul 22 Okt

016 976 7128 082 451 6114

12719 De Swardt, GJ Timbavati str 251 Pin Oak 82 Moreletapark, Pretoria 0181

Jaco Laurika GJ Zelmene

14 Mei 8 Sept 17 Feb 10 Jan

082 806 7115 084 315 1955

12815 De Swardt, L 17 The Square Paul str Moreletapark, Pretoria 0181

Louis Melissa Anushka

22 Mei 22 April 26 Junie

082 887 9502 072 447 8478

8706 Du Toit AHJ Posbus 2263 Potchefstroom 2520

Awie Madelene

02 Jan 19 Sept

0833902042

12230 Goethe, SK Posbus 15185 Sinoville 0129

Sean Monika Bianka Alexander

29 Jun 8 Feb 19 April 5 Aug

083 501 7586 082 487 0986

10175 Greef, TN Posbus 263887, Drie Riviere, 1935 Ahtlone Manor 4, Athlone Drive. Drie Riviere tjaart of [email protected]

Tjaart Annette Danelle Nicolene

11 Sep 9 Aug 18 Des 16 Aug

082 552 5933 082 4133 277 016 428 5307(w) 016 428 4245 (f)

12262 Groenewald, N John Malan straat 4 Sonlandpark, 1929 [email protected]

Nico Nooi

23 Mrt 26 Mrt

082 654 3074 082 536 6373

12756 Grey, G Adam Tas straat 10 Sasolburg, 1947 [email protected]

Gavin Marlize Andrew Brendan Dillan

29 Sept 21 Sept 13 Aug 26 Jun 14 Aug

079 509 8009 082 554 6734

5688 Harmse, RHJ Posbus 1698, Vanderbijlpark, 1911 Protealaan 3, Flora Gardens [email protected]

Roelf Hetta

19 Jul 13 Feb

083 630 4745 016 933 0517(h)

12656 Jacobs, JB Posbus 3343 Vanderbijlpark, 1900

Jan Susan

12 Mrt 18 Des

016 932 3648

12287 Jordaan, JJ Posbus 2460 Sasolburg, 1947

Jay-Jay Linda

24 Aug 8 Okt

083 786 2390 083 786 2390

Page 26: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

26 LIDNR

VAN & VOORLETTERS POSADRES/STRAATADRES

NOEM NAAM

VERJAAR DAG

TELEFOON NOM-MERS

9919 Koekemoer, GP Posbus 416 Nigel 1490

Gert Rina

20 Nov 27 Des

083 308 1390 011 814 5287(h)

12842 Kilian, RS Hatting straat 77 Vaalpark 1973 [email protected]

Bennie Annika Jaco Beannika

26 Des 7 Apr 14 Jul 2 Okt

084 874 3831 082 807 2671

9353 Laubscher, MC Posbus 54431 Ninapark, 0156 [email protected]

Mike Annemera

7 Sep 14 Mar

082 041 1121 084 587 6997

016 423 4357(h)

12244 Lessing, IZ Posbus 483 Sasolburg, 1947

Izak Henda

22 Des 01 Jan

082 940 2833 076 189 5868

016 976 8972(w)

12612 Loots, SJH & [Van Heerden] Posbus 60937 Sasolburg, 1947

Susan Terien

16 Mrt 7 Okt

016 971 2807 072 178 0814

10671 Marx, WM Posbus 1389, Randburg, 2125 [email protected]

Wynand Diana Sumari Stephan

30 Mei 27 Feb 13 Mar 26 Sep

082 459 3190 083 266 0711 011 886 3002(w)

12792 Matthysen, MC Posbus 18 Chrissiesfontein Meyerton 1963

Marnus 15 Apr 081 025 8904

11351 Oberholzer, G Posbus 263703 Drieriviere 1935 [email protected]

Gawie Tersia Charne Dylan

11 Nov 1 Mei 24 April 13 Des

082 551 0154 082 574 8107

2766 Pretorius, AJ Eugene Maraisstr. 48, Sasolburg, 1947 [email protected]

Arend Nelie

3 Feb 22 Feb

083 627 6529 082 9544276

9741 Roos, NJ Patriotstr. 55, Sasolburg, 1947 [email protected]

Nick Gerty

16 Jul 19 Jan

083 284 3355 016 976 4420(h)

12878 Sidaway, H Bosberg str 1 Vaalpark 1947 [email protected]

Hendrik Chantelle

27 Jul 22 Jan

082 786 7108 082 336 8557

10626 Sgammini P Van Eeden laan 16 Risiville Vereeniging 1929

Pino Hester

5 Mar 6 Feb

083 232 8865 016 423 1634(h)

11375 Swanepoel, D Posbus 6471, Birchleigh 1621 [email protected]

David Annelize Nicolene Michelle

1 Sep 10 Sep 17 Sep 18 Apr

083 263 8633 083 452 2338 011 967 2057(h)

3907 Swanepoel, JP Posbus 186, Sasolburg, 1947 Waterson st. 5 , Sasolburg

Jan

6 Mar

082 455 3049 016 976 1248(h)

10217 Swanepoel, H Posbus 8, Sasolburg, 1947 Belladona 50 Floragardens, Vanderbijlpark

Hans Rita

29 Okt 16 Okt

083 444 1129 016 932 2840(h) 016 976 2350(w)

Page 27: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

27 LIDNR

VAN & VOORLETTERS POSADRES/STRAATADRES

NOEMNAAM

VERJAAR DAG

TELEFOON NOMMERS

I9595 Swanepoel, AC Posbus 225, Rooihuiskraal, 0154 GompouhoekieSingel 143, Rooihuiskraal [email protected]

Anton Heleen Chrisjan Katelyn

1 Apr 21Jan 6 Mar 30 Jun

082 552 9654 012 661 1160(w)

11190 Thysse, L Herman Ecksteen str 5 Vanderbijlpark, 1911 [email protected]

Lawrence Karien Jacques Brendan

12 Jul 17 Mrt 29 Jul 22 Sep

083 229 8156 084 5829434 016 9813774 (h) 016 9704242 (w)

6015 Topham, C Drie Riviere Aftree Oord, Fase 2 Posbus 264248. Loeriestraat 16. Drie Riviere [email protected]

Corrie Johnette

11 Okt 19 Mei

083 626 5319 083 663 5047 016 454 0108(h)

6027 Turnbull, BC Posbus 247 Park South Lombard st 34, Vaalpark, 1910

Burgert

28 Des

083 399 2604

9596 Van den Berg, JP Posbus 9552, Kempton Gate, 1617 [email protected]

JP Chiquita,Snr Chiquita,Jnr Sheney

1 Mei 12 Des 12 Des 1 Jan

082 412 1863 082 374 3526 011 975 5255 (h/w)

10923 Van den Berg, JPJ Posbus 601, Park South, 1910 Rameau str. 15, SW5, [email protected]

Johan Joke

3 Okt 12 Jul

082 772 5815 082 573 9448

Van den Berg, H Minaar str 83 Vaalpark 1947 [email protected]

Cobus Hilda

072 062 0635 082 878 4332

12044 Van der Merwe, BTW Posbus 4311 Middelburg 1050

Willem Karien Reggie

4 Mrt 1 Nov 27 Jun

082 441 9651 082 355 6417 013 244 1947 (h)

4245 Van der Walt, GC Posbus 305, Vanderbijlpark, 1900

Lieb Martie

23 Okt 4 Jul

083 326 3672 082 901 3841 016 987 1921(h)

11332 Van Der Westhuizen, SF Posbus 11432 Middelburg 1050

Sakkie Hannetjie

11 Des 27 Jul

083 264 1779 083 273 6621 013 2442746 (h) 013 6562761 (w)

6014 Van der Westhuizen W Posbus 2874 Vanderbijlpark 1900

Wink Driekie

14 Aug. 21 Okt.

016 932 4346 (h) 016 933 3056 (w) 083 453 7533

12784 Van Rooyen, SHA Kai str 8 Sasolburg 1947

Braam

02 Jun

078 854 0051

10427 Viljoen, CJ Posbus 3167, Montanapark, Pretoria 0159 [email protected]

Christo Elmarie Christel Anja

22 Jun 14 Mar 25 Aug 1 Jul

083 321 6502 082 921 3121 012 5675502 (w)

Page 28: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

Klipdraai 2016

Hello NOVSIES. So, Klipdraai was ‘n koue lang naweek maar met ‘n bietjie “anti-freeze” (Old brown Sherry) soos wat oom Roelf dit sal noem en

mense met warm harte vir geselskap het ons nie geskrik vir die koue nie. Ek, Jacques, Marnus en ‘n vriend van ons Brian was braaf genoeg om al die woensdag oggend kamp op te slaan en die

naweek sommer vroeg-vroeg te begin. Ons het ‘n rustige aandjie gehad met die Bure vir geselskap by die braaivleis vuur. Donder-

dag oggend besluit oom Roelf en oom Koos hulle om ook die kamp by te woon. Hulle woonwaens was sommer “chop-chop”opgeslaan en die eerste vuurtjie is aangesteek. Soos wat ons om die vuurt-

jie sit besluit oom Roelf dat dit bietjie tyd vir stomstreke is. Vet PRET !!!

28

Marnus en sy Potjie

Daar is ons Dorpie mooi opgeslaan.

Page 29: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

Vrydagaand het ons bietjie potjie gemaak. Oom Koos ‘n heerlike hoender pot en Marnus Skaap Skenkel wat los hande sy kompet-sie teen homself gewen het. Alhoewel die putt-putt tannie siek

was, het ons jong klomp besluit om ‘n bal te koop vir die saterdag om onsself mee te kon vermaak in die volleyball sandput. Sater-dag middag het oom Roelf se seun en skoondogter by ons kom

aansluit sowel as Jacques (JacQ). Na die bokke se oorwinning en lekker potbrood en braaibroodjies besluit die ouer mense om ons jong klomp aan te vat met “Kings”. Wat uitgedraai het in baie

reels en min konsentrasie. Sondag oggend slaan ons weer op en moet totsiens sê na ‘n wonderlike naweek. Ons mag dalk nog nie

lank deel wees van die Novsies nie maar meer welkom het ons nog nie gevoel nie. Al was ons die keer min mense gewees het ons die meeste daarvan gemaak. Ons wil net dankie sê aan almal wat dit

so great kamp kon maak. Sien uit na nog baie kampe saam die BESTE mense!!!!

CHRISTA

29

Koos se Potjie..

Brrr.. Maar dit is koud op Klipdraai.

Page 30: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

As 'n slang pik Deur Dr. Jacques Malan

Vergeet daarvan om slanggif uit te suig

soos jy in cowboy-flieks gesien het. Slang-

byte moet op baie spesifieke maniere be-

handel word, anders kan dit noodlottig

wees. Na raming is tussen 30 en 80 uit elke 100 000 mense wat jaarliks in

Suid-Afrika gehospitaliseer word, daar weens ’n slangbyt. En as jy lief is vir

die buitelewe, is die kanse groter dat jy gepik sal word.

Voorkoming is die beste behandeling Die beste manier om ’n slangbyt te behandel is om dit in die eerste plek te voorkom. Ge-

bruik hierdie riglyne:

Hou jou oë oop. Kyk uit vir slange in die natuur en bly so ver weg as moontlik. Wees

veral versigtig as jy kamp afslaan – slange kan hulle baie klein opkrul en is lief vir warm,

donker plekke.

Bly kalm en kyk. As jy per ongeluk nader as ’n meter aan die slang kom, staan doodstil

en hou sy reaksie dop. Die slang sal meer waarskynlik ’n ontsnaproete probeer kry om aan

te val. As die slang op die grond seil, sal dit waarskynlik vlug en nie aanval nie. Maar as

dit sy kop lig en bakkop maak, wil dit aanval. Sta-a-a-dig. As jy nader as ’n meter van die

slang is en dit per ongeluk in ’n hoek vasgekeer het, tree versigtig agteruit. Die slang sal

jou dan nie as ’n bedreiging ervaar nie. Staan opsy. As jy op die slang getrap het, staan so

vinnig as moontlik weg.

Verskillende slange en hulle gif Sitotoksies Slange soos die pofadder se byt veroorsaak Pynlike Progressiewe Swelling (PPS). Dit

beïnvloed eerste die area om die wond en kan lei tot nekrose (weefseldood). Sommige

kobras, soos die Mosambiekse spoegkobra, spoeg sitotoksiese gif in jou oë. Dit lei tot

akute inflammasie van die oog-area.

30

Page 31: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet

Neurotoksies Hierdie slange, soos die swartmamba en Kaapse kobra, versprei gif wat die senustelsel direk aantas

en tot Progressiewe Verswakking (PV) lei. Dit veroorsaak verswakte verstandelike vermoë,

spierverswakking, verlamming en asemhalingsprobleme.

Hemotoksies Dié gif word in slange soos die boomslang aangetref. Die hemotoksiese effek belemmer die slagof-fer se bloedstollingsvermoë, wat tot onreëlmatige neusbloeiing, en bloed in die urine en braaksel lei. Die simptome word nie dadelik gesien nie en kan dae neem om te verskyn.

SLANGBYTBESTUUR As iemand in jou groep wel gepik word, vergeet van al die tuis-rate en ouvroustories oor koutisering (naaldterapie), bloedlat-ing, die amputasie van die geaffekteerde lid of die “ontsmetting” van die wond met petrol. 1. Kry die slagoffer so vinnig moontlik by ’n mediese sentrum (bel vooruit om te sê julle is op pad).

2. Probeer die slang identifiseer, maar moenie die risiko van verdere byte loop nie. Spesie-diagnose

is belangrik, maar jy kan ook maar ’n foto van ver af neem! In die meeste gevalle sal die noodsen-

trum die simptome, laboratoriumtoetse en kliniese data in ag neem voordat daar op die behandeling

besluit word.

3. Probeer die slagoffer kalmeer.

4. Verwyder alle stywe klere of juwele naby die plek waar die slangbyt was, want dit gaan moontlik

opswel.

5. Hou die slagoffer stil. Beweging sal die harttempo laat versnel en die gif vinniger deur sy gestel

laat versprei.

6. Gee pynpille, indien nodig: Parasetamol (acetaminophen) of parasetamol/kodeïen-kombinasies

werk die beste.

7. As die slang nie geïdentifiseer is nie, stel ek voor dat die slagoffer vir 12-24 uur vir waarneming

opgeneem word en as daar geen simptome is nie, kan die persoon ontslaan word.

31

Page 32: III - MIELIESTRONK A · 18 OPPIWATER 2016. Dit is Sondag 1 Mei 2016. “Elize! Hoe laat is dit? Kyk, dit word al lig buite!!” ons spring albei uit die bed, kwart voor ses, ons moet