inhoudsopgawe - cum uitgewers · te kweek. dit is god se manier om sy mense voor te berei vir hulle...

7
Notas aan ouers en lesers 6 Die Bybel 10 God 18 Hoe is God? 22 Jesus, die Seun van God 28 Wat het Jesus vir die mense geleer? 32 Wat het met Jesus gebeur? 36 Die Drie-eenheid 42 Sonde 46 Hoekom word ek vir Adam en Eva se sonde blameer? 50 Die straf op die sonde 54 God se verbysterende vergifnis 58 Vertrou op God 62 Vertrou op God ... nog steeds 66 Leer hoe om op God te vertrou 70 Verlossing 74 Inhoudsopgawe A C B A D B Die geskenk van verlossing 78 Die offer van liefde 84 Ewige lewe 88 Groei in jou geloof 92 Genade, onbegryplik groot 96 Kom tot inkeer 100 Bely jou sonde 104 Die nagmaal 108 Wat is die doop? 112 Wat is die hemel? 116 Wie is Satan? 120 Bestaan die hel regtig? 124 God se engele 128 Gebed 132 E G H I F

Upload: others

Post on 30-Apr-2020

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Inhoudsopgawe - CUM Uitgewers · te kweek. Dit is God se manier om sy mense voor te berei vir hulle taak, ten volle toegerus vir elke goeie ding wat Hy wil hê hulle moet doen. Spreuke

Notas aan ouers en lesers 6Die Bybel 10God 18Hoe is God? 22Jesus, die Seun van God 28Wat het Jesus vir die mense geleer? 32Wat het met Jesus gebeur? 36Die Drie-eenheid 42Sonde 46Hoekom word ek vir Adam en Eva se

sonde blameer? 50Die straf op die sonde 54God se verbysterende vergifnis 58Vertrou op God 62Vertrou op God ... nog steeds 66Leer hoe om op God te vertrou 70Verlossing 74

Inhoudsopgawe

A

CB

A

D

B

978-1-4316-1935-1.indd 4 2017/09/29 16:09:04

Die geskenk van verlossing 78Die offer van liefde 84Ewige lewe 88Groei in jou geloof 92Genade, onbegryplik groot 96Kom tot inkeer 100Bely jou sonde 104Die nagmaal 108Wat is die doop? 112Wat is die hemel? 116Wie is Satan? 120Bestaan die hel regtig? 124God se engele 128Gebed 132

E

G

H

I

F

978-1-4316-1935-1.indd 5 2017/09/29 16:09:04

Page 2: Inhoudsopgawe - CUM Uitgewers · te kweek. Dit is God se manier om sy mense voor te berei vir hulle taak, ten volle toegerus vir elke goeie ding wat Hy wil hê hulle moet doen. Spreuke

6 7

Notas aan ouers en lesers

Liewe LeserDaar is sommige woorde en frases wat jy dalk nooit sal hoor nie, behalwe wanneer jy met iemand oor die Bybel of oor die Christelike geloof praat. Dit is omdat hierdie woorde of frases nie vir baie ander dinge buiten vir ons geloof in die Here gebruik word nie.

Hierdie boek gebruik dié woorde en frases om jou te help om die belangrikste waarhede van die Christelike geloof te verstaan. Dit verduidelik vir jou woorde wat jy dalk dikwels hoor of lees, maar nie heeltemal verstaan nie.

Nadat jy hierdie boek en al die verduidelikings gelees het, sal jy dalk nog meer vrae hê. Praat dan gerus daaroor met jou ouers of met ’n ander groot-mens wat jy vertrou sodat hulle jou kan help om jou geloof nog beter te verstaan.

My gebed is dat hierdie boek jou sal help om nader aan die Here te groei en dat dit jou geloof in Hom nog sterker sal maak.

Mag die Here jou seën.

Carolyn Larsen

978-1-4316-1935-1.indd 6 2017/09/29 16:09:04

6 7

Beste OuersHierdie boek is bedoel as ’n wegspringplek om jou kind se begrip van die grondwaarhede van die Christelike geloof te verbreed. Dit verduidelik sommige van die belangrikste woorde en frases wat deel van ons geloofswoordeskat is. My hoop is dat dit vir jou deure sal oopmaak om verder met jou kind hieroor te praat. Die stories uit die Bybel wat as voorbeelde gebruik word, wys hoe hierdie grondwaarhede reeds sedert die begin deel van die lewe saam met God is.

Onthou asseblief dat hierdie boek nie bedoel is om álle inligting oor elke onderwerp te gee nie. Dit is egter genoeg om ’n gesprek tussen jou en jou kind aan die gang te sit en vir jou die geleentheid te gee om hierdie grondwaarhede vir hom of haar verder te verduidelik vanuit die perspektief van julle spesifieke geloofsoortuigings.

My gebed is dat daar wonderlike gesprekke uit die boek sal voortvloei en dat jy jou kosbare kind baie beter sal verstaan.

Mag die Here julle seën.

Carolyn Larsen

978-1-4316-1935-1.indd 7 2017/09/29 16:09:04

Page 3: Inhoudsopgawe - CUM Uitgewers · te kweek. Dit is God se manier om sy mense voor te berei vir hulle taak, ten volle toegerus vir elke goeie ding wat Hy wil hê hulle moet doen. Spreuke

8 9

ABC van

Christen-wees

anbid God alleen Eksodus 20:3

ehoorsaam GodJohannes 14:21

amilie Galasiërs 3:26

oen altyd jou bes Kolossense 3:23

n God se beeld geskep.Genesis 1:27

id oor alles Filippense 4:6-7

hristus se vrede moet in jou leef Kolossense 3:15

er jou ouers Efesiërs 6:2

ou aan om goeie dinge te doen Galasiërs 6:9

A B CD E

f G HI JL M

ubel altyd van vreugde Psalm 100:2

onings-kinders kla nie Filippense 2:14-15

iefde is die belangrikste opdragMatteus 22:37-39

oedig mekaar aan 1 Tessalonisense 5:11

Ons is

Almal wat glo, is in God se

N

S

WY

978-1-4316-1935-1.indd 8 2017/09/29 16:09:05

8 9

ABC van

Christen-wees

hristus se vrede moet in jou leef Kolossense 3:15

er jou ouers Efesiërs 6:2

ou aan om goeie dinge te doen Galasiërs 6:9

onings-kinders kla nie Filippense 2:14-15

N O PQ RS TU V

WY Z

aam Jesaja 43:1

orwinnaar in Christus Psalm 18:30

raat altyd die waarheid Efesiërs 4:15-16

uadfiets ry moet tot eer van God wees 1 Korintiërs 10:31

espekteer ander 1 Petrus 2:17

ien ander se foute oor Efesiërs 4:32

el jou seëninge Psalm 103:1-5

it genade gered Efesiërs 2:8 riendelikheid

is belangrikKolossense 3:12-14

ees sout en lig Matteus 5:13-16 X -stra myl

Matteus 5:41

wer Markus 16:15

zzz gerus – God sorg! Psalm 3:6

God ken jou op jou

Ek is ’n

Selfs

God het ons

Loop altyd die

Verkondig die evangelie met

978-1-4316-1935-1.indd 9 2017/09/29 16:09:05

Page 4: Inhoudsopgawe - CUM Uitgewers · te kweek. Dit is God se manier om sy mense voor te berei vir hulle taak, ten volle toegerus vir elke goeie ding wat Hy wil hê hulle moet doen. Spreuke

10 11

U woord is ’n lamp vir my voete en ’n lig op my pad.

Psalm 119:105

Die Bybel is die Woord van God. Dit is deur mense geskryf, maar God het die skrywers van die Bybel geïnspireer. Dit beteken God het vir die mense gesê wat hulle moet skryf. Hoekom is dit belangrik? Want God praat met sy kinders deur sy Woord, die Bybel. God het die Bybel geskryf sodat ons kan weet hoe ons vir Hom kan leef, hoe ons aan Hom gehoorsaam kan wees, hoe ons ander mense behoort te behandel en hoe ons God se liefde vir ander mense kan wys.

Die Bybel

978-1-4316-1935-1.indd 10 2017/09/29 16:09:07

10 11

Wat ontdek ons wanneer ons die Bybel lees? Ons sien hoe God vir sy kinders wys dat Hy vir hulle lief is. Ons sien hoe God gebede beant-woord. Ons ontdek dat God ernstig is daaroor dat Hy die enigste God in ons lewe wil wees. God wil ons volle aandag hê en Hy vra dat ons altyd aan Hom gehoorsaam sal wees. God wil hê ons moet vir Hom lief wees ... want Hy is lief vir ons.

Die Bybel is in twee dele verdeel. Die 39 boeke van die Ou Testament sluit in wetboeke (Genesis tot Deute-ro nomium), geskiedenisboeke (Josua tot Ester), digbundels (Job tot Hoog-lied), die Groot Profete (Jesaja tot Daniël) en die Klein Profete (Hosea tot Maleagi).

Die 27 boeke van die Nuwe Tes-ta ment sluit in die vier Evangelies (Matteus tot Johannes), ’n boek oor die geskiedenis van die kerk (Han-delinge), Paulus se briewe (Romeine tot Filemon), algemene sendbriewe (Hebreërs tot Judas) en ’n profesie (Openbaring).

978-1-4316-1935-1.indd 11 2017/09/29 16:09:07

Page 5: Inhoudsopgawe - CUM Uitgewers · te kweek. Dit is God se manier om sy mense voor te berei vir hulle taak, ten volle toegerus vir elke goeie ding wat Hy wil hê hulle moet doen. Spreuke

Genesis

JosuaJob

Hosea

JoëlA

mos

Obadja

JonaM

igaN

ahumHabakuk

SefanjaH

aggaiSagariaM

aleagi

Matteus

Romeine

1 Korintiërs2 Korintiërs

Galasiërs

EfesiërsFilippenseKolossense

1 Tessalonisense2 Tessalonisense

1 Timoteus

HebreërsJakobus

1 Petrus2 Petrus

1 Johannes2 Johannes3 Johannes

Judas

Openbaring

2 Timoteus

TitusFilem

on

Markus

Lukas

Handelinge

Johannes

Psalms

SpreukePrediker

Jeremia

EsegiëlD

aniël

Klaagliedere

Jesaja

Hooglied

RigtersRut

1 Samuel

2 Samuel

1 Kronieke2 Kronieke

Esra

EsterN

ehemia

1 Konings2 Konings

EksodusLevitikus

Deuteronomium

Numeri

Evangelies

Briewe

Briewe

Briewe Profesie

Kerkgeskiedenis

Geskiedenis

Wet

Boeke van die Ou Testament Boeke van die Nuwe Testament

Poësie Groot profete

Klein profete

978-1-4316-1935-1.indd 12 2017/09/29 16:09:17

Genesis

JosuaJob

Hosea

JoëlA

mos

Obadja

JonaM

igaN

ahumHabakuk

SefanjaH

aggaiSagariaM

aleagi

Matteus

Romeine

1 Korintiërs2 Korintiërs

Galasiërs

EfesiërsFilippenseKolossense

1 Tessalonisense2 Tessalonisense

1 Timoteus

HebreërsJakobus

1 Petrus2 Petrus

1 Johannes2 Johannes3 Johannes

Judas

Openbaring

2 Timoteus

TitusFilem

on

Markus

Lukas

Handelinge

Johannes

Psalms

SpreukePrediker

Jeremia

EsegiëlD

aniël

Klaagliedere

Jesaja

Hooglied

RigtersRut

1 Samuel

2 Samuel

1 Kronieke2 Kronieke

Esra

EsterN

ehemia

1 Konings2 Konings

EksodusLevitikus

Deuteronomium

Numeri

Evangelies

Briewe

Briewe

Briewe Profesie

Kerkgeskiedenis

Geskiedenis

Wet

Boeke van die Ou Testament Boeke van die Nuwe Testament

Poësie Groot profete

Klein profete

978-1-4316-1935-1.indd 13 2017/09/29 16:09:17

Page 6: Inhoudsopgawe - CUM Uitgewers · te kweek. Dit is God se manier om sy mense voor te berei vir hulle taak, ten volle toegerus vir elke goeie ding wat Hy wil hê hulle moet doen. Spreuke

14 15

Wat sê die Bybel?Psalm 119:11Ek het u woord in my hart gebêre sodat ek nie teen U sou sondig nie.

Hebreërs 4:12Die woord van God is vol lewenskrag en energie. Dit is skerper as ’n swaard wat twee skerp kante het. Dit sny diep tot binne-in ons innerlikste wese, tot in ons gewrigte en murg. Dit vlek ons diepste motiewe en oorwegings oop.

2 Timoteus 3:16-17Die hele Skrif is deur God geïnspireer en is nuttig om ons te onderrig, die verkeerde te weerlê, om ons tereg te wys en om die regte leefstyl by ons te kweek. Dit is God se manier om sy mense voor te berei vir hulle taak, ten volle toegerus vir elke goeie ding wat Hy wil hê hulle moet doen.

Spreuke 4:20-22Luister baie goed na wat ek vir jou sê. Spits jou ore vir my woorde! Moet dit nooit uit die oog verloor nie. Hou dit altyd in gedagte. My woorde beteken lewe vir dié wat daarna luister; gesondheid vir die hele liggaam.

Lees die hele

verhaal in

Matteus 4

:1-11

978-1-4316-1935-1.indd 14 2017/09/29 16:09:18

14 15

Terwyl Jesus hier op aarde was, het Hy eenkeer alleen na die woestyn toe gegaan. Daar het Hy 40 dae en 40 nagte lank niks geëet nie. Later het Jesus baie honger geword. Toe verskyn die duiwel aan Hom. “As jy regtig die Seun van God is,” het die duiwel vir Jesus gesê, “beveel hierdie klippe om in brode te verander.”

Maar Jesus het geantwoord: “’n Mens leef nie net van die brood wat jy eet nie, maar van elke woord wat uit die mond van God kom.”

Toe het die duiwel vir Jesus na die hoogste spits van die tempel in Jerusalem geneem. “As jy die Seun van God is,” het die duiwel vir Jesus gesê, “spring hier af. Die Skrif sê mos God sal sy engele beveel om jou te beskerm. Hulle sal jou op hulle hande dra sodat jy nie

eens jou voet teen ’n klip sal stamp nie.”Maar Jesus het hom geantwoord: “Die

Skrif sê ook: ‘Jy mag die Here jou God nie versoek nie.’”

Daarna het die duiwel vir Jesus na die top van ’n baie hoë berg geneem en vir Hom al

die koninkryke van die wêreld gewys. “Ek sal vir jou al hierdie koninkryke gee as jy voor my kniel en my aanbid,” het die duiwel vir Jesus gesê.

Jesus het hom geantwoord: “Die Skrif sê: ‘Jy moet die Here jou God aanbid en Hom alleen dien.’”

Jesus haal aan uit

die Bybel

Lees die hele

verhaal in

Matteus 4

:1-11

978-1-4316-1935-1.indd 15 2017/09/29 16:09:18

Page 7: Inhoudsopgawe - CUM Uitgewers · te kweek. Dit is God se manier om sy mense voor te berei vir hulle taak, ten volle toegerus vir elke goeie ding wat Hy wil hê hulle moet doen. Spreuke

Lewend en kragtig

Swaard

Kompas

Spieël

Kaart

Hebreers 4:12

Kom van God af2 Timoteus 3:16-17

Lamp vir my voete Psalm 119:105

Lig vir my padPsalm 119:105

Daaglikse broodMatteus 4:4

Die Bybel is:

Lewend en kragtigHebreërs 4:12

Swaard

Kom van God af2 Timoteus 3:16-17

Kompas

S

LPsalm 119:105

Kaart

Lig vir my pad Psalm 119:105

Daaglikse broodMatteus 4:4

:

978-1-4316-1935-1.indd 16 2017/09/29 16:09:18

Lewend en kragtig

Swaard

Kompas

Spieël

Kaart

Hebreers 4:12

Kom van God af2 Timoteus 3:16-17

Lamp vir my voete Psalm 119:105

Lig vir my padPsalm 119:105

Daaglikse broodMatteus 4:4

Die Bybel is:

Lewend en kragtigHebreërs 4:12

Swaard

Kom van God af2 Timoteus 3:16-17

Kompas

S

LPsalm 119:105

Kaart

Lig vir my pad Psalm 119:105

Daaglikse broodMatteus 4:4

:

978-1-4316-1935-1.indd 17 2017/09/29 16:09:18