in die wêreld ... deel 3: ons verhouding met ander)

15

Upload: snowy

Post on 14-Jan-2016

63 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

In die wêreld ... deel 3: ons verhouding met ander). Israel deur die eeue. Adam .... Noag .... Abraham .... Isak ..... Jakob .... Israel ...... afgesonder en aan Hom verbind. Ps 135:4 Want JAHWEH het Jakob vir Hom uitverkies, Israel as sy eiendom. Waar is hulle nou?. Palestina, - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: In die   wêreld ... deel 3: ons verhouding met ander)
Page 2: In die   wêreld ... deel 3: ons verhouding met ander)

Israel deur die eeue

Adam .... Noag .... Abraham .... Isak ..... Jakob .... Israel ......

afgesonder en aan Hom verbind

Ps 135:4Want JAHWEH het Jakob vir Hom uitverkies,

Israel as sy eiendom

Page 3: In die   wêreld ... deel 3: ons verhouding met ander)

Palestina,Assirië,Babilon,

Europa & Weste,

S A

Waar is hulle nou?

Jerusalem & Galilea

Klein-Asië

Europa & Weste,

Page 4: In die   wêreld ... deel 3: ons verhouding met ander)

Israel is ....

‘n uitverkore geslag,wat heilig en apart in die wêreld gestel is,

om Jahshua se goedheid, majesteit en reddingswerkte verkondig

1Pet 2:9

Page 5: In die   wêreld ... deel 3: ons verhouding met ander)

Ons is ....

JAHWEH se woonplekJoh 14:23, 1Kor 3:16

heersersRom 5:17

JAHSHUA se bruidJes 54:5, 2Kor 11:2

Jahweh se beelddraers2Kor 3:18, Kol 3:10

Page 6: In die   wêreld ... deel 3: ons verhouding met ander)

my sondes is vergewe !

ek is gered uit ‘n ewige duisternis van verlorenheid !

ek is ‘n nuwe mens !

my Koning se koms is voor die deur !

Hy gaan my liggaam nuut maak !

Hy gaan regeer en alles herstel !

Hy gaan Satan toesluit !

Hy gaan gedien, aanbid en verheerlik word !

Hy gaan sy vyande oordeel en vernietig !

Jahweh gaan by ons kom woon !!!

Ons dra ‘n boodskap van goeie nuus en hoop:

Page 7: In die   wêreld ... deel 3: ons verhouding met ander)

1. Leef dit

2. Deel dit met ander

3. Leer dit aan ander

Ons doen dit volgens elkeen se talente (gawes)

1Kor 12, Ef 4:11-16

Hierdie boodskapword op ‘n spesifieke manier versprei:

Page 8: In die   wêreld ... deel 3: ons verhouding met ander)

‘n ánder koninkryk (Joh 18:36),met ‘n ánder grondwet:

Nederigheid, erkentlikheid Matt 5:3, 18:4, Rom 12:16

Geregtigheid/regverdigheid Matt 5:10, Rom 14:17

Vrede Rom 14:17, Gal 5:22

Blydskap Rom 14:17, Gal 5:22

Hartlikheid Rom 12:10

Eensgesindheid Rom 12:16, 15:5

Gasvryheid Rom 12:13

Wat moet ons daarmee saam leef en deel ?

Page 9: In die   wêreld ... deel 3: ons verhouding met ander)

Goedheid Rom 12:13, Gal 5:22

Wedersydse eerbetoning Rom 12:10

Liefde Rom 12:9-10, 13:8-10, 1Kor 13, Gal 5:22, 1-3Joh, Pet

Heiligheid 1Kor 6:11-18

Lankmoedigheid Gal 5:22

Getrouheid Gal 5:22

Sagmoedigheid Gal 5:22

Selfbeheersing Gal 5:22

Waarheid Joh 3:21, 4:23, 8:32, Ef 5:9

ens...

Page 10: In die   wêreld ... deel 3: ons verhouding met ander)

Jahshua is self die toonbeeld van hierdie “grondwet”

Matt 11:29

Hy openbaar Homself (en sy Koninkryk) aan die wêrelddeur die gemeente

Ef1:22-23, Kol 1:15-20

Hoe kry ons dit reg? Kom dit uit onsself?

Deur die krag van die Heilige Gees

Rom 15:13

Page 11: In die   wêreld ... deel 3: ons verhouding met ander)

O T

Page 12: In die   wêreld ... deel 3: ons verhouding met ander)

N T

Page 13: In die   wêreld ... deel 3: ons verhouding met ander)

Hoe staan ons teenoor die ander?

O T

Gén 39:1-6(Josef in Egipte)

Jer 29:7(Israel in ballingskap)

Esra 6:10(Gebed vir koning Darius en sy seuns)

Dan 4:24-25(Gebed vir koning Darius en sy seuns)

Page 14: In die   wêreld ... deel 3: ons verhouding met ander)

Matt 5:16 (1Pet 2:12)Laat julle lig só skyn voor die mense,dat hulle julle goeie werke kan sien

en julle Vader wat in die hemele is, verheerlik

Luk 20:19-25(Vraag oor die belasting)

N T

Joh 19:11Jahshua antwoord:

U sou geen mag teen My hê as dit u nie van bo gegee was nie

Page 15: In die   wêreld ... deel 3: ons verhouding met ander)

Hand 2:46-47Hulle het eendragtig volhard in die tempel

en van huis tot huis brood gebreeken hul voedsel met blydskap en eenvoudigheid van hart

geniet, terwyl hulle God geprys het en in guns was by die hele volk.

En Jahshua het daagliks by die gemeente gevoeg die wat gered isRom 12:16-20, 13:1-7

2Kor 6:14-18, 7:1 (1Pet 4:2-4)

Kol 3:22-23, 4:5-6

1Tim 2:1-8

Tit 3:1-2