inkleurpret skooldagboek/huiswerkboek vir 2019 · 2018-08-13 · gratis hulp met jou advertensie...

2
www.laerskoolpierneef.co.za Loumel Furniture and Appliance Pawnshop C/o 24th Avenue & Nico Smith Street Tania 072 714 4807 / Lourens 061 304 0486 Omsendbrief 27/2018 13 Augustus 2018 SENIORKOOR Seniorkoor- oefening Woensdae 13:50- 15:00. Slagorkesoefening Woensdae 15:45-16:15. Viool-ensemble oefening Woensdae 15:15-15:45. Skooldagboek/Huiswerkboek vir 2019 Stel jy belang in 'n effektiewe en bekostigbare bemarkingsgeleentheid vir jou besigheid? Advertensiespasie is beskikbaar in Laerskool Pierneef & Villieria se skooldagboek vir 2019. 1000 Dagboeke per skool word gedruk en GRATIS aan elke leerling verskaf. Volkleur advertensiespasies PER dagboek beskikbaar : Binne voorblad A5 @ R4500 Binne agterblad A5 @ R3500 A6 @ R985 74mm x 210mm @ R660 70mmx70mm @ R330 Advertensiespasie is goedkoper in- dien jy in beide skole se dagboek adverteer Kontak gerus vir Zoe by 079 407 5863 of e-pos : [email protected] om jou advertensiespasie te verseker. GRATIS hulp met jou advertensie uitleg. Let wel : Advertensiespasie is slegs gewaarborg met betaling. REVUE Baie belangrik: Onthou asseblief om die R110 kostuumgeld vir Revue te betaal. Alle geld MOET teen einde Augustus betaal wees. Kaartjies is vanaf Dinsdag 21 Augustus beskikbaar in die kantoor @ R50 per per- soon (kinders onder 2jr wat op ouers se skoot sit gratis). Betalings slegs kontant tesame met skeurbriefie wat in eerskomende Maandag se Omsendbrief sal verskyn. KLEREBANK Ons bring net die tye van die klerebank onder u aandag: Dins- & Donderdae = 2de Pouse Woensdae = 07:00 tot 07:30. Ons vra dat u asseblief sover moontlik by die tye sal hou aangesien die klerebank in ‘n klas is en ons wil nie die onderrig ontwrig nie. 1 = Geel 2 = Oranje 3 = Ligblou 4 = Donkerblou 5 = Groen 6 = Pienk INKLEURPRET Neem asseblief kennis dat Duane Gosling (lid van die beheerliggaam) se kontaknommer verander het. Sy nuwe nommer is 071 472 6230.

Upload: others

Post on 08-Aug-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: INKLEURPRET Skooldagboek/Huiswerkboek vir 2019 · 2018-08-13 · GRATIS hulp met jou advertensie uitleg. Let wel : Advertensiespasie is slegs gewaarborg met betaling. REVUE Baie belangrik:

www.laerskoolpierneef.co.za

Loumel Furniture and Appliance

Pawnshop

C/o 24th Avenue & Nico Smith Street

Tania 072 714 4807 /

Lourens 061 304 0486

Omsendbrief 27/2018

13 Augustus 2018

SENIORKOOR

Seniorkoor-oefening Woensdae 13:50-

15:00. Slagorkesoefening Woensdae

15:45-16:15. Viool-ensemble oefening

Woensdae 15:15-15:45.

Skooldagboek/Huiswerkboek vir

2019

Stel jy belang in 'n effektiewe en

bekostigbare bemarkingsgeleentheid vir

jou besigheid?

Advertensiespasie is beskikbaar in

Laerskool Pierneef & Villieria se

skooldagboek vir 2019.

1000 Dagboeke per skool word gedruk

en GRATIS aan elke leerling verskaf.

Volkleur advertensiespasies PER

dagboek beskikbaar :

Binne voorblad A5 @ R4500

Binne agterblad A5 @ R3500

A6 @ R985

74mm x 210mm @ R660

70mmx70mm @ R330

Advertensiespasie is goedkoper in-

dien jy in beide skole se dagboek

adverteer

Kontak gerus vir Zoe by 079 407 5863

of e-pos : [email protected] om jou

advertensiespasie te verseker.

GRATIS hulp met jou advertensie uitleg.

Let wel : Advertensiespasie is slegs

gewaarborg met betaling.

REVUE

Baie belangrik:

Onthou asseblief

om die R110

kostuumgeld vir

Revue te betaal. Alle geld MOET teen einde

Augustus betaal wees.

Kaartjies is vanaf Dinsdag 21 Augustus

beskikbaar in die kantoor @ R50 per per-

soon (kinders onder 2jr wat op ouers se

skoot sit gratis). Betalings slegs kontant

tesame met skeurbriefie wat in

eerskomende Maandag se Omsendbrief sal

verskyn.

KLEREBANK

Ons bring net die tye van die klerebank

onder u aandag:

Dins- & Donderdae = 2de Pouse

Woensdae = 07:00 tot 07:30. Ons vra

dat u asseblief sover moontlik by die tye

sal hou aangesien die klerebank in ‘n klas

is en ons wil nie die onderrig ontwrig nie.

1 = Geel 2 = Oranje 3 = Ligblou

4 = Donkerblou 5 = Groen 6 = Pienk

INKLEURPRET

Neem asseblief kennis dat Duane

Gosling (lid van die beheerliggaam) se

kontaknommer verander het. Sy nuwe

nommer is 071 472 6230.

Page 2: INKLEURPRET Skooldagboek/Huiswerkboek vir 2019 · 2018-08-13 · GRATIS hulp met jou advertensie uitleg. Let wel : Advertensiespasie is slegs gewaarborg met betaling. REVUE Baie belangrik:

TENNIS

Dogters D3 Oop: Gemma, Amelie, Tarina,

en Esian. Weg wedstryd by Loreta School

Skinnerstraat.

Seuns C2: John-Thomas, Luca, Ian en

Drikus. Weg wedstryd Stefanus Roos (Tuis

by die skool teen Die Poort).

Seuns D2: Chrisjan, Xander, Franco en

Euan. Speel teen L/S Villieria op die Pierneef

Tennis klub se baan (h/v 31 ste laan en

Pierneefstraat).

Seuns D7: Eben, Mathemba, Dwayne &

Quinton. Speel teen Queenswood

op Pierneef Tennis klub se bane

(h/v 31 ste Laan en Pierneef-

straat).

MASKER SOKKIE

Vrydag 31 Augustus

Gr 1 - Gr 4: 18:00 - 19:00

Gr 5 - Gr 7: 19:00 - 21:00

Ingang R10

Tema: Maskers

Bring ekstra geld saam vir verversings

& foto's

Pryse te wen!

Slegs leerlinge van Laerskool Pierneef.

GHOLFDAG 12 OKTOBER 2018

Laerskool Pierneef

se jaarlikse

gholfdag vind plaas

op 12 Oktober 2018

te Wingate Bui-

teklub.

Enige persoon wat

wil inskryf; items

borg of betrokke wil

raak by die gholfdag

kan ‘n e-pos stuur

na

[email protected] of skakel my by

082 571 5559 (Pierre Burger).

Sagtebal

Die dogters het baie mooi gespeel verlede

week teen L/S Haakdoorn.

Uitslae is as volg:

0/10 10 - 7 (wen)

0/11 4 - 4 (gelykop)

0/12 6 - 12 (verloor)

0/13 11 - 12 (verloor)

Ons speel hierdie week 2 tuiswedstryde.

Dinsdag teen L/S Lindopark en Donderdag

teen L/S Voorpos. Sterkte dogters!

KUNSWEDSTRYD

Baie geluk aan almal wat so pragtig presteer.

Sterkte aan die wat hierdie week deelneem.

Ons is trots op julle.

Graad 2

Zuanique Butler (A+); Elmanie Erasmus(A+)

Karla Labuschagne (A+) Sandra-Kate van

der Merwe (A++)

Graad 3

Palesa Seerane ( A++ en afdelingswenner);

Mar-Nei Vorster (A++); Risa le Roux (A+);

Dana-Lee van Zyl (A)

KRIEKET

Die O/11 en O/13’s speel hierdie week

krieketwedstryde teen L/S Hermanstad.

Di 14 Aug O/13’s (weg).

Do 16 Aug O/11’s (tuis).

Die 0/13 seuns ontvang vandag hul krieket

(weg) briewe. Al die briewe MOET môre

ingehandig word by Mnr. J van Rensburg.

GEWONE KLERE VRYDAG

31 AUGUSTUS

Betaal R5 in by jou voogonderwyser(es)

en kom Vrydag skool toe in gewone

klere. Geen onvanpaste kleredrag sal

toegelaat word nie.

GRAAD 6 OUERS

SW Geskiedenis taak op 6 Augustus

ontvang, MOET op 27 Augustus in wees by

hul onderwysers.

ATLETIEK

Alle leerders wat in 2017 tydens die inter-

huisbyeenkoms ‘n Atletiek trofee ontvang

het, moet asseblief so gou as moontlik die

trofee’s terugbring. Baie dankie vir elkeen

van u se samewerking. PSW GRAAD 5 & 6

Asseseringsopdragte word hierdie week in die

klas verduidelik. Leerders het dan 2 weke

(week van 27 Augustus) om opdrag in te

handig. Gr. 5 se opdrag word agter in werk-

boek gedoen. Gr. 6 op A4 papier.