in pas met

21
IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWING SENWES INLIGTINGSESSIE: Augustus 2011 Landboudienste

Upload: phunghuong

Post on 11-Jan-2017

229 views

Category:

Documents


5 download

TRANSCRIPT

Page 1: In pas met

IN PAS MET DIE VERANDERDE OMGEWINGSENWES INLIGTINGSESSIE:

Augustus 2011

Landboudienste

Page 2: In pas met

‘n

SENWES AANBIEDING

Om die produsent in staat te stel om ‘n berekende

besluit te kan neem oor produksie & bemarkings

moontlikhede vir die komende seisoen.

Page 3: In pas met

Produksiekoste vir 2011 – 12

Berekening van totale kostes

Huur of koop

Gedagtes om huis toe te neem

Ons praat oor ….

Page 4: In pas met

DIE KOMENDE SEISOEN – WAT KAN ONS VERWAG?

Page 5: In pas met

0 %

20 %

40 %

60 %

80 %

100 %

120 %

140 %

160 %

180 %

200 %

2006 2007 2008 2009 2010

Pe

rse

nta

sie

ve

ran

de

rin

g v

an

af

ba

sis

Produksie jare

Verandering in prys van die belangrikste insette uitgedruk as % die afgelope 5 jaar

Kunsmis (40%) Brandstof (12%) Herstel (8%)

Page 6: In pas met

Vaste koste9%

Rente & huur17%

Ander direkte koste11%

Kunsmis27%

Saad10%

Brandstof4%

Besproeiingskoste22%

Mielies se koste samestelling 2010

Page 7: In pas met

PRODUKSIEKOSTE 2011-12

Katoen - Spilpunt Spilpunt Vloed

Beplanningsopbrengs 5.0 t/ha 5.50 t/ha 6.0 t/ha 4.50 t/ha 5.0 t/ha 5.50 t/ha

Produksiekoste R / ha R 19,725 R 20,530 R 21,334 R 19,785 R 20,756 R 21,726

Marge @ R 6,500 R 12,775 R 15,220 R 17,666 R 9,465 R 11,744 R 14,024

Lusern Spilpunt Vloed

Beplanningsopbrengs 18.00 t/ha 21.00 t/ha 24.00 t/ha 15.00 t/ha 18.00 t/ha 21.00 t/ha

Produksiekoste R / ha R 10,914 R 12,253 R 13,591 R 8,810 R 10,298 R 11,637

Marge @ R 1,200 R 10,686 R 12,947 R 15,209 R 9,190 R 11,302 R 13,563

Grondbone - Spilpunt Spilpunt Vloed

Beplanningsopbrengs 2.50 t/ha 3.00 t/ha 3.50 t/ha 2.00 t/ha 2.50 t/ha 3.00 t/ha

Produksiekoste R / ha R 11,364 R 11,516 R 11,668 R 10,004 R 10,155 R 10,306

Marge @ R 5,500 R 2,386 R 4,984 R 7,582 R 996 R 3,595 R 6,194

Mielies - VloedBeplanningsopbrengs 7.0 t/ha 8.0 t/ha 9.0 t/ha 10.0 t/ha 11.0 t/ha 12.0 t/haProduksiekoste R / ha R 10,857 R 11,355 R 12,088 R 12,730 R 13,549 R 13,903 Marge @ R 1,500 R -357 R 645 R 1,412 R 2,270 R 2,951 R 4,097

Mielies - SpilpuntBeplanningsopbrengs 9.0 t/ha 10.0 t/ha 11.0 t/ha 12.0 t/ha 13.0 t/ha 14.0 t/haProduksiekoste R / ha R 12,602 R 13,171 R 13,832 R 14,107 R 15,004 R 15,274 Marge @ R 1,500 R 898 R 1,829 R 2,668 R 3,893 R 4,496 R 5,726

Page 8: In pas met

Direkte insetkoste (kunsmis, saad, chemies)

Vaste koste (Vaste arbeid, elektrisiteit, korttermyn versekering)

Lewenskostes (polisse, medies, privaat uitgawes)

Kapitaal delging (huurkoop paaiemente, grondlenings)

Voorsiening vir:

kapitale uitbreiding vervanging & neseier

Belangrik:

Vaste koste het ‘n impak op jou gelykbreekpunt!

BEREKEN JOU BOERDERY SE GELYKBREEKPUNT

Page 9: In pas met

2009 2010 2012

Bruto inkomste 14,281 11,275 16,500

Min Direk allokeerbare koste 10,186 9,853 11,678

Bruto vertakking marge 4,094 1,422 4,822

Min: Oorhoofse koste 1,105 1,117 1,229

Totale bedryfskoste 11,291 10,970 12,907

Netto vertakking marge 2,990 305 3,593

Min: Vreemde faktor koste 2,027 2,279 2,342

Totale koste 13,318 13,249 15,249

Netto vertakking winsmarge 963 (1,974) 1,251

Produkprys 1,236 1,025 1,500

Opbrengs per hektaar 11.56 11.00 11.00

Gelykbreek opbrengs per ha totale koste 10.77 12.93 10.17

Gelykbreek opbrengs direkte koste 8.24 9.61 7.79

Verskil in gelykbreek koste 2.53 3.31 2.38

Voorbeeld: Mielies

Page 10: In pas met

Sensitiwiteit ten opsigte van prys

Rand per ton R 1,200 R 1,300 R 1,400 R 1,500 R 1,600 R 1,700 R 1,800 R 1,900

Marge per hektaar R -2,049 R -949 R 151 R 1,251 R 2,351 R 3,451 R 4,551 R 5,651

Gelykbreek prys R 1,386 R 1,386 R 1,386 R 1,386 R 1,386 R 1,386 R 1,386 R 1,386

Gelykbreek opbrengs 12.71 11.73 10.89 10.17 9.53 8.97 8.47 8.03

Beplande opbrengs = 11 ton / ha

Totale koste = R15 249 / ha

Page 11: In pas met

HUUR OF KOOP ?

• Kan die grond homself betaal

– Neem kontantvloei in ag wanneer grond

gekoop of gehuur word.

• Indien grond gehuur word –

– Is daar ‘n marge na die huurgeld betaal is?

Page 12: In pas met

• Word deur vraag & aanbod bepaal

• Liggingsvoordeel & individuele voorkeure speel rol by prys

Markwaarde

• Inkomste wat die plaas lewer bepaal die waarde

• Hoe meer geld genereer word – hoe hoër die waarde

• Waarde waarteen Senwes grond in die balansstaat waardeer.

Produktiewe waarde

Page 13: In pas met

PRODUKTIEWE WAARDE VAN GROND

LANGTERMYN OPBRENGSTE ( TON / HA )

RIGLYN

WAARDEMIELIES KORING GRONDBONE GEM.B B I.

VLOED 9 6 2.5 18,238 40,500

SPILPUNT 12 6 3 21,225 52,000

Page 14: In pas met

HUURWAARDES RIGLYNE – LANDE

NETTO MARGE

Mieliesopbrengs in t/ha 9

Boerprys / ton 1500

Direkte koste/ha 13430Marge/ha 70Onderste hw 21 30%Boonste hw 49 70%

Gem huurwaarde /ha 35 50%

Koringopbrengs in t/ha 6Boerprys / ton 2700

Direkte koste/ha 11006Marge/ha 5194Onderste hw 1558 30%Boonste hw 3636 70%

Gem huurwaarde /ha 2597 50%

Onderste hw 1579 30%Boonste hw 3685 70%

Gem huurwaarde /ha 2632 50%

Page 15: In pas met

HUURWAARDES RIGLYNE – LANDE

% van Bruto Boerdery inkomste

www.senwes.co.za

(Landboudienste – nuttige skakels)* Gebaseer op ‘n produktiewe waarde

Safex Julie 2011 R 1,800

Liggensdiffensiaal: Jan Kemp silo R 230

Plaashekprys voor silo hanteringskoste R 1,570

Opbrengs 9.0 t/ha

% huur van omset 17%

Huur bedrag per hektaar R 2,402

LGO vir mieliesin ton / ha

% VanBBI

1.5 t/ha 7%

2.0 t/ha 7%

2.5 t/ha 7%

3.0 t/ha 7%

3.5 t/ha 10%

4.0 t/ha 12%

4.5 t/ha 14%

5.0 t/ha 14%

5.5 t/ha 16%

> 6.0 t/ha 17%

R1 570

R 165

R 220

R 275

R 330

R 550

R 754

R 989

R 1,099

R 1,382

R 1,601

Page 16: In pas met

Huurwaardes – Riglyne

Hartswater (kanale)Koste van waterreg

R 1,350

Huurwaardes vir verskillende besproeiingspraktyke en gemiddelde opbrengste

Huurwaardes in R/ha vir

Huurwaardes in R / ha vir

LGO vir mielies in ton / ha Besproeiing enkel-oes LGO vir koring

Hartswater dubbel-oes

9.0 ton/ha LGO R 1,050 6.0 ton /ha LGO R 2,80010.0 ton/ha LGO R 1,55011.0 ton/ha LGO R 2,00012.0 ton/ha LGO R 2,45013.0 ton/ha LGO R 2,90014.0 ton/ha LGO R 3,600

Page 17: In pas met

Huurwaardes – Voorbeeld

• Bepaal huurwaarde per ha (lande + water)

• Bereken inkomste per ha &

• Trek af huur betaalbaar

• Is daar nog fondse beskikbaar vir delging van

vaste koste?

Huur lande R 2,800

Huur waterreg R 1,350 Totale huur R 4,150

9 ton/ha 10 ton/ha 11 ton/ha 12 ton/ha

Mielies @ ..... R 69 R 821 R 2,106 R 3,148

Koring @ 6 ton / ha R 5,194 R 5,194 R 5,194 R 5,194

Inkomste per ha R 5,263 R 6,015 R 7,299 R 8,342

Min Huur R 4,150 R 4,150 R 4,150 R 4,150

Marge na huur R 1,113 R 1,865 R 3,149 R 4,192

Page 18: In pas met
Page 19: In pas met

Om volhoubaar wins te realiseer

moet daar ‘n gesonde balans tussen insette en uitsette wees,

en is goeie rekordhouding noodsaaklik, om prestasie te monitor.

Ekonomie in ‘n neutedop.

Om te verbruik → moet ek produseer

Om te produseer → moet ek investeer

Om te investeer → moet ek spaar of leen

Om te spaar of leen → moet ek geleentheidskoste-/ terug betaal

Belangrike punte om te onthou

Page 20: In pas met

Is begrotings akkuraat & realisties?

Is begroting intyds vir die komende seisoen & vergelykbaar met werklike

uitgawes?

Is huishoudelike uitgawes & lenings paaiemente ingesluit by die

kontantvloei berekeninge?

Is beleggings keuses die beste vir my onderneming (bv. Beding ek vir beter

voorwaardes of aanvaar net wat ek kry.)

MAAK GEBRUIK VAN KUNDIGES IN DIE BESLUITNEMINGS PROSES.

Belangrike punte om te onthou

Page 21: In pas met

Senwes Landboudienste

Lewensvatbaarheid studies

Produksiebeplanning

Akkerboukundige dienste

Grondkundige dienste

Veekundige advies

Ramondé Odendaal

0828748824