in hierdie uitgawe

6
en dat hy vir hom ‘n mooi rooie kan bring. Toe het die man vir hom ‘n sak groente en vrugte gegee en gesê hy kan dit solank vat en dan volgende week die rooie bring. Toe die seuntjie die volgende week die rooie bring en weer na al die lekker groente en vrugte loer, stuur die man hom weer huis toe met ‘n sak groente en vrugte en vra hy moet vir hom ‘n ander kleur albaster bring, want hy hou nie meer van ‘n rooie nie. So het dit vir baie lank aangehou. Wanneer die seuntjie kom met ‘n kleur albaster om te ruil vir die groente en vrugte, het die man hom solank met ‘n sak huis toe gestuur om ‘n ander kleur albaster te kry. Jare later is die man met die groente stalletjie oorlede. Op sy begrafnis het ‘n netjies jong man in ‘n duursame pak opgedaag en met die oorledene se vrou gaan gesels. In haar hand het hy ‘n sakkie vol verskillende albasters gesit en haar vertel van wat haar man vir hom en sy Storie van die kleurvolle albasters Ek lees die pragtige verhaal van ‘n man wat ‘n groente en vrugte stalletjie in ‘n baie arm woonbuurt gehad het. Daar het ‘n klein seuntjie, wat uit ‘n baie behoeftige huis gekom het, na die stalletjie toe gekom en na al die groente en vrugte gestaar. Die man het vir hom gevra of hy van die vrugte of groente wil koop en die seuntjie het geantwoord, dat dit vir hom baie lekker lyk, maar dat hy ongelukkig nie geld het om daarvoor te betaal nie. Die man het hom gevra of hy iets het wat hy daarvoor kon ruil en toe het die seuntjie ‘n albaster uitgehaal en gesê dat hy net hierdie helder blou albaster het. Die man het gekyk na die albaster en vir die seuntjie gevra of hy ‘n ander ook het of net die bloue, want eintlik hou hy nie van blou albasters nie? Die seuntjie het geantwoord dat hy ‘n paar verskillende kleure by die huis het, GEDAGTE VIR DIE WEEK DONDERDAG 8 April 2021 | UITGAWE 2 1. GEDAGTE VIR DIE WEEK 2. SONDAG PIEKNIEK INTREEPREEK BOEKWINKEL DANKOFFER 3. KINDERKERK 4. KINDERKERK BELYDENISKAMP JEUGKERK 5. WERKSGELEENTHEDE WERKSOEK ONDERSTEUNING WENKE VIR WERKSOEKERS MEENTHUIS TE HUUR VOORBIDDING GRIEFSHARE 6. KRUIN BOU SAAM ADVERTENSIES gesin beteken het. Dat dit vir hom die geleentheid gegee het om te kon groei en te kon leer en ‘n sukses van sy lewe te kon maak. Maar nog meer as dit, dat hy kon leer wat dit beteken om onbaatsugtig vir ander te gee. Hy het haar gevra om die albaster in haar man se kis te sit as ‘n teken daarvan dat hy sy skuld kom betaal het. En vir die vrou het hy gesê dat solank as wat sy lewe, sal hy sorg dat sy sonder kommer en met gemak kan lewe. Mag ons ‘min genoeg’ aan onsself dink om ook ingestel te wees op waar ons deur ‘n klein gebaar iets kosbaar vir ander kan beteken. Jesus se in Matt 25:40 ‘Dit verseker Ek julle: Vir sover julle dit aan een van die geringste van hierdie broers van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen.’ Vriendelike Groete, Michelle GRATIS KOPIE nuusbrief KOM NES JY IS | ONS SAL JOU HELP | LEER JESUS VOLG | LEWE MET LIEFDE | HOOP | BETEKENIS FISKAALSTRAAT 30, GLEN MARAIS KEMPTON PARK 1619 011 391 1343 | [email protected] IN HIERDIE UITGAWE

Upload: others

Post on 28-Jan-2022

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: IN HIERDIE UITGAWE

en dat hy vir hom ‘n mooi rooie kan bring.

Toe het die man vir hom ‘n sak groente en vrugte gegee en gesê hy kan dit solank vat en dan volgende week die rooie bring.

Toe die seuntjie die volgende week die rooie bring en weer na al die lekker groente en vrugte loer, stuur die man hom weer huis toe met ‘n sak groente en vrugte en vra hy moet vir hom ‘n ander kleur albaster bring, want hy hou nie meer van ‘n rooie nie. So het dit vir baie lank aangehou.

Wanneer die seuntjie kom met ‘n kleur albaster om te ruil vir die groente en vrugte, het die man hom solank met ‘n sak huis toe gestuur om ‘n ander kleur albaster te kry.

Jare later is die man met die groente stalletjie oorlede. Op sy begrafnis het ‘n netjies jong man in ‘n duursame pak opgedaag en met die oorledene se vrou gaan gesels.

In haar hand het hy ‘n sakkie vol verskillende albasters gesit en haar vertel van wat haar man vir hom en sy

Storie van die kleurvolle albasters

Ek lees die pragtige verhaal van ‘n man wat ‘n groente en vrugte stalletjie in ‘n baie arm woonbuurt gehad het.

Daar het ‘n klein seuntjie, wat uit ‘n baie behoeftige huis gekom het, na die stalletjie toe gekom en na al die groente en vrugte gestaar.

Die man het vir hom gevra of hy van die vrugte of groente wil koop en die seuntjie het geantwoord, dat dit vir hom baie lekker lyk, maar dat hy ongelukkig nie geld het om daarvoor te betaal nie.

Die man het hom gevra of hy iets het wat hy daarvoor kon ruil en toe het die seuntjie ‘n albaster uitgehaal en gesê dat hy net hierdie helder blou albaster het.

Die man het gekyk na die albaster en vir die seuntjie gevra of hy ‘n ander ook het of net die bloue, want eintlik hou hy nie van blou albasters nie?

Die seuntjie het geantwoord dat hy ‘n paar verskillende kleure by die huis het,

GEDAGTE VIR DIE WEEK

D O N D E R D A G 8 A p r i l 2 0 2 1 | U I T G A W E 2

1

1. GEDAGTE VIR DIE WEEK

2. SONDAG PIEKNIEK INTREEPREEK

BOEKWINKELDANKOFFER

3. KINDERKERK

4. KINDERKERK BELYDENISKAMP JEUGKERK

5. WERKSGELEENTHEDE WERKSOEK ONDERSTEUNING WENKE VIR WERKSOEKERS MEENTHUIS TE HUUR

VOORBIDDING GRIEFSHARE

6. KRUIN BOU SAAM ADVERTENSIES

gesin beteken het.

Dat dit vir hom die geleentheid gegee het om te kon groei en te kon leer en ‘n sukses van sy lewe te kon maak.

Maar nog meer as dit, dat hy kon leer wat dit beteken om onbaatsugtig vir ander te gee.

Hy het haar gevra om die albaster in haar man se kis te sit as ‘n teken daarvan dat hy sy skuld kom betaal het. En vir die vrou het hy gesê dat solank as wat sy lewe, sal hy sorg dat sy sonder kommer en met gemak kan lewe.

Mag ons ‘min genoeg’ aan onsself dink om ook ingestel te wees op waar ons deur ‘n klein gebaar iets kosbaar vir ander kan beteken.

Jesus se in Matt 25:40 ‘Dit verseker Ek julle: Vir sover julle dit aan een van die geringste van hierdie broers van My gedoen het, het julle dit aan My gedoen.’

Vriendelike Groete,Michelle

G R AT I S K O P I Enuusbrief

KOM NES JY IS | ONS SAL JOU HELP | LEER JESUS VOLG | LEWE MET LIEFDE | HOOP | BETEKENIS

F I S K A A LST R A AT 3 0 , G L E N M A R A I S K E M P TO N PA R K 1 6 1 90 1 1 3 9 1 1 3 4 3 | i nfo @ k r u i n - ke r k . c o . z a

IN HIERDIE UITGAWE

Page 2: IN HIERDIE UITGAWE

INTREEPREEK

D O N D E R D A G 8 A p r i l 2 0 2 1 | U I T G A W E 2

• Christelik- Engels En Afrikaans

• Sak-Pas Boeke• Afrikaanse Fiksie• Engelse Fiksie• Jongspan• Tieners

• Stokperdjies• Sport• Resepte• Ouerskap• Self-Help• Diere• Selfs Tydskrifte

Enige Skenkings is altyd welkom:

O N S W A A R D E E R J O U O N D E R S T E U N I N GVir meer inligting kontak gerus Maritsa 082 440 5205 | 011 391 1343 | [email protected] | [email protected]

BOEKWINKEL

SONDAG PIEKNIEK

Ons is baie opgewonde oor Ds. Sebastiaan van Dyk wat Sondag 11 April sy intreepreek sal preek.

Daar sal ‘n 7:30 erediens vir mense met vanne A-M, en 9:30 erediens vir mense met vanne N-Z.

Daar sal na altwee eredienste verversings en koffie wees.

17:15 Sal daar ‘n erediens wees vir almal wat dit wil bywoon.

Sondag 11 April gaan ons lekker piekniek hou na die aanddiens.

Ons nooi almal uit om saam Ds. Sebastiaan Van Dyk te kom kuier na die diens.

Bring vir jou ‘n lekker piekniek mandjie en ‘n kombers en geniet die buitelig piekniek op die voorste grasperk saam ons.

Almal jong en oud is meer as welkom om te kom piekniek hou saam met ons. Sien julle almal daar!

nuusbrief

2

DANKOFFER

Dankoffer Inbetaling Opsies

EFT• SNAPSCAN • DEBIET ORDER

BAIE DANKIE VIR JOU DANKOFFER

BANK BESONDERHEDENG Kempton Kruin

Absa-bank TjekrekeningRekeningnr 260 580 965

Verwysing DANKOFFER of NOODFONDS

Weens COVID-19 regulasies is daar geen kollekte bordjies nie.

Dankoffer Koeverte, en Dankoffer Deponering Boks by die drie ingange van die kerk geplaas.

Alternatief, besoek gerus www.getsnapscan.comApp Store | Google Play Store

Kruin Gemeente se SnapCode

Page 3: IN HIERDIE UITGAWE

KINDERKERK

D O N D E R D A G 8 A p r i l 2 0 2 1 | U I T G A W E 2

Hallo ouers

Hier is die reëlings t.o.v wat ons beplan vir Kinderkerk wat afskop op eerskomende Sondag, 11 April.

Dit is Ds. Sebastiaan se intreepreek en om almal n kans te gee wat wil kom is daar 2 eredienste geskeduleer:

07:30 vir vanne A-M en 09:30 vir vanne N-Z.

Dit gaan beteken dat ons die kinders binne daardie van-indelings ook so akkommodeer en by beide dienste Kinderkerk sal hê.

1. Besige Bytjies gaan net 07:30 bymekaar kom en vir die tweede diens gaan ouers na Babakamer.

2. Ons doen weer 2 groepe vir die ander bedieninge: Peuters & Kleuters in Blousaal (Nasaret) en Juniors & Seniors & SuperSewes in Rooisaal (Jerigo). 3. Registrasie en Herregistrasies kan aanlyn gedoen word op die Kruin website.

4.Kinders moet steeds almal aanmeld by die ontvangslokaal voor die tyd

Ons is baie opgewonde om weer fisies bymekaar te kan kom.

Vir Nuwe registrasies:

1. Dit kan op die Kruin webtuiste onder Kinderbediening gedoen word. Gaan kliek op die skakel wat jou na die Registrasieportaal toe vat.

2. Kies die skakel wat sê: REGISTREER AS NUWE OUER/ VOOG

3. Voltooi die vorm en volg die stappe.

4. Lees die Vrywarringsvorm en aanvaar deur die blokkie te merk.

5. Die inskrywingsgelde vir 2021 beloop R120 en kan per EFT, Snapscan of Kontant by die Ontvangslokaal inbetaal word wanneer ons weer fisies bymekaar kan kom.

Gebruik jou KK+jou van as verwysing.

Vir Herregistrasie:

1. Dit kan op die Kruin webtuiste onder Kinderbediening gedoen word. Gaan kliek op die skakel wat jo una die Registrasieportaal toe vat.

2. Kies die skakel wat sê: EK IS REEDS AS OUER/VOOG GEREGISTREER

3. Tik die ouer-selfoonnommer in waaronder die kind(ers) huidiglik geregistreer is.

Lees verder op bladsy 4...

K i n d e r k e r k R e g i s t r a s i e s

nuusbrief

3

Page 4: IN HIERDIE UITGAWE

D O N D E R D A G 8 A p r i l 2 0 2 1 | U I T G A W E 2

Vervolg bladsy 3...

4. Daardie selfoon moet byderhand wees omdat die OTP na daardie selfoonnommer gestuur gaan word om met die herregistrasie voort te gaan.

5. Gaan die ouer-inligting na en verander waar nodig.

6. Kies die kinders wat geherregistreer moet word.

7. Lees die Vrywarringsvorm en aanvaar deur die blokkie te merk.

8. Die inskrywingsgelde vir 2021 beloop R120 en kan per EFT, Snapscan of Kontant by die Ontvangslokaal inbetaal word wanneer ons weer fisies bymekaar kan kom.

BELYDENISKAMPOns is baie opgewonde dat Ds. Sebastiaan van Dyk ons verpligte Belydeniskamp gaan lei.

Die kamp sal op Vrydag 16 April en Saterdag 17 April plaasvind hier by die kerk.

Die Vrydag gaan ons om 16:00 tot 22:00 bymekaar kom en Saterdag gaan ons om 15:00 tot 22:00 bymekaar kom.

Kostes is R200 en kan by die kerkkantoor inbetaal word.

Neem vrymoedigheid om ons te kontak indien daar enige vedere hulp benodig word.

Sien julle almal daar!

KINDERKERK

nuusbrief

4

Page 5: IN HIERDIE UITGAWE

D O N D E R D A G 8 A p r i l 2 0 2 1 | U I T G A W E 2

Cost Controller & Estimation - KPI & Job Description

MAIN PURPOSE OF JOB (ROLE):Engineering and design activities relating to scoping, pre-feasibility, feasibility studies, EPCM and EPC projects

Main functions include (but not limited to):

• Responsible for the development and maintaining of project cost information

• Maintaining planned and actual cost and commitment schedules on a project

• Assist with the development of Tender cost procedures and systems

• Maintaining tender costs to keep pricing competitive and actual

Vir ‘n voledige pos beskrywing kan u vir [email protected] kontak en CV’s vir die aansoek van die pos kan ook aan haar gestuur word.

Admin/ontvangsdame pos

Die pos is beskikbaar by FP du Toit Transport in Pomona.

Die suksesvolle kandidaat sal op meriete aan gestel word en moet onmiddelik beskikbaar wees.

Stuur cv aan [email protected]

Posbekendstelling Rekeningkundige Beampte - Kantoor van Algemene Sinode

Die kantoor van die Algemene Sinode (geleë in Hatfield, Pretoria) wag aansoeke in vir die pos van rekeningkundige beampte.

Diensaanvaarding: 1 Junie 2021 Sluiting van aansoeke: 20 April 2021

Volg hierdie skakel vir verdere detail:https://www.kruin-kerk.co.za/uploads/Posbekendstelling - finansiële beampte.jpg

‘n Paar algemene wenke wat gevolg kan word vir persone wat sukkel om werk te kry:

Maak seker jy het ‘n LinkedIn profielwww.LinkedIn.com

Registreer jou CV by ‘n aanlyn webwerf bv. Career Junction / PNET / Executive plasings / Jobs 24.

Onthou om uit te reik na soveel moontlik mense wat u ken.

Versprei die woord dat jy in die mark is opsoek na nuwe geleenthede.

Dit is ‘n goeie idee om elektroniese afskrifte van al u kwalifikasies en kursusse byderhand te hê.

Om werk te soek is harde werk. Bly positief en bly besig.

Kyk aanlyn na verskillende CV formate en kies een wat pas by jou lyn van ondervinding

Sonnette Nel wil uitreik en haar hulp offer vir mense in ons gemeente wat hul werk verloor het.

Vir meer inligting kontak gerus Sonnette by [email protected]

WERKSGELEENTHEDE

WENKE VIR WERKSOEKERS

VOORBIDDINGMichelle ScholtzElca MyburghKirsty GroblerAnel Sweeney en GesinSarel MyburgWilna en Callie Dippenaar se seun Jaco

GRIEFSHARELeer om rou te hanteer.

Om ‘n geliefde aan die dood af te staan is iets wat niemand van ons wil beleef nie, maar dit is ‘n realiteit waarmee enige van ons gekonfronteer kon word.

By Kruin wil ons in liefde, troos en genade elkeen wat in rousmart is se hande vat en saam ‘n pad stap.

Daarom bied ons die volgende program aan op Maandae om 10:00 of 18:30 vanaf 3 Mei 2021.

Gerda Henrico is opsoek na ‘n werksgeleentheid in die Kempton Park en omliggende area.

Sy het 32 jaar se ondervinding as ontvangsdame en persoonlike assistent sowel as ondervinding in debiteure ,krediteur en die koördinering van funksies.

Sy is passievol oor kinders sowel oumense.

Kontak gerus die kerkkantoor vir haar volledige CV of vir Gerda 074 536 8551

WERKSOEK ONDERSTEUNING 3 SLAAPKAMER MEENTHUIS MET 2

badkamers, PRIVAAT TUIN ideaal vir kinders/troeteldiere (maks 2)

Beskikbaar vanaf 1 Mei 2021

GELEË IN DIE VILLAS VEILIGHEIDS-KOMPLEKS - IN GLEN EAGLE ESTATE :

Klubhuisrestaurant, stap / hardlooproete, verskeie kinder speelareas binne die estate.

Die hoofslaapkamer het ‘n en suite-badkamer.

Teëlvloere regdeur - Houtvloere in 3 alle kamers.

OPEN PLAN KOMBUIS wat lei na die eet- en sitkamerarea.

Die sitkamer het ‘n skuifdeur wat na die patio lei met ‘n ingeboude braai.

LAE ONDERHOUDSTUIN met basiese tuindiens ingesluit.

2 klein troeteldiere word toegelaat.1 motorhuis1 toegewyde onderdakparkeerplek1 oop parkeerplekVoorafbetaalde meter

100% deposito benodig

MARITSA GILLILAND: 082 440 5205 | [email protected]

h t t p s : / / w e b . f a c e b o o k . c o m / m a r k e t p l a c e /item/182646849657675/?referralSurface=messenger_lightspeed_banner&referralCode=messenger_banner&_rdc=1&_rdr

MEENTHUIS TE HUUR

nuusbrief

5

Page 6: IN HIERDIE UITGAWE

bou saamF I S K A A LST R A AT 3 0 , G L E N M A R A I S K E M P TO N PA R K 1 6 1 90 1 1 3 9 1 1 3 4 3 | i nfo @ k r u i n - ke r k . c o . z a